Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore
Year 15 • Tuesday 26 February 2013 | Tel. 021 887 2840
WOWprojek vier tien jaar Die Woordfees se WOW (Woorde Open Wêrelde)-projek vier vanjaar ’n dekade van betrokkenheid in skole en die opheffing van minderbevoorregte gemeenskappe. Sedert 2003, toe dié projek ontstaan het, het die aantal mense wat bereik is, gestyg van 8 000 tot meer as 160 000 in 2012. In 2003 het aktiwiteite afgeskop met drie projekaksies; in 2012 was daar 27. Sedert verlede jaar is die WOW-projek by die US se HOOPprojek ingeskakel. Die hooffokus van WOW is die ontwikkeling van lees- en taalvaardighede en die werwing van studente uit voorheen benadeelde skole vir die US Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe. Die Son-joernalis Colin Hendricks was een van die projek se eerste beurs-
houers. Tans is Monique Biscombe besig met haar nagraadse studies in Visuele Kunste. Oor die jare heen het sowat 250 studente hul studies met WOW se ondersteuning begin. Een van die snelgroeiendste WOW projek-aksies is ’n nasionale spelkompetisie, waaraan leerlinge van skole uit sewe provinsies in 2012 deelgeneem het. WOW reël ook skrywersbesoeke aan skole en was vanjaar vir die eerste keer ook in die Noord-Kaap. Leeskringe by hoer-, laer- en kleuterskole word gevestig met behulp van die ATKV en LAPA, en by die US Woord-
fees bied die WOW jaarliks ’n skrywersfees aan. ’n WOW-hoogtepunt by die Woordfees is die Karnaval wat in Stellenbosch aangebied word. Emo Adams, Dr. Victor en die Rasta Rebels, The Rockets, Salome, Tururu en SON se Battle of the bands-wenners tree by dié geleentheid op. Die karnaval is op 8 Maart by die Van der Stel-sportterrein. Kaartjies kos R30 vir vol-
wassenes en R20 vir leerlinge en studente. Die vertoning duur van 16:00 tot 23:00. Vir navrae en deelname aan die Woordfees-aktiwiteite, bel Shireen Crotz by 021 808 9106.
Dr Victor en die Rasta Rebels tree vanjaar by die US Woordfees se WOWKarnaval op. Die fees vind vanjaar op 8 Maart plaas. FOTO: PETER ABRAHAMS, SON
Duisende leerlinge word jaarliks deur die US Woordfees se Wow-projek geraak.
FOTO: VERSKAF
2
News - Nuus
Stellenbosch Gazette
Tuesday 26 February 2013
Bevelvoerder moet dalk tronk toe HEIN COETZEE EN ELBÉ VAN HEERDEN Die bedrogsaak teen die bevelvoerder van die Stellenbosch SAPD se kluster-hoof is uitgestel tot 18 Maart, ná hy sonder ’n prokureur by sy vonnisoplegging opgedaag het. Brig. Dirk Mentoor, die hoof van die Stellenbosch SAPD-kluster, het verlede week in die Oudtshoorn-landdroshof vir vonnisoplegging verskyn saam met nóg ’n aktiewe lid van die polisie, kaptein Beverly Booysen van Eersterivier. Albei is op 4 Julie 2012 skuldig bevind op klagte van bedrog ná ’n voorval in 2004. Volgens die klagstaat het Booysen op 20 en 26 Augustus 2004 twee vals briewe aan die polisie se hoofkantoor gerig waarin sy haar broer,
Gazette gaan binnekort Mobi Net meer as ses maande nadat die Gazettegroep aanlyn gegaan het, kan jy ook ons nuus in die palm van jou hand hê. Van 12 Maart af sal die Boland Gazettewebwerf in Mobi-formaat vir selfoongebruikers beskikbaar wees, wat beteken jy kan die nuus van al ses Gazette-streke lees waar jy jou ook al bevind. Só hoop ons om ons aanlyn-nuus vir meer mense beskikbaar te stel. Volgens die internasionale Mobi-kennis-agentskap mobiThinking verkry 57% van SuidAfrikaners wat internettoegang het, dit slegs deur hul selfone. Nuus van die Swartland, Breederivier/ Langeberg, Theewaterskloof, Helderberg, Stellenbosch en Drakenstein word weekliks opdateer, maar daar sal veel meer as dít beskikbaar wees. Sien video’s en fotogalerye, kry toegang tot speletjies en musiek, sien die weervoorspelling en neem aan kompetisies deel. So van kompetisies gepraat: ons sal op 12 Maart die afskop vier met ’n kompetisie waarin ’n groot prys op die spel is. Hou dus jou koerant dop vir die adres wat daardie Dinsdag jou eerste besoek behoort te ontvang.
Aandwandeling tydens Woordfees Die Stellenbosch Museum se gewilde aandwandeling word vanjaar in samewerking met die Woordfees op 7 Maart aangebied. Die wandeling begin om 19:00 voor die VOC Kruithuis. Die strate wat op die roete gevolg word, word spesiaal vir dié geleentheid gesluit. Pietman Retief en Sandra Krige sal verskeie histories geboue op die roete bespreek. Deelnemers word aangeraai om gemaklike stapskoene en ’n trui saam te bring. Ligte verversings sal langs die pad aangebied word, terwyl ’n kerslig-ete met Stellenbosse wyne na die stap vir deelnemers in die Erfurthuis in Ryneveldstraat gehou sal word. Kaartjies is beperk en beloop R150 per persoon. Vir besprekings of navrae bel Esmé Adriaanse by 021 887 2937.
Luidens die klagstaat het hul pligte nie salarisverdeling ingesluit nie. Met hul eerste verskyning op 3 Februarie 2009 het albei onskuldig gepleit op die klagte. Mentoor en Booysen het verlede Vrydag in Oudtshoorn verskyn vir hul vonnisoplegging, maar landdros Mark van Wyngaardt het die saak uitgestel aangesien nie een van die twee regshulp teenwoordig gehad het nie. Van Wyngaardt het tydens die verskyning gewaarsku teen moontlike direkte tronkstraf en dat hulle regsverteenwoordiging sou benodig, maar Mentoor wou steeds voortgaan met die vonnisoplegging. Van Wyngaardt het egter aangedring dat hulle hulp kry en die saak uitgestel tot 18 Maart wanneer ’n nuwe datum vir vonnisoplegging vasgestel sal word. Mentoor is tans met verlof.
’n voormalige lid van die polisie, se skorsing verdedig. Mentoor was haar hoof en hy het albei briewe onderteken. Die briewe het na bewering gehandel oor Booysen se broer, Malcolm Rance, wat geskors en later uit die polisie ontslaan is. Rance sou, volgens die klagstaat, appèl aanteken teen sy ontslag, maar het egter nooit voortgegaan met die aansoek nie. In Booysen se briewe het sy gesê dat hy wel appèl aangeteken het en dat hy steeds geregtig is op sy salaris. Op haar aandrang het die polisie meer as R91 000 aan Rance uitbetaal. Dit het ná ’n ondersoek aan die lig gekom dat dié bedrag verkeerdelik uitbetaal is. Booysen is ná die ondersoek aangekla van bedrog. Mentoor is ook aangekla aangesien hy, as haar hoof, die vals briewe onderteken het.
Brig. Dirk Mentoor verlaat die Oudthoorn-landdroshof . FOTO:HEIN COETZEE, SON
Rare Disease Day – find common solutions February 28, 2013 marks the sixth international Rare Disease Day coordinated by EURORDIS and organised with rare disease national alliances in 24 European countries. Rare Disease Day is held on the last day of February each year – a rare day for rare people. On 28 February 2013, patient organisations and other participants all over the world will go beyond borders for rare disorders, demonstrating solidarity by taking part in events to raise awareness and move forward policies in order to improve conditions for people living with rare diseases. On and around this day hundreds of patient organisations from more than 60 countries and regions worldwide are planning awareness-raising activities converging around the slogan “Rare Disorders without Borders”. Patients and their families who feel isolated because of the rareness of their diseases should know that there are more than 6 000 rare diseases affecting more than 60 million people in Europe and the US alone. Most of
these diseases are genetic, serious, chronic and debilitating. They affect people in similar ways. Reaching out across borders can help them find common solutions and remind them they are not alone. Advances in rare-disease research have more chances of succeeding if sought after internationally when hundreds of teams of researchers from different countries work together to understand the disease and find therapies. Financial resources for research will go further if pooled with other funding from various countries: This is the idea behind the International Rare Disease Research Consortium (IRDiRC) which has already rallied the support of ten countries. Policies in healthcare and social services which have proven beneficial to people living with rare diseases in one country should be standardised and replicated internationally. This is the idea behind the European Union’s call for countries to develop national plans for rare diseases in all member states
by the end of 2013.This initiative is intended to improve coordination of rare-disease policies at the national level – following a common road map – and then to harmonise them across Europe. The theme for 2013 reminds us tackling rare diseases with an international perspective is particularly important, in terms of research, health policy and for the millions of patients and families throughout the world who can break out of their isolation through a vast international network of solidarity. Rare disease day is open to everyone.Individuals, patients, patient organisations, health professionals, researchers, drug developers, public health authorities the more, the better! As you’ll find out, there’s more than one way of getting involved. Let’s join our efforts to give hope to rare disease patients all over the world. Visit www.rarediseaseday.org to see how you can become involved in the initiative.
Top achievers honoured The Cape Winelands District Municipality CWDM), in partnership with the Western Cape Education Department (WCED), held a ceremony in honour of the top achievers in the province for the matriculants of 2012 recently. The event hosted the top pupils of the 59 high schools in the Cape Winelands municipal area of jurisdiction, together with their proud parents and several mayors and councillors from the five local municipalities. In welcoming the parents, the executive director for Community and Developmental Services, Claude Schroeder said that the parents should be applauded for the tireless efforts, dedication and commitment that they pour into their children’s academic careers. He confirmed that education is a top priority in the CWDM, hence this collaboration with the WCED that will be hosted on an annual basis. Addressing those attending the ceremony, the executive mayor, alderman Cor-
nelius de Bruyn acknowledged the achievements and accomplishments of the learners. He urged the students to further their studies and to return to the Cape Winelands area to invest into the children of the area. “We need your knowledge and skills to make us not only the breeding ground for past leaders, but the nursery of future ones.” The top achievers received a certificate as well as a gift. The event was concluded with an unexpected heartfelt note of appreciation by one of the top achievers, Sesethu Mbotshelwa from Franschhoek High School. Sesethu appealed to her fellow pupils to grab each opportunity offered to them so that they can make a difference to their society. “I want people to know my name. To say that, that girl, Sesethu made a difference in my life.” The event was concluded by a networking session amongst the pupils, their parents and the dignitaries attending the event.
Here (at the back, from left) are Nolan Williams, Leveen Atshipara, Sesethu Mbotshelwa, Esmé Van Wageningen, Dillon Seals, Elrich Groenewald and Nicolai Haussamer; (front) councillor Gideon Carinus, councillor Xoliswa Mdemka, the Speaker, councillor Clara Meyer, executive mayor, alderman Neels de Bruyn and executive deputy mayor, councillor Henry Jansen. PHOTO: SUPPLIED
Tien vas vir moord, vuurwapens en dwelms ELBÉ VAN HEERDEN Tien mans wat teregstaan op ’n klag van moord se aansoek om borgtog word vandag (Dinsdag) voortgesit in die Stellenboschlanddroshof. Dit volg ná ’n moord wat op 20 Januarie in Pinestraat, Cloetesville plaasgevind het. Die tien mans staar ook klagte van die besit van onwettige vuurwapens en die besit van dwelmmiddels in die gesig. Luidens polisiewoordvoerder, sers. Zenobia Sedeman, het ’n onderonsie in die vroeë oggendure van 20 Januarie uitgebreek onder vermeende faksie-lede. Enrico Vyfer is verskeie kere geskiet,
vermoedelik met drie verskillende vuurwapens, en na die Stellenbosch-hospitaal geneem waar hy aan sy wonde beswyk het. Ses mans is op 21 Januarie in hegtenis geneem op klagte van moord en die besit van ongelisensieerde vuurwapens. Polisie het ook op Mandrax-tablette met ’n straatwaarde van sowat R10 000 afgekom tydens die ondersoek. Sedertdien is nog vier verdagtes in hegtenis geneem. Al tien het Woensdag in die landdroshof verskyn waar hulle om borgtog aansoek gedoen het. Die saak is uitgestel na 26 Februarie vir die voortsetting van die borgaansoek.
Musiekaand vir Dorothea Skool Die Dorothea Skool in Cloetesville hou ’n Back to school, old school en jazzy vibe-geleentheid Vrydag 22 Februarie. Die musiekaand, met musiek deur Solfamadink, word in die AF Louw-skoolsaal aangebied. Toegang is R50. Gaste moet hulle eie eetgoed en xyz bring. Bel die skool by 021 889 5461.
Tuesday 26 February 2013
News - Nuus
Herwinning tans ‘te duur’ Afvalbestuur is ’n landwye probleem en stortingsterreine alleen gaan nie die probleem oplos nie. Dit is die mening van Saliem Haider, bestuurder vir vaste afvalbestuur by Stellenbosch-munisipaliteit. Haider het onlangs gepraat oor afvalbestuur en die rol van herwinning as oplossing vir dié probleem, veral aangesien die munisipale stortingsterrein in Devonvallei tans gesluit word omdat dit sy kapasiteit bereik het. Die stortingsterrein sal volgens Haider gerehabiliteer word teen sowat R40 miljoen. Die terrein moet skoongemaak word, twee lae klei kry, waarna gras bo-op geplant sal word. Dit Een van die munisipaliteit se vullistrokke. sal verhoed dat enige water wat deur die terrein vloei en met die vullis die huidige trant gestort word, die nuwe in aanraking kom. Volgens Haider moet stortingsel nie eers drie jaar sal hou nie. Vullis kan nie slegs gestort word nie; dit dit dan vir die volgende 30 jaar gemonitor moet ook uit die sel deur onder meer herword. Die munisipaliteit is ook besig om ’n winningsprojekte verwyder word. “Ons het in 2011 met ’n projek begin nuwe stortingsel te voltooi wat vir die volgende drie tot vyf jaar vir Stellenbosch se waar inwoners twee sakke kry – een vir vullis en een vir herwinbare materiaal. vullis gebruik sal word. ’n Weegbrug word binnekort aange- Daar het egter nie genoegsame beplanbring om die afval in die nuwe stortingsel ning plaasgevind nie. Herwinning kan nie te monitor. “Ons gaan ons vullistrokke duurder wees as om vullis op ’n stortingsook met toestelle toerus wat vir ons pre- terrein te gaan stort nie. Op die oomblik sies sal sê hoeveel vullissakke opgetel stuur ons ’n deel van die herwinbare mateword en waar dit plaasvind. Ons het hier- riaal na Huis Horison en die res na ’n geïntegreede afvalbestuursfasiliteit in Kraaidie data nodig.” Haider meen dat indien die vullis teen fontein.”
Stellenbosch Gazette
3
Tussenverkiesing 6 Maart Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het bevestig dat daar op 6 Maart 2013 ’n munisipale tussenverkiesing vir Wyk 22 sal wees. Dit volg op die bedanking van rdl. Leon de Villiers van die DA. Wyk 22 bedien die woonbuurte bekend as Die Boord, Brandwacht, Dalsig, Welgelegen en Krigeville. Nominasies het op 14 Februarie 2013 gesluit. Drie partye het kandidate benoem. Hulle is die Demokratiese Alliansie se Esther Groenewald, die African National Congress se Nuraan van Kerwel en Gordon
Reid van die Stellenbosch Civics Association. Tydens die registrasienaweek het 98 persone as nuwe kiesers geregistreer. Alhoewel dit nou te laat is om vir hierdie tussenverkiesing te registreer, kan Stellenbossers nog elke dag tydens werksure gaan aansoek doen om op die kiesersrol geplaas te word by die OVK se kantoor in Ryneveld Plaza. Die stembusse sal op 6 Maart oop wees van 06:00 tot 21:00. Die stempunte is by Hoër Meisieskool Rhenish en Laerskool Eikestad.
Training available for fisheries observers Volgens hom is Stellenbossers entoesiasties oor herwinning, maar net as dit reg werk. Daar word beoog om ’n buite-maatskappy te kry om die herwinnings-projek te behartig. “Ons wil hê dat ’n toegewyde span daarna moet omsien. Hulle moet die sakke gaan optel, waarna hulle dit na ons toe bring om te verwerk. Die herwinningsprojek is op die oomblik onbekostigbaar.” Volgens Haider moet alle moontlike verwerkbare materiaal voortaan uit die nuwe sel gehaal word in ’n poging om sy lewensduur te verleng. Hy meen dat indien die inname van afval nie verminder word nie, hulle probleme sal kry.
Stellemploy is currently assisting with the assessment and recruitment of fisheries observers. Training is from 18 to 28
March. Suitable candidates (age 20 – 26) must be in possession of a valid Grade 12 certificate. Call 021 886 6993.
Boetiek-klere teen goeie pryse Azaleahof hou Vrydag 1 Maart ’n boetiek-klereverkoping in die Azaleahof-sitkamer om 09:30. Goeie gebruikte en nuwe klere sal teen billike pryse verkoop word. Die verkoping begin om 09:30.
Tee en verversings sal ook te koop aangebied word. Almal word genooi om hierdie geldinsamelingsprojek van Azaleahof te kom ondersteun. Bel Azaleahof, wat geleë is in Van Riebeeckstraat, by 021 887 0136 vir meer inligting.
4
News - Nuus
Stellenbosch Gazette
Tuesday 26 February 2013 ontmoet 20:15 in die NG Kerk Stellenbosch-Wes in Alexanderstraat. 0 084 293 3967 (AA) of 021 889 5791 (Alanon).
26 Februarie
1 Maart
)Alkoholiste Anoniem (AA Stellenbosch Sentraal) ontmoet 20:15 in die NG Kerk Stellenbosch-Wes in Alexanderstraat. 0 084 293 3967.
)Knorhoek-wynplaas en Towerbosch Aardskombuis, in samewerking met Cobus Smit bied aan ’n “groen”-werksessie en ligte ontwerpersmiddagete. Leer hoe om jou eie organiese groente en kruietuin te kweek. 09:30 vir 10:00. R150, sluit werksessie, vonkelwyn en middagete in. Bespreek by towerbosch@ knorhoek.co.za of bel 021 865 2958.
28 Februarie )Alkoholiste Anoniem (AA) sowel as Alanon, ter ondersteuning van vriende en familie van verslaafdes,
Here are two Potters dancers Jade Isaacks and Danel Heynes. PHOTO: SUPPLIED
Calling all young and vibrant dancers Potters House, a local community dance and drama group, invites all young people to apply to become a member. This year, as in the past, they intend to dazzle the local community by staging a play in middle October. They will use a combination of dance and drama to tell the story of South Africa and its transition to democracy. This year their target market is young novice dancers and actors
(from grades 1 to 7), but they will not exclude older dancers and actors (senior pupils). All dancers and actors that become members will form part of the play, and is also eligible for several prizes at the end of the production season. If you would like to form part of their group, and develop your dancing and drama skills, please contact Monean Wenn on 083 229 0885 or send an email to pottershousedance@gmail.com.
)US Woordfees se WOW-projek hou ’n loslit langarm “snack dans” van 19:30 in die A.F. Louw-skoolsaal. Musiek word deur Paddy’s Dance Band gemaak. Toegang R60 by die deur. Gaste moet hulle eie platters bring.
2 Maart )St. Idas RK Primêre skool minibasaar. 09:00, skoolvelde in Idasvallei. Almal is welkom. Stalletjies met burgers, koeke, mandjies, groente, vrugte, worsbraai, koeldranke asook prystrekkings, ’n springkasteel en ’n brandweer-demonstrasie.
Youth conference
Call for KACF committees
The Apostolic Faith Mission in Kayamandi is hosting a youth conference over the weekend of 1 to 2 March. The conference will be held in the Kayamandi Worship Centre Hall at 118 Masithandane Street. The times are from 18:00 to 20:30 on Friday and 09:00 to 20:30 on Saturday. For further information please call youth leader Zukisani Ndwendwe on 071 514 1465 or send an email to afmyouthleader@gmail.com.
The organisers of the annual Kayamandi Arts and Cultural Festival (KACF) are currently inviting all interested individuals or groups to take part in one of the festival’s special committees. The terms of reference that outlines the responsibilities and deliverables of the committees will be made available on request. A meeting to elaborate on the roles, responsibilities and deliverables will be
scheduled and all those who indicated to have interest will be contacted. They are seeking committed and creative people with a strong interest in Kayamandi. The various committees will be music, dance, drama, DJs, the beauty pageant and the KACF Cup (soccer and netball). Please send an email to Paul Khambule at paul@lokxionlifestyle.co.za or Silulami Mbokwana at slu@lokxionlifestyle.co.za.
’n Ware Weskus-fees in die Paarl aangebied ’n Ware Weskus-fees. Dís wat mense kan verwag by TygerBurger en Agrimark se heel eerste Weskus-makietie, wat op Saterdag 2 Maart by die LiquiFruit-amfiteater in die Paarl aangebied word. Besoekers kan krewe en snoek oor die kole, tuisgebakte brode, mossels met ’n witwynsous, seekospotte, ’n
verskeidenheid wyne en koue bier asook lekker voetejeuk-Weskusmusiek verwag. Agrimark sal die dag van sy kampeertoerusting en ander ware uitstal en vir die jongspan sal daar springkastele en ander vermaak wees. Die hekke open 14:00 en die musiekkonsert begin 16:00 met die legendariese Klipwerf-boereorkes, die gewilde
Broers, die nimlike Rooies en Amoré Rudman. Rooies is ook seremoniemeester en sal sorg dat Thys die Bosveldklong en Andries Vermeulen hulself gedra wanneer hulle hul Weskusstories deel. Kaartjies van R100 tot R130 is te kry by 021 872 9754 of www.cultivaria.com.
Sterilisering van Klapmuts-diere
Markdag vir Simonsberg
Klopse vertel hul stories
Inwoners van Klapmuts kan van nou tot 20 Maart hul troeteldiere gratis laat steriliseer, inent of ontwurm. ’n Spesiale veeartseny-eenheid is by die klubhuis op die Klapmutssportgronde ingerig wat op Maandae, Woensdae en Vrydae van 07:30 tot 15:00 oop is. Sterilisering is ’n veilige, kliniese prosedure wat deur ’n gekwalifiseerde veearts uitgevoer word. Dit is ’n eenmalige geleentheid vir troeteldiereienaars om ’n beter lewe aan al die diere in hul gemeenskap te bied. Die aanbod is net vir diere in Klapmuts. As ekstra bonus sal elke kat wat gesteriliseer word ’n blikkie katkos kry en elke hond ’n pak hondekos. Navrae aan René de Wet by 0 082 090 8166.
Die Simonsberg-wynroete se jaarlikse markdag word Sondag 10 Maart op Delvera gehou. Meer as twintig plase op die roete sal aan die markdag deelneem. Besoekers kan onder meer na goeie wyne, kontreikos, stalletjies met plaaslike produkte, perderitte, musiekvermaak deur Newton & Co en vermaak vir die kleinspan uitsien. Die Vineyard Connection gaan vier interaktiewe wynproeë aanbied, teen R50 per persoon. Bespreek asseblief vooraf. Al die inkomste van die wynproeë sal aan die Pebbles-projek geskenk word. Bel 021 884 4360 om te bespreek. Die markdag sal 09:00 begin en toegang is gratis. Bel 021 886 4310/ 021 886 8275 of 2 info@wineroute.
Die langverwagte boek, Die Wellingtonse Klopse: 100 jaar se onvertelde stories, word Saterdag 2 Maart in die Oude Libertas-amfiteater- en kunsgalery bekend gestel. Die boek is saamgestel deur Kunstekaap in samewerking met Michael le Cordeur en Marlene le Roux. Die bekendstelling begin 14:30 vir 15:00 en ’n ligte ete sal bedien word. Die boek word teen ’n spesiale prys van R150 verkoop. ’n Opelugkonsert word dié aand op die Neethlingshof-wynlandgoed gehou wat 17:30 vir 18:00 begin. Die Wellington/Bolandse jeugorkes, onder leiding van Kunstekaap, sal saam met Karen Zoid en Arno Carstens optree. Bespreek jou sitplek voor of op 18 Februarie: e-pos marinda1meyer@gmail.com.
Boere-basaar met Franse flair in Franschhoek Die NG Kerk Franschhoek hou Saterdag 2 Maart sy jaarlikse basaar. Dit begin 09:00 op die NG kerkgronde en almal is welkom om dit by te woon. Die Wit Olifant-tafel sal vanjaar weer die plek wees om goeie winskopies op te tel. Oudergewoonte kraak die tafels ook weer onder kwaliteit-produkte soos vleisgeregte, afval, skaappotjie, hamburgers, braaivleis, boerewors asook
’n snoekbraai. Onder die ou eikebome sal ’n gesellige teetuin wees wat die beste tuisgebak sal bedien. Die kindervermaak vanjaar sluit ’n regte pretpark met onder meer ’n springkasteel, waterglybaan en poppekas in. Die opwindende veiling om 11:00 behoort ook nie misgeloop te word nie. Bel Blommie by die kerkkantoor op 021 876 2431 vir meer inligting.
Bespreek stalletjies Ladies to lunch nou vir karnaval in winelands Laerskool AF Louw hou die naweek van 26 en 27 April sy jaarlikse karnaval. Belangstellendes word uitgenooi om nou al hul stalletjies teen R700 vir die naweek by die skool te bespreek. Geen kosstalletjies word toegelaat nie. Bel die skool by 021 886 4791.
The Stellenbosch Ladies Luncheon Club will meet on Tuesday 5 March at L’Auberge Du Paysan at 10:30. Richard Arm, a horticulturalist, will speak on the topic: The History of the Vergelegen Gardens. Reservations can be made with Val Steytler on 021 855 2616.
Get tips for Cape Argus An informative talk on key principles relating to cycling and nutrition will be held at the Vergelegen Mediclinic on Tuesday 5 March. The talk, entitled Race Day Disasters – Don’t let them happen to you this Argus will be presented by clinical dietitian Anel Kirsten. Entrance is free, but bring along R5 to enter the raffle to win a nutritional goodie bag. To book your seats please call Tracy on 021 851 6228.
Tuesday 26 February 2013
News - Nuus
Stellenbosch Gazette
5
Upside-down tomato pie Be a master chef in your own kitchen with this upside down tomato pie. Serves: 6 Ingredients Crust 10 ml mustard powder 85 ml soft butter 2 medium carrots, scraped and grated 1 extra-large egg, lightly whisked 50 ml butter 1 clove garlic, crushed 15 ml balsamic vinegar Upside 250 ml soft breadcrumbs 315 ml cake flour salt and freshly ground black pepper 65 ml mixed fresh herbs such as parsley, coriander (dhanio), chives 50 g cheese, grated Tomato Filling 1 large onion, coarsely chopped 550 g tomatoes 15 ml soft brown sugar Method Preheat the oven to 180 °C (350 °F).
Zorada en Stefan Temmingh span op 3 Maart in die Moederkerk op kragte saam. FOTO: VERSKAF
Temminghs snoer hul talente saam Twee uitstaande Suid-Afrikaanse musici sal op Sondag 3 Maart om 16:00 in die Stellenbosch Moederkerk vir die eerste keer hul talente saamsnoer. Die Suid-Afrikaanse blokfluit virtuoos, Stefan Temmingh, en die bekende Stellenbosse orrelis, Zorada Temmingh, bekend vir haar innoverende orrel-improvisasies sal die verhoog deel in ’n konsert getiteld Fantasia & Echo. Die program is saamgestel binne die tema en variasie-raamwerk en sluit werke in van
komponiste uit die 16de tot 20ste eeu. Kaartjies vir Fantasia & Echo, met Stefan Temmingh (blokfluit) en Zorada Temmingh (orrel) in die Stellenbosch Moederkerk op 3 Maart kan bespreek word by www.webtickets.co.za or of by die deur gekoop word. Vir verdere inligting bel 021 461 7617. ) Vyf gelukkige Gazette-lesers kan elk ’n dubbelkaartjie na die vertoning in die Moederkerk wen. SMS die woord “Fantasia”, jou naam en kontakbesonderhede aan 34420 (SMS’e kos R1,50).
wrap. Chill until needed. Meanwhile, heat the butter in a pan and sauté; the onion and garlic until glossy. Add the tomatoes (cut into 7 mm thick slices) and fry rapidly on both sides (the tomatoes must not be soft). Remove the tomatoes and arrange in the bottom of the prepared cake tin. Add the vinegar and brown sugar to the onions in the pan and stir-fry for about one minute. Pour the mixture over the todown tomato tart. PHOTO: WWW.FOOD24.COM matoes and sprinkle with the Spray a 20 cm loose-bottomed cake breadcrumbs. Shape the dough into a circle big enough to fit into the tin with non-stick spray. Line the pan with aluminium foil. cake tin. Place the pastry circle on top of Sift the cake flour and mustard powder together and season with the tomatoes, pressing down lightsalt and pepper. Add the butter and ly. Bake for 25 minutes or until the rub in with your fingertips until the crust is baked through and lightly browned on top. mixture resembles breadcrumbs. Cool slightly before turning out Add the fresh herbs, carrots and cheese and mix. Add the whisked onto a pretty serving platter. Serve hot with plain yoghurt. egg and mix to form a smooth dough. - Recipe from www.food24.com Press into a ball and wrap in plastic
Concert at Solms-Delta Don’t miss the penultimate summer concert at Solms-Delta wine estate on Saturday 2 March. Hot Water, fresh from their sellout Kirstenbosch concert, will be in action. They will be joined by Solms-Delta’s very own brass stage ensemble, the Delta Langbroek Band, backed by the Delta Eight, consisting of Solms-Delta
music project staff members and a quartet of singers from the Soetstemme choir. The show will kick off with an opening set by the Delta Optel Band, guaranteed to set the tone for a wonderful evening of rural Cape food, music and dance on the Fyndraai restaurant lawns. Sip one of the Solms-Delta wines, relax and enjoy a hearty
PLUS EARN POINTS
Franschhoek per kg
PnP no nametm Fresh Chicken Braaipack
979 each
Clover seal Fresh Milk assorted 1 litre
429 each
aQuellé Flavoured Water assorted 500ml
BIG PRIcE THE
DROP
product has been styled for photography.
2899
Kaapse Braai buffet and listen to the sounds of local favourites. The show will take place from 19:00 to 21:30. Tickets cost R210, kids under 12 only R100. To book call Henry on 021 874 3937 or email restaurant@solms-delta.co.za. For more details and programme go to www.solms-delta.co.za - Events & Summer concerts, or on facebook at www.facebook.com/SolmsDelta and Twitter @solms_delta.
BUy 3 FOR
5999 per kg
Beef Roast
2000
1299
2149
1249
PnP Mangoes loose sell
(Topside, silverside or aitchbone)
1699 each
Rama everyday Medium Fat spread Brick 500g
each
PnP White sugar 2.5kg
PnP low Fat yoghurt assorted 1kg (excluding
Fanta, sprite or stoney soft drinks assorted 2 litre
double Cream)
1899 ultramel UhT Vanilla Custard 1 litre
Become a smart shopper points millionaire
see in-store for the weekly participating product 11 February – 10 march
www.pnp.co.za
terms and conditions apply.
PRICes VALID 26 FeBRuARy - 3 mARCh 2013 PIck N PAy FRANScHHOEk DAILy ONLy 23 huguenot stReet FRAnsChhoek. ContACt numBeR: 021 876 3931
pick n pay endeavours to meet the demand for these promotional items, but stocks are limited. please check availability: 0800 11 22 88 (toll free landline only. Cellphone rates apply). We strive to ensure all printed information is correct, but will not be liable for any print errors that may occur. advertised prices are inclusive of VaT where applicable. We reserve the right to limit quantities. smart shopper terms and conditions apply. Certain products are excluded from the smart shopper programme, please see in store or go online for more details.
www.picknpay.co.za
Please Recycle
CustomeR CARe
Toll Free: 0800 11 22 88
(landline only. Cellphone raTes apply)
1175186B
Always there for you
6
General - Algemeen
Stellenbosch Gazette
Laaste sterrekyk-piekniek van somer Sterrekyk-geesdriftiges moenie die laaste sterrekyk-piekniek van die seisoen by die Afrikaanse Taalmonument op Saterdag 2 Maart misloop nie. Die sterrekyk-piekniek word in samewerking met die Orion Observasie Groep (OOG), ’n informele sterrekundeklub van die Boland, aangebied. Die piekniek begin om 18:00. ’n Begeleide toer van die monument word om 18:30 aangebied. Besoekers kan van 20:00 tot 22:30 onder leiding van lede van OOG deur teleskope na die sterre kyk. Die tema van die aand is: Kaptein Canopus span die seile.
Toegang by die hek is R25 vir volwassenes en R10 vir kinders. Bespreek asseblief by 021 863 0543/4809 of 072 181 6744. Sterrekyk-pieknieks sal gekanselleer word indien die weer sleg is. Besoekers is welkom om hul eie piekniekmandjies saam te bring of een by Volksmond Koffiewinkel te bestel. Bel hulle by 021 863 2800. Veilige parkering is beskikbaar en toegang word beheer. Besoekers word aangemoedig om verkykers en warm klere saam te bring. ’n Fotografiewerkwinkel, waar
deelnemers sal leer om stersirkels (star trails) af te neem, word ook tydens die sterrekykpiekniek aangebied. Dié praktiese werkwinkel, deur professionele fotograaf en geregistreerde toergids Peter Haarhoff van die Cape Photographic Company, is geskik vir beginner- tot intermediêre fotograwe. ’n SLR-kamera (digitaal of 35mm) is noodsaaklik. Dit kos R350 en sluit notas en ligte verversings in. Bespreek by Amira Clayton by 021 863 0543/4809 of stuur ’n epos na kommunikasie@taalmonument.co.za.
Breakfast with Sonja Heroldt for animal welfare The Animal Welfare Society Stellenbosch (AWSS) is hosting a breakfast fund-raiser with Sonja Heroldt on Saturday 2 March.
It promises to be a morning filled with inspiration and song. Tickets are R130 per person. The fund-raiser will be held in The Longroom at the
Markotter sportsfield and it will start at 09:30. For further enquiries or tickets please call 082 776 2595 or send an email to crislise@iafrica.com. STEVEN, AGED 32, A Malawian man with 6 years exp seeks domestic work. Contact 074 995 4425. Ref: 072 888 7808.
www.olx.co.za | www.eikestadnuus.co.za
PERSOONLIKE DIENSTE
Eikestadnuus 021 887 2840
ALGEMENE DIENSTE 108
36
Kindervermaak Children’s Entertainment JUMPING CASTLES Choose your theme! We deliver, erect & collect. 072 411 6416
ZIMBABWEAN LADY seeks housekeeping work. Please contact me on 084 457 5097. Reference: Hema 082 773 7014.
Geld/lenings Money/Loans DEBT PROBLEMS? Let us help you. We consolidate debt payments. Pay lower installments. Deon 021 811 4670.
140
Elektriese Herstelwerk Electrical Repairs ALLE HERSTEL van yskaste, vrieskaste en alle tipe wasmasjiene. Gas hervul vanaf R150. Skakel 076 919 0596.
ZIMBABWEAN LADY seeks domestic work, sleep in or out. Reference contact 079 369 5994.
HERSTEL by die huis. Ys- en vrieskaste, stowe, wasmasjiene en mikrogolfoonde. Skakel 071 755 3390.
1141
Algemene Dienste General Services DECKSTER'S CATERING. Décor / Hiring. Menu's from R110.00. Includes: crockery, cutlery, white tablecloths, white chair covers, organza backdrop, arch & red carpet. ( Ielaahm or Rene. 021 371 4507 / 082 324 9486. www.decksterscatering. co.za DR NILSON Marriage problems. Love problems. Pregnancy problems. Remove bad luck and evil spirits. Sexual problems. Financial problems. Win big contracts, tenders and court cases. Also unfinished work with other doctors. 078 229 1030 Stellenbosch. Call for appointment.
Finance available - No Deposit
400
Betrekkings Gevra Jobs Wanted FELISTAS SEEKS 3 day char or domestic work. 30 Year old Zimbabwean with reference. Contact 071 704 8403. HARDWORKING AND trustworthy lady , very pleasant, seeks char work, Mon, Wed & Fri. Contact 073 374 1884. HONYE, 28 YEAR OLD Zimbabwean seeks everyday domestic / char work. Reference available. Contact 073 718 7510. ISAACK, A MALAWIAN with valid driver's license & permit seeks driving job. Contact 078 228 5300. MATURE LADY SEEKS childminder or char work, Monday - Friday. Contact 083 670 6967.
Spesiale dienste
Smalls@ eikestadnuus. com
Tuesday 26 February 2013
Dienste vir Wêreldbiddag gehou Verskeie dienste sal regoor Stellenbosch vir die jaarlikse Wêreldbiddag vir Vroue op Vrydag 1 Maart gehou word. Hier volg die besonderhede: )VGK Idasvallei: 06:00. )VGK Cloetesville: 06:00. )Huis Ebenhaeser-tehuis in Cloetesville: 09:30. )Huis Noah-tehuis in Idasvallei: 10:30. )St Mary’s op Die Braak: 13:00. )’n Aanddiens in die VGK Cloetesville: 19:15. Alle vroue van alle denominasies word genooi. Bel Virginia Jumat by 083 704 6872 of 021 887 4384.
Dinsdag 26 Februarie 2013
General - Algemeen
Saving on your insurance in 2013 As global economic turmoil continues to threaten household incomes around the world, many people may be tempted to cut costs wherever they can, including on their insurance premiums. But according to Alexander Forbes Insurance’s MD, Gari Dombo, it is more important to ensure that you get the maximum value from your insurance cover in tough times than it is to cut costs which may lead to the taking of unknown risks. “This is the time for households to evaluate their insurance policy and make sure they only pay for the cover they actually need. People’s circumstances and economic realities change as they go through life, but all too often they rely on an insurance policy that may have been taken out a number of years ago, and which the policy holder only vaguely understands today. “This often results in people paying money for things they don’t need covered any more, while leaving themselves exposed on other, more important things.” Dombo suggests following these tips to ensure policy holders save costs where appropriate without taking undue risks: ) Review your all risks schedule and identify items that are less important to you now. You could remove these items from your all risks schedule. ) On your contents cover you may decide that certain items would not be replaced. You could negotiate with your insurer to remove those from cover and your sum insured. ) If you have a solid security system or live in a secure complex, you may consider adjusting your insurance policy to a narrow
cover that excludes theft. Be aware however that the theft may not come from outside, it could be by an employee or other person contracted to do work for you or in the complex ) Reconsider your insured items in the context of your life. Decide whether the possibility or severity of a risk makes the item worth insuring. If something is unlikely to happen, or happens very infrequently, insurance for that item may not be necessary, but if the loss can be severe one should consider very carefully before having the cover removed. ) Consider what level of loss you would be prepared to carry yourself as an additional voluntary excess and in which sections of your policy. ) If you do decide to reduce your cover or self insure after evaluating the risks, consider putting the premium savings away each month to provide for the extra risk that you are now taking on. This is vitally important for any household that wants to begin self-insuring some of its possessions. As these savings build you may be able to increase the level of self insurance later. ) Consolidating your portfolio into a single policy can also result in substantial discounts – especially if you own a number of vehicles, properties or a business. ) Changing your vehicle insurance to a named driver scheme may also reduce car premiums, but policy holders would have to decide if this is an appropriate arrangement first. If you live in a household of two, nominating you and your partner as the only people to drive your car should reduce your premium. Most importantly however, Dombo advised that people should fully understand what each of the clauses in their insurance policy means.
Stellenbosch Business Connect ontmoet môre Die Stellenbosch Business Connect ontmoet môre om 07:45 by die Stellenbosch Hotel. Dit sal Business Connect se samekoms vir Februariemaand wees. Die gasspreker is Claudia
Brandt van Brandt Coaching en sy praat oor goeie leierskap deur bestuurders. Vir meer besonderhede stuur ’n epos aan stellenbosch@capebusinessconnect.co.za of rbotha@discoverymail.co.za.
Stellenbosch-sakekamer byeen Die Stellenbosch-sakekamer se ken-mekaar & begrotingsfunksie is op 5 Maart om 17:30 vir 18:00 by Delvera. Charles de Wet van PricewaterhouseCoopers is die gasspreker. Vir besprekings kontak Helanie Verster by info@stb.moores-
tephens.co.za of faks (021) 880 1425 Let asseblief op dat besprekings eers bevestig sal word indien die bewys van betaling ontvang is. ’n Besprekingsvorm alleen sal nie voldoende wees nie. RSVP voor of op Woensdag, 27 Februarie 2013.
Bellville golf day to raise much needed funds for Badisa Join Badisa Tygerberg in the fight against poverty and child abuse by taking part in their annual fund-raiser golf day on 1 March at the Bellville Golf Club. The entrance fee is
R 1 200 per fourball team and/ or R1 200 to sponsor a tee. For more information call With-it Marketing & Events on 076 614 2317 or Fransie at Badisa Tygerberg on 021 939 9120.
Stellenbosch Gazette
ANNA FOUNDATION: Die Stellenbosse kinders van die Anna Foundation het Woensdagaand aan die 5 km-pretdraf van die Gino’s-aandwedloop by Coetzenburg deelgeneem. Die Anna Foundation is ’n organisasie wat daarop gemik is om Stellenbosse plaaskinders te help met basiese lewensvaardighede deur middel van sport. Vir meer besonderhede besoek www.annafoundation.com.
7
Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore
Year 15 • Dinsdag 26 Februarie 2013 | Tel. 021 887 2840
Duisende rande op die spel in derde Dagbreek Maties Straatmyl
Duisende rande se prysgeld is op die spel in die derde Dagbreek Maties Straatmyl wat in samewerking met Maties Atletiek tydens die Namaqua Straatmylfees aangebied word. Die straatmyl vorm deel van die jaarlikse Universiteit Stellenbosch Woordfees.
Die wedloop, gehou in Victoriastraat in Stellenbosch, vind op Woensdag 6 Maart 2013 om 17:30 plaas en word jaarliks ter ere van De Villiers Lamprecht wat die eerste droommyl – in minder as 4 minute – in Suid-Afrika gehardloop het, aangebied. De Villiers, ’n oudinwoner van die manskoshuis Dagbreek, het dié prestasie op 13 November 1964 behaal toe hy die afstand in 3.59.7 afgelê het. De Villiers het in Desember 70 geword. Die organiseerders het ook bekendgemaak
dat die voormalige Suid-Afrikaanse Olimpiese atleet, Johan Cronje, aan die wedloop gaan kom deelneem. Daar word vanjaar weer drie wedlope aangebied – vir mans, vroue en vir elite atlete. Die inskrywingsfooi is R10 per persoon terwyl elite atlete geregistreer moet wees. ’n Totale prysgeld van R8 000 is op die spel vir die wenners. Benewens Puma wat ’n R1 000 se pryse vir elke wedloop geskenk het, kan atlete wat ’n droommyl hardloop, ’n addisionele R2 000 in die sak steek. Atlete wat die roeterekord oortref – tans gehou deur Annei Klopper (vroue, 5:15.01); Lochner Slabbert (Mans, 4:22.15) en Jeromy Andreas (Elite , 4:04.2) – is ’n verdere R300 ryker. ’n Gelukstrekking ter waarde van ’n R1 000 word ook vir atlete gehou. Vir die beste ondersteunersgroep of koshuis is daar R2 000 se Namaqua-wyn op die
spel. Vermaak deur onder andere trompoppies van die Hoërskool Hottentots-Holland, vuurdansers en ’n DJ word tussen die wedlope aangebied. Francois Fouche, die organiseerder, sê die wedlope behoort baie opwindend vir toeskouers behoort te wees. “Mens kry nie meer aldag kans om ’n wedloop oor ’n myl te sien nie en dan is daar natuurlik nog die moontlikheid om ’n droommyl te sien. Boonop vind die wedloop in die historiese kern van die universiteit, in die boomryke Victoriastraat plaas, wat sal bydra tot unieke aard van hierdie wedloop.” Borge sluit in Puma, Bos Ystee, Namaqua Wyne, die Oud-Dagbrekerbond en Nu’Bar, Somerset-Wes. Skakel met Francois Fouche by tel 0833685948 of straatmyl@hotmail.com vir meer inligting.
Stuur nominasies
Dit is tyd vir skole om nominasies vir Let’s Play en Eikestadnuus se sportster van die maand vir Februarie te stuur. Voorstelle vir die Eikestadnuus span van die maand kan ook gemaak word. Vandag is die laaste dag vir nominasies. Stuur aan eunice.visagie@eikestadnuus.com. Dylan Raubenheimer was Januarie se sportster van die maand en Hoërskool Lückhoff se o.17-sokkerspan was die span van die maand.
City still title contenders 17DE GINO’S-AANDWEDLOOP: Verlede Woensdag was dit weer tyd vir die jaarlikse Gino’s-aandwedloop oor 10 km en 5 km in Stellenbosch. Meer as 1 000 drawwers en stappers was deel van die aksie. FOTO’S: EUNICE VISAGIE
Hier is Stephan Jordaan en sy dogtertjie, Evah.
Yaya Toure and Carlos Tevez scored classy second-half goals as Manchester City kept alive its slim Premier League soccer title hopes with a 2-0 victory over Chelsea on Sunday. Goalkeeper Joe Hart also played a part in City’s crucial win at Etihad stadium by saving a penalty from Frank Lampard in the 52 nd minute, denying the England midfielder his 200 th goal for Chelsea. The result kept City 12 points behind Manchester United and moved the defending champions seven points clear of third-place Chelsea, giving renewed hope to Tottenham and Arsenal behind them in the race for the Champions League spots. – www.supersport.com
Win a Xterra hamper
Hier hardloop Delarey Brugman en sy dogter, Lisa, saam met die oud-Springbok-rugbyspeler Ollie le Roux.
Kinders van die Anna Foundation was ook deel van die pret in die 5 km-pretloop.
Eikestadnuus together with the organisers of the Totalsports Xterra, is giving away a Totalsports hamper to the value of R1 500, which will include a gift voucher together with a Totalsports Xterra cycling top and pants. To stand a chance to win this sought after prize answer the following question: Who is the title sponsor of Xterra South Africa? Send your answer to: Eunice.Visagie@eikestadnuus.com.