Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore
Year 14 • Tuesday 4 December 2012 | Tel. 021 887 2840
Die Safe House Stellenbosch het vanjaar vir die 16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders-veldtog, 16 poppies met die boodskap “No excuse for abuse” op tien plekke in Stellenbosch opgehang.
16 Dae van Aktivisme
Word jy mishandel?
Die internasionale veldtog, 16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders, het op 1 Desember afgeskop en duur tot 10 Desember.
Die veldtog wil bewustheid skep oor die geweld en mishandeling wat talle vroue en kinders moet verduur. Die bestuurder van die Safe House Stellenbosch, Lee Rossouw, deel die volgende wenke met lesers: In die geval van ’n geweldadige situasie: ) As jy bedreig voel of aangeval word, bly weg van die kombuis waar die oortreder wapens soos messe kan kry. ) Bly weg van badkamers, kaste of klein ruimtes waar die oortreder jou kan vaskeer. Gaan na ’n kamer met ’n buitedeur of venster waar jy kan ontsnap.
) Kry ’n kamer met ’n telefoon wat jy kan gebruik. Sluit die oortreder uit as jy kan. Bel die polisie onmiddellik vir hulp. ) Indien dit moontlik is, hardloop na ’n vriend of buurman se huis en vra vir hulp. Neem jou kinders saam met jou. ) Wanneer die polisiebeampte opdaag, vertel hom presies wat gebeur het. Neem foto’s van jou beserings en kneusplekke. Wat om te doen as jy só ’n verhouding wil beëindig: ) Besoek jou naaste polisiestasie en rapporteer die geweld. ) Vra die polisiebeampte om jou te help om ’n saak teen die oortreder te maak. ) Gaan na die landdroshof in jou distrik en doen aansoek om ’n be-
“Hou rekord van mishandeling – kry berading by sosiale werker”
skermingsbevel. ) Die hof is verplig om jou saak so gou moontlik aan te hoor en ’n tussentydse of finale beskermingsbevel uit te reik nadat die bevel aan die oortreder gelewer is. ) Besoek jou dokter en laat alle beserings ondersoek word. Hou rekord van die mishandeling. ’n Joernaal kan ook help om alle datums en gebeure, asook foto’s van beserings, op te neem. ) Besoek die maatskaplike werker in jou gebied en kry die nodige berading. Jy kan ook verwysings kry na skuilings vir mishandelde vroue en kinders. ) Nader jou vriende en familie vir ondersteuning. ) As jy nie die woning kan verlaat waar die mishandeling plaasvind nie, kan jy steeds ’n beskermingsbevel teen die oortreder kry om grense in die verhouding te stel. ) Hou altyd ’n ontsnappingssak byderhand vir wanneer jy vinnig moet vlug. Bewaar dit in ’n veilige plek en
liefs weg van die huis waar die oortreder dit nie kan kry nie. Die sak moet die volgende items bevat: Identiteitsdokument; geboortesertifikate van jou en die kinders; jou maatskaplike toelaagkaart; enige ekstra sleutels van die huis, motor
of besigheid; ’n tjekboek en bankkaart; mediese fonds-kaart; tandeborsels, een stel klere en toiletware én gesertifiseerde afskrifte van enige belangrike dokumente of ooreenkomste soos polisse, verbandlenings of jou testament.
Lee Rossouw, die bestuurder van Safe House Stellenbosch.
2
Stellenbosch Gazette
News - Nuus
Tuesday 4 December 2012
POLISIE GEE TERUG: Die Stellenbosch SAPD se afdeling vir Gesins- en Kindergeweld en Seksuele Misdrywe (GKS) het Saterdag hul jaarlikse kinderpartytjie gehou om slagoffers van gesinsgeweld te bederf. Met die hulp van I Dare 2 Care en hul borge, KFC, Etana en Simpson’s Prokureurs kon die kinders ’n dag in die buitelug geniet. Elkeen het ook middagete en ’n Kersgeskenk ontvang. Hier is lede van I Dare 2 Care en die GKS-eenheid (voor van links): Lisca Robarts, Faatimah Ismail, kapt. Maria Goosen en kapt. Primrose Phokojoe; (agter) Madaleine Pool, Nelmarie Lotriet, Wilmien Kruger, Tessa Marais en konst. Byron Truskey; (heelagter) ao. Theo Coetzee. FOTO: ELBÉ VAN HEERDEN
Vir ’n vakansiereis kom padveiligheid eerste! Of jy net ’n kort rit na die see toe onderneem, of net van die lughawe na die hotel ry of op pad is na jou jaarlikse somervakansie, dis uiters belangrik vir jou eie veiligheid op die pad om jou motor op die regte manier te pak. Daar is verskeie risiko’s daaraan verbonde om met die hele gesin en ’n groot klomp bagasie te reis, nie net vir diegene in die motor nie maar ook vir ander padgebruikers. Goodyear beveel aan dat motoriste ’n paar eenvoudige reëls volg om te verseker dat die motor stewig gelaai is en nie jou gesin of ander padgebruikers in die gevaar stel nie. ) Veiligheid eerste : Die veiligheid van die passasiers en hul gerief is bo alles aan die lys. Moenie risiko’s neem deur passasiers los in die motor te vervoer as gevolg van groot of ongemaklike grootte items wat in die pad is nie. Maak eerste die kindersitplekke vas voordat die motor gelaai word, aangesien dit moelik is om dit te doen wanneer die motor vol gelaai is. ) “Laaste in, eerste uit”: Hierdie gesegde is ’n handige wenk om te verseker dat jy die items wat jy tydens die rit mag nodig hê, byderhand het en maklik kan bereik. Onthou dit wat jy “moet hê”. Neem genoeg kos, drinkgoed, babadoeke, medisyne en vermaak vir die kinders en ander noodsaaklike items om te hou totdat jy jou bestemming bereik het. ) Motorpak is ’n fyn kuns. Hier is ’n paar
handige wenke: – Hou die area rondom die bestuurder se voete oop. Los items wat rondrol, trek die bestuurder se aandag af en kan gevaarlik wees as dit onder die bestuurder se voete of die pedale beland, veral wanneer daar in noodsituasies gerem word. – Pak altyd die groot swaarder items onder in die bagasiebak om te verseker dat die swaartekrag so laag moontlik bly. Skuif swaar items so ver moontlik na vore, styf teen die agterkant van die bagasiebak, sodat ’n beter verspreiding van gewig verseker is. – Moenie die binnekant van die motor gebruik vir jou bagasie nie. Items kan onverwags vorentoe vlieg en passasiers beseer. “Toetse deur vooraanstaande outomobielklubs het bewys hoe gevaarlik ’n eenvoudige glasbottel of speelding kan wees wanneer skielik gerem word”, sê Lize Hayward, Goodyear se groep- kommunikasiebestuurder. “ ’n Item wat aanvanklik lig lyk, versnel geweldig wanneer daar in ’n noodgeval gerem word – selfs teen betreklike lae spoed tref dit die voorste passasiers met ’n hele paar keer sy oorspronklik gewig.”
) Sigbaarheid eerste: Indien jy ’n stasiewa het, moenie bo die hoogte van die agtersitplekke pak nie. Dit verswak nie net jou uitsig aansienlik nie, maar verhoog ook die moontlikheid dat items vorentoe kan vlieg wanneer jy skielik moet rem. Oorweeg dit om ’n dakrak of sleepwaentjie te gebruik as die motor se bagasiebak vol gelaai is. Indien jy die volle hoogte van jou stasiewa se bagasiebak moet gebruik, gebruik ’n net of ander ingeboude beskerming om te keer dat items vorentoe vlieg. ) Beplan vir ’n pap wiel: Indien jou motor nie toegerus is met ’n spesiale veiligheidstoestel en bande soos Goodyear se RunOnFlat-bande nie, dink aan ’n pap band wanneer jy die motor pak. Dis frustrerend en gevaarlik om die motor se hele bagasiebak langs ’n besige pad uit te pak om by die noodwiel uit te kom. En onthou: as jy ’n pap band het, kyk eerste na jou gesin se veiligheid. Kry almal op ’n veilige plek voordat jy die pap band takel of om hulp vra. “RunOnFlat-bande is baie voordelig om hierdie situasie te vermy,” sê Hayward. “Te danke aan RunOnFlat-tegnologie hoef bestuurders nie op gevaarlike plekke stil te hou om ’n band
om te ruil nie. RunOnFlat-bande laat bestuurders toe om te bestuur nadat hulle ’n pap band of totale verlies aan banddruk het en verskaf genoeg tyd om tuis te kom of ’n nabye bandesentrum binne ‘n afstand van 80 km te bereik teen ‘n maksimum spoed van 80 km/h – selfs op ’n band watheeltemal afgeblaas het.” ) Veilig op die dak gelaai: Deur items op die dak te laai, moet ’n paar ekstra faktore in aanmerking geneem word: ekstra hoogte, ekstra gewig en ekstra weerstand. Dakvragte verhoog die weerstand van die motor. Die lugvloei sal die voorkant van ’n vrag probeer lig. Indien skielik gerem word, is die vrag geneig om vorentoe te gly. Die ideaal is dat alle items op die dak in ‘n stewig vasgehegte dakhouer gelaai moet wees – wat ook die gewigsbeperkings van die dak in aanmerking neem. ) Reis met troeteldiere: Troeteldiere moet nooit toegelaat word om vry in ’n bewegende motor te beweeg nie. Nie net kan die dier seerkry wanneer ’n skielik beweging uitgevoer word nie, maar die ander passasiers kan ook seerkry. Maak diere altyd vas met ’n veiligheidsharnas of vervoer hulle in goed geventileerde kratte. ) Pas jou bestuurstyl aan: Moenie vergeet dat ’n volgelaaide voertuig die beweegbaarheid daarvan beïnvloed en dit tyd neem om daaraan gewoond te raak. Om met die hele gesin en baie bagasie te reis, lei tot meer afleiding, minder sigbaarheid en ’n vol gelaaide voertuig neem langer om tot stilstand te kom.
Premature babies need ‘essential newborn care’ Preterm birth is the world’s largest killer of babies, causing more than 1 million deaths each year, yet 75 percent could be saved without high technology care. In South Africa, more than 8 out of 100 babies are premature (before 37 weeks of pregnancy) and ranks 24 out of 184 countries for number of newborn deaths due to complications from preterm birth. World Prematurity Day was celebrated during November, as part of a global effort to raise awareness of the deaths and disabilities due to prematurity and the simple, proven, cost-effective measures that could prevent them. World Prematurity Day is building momentum by showing how countries can reduce preterm births and better care for babies born too soon. Countries in every part of the world will take action on World Prematurity Day including South Africa. “People think that preterm babies need intensive, high-tech care, but we have simple methods that really work and would save hundreds of thousands of lives,” says Joy Lawn, a neonatal physician from Save the
Children. “We need urgent action on two gaps – the knowledge gap for preventing preterm birth, and the action gap to save newborn babies’ lives now by getting frontline workers and essential medicines to the mothers and babies who need care the most.” “Essential newborn care is especially important for babies born preterm,” said Elizabeth Mason, M.D., Director of WHO’s Department of Maternal, Newborn, Child and Adolescent Health. “This means keeping them warm, clean, and well-fed, and ensuring that babies who have difficulty breathing get immediate attention.” Basic life-saving interventions can dramatically accelerate reduction of newborn deaths, particularly for preterm babies. These interventions include providing regular checkups for pregnant mothers, ensuring that births take place in the hands of skilled health workers; helping babies breathe at birth; breastfeeding, keeping babies warm and ensuring hygienic umbilical cord care. For countries with very high burdens of preterm births, family planning and increased empowerment of women, especially
adolescents, plus improved quality of care before, between and during pregnancy can help to reduce preterm birth rates. “We know that poverty, lack of women’s education, malaria and HIV all have an impact on the pregnancy and the health of the baby,” says Christopher Howson, PhD, Vice President of Global Programs for the March of Dimes and an epidemiologist. “However, little is known about the interplay of these and other environmental and social factors in increasing the risk of preterm birth. We need to know more. Prevention is the next frontier.” Today in South Africa, 41% of children who die under the age of 5 years are newborns, and this is a rising proportion. Complications from prematurity are the leading cause of newborn mortality. Having committed to the Millennium Development Goal for child survival and pledging support to A Promise Re-
newed, South Africa is using World Prematurity Day to take actions to address preterm birth, in hopes of taking a step forward in achieving these goals for child survival. The publication of the Born Too Soon report in May 2012 drew global attention to what many consider the world’s most overlooked public health problem. The report included the first country-by-country statistics for both absolute numbers and rates of preterm birth, documenting the extent and severity of the problem. For more information on families affected by premature birth, information and data on preterm birth, supporting organizations, and activities for World Prematurity Day, visit facebook.com/WorldPrematurityDay.
Tuesday 4 December 2012
News - Nuus
Die oud-Stellenbosser Heinz Winckler was een van verskeie kunstenaars by die afgelope naweek se Blue Rock-gospelfees deur Eikestadnuus in samewerking met Boland Media aangebied is op die Blaauwklippen-wynlandgoed. Winckler, wat die eerste Suid-Afrikaanse Idols-wenner was, was ’n groot gunsteling onder die skare. FOTO’S: EUNICE VISAGIE
3
Stellenbosch Gazette
Die aktrise Lindie van Eeden was die seremoniemeester vir die Blue Rock gospel-fees.
Louis Loock, voorheen van Romanz, het die aand se vertoning afgeskop.
‘Dis redelik om vir ’n loon van R150 te vra’
Plaaswerkers se “ontevredenheid” oor die vlak van hul besoldiging is “geregverdig”. Dit was die mening van raadslid Martin Smuts, onderburgemeester van die Stellenbosch-munisipaliteit, by ’n boekbekendstelling buite dié Wes-Kaapse dorp verlede Vrydag. “Die waarde van bevoorregte kinders se ontbyt soggens beloop dikwels sowat R150, so dis redelik om vir ’n bestaansloon van R150 te vra,” het hy gesê. Smuts was aan die woord by ’n werksessie oor ’n nuwe boek deur skrywers verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US), Sustainable Stellenbosch – Opening Dialogues. Die geleentheid is by die Volhoubaarheidsinstituut in Lynedoch gehou.
Die wynland en omliggende gebiede is vroeër in November geruk deur plaaswerkers wat teen hul amptelike minimumloon van R69 per dag betoog het. Hul staking is opgeskort tot onderhandelings plaasvind. Dinsdag (4 Desember) is as sperdatum gestel vir ’n verhoging van die minimumloon na R150 per dag. In sy opmerkings by die boekbekendstelling het prof. Russel Botman, US-rektor en visekanselier, die arbeidsprotes op plase en diensleweringsproteste elders as ’n “waarskuwingsteken van die krisis veroorsaak deur armoede en ongelykheid” beskryf. “Te min mense verstaan ons sit op ’n tydbom. Daar is toenemend ’n maatskaplike woede waaroor ek baie bekommerd is.”
GEMEENSKAP STAAN OP TEEN MISDAAD: Die Cloetesville-gemeenskap het Saterdag ’n optog teen misdaad gehou. Die gemeenskap het in opstand gekom teen dwelms, onwettige drankverkope, die verkoop van skroot, bendes en ander kriminele aktiwiteite in die gebied. Die optog is deur raadslede Valerie Fernandez en Paul Biscombe, asook die voorsitter van die Cloetesville gemeenskapspolisiëringsforum, Alice Gordon, gelei. Die Cape Whaler’s Field Band het ook saamgeloop. FOTO: SAMANTHA VAN DEN BERG
Good News 2012 conference GraceLife Ministries is hosting the Good News conference 2012 in Stellenbosch from 14 to 16 December at Rhenish Girls’ High School. Arthur Meintjes will be the speaker at the conference. Everyone is invited to come and
DIBONGS ENDS OFF 2012: Dibongs Bonga Tshemese Feleba Omkhulu Clever Matwetwe, local performer and owner of the Bonga Thanks Records, will do a live performance at the Stellenbosch: December Summertime end of the year function. It will start at 19:00 at the De Kaggel Restaurant. Dibongs will be performing in Namibia in December, as well as in Germany next year. Send him an e-mail at Bongarecords@gmail.com for further information.
experience the unconditional love and grace of God in a relaxed atmosphere through inspirational teaching and spiritled worship. Entrance is free; children are welcome. To register: email to info@gracelifeministries.co.za.
FESTIVE SAVINGS! PRICES VALID AT DC MEAT MARKET UNTIL SUNDAY 9 DECEMBER 2012. WHILE STOCKS LAST. WE RESERVE THE RIGHT TO LIMIT QUANTITIES. E&OE.
750g Ham & Tongue
14.95 each
10kg Pork Shoulder Ribs
165.95 p/box
10kg Chicken Leg Quarters
199.95 each
250g Bacon Pieces
12.95
each
500ml DC BBQ Braai Sauce
9.95 each
Xmas Hampers
55.95 p/kg
4
News - Nuus
Stellenbosch Gazette
Loebi die Drakie kom kuier Eers was daar Balkie, toe Babalela, en nou is daar Loebi die Drakie. Dié klein ontdekkingsreisiger kuier Woensdag 12 Desember by die Afrikaanse Taalmonument. Net soos die skrywer, Martie Preller, se ander hart-steel karakters, Balkie en Babalela, het Loebi die Drakie al diep in talle kinderhartjies ingekruip en baie ouers ook laat glimlag. Tydens dié nuwe verhoogproduksie vir kinders ontdek Loebi dag na dag meer en meer van sy drakewêreld, soos ’n kind sy mensewêreld ontdek. Die drakewêreld is bietjie anders as die mensewêreld, maar nie só anders nie. Per slot van sake hou die drake die aarde dop, en nou het Loebi kom kuier in die mensewêreld om die mensekinders van naderby te be-
skou. Die vertoning word aangebied ten bate van die Taalmonument se leesprojek. Dit sal van 11:00 tot 12:00 by die tuin-teater op die grasperk reg langs die monument gehou word. Gaste moet kussings, komberse en opvoustoele saambring. Indien die weer sleg is, skuif die vertoning na die besoekersentrum. Toegang by die hek is R65 per persoon. Kinders onder een jaar kry gratis toegang. Gaste kan hul eie eetgoed saambring of verversings by die Volksmond-koffiewinkel koop. Veilige parkering is beskikbaar en toegang word beheer. Geen honde word toegelaat nie. Vir nadere besonderhede bel 021 863 4809/0543 of besoek www.taalmonument.co.za.
Tuesday 4 December 2012
Holiday fun for kids at GrandWest This December, young visitors to Sun International’s GrandWest Casino and Entertainment World will be greeted by a kaleidoscope of colour and activity. From 1 December to 6 January 2013, visitors will encounter Santa Claus, human statues, ballet dancers, magicians, stilt walkers, mime artists, jugglers, clowns, balloon sculptors, face painters and wandering minstrels and even have the opportunity to participate in snowman building competitions. Regular activities include the Olympic-sized ice rink and minirink for smaller children, the Magic Company’s Magic Castle
Stellenbosch in die kol vir familie-jolyt in Desember ’n Rits familie-vriendelike aktiwiteite sal van 8 tot 17 Desember op sowat 16 wynplase gedurende die somer in Stellenbosch-vallei 2012 aangebied word. ’n Spesiale Connect the Dots-kompetisie word ook aangebied waar deelnemers ’n motor-bagasiebak vol Stellenbosch-vallei wyne kan wen. Al wat belangstellendes moet doen om die prys te wen is om tien oranje kolle bymekaar te maak deur aan van die aktiwiteite op die
program deel te neem. Die aktiwiteite sluit onder meer in om wyn te koop of om by deelnemende restaurante op die wynroete te gaan eet. Die hoeveelheid kolle wat deelnemers per aktiwiteit sal ‘verdien’ hang van elke plaas af. Tien kolle per inskrywing is egter nodig. Vir ’n volledige program en meer inligting oor die deelnemende wynplase bel 021 886 8275, e-pos events@wineroute.co.za of besoek www.wineroute.co.za.
Annual Candy Run for bikers The annual Candy Run for bikers will be held in Stellenbosch on Monday 17 December. All the bikers must meet at the McDonalds at BP in Merriman Avenue at 09:00. A mass run will be held to all the less fortunate areas in Stel-
lenbosch. Donations towards this event are welcome. All bikes and bikers are welcome. For further information please call Antonio on 076 199 3220 or Avron on 076 870 5001.
with its electronic and simulator games, the Grand Prix race track, outdoor go-kart track and funfair rides such as the roller coaster, bumper cars, carousel or a Jumping Jack ride. Younger children up to the ages of 10 can spend time at the Grand Kids Corner Creche where they can have fun with Harry Potter, Barbie, Bratz, Heroes and the Neverland crew. The whole family will enjoy the Magic Bowling centre and blockbuster movies at the six-screen Nu Metro cinema complex. For further information visit the GrandWest facebook page or call them on 021 505 7777.
10 December )Opening of Josephine’s, a cookie factory outlet, with good coffee and deliciously baked cakes and bread. Situated in Plankenbrug. Call Astrid on 072 747 6709 or Lizel on 084 998 5082.
4 Desember )Alkoholiste Anoniem ontmoet 20:00 in die NG Kerk Stellenbosch-Noord. 0 084 293 3967.
6 Desember )Toastmasters Stellenbosch-byeenkoms. 18:30, Regshulpkliniek, Banhoekweg. R40 per persoon, sluit ’n ete in. Beloof om ’n aand van groot vermaak en uitstekende toesprake te wees. Paul Germishuizen: 0 082 568 9225 of 2 0825689225@vodamail.co.za. )Alkoholiste Anoniem (AA) en Alanon, ter ondersteuning van die vriende en familie van verslaafdes, ontmoet in die NG Kerk Stellenbosch-Noord 20:00. 0 084 293 3967 (AA) of 021 889 5791 (Alanon).
14 – 16 December )GraceLife Ministries Good News conference 2012 with Arthur Meintjes at the Rhenish Girls’ High School. Entrance is free. Kids are welcome. Register: 2 info@gracelifeministries.co.za.
15 Desember )Treasury-mark by Oude Libertas: Kersmark. Handgemaakte geskenke, ontwerpersklere, juweliersware, retro meubels, kindergoedere, speelgoed en dekor. Geleentheid om jou Kersinkopies te doen. Die mark is oop van 09:00 tot 14:00. 0 073 355 0439 of 2 cecile@treasurymarket.co.za.
Christmas cheer on Laborie from 7 – 9 December Celebrate the start of the festive season on the Laborie Wine Farm with the annual Carols by Candlelight on Friday 7 December. Father Christmas will be on hand to entertain the little ones and spoil them with an abundance of sweets in front of a beautifully decorated Christmas tree. CrissCross will keep visitors entertained with popular traditional
Christmas carols as they lay out their blankets and picnic baskets on the lawn. The gates will open at 17:00, with the carols commencing at 18:30. Entrance is R50 for adults and R20 for children over 12 years. Picnic hampers can be pre-booked and cost R250 for adults (for two people sharing) and R75 for children. No alcohol is allowed onto the prop-
erty, but visitors can buy Laborie MCC and wines at cellar door prices, directly from the farm. Booking is essential and can be done at www.webtickets.co.za. A Laborie Lazy Days Christmas market will also be held on 8 and 9 December from 09:00 to 15:00. Please call 021 807 3390, 2 info@laboriewines.co.za or visit www.laboriewines.co.za.
Christmas Antique fair on Blaauwklippen estate The Blaauwklippen Christmas Antique Fair will be held on the estate on Sunday 16 December. The market will be open from 10:00
to 15:30 and entrance is free. Marketgoers can look forward to a selection of antique and costume jewellery, china, glass, silver, art, collect-
ables and small furnishings that will be for sale. For further information call Barbara on 083 444 0133.
‘92 matrics to reunite A matric reunion for Lückhoff High School’s class of 1992 will be held on Friday 7 December. The reunion function will start at 17:00 on the Bontevlei Estate, just off the R44. Tickets are R200 per person. Please visit the Facebook page for updates. You can also call Averil van der Rheede at 082 994 0291, Shirle Cornelissen at 083 412 3670 or Shann Lewis at 084 409 3959 for more information on the reunion of the class of 1992.
Tuesday 4 December 2012
News - Nuus
Stellenbosch Gazette
EIKESTAD MALL
Nectarines or Dessert Peaches
16.99
per kg
BIG DEAL
Sweet Juicy Pineapples
3forR20
Large Juicy Watermelon
29.99each
Freshers Mayonnaise 750g
15.99 Food Lover’s Signature, FVC or Santagata Extra Virgin Olive Oil 750ml
39.99
Amazing Juice 1 Litre Carton
4forR30
each
COMBO:
each
La Belinda Chopped, Whole Peeled or Italian Herb Tomatoes 400g
4forR20
BIG DEAL
BIG DEAL
ONE 7kg Pocket of Potatoes, ONE 7kg Pocket of Onions, ONE 5kg Value Pack of Carrots & ONE Large Juicy Watermelon
ONE Punnet of Nectarines, ONE Punnet of Dessert Peaches, ONE Punnet of White Grapes & ONE Punnet of Apricots
R100
R40
Freshers Baked Beans 410g
Freshers Sugar 2kg
17.99
2forR10
Freshers Briquettes 4kg & Firelighters
34.99
each
BAKERY
CHEESE
Cocktail Ring Doughnuts
Freshly Baked Panini Rolls
6forR10
4forR10
White Gouda,Yellow Gouda,White Cheddar or Yellow Cheddar
59.99 per kg
SEAFOOD
DELI Freshers French Polony 2kg
Food Lover’s Signature Braai Snoek
Fresh Hake (head on)
29.99
29.99
49.99
per kg
each
per 1kg
BUTCHERY
Meaty Hamper Pack: Corned Beef, Corned Tongue, Pickled Pork & Boneless Gammon
59.99per kg
BIG DEAL A Grade Lamb Packs
Beef Mince
BIG DEAL
per kg
Bulk Stewing Beef
49.99
49.99
54.99
per kg
per kg
Pork Packs
39.99per kg
Eikestad Mall, Andringa Street, Stellenbosch • Tel: 021 883 2912/13/14 • Valid From: Tuesday 4 - Sunday 9 December 2012 ACTUAL PRODUCTS ON OFFER MAY DIFFER FROM VISUALS SHOWN, AS THESE ARE SERVING SUGGESTIONS ONLY • HAMILTONS ADVERTISING 31212 • NO HAWKERS • NO TRADERS • WE RESERVE THE RIGHT TO LIMIT QUANTITIES • E&OE
5
6
General - Algemeen
Stellenbosch Gazette
Tuesday 4 December 2012
Ons Gee Om. www.olx.co.za | www.eikestadnuus.co.za
Eikestadnuus 021 887 2840
140
PERSOONLIKE DIENSTE
ALGEMENE DIENSTE 108
27
Geld/lenings Money/Loans
Onderrig/Education iPAD and iPHONE setup and training. SCA 021 887 7577. REKENAAROPLEIDING kort kursusse. Beskikbaar elke dag van die week. SCA 021 887 7577.
LENINGS TOT R100 000. Dieselfde dag uitbetaling. Kontak: Michael @ 082 707 9169. Faks: 086 758 6359. E-pos: sheldon.michael@hotmail. com
113
te Huur/to Hire
TE KOOP FOR SALE
JUMPING CASTLES! Choose your theme. We deliver, erect and collect. Contact 072 411 6416.
115
72
Bote en Toerusting Boats & Equipment
Vervoer en Berging Moving & Storage
2 SEATER PEDAL BOATS for sale. R9990. Contact Nico 084 837 5374.
1141
Elektriese Herstelwerk Electrical Repairs ALLE HERSTEL van yskaste, vrieskaste en alle tipe wasmasjiene. Gas hervul vanaf R150. Skakel 076 919 0596. APPLIANCE REPAIRS Specialize Speedqueen and Whirlpool repairs. Plus do all other makes of washing machines, fridges, stoves etc. Contact 072 843 2219. COOL CONNECTIONS. Repairs to fridges and freezers. Cold rooms. Airconditioning services. Repairs done at home. Re-gas - R250. Call Neels 079 573 0605. FRIDGE / FREEZER / AIRCON. Dead or Alive. I buy / repair. Regas @ R200. No call out fee. Promt Service. 076 552 0272. HERSTEL by die huis. Ys- en vrieskaste, stowe, wasmasjiene en mikrogolfoonde. Skakel 071 755 3390.
DIT BETAAL om plaaslik te Adverteer (021 887 2870)
Algemene Dienste General Services
Finance available - No Deposit
EIENDOMME
171
Woonstelle te Huur Flats to Let
ZIM LADY seeks domestic work, every day, sleep-in or chars. Contact 078 385 7987. PIETER LANGEVELD PRIMêR vakante pos vir administrateur admin en beheer sportverwante aangeleenthede moet rekenaar geletterd wees: Kort CV: Sluitingsdatum: 18Des. 2012 om 16h00 per hand by skool
Smalls@ eikestadnuus. com
Spesiale dienste
Skenk jou speelgoed
LIBERTE, Oude Libertas street. Swiming pool and braai facilities. 2 Bedrooms, 2 bathrooms. Shadenet parking. R6 600 pm neg. Available Jan/Feb 2013. Phone 082 457 2835.
Skenk speelgoed aan die jaarlikse Shoprite en Checkers Toy 4 Toyveldtog en bring Kersvreugde aan talle minderbevoorregte kinders. Shoprite en Checkers moedig, in samewerking met die Nataniël Progress Project en Badisa verbruikers aan om nuwe of gebruikte speelgoed te skenk. Van nou tot 7 Desember kan nuwe of tweedehandse speelgoed in
400
Betrekkings Gevra Jobs Wanted MONDAY - FRIDAY domestic work needed. Very hardworking. Have experience & ref avail. Contact 078 499 2344.
CAPE WINELANDS DISTRICT MUNICIPALITY GENERAL NOTICE DEPARTMENT OF RURAL & SOCIAL DEVELOPMENT COMMUNITY SUPPORT PROGRAM: 2013/2014 FINANCIAL YEAR
Proposals for funding of Community Support Programs in line with the key rural and social development predetermined objectives of the Cape Winelands District Municipality are hereby invited. These predetermined objectives include: • Graduating people out of poverty through appropriate human capital investment initiatives • Addressing socio-economic vulnerabilities of communities through social inclusion • Improving the livelihood of rural farm dwellers and rural communities. Organisations from the Cape Winelands District are invited to submit an application for support of current initiatives that directly focus on one of the following: • Capacity building programmes for rural women (life skills and technical skills training) • Care and Support Programmes for elderly persons • Care and Support Programmes for people with disabilities • Relationship building and strengthening of families • Victim empowerment and educational programmes for children • Substance abuse awareness programmes • Community sports development programmes. The funding allocation will not exceed an amount of R 30 000. All applicants must complete an application form accompanied by the necessary documentation as part of proof/ evidence e.g. bank accounts, registration number and the Constitution. Application forms are available at the following Cape Winelands District Offices: • Stellenbosch: 29 Du Toit Street • Worcester: 51 Trappe Street • Montagu: 56 Bad Street • Robertson: 46 Van Reenen Street • Ceres: 27 Munnik Street • Paarl: 194 Main Street. Enquiries can be directed to CV Schroeder, Executive Director: Rural and Social Development at tel: 023 348-2383, or via email: vera@capewinelands.gov.za All applications must be put in a sealed envelope and endorsed “COMMUNITY SUPPORT PROGRAMME 2013/2014”. Please note that only one funding allocation per organisation is applicable. The envelope must reach any of the District Municipality’s offices by 14 December 2012. NB: No allocation will be considered to persons currently employed in the service of the State. M MGAJO MUNICIPAL MANAGER Cape Winelands District Municipality 46 Alexander Street Stellenbosch 7600 Human Communications C96178E
DIE Stellenbosch Gazette vra Stellenbossers om die volgende welsyn- en gemeenskapsorganisasies in hulle dringende behoeftes te ondersteun. ) Stellenbosch Hospies: Geskenkpapier vir Kersgeskenke, geskenke vir pasiënte (mans, vroue en kinders), vrywilligers om in die Hospies-winkel te werk én vrywilligers wat handwerkklasse kan aanbied word benodig. 0 021 886 5994. ) Kayamandi Women and Children Project (trauma room): Kaste vir klere en linne; liasseerkabinet, toiletware soos seep, haarwasmiddel en tandeborsels en tandepasta vir mishandelde vroue; babadoeke; klere, linne en handdoeke vir vroue en kinders; breekgoed en kombuisbenodighede en potplante. Laai skenkings af by Baruch Guesthouse, Rhodes-Noordstraat 35, Die Boord of bel Natalie Scheepers 0 076 753 7766 of Gladys Bakubaku 0 074 717 9676. ) Huis Horison: Toiletware en materiaal vir handwerk. 0 021 887 5080. ) Stellenbosch-werksentrum vir volwasse persone met gestremdhede: Daar is ’n behoefte aan verf om hul gebou op te knap asook artikels wat as kersgeskenke vir volwassenes gegee kan word. 0 021 887 8688
Kaapse Wynland
UMASIPALA WESITHILI sE-CAPE WINELANDS
ALGEMENE KENNISGEWING DEPARTEMENT VAN LANDELIKE EN MAATSKAPLIKE ONTWIKKELING GEMEENSKAPSONDERSTEUNINGSPROGRAM: 2013/2014 FINANSIËLE JAAR
ISAZISO JIKELELE ISEBE LOPHUHLISO LWEELALI KUNYE NEZENTLALO INKQUBO YENKXASO YOLUNTU: UNYAKA MALI KA-2013/2014
distriKmunisipaliteit
Voorstelle vir die befondsing van gemeenskapsondersteuningsprogramme in ooreenstemming met die voorafbepaalde sleutel landelike en maatskaplike doelwitte van die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit word hiermee gevra. Hierdie voorafbepaalde doelwitte sluit in: • Opgradering van mense uit armoede deur toepaslike mensekapitaalbeleggingsinisiatiewe • hantering van sosio-ekonomiese kwesbaarheid van gemeenskappe deur maatskaplike insluiting • verbetering van die bestaansvermoë van landelike plaasbewoners en landelike gemeenskappe. Organisasies uit die Kaapse Wynland Distrik word genooi om ’n aansoek in te dien om die ondersteuning van huidige inisiatiewe wat direk op een van die volgende fokus: • Kapasiteitbouprogramme vir landelike vroue (opleiding in lewens- en tegniese vaardighede) • versorgings- en ondersteuningsprogramme vir bejaardes • versorgings- en ondersteuningsprogramme vir persone met gestremdhede • bou van verhoudings en versterking van gesinne • bemagtiging van slagoffers en opvoedkundige programme vir kinders • middelmisbruikbewustheidsprogramme • gemeenskapsport-ontwikkelingsprogramme. Die befondsingstoewysing sal hoogstens R30 000 wees. Alle aansoekers moet ’n aansoekvorm invul en dit moet vergesel word van die nodige dokumentasie ter ondersteuning daarvan, byvoorbeeld bankrekenings, registrasienommer en die konstitusie. Aansoekvorms is beskikbaar by die volgende kantore van die Kaapse Wynland Distrik: • Stellenbosch: Du Toitstraat 29 • Worcester: Trappestraat 51 • Montagu: Badstraat 56 • Robertson: Van Reenenstraat 46 • Ceres: Munnikstraat 27 • Paarl: Hoofstraat 194. Navrae kan gerig word aan CV Schroeder, Uitvoerende Direkteur: Landelike en Maatskaplike Ontwikkeling, by tel: 023 348-2383, of per e-pos aan vera@capewinelands.gov.za. Alle aansoeke moet in ’n verseëlde koevert geplaas word en met “GEMEENSKAPSONDERSTEUNINGSPROGRAM 2013/ 2014” geëndosseer word. Let asseblief daarop dat slegs een befondsingstoewysing per organisasie van toepassing is. Die koevert moet enige van die distriksmunisipaliteit se kantore teen 14 Desember 2012 bereik. LW: Geen toewysing sal oorweeg word aan persone wat tans in diens van die regering is nie. M MGAJO MUNISIPALE BESTUURDER Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit Alexanderstraat 46 Stellenbosch 7600 Human Communications C96178A
) Safe House Stellenbosch: Slaapklere vir vroue, handdoeke, doeke vir babas, seep, deodorant en klere vir seuns tussen vier en sewe jaar word dringend benodig. 0 021 883 2574. ) Marcelino Singh-stigting: Brood, broodsmere, vars groente en pasta. Frank Rhode: 0 021 889 9555/072 888 7188. ) Kindersorg SA, Stellenbosch: Kantoorstoele, nie-bederfbare voedsel en klere is nodig. 0 021 887 2816. ) Stellenbosch-voedingsaksie: Sopmengsels, pasta, rys, mielierys, boontjies, grondboontjiebotter, blikkies vis, brood en groente. 0 021 886 8986 / 071 322 0747. ) Ikhaya Trust Centre: Kryte, werkboeke vir kinders en matte vir leeshoekies in die klaskamers. 0 021 889 8774. ) Stellenbosch-nagskuiling: Tandeborsels, badseep en toiletware vir mans en vroue word dringend benodig. 0 021 886 6173. ) ACVV Stellenbosch: Warm komberse en klere. 0 021 887 6959. ) Jeuguitreik kinder- en jeugsorgsentrum: Brood, suiker, pasta, broodsmere, vars vrugte en groente en blikkieskos. Werkende ketel, winterklere vir meisies en seuns (8–16 jaar), onderklere, papier en tydskrifte vir aktiwiteite. 0 021 886 6216. Rig navrae en versoeke aan Samantha van den Berg by 021 887 2840 of e-pos haar by samantha.vandenberg@eikestadnuus.com.
Kumenywa izindululo zenkxaso-mali yeeNkqubo zeNkxaso yoluNtu ngokungqinelana neenjongo ezingundoqo ezimiselwe kwangaphambili zophuhliso lweelali kunye noluntu kuMasipala weSithili we-Cape Winelands. Ezi njongo zimiselwe kwangaphambili ziquka: • Ukukhupha abantu kubuhlwempu oko kusenziwa ngamaphulo afanelekileyo otyalo-mali • Ukulungisa ukungakhuseleki ngokwentlalo-qoqosho koluntu oko kusenziwa ngokuqukwa kwabo kwezasekuhlaleni • Ukuphucula ubomi babahlali basezifama kunye noluntu lwasezilalini. Kumenywa imibutho evela kwiSithili se-Cape Winelands ukuba ingenise izicelo zenkxaso kumaphulo aqhuba ngoku ajolise ngqo koku kulandelayo: • Iinkqubo zophuhliso lwezakhono kwabasetyhini basezilalini (uqeqesho kwizakhono zobomi kunye nakwizakhono zobuchwepheshe) • Iinkqubo zoKhathalelo nezeNkxaso kubantu abadala • Iinkqubo zoKhathalelo nezeNkxaso kubantu abakhubazekileyo • Ukwakhiwa nokwandiswa kobudlelwane kwiintsapho • Iinkqubo zokuxhotyiswa kwamaxhoba kunye nezemfundo zabantwana • Iinkqubo zokuphuhliswa kwezemidlalo zoluntu. Ulwabiwo lwenkxaso-mali aluyi kudlula kuma-R 30 000. Bonke abafaki zicelo kufuneka bagcwalise iifom zesicelo ezikhatshwa ngamaxwebhu ayimfuneko njengenxenye yobungqina umzekelo, ii-akhawunti zebhanki, inombolo yobhaliso kunye noMgaqo-siseko. Iifom zesicelo ziyafumaneka kwezi Ofisi zeSithili ze-Cape Winelands District: • Stellenbosch: 29 Du Toit Street • Worcester: 51 Trappe Street • Montagu: 56 Bad Street • Robertson: 46 Van Reenen Street • Ceres: 27 Munnik Street • Paarl: 194 Main Street. Imibuzo inokusiwa ku-CV Schroeder, uMlawuli weSigqeba: uPhuhliso lweeLali kunye nezeNtlalo kwinombolo yomnxeba: 023 348-2383, okanye nge-imeyilel: vera@capewinelands.gov.za Zonke izicelo mazifakwe kwimvulophu evaliweyo zibhalwe “COMMUNITY SUPPORT PROGRAMME 2013/2014” (“INKQUBO YENKXASO YOLUNTU 2013/2014”). Nceda uqaphele ukuba umbutho ngamnye wabelwa kuphela inkxaso-mali enye. Imvulophu kufuneka ifike kuyo nayiphi na i-ofisi yeSithili sikaMasipala ngowe-14 Disemba 2012. QAPHELA: Akukho lwabiwo luya kuthathelwa ingqalelo kubantu okwangoku abakwingqesho kaRhulumente. M MGAJO UMPHATHI KAMASIPALA UMasipala weSithili se-Cape Winelands 46 Alexander Street Stellenbosch 7600 Human Communications C96178X
die Toy 4 Toy-waentjies voor in alle Shoprite-, Checkers-, en Checkers Hyper-winkels landwyd geplaas word. Vir elke speelding wat deur die publiek geskenk word, sal Shoprite en Checkers ook iets bydra. Klante wat ’n nuwe speelding in Checkers of Shoprite koop om te skenk, kan een van tien Shoprite- of Checkersgeskenkbewyse ter waarde van R5 000 wen.
Eikestadnuus Tekkie Drive Eikestadnuus het onlangs met ’n Tekkie Drive begin. Lesers word gevra om al hul ou tekkies of tekkies wat nie meer gedra word nie, na die Eikestadnuus se kantoor in Alexanderstraat 44 te bring. Die tekkies sal aan kinders gegee word wat nie hul eie tekkies het nie of wat nie die fondse het om dit te kan koop nie.
Kennisgewings • Notices
Tuesday 4 December 2012
General - Algemeen
Stellenbosch Gazette
7
Pay rise for domestic workers
The minimum wage for domestic workers have been increased from December according to the Department of Labour. The new increases in large cities will differ from those in small towns, said spokesperson Page Boikanyano. In large cities, the rate for domestics workers who worked fewer than 27 hours per week would rise from R9,85 an hour to R10,48, from R165,94 per week to R285,62 and from R1 152,32 per month to R1 237,60. The rate of those who worked more than 27 hours per week would go up from R8,34 an hour to R8,95, from R375,19 per week to R402,96 and from R1 625,70 per month to R1 746. In small towns, those who worked more than 27 hours per week should receive the new rates of R7,65 per hour, R344,30 per week, and R1 491,86 per month. Those who worked fewer than 27 hours should receive the new rate of R9,03 per hour, R243,83 per week and R1 056,35 per month. The increases took effect on 1 December.
Erich Muller en Lise Coetsee se span was R5 000 ryker nadat hulle bemarkingstrategie vir KFC die beoordelaars die meeste beïndruk het. Hier is (van links) Morné Roetz (KFC), Erich Muller, Lise Coetsee, Ree Geldenhuys en David Brown (albei van KFC). FOTO: VERSKAF
KFC steun jong bemarkers
Finalejaar bemarkingstudente aan die Universiteit Stellenbosch se harde werk is beloon toe vyf spanne die geleentheid gekry het om hul bemarkingstrategieë aan senior bestuurslede van Kentucky Fried Chicken (KFC) in die Wes-Kaap voor te lê. Studente in bemarkingsnavorsing en strate-
giese bemarking het die afgelope paar maande eers navorsing gedoen oor ’n KFC-bemarkingsaangeleentheid en daarna gepaste bemarkingstrategieë ontwikkel. Die studente het in groepe gewerk en elke groep het sy werk in ’n verslag saamgevat. Die vyf beste spanne het die geleentheid gekry om hul strategieë aan KFC-verteenwoordi-
gers voor te lê. “Die studente se werk was indrukwekkend,” het David Brown van KFC gesê. “Ek is al meer as 15 jaar by KFC, maar ek het steeds iets nuuts oor verbruikers geleer.” Die wenspan, bestaande uit Anri Eksteen, Lise Coetsee en Erich Muller, het ’n kontantprys van R5 000 van KFC ontvang.
Tips to spend wisely this festive season Here are a few tips to guide your spending these Christmas holidays: ) Don’t get sucked into advertising and marketing deals, which are designed to manipulate consumers into spending more over the Christmas period.
) Avoid buying from stores with limited return policies as you want to be able to return goods if you need to. Compare prices between stores before you go shopping. Compare advertised rates and prices and use internet sites such as pricecheck.co.za.
) Work out how much your monthly instalment on your credit repayments will be, taking into account interest repayments. ) Never borrow money to pay off your other debts. ) Be honest with yourself and your family
about how much you can afford to spend over the festive season and set this money aside so you don’t over-spend. ) Rather than blowing your bonus on holiday luxuries, set it aside to cover additional expenses in January.
franschhoek
PLUS EARN POINTS
All our BEST SAVINGS this Christmas BUy 3 FOR
2500
2499 each
PnP danish style Feta Cheese Assorted 400g
899 each
2195
PnP low Fat yoghurt Assorted (excluding double Cream) 500g
mcCain Mixed Vegetables 1kg
1599
3999
PnP sweetcorn 4s
2399
PnP rich Fruit Cake slab 350g
PnP sage & onion stuffing 80g
PnP finest Fynbos honey 280g
always there for you
PRICeS VaLID 4 - 9 DeCemBeR 2012 PIck N PAy FRANScHHOEk DAILy STORE ONLy 23 huguenot StReet fRanSChhoek. ContaCt numBeR: 021 876 3931
Pick n Pay endeavours to meet the demand for these promotional items, but stocks are limited. Some stores may not stock some of these products. Please check availability: 0800 11 22 88 (toll free landline only. Cellphone rates apply). We strive to ensure all printed information is correct, but will not be liable for any print errors that may occur. Advertised prices are inclusive of VAT where applicable. We reserve the right to limit quantities. smart shopper terms and conditions apply. Certain products are excluded from the smart shopper programme, please see in store or go online for more details.
www.picknpay.co.za
Please Recycle
CuStomeR CaRe
Toll Free: 0800 11 22 88 (lAndline only. CellPhone rATes APPly)
1174771B_E
Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore
Year 14 • Dinsdag 4 Desember 2012 | Tel. 021 887 2840
Maties weer koning in USSA se rugbysewes
Adv Lyndon Bouah (DCAS Sport and Recreation) and Robyn Kime. PHOTOS: SUPPLIED
Adv Lyndon Bouah (DCAS Sport and Recreation) and Ilse Carstens.
Die Maties-sewesrugbyspan van die Universiteit Stellenbosch (US) het sy Universiteite Sport van Suid-Afrika (USSA) se rugbysewes-titel suksesvol verdedig by vanjaar se toernooi wat by Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit se George-kampus by Saasveld plaasgevind het. In ’n noord-suid-eindstryd in die beker-kompetisie het Maties ’n begeesterde span van die Universiteit van Johannesburg (UJ) met 36–26 geklop nadat die manne van UJ halftyd 14–12 voorgeloop het.
Maties prominent at sports awards The Department of Cultural Affairs and Sport strengthened its sporting partnership with the Western Province (WP) Sport Council, City of Cape Town and various sport federations when sports stars were crowned at the Metropole Sports Awards. The Sportsman/Sportswoman of the Year awards went to cricket player Vernon Philander of the Nashua Cape Cobras and Proteas and national canoeing star Robyn Kime (WP Canoe) of Stellenbosch for their outstanding
achievements. Other prominent nominees who received awards include the Paralympics athletes, Dyan Buis (Newcomer of the Year), Charles Bouwer (Sportsman of Disability of the Year), and IIse Hayes (Sportswoman of Disability of the Year). The winners were chosen from nominations received for outstanding competition sports achievements in the period 16 October 2011 to 30 September 2012 in a variety of categories. Evaluation criteria included candidates’ participation, performance and achievements
at international, continental, national and provincial level. Selection panels also took into account nominees’ ranking, the types of competitions they had participated in, and whether nominees were classed as amateurs or professionals in the period under review. Paralympian Bouwer said it is important to acknowledge the achievements of sport personalities as it serves to motivate them to work harder. The event served to bring together sports achievers and inspire them to keep winning together.
Local karate stars shine in competition In November Kushido Karate-do had its annual karate competition in Cape Town. Kushido Winelands, which includes the Stellenbosch and Lynedoch dojos (place of karate training) did well with 18 children taking part, eight of them achieved a championship status of an 85% average and higher for their kata and kumite (partner work) combined. Kushido is not a competition based style of Martial Arts but focus more on the self-defence aspects and development skills that comes from training karate. For more information on karate classes in Stellenbosch Sensei Tony Edwards can be contacted on 072 585 0483.
Die seëvierende Maties-sewesrugbyspan nadat hulle hul USSA-titel suksesvol verdedig het.
FOTO: KELVIN SAUNDERS
Het jy dalk ‘n storie? Bel 021 887 2840. Stellenbosch and Lynedoch dojos that took part in annual Kushido Karate-do competition.