Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore
Year 16 • Tuesday 4 November 2014 | Tel. 021 853 0211
www.bolandgazette.co.za
Drama and suspense in Amazink Season 4
Thinks take a dramatic change in the lives of Musa (Tebogo Louw) and Patricia (Ramaine Barreiro-Lloyd).
Brought to you in collaboration with Ramaine Barreiro-Lloyd Productions, AmaZink Live Season 4 is a magical and vibrant proudly South African musical.
Things are not looking good for Fix (O’Ryan Winter) and Kay (right) either.
PHOTOS: MARLIZE STANDER
The main acts include actress, singer and theatre producer Ramaine Barreira-Lloyd, SA Idols season 10 finalist Tebogo Louw and singer-songwriter O’Ryan Winter. Joining them in the main sequence are Ashtevhann Mintoor and Khanyiswa Joyi.
2
News - Nuus
Stellenbosch Gazette
Tuesday 4 November 2014
Vat misdaad vas Al die rolspelers in die Stellenbosch-veiligheidsinisiatief (SSI) het verlede Donderdag met besigheidseienaars vergader en hulle uitgenooi en aangemoedig om aan te sluit by die inisiatief sodat moontlike rooftogte die feesseisoen voorkom kan word.
Hierdie fiets is tydens ’n inbraak in Cloetesville gesteel. Enige persoon met inligting rakende die inbraak kan die ondersoekbeampte konst. Cydwill van Wyk bel by 0 021 809 5061 / 072 635 2755.
“In terme van rooftogte moèt ons proaktief optree. Ons moet nie wag om slagoffers te word voordat ons optree nie,” sê kol. Nelson Govender van die Suid-Afrikaanse Polisiediens. Besigheidseienaars in en rondom Stellenbosch kan aansoek doen om deel te wees van die SSI-kommunikasienetwerk wat die gebruikers eksklusiewe kontak gee met die rolspelers en die beheerkamer. Hulle sal deel vorm van die netwerk en indien die betrokke besigheid ’n insident sien of die slagoffer is, kan die SSI-rolspelers onmiddellik ingelig word. Die kommunikasienetwerk is op geslote sein en is ’n toegewyde skakel ekskuslief vir die inisiatief.
Kol. Nelson Govender.
FOTO: SHAWN VALENTINE
Indien die publiek ’n misdaad aanskou of wil rapporteer, of selfs in nood is, kan die SSI-noodlyn by 0 021 886 8976 gekontak word.
Vigilance leads to thief’s arrest A suspect was arrested late on Friday 24 October thanks to the vigilance of the security guard at a local business in Kromme Rhee Road, Stellenbosch. At around 22:00, Stellenbosch Watch officer Amos Witbooi received a call about a suspicious person at the property. Upon arrival at the address, the officer was shown where the man was seen. It was not long before he tracked
Dié Max-bergfiets is by Huis Noah, Rustenbergweg 6, gesteel. Enige persoon met inligting oor die fiets moet die ondersoekbeampte ao. Frederick Matjan by 0 078 365 6720 bel.
the suspect down; a stolen motor was found in his possession. Witbooi apprehended the man, who was then handed over for arrest to a member with the local South African Police Service. “We commend the security officer for his vigilance and Witbooi for his bravery to apprehend the suspect,” said Stellenbosch Watch CEO Antoon van Zyl. Van Zyl also had this advice: “If there is any suspicion of a
trespasser on the property, do not go outside to investigate. “Immediately contact your security provider or the police. Provide them with as much information about the individual as you are able to and, if possible, remain on the line with them until officers have arrived. “Only venture outdoors once officers have inspected the premises and given the all-clear that it is safe to do so.”
Twee verskyn in hof oor moorde Twee 28-jarige mans het op 28 Oktober in die Stellenbosch-landdroshof verskyn op aanklagte van moord en aanranding met die opset om ernstig te beseer. Die oorledene het Sondagaand met sy vriend in Nkanini, Kayamandi terug na sy huis geloop toe drie onbekende mans, gewapen met messe,
hulle vir ’nsigarette gevra het. Die oorledene, wat ook met ’n mes gewapen was, het homself verdedig en die drie mans deur die informele nedersetting gejaag. Die verdagtes het die oorledene met ’n panga aangeval en vermoor. Net twee mans is in verband met die moord gearresteer. Die verdagtes sal weer op 10 November
in die Stellenbosch-landdroshof verskyn vir aansoek om borg. Intussen is Marno Sylvester op 25 Oktober op ’n aanklag van moord in hegtenis geneem. Hy het op 28 Oktober in die Stellenbosch-landdroshof verskyn en is vrygelaat op R500 borgtog. Die saak is vir verdere ondersoek tot 29 Januarie 2015 uitgestel.
Community urged to assist SAPS to stop gang violence Cloetesville police have asked the community’s help in curbing gang violence. Crimes that could be related to gang activities can be recognised by the following features: ) Gang-related violence is committed by criminal groups or organisations, which consist of three or more persons, and may be in an informal or formal structure.
) These groups might have been involved in two or more criminal activities, and will have an identifiable name or symbol, and live in the areas where they operate. ) The group will adhere to a certain style, dress code, signs, language and tattoos, and associate with known gang members. ) They have usually been arrested more than once in the presence of known gang
members and can be identified by physical evidence such and photographs. According to the station commander at Cloetesville SAPS, lt. Col Mark Adonis, for a gang member to be arrested under the Prevention of Organised Crime Act (POCA), it has to be proven that he is a part of a gang. He asked the community to report any gang-related activities and to work closely
with the police regarding this issue. “Information regarding unlicensed firearms must be reported immediately, as your husband, wife or child could be the next victim of gang violence.” He thanked the community for the information they have already received and asked them to contact the police station at 0 021 888 5940 or 082 778 6634, with any information.
Tuesday 4 November 2014
News - Nuus
Stellenbosch Gazette
3
sentrum nooi alle belangstellendes. Tyd: 15:0017:30. Plek: North Endstraat, 15.
8 November
4 November ) AA Stellenbosch-Sentraal kom om 20:15 by die Van der Stel-sportklub in Du Toitstraat byeen. Skakel 0 084 293 23967.
6 November ) Alkoholiste Anoniem (AA) en Alanon (vriende en familie van verslaafdes) kom om 20:15 by die Van Der Stel-sportklub byeen. Vir meer inligting kontak 0 084 293 3967 / 021 887 1924 / 083 280 2602. ) Oudisies vir ’n seunskoor. Die Breughel-
) Brampton-rugbyklub - jaarlikse sportdag. Plek: Lückhoff Skoolgronde. Tyd: 11:00. Toegang: R10. Hoofwedstryd: Brampton “Ou” Kroks vs Brampton. Almal welkom.
18 November ) Anna Foundation Year-End Showcase. Time: 9:00-10:30. Venue: Le Pommier Restarant, Banhoek, Stellenbosch. Entry is Free.
29 November ) Cloetesville Senior Secondary School Matrics of 2004, 10 Year Reunion. Fee: R150. Contact: Heinrich “Heint” Arrison,0 082 298 7887 or Carlene Petersen (Noble) 0 062 035 0207.
ROCK het by die Cansa Relay 4 Life-staptog meer as R25 000 ingesamel. Hulle het deur die nag gestap en spankaptein Connie Gabriels bedank almal vir hul ondersteuning en bydrae. Vir meer inligting oor die groep kontak Gabriels by 0 072 390 1937.
Praatjie oor kanker by US
By verlede jaar se fees het die brandweer die kinders met skuim vermaak.
Plaaswerkers hou weer gospelfees by Kanonkop Die negende plaaswerkers-Ggspelfees vind op Saterdag 8 November by die Kanonkopwynlandgoed plaas. Die fees is so groot dat plaaswerkers en hul gesinne van so ver as Ceres en Clanwilliam ook opdaag. Landbouers is baie welkom en word aangemoedig om ook die fees of ’n gedeelte daarvan by te woon. Die getal van die feesgangers het jaarliks gegroei en dis nou al ’n instelling op die landbou-jaarkalender. Die fees se doel is om deur lof en aanbidding, samesang, dans, orkesgroepe en sommer net ’n gesellige saamkuiery die naam van die Here groot te maak. ’n Mediese tent en opvoedkundige stalletjies sal gratis dienste op die dag verskaf. ’n Aparte verhoog met ’n vol program word vir die kinders aangebied en ’n televisiekanaal gaan ’n opname vir ’n program doen. V Die dag skop om 11:30 met boeresport en kompetisies af. VBring jou eie vleis en braaitang vir braai. Bykos, vure en souse word verskaf. Koeldrank, lekkers en versnaperinge sal te koop wees. V Van 15:00 – 18:30 gaan mense lekker saam-
Daar is niks so lekker soos ’n vleisie op die kole nie. sing met die gaskunstenaars en na belangrike sprekers en kore luister. V Bring jou eie komberse en stoele saam as jy kan. V Daar is springkastele vir die kinders, ’n groot oop sportveld en ’n opvoedkundige program. V CD’s, DVD’s, boeke en aandenkings is teen kosprys te koop. Gospelfees-T-hemde en -pette sal ook te koop wees. V Rig navrae aan Van Heerden Herman by 0 082 566 0331 of 2 vanh1herman@gmail.com
Donovan Diendal (regs) en Anastachia Lindoor (links) het ’n paar kledingstukke aan die inwoners op Die Braak gaan uitdeel. Diendal sê dit is amper somer en die klere is net die regte ding vir dié weer. By hulle staan Sarie Willemse, Henna Williams en Mirtel Cedras.
“Hoewel jou kanse van borsDie Kankervereniging van kanker groter word soos jy ouSuid-Afrika (Kansa) se Bolander raak, word al hoe meer takhetop17Oktober’nborskanvroue in hul twintiger– en derker-bewusmakingsveldtog by tigerjare met borskanker gedidie JS Gericke-biblioteek by die agnoseer. Universiteit Stellenbosch (US), “Verder is jou kanse ook grogehou. ter as jou ma of suster voor die Een uit elke 33 vroue in Suidouderdom van 50 met bors- of Afrika kry borskanker. eierstokkanker gediagnoseer Dit is dus noodsaaklik dat veris.” al die personeellede ingelig is Kansa doen ’n beroep op alle oor die waarskuwingstekens van borskanker, emosionele on- Aan die woord is Gretchen vroue om gereeld self hul borste te ondersoek vir enige verdersteuning van pasiënte asook Minnaar van Kansa. anderinge of knoppe. die Kansa-ondersteuningsdienVIndien u meer betrokke wil raak by Kansa, ste wat beskikbaar is. Gretchen Minnaar van Kansa het die sessie skakel 0 021 873 6853 of kontak 2 gminnaar@cansa.org.za gelei.
4
Stellenbosch Gazette
News - Nuus
Tuesday 4 November 2014
Studente se hulp gevra Die Wes-Kaapse premier Hellen Zille het dieUniversiteitStellenboschVrydag17Oktober besoek om die program Year Beyond te bemark.
Premier Helen Zille gesels met Niel Knoblauch, Willem Roussouw en Petrus van Wyk tydens haar besoek aan die Universiteit Stellenbosch. FOTO: SHAWN VALENTINE
The foundation phase athletes of AF Louw Primary School received a certificate at the inter schools athletics mete held at Rhenish Primary recently. At the back are Xavier Michaels, Keren Kuzumunu, Nelly Mansakala, Janet Binyotubo, Shané Brown and Ayabulela Ntangeni. In front are Inganathi Mdabane, Xavier Hine, Chloe Nortjie, Musahdig Cornelson and Esethuna Betana.
Zille het pamflette op die rooiplein uitgedeel en met studente gesels. Sy het toe op MFM meer oor die program uitgebrei. “Ons beoog om hierdie program na 24 skole en 100 vrywilligers in 2015 uit te brei,” het Zille gesê. Die program is gemik op persone wat hul matriek en tersiêre studies pas voltooi het, en bereid is om ’n jaar op te offer om leerders by onderpresterende skole met naskoolse onderrig
te help. Die provinsiale regering bied die program in samewerking plaaslike nieregeringsorganisasies. Die program versoek plaaslike sowel as internasionale vrywilliges jonger as 24 met uitmuntende vaardighede in wiskunde, tegnologie en taalkunde om hul tyd beskikbaar te stel om leerders handleiding in hierdie vakke te gee. Die US se Frederik Van Zyl Slabbert Instituut vir Studenteleierskapsontwikkeling sal opleidingsgeleenthede aanbied om vrywilligers se leierskapsvaardighede te slyp. Die opleiding sal geskied deur 40 kontaksessies wat in drie afsonderlike kortkursusse verdeel word.
Tydens die opening van die labirint was agter (van links) Cobus Smit (tuinontwerper), Paul Rhode (oud-leerder), Johann Burger (IBB-bestuurder, institusionele bestuur en beheer, vir die Wes-Kaapse onderwysdepartement), Terry de Vries, Pieter Aucamp (trustee), en voor is Moegammad Cupido (graad 7-leerder), Renée de Vries (borg), Hyman Titus (skoolhoof) en Chelsea Cicero (graad 7- leerder).
Labirint by Idasvallei Primêr ’n eerste
TROTS: Hierdie Graad 11-leerders van die Hoërskool Lückhoff het ’n besoek by die Stellenbosse provinsiale hospitaal
se pediatriese-afdeling gaan aflê en lekkergoedpakkies uitgedeel. Van links is Regan Hendrikse, Emmilicia Fillies, Nathan Pietersen, Wardah Adicary en Charl Pietersen.
Die eerste labirint by ’n staatsskool is verlede week in Stellenbosch geopen. Idasvallei Primêr is vereer met die labirint deur die Mike en Renée de Vries-familietrust. Prof Mike de Vries was ’n voormalige rektor en vise-kansellier van die Universiteit Stellenbosch (US). Hy is in 2002 oorlede. Terry de Vries, hul dogter en ook die ontwerper van die labirint sê dat dit al vir meer as tien jaar ’n droom van haar is om labirinte by elke skool in Stellenbosch, die WesKaap en uiteindelik Suid-Afrika te bou.
“’n Labirint voeg waarde by die opvoeding van ons kinders. “Die stap van ’n labirint help ’n mens om beter te kan fokus, beter te kan konsentreer en beter te kan onthou. “Dit help ook om trauma, konflik en stres in ’n gevoel van vrede in jou hart te omskep.” Die labirintpatroon by Idasvallei Primêr is ’n 5-baan Middeleeuse labirint. “En dit is die eerste labirint by ’n staatskool (Waldorfskool by Spier het ’n labirint) in Stellenbosch.”
X1PD1E7E-ES041114
Tuesday 4 November 2014
News - Nuus
Security staff ready for season It is almost that time of the year when Stellenbosch gets flooded with tourists, families spend hours on the road, and shopping centres gets crowded. Stellenbosch mayor, Conrad Sidego recently took time out of his schedule to see if members of law enforcement, safety and security and the mobile safety unit, were ready for the busy season.
5
BESOEKERS:
Waarnemende Burgemeester Martin Smuts het Vrydag 17 Oktober ’n Round Table-afvaardiging van België, Swede en Engeland ontvang. Boodskappe en blyke van waardering is by die geleentheid uitgeruil.
Swembad reg vir somer
At the back is mayor Conrad Sidego, director of community safety of the Stellenbosch municipality, Patrick Oliver (standing right) and councillor Quintin Smit (front left) with the law enforcement officers.
Mayor Sidego together with Cedric Thorpe paid a visit to see the bike unit at Kayamandi’s crossing in action. Zukiswa Matata (right) and Themba Gasa work for public safety to ensure that pedestrians and especially scholars cross the zebra crossing safely and her they explain to mayor Sidego what their tasks entail.
Stellenbosch Gazette
Sidego paid a visit to the mobile safety unit implemented by the provincial government. This unit is place in strategic places such as Die Braak, where people have experienced crime. In the picture is Neville Langenhoven, F Bongo, Thulani Manana, Busisiwe Thwalani, mayor Sidego and Cedric Thorpe.
Die warme weer is aan die kom en dan is dit weer tyd vir swem, baljaar en sonbrand. Cloetesville-swembad in Currystraat, is die enigste swem fasiliteit wat deur die munisipaliteit self bedryf word sê Gerald Esau, die bestuurder van gemeenskapsdienste by die Stellenbosch-munisipaliteit. Die swembad het op 1 September heropen, nadat dit vir die wintermaande gesluit was, en meer as 400 besoekers gehad. “Die swembad is bykans 20 jaar oud en het oor die laaste twee finansiële boekjare goeie opgraderings ondergaan.” “Dit sluit in die herstel van die lekkasie in die swembad, ter waarde van R450 000. “Veiligheid is in en rondom die swembad verskerp met kameras wat die perseel fynkam vir ongewenste elemente. “Ons het ook sekuriteitsbeamptes en lewensredders op die perseel wat te alle tye behulpsaam is.”
Esau sê dat daar ook 10 nuwe braaigeriewe en groot koeltebome aangebring is. “Ons beplan nog baie opwindende aktiwiteite soos die skep van ’n spuitfontein. Ons gaan nog 20 bome aanplant en ’n nuwe speelpark en buitemuurse gimnasium oprig.” Die swembad is ’n plek vir almal om hulself te geniet, maar dit is ook die verantwoordelikheid van ouers om die veiligheid van hul kinders daar, te verseker. Die groot swembad kan ongeveer 250 mense vat, en daar is ook ’n klein swembad vir die kleinspan. Esau sê veiligheid by die swembad is almal se verantwoordelikheid en ongelukkig kan die munisipaliteit nie aanspreeklikheid vir enige roekeloosheid aanvaar nie. . Toegang: Volwassenes (R10), kinders 7-18 (R5), onder 6 jaar (gratis). Tye: (Oop) Weeksdae: 12:30. Saterdae: 09:00. Sondae (skoolvakansie): 09:00. Sluit daagliks om 17:30.
NOTICE OF DRAFT AMENDMENT
KENNISGEWING VAN KONSEP WYSIGING
ISAZISO SE DRAFT AMENDMENT
TO INDIGENT POLICY
VAN DIE DEERNISBELEID
TO INDIGENT POLICY
Notice is hereby given that the Draft Amendment to Indigent Policy as approved by Council for public comment at a Council meeting held on the 23rd September 2014 is available for public comment.
Kennis geskied hiermee dat die Konsep Wysiging van die Deernisbeleid, goedgekeur deur die Raad vir publieke insae by 'n Raadsvergadering op die 23rd September 2014 gehou ter insae lê vir publieke inspeksie en kommentaar.
The document is available for perusal at the following venues: Municipal Office, Plein Street, Stellenbosch Municipal Office, Hugenote Road, Franschhoek Municipal Office, Hoofweg, Pniel Ward Offices Library, Plein Street, Stellenbosch Library, Sonnebloem Street, Idas Valley, Stellenbosch Library, Vredelust Street, Cloetesville, Stellenbosch Library, Masithandane Street, Kaya Mandi, Stellenbosch Library, Hoofweg, Pniel Library, Reservoir Street-West, Franschhoek
Die dokumente is gedurende kantoorure by die volgende plekke ter insae beskikbaar: Munisipale Kantore, Plein Straat, Stellenbosch Munisipale Kantore, Hugenote Weg, Franschhoek Munisipale Kantore, Hoofweg, Pniel Alle Wykskomitee-kantore Biblioteek, Pleinstraat, Stellenbosch Biblioteek, Sonnebloemstraat, Idasvallei Biblioteek, Vredeluststraat, Cloetesville Biblioteek, Masithandanestraat, Kayamandi Biblioteek, Hoofstraat, Pniel Biblioteek, Reservoirstraat-Wes, Franschhoek
Any person wishing to comment on the Draft Amendment to Indigent Policy must do so in writing to the below mentioned address for the attention of Mr André Treurnich by no later than 26th November 2014.
Enige kommentaar of insette in terme van die Konsep Wysiging van die Deernisbeleid moet skriftelik aan die die Kantoor van die Munisipale Bestuurder gerig word vir die aandag van Mnr. André Treurnich voor of op 26th November 2014.
Any person who cannot write may come during office hours to Ms. NP Ndlebe, Support Assistant to the Treasury Office, whom will assist that person to transcribe their comments or representations.
Enige persoon wat nie kan skryf nie kan gedurende kantoor ure Mej Precious Ndlebe, Ondersteunings Assistent vir die Tesourie Kantoor kontak vir die verlening van hulp in terme van die neem van enige kommentaar.
Correspondence should be addressed to:
Alle korrespondensie moet aan geadreseer word:
The Municipal Manager, Comment on Draft Amendment to Indigent Policy, P.O. Box 17, STELLENBOSCH, 7599.
Die Munisipale Bestuurder, Kommentaar op Konsep Wysiging van die Deernisbeleid. Posbus 17, Stellenbosch, 7599.
PP: MUNICIPAL MANAGER Christa Liebenberg 31 October 2014
PP: MUSIPALE BESTUURDER Christa Liebenberg 31 October 2014
Esi sisaziso sokuba i Draft Amendment ye-Indigent Policy eye ya vunywa li Bhunga ngomhla ka 23rd September 2014 iyafumaneka ukuze uwonke wonke afake izimvo zakhe. Amaxwebhu ayafumaneka kwezi ndawo zilandelayo: Ii ofisi zika Masipala, Plein Street, Stellenbosch Ii ofisi zika Masipala, Huguenot Road, Franschhoek Ii ofisi zika Masipala, Main Road, Pniel Kwi ofisi zee ward Ithala leencwadi, Plein Street, Stellenbosch Ithala leencwadi, Sonnebloem Street, Idas Valley Ithala leencwadi, Vredelust Street, Cloetesville Ithala leencwadi, Masithandane Street, Kayamandi Ithala leencwadi, Main Road, Pniel Ithala leencwadi, Reservoir Street West, Franschhoek Nabani na ofuna ukuphefumla malunga ne Draft Amendment ye-Indigent Policy kufuneka enjenjalo ngoku bhalela kuMnu. André Treurnich kule dilesi ingezantsi ungekafiki umhla we 26th Novemba 2014. Nabani na ongakwaziyo ukubhala, kufuneka a qhagamishelane no Ms Precious Ndlebe, osebenza kwi ofisi yase Treasury, ozakukunceda ngokuku bhalela izimvo zakho. Iimbhalelwano kufuneka ziye ku: Umphathi ka Masipala, Izimvo malunga ne Draft Amendment ye-Indigent Policy, P.O. Box 17, Stellenbosch, 7599
PP: UMPHATHI KA MASIPALA Christa Liebenberg 31 October 2014
X1PDL8MW-ES041114
6
Classifieds
Stellenbosch Gazette
Ons Gee Om. Die Stellenbosch Gazette vra Stellenbossers om die volgende welsyn- en gemeenskapsorganisasies te help. Hier is ’n lys van hul grootste behoeftes:
ALGEMENE KENNISGEWINGS
ALGEMENE & HUISDIENSTE
GEMEENSKAPSKENNISGEWINGS
ELEKTRIES
1210
REUNIE OP HELDERFONTEIN PLAAS 29 Nov. Bring & braai, "own xyz" om 4 uur 078 641 6497 / 078 388 1536. Kom geniet die dag PERSOONLIKE DIENSTE SPYSENIERING & LOKALE 1401
DECKSTER'S CATERING, DéCOR / HIRING. Menu's from R130.00. Includes: crockery, cutlery, white tablecloths, white chair covers, organza backdrop, arch & red carpet. (Ielaahm or Rene.) 021 371 4507 / 082 324 9486. www.decksterscatering. co.za KINDERVERMAAK
Spesiale dienste 1810
) Huis Horison: Toiletrolletjies, dun lint, geskenkpapier (kleiner stukkies ook), naaldwerkbenodigdhede soos katoenmateriaal, lint, gare, wol en bestanddele vir kermis (meel, suiker, kondensmelk en olie). Wit kerswas vir maak van vlamvatters, stewige vulsel, houthangers, borduurgare, groterige stukke effe linne en wol. 0 021 887 5080.
ALLE HERSTEL VAN yskaste, vrieskaste en alle tipe wasmasjiene. Gas hervul vanaf R150. Skakel 076 919 0596. VOERTUIE
MOTORS TE KOOP 3025
24/7 CASH FOR your Bakkie or Car. Just SMS or phone 072 620 1126. TOYOTA 45D ETIOS SEDAN 1.5P XS 4 deur met elektriese vensters en aircon. 2013 Model, 12000km wit van kleur. R114 000, ware winskoop vir studente. 082 331 2331
ALLERLEI 1655
EIENDOMME
) Stellenbosch-nagskuiling: Geblikte of vars groente, droë sopbestanddele, macaroni, spaghetti, koffie, suiker, poeiermelk, smeergoed vir brood asook badseep en handdoeke. Daar is ook ’n behoefte aan vrywilligers om daagliks sop te skenk. Dit kan gevries of vars wees. Skakel 0 021 886 6173.
) Safe House Stellenbosch: Benodig dringend babaweggooidoeke, babaseep, babasjampoe en klere; vroue- en kinderklere, pajamas en sokkies. Vir die kombuis benodig hulle rys, melkpoeier/langlewemelk, kookolie, suiker, pasta, koffie en tee. Algemeen: waspoeier vir outomatiese masjien, Handy Andy, Jik, Domestos en opwasmiddel sal baie waardeer word. Vir die vaardigheidsklasse: hekelpenne, hekelgare asook skryfbehoeftes soos verf, skêr, Pritt, gekleurde papier en inkleurpotlode vir kreatiewe projekte sal van groot hulp wees. Dit sal ook wonderlik wees as vroue van die gemeenskap hul talente, stokperdjies, kennis en vaardighede met die inwoners sal kom deel. Kontak 0 021 883 2574.
1405
JUMPING CASTLES & WATERSLIDES We deliver, erect & collect. 072 411 6416 KRUIEKENNER 1435
DR NILSON. Trouble Marriage. Court Cases. Sexual Problems. Luck to win Lotto. Lost Lover. Promotion at work. Penis enlargment cream 3in1. Magic wallet, financial growth. Unfinished problems with other doctors can be done Pay after problem is solved. 078 229 1030. Stellenbosch
HUISE TE HUUR 3270
3 BRM FAMILY HOME in Simonswyk, Stbosch + study, 2 x bathrms, braai rm, dble garage & covered car prt. Near schools. Available fm 15 Dec. @ R16 500pm. 083 626 5761 STUDENT 4 BEDROOM house. Pool. Central. Incl. ADT, water & garden. R16 400. Linda 082 808 6577 BETREKKINGS 3600
BETREKKINGS GESOEK 3670
OPLEIDING & OPVOEDING 1480
JCT COMPUTERS MS OFFICE CAREERS Office Administrator Personal Assistant Pastel Accountant Pastel Payroll Human Resources Call Centre Agents CV included Phone 021 883 8585 TE KOOP
ALLERLEI 1655
CASH PAID FOR used clothing, crockery, Linen, etc. I collect. Ph/sms/whatsapp Patricia 0798414016
I AM A LADY LOOKING for a job as a domestic worker for everyday, Monday to Friday. I am 30 yrs old. Ref. 083 893 8213 Contact 084 430 3651 ALGEMEEN 3680
CARETAKER FOR SMALL WINE FARM between Stellenbosch and Paarl. Must have hands on experience. Able to work with tractor and implements - need driving licence. Nice accommodation on the farm supplied. Apply by fax 021 886 6556 or write to Avondvrede, P.O. Box 152, Klapmuts, 7625
) Stellenbosch Voedingsaksie: Droë bestanddele soos rys, pasta, mieliemeel, stampmielies en sopmengsel, asook produkte vir kospakkies. 0 021 886 8986 of 071 322 0747. ) Kindersorg SA Stellenbosch: Ons soek graag tweedehandse klere, nie-bederfbare voedsel, meubels en huishoudelike ware. 0 021 887 2816. ) Jeuguitreik: kinder- en jeugsorgsentrum: Brood, suiker, pasta, broodsmeer en blikkieskos. Gordyne en ou DVD’s wat oor naweke vir die kinders gewys kan word, sal waardeer word. Skryfbehoeftes asook skoolklere sal van groot hulp wees. 0 021 886 6216. ) ABBA ’n program van Badisa Christelike Barmhartigheid: Een van ABBA se
Tuesday 4 November 2014 maatskaplike werkers se rekenaar het ná 7 of 8 jaar se diens opgepak. Daar is ook behoefte aan ’n eksterne-hardeskyf as deel van risikobestuur om te verseker dat data nie verlore gaan nie. As enigiemand vir hulle ’n tweedehandse rekenaar of hardeskyf kan beskikbaar stel, kan u ABBA se kantoor by 0 021 883 8030 skakel. (ABBA is ’n program van Badisa, die maatskaplike dienste-organisasie van die VGK (Kaapland) en die NGK (Wes- en Suid-Kaap). ABBA lewer dienste in Stellenbosch ten opsigte van alkohol- en dwelmafhanklikheid.) ) Ikhaya Trust Centre: Vrywilligers wat die leerders in hul nasorg op Vrydae van 15:00 tot 16:00 kan leer viool speel. 0 021 889 8774. ) Marcelino Singh-stigting: Brood, broodsmeer, vars groente, tweedehandse klere en meubels. 0 021 889 9555 of 072 888 7188. ) ACVV Stellenbosch: Nie-bederfbare kos, toiletware, skoolskoene, -hempies en -broekies, weggooidoeke vir babas en volwassenes en rugsakke vir skoolgaande kinders. Enige ou klere vir ons klerewinkel om te gee aan diegene wat kom vra. 0 021 887 6959. ) Kayamandi-traumakamer: Driekwart- en enkelbedmatrasse, waaier, verwarmer, beddegoed, gordyne, komberse, eetgerei, tweedehandse klere en onderklere, kos, toiletware, skoonmaakmiddels. Bel me. Bakubaku 0 074 717 9676 of 021 889 7686 of Mary 083 945 5811. ) Stellenbosch Hospice: Koffie, tee en warm sjokolade (hot chocolate), skryfbehoeftes (verf, skêre, Pritt, gekleurde papier en inkleurpotlode vir kreatiewe projekte), en speletjies soos domino’s, ’n skaakstel, “stresballe”, rekbande en wolnaalde/breipenne, dambord en opvoedkundige speletjies. Manspajamas, kinderklere, komberse en kussings met kussingslope, en manskoene word ook verwelkom. Used plastic packets/bags, for distribution of food to hungry patients, children’s toys/ books/clothes which we can give as a small Christmas gift to our 700 plus children of our Hospice patients, donations of furniture and kitchenware to our shop in Borcherd Str. Do you need material for a school project? Find relevant cheap material in our great selection of books and pictures in our many magazines at the Hospice shop in Borcherd Street, open weekdays until 16:45 and on Saturdays. Your purchases help fund the caring services Stellenbosch Hospice provides for over 1 000 patients every month. 0 021 886 5994. ) GreenDoorProjek@Jamestown: Babaklere (0-3 jaar), bababenodigdhede vir die 13 tienermammas in hul sorg, en meisiesklere (9-10 jaar). Chanene van As 0 082 890 8616.
Dinsdag 4 November 2014
News - Nuus
Stellenbosch Gazette
7
Landbouvennootskap leer plaaswerkers bestuur MICHELLE VAN DER SPUY Plaaswerkers van onder meer Bellevue, Meerlust en Vriesenhof ontvang tans opleiding by Stellenbosch-landbouvennootskap om hul leerlinglisensies te ontvang. Die opleiding word deur die Stellenbosch-landbouvennootskap in samewerking met Stellenbosch-munisipaliteit en die provinsiale regering aangebied. Raadslede Deon Carinus en Jan Hendriks het die projek begin. Annelize Tities, ’n wykraadslid en plaaswerker by Bellevue, voltooi die kursus vir die tweede keer en sê ’n leerlinglisensie sou vir haar baie beteken. “As ek ’n leerlinglisensie het kan ek later ’n lisensie bekom wat dit makliker sou maak om by die gemeenskap betrokke te wees en die raad se hand langer te maak.” Tities, wat ook die onderwyseres by die plaas se laerskool is, sê ’n lisensie sou haar ook help om haar leerders te akkommodeer en selfs later vir ’n beter werk aansoek te doen.
Die plaaswerkers wat tans die opleiding by die Stellenbosch-landbouvennootskap bywoon saam met raadslede Deon Carinus (middel agter) en Jan Hendriks (voor heel regs). FOTO: MICHELLE VAN DER SPUY
Wat laat entrepreneurs uitstyg en sukses behaal?
Former graduates of the Pinotage Youth Development Academy are (from left) Dillon Uren, Wandisa Maxiti, Andisiwe Ketsiwe, Emsly Smith, Nicole Hoofd, Zoliswa Isaacs, Phelisa Moni and Olwethu Fana.
Wine industry talent celebrated Key wine industry representatives gathered at Oude Libertas in Stellenbosch on Wednesday 29 October to meet the young talent that is being introduced to the sector. Hosted by the Pinotage Youth Development Academy (PYDA), guest speaker Rico Basson, manading director of industry body VinPro, laid out his views on the skills and attributes needed to further strengthen the South African wine industry’s position as a significant player in the global market. He highlighted creativity, innovation and entrepreneurship as three essential factors that will help to cement SA’s reputation as a world class producer. To support his argument, four PYDA representatives spoke on behalf of the new generation of well-qualified young people entering the industry. Two graduates, Dillon Uren (now working at Antonij Rupert) and Phelisa Moni (Spice Route) as well as two current students, Nolubabalo Mashiya and Oscar Ponoane, shared their stories and experiences. Along with their peers, these youths will play an important role in the industry’s transformation. The Stellenbosch-based PYDA runs a 12-month programme for
Rico Basson, managing director of Vinpro. disadvantaged 18 to 25 year-old South Africans. Its innovative approach follows the pattern of the workplace with clear policies and procedures in place. Learning combines technical theory with practical placements across the entire value chain of wine, from vineyard to tasting room. Most importantly, the programme focuses on personal development, giving its students the confidence, knowledge and ability
to ease the transition into the world of work. The Academy’s approach has delivered impressive results. The first intake of 25 students completed their studies in May , with a 96% retention rate and all students achieving a 75% passmark or better. Three months after completing the programme, 21 of the 24 graduates were already employed, applying their work ready skills and personal talents to the benefit of their new employers. Nikki Munro, programme director, strongly believes that the Academy’s students will make a vital difference in the years to come. “Our academy’s graduates have an excellent understanding of the A-Z of wine from a technical point of view, strongly embedded through their practical experience. Combine this with a highly-developed degree of self-awareness and selfconfidence and they are already bringing the requisite skills and right attitude that will guarantee a bright future for the country’s wine industry.” V For further information contact Nikki Munro, PYDA Programme Director on 2 nikkimunro@pyda.co.za.
Die een vraag wat elke entrepre- toewyding is in ’n groot mate ’n beneur graag beantwoord wil hê, is palende faktor vir sukses. Harde werk is iets wat altyd hand om te weet wat maak dat sommige entrepreneurs sukses behaal ter- aan hand gaan met toewyding en veral wanneer jy wyl baie ander ’n nuwe besigna ’n tyd weer heid begin, is die besighede daar dikwels tye wat hulle begin dat jy wonder het se deure hoe jy alles gesluit. doen gaan kry. M-Web se EnJy kan nie vyftrepreneur Zoneuur in die midprojek het ondag huistoe gaan derhoude met ’n nie, aangesien hele aantal sukdaar dikwels sesvolle entreniemand anders preneurs gevoer as net jy is om en juis hierdie daardie werk vraag aan hulle voor die volgengestel. Ons kan de oggend klaar baie leer deur te te maak nie. luister na wat Heelparty van hulle te sê het. die entrepreDie een aspek wat die meeste Dawid Malherbe: “Harde werk gaan hand neurs het ook beklemtoon hoe van hulle be- aan hand met toewyding.” belangrik dit is klemtoon, is dat jy ’n passie moet hê vir dit wat jy om berekende risiko’s te neem. doen. As jy nie hou van wat jy doen Elon Musk van PayPal en SpaceX nie, gaan jy vir seker nie baie lank reken ’n mens bereid moet wees om foute te maak om vooruit te kan uithou nie. Daarmee saam, reken hulle, is dit gaan. Hy reken dat as jy nie foute maak baie belangrik dat jy moet weet wat jy graag met jou besigheid wil be- nie, is jy nie innoverend genoeg nie. Musk is ook van mening dat die reik. ’n Visie vir jou onderneming is aanstel van die regte mense baie beonontbeerlik en dan moet jy werk langrik vir die sukses van jou onderneming is. om daardie visie te verwesenlik. Hy sê voornemende werkers se Heelparty reken ook dat geloof en deursettingsvermoë baie belangrik persoonlikheid en karakter is net so belangrik as wat dit is dat die peris. Glo jy dat jou besigheid ’n be- soon die werk kan doen. “Character counts!” staansreg het en is jy bereid om aan V David Malherbe is ’n besigheidte hou al lyk dit of alles teen jou en loopbaankonsultant en woon in draai? Jou denke en ingesteldheid en Wellington.
Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore
Year 16 • Dinsdag 4 November 2014 | Tel. 021 853 0211
De Nova seëvier oor Chiefs Die De Nova-sokkerspan is die wenner van die senior beste XI-toernooi. Hulle het hul opponente, Young Chiefs, 7 - 1 in finaal geklop. Die toernooi is aangebied deur die Stellenbosch plaaslike sokker-assosiasie (LFA). Die toernooi, wat op 25 en 26 Oktober plaasgevind het, is by Kanonkop gehou met 28 klubs wat deelgeneem het. Die semifinaal tussen De Nova en Franschhoek Swallows was ’n ewe naelbyt-wedstryd. Franschhoek het egter die oorwinning behaal met ’n doel wat in die laaste minuut van spel aangeteken is. Die tweede semifinaal was tussen Victoria Swifts en Young Chiefs. Die wedstryd het doelloos geëindig en moes deur strafdoele bepaal word. Young Chiefs het dié wedstryd gewen.
Dis jong gimnaste wat by die Van Der Stel-sportklub oefen.
Stellenbosch-gimnaste maak skoonskip
Die wenspan van De Nova ná die eindstryd.
Gimnaste wat by Van der Stelsportklub oefen, het by die onlangse Wes-Kaap-kampioenskappe en Suid Sone-kompetisie ’n string medaljes vir artistiese gimnastiek, mini-trampolien en tuimelkompetisies verower. ’n Handvol van die gimnaste is vir al drie dissiplines ook deur na die nasionale kampioenskappe waar die Stellenbossers hul staal gewys en nog medaljes verower
Oktober se ster
Wenners: Die Pieter Langeveldt o. 14-meisiessokkerspan is die wenners van die onlangse gemeenskapsportdag wat op Cloetesville se sportterrein gehou is. Van links voor is afrigter Francois Wyngaardt, Linica Jooste (onderkaptein), Paulette February, Kaylin Hendricks (kaptein) en Collin Rhode. Links agter is Anthea Jacobs, Marcia Magadani,Micha Plaatjies, Annelicia Diedericks, Broniya Jacobs, Jayden Paulsen, Chriszelda Smith, Nikishia Pietersen en Salomien George. FOTO: SHAWN VALENTINE
Cycling plan for Stellenbosch Transport Futures, a Stellenboschbased sustainable transport consultancy, has been appointed by the Stellenbosch Municipality to develop a comprehensive cycling plan for all of Stellenbosch. Once completed, this plan will cover aspects of a comprehensive future network of safe routes for cyclists, both along roads and trails, and the provision of bicycle parking and other facilities. It will address much more than just the infrastructural needs, detailing a recommended plan for introducing many more bicycles into the community, leveraging business opportunities and economic empowerment, and generally making it possible for people to un-
dertake more trips by pedal power more often, with all the positive impacts that this will have for the community and the town. A brief general survey has been prepared to gain a better understanding of people’s cycling habits, or their lack thereof. Questions deal with current cycling patterns in Stellenbosch, perceptions, concerns and attitudes about cycling, and the potential for growing cycling as a major means of transport in Stellenbosch. Meanwhile, a group of cycling enthusiasts closely linked with this plan and cycling development across the Western Cape, have committed themselves to hosting an annual in-
daba for cycling and cyclists, dubbed the Bosfietsberaad. The first such Bosfietsberaad will be from 4 to 8 December. It will follow a format of short rides, twice a day, to destinations such as the Jonkershoek Valley, Banghoek, Blaauwklippen and Spier, which will also host discussions around the various aspects that should be included in a world-class cycling “master plan” for the town. ) Whether you live, study, work or play in Stellenbosch, or just have some kind of a connection to this beautiful town, you are most welcome to complete the survey found at www.eikestadnuus.co.za.
Michael Lord is Eikestadnuus en SuperSport se Let’s Play Oktober-sportster van die maand. Lord was die wenner van die Xterra Lite Pezula African Cross-driekampkampioenskap asook die South African Cross-driekampkampioenskap. Hy het ook ’n tweede plek behaal in die World Cross driekamp-kampioenskap, om net ’n paar van sy prestasies te noem. Die algehele Let’s Play wenner word by ’n glansryke seremonie Donderdag 6 November aangewys. Die maandelikse sportsterre sal ’n kans hê om hier as die Let’s Play-sportster van 2014 gekroon te word.
Michael Lord het ’n tweede plek behaal by die World Cross-driekamp-kampioenskap wat vroeer vanjaar in Duitsland plaasgevind het.
het. Met nuwe dryfkrag agter gimnastiek op Stellenbosch en die oog op die Afrika-kampioenskappe en moontlike tuis Statebondspele in 2022, is daar ’n helder toekoms vir dié talentvolle en kompeterende gimnaste. Enige navrae oor gimnastiek kan gerus aan die gimnastiekvoorsitter, Gerhard Swiegers, gerig word by 0 084 506 1044.