Swartland
Cobus Edas | 082 616 0811 edas@omnicars.co.za Jaco Jooste | 079 502 7074 jaco@omnicars.co.za
Grand
i10
From: R142 900.00 • Integrated Bluetooth audio system • Fuel economy • Powerful performance • Eco-driving function • USB Mp3 and iPod connectivity X1PDCYY1-ST041114
LEES DIT, BELEEF DIT | READ IT LIVE IT
Year 12 • 16 December 2014 | Tel. 022 482 3817
Kinders op BMXe laat bloed kook
Presente per fiets uitgedeel
CHARLOTTE LESCH
Die eerste Malmesbury toy run is Donderdagmiddag op die “tronkpad” gehou. Fietsryers van alle ouderdomme het met Kersfeesmussies die grondpad aangedurf om geskenke vir kinders op verskeie plase uit te deel. Die geskenke is deur Vader Krismis met sy bakkie aangery. Dié projek is die inisiatief van die Malmesbury-fietsryklub wat nóg ’n toy run asook ander liefdadigheidsprojekte vir volgende jaar beplan. FOTO: LIZETTE SMIT
Yzerfontein mis sportkreefduikers CHARLOTTE LESCH
duik, en dan eers weer van 20 Desember tot 2 Januarie. Eduardo Pereira, eienaar YZERFONTEIN - Die skoolvavan die Boot Visvangklub op kansie het aangebreek en so Yzerfontein, het gesê hulle het ook die volgende geleentheid reeds vir die afgelope vier weke vir sportkreefvissers om kreef ’n afname in die getal bote waarte duik. geneem wat see toe gaan. Die Maar op die gewoonlik woehawe is gewoonlik met kreefseilige kusdorp is dit onseisoesoen dié tyd van die jaar vol genaal stil. wees, vertel hy. Ashley Crews, hawemees“Natuurlik beïnvloed dit die ter van Yzerfontein, het gesê op 11 Desember was daar net Dit is hoe die hawe op Yzerfontein op 10 Desember, die dag wat klein winkels, petrolstasies, FOTO: HENRE PRETORIUS viswinkels, restaurante en verdrie bote wat voorlopig vir die skole gesluit het, gelyk het. kope van boottoerusting. daardie dag sou uitgaan, een “Die kollektiewe impak op die kreef nie meer geduik mag word vandag nadat die skole gesluit het. Hy het gesê dit is bitter stil vir dié af Abrahamskraal (Weskus Nasiona- plaaslike ekonomie, veral die toeristyd van die jaar, maar bygevoeg hy le Park) in die noorde tot by die rotse mesektor, kan egter eers gemeet hoop dat bedrywighede van nou af by Melkbos Punt 1, beter bekend as word soos die seisoen vorder,” voeg kommersiële Area 7 (Dassen-eiland hy by. sal toeneem. Ami Smuts, voorsitter van die Die departement van landbou, bos- ingesluit) nie. Dit sluit Yzerfontein plaaslike toerismekomitee, sê ook bou en seevisserye het op 11 Novem- in. Sportvissers mag slegs vandag (16 die dorp raak gewoonlik besiger soos ber aangekondig die nuwe sportkreefseisoen verkort tot 21 dae en dat Desember) tussen 08:00 tot 16:00 kreef die vakansie vorder.
LEVI DENIMS WAS R399
NOU
GOLFERS
R199
VANAF
GROOTTES 34 - 42
R99
Eben Sieberhagen, ’n paramedikus, skryf op sy Facebook-blad, hy MALMESBURY – Inwoners van vrees vir die dag dat die fietsryers Malmesbury is nou net mooi keel- voor ’n ambulans beland wanneer vol vir stout kinders op hul fietse. hulle na ’n noodgeval moet haas. Die ambulanse gebruik dikwels BuiteTokkie Brits, ’n inwoner van Berg- kantstraat wanneer hulle Swartsig, vertel hoe kinders op hul BMX- land-hospitaal verlaat. fietse byna daagliks met ’n spoed Een van die lede van die fietsryers deur die strate, veral Buitekant- het vroeër vanjaar self so geval dat straat, afgejaag kom vir pret. hy ’n paar bene gebreek het en deur Volgens Brits jaag hulle oor stop- die ambulans opgetel moes word, strate en oortree alle padreëls. vertel Brits. Henfre Brandt, Die groep daag ook ’n inwoner, sê mekaar deesdae die fietsryery het ook uit om glo op Sondae begin en die spoedkameis nou veral bedryras in Voortrekwig na ure. kerweg en Boko’n Wit polo is vermoweg te laat aflede week raakgegaan, vertel ry nadat hulle in inwoners. die voertuig vasge“Dinsdagnag jaag het. Die fietswas hulle nog tot ryers het die be01:00 bedrywig stuurder se voerin Buitekantuig geskop en Die kinders wat in ’n woonbuurt op Mal- straat.” Brits weggejaag sonder mesbury met hul fietse van steil bulte vertel verder dat om vir die skade te jaag en glo padreëls verontagsaam.FOTO: hulle fietse ook boet. geen liggies of CHARLOTTE LESCH “Dit raak nou ’n weerkaatsers heeltemal belaglike speletjie,” sê het nie en dat dit voorkom of die fietBrits. Toe die kinders gekonfronteer se nie eens brieke het nie. word, het hulle gedreig om sy huis Volgens Roman Steyn van die muse vensters met klippe uit te gooi en nisipaliteit se wetstoepassingsdiens, selfs af te brand. is die verkeersdepartement bewus Hy vertel verder hoe hulle sommi- van die klagte. ge inwoners se blaffende honde met “Die klaer is gekontak om meer inklippe deur die hek gooi en met stok- ligting te kry oor die probleem en sigke steek. bare patrollies in samewerking met Die kinders is glo veral ná skoolure die polisie is ontplooi in die area. bedrywig en inwoners vrees dat hulDie Nasionale Padverkeerswet, le aktiwiteite nou handuit sal ruk wet 93 van 1996 maak voorsiening vir met die vakansie wat verlede week die gebruik van fietse en fietsryers aangebreek het. en daar is ’n verpligting om padtePolisiewoordvoerder, konst. Hen- kens en padreëls te gehoorsaam,” sê nie du Rand, sê dit is altyd moeilik Steyn. Volgens hom kan ’n boete van om so ’n situasie te hanteer aange- R500 opgelê word vir die verontagsasien die oortreders minderjarig is en ming van ’n stopteken deur ’n trapkattekwaad tydens vakansietye sal fiets. toeneem. “Wanneer eiendom beskaDie Gazette het die fietsryers prodig word, kan die ouers van die kin- beer voorkeer om met hulle te praat, ders aanspreeklik gehou word om maar hulle het hulle vinnig uit die vir die skade te betaal.” ‘wiele’ gemaak.
YUKON FLIP CROCS
vanaf
R140
MANS DENIMS
R160
MALMESBURY 022 487 2356
ATHENS CROCS
R350
30%AF!! BRANDED SEUNS T-HEMDE
nuus@swartlandgazette.com bolandgazette.co.za
R350
50%AF!!
op uitgesoekte branded T-hemde!
WAS: R220 NOU:
R110
KOOPBEWYSE BESKIKBAAR
RCS fasiliteite beskikbaar Lay-buy vir 3 maande
VOORRAAD IS BEPERK. GELDIG TERWYL VOORRAAD HOU. 000000-ST161214
2
News - Nuus
Swartland Gazette
Tuesday 16 December 2014
Nuwe tuin se eerste oes
ALLESVERLOREN STEL ROSÉ BEKEND: Danie Malan
(regs), eienaar van Allesverloren wynplaas op Riebeek-Wes, het Dinsdagaand hul Rosé, die Tinta Barocca Rosé 2014 aan gaste bekendgestel. Die geleentheid het by sy en Juanita Malan se huis, met ’n vyfgang-maaltyd plaasgevind, waartydens die plaas se ander eksklusiewe wyne ook geproe is. Dit is die plaas se derde Rosé wat bekendgestel is. Links staan Armand Lacomme, wat sedert 2012 by Allesverloren werk. Hy is vanaf 1 Desember vanjaar as Allesverloren se wynmaker aangestel. FOTO: CHARLOTTE LESCH
LIZETTE SMIT MALMESBURY - “Dis ongelooflik hoe baie mense ons ondersteun,” het Marit von Graeve, ’n fasiliteerder by die Foodbank op Malmesbury, verlede week gesê. Die Foodbank is ’n niewinsgewende organisasie met kantore by die Thusongsentrum in Illingelethu wat help dat behoeftige inwoners gereeld kos kry. ’n Vrywilliger besig om die groentetuin by die Thusong-sentrum in Illingelethu Die Foodbank word hoof- met ’n tuinslang nat te lei. saaklik uit skenkings uit Duitsland gefinansier, maar Von Graeve noem dat al meer plaaslike besighede die projek ondersteun. Die Foodbank se nuutste projek is ’n groentetuin om te help om volhoubaarheid te verseker. Von Graeve sê hulle het begin om groente te kweek wat elke dag gebruik word, soos uie en aartappels, maar plant nou ’n ietsie van als. Sy wys met trots die eerste oes, wat beteken dat die Foodbank se afhanklikheid van kontant en skenkings verminder het. Malmesbury-kwekery en Agrimark het saai- Bejaardes vergader vir die ondersteuningsgroep wat linge en pakkies saad geskenk. tans in proef-fase is. ’n Plaaslike produsent het kunsmis geskenk en die arbeid om die tuin te onderhou is ook minder arbeidsintensief sal wees en sal ook wagratis en word deur vrywilligers en inwoners ter bespaar. Nog ’n projek wat aan die beginstadium van met ’n liefde vir tuinmaak gedoen. Von Graeve sê dat sy ook gereeld in die tuin implementering is, is ’n ondersteuningsgroep werskaf en wys na gebrande skouers as bewys vir inwoners van 50 jaar en ouer waar probleme bespreek en moontlike oplossings gevind van die ure wat sy in die tuin deurbring. Die personeel by Foodbank wag nou in span- kan word. Von Graeve het beklemtoon dat hierdie proning om te hoor of ’n versoek vir ’n besproeiingjek volhoubaar moet wees en dat inwoners dit stelsel goedgekeur sal word. Hierdie stelsel sal meebring dat tuinwerk uiteindelik self sal bestuur.
SUMMER MADNESS DJ TOUR
TTWILIGHT WILIGHveTr
r k u o Bac h 12ck To
Ba
E e m i T t s r Fi
c/c r20,00
MISS WET SAT 20 T-SHIRT COMPETITION Dec 2014
MATINEE FOAM PARTY STARTS 14H00 TILL 20H00 FIRST 100 PATRONS RECEEIVE A SHOT ON ARRIVAL AFTER 21H00
NE WS FLASH !!!
NE WS FLASH !!!
AR BIGGEST NE W YE SH EVER COUNTDOWN BA WITH 16 DJ’S
X1PJC4X1-ST161214
rs 7 Days Family a v s a Pla ag! elke d Marco Pasta 500g
Tamaties 1kg sak
each
elk
Duisende rande vir Pink Trees
The Facilitators for Art and Travelling Exhibitions of F.A.T.E stal tans tot die einde Januarie skilderkuns van verskeie Weskus-kunstenaars by die Ox & Wagon in Riebeek-Wes uit. Nuwe kunstenaars en besigheidseienaars wat ook wil uitstallings hou, word genooi om vir Juli Olivier by 079 465 9246 of 082 899 7047 of e-pos juli.velddrifnews@gmail.com te kontak.
Die Pink Trees-projek het amptelik afgesluit en die bedrag wat tot Kansa se beskikking ingesamel is, beloop vanjaar R47 570,17. “Ons is baie, baie dankbaar vir elke rand wat ons kon insamel om ’n verandering of verbetering in iemand se lewensomstandighede te probeer maak,” het Marieta Botha, die organiseerder van die Pink Trees-projek gesê.
Dienstye vir polisie Die Riebeek-Kasteel se satellietpolisiekantoor heropen weer om 11:00 op 16 Desember. Die tye van dienslewering is, tot verdere kennisgewing, soos volg: Maandae vanaf 08:00 tot 13:00; Vrydae vanaf 16:00 tot 24:00 en Saterdae vanaf 16:00 tot 24:00. Die kontaknommer vir dié polisiekantoor is 022 448 8000.
Flamingo’s Nagklub www.flamingoslangebaan.co.za
FRI 19.12.14 SAT 20.12.14 MON & TUE 22&23.14
FRI 26.12.14 MON 29.12.14 WED 31.12.14 FRI 02.01.15
022 772 1915 / 083 251 3080
SUMMER VIBES PARTY c.c. R20 P/P HAPPY HOUR 22H00-23H00 SUMMER VIBES PARTY c.c. R40 P/P DBL BRANDY AND COKE R15 ALL CIDERS R15
!!NO COVER CHARGE!!
SHOOTER PARTY c.c. R20 P/P ALL SHOOTERS R10 DJ GRIMEHOUSE c.c. R30 P/P NEW YEARS EVE PARTY c.c. R50 P/P !!PRIZES!! PARTY INTO 2015 FOAM PARTY Cc R 40 PP. DBL BRANDY + COKE R15
BA SPRAAK EN GEHOOR
EPOS: audiologywc@gmail.com WEBSITE: www.hearingwestcoast.com
GEHOOR EVALUERING, GEHOORAPPARATE, HERSTELWERK EN DIENS VAN APPARATE, GEHOORAPPARAAT TOEBEHORE, GEHOORAPPARAAT BATTERYE, GEHOORBESKERMING, SWEM PROPPE, WIRELESS KONNEKSIE. Vredenburg: Suite 9, Weskus Dokters kamers, Vredenburg, 7380 Tel: 022 713 4996 • Faks: 022 713 1594
000001-ST161214
it & Fresh Frtuables ge Ve
Malmesbury: Hugenotestraat 28, Malmesbury, 7300 Tel: 022 482 1912 • Faks: 022 482 1913 X1PGK109-ST161214
Hoeveelhede kan beperk word, geen handelaars. Terwyl voorraad hou.
7 DAYS SAVERITE SPOG MET ’N NUWE SLAGHUIS EN TOP GEHALTE VLEIS TEEN DIE BESTE PRYSE!
Alfalfa Cheddar & Gouda Kaas
Nola Mayo 750ml
R69,99
R15,99
R13,99
R6,99
R6.99
Econo Cooking Oil 750ml
Ricoffy 750g
Aartappel
R9,99
R62,99
R29,99
Sparletta Range 2L
Chicken Leg ¼'s 10kg
All Gold Tomato
Weetbix
R11,99
R239,99
R16,99 each
R15,99
25 DESEMBER 2014
Kunstenaars wat wil uitstal
BESIGHEIDSURE: OOP TUSSEN 07:00 & 21:00
R12.99
GESLUIT
...................................................... FOTO: RIAAN SWART
Piet Retiefstraat 17, Malmesbury • Tel: 022 482 3711
R9,99 each
VYFGANG-MAALTYD OP PAD:Danie Malan en Armand Lacomme staan by die vuur terwyl Marius Wagenaar van Riebeek-Kasteel sekere disse van die vyfgang-maaltyd op die kole voorberei. ......
/kg
700ml
450g
Coke 2Lt
Dlite Magerine 500g
elk
each
Aan al ons kliënte Geseënde Kersfees en ’n voorspoedige 2015
Komkommer elk
7kg
Lettuce/Slaai elk
R7.99 0SAVERGHT-ST161214
Dinsdag 16 Desember 2014
News - Nuus
3
Swartland Gazette
Traumakamer vir Yzerfontein Polisiebeamptes van die Darling-kantoor wat die Darling-distrik en Yzerfontein bedien, saam met die donateurs wat gehelp het om die traumakamer tot stand te bring.
CHRIS LIEBENBERG YZERFONTEIN - Die traumakamer wat onlangs amptelik bekendgestel is, sal nie alleenlik ’n behoefte in die gemeenskap vervul nie, maar is ook ’n baken vir wat vermag kan word wanneer mense hande vat en saamwerk om ’n probleem op te los. Só het Riaan Neethling, die voorsitter van die Darling GPF, tydens die opening van die traumakamer verduidelik en waarom dit die rede tot soveel trots is. Die traumakamer vir slagoffers van gesinsgeweld, aanranding en seksuele teistering is deur lede van die Darling-polisie bekendgestel. Kapt. Deon Petersen, die stasie-kommissaris, sê dit was vir hom ’n positiewe ervaring om die bereidwilligheid en ope hande van donateurs te beleef wat by die projek betrokke was.
MAITLAND 021 593 6307 TH
79, 8 AVE, KENSINGTON
GIFT & DÉCOR OPTIONS GALORE! STOCK READILY AVAILABLE
OUR BEST WISHES FOR A GLOWING FESTIVE SEASON & A BRIGHT 2015! THANK YOU FOR YOUR SUPPORT
OPEN 16TH DEC & OVER THE SEASON (CLOSED OTHER PUBLIC HOLIDAYS & 27TH DEC '14)
BRACKENFELL 021 981 0528 OKAVANGO JUNCTION KENWIL DR RETREAT/TOKAI 021 701 2101 6 HONEYWELL RD
www.thecandlefactoryshop.co.za • info@thecandlefactoryshop.co.za Hy sê die traumakamer is in geheel nuut opgerig en voldoen aan ’n dringende toevlug vir veral vroue en kinders as die slagoffers van geweld. Die kamer bied ook ’n veilige plek waar die nodige berading en hulp na mishandeling ontvang kan word. Petersen sê die tendens van gesinsgeweld is ’n rede tot kommer in die Darling-distrik. Volgens hom is gesinsge-
weld en seksuele misdade nie net tot die dorp beperk nie, maar kom ook op omliggende plase voor. Petersen het gesê die polisie alleen kan nie die gemeenskap beveilig nie en dat daar staatgemaak word op die hulp van die inwoners, soos deur die voorbeeld van die traumakamerprojek bewys word. Hester de Roubaix het die projek inisieer en die uitvoering daarvan bestuur.
f
X1PHE8JW-ST161214
4
Swartland Gazette
Letters - Briewe Die Butterfly-liefdadigheidsprojek onder leiding van plaaslike sangeres Melindi Charle, het die afgelope paar weke ’n spesiale Kersfees-uitreiking gehou waar oud en jonk met ’n soetigheid bederf en met sang vermaak is. Links is die Butterflies by die Huis van Heerde-kinderhuis op Moorreesburg. Op die verhoog (van links) is Fanie Velskoen, Schani Pixie Charle, Taylor Rickett, James Allen, Melindi Charle en Madelein Smuts, met die kinders. FOTO’S: LIZETTE SMIT
Koebaai 2014! Dit was ’n wilde jaar wat verby gevlieg het! Elke jaar is wild en vlieg verby, maar dié een was in ’n kategorie van sy eie, veral as daar na ons mense se opinies oor 2014 geluister word. Buiten ’n grondbesetting, poging tot grondbesetting, protesoptogte, ’n necklace-moord en die sogenaamde heilige man wat in die Riebeek-Vallei amok gemaak het, was dit op die oog af ’n rustige jaar in ons geweste. Die Swartland is egter nie ’n eiland nie en die gevoel van chaos kom moontlik van wêrelden nasionale gebeure. Eskom se kragonderbrekings, omstrede hofbeslissings, parlementsittings wat meer soos sirkusvertonings lyk, nóg korrupsie, misdaad wat styg en afgryslike teregstellings in die naam van godsdiens, laat mens net die kop skud uit moedeloosheid. Ons is bly om 2014 te groet en hoop 2015 sal anders en beter wees. Beter word egter dikwels voorafgegaan deur groot veranderinge en die meeste mense hou nie van veranderinge nie. Dinge word nie vanself beter nie en veranderinge begin sonder uitsondering by die individu en kring dán uit na ander. Die gevolgtrekking is dus dat die nuwe jaar dalkies beter sal wees as óns bereid is om die verandering te wees wat ons in die wêreld wil sien gebeur. Die moontlikheid bestaan óók dat volgende jaar nié beter sal wees nie, in welke geval ons binne die volgende paar weke ’n onwrikbare sin vir humor moet ontwikkel.
Tuesday 16 December 2014
Supersport het Let’s Play t-hemde, waterbottels, pette, serpies en rugsakke vir die Butterfly-projek se Huis van Heerde-besoek geskenk. Bo oorhandig mej. senior Butterfly, Madelein Smuts, een van die hemde aan ’n kind. Madelein het ook seker gemaak dat elke kind ’n geskenk ontvang.
Melindi, Fanie Velskoen en die Butterflies het die Aandskemering huis vir bejaardes op Malmesbury, die ACVV-huis vir bejaardes op Riebeek-Kasteel en Huis Bergsig op Riebeek-Wes besoek. Bo skep Butterflies, Madelein Smuts en Danielle Hector by Aandskemering koek op bordjies om te bedien.
Kersboodskap PATOOR PIET SMIT Jes. 9:1 – “Die volk wat in duisternis wandel, het ’n groot lig gesien; die wat woon in die land van die doodskaduwee, oor hulle het ’n lig geskyn.” Na die sondeval in die Tuin van Eden, het die duisternis van boosheid weer die oorhand oor die mens en die aarde gekry. Dis byna soos wat ons daar aan die begin van die Genesis-verhaal lees (Gen. 1:2): “En die aarde was woes en leeg, en duisternis was op die wêreldvloed …” Om in duisternis te probeer wandel en leef is baie sleg. Donkerwerk is konkelwerk, lui die spreekwoord. Waarvan spreek dit? •Geen kennis van God •Die satan is in beheer •Verwyder van God •Die uiteinde is die poel van vuur (Open. 20:15). Maar dan word Jesus Christus gebore in die stal van Betlehem. Sy koms is soos ’n magtige lig wat op die aarde skyn. Dit verdryf die duisternis en bereik elke mens op aarde. Die bose geeste sidder en manifesteer wanneer Jesus as die Lig van die wêreld opdaag (Mark. 1:23-26). Die vraag: Het hierdie lig al jou lewe verlig? Het jy Hom al toegelaat in elke hoekie en spasietjie van jou lewe? Nie? Sommer net daar, moet jy Hom nóú as Koning van jou lewe aanvaar.
TOPPRESTEERDERS:Toppresteerders in hul graad is Annalize Smal, Kari Truter, Luka le Roux en Suzanne Smal. DIE CHRISTELIKE PRIVAATSKOOL MALMESBURY HOU PRYSUITDELING::CPM het hul prysuitdelingsaand op 8 Desember
aangebied en die volgende leerders vir hulle goeie prestasie gedurende 2014 vereer. Van links sit Carlie de Clercq wat die kultuurtrofee ontvang het. Angelique van Niekerk is as die skool se sportster van die jaar aangekondig. Sy is ook die entrepreneur van die jaar. Nina Smuts is vereer met die leierskapstrofee en Jacques Carstens het die Schwarzland Autohaus-toekenning ontvang.
Agter van links: Storm Liedeman (gr. 7), Clayton Feris (gr. 8), Cherné Jansen (gr. 9) en in die voorste ry, Sergio Williams (gr. 5), Antonio Cartinio (gr. 4) en Julian Fortuin (gr. 4) van Laerskool Darling op Darling is die toppresteerders in wiskunde en wetenskap in hul onderskeie grade.
Die Butterflies sê dankie vir ondersteuning Die Butterfly Skoonheidsprojek wat die afgelope paar weke ’n spesiale liefdadigheidsuitreiking na verskeie tehuise vir bejaardes in die streek, Huis van Heerde op Moorreesburg en Meiring Primêr op Riebeek-Kasteel gedoen het, kon dit nie sonder hulp vermag nie. Baie dankie aan die hoofborg Eric Chem/ Nexus 15 asook Pick n Pay Riebeek-Wes /Kasteel en Malmesbury, Checkin Riebeek-Wes, From The Top Records Langebaan/Riebeek Kasteel, De Ark Musiekwerf Riebeek Kasteel, A2 Z Superette - Moorreesburg, Riebeek-Vallei
Spesiale skool, Laerskool Riebeek-Kasteel se personeel, Sign Shop Moorreesburg, Zay’s Flowers - Vredenburg, Chain Riebeek-Kasteel, Supersport, Andy Grobler, Fran Hall, Sally Anne Noel, dr. Nico Degenaar, Tracey Hawthorne, Annette Laubcher, Marike en Boetie Nel, Dalena Fourie, Phillinda en Francois Kitshoff, Moorreesburg gemeenskap vir speelgoed, Cathy Allen, June Ricket, Cornia Smuts, Dalena Fourie, Diane Claassen en Mandy Charles.
MELINDI CHARLE, Butterfly Skoonheidsprojek, Riebeek-Kasteel
Die Christelike Privaatskool Malmesbury (CPM) het op 4 Desember hul tradisionele pa- en dogteraand in die landbousaal aangebied, wat glo vir niks gemis moes word nie. Janneke en Nina is deur hulle pa, Johan Smuts, na die geleentheid vergesel. FOTO’S: LIDA EN ANDRE LESCH
Jaco Louw en sy blonde meisiekind, Kyla, kom by die geleentheid aan.
Tuesday 16 December 2014
News - Nuus
19 Desember ) St. Michaels Primêre Skool en die Abbotsdale kultuur- en erfenisvereniging hou ’n kerslig- en markdag wat ’n eerste vir Abbotsdale sal wees. Die markdag word by die St. Michaels se sportgronde gehou. Toegang is R10 en R5 vir kinders. Navrae by 022 485 7101 of 078 886 9246. ) Nic Stevens tree op by Ox & Wagon in Riebeek-Wes. Die partytjie begin 08:00. Toegang is R50, kontantkroeg beskikbaar. Die restaurant sal gesluit wees, maar bring braaipakke om ’n lekker vleisie te braai, bring jou eie slaai. Navrae by Johan by 082 445 6633.
20 Desember ) I Love Yzer Feesmark by die Delareyplaas, Yzerfontein. Christéle Breedt: 0 083 663 3345 of 2 christele@iloveyzer.co.za vir inligting.
27 Desember ) Valiant Swart tree op by die Delareyplaas, Yzerfontein. Eldré Strydom: 0 082 877 6677 of 2 eldre@iloveyzer.co.za vir inligting.
28 December ) Groote Post Country Market at the Groote Post Winery, Darling, from 10:00 until 15:00. Eldré Strydom: 0 082 877 6677 or 2 eldre@iloveyzer.co.za for information.
30 Desember ) Mnr en Mej Yzerfontein vind om 18:30 in die gemeenskapsaal plaas. Kaartjies kos R20 per persoon. Inskrywingsvorms by Seaview Sentrum, Wild Flour, Club Café, Die Stal, Droograk en Weskus Padstal Inskrywingsfooi kos R50. Bel Wilna de Klerk. by 081 554 6006 vir meer
4 Januarie ) I Love Weskus Mark by Vygevallei-padstal, R27 10:00 – 15:00 Bel Nadine le Roux by 084 677 0077 of stuur ’n e-pos na nadine@iloveyzer.co.za
X1PJC7F9-ST161214
Swartland Gazette
5
WAT NOU! BEL GOU!
KRUIEKENNER
KONTAK JACOLENE BY 0861 762 55237 OM HIER TE ADVERTEER 111111-ST161214
FAMILIEKENNISGEWINGS
DANKBETUIGINGS 1020
IN MEMORIAM 1015
S ARENDSE (ANTIE SêRIE) - 18/10/1930 5/10/2014. Mammie se 1ste Kersfees in die hemel. Dit voel of jy nog gister by ons was. Die eerste Kersfees sonder jou lekker kos, ons gaan dit mis, maar ons gun jou die rus. Die verlange is groot, maar God het 'n beter plan vir jou gehad. Van Mabeth, Leonard, kinders en kleinkinders.
MAMA FATUMAH
BOBBY & LOUISE sangbediening en uitreikings aksie groep wil al hul borge, hartlik bedank vir hul bydra gedurende die jaar en wens hul & hul gesinne 'n geseënde Kersfees en 'n voorpoedige nuwe jaar toe.
NICOLE - Baie geluk met jou 1ste plek en top presteerder van Gr. 4. Gods rykste seën met jou verjaarsdag op Kersdag. Ons is baie trots op jou! Van Ouma, Boeta en Liam.
GELUKWENSINGS 1030
Raai wie word 21? 20/12/2014 Jodene Johnson. Geluk met jou mondigwording Mase Blom! God’s Rykste seën. Liefde: Mammie & Faslin.
HAPPY ANNIVERSARY Mnr & Mev Talmakkies. 16/12/1989 het God ons as man en vrou verbind en 25 jaar later seën hy nogsteeds ons huwelik. Al die eer kom God toe. SKIPPERS REGINA Die 15de Desember is dit alweer 3 jaar wat mammie weg van ons is. Woorde kan nie beskryf hoe baie ons jou mis nie, maar jy verdien die rus. U is in ons gedagtes elke dag. Van: Elaine, Ricardo, John en kleinkinders.
SEDRICIA OWIES - Kyk wie word 1! Baie geluk met jou verjaarsdag op 26/12/2014. Alles wat mooi is vir jou en mag God jou baie jare spaar. Baie liefde van Daddy, Mommy, sussie en Antie. PERSOONLIKE DIENSTE Kyk wie word 21 op 21.12.2014! Seridia Ceaser (Sussie). Baie geluk met jou mondigwording. Van jou familie.
Solomons Desmond 1/10/1985 - 23/12/2007 Jou voetjies het diep spore in ons harte gelaat. Dankie vir jou liefde en die mooi voorbeeld wat jy aan ons gestel het. Ons mis jou vreeslik. My troos is die wete dat jy sag rus. Die mooi herinneringe sal ons altyd by-bly. Liefde: Ma, Pa, broers, Meagan, Juliana, Malvina, Francois, Leichen, Ellie, Annoeska, Ouma, Oupa Zelda, Henta, Shabba. Jou plek is leeg, jou stem is stil en die vermisting nogsteeds groot. Jy was 'n lieflike seun. Liefde: Ma, Pa, broers en suster.
HUISVERBETERINGS BINNE
1435
NOODNOMMERS
Ambulans - 10177 SAPS - 10111 Swar tland Hospitaal 022 482 1161 Swar tland Munisipaliteit 022 487 9400 Eskom - 022 487 1212 Algemene Nommer - 10111 Karlien Scott Bestuurskool 083 458 2432 Dolce Vita Salon Unisex 022 487 1043
KINDERVERMAAK 1405
ASPATAT PARTYTJIES: Springkastele, waterglybane, kindertafeltjies & stoeltjies te huur. Kontak: 084 607 5658. BOETIE EN SUSSIE SPRINGKASTELE Waterglybane en verskeidenheid springkastele te huur. Skakel Nelia 073 6102 810.
Kyk wie word 21? 26/12/14 Tristan Lategan. Welkom in die grootmens wêreld. Gods se rykste seëninge op jou toekoms. Gelukkige mondigwording Van Lategan en West Fam.
TJ'S SPRINGKASTELE Springkastele en waterglybaan te huur. Kontak Theresa 082 497 3383.
Same Day Results * Love Spells * Sexual Problems * Bring Back lost lover * Unfinished Job from the other doctors. *Love Powder * Pension Delay * Financial Problems * Short Boys to bring whatever you want Call for Appointment BELLVILLE Call: 072 012 0746 / 021 948 3738 •Relationship / Marriage Problems •Financial, Loans, Quick cash in account •Lucky Oils and magic ring, Lotto and Casino •Failure to get a Child/Miscarriages •Evil Spirits and Curses in homes and business •Delayed/Unfinished work by other healers for free •Long service at wotk without promotion/less pay. Profhet Latief Malmesbury Stellenbosch Cape Town 083 624 5242 TRADITIONAL HEALER DR MIKE *Financial Problems*Marriage Problems *Mens sex Problem * High blood pressure *Promotion at work *Lost Lovers *Money in your account * Pensioners free treatment *Court Cases *Selling property quickly *Lucky oil for gambling and Lotto. Call for appointment 0611126649 / 0783232235 Malmesbury Town Center.
Swartland Hulp & Begrafnisdienste
VOERTUIE
“Laat ons na U geliefde omsien as die dood intree”
1835
BLINDINGS/BLINDS. JUST BLINDS - Vir kwaliteit en diens! Vervaardig & herstelwerk van blindings. Vir gratis kwotasies skakel Tokkie Bredenhand 083 265 5161. CEGE SMIT BLINDS Trading as JS BLINDS Vervaardigers van alle soorte blindings,asook enige herstelwerk & veranderings. Derick & Nelia 082 788 7210 / 022 487 2394. CK BLINDS. Vervaardigers en verskaffers van alle tipe blindings. Gratis kwotasies. Doen ook herstelwerk. Kontak Elsabe’ 022 487 3948 of 072 126 2394.
VOERTUIE GESOEK OM TE KOOP Aanbod Aan Bakkie en Motor eienaars. Lopend en nie-Lopende voertuie welkom. Kontak /Sms/Pcm/Whatapp 084 844 0000. AANDAG Alle Kliente VOERTUIE dringend gesoek. Ek koop enige gebruikte voertuie vir kontant. Skakel 083 464 6960. Doen Bank flosse. EIENDOMME
KAMERS TE HUUR Wesbank: Kamer binnenshuis te huur. Beskikaar 1 Jan 2015. Skakel 0224865324 / 0720895347
ANDER DIERE 2220
HASIMO BOARDING CATTERY - Exclusive Holiday accomodation for Cats. Quality care and personal attention. Individual runs. To book, phone Daléne @ 072 525 0725. SAKE
DIENSTE 2420
Word nou deel van hierdie dinamiese, professionele span om U by te staan wanneer U ons die nodigste het.
3075
3315
LANDBOU
Kontak ons nou vir al u Begrafnisse, Verassings, Begrafnis polisse, Grafstene, Ruikers en nog vele meer.
BETREKKINGS 3600
ALGEMEEN 3680
Justine offers you an opportunity to earn extra money by selling our wide range of skincare, fragrance, personal care, sun care, tissue oil and makeup products. Join in December and earn discount on your Christmas gifting. SMS Name, area and contact nr to Natasha 084 625 0007.
24 UUR DIENS Agente in elke dorp van die Swartland area beskikbaar
Kontak ons by: 022 486 4735 (Alle ure) 072 540 6785 ~ Cedric Email: swartlandbegrafnis@telkomsa.net 000001-ST251114
CHIEF RABBI Die Wonder Deskundige
Moeilike huwelike & Verhoudings, Finansiële probleme, Vinnige kontant & kry 'n lening binne 24 uur, Vereffen skuld, Sterkte in besigheid, Leen towerstok & beursie vir kontant Sterkte in dobbel & Casino’s, Egskeidings & Hofsake, Vinnige verkope/Koop van eiendomme Gratis Konsultasie. Betaal na resultate. Kontak Chief Rabbi Nou 073 5588 260/061 641 9842/gtm.willas@gmail.com X1PJ79M9-ST161214
DOCTOR LUKAS HERBALIST & MAIL ORDER Powerful Herbalist healer real original African medicine. Bring back lost lover and to be yours alone sameday. All men's & female sexual problems. Remove bad luck and get more luck. Get a job and better salary, to remove loans and bonds. Financial problems only 1 day! To help short boys, magic stick, magic wallet. Bring money in your house & bank account. Remove unwanted person and recover stolen goods. Win lotto, casino, court cases and any competition. Unfinished/delayed jobs by other Doctors welcome. Call or sms on 079 798 2742!! Order it now!!
AAAAAA-ST161214
TE KOOP
ELEKTRONIES & DIGITAAL 1625
COMPUTER SPECIALS. Pentium 4's from R1299,00. Refurbished with warranty. Call Dolf Uys 072 705 8577. ALLERLEI 1655
Pak van 50 ou Koerante @ R25 en Ongedrukte koerantpapier rolle @ R30 per rol te koop by Swartland Gazette kantoor of skakel Natalie by 022 482 3817. ALGEMENE & HUISDIENSTE SKOONMAAKDIENSTE 1805
MATTE & Gestoffeerde Meubels. Deeglik skoonmaak & Ontsmetting van matte en bekleedsel. Droog ± 30 min. Skakel Paula 073 393 2373 / 022 487 1615.
Flamingo’s is ’n gewilde kuierplek in Langebaan wat gereeld spesiale aanbiedinge hou en besoekers van regoor die Weskus en Swartland lok. ’n Onlangse ‘foam party’ het baie aftrek gekry en was volgens die eienaar, André Vorster, ’n reusesukses.
Classifieds
Minstens twee onlangse verwysings met afskrif van identeitsdokument moet voorsien word. Diensaanvaarding: So spoedig as moontlik. Sluitingsdatum van aansoeke: 21 Desember 2014 Rig u aansoek aan: james@raimondi.co.za Indien u nie binne 14 dae na sluiting van aansoeke van ons gehoor het nie, was u aansoek onsuksesvol.
Please note that notice 65/2014/2015 as published in the edition of 9 December has to be corrected as follows: Amendmend : The farm is situated south of the R27 and R315 intersection near Yzerfontein and the closing date for comments is 20 January 2015.
Municipal Office Private Bag X52 MALMESBURY, 7299
PROPOSED REZONING AND CONSENT USE ON ERF 168, MALMESBURY
Notice is hereby given in terms of section 17(1) of Ordinance 15 of 1985 that an application has been received for the rezoning of erf 168, Malmesbury (±2564m² in extent), situated c/o Prospect and Smuts Street, Malmesbury. The purpose of the application is to rezone the property from community zone 2 to business zone 1 in order to operate a restaurant, wine shop and a place of gathering. Application is also made in terms of section 7, Chapter 14.4.1 of the Swartland Integrated Zoning Scheme Regulations of Ordinance 15 of 1985 for a consent use for a place of gathering (hall for public or social functions). Further particulars are available during office hours (weekdays) at the Department Development Services, office of the Manager : Planning, Building Control and Valuations, Municipal Office, Church Street, Malmesbury. Any comments whether an objection or support, may be lodged in writing with the undersigned not later than 20 January 2015 at 17:00.
Municipal Office Private Bag X52 MALMESBURY, 7299
D
AR
N
D
N
TLA
NOTICE 67/2014/2015
SW
Ons beskik tans oor vakatures vir 'n Kode 14 drywer en 'n Sekuriteitswag. Persone met dryfkrag en sober gewoontes kan gerus aansoek doen vir die poste. Hul moet goed in spanverband kan saamwerk. VEREISTES: DRYWER • Kode 14 lisensie met goeie rekord van verantwoordelike bestuur van voertuie. SEKURITEITSWAG • Vorige ondervinding sal in u guns tel. • Dit is ook 'n ideaal vir 'n persoon wat moontlik op vroeë pensioen gegaan het en nog graag wil werk.
PROPOSED REZONING OF AND CONSENT USE ON PORTION OF PORTION 5 OF FARM SLANGKOP NO. 552, DIVISION MALMESBURY
J J SCHOLTZ Municipal Manager
000001-ST161214
Munisipaliteit Municipality Umasipale
RAIMONDI'S TRADING COMPANY MALMESBURY
TLA
Munisipaliteit Municipality Umasipale
NOTICE 65/2014/2015
19 December 2014
AR
VRAGMOTORBESTUURDER (KODE 14) EN SEKURITEITSWAG
AR
AGS Corpus Christi Malmesbury se Sondagoggenddiens vind op 21 Desember om 09:30 plaas. Donderdag 25 Desember is die Christusfees om 09:00. Geen dienste op 28 Desember nie. Op 31 Desember begin die middernagdiens om 22:30. Almal is hartlik welkom. Navrae: 073 447 2902
SW
Die ligte sal verdoof tot donker. Die pos sal eers in April aankom. Nuus gaan van sleg tot slegter tot ek-wil-nie-weet-nie! Maar daar sal altyd tyd en plek wees vir ’n lekker lag! Evita se Perron in Darling sal elke dag in Desember opwinding aanbied - met middagete om 12:00 gevolg deur ’n vertoning om 14:00, juis wanneer Eskom die ligte afslaan! Toemaar, ‘Zelda’, ons dierbare opwekkertjie spring aan die lewe en die sports kan begin. Kyk gerus na www.evita.co.za vir wat wanneer speel en bespreek met Beryl by 022 492 3930 - bookings@evita.co.za Evita se Perron: die ideale plek om te besoek met familie, vriende van oorsee en die kinders en kleinkinders wat hier is vir ’n vakansie.
SW
Kerkdienste
D
Evita se Perron se Desemberfees
7
Swartland Gazette
N
Dinsdag 16 Desember 2014
TLA
Munisipaliteit Municipality Umasipale
NOTICE 68/2014/2015
PROPOSED REZONING ON PORTION 1 OF FARM DE HOOP NO. 697, DIVISION MALMESBURY
Notice is hereby given in terms of section 17(1) of Ordinance 15 of 1985 that an application has been received for the rezoning of portion 1 of farm De Hoop no. 697, division Malmesbury (±7ha in extent). The farm is situated directly west of Malmesbury and application is made to rezone the property from agricultural zone 1 to subdivisional area in order to provide the following land uses:
Further particulars are available during office hours (weekdays) at the Department Development Services, office of the Manager: Planning, Building Control and Valuations, Municipal Office, Church Street, Malmesbury. Any comments whether an objection or support, may be lodged in writing with the undersigned not later than 20 January 2015 at 17:00.
Municipal Office Private Bag X52 MALMESBURY, 7299
J J SCHOLTZ Municipal Manager
Swartland Gazette sal gesluit wees vanaf 15 Desember 2014 en ons heropen weer 7 Januarie 2015. Enige dringende navrae kontak: Marijke van Bosch - 082 413 8535
19 December 2014 000001-ST161214
000001-ST161214
111111-ST161214
Neem Kennis
270 singel residential zone 4 erven (total size of 3,55ha) 1 business zone 1 erf (±658m²) 1 community zone 1 erf – crèche (±510m²) 1 community zone 2 erf – church (±510m²) 5 open space zone 1 erven – open spaces (total size of ±0,038ha) Transport zone 1 – roads (±2,86ha)
J J SCHOLTZ Municipal Manager
19 December 2014
Swartland
X1PJC7JD-ST161214
WESKUS DISTRIKSMUNISIPALITEIT KENNISGEWINGS
WEST COAST DISTRICT MUNICIPALITY NOTICES
1. KONSEP JAARVERSLAG 2013/2014 2. SLUITING VAN MUNISIPALE KANTORE: 29 DESEMBER 2014 – 02 JANUARIE 2015 3. VERGADERINGS VAN DIE RAAD: 1STE SEMESTER 2015
1. DRAFT ANNUAL REPORT 2013/2014 2. CLOSURE OF MUNICIPAL OFFICES: 29 DECEMBER 2014 – 02 JANUARY 2015 3. MEETINGS OF THE COUNCIL: 1ST SEMESTER 2015
Kennis geskied hiermee ingevolge Artikels 19 en 21 van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Stelselswet (Wet 32 van 2000) saamgelees met Artikel 127 (5) (a) van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Finansiële Bestuur (Wet 56 van 2003) die volgende:
Notice is hereby given in terms of Sections 19 and 21 of the Local Government: Municipal Systems Act, (Act 32 of 2000) read with Section 127 (5) (a) of the Local Government: Municipal Finance Management Act (Act 56 of 2003) the following:
1.
Die Konsep Jaarverslag vir die 2013/2014 finansiële jaar lê ter insae vir publieke kommentaar en is beskikbaar op die webtuiste, www.westcoastdm.co.za asook by die kantore van die Weskus Distriksmunisipaliteit, Langstraat 58, Moorreesburg 7310;
1.
Draft Annual Report for the 2013/2014 financial year is open for public scrutiny and comments and is available on the website at www.westcoastdm.co.za and at the West Coast District Municipal Offices, 58 Long Street, Moorreesburg, 7310;
2.
Sluiting van Munisipale Kantore vanaf 29 Desember 2014 – 02 Januarie 2015. Die kantore heropen op Maandag, 05 Januarie 2015. Essensiële dienste en Bystand personeel sal aan diens wees;
2.
Closure of Municipal Offices from 29 December 2014 – 02 January 2015. The Offices will reopen on Monday, 05 January 2015. Essential Services and Standby Personnel will be on duty; and
3.
Onderstaande vergaderings sal soos volg om 11h00 in die Raadsaal van die Weskus Distriksmunisipaliteit, Langstraat 58, Moorreesburg gehou word:
3.
The following meetings will be held at 11h00 in the Council Chambers of the West Coast District Municipality, 58 Long Street, Moorreesburg:
Algemene Raadsvergaderings Raadsvergaderings 28 Januarie 2015 27 Mei 2015 Spesiale Raadsvergadering 25 Maart 2015
Uitvoerende Burgemeesterskomitee 14 Januarie 2015 18 Februarie 2015 18 Maart 2015 29 April 2015 13 Mei 2015 24 Junie 2015
Kommentare rakende die Konsep Jaarverslag vir die 2013/2014 finansiële jaar moet skriftelik Die Munisipale Bestuurder, Weskus Distriksmunisipaliteit, Posbus 242, Moorreesburg, 7310 voor of op 16 Januarie 2015 bereik. Vir enige verdere navrae in hierdie verband kontak Me Jacobs by 022-433 8400 gedurende kantoorure. Persone wat nie kan lees of skryf nie word uitgenooi om die kantore van die Weskus Distriksmunisipaliteit te besoek gedurende normale kantoor-ure waar personeel behulpsaam sal wees met die formulering van die kommentaar of beswaar. Seënwense vir 'n Aangename Feesgety en 'n Voorspoedige Nuwe Jaar saam met u dierbares. MUNISIPALE BESTUURDER Weskus Distriksmunisipaliteit Langstraat 58; Posbus 242 Moorreesburg, 7310 Verwysing: 3/4/5; 3/3/1; 7/2/1;
General Council Meetings 28 January 2015 27 May 2015 Special Council Meeting 25 March 2015
Executive Mayoral Committee Meetings 14 January 2015 18 February 2015 18 March 2015 29 April 2015 13 May 2015 24 June 2015
Comments regarding the Draft Annual Report for the 2013/2014 financial year must be lodged in writing to The Municipal Manager, P.O. Box 242, Moorreesburg, 7310 before or on 16 January 2015. Please contact Ms Jacobs at 022-433 8400 during office-hours for any queries in this regard. Persons who are unable to read or write are encouraged to visit the West Coast District Municipality during normal office hours, where they will be assisted to formulate their written comments or objections. Wishing you and your loved ones a Happy Festive Season and a Prosperous New Year. THE MUNICIPAL MANAGER West Coast District Municipality 58 Long Street; P.O. Box 242 Moorreesburg 7310 Reference: 3/4/5; 3/3/1; 7/2/1 X1PJKHHW-ST161214
Swartland Sedert 1954 Since
022 482 4766 • salesm@lategans.co.za • www.lategans.co.za X1PH1YDM-ST021214
LEES DIT, BELEEF DIT | READ IT LIVE IT
Year 12 • 16 Desember 2014 | Tel. 022 482
3817
SPORT
Wesbank maak reg vir Gemeenskapsbeker MALMESBURY - Die Wesbankrugbyklub is tans besig met voorbereiding vir die 2015 Cell C Gemeenskapsbeker. Wesbank, wat volgende jaar weer met die top 20 spanne in die land om dié beker gaan meeding, werk sedert die begin van Desember aan hul spiere en fiksheid. Wesbank speel vanjaar in groep D saam met die kampioen van 2012, Despatch (OP), asook die sterk span van Durban Collegians (Natal). Beide hierdie spanne gaan ’n uitdaging wees in die groep-
fase wat reeds op 21 Februarie afskop. Die ander spanne in die groep waarin Wesbank sal meeding, is Witbank Ferros (Mpumalanga) en Welkom Rovers (Griffons), wat ook nie sonder handskoene aangepak moet word nie. Wesbank skop sy veldtog op 31 Januarie af teen Witbank Ferros op Malmesbury, wat gevolg word deur ’n wegwedstryd teen Despatch in Port Elizabeth op 28 Februarie. Wesbank pak 7 Maart die Durbaniete op Malmesbury en speel op 14 Maart
’n Paar van die Wesbank-rugbyspelers wat vroeg volgende jaar in die Cell C Gemeenskapsbeker gaan deelneem, het Donderdagaand op Wesbank se rugbyveld geoefen. FOTO:
teen Welkom Rovers in Welkom. Sou Wesbank tweede in hulle groep eindig, sal die span meeding in die uitklopfase van die toernooi wat vanjaar vanaf Paas Donderdag in Platinumstad, Rustenburg, in Noordwes sal plaasvind. Ter voorbereiding vir die Gemeenskapsbeker het die Wesbank-bestuur ’n reeks vriendskaplike wedstryde gereël. Volgens die afrigters sluit die klub sy voorseisoense voorbereiding af op 20 Desember waarna die spelers op ’n oefenkamp sal gaan. Voorbereiding sal weer op 6 Januarie begin.
LIZETTE SMIT
Die Dorings-rugbyklub van Malmesbury het Saterdag 6 Desember, hul jaarlikse bekeruitdeling in die landbousaal by die Malmesbury-skougronde gehou. Jason Marthinus is die beste B-span agterspeler, Elton Jansen is die beste B-span voorspeler, Gerrit Booysen is die beste A-span agterspeler en Arnold Desai is die beste A-span voorspeler.
Bredfet Damonse is die mees veelsydige speler, Andre Cloete die mees belowende speler, Ryan September die speler wat die meeste oefensessies bygewoon het en Jonathan Julies is die speler wat vanjaar die meeste vordering getoon het. FOTO’S: LIZETTE SMIT
Gerrit Booysen het gedurende die 2014-rugbyseisoen die meeste punte (93 punte) vir die Die Dorings-rugbyklub aangeteken.
Evan September is die man wat vanjaar die meeste drieë gedruk het, Arnold Desai het die tweede meeste drieë gedruk en Francis Adonis die derde meeste.
Winston Pedro (links) is Die Dorings se sportman van die jaar. Salmon Mouton van Mouton Transport en ook die klub se amptelike borg, help om dié indrukwekkende trofee vas te hou.
Die Maude Goliath Reach for the stars-trofee behoort vanjaar aan Clive Pieters. Die president van Die Dorings-rugbyklub, Julie Swarts, oorhandig die trofee.
Die speler van die jaar is Arnold Desai (links). Arno Hendriks, Wesbank-rugbyklub se eerstepan kaptein, sportman van die jaar en ook die gasspreker by Die Dorings se bekeruitdeling, oorhandig die trofee.
Die spelers se speler van die jaar is Jacobus Adams (links). By hom is die eerstespan se bestuurder, Lodewyk Adams.
Die trofee vir die voorsitter se keuse behoort vanjaar aan Henry Daniels (regs). Klasie Pieters, die voorsitter van Die Dorings-rugbyklub, oorhandig die trofee.
Die jong speler van die jaar is Paul Barendse (links). Julie Swarts oorhandig die trofee aan hom.