Theewaterskloof |Bredasdorp | Napier
LUGVERKOELING SPYSENIERING TOERUSTING ELEKTRIESE WERK LOODGIETERS WERK VERKOELING AIRCONS CATERING EQUIPMENT ELECTRICAL WORK A-B PLUMBING REFRIGERATION
TEL: 072 113 8867 AIRCONS, DISHWASHERS, FRIDGES, FREEZERS, MICROWAVES, STOVES, TUMBLE DRYERS, WASHING MACHINES, COLD- & FREEZER ROOMS
X1P9Q7E9-LG211014
Year 4 • Tuesday 21 October 2014 | Tel. 028 214 1294
www.bolandgazette.co.za
Caledon verloor ware steunpilaar ANNETTE THERON EN ERIEKA ROUX
Die Caledon-polisie is op soek na dié man wat na bewering by OTM’s ronddrentel en aanbied om mense te help wanneer hulle probleme met hul bankkaarte ondervind. “Indien jy probleme met jou bankkaart ondervind, gaan vra liewer hulp by die personeel. Moenie toelaat dat vreemdelinge jou help nie,” waarsku kapt. Gerrit Botes van die Caledon-polisie. Die voorval op die foto, waarin die man na bewering met ’n gesteelde kaart geld trek, het op 3 Oktober om 17:18 by Absa plaasgevind. Enigiemand met inligting word gevra om ao. Pieter de Kock by 028 214 5660 te bel. Botes versoek inwoners om versigtig te wees en enige verdagte voertuie en persone onmiddellik aan die polisie te rapporteer sodat hulle dit kan ondersoek.
V’dorpbotsing eis 3 ANNETTE THERON Daar was Vrydag omstreeks 22:40 ’n trompop botsing op die R321 in Villiersdorp. Volgens kapt. Gerrit Botes, woordvoerder van die Caledonpolisie wat op die ongelukstoneel was, het ’n Volkswagen Jetta en Opel Monza mekaar reg van voor getref. Drie van die vier insittendes in die Opel Monza is dood, van wie een, ’n man van Villiersdorp, die bestuurder van die voertuig was. Twee van die slagoffers is op die toneel dood en die derde, ’n 11-jarige meisie, het in die hospitaal aan haar beserings beswyk.
’n Derde passasier is in die hospitaal opgeneem vir behandeling, maar is volgens Botes reeds ontslaan. Die bestuurder van die Volkswagen Jetta het ’n beenbreuk en voetbreuk asook borsbeserings opgedoen. Hy herstel tans in die hospitaal op Worcester. Die bestuurder en sy twee passasiers het ligte beserings opgedoen. “Die slag van die botsing moes baie hard gewees het, want die Opel Monza se enjin is heeltemal uit die voertuig geruk met die impak van die ongeluk,” het Botes gesê. ’n Saak van strafbare manslag word tans ondersoek.
gegee het.” Johlene Norval, bestuurder van die ACVV Caledon Protea DienssenInwoners van Caledon en trum, het op haar beurt geMyddleton het verlede sê: “As ons aan Evie dink, Woensdag met groot dan is daar sekere kenmerhartseer van Evelyn Kieke en talente helder voor witz se dood verneem. my. Evie kon, weens gesondheidsprobleme, nie fiEvie, soos sy alombekend sieke handewerk doen nie, was, is in Mediclinic Panomaar was ’n uitstekende rama in Kaapstad oorlede luisteraar en berader en weens ’n beroerte ná ’n kon ’n situasie en atmohartomleidingoperasie. Sy sfeer uitstekend lees. Sy het 1 Oktober in die hospiwas ’n wonderlike omtaal 78 jaar oud geword. budspersoon en sy het Boodskappe van medelye haar liefde vir God elke het ingestroom en getuig dag uitgeleef. van ’n besondere vrou (sien “Evie was vir die afgeloook brief op bl. 4). pe agt jaar lid van die beKiewitz was onder meer heerraad en haar insette die gerespekteerde voorsiten persoonlikheid sal ons ter van die Overberg-gegeweldig mis. Ons het vele meenskapstrust, onderkongresse en toere saam voorsitter van die Heidebeleef en het haar as mens hof-bestuur en voorsitter leer ken in daardie tyd. van dié tehuis se personeelOns dank aan die Hemelse komitee, vir agt jaar lid van Vader dat Evie ook ons die ACVV Caledon Protea paaie gekruis het. Evie, Dienssentrum-beheerraad, ons gun jou die rus en baie onderwyser by die Glebe en dankie dat ons ook van jou vir 28 jaar Sondagskoolonderwyser – ’n ware steun- Die dood van Evelyn Rose Kiewitz laat ’n groot leemte in die harte kon leer.” Raadsheer Chris Punt, pilaar in die gemeenskap. van talle inwoners van Caledon en Myddleton. uitvoerende burgemeester By ’n gedenkdiens Theewaterskloof-munisipaliWoensdagaand in die Anglikaanse voluit geleef vir bejaardes waar sy op van kerk Myddleton, het een spreker ge- talle forums gedien het,” sê Rika du teit, het gesê as oudonderwyser het sê: “Myddleton was Evie en Evie was Buisson, bestuurder van Heidehof. Kiewitz baie kinders se lewe geraak Myddleton,” en ’n ander, “sy het die “Sy was altyd beskikbaar en het alles en was sy vir hulle ’n morele kompas. “Sy het goed geleef en haar goedteksvers ‘Jy moet jou naaste liefhê met entoesiasme en oorgawe gedoen. soos jouself’, uitgeleef”. As iemand Sy het gestaan vir haar saak en nooit heid na ander oorgedra. Baie het in die nag ’n dokter nodig gehad het, iets lelik van ander gesê nie, haar haar bewonder vir haar stryd teen kanker en die groot bate wat sy vir plekkie sal baie leeg wees.” kon hulle haar bel. Retha Skein, voorsitter van Cale- Kansa was. Elke gemeenskap het beCarol Mangiagalli, ’n goeie vriendin, onthou Kiewitz as ’n baie regver- don VLV, sê Kiewitz se gelyke kry sonderse ikone en me. Kiewitz was een van die grootstes.” dige en innemende persoon. “Sy was mens nie sommer nie. Raadslid Glen Carelse van Myddle“Sy het geweldig baie vir ons dorp baie nederig en getrou aan haar geloof, en iemand wat jy kon vertrou. beteken en wat sy gedoen het was met ton, sê Kiewitz was ’n ware steunpiDit was eers na my aftrede by die mu- mening gedoen. Sy was by uitstek ie- laar vir die gemeenskap. “Sy het seum wat ek regtig vir Evie leer ken mand wat ’n voorbeeld vir almal was vooruitgang bewerkstellig en onverhet. Ons het soveel gedagtes gedeel – haar betrokkenheid, veral by haar moeid daaraan gewerk. Soms het sy en het besprekings gehad oor alles en kerk en in Myddleton self. Sy sou by ’n vergadering opgedaag en mens nog wat. Ek gaan haar geweldig mis.” vreemdelinge trompop loop in Myd- kon sien sy was moeg, maar sy het “Ons kan net getuig van ’n dina- dleton as sy hulle nie ken nie en vra desondanks die vergadering bygemiese vrou wat, as sy haar commit waar hulle vandaan kom, omdat sy woon. ’n Ware voorbeeld vir ons het tot iets, voluit gegaan het. Sy het soveel vir haar dorp en sy mense om- jeug.”
2
General - Algemeen
Theewaterskloof Gazette
Tuesday 21 October 2014
Doen Kerskous-inkopies by Kersmark Dit is amper weer tyd vir die gewilde jaarlikse Caledon Kersmark. Hierdie jaar is daar produkte van ongeveer 90 uitstallers en besoekers kan uitsien na unieke geskenke vir almal. Produkte sluit in verskillende souse, pêrels , krale, sepies, rame, bakke, bekers, potte, kinderprodukte en ornamente... perfekte keuses vir onder die Kersboom. Na al die lekker rondkyk en saamkuier tussen die pragtige produkte is daar ’n heerlike teetuin waar mense
die moeë voete kan laat rus. Caledon Kersmark ondersteun ook die Pienk Bome vir Pauline-projek en het nie net bome toegedraai nie, maar plakkate is in pienk gedruk om aan te sluit by hierdie goeie projek. Inwoners word dus gevra om seker te maak om die Caledon Kersmark van 29 Oktober tot 1 November te besoek. Die tye is as volg: 29 Oktober vanaf 14:00 tot 19:00, 30 Oktober vanaf 09:00 tot 19:00, 31 Oktober vanf 09:00 tot 19:00 en op 1 November vanaf 09:00 tot 14:00.
23 Oktober ) Algemene Jaarvergadering van Caledon Toerisme om 12:00 by Gabbiano. Navrae: 028 212 3282.
25 Oktober )De Rust Futura Akademie Gholfdag by Theewaterskloof Gholfklub. Navrae: 021 844 0448.
Van die items wat by die Kersmark beskikbaar sal wees.
Gratis 2de bril Promosie Kry 'n tweede paar afstand, lees of sonbril GRATIS met die aankoop van 'n voorskrif bril* *Terme & voorwaardes geld.
Aanvaar alle mediese skemas! Ons aanvaar alle mediese fondse! Deel van Discovery Netwerk met 20% afslag vir Discovery lede.
Jeugportefeulje nog nie gevul
Uiteindelik! Al die raadslede van Radio Overberg fm. Die raad is tans besig om uit te brei en aansoeke vir ’n addisionele raadslid wat die jeug in die gemeenskap kan verteenwoordig kan tot en met 31 Oktober by Madelyn Heaney by die radiostasie ingedien word. Die advertensie vir die jeug-portefeulje verskyn ook in hierdie uitgawe.
29 Oktober - 1 November ) Caledon Kersmark vanaf 14:00 tot 19:00 in NG kerk Caledon-Wes-kerksaal. Navrae: Chrisna: 082 944 4505.
26 - 29 November ) Riviersonderend Kersmark in NG kerksaal, Riviersonderend.
Agter van links is Julian Thomas - strategiese bestuur, Madelyn Heaney - sekretaresse, Marthelene Matthysen - gemeenskapsake, Alta de Wet - finansies, Leon Korkie - tegniese bestuur, Dominic Engel - besighede en voorsitter. Voor van links na regs is Letty-Ann Möller - kommunikasie, Marné Joubert - stasiebestuurder en Sandra Rossouw - onderwys. Oscar January is die afgevaardigde van Kaap Agulhas-munisipaliteit wat ook by geleentheid raadsvergaderings bywoon.
Sien die verskil ... See the difference ... Victoria Mall Caledon 028 212 1977 The Village Centre, Gordonsbay 021 856 3161 Visit our website: www.biermangroup.co.za
Ons het ook takke in: Gansbaai, Hermanus, Robertson, Swellendam, Vredendal, Clanwilliam, Kraaifontein, Piketberg, Malmesbury en Vredenburg X1PBV7KR-LG211014
TENDERKENNISGEWING EN UITNODIGING OM TE TENDER Die Direkteur: Tegniese Dienste, van die MUNISIPALITEIT THEEWATERSKLOOF, vra tenders vir kontrak nr: ELEC 04/2014/15 vir die installering van ‘n nuwe primêre 11kV voerderkabel tussen Aandblom en Veldblomtuin skakelstasies in Caledon. Slegs tenderaars wat aan die kriteria soos vervat in die Tendervoorwaardes en Tenderdata (Klousule F.2.1) voldoen, kwalifiseer vir die indiening van tenders. Daar word beraam dat tenderaars oor ‘n CIDB kontrakteursgradering van 5EP of hoër moet beskik. Slegs goedere en dienste wat aan die minimum voorgeskrewe drumpel vir plaaslike inhoud en vervaardiging voldoen, soos van toepassing, sal oorweeg word. Tenders sal geëvalueer word ingevolge die Munisipaliteit Theewaterskloof se Voorsieningskanaal-bestuursbeleid en die Voorkeurverkrygingsregulasies van 2011. Dit word beraam dat die 90/10 voorkeurpuntestelsel van toepassing sal wees. Tenders sal geëvalueer word ten opsigte van voorkeur en prys. Tenderdokumente kan afgehaal word by Lyners Raadgewende Ingenieurs, Grondvloer, Riverside Place, South Gate, Carl Cronje-rylaan, Tyger Waterfront vanaf Maandag, 20 Oktober 2014 tussen 8:00 en 16:00, Maandag tot Vrydag. ‘n Nieterugbetaalbare tenderdeelnemersfooi van R550.00 (BTW Ingesluit) is van toepassing. Die betaling van hierdie tenderdeelnemersfooi is ‘n tendervoorwaarde en is slegs betaalbaar per elektroniese oorbetaling of direkte inbetaling. Bewys van betaling van die tenderdeelnemersfooi moet saam met die tenderdokument ingedien word. Navrae in die verband kan gerig word aan Telpha Smit by telphasm@twk.org.za. ‘n Elektroniese weergawe van die tenderdokument ter inligting kan aangevra word per epos vanaf mariusre@twk.org.za. Tegniese navrae in verband met hierdie tender kan gerig word aan Theo Potgieter, tel Nr. 021 914 0300, faks Nr. 021 914 0437 of e-pos theo@lyners.co.za ‘n Verpligte terreininspeksievergadering met die verteenwoordigers van die Werkgewer sal plaasvind by die Munisipale Kantore van Theewaterskloof in Caledon op Dinsdag 28 Oktober 2014 om 10:00. Voornemende tenderaars wat later as 10:15 opdaag sal nie in die vergadering toegelaat word nie. Die sluitingstyd vir die tender is 12:00 op Vrydag, 7 November 2014 by die Munisipaliteit Theewaterskloof in Caledon, Pleinstraat 6. Tenders in geseëlde koeverte, en duidelik gemerk “ELEC 04/2014/15: NUWE PRIMÊRE 11KV VOERDERKABEL TUSSEN AANDBLOM EN VELDBLOMTUIN SKAKELSTASIES IN CALEDON ”, moet geplaas word in Tenderbus Nr. 1 by die hoofingang van die Munisipaliteit Theewaterskloof in Pleinstraat 6, Caledon. Neem asseblief kennis dat die tenderbus 24/7 beskikbaar is en dat die gleuf van die tenderbus 5 x 30 cm groot is. Telegrafiese, telefoniese, teleks, faksimilee, e-pos en laat tenders, sal nie aanvaar word nie. Tenders mag slegs ingedien word op die oorspronklike tenderdokumentasie wat uitgereik is deur Lyners Raadgewende Ingenieurs. Die Raad behou die reg om die tender ten volle, gedeeltelik of glad nie te aanvaar nie en is nie verplig om die laagste tender te aanvaar nie.
T1.1 : TENDER NOTICE AND INVITATION TO TENDER THEEWATERSKLOOF MUNICIPALITY, Director: Technical Services, invites tenders for contract no: ELEC 04/2014/15 for the installation of a new primary 11kV cable feeder between Aandblom and Veldblomtuin switching stations in Caledon. Only tenderers who satisfy the eligibility criteria stated in the Tender Conditions and Tender Data (Clause F.2.1) are eligible to submit tenders. It is estimated that tenderers should have a CIDB contractor grading designation of 5EP or higher. Only goods, works and services with a stipulated minimum threshold as applicable for local production and content will be considered. All bids received shall be evaluated in terms of the Theewaterskloof Municipality’s Supply Chain Management Policy, read with the Preferential Procurement Regulations of 2011. It is estimated that the 90/10 preference points system will be applicable. Tenders will be evaluated in terms of price and preference. A set of tender documents may be obtained from Lyners Consulting Engineers, Ground Floor, Riverside Place, South Gate, Carl Cronje Drive, Tygerwaterfront from Monday, 20 October 2014 between 8:00 and 16:00, Monday to Friday. Payment of a non-refundable tender participation fee of R550.00 (Vat inclusive) is applicable. This is an eligibility criterion and is payable by means of electronic transfer or direct deposit only. Proof of payment of the participation fee must accompany your tender document when submitting it. Enquiries in this regard can be referred to Telpha Smit at telphasm@twk.org.za. An electronic version of the tender document for information only can be requested via email from mariusre@twk.org.za. Technical queries relating to this tender may be addressed to Mr Theo Potgieter, Tel No. 021 914 0300, Fax No. 021 914 0437, e-mail theo@lyners.co.za. A compulsory clarification meeting with representatives of the Employer will take place at the Theewaterskloof Municipal Offices in Caledon on Tuesday, 28 October 2014 starting at 10:00. Prospective tenderers who arrived later than 10:15 will not be allowed into the clarification meeting. The closing time for receipt of tenders is 12:00 on Friday, 7 November 2014 at the Theewaterskloof Municipality, 6 Plein Street, Caledon. Tenders, in sealed envelopes, marked “ELEC 04/2014/15: NEW PRIMARY 11kV CABLE FEEDER BETWEEN AANDBLOM AND VELDBLOMTUIN SWITCHING STATIONS IN CALEDON”, must be placed in Tender Box No. 1, located at the main entrance of Theewaterskloof Municipality, 6 Plein Street, Caledon. Please note that the tender box is open 24/7 and that the deposit slot opening is 5 x 30 cm. Telegraphic, telephonic, telex, facsimile, e-mail and late tenders will not be accepted. Tenders may only be submitted on the original tender documentation that is issued from Lyners Consulting Engineers. Council reserves the right to accept a tender in full, partially or not at all and is not obliged to accept the lowest tender received. HSD Wallace: Municipal Manager Theewaterskloof Municipality P O Box 24 CALEDON 7230
HSD Wallace: Munisipale Bestuurder Munisipaliteit Theewaterskloof Posbus 24 CALEDON 7230 X1PBPBJ1-LG211014
X1PBPCLD-LG211014
Tuesday 21 October 2014
News - Nuus
Theewaterskloof Gazette
3
Die jeug van Genadendal maak hul stemme dik oor die misbruik van dwelms in hul dorp.
Genalers wil dwelms uitroei Leerders van Botrivier Primêr het Vrydag voëlverskrikkers gemaak by Wildekrans. “Vinke is een van my grootste probleme,” het Braam Gericke, algemene bestuurder, gesê. Die wenner van die kompetisie was die gr. 6-klas met Ou Jonnie. Leerders wat akademies goed presteer het in gr. 1, 4, 5, 6, 7, 8 en 9 is gekies om aan dié kompetisie deel te neem. FOTO: ANNETTE THERON
ANNETTE THERON “Dit was ons doel om dwelmhandelaars bewus te maak ons weet van hul doen en late,” sê konst. Yvonne Botha van die Genadendal-polisie. Saterdag is ’n optog deur die strate van Genaal gehou ter bewusmaking van dwelmmisbruik in die gemeenskap,maarveralomkinderstewaar-
sku teen die gevaar wat dwelms inhou. Die groep het verby twee smokkelhuise geloop en Botha het die hoop uitgespreek dat die boodskap aan alle lede van die gemeenskap uitgestuur is: dwelms gaan nie in Genadendal geduld word nie. Studente van Kindersorg wat tans praktiese opleiding in Genadendal doen, is deel van die projek.
Voor die Toontjie-wedloopwegspring met Engela Ambrose en Cancervive-verteenwoordigers FOTO’S: ORA LAUBSCHER
Voet van Afrika se uitslae Carit Estates
David-John Price (67) van Vishoek-atletiekklub het die afgelope Saterdag sy 37ste Voet van Afrika gehardloop. Dit was ook die 37ste keer dat hierdie wedloop aangebied is. FOTO: JAN GREYLING
Wonderland Pleinstraat 13, Caledon
* VUURWERKE beskikbaar vir GUY FAWKES
* DIENS VAN NAAIMASJIENE: 7 November 2014 * DRY CLEANING DROP OFF/PICK UP Tel. 028-212 3546 X1PBV7W5-LG211014
CALEDON TE HUUR -Huis/Kantoor spasie R4 950 +VAT -Kantoor/winkel spasie R4 180 +Vat -Stoor R12 540 .pm.
“SELLING PROPERTY SINCE 1969”
TE KOOP CALEDON -Erf in goeie buurt 512m² R295 000 -Huis 4 slp kamer 2 badkamer, groot erf R880 000
RIVIERSONDEREND
Nuut op die mark!!! Winskopie!!! *Besigheids erf (Sake sone 1) 2 380m². Prys R300 000.00 *Besigheids erf langs die N2. Prys R525 000.00
TE KOOP BERGSIG -Nuut geboude huis 3 slp kamers 1 badkamer, baie kombuiskaste R460 000 -Plot en plan R460 000 -3 Slpkamer huis R580 000
*3 Slaapkamer woonhuis (2 met i.g.k.) met sit/eetkamer, kombuis, ruim sitkamer met Jetmaster kaggel, 2 badkamers. Enkel motorhuis. Erf met vrugtebome. Prys R399 000.00
TE KOOP MYDDLETON -Erf 1099m² R250 000 met wendyhuis op -Erf 3805m² R280 000 -Erf 646m² R190 000
Christelle 082 668 9882 / 028 212 1471
Besoek ons web www.wilnacaritestates.com Kontak Wilna by 028-261 1336 / 082 494 0158
X1PBTFUD-LG211014
X1PBP87R-LG211014
X1P9Q441-LG211014
3514 LD
Die suksesvolle Voet van Afrika Marathon is die afgelope naweek vir die 37ste keer gehou. Van die uitslae is bekend gemaak. In die Mans Ope was Bernard Rakadza eerste met 2:26:44. Die tweede plek het gegaan aan Mkhandazo Qhina 2:27:39 (in 2013 was hy eerste) en die derde plek aan Dicardo Jacobs met 2:30:09. Candyce Hall het die Vroue Ope met ’n tyd van 3:18:51 gewen (in 2013 was sy ook eerste). In die tweede plek was Ursula Frans met 3:21.41 en Suzette Vermaak met 3:26.47.
X1PB4L1M-LG211014
Philip Obermeyer Optometrists / Oogkundiges
OKTOBER IS OOGSORG MAAND Het u geweet: gereelde oogtoetse kan dreigende oogkondisies voorkom!
Ontvang ’n GRATIS sonbril/leesbril met die maak van ’n volledige voorskrif bril. *Terme en voorwaardes geld. • Gekontrakteer met alle mediese fondse, insluitend Discovery Netwerk min 20%. • Gems pasiënte – opsie geen bybetaling.
GRABOUW Tel.021 8593475 Pr: 7020961
ROSEMALL Tel. 021 8595196 Pr: 7020961
CALEDON Tel. 028 2121691 Pr: 7010818
KLEINMOND Tel. 028 2713119 Pr: 7020961 X1PB5829-LG211014
4
Theewaterskloof Gazette
Letters - Briewe
Tuesday 21 October 2014
Huldeblyk aan juffrou Evie Juffrou Evie, jufrou, juffie soos sy in die gemeenskap van Myddleton genoem was, begin in 1956 by die The Glebe E.C. laerskool onderwys gee, waar sy ook as hoof van die skool in 1994 aftree. Sy was sekerlik by uitstek die beste Sub A- en Sub B-juffrou wat daar al ooit was. Sy het ook naaldwerk onderrig en saam met dit het sy ook voorligting aan die dogters gegee, en sy het nie geskroom om openlik met die meisies te praat nie. Sy was ook verantwoordelik vir liggaamsopvoeding/oefeninge en atletiekafrigting. Juffrou was ’n uitstekende tennisspeler en was lid van die Euafrican tennisklub in Myddleton. Sy was vir ’n lang tyd die vroue-kampioen in die Overberg-streek. Sy sal sekerlik op nasionale vlak groot hoogtes bereik het indien dit haar toegelaat was. Haar jongste broer, Fred Kiewitz, is tans tennis-afrigter in Kaapstad. Naas juffrou se betrokkenheid by die skool was sy ook Sondagskool-onderwyseres vir 40 jaar by die St Michael All Angels Anglikaanse Kerk, Myddleton. Daar is sekerlik nie een familie op Myddleton wie se kinders – óf by die skool óf Sondagskool – van haar onderrig ontvang het nie. Sy het tot op haar laaste gedien op die Kapelraad as lid en later as Kapelvoog, waarby sy ook as lekedienaar gedien het. In die Caledon Parogie was sy ook verteen-
woordiger op vergaderings en verkiesings op die hoër vlak. Behalwe dat sy op skool- en kerkvlak posisies beklee het, was sy ook by die Overberg gemeenskaptrust lid en was ook voorsitter. Sy was ook die voorsitter van die Disa Senior Burgersklub, Myddleton. Sy het baie hard gepoog om ’n lokaal vir die seniors op te rig, wat nou nog onvoltooid is, en ons glo dat sy dit graag voltooi wou gesien het. Sy het ook die seniors op die Wes-Kaapse bestuur verteenwoordig. Juffrou is in 1994 ook verkies as die eerste verteenwoordiger van Myddleton op die eerste demokratiese munisipaliteit van Caledon. Die gemeenskap van Myddleton moet dus op Sondag-oggend van 12 Oktober op ’n baie sombere wyse die nuus ontvang dat juffrou oorlede is in Panorama-hospitaal, waar sy op 9 September opgeneem is vir ’n hart-omleiding wat baie suksesvol was, waarna ander komplikasies ingetree het. Maar God het geweet dat juffrou se tyd op die aarde op ’n einde is en dat Hy haar tot hoër hoogtes geroep het. Juffrou, rus sag en in vrede in die arms van Jesus, ons op Myddleton sal alles in ons vermoë doen om u herinneringe te laat voortleef. Sy was ook ondervoorsitter van Heidehof se bestuur.
BRIAN OLIVER, Oud-leerder
Column
for progressing in government, business and even some (mercifully mostly the non-lethal) professions. The kids of the presently advantaged are now being sent to the best private schools and then to university, and are starting to look with an increasingly critical and sceptical eye at the excesses of their parents. Sadly though, many of them are also whole-heartedly embracing the American way of doing things, viewing all economic activity as a hostile struggle for survival, with the protagonists locked in a battle without loyalties or commonalities, with the victorious joining a shrinking percentage of mega-rich winners owning more and more, and a growing crowd of losers less and less. In a corner of a window pane next to where I sleep, lives a tiny gray spider no bigger than a lentil. She (I think this assumption likely because in the arachnid world a lot of potential marital discord and disillusionment is avoided by the bride eating the groom after the honeymoon) makes a modest but adequate living from the occasional fly in her web. Flies have not yet made the evolutionary leap of realising that
As a non-lethal means of effectively dealing with the danger posed by venomous snakes, I request the Theewaterskloof Gazette to publish the names and contact details of snake catchers, and the Theewaterskloof Municipality to include these in their list of emergency numbers for the general public. Snakes are highly evolved predators that are in turn preyed upon by other animals. Snakes are therefore experts at hunting for food and at defending themselves. Snakes play a vital role in maintaining balance in nature by eating pests such as rats, which carry diseases and damage crops. Habitat destruction has forced snakes to seek food near human settlements where rats are commonly found. Killing the magnificent puff adder at Voëlvlei did not restore the dog to life. It resulted in a double tragedy. The puff adder should not be killed for doing what the Creator designed it to do, which is to defend itself from danger.
CHARLENE BLUETT, Grabouw
The Gazette regularly publishes articles about snake catchers in the area. The police can be phoned at 028 284 9351 or Paul Olivier on 060 503 5423. In Caledon Eduard Coetzee can be contacted on 028 214 3900 when he is on duty. In Genadendal and Greyton Adolf Adams is available at 078 506 0647 or 028 251 1000
How we misjudged new regime
I read that it is now being believably alleged that some mines have been shunting cash to tax havens and adjusting the books accordingly, to bolster their pleas of inability to meet their workers’ pay-hike demands. This puts a whole new complexion on the whole Marikana business of course, although we know that Mr Ramaphosa may well be implicated in this tragedy as well. There is also strong evidence that some big financial and mining interests started shifting cash offshore before ’94 in a big way, listing their holding companies in other financial markets “just in case”. How badly we misjudged the new regime, expecting them to redistribute and nationalise on a massive scale. It remains true that things could have turned out much worse than they did, but we now know, with both relief and dismay, that the present economic elite turned out much like their predecessors, in some unexpected ways even exceeding them: the most expensive cars that HP can deliver, ditto houses, clothes, travel and health. Schooling lagged a bit of course, as it became evident that book learning and such stuff were not going to be crucial preconditions
Killing puff adder a double tragedy
while a window may look like a hole in the wall, it is quite impenetrable, so they keep testing all parts of the pane to escape and inevitably end up in the corner web, to be trussed and eaten at leisure. Mrs Spider can survive on her occasional catch for quite a while; I also believe she stores enough sperm from her first (and only) episode of connubial bliss to fertilise herself, as every new fly supplies the building materials for another kid. Mrs Spider’s baby-sitting must be quite onerous though. Is there not a lesson for us here? Didn’t one of her tribe persuade Robert the Bruce to keep swinging? Meanwhile, dear Bill, say “Hi” to the CIA for me. – fouriejh@mweb.co.za
Tuesday 21 October 2014
News - Nuus
Theewaterskloof Gazette
5
Welkom aan nuwelinge ANNETTE THERON Die Welkomklub van Caledon het Donderdagaand nuwe intrekkers
verwelkom by Gabbiano. Dié klub, wat reeds twintig jaar bestaan, reël jaarliks ’n funksie waar nuwe inwoners verwelkom word.
Stephanie Visser, gas, en Victor Treu, takbestuurder in Caledon van Overberg Agri, wat die versnaperinge vir die funksie geborg het. Stephanie het die nuwe inwoners genooi om haar te kontak met enige voorstelle vir ’n funksie volgende jaar ter geldinsameling vir hulpbehoewende organisasies in Caledon. Bel Stephanie gerus by 082 921 4971 met enige voorstelle.
Nuwe intrekkers in Caledon is Donderdag amptelik welkom geheet deur Isabelle Smal, voorsitter van die Welkomklub.
FOTO’S: ANNETTE THERON
Greyton puts on its prettiest face This year’s rose fair will take place over the weekend of 25 and 26 October. The theme is “Exploring the Senses” and the organisers have arranged a weekend that stimulates all the senses. The main attraction is as always the fabulous display of roses, which draws the crowds back year after year. With judging and prize-giving having taken place the night before, the display will be open to the public on both Saturday and Sunday.
The annual Greyton rose fair is taking place on 25 and 26 October this year. .
Those who are around on the Friday evening will be able to participate in an Art Hop around the village, which is great fun and gets everyone in the mood. Greyton is renowned for its Saturday morning market and this will be greatly expanded on Rose Fair weekend to include stalls selling everything rose and garden-related. Greyton boasts a surprising number of excellent restaurants and they have joined in to make this weekend really special for our visitors. Pop into Greyton Tourism in Main Road and pick up a programme. On the Sunday the open gardens and the rose display will be open to the public. In addition, a bilingual, interdenominational church service will be held at 09:30 at the NG kerk. There is also a free Interactive Art Experience at the clubhouse at The Country Village in which interesting and informative displays have been designed to stimulate the senses. This event is also a fund-raiser for people who cannot afford gastroscopies and sigmoidoscopies.
6
General - Algemeen
Theewaterskloof Gazette
Tuesday 21 October 2014 ALGEMENE & HUISDIENSTE
TE KOOP
GELUKWENSINGS 1030
GESOEK OM TE KOOP
TE HUUR 1675
Die volgende diens het plaasgevind op Saterdag 18 Oktober 2014 te Grabouw
WAT NOU! BEL GOU!
X1PBTEY9-LG211014
Die volgende diens het plaasgevind op Sondag 19 Oktober 2014 te Villiersdorp.
WYLE VICTORIA THERESA NORTJE Ons Innige Meegevoel aan die Naasbestaandes Reëlings deur Jacques Brinkhuys, Caledon X1PBTFBR-LG211014
NOODNOMMERS
Reëlings deur Brendall Hess Grabouw
028 214 3900
SAPS
WYLE AVUZIWE NJENGELE Ons Innige Meegevoel aan die Naasbestaandes
RAAI WIE IS 1 MONIQUE DANIKA MALGAS 23/10/2014 Geluk met jou 1ste verjaardsdag. Jy is ons engeltjie. Mag die Here jou vele jare uitspaar. Van Mamma, Pappa, Ouma, Oupa, Broers, Nanna, Jan, Rosaline
EMR Ambulance Services 028 211 0177 Fire Brigade
028 212 3727
OPTOMETRIST: Bierman Britz 028 312 1810 Hermanus 028 384 3869 Gansbaai TRANSPORT/STORAGE: Kobus le Roux Transport 028 316 2104/087 802 6935/ 082 570 0923
RAAI WIE'S 21 EARL PHEIFFER 22.10.2014 PERSOONLIKE DIENSTE Alle dank aan God Die Vader vir 'n wonderlike seun. Dink aan Hom in die dae van jou jonkheid. God's KINDERVERMAAK rykste seën. Geniet jou 1405 verjaarsdag. Liefde MamSPRINGKASTELE te mie, Dadda, Broers, Ooms, huur. Skakel Virginia 082 Tantes, Niggies, Neefs & 321 4395. die res van die familie.
KONTAK JAYDENE SAMPSON OM HIER TE ADVERTEER BY 0861 762 55 237 FAMILIEKENNISGEWINGS
FUNKSIES & KONFERENSIES 1425
GABBIANO RESTAURANT CALEDON. Conference room 16-20 people for birthdays/meetings etc. Phone 028 212 3671 for more information.
BEGRAFNISDIENSTE 1025
Die volgende Privaat verassing het plaasgevind op Donderdag 16 Oktober 2014 te Durbanville
WYLE EVELYN ROSE KIEWITZ
IN MEMORIAM 1015
Ons Innige Meegevoel aan die Naasbestaandes Reëlings deur Jacques Brinkhuys Caledon X1PBTEMW-LG211014
DOVES-Begrafnisdienste/Funeral Services. Giving comfort. Taking care. Caledon: 18 Pleinstr; 028 212 3054. 09 Argonst, Hermanus Business Park, 028 313 1741. Kleinmond: 27 Main Rd, 028 271 4971. Gansbaai: 61 Main Rd, 028 384 3344. Bredasdorp: Overberg Sentrum shop 12, 087 630 2011.
Die volgende diens het plaasgevind op Sondag 19 Oktober 2014.
MARIA BAILEY 20.10.2014 80 Jaar oud. Onthou U is tot alles instaat deur Christus wat U die krag gee. Geniet die dag. Van Hoffman en May gesinne.
WYLE DAMIAN TARENTAAL Ons Innige Meegevoel aan die Naasbestaandes Reëlings deur Jacques Brinkhuys Caledon X1PBTEV5-LG211014
BOEDELKENNISGEWING
JJ VAN DYK LIKWIDASIE- EN DISTRIBUSIEREKENING In die boedel van wyle JACOBUS JOHANNES VAN DYK BOEDELNOMMER: 12005/2013 IDENTITEITSNOMMER: 3112215034083 Adres: Huis Klippedrift, Napier Datum van afsterwe: 23 Julie 2013 Kennis geskied hiermee dat die eerste- en finale likwidasie- en distribusierekening in die bogemelde boedel ter insae lê te kantore van die Meester van die Hoë Hof Kaapstad en Bredasdorp Landdroskantoor vir 'n tydperk van 21 dae gereken vanaf 24 Oktober 2014. Naam en adres van agent: G & J KONSULTANTE Posbus 303 CALEDON 7230 Tel. 028-212 1045 Faks: 028-212 2320 X1PBMN4M-LG211014
ISAAC PHILLIPS 21/10/2013 'n Jaar van hartseer is verby, maar in ons harte sal jy met liefde bly voortleef. Ons gun jou die rus. Van Carmen, Carlo, Rowan, Nashley & Rouxlé.
Closed trucks. Furniture and/or bulk transporting. STORAGE AVAILABLE Try us for the best prices and service. Tel: 028 316 2104 Tel: 087 802 6935 Sel: 082 570 0923 Fax: 086 582 8366 Fax: 028 316 2263
PADSTAL/RESTAURANT,DASSIESFONTEIN: Vir etes, funksies en vele meer! Skakel 028 214 1475. REGSDIENSTE 1440
FINCK PROKUREURS CALEDON. Skakel gerus Ronnie Finck by 073 495 0998/028 212 3206 om 'n konsultasie te reël. Ons beskerm u belange. Hawstraat 6, Caledon.
1820
KRAGGEREEDSKAP. Vir die huur van hoëdrukspuite en kraggereedskap. Skakel Gabriël van der Merwe by Overberg Dienssentrum 083 551 5406 alle ure. VAKANSIE & REIS
REISAGENTE 2605
LG2 TRAVEL AGENCY. Online bus bookings. Call 028 212 2740. VOERTUIE
MOTORS TE KOOP 3025
1994 OPEL ASTRA 1800 Daagliks in gebruik. Benodig geringe aandag. R28 000 o.n.k.a. Skakel Donald by 073 691 0705. BETREKKINGS 3600
ALGEMEEN 3680
BETROUBARE MANSPERSOON 40+ benodig. Sober gewoontes. Bestuurslisensie. Voltydse betrekking. Skakel Carel 083 340 0033. SOMEBODY with knowledge of renovating wood furniture, Phone 082 723 0734. UPHOLSTERER wanted, part time Phone 082 723 0734.
lerouxtpt@telkomsa.net X1P9Q4NR-LG211014
THEEWATERSKLOOF Munisipaliteit * Municipality * uMasipala
GENERAL WORKER LEVEL II: SOLID WASTE - CALEDON
HANDYMAN: BUILDING MAINTENANCE CALEDON
Salary: T2 – Between R68 388.00 p.a. and R75 204.00 p.a.
Salary: Post level T6 – Between R93 072.00 p.a. and R120 828.00 p.a.
The most eligible candidate must have good human relations. Appointment also requires a hard working person who can work well within a team. Good physical health is essential.
The most eligible candidate must be in possession of a grade 10 certificate, with 2 – 3 years practical experience in general building maintenance. Good human relations. Must be able to work independently. A valid code EB driver's license. Good communication skills in at least two (2) of the three (3) officials languages in the Western Cape, namely English, Afrikaans and Xhosa.
Responsibilities would involve the following: Undertakes specific activities associated with the collection of refuse from domestic and business premises, by walking, picking up and loading refuse bags into refuse vehicles, cleaning spilled waste, cleaning sidewalks, and refuse bins, and other duties as requested from time to time. Enquiries: Contact Ms. T Rossouw – Town Manager: Caledon / Tesselaarsdal / Botriver Tel: 028 – 2143300
Duties will include amongst others the following: Building of manholes * Do maintenance work on the Council's buildings * Do small building work * Other duties as requested from time to time. Candidates must also be willing to work overtime from time to time. Enquiries: Contact Ms. T Rossouw – Town Manager: Caledon / Tesselaarsdal / Botriver Tel: 028 – 2143300
The council’s offer includes benefits such as pension, medical aid and a group scheme as well as a 13th cheque, a housing-/ rental subsidy and settling of furniture removal cost under certain conditions. Applicants must complete the prescribed application form along with originally certified copies of qualifications, ID document, as well as a testimonial in order to be considered for the position. Application forms must be forwarded to the Manager: Human Resources, Theewaterskloof Municipality, P O Box 24 Caledon 7230. • Please note: No e-mailed or faxed applications will be accepted.
CLOSING DATE: 31 OCTOBER 2014
APPLICANTS WHO DO NOT COMPLETE THE PRESCRIBED APPLICATION FORM WILL AUTOMATICALLY BE DISQUALIFIED. X1P9Q4KM-LG211014
X1PB9LRD-LG211014
Dinsdag 21 Oktober 2014
Schools - Skole
Theewaterskloof Gazette
7
Okosi sê dankie aan US met musiek PIA NANNY
Hier is ’n skildery wat deur gr. 7-leerder, Kaylee Krige, geskilder is.
Klein Ovies gaan konsert hou Daar heers groot opgewondenheid onder die klein Ovies by Laerskool Overberg. Op Woensdag 22 Oktober en Donderdag 23 Oktober neem al die leerders in die skool deel aan ’n verskeidenheidskonsert, “A Night at the Movies”. Verskillende rolprente soos Grease, Shrek, Frozen, Mamma Mia, Under the Sea, Footloose, As Jy Sing, Rock of Ages en Despicable Me gaan as temas gebruik word. Dansies en sang sal ’n groot deel van die twee aande se vertoning uitmaak. Kaartjies beloop R50 per persoon en is by die skool se sekre-
taresse verkrygbaar. Die vertoning begin albei aande om 19:00 en ’n klein Ovie Combo (springmielies, koeldrank en Smarties) sal vanaf 18:00 teen R20 te koop aangebied word. Volgens die skoolhoof, Marius Koekemoer, is hy baie trots op sy personeel, wat te midde van ’n baie druk akademiese en buitemuurse program, ook bereid is om hierdie ekstra myl vir die leerders en ouers van Laerskool Overberg te stap. Koekemoer sê ook dat hy baie trots op die klein Ovie-leerders is, aangesien hulle uitstekende samewerking en dissipline openbaar met die vooraf oefen van die verskeidenheidskonsert.
Werner van Huyssteen (skoolhoof) en Hannali Schreiber verskyn links, met Marietjie Bosman regs van die junior koor.
Die senior koor van Laerskool Bredasdorp.
Bredasdorp sing vir goud In September het beide die junior en senior kore van Laerskool Bredasdorp op Grabouw aan die Overberg Eisteddfod deelgeneem. Die junior koor het 87% behaal,
wat aan hulle ’n goue toekenning besorg het. Albei kore staan onder leiding van Hannali Schreiber, terwyl die junior koor deur Marietjie Bosman begelei word.
Ovies se hoofleiers vir 2015 is Jackie Jacobs en Martin du Plessis. Albei is van Kleinmond. FOTO: BEN CLAASSENS
’n Groep jong musikante van die Overberg het ’n konsert by die Universiteit Stellenbosch (US) aangebied om die universiteit te bedank vir sy ondersteuning van hul toer na Duitsland vroeër vanjaar. Die Overberg Koperblaas-ontwikkelingsinisiatief (OKOSI), onder leiding van Shaun Cloete, het die gehoor op 10 Oktober bekoor met koperblaasinstrumente, marimbaspel en sang. OKOSI is sedert 2009 ’n gemeenskapsvennoot van die Sertifikaatprogram in Musiekgeletterdheid, aangebied deur die US se Departement Musiek. Die groep is gebaseer in Genadendal en word gelei deur Cloete, ’n ingeskrewe student van die sertifkaatprogram in musiekgeletterdheid. ’n Groep leerders van OKOSI, insluitend ’n koperblaas-ensemble, marimba-spelers en kamerkoor, het in Mei ’n toer na Duitsland onderneem en opgetree in dorpe soos Essingen, Dettingen en Darmstadt.
Lede van Okosi na afloop van hul konsert. Dr. Jerome Slamat, senior direkteur: gemeenskapsinteraksie by die US, het die musikante verwelkom. “Vir iemand wat met min grootword, is die gawe om musiek te kan lees en speel ’n groot geskenk. “Ons wil ons dankbaarheid teenoor Shaun Cloete, ’n aktiewe vennoot in die Sertifikaatprogram, uitspreek vir die moeite wat hy doen om aan jong kinders hierdie gawe te gee.
“Om musiek te kan lees is beter as om ’n addisionele taal te kan praat,” het Slamat bygevoeg. “Jy kan op enige plek in die wêreld wees en saam met ander musiek maak, ongeag die taal wat jy of hulle praat.” Hy het die musikante alles van die beste toegewens, en gesê hy hoop om van hulle eendag as ingeskrewe musiekstudente van die Universiteit Stellenbosch te sien.
Theewaterskloof | Bredasdorp | Napier
CALEDON TOERISME
Algemene Jaarvergadering Donderdag, 23 Oktober 2014 Om 12:00 in Gabbiano’s
Navrae: 028-212 3282
CALEDON TOURISM
Annual General Meeting Thursday, 23 October 2014 At 12:00 in Gabbiano’s
Enquiries: 028-212 3282 X1PB4KQ9-LG211014
Year 4 • Dinsdag 21 Oktober 2014 | Tel. 028 214 1294
Greensmile-span onoorwonne Ashwin Willemse se Greensmile Foundation het vanaf 5 tot 9 Oktober ’n o. 15 Greensmile Uitnodigingspan na die SA Rugby Legends se jaarlikse Iqhawe Nasionale Rugbytoernooi in die Kaap gestuur. Die spelers is uit die agt Greensmile-skole in die Overberg, Swartberg, Emil Weder, Groenberg, Hawston, Villiersdorp, Albert Myburgh, Gansbaai Akademia en De Rust Futura gekies. Hierdie span het almal verbaas en die toernooi onoorwonne afgesluit, nadat hy die ontwikkelingspanne van die Leeus, Bulle en die OP geklop het. Wat hierdie prestasie nog meer indrukwekkend maak is die feit dat hierdie spelers uitgeval het by die Boland-proewe, en as ’n streekspan teen volwaardige unie-spanne gekompeteer het. Die span het ook ’n algehele derde plek uit ’n totaal van 14 spanne behaal. Die bestuur van die Greensmile Uitnodigingspan wil graag die ouers
The start of last year’s 10 km race.
Tenth Bot River Challenge
Die onoorwonne span na afloop van die toernooi. sowel as die borge bedank vir hul bydrae. Hartlike dank aan Afc, Paul de Villiers, Robert Hendricks, Louis Jordaan, Ray Moore, en Genadendal-
rugbyklub, wat bydraes gelewer het tot die sukses van die jong span. Baie dankie ook aan die skole wat hul onbaatsugtige ondersteuning gee aan die Greensmile Foundation.
TENDERKENNISGEWING EN UITNODIGING OM TE TENDER Die Direkteur: Tegniese Dienste, van die MUNISIPALITEIT THEEWATERSKLOOF, vra tenders vir kontrak nr: ELEC 05/2014/15 vir die opgradering van grootmaat elektriese dienste en elektrifisering van informele wonings in Site Saviva in Caledon. Slegs tenderaars wat aan die kriteria soos vervat in die Tendervoorwaardes en Tenderdata (Klousule F.2.1) voldoen, kwalifiseer vir die indiening van tenders. Daar word beraam dat tenderaars oor ‘n CIDB kontrakteursgradering van 6EP of hoër moet beskik. Slegs goedere en dienste wat aan die minimum voorgeskrewe drumpel vir plaaslike inhoud en vervaardiging voldoen, soos van toepassing, sal oorweeg word. Tenders sal geëvalueer word ingevolge die Munisipaliteit Theewaterskloof se Voorsieningskanaal-bestuursbeleid en die Voorkeurverkrygingsregulasies van 2011. Dit word beraam dat die 90/10 voorkeurpuntestelsel van toepassing sal wees. Tenders sal geëvalueer word ten opsigte van voorkeur en prys. Tenderdokumente kan afgehaal word by Lyners Raadgewende Ingenieurs, Grondvloer, Riverside Place, South Gate, Carl Cronje-rylaan, Tyger Waterfront vanaf Maandag, 20 Oktober 2014 tussen 8:00 en 16:00, Maandag tot Vrydag. ‘n Nieterugbetaalbare tenderdeelnemersfooi van R550.00 (BTW Ingesluit) is van toepassing. Die betaling van hierdie tenderdeelnemersfooi is ‘n tendervoorwaarde en is slegs betaalbaar per elektroniese oorbetaling of direkte inbetaling. Bewys van betaling van die tenderdeelnemersfooi moet saam met die tenderdokument ingedien word. Navrae in die verband kan gerig word aan Telpha Smit by telphasm@twk.org.za. ‘n Elektroniese weergawe van die tenderdokument ter inligting kan aangevra word per epos vanaf mariusre@twk.org.za. Tegniese navrae in verband met hierdie tender kan gerig word aan Theo Potgieter, tel Nr. 021 914 0300, faks Nr. 021 914 0437 of e-pos theo@lyners.co.za ‘n Verpligte terreininspeksievergadering met die verteenwoordigers van die Werkgewer sal plaasvind by die Munisipale Kantore van Theewaterskloof in Caledon op Dinsdag 28 Oktober 2014 om 12:00. Voornemende tenderaars wat later as 12:15 opdaag sal nie in die vergadering toegelaat word nie.
Keep your neon lighting and flash lights ready for the 10th anniversary of the Bot River Challenge on the 25 October. This very popular race is presented by the community in aid of funding for the Bot River Education Foundation (BEF) and Bot River Primary School. The 5 km night run or walk on Friday 24 October at 19:00 promises to be great fun. Neon lighting will be on sale from 15:00 the same day and the route will follow the Van der Stel
Pass. New to the challenge is a 15 km trail run which will follow the exact path of the 15 km MTB. Runners however will have one hour advantage ahead of the cyclists. The other events are a 60 km and 40 km MTB race and 21 km, 10 km and 5 km run or walk. For online entries and more information visit the BEF website at www.bef.org.za or call Wilfred at 083 324 1846 or Yusuf at 084 022 3640.
T1.1 : TENDER NOTICE AND INVITATION TO TENDER THEEWATERSKLOOF MUNICIPALITY, Director: Technical Services, invites tenders for contract no: ELEC 05/2014/15 for the upgrading of bulk electricity services and the internal electrification of informal houses in Site Saviva in Caledon. Only tenderers who satisfy the eligibility criteria stated in the Tender Conditions and Tender Data (Clause F.2.1) are eligible to submit tenders. It is estimated that tenderers should have a CIDB contractor grading designation of 6EP or higher. Only goods, works and services with a stipulated minimum threshold as applicable for local production and content will be considered. All bids received shall be evaluated in terms of the Theewaterskloof Municipality’s Supply Chain Management Policy, read with the Preferential Procurement Regulations of 2011. It is estimated that the 90/10 preference points system will be applicable. Tenders will be evaluated in terms of price and preference. A set of tender documents may be obtained from Lyners Consulting Engineers, Ground Floor, Riverside Place, South Gate, Carl Cronje Drive, Tygerwaterfront from Monday, 20 October 2014 between 8:00 and 16:00, Monday to Friday. Payment of a non-refundable tender participation fee of R550.00 (Vat inclusive) is applicable. This is an eligibility criterion and is payable by means of electronic transfer or direct deposit only. Proof of payment of the participation fee must accompany your tender document when submitting it. Enquiries in this regard can be referred to Telpha Smit at telphasm@twk.org.za. An electronic version of the tender document for information only can be requested via email from mariusre@twk.org.za. Technical queries relating to this tender may be addressed to Mr Theo Potgieter, Tel No. 021 914 0300, Fax No. 021 914 0437, e-mail theo@lyners.co.za. A compulsory clarification meeting with representatives of the Employer will take place at the Theewaterskloof Municipal Offices in Caledon on Tuesday, 28 October 2014 starting at 12:00. Prospective tenderers who arrived later than 12:15 will not be allowed into the clarification meeting.
Die sluitingstyd vir die tender is 12:00 op Vrydag, 7 November 2014 by die Munisipaliteit Theewaterskloof in Caledon, Pleinstraat 6. Tenders in geseëlde koeverte, en duidelik gemerk “ELEC 05/2014/15: OPGRADERING VAN GROOTMAAT ELEKTRIESE DIENSTE EN ELEKTRIFISERING VAN INFORMELE WONINGS IN SITE SAVIVA IN CALEDON ”, moet geplaas word in Tenderbus Nr. 1 by die hoofingang van die Munisipaliteit Theewaterskloof in Pleinstraat 6, Caledon. Neem asseblief kennis dat die tenderbus 24/7 beskikbaar is en dat die gleuf van die tenderbus 5 x 30 cm groot is. Telegrafiese, telefoniese, teleks, faksimilee, e-pos en laat tenders, sal nie aanvaar word nie.
The closing time for receipt of tenders is 12:00 on Friday, 7 November 2014 at the Theewaterskloof Municipality, 6 Plein Street, Caledon. Tenders, in sealed envelopes, marked “ELEC 05/2014/15: UPGRADING OF BULK ELECTRICITY SERVICES AND INTERNAL ELECTRIFICATION FOR INFORMAL HOUSES IN SITE SAVIVA, CALEDON ”, must be placed in Tender Box No. 1, located at the main entrance of Theewaterskloof Municipality, 6 Plein Street, Caledon. Please note that the tender box is open 24/7 and that the deposit slot opening is 5 x 30 cm. Telegraphic, telephonic, telex, facsimile, e-mail and late tenders will not be accepted.
Tenders mag slegs ingedien word op die oorspronklike tenderdokumentasie wat uitgereik is deur Lyners Raadgewende Ingenieurs.
Tenders may only be submitted on the original tender documentation that is issued from Lyners Consulting Engineers.
Die Raad behou die reg om die tender ten volle, gedeeltelik of glad nie te aanvaar nie en is nie verplig om die laagste tender te aanvaar nie.
Council reserves the right to accept a tender in full, partially or not at all and is not obliged to accept the lowest tender received. HSD Wallace: Municipal Manager Theewaterskloof Municipality P O Box 24 CALEDON 7230
HSD Wallace: Munisipale Bestuurder Munisipaliteit Theewaterskloof Posbus 24 CALEDON 7230 X1PBPCPH-LG211014
X1PBPD0W-LG211014