Theewaterskloof |Bredasdorp | Napier
Year 4 • Tuesday 23 September 2014 | Tel. 028 214 1294
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi
Die polisie word met klippe bestook in verlede week se protesaksie in Grabouw.
FOTO: DAVID MORRIS
Vrede broos ná Grabouwonrus ANNETTE THERON EN JANINE VAN DER RIET Ná verlede week se onluste van vroeg Maandagoggend tot laat Woensdagaand in Grabouw, het die stof vir eers gaan lê, hoewel die atmosfeer gister by tye plofbaar was tydens ’n media-inligtingsessie. Bongkinkosi Madikizela, die WesKaapse minister van menslike nedersettings, Chris Punt, uitvoerende burgemeester van Theewaterskloofmunisipaliteit, Stan Wallace, munisipale bestuurder, Maurencia Gillion, lid van die Wes-Kaapse parlement, en John Michels, voorsitter van die Grabouw Civics Organisation (GCO), het die vergadering bygewoon om terugvoering aan inwoners te gee en vrae van die media te beantwoord. Sowat 1 000 betogers het Maandag-
teer word, in ’n poging om toeoggend die N2 by Grabouw komstige geweld af te weer. met brandende bande, klippe Verlede week se geweld het en takke versper en ook motoveroorsaak dat motoriste, vragriste met klippe bestook. motors en busse die R44-roete Die rede vir die betoging, tussen Kleinmond en Gordonsvolgens ’n memorandum wat baai moes gebruik. Ander pendeur Michels aan Punt oordelaars het die Caledon- of handig is, is inwoners wat omFranschhoek-afritte gebruik. gekrap is oor te min behuiDie Wes-Kaapse minister van sing, duur elektrisiteit en onderwys, Debbie Schäfer, het swak geboude paaie. verlede Dinsdag kriminele Die pad tussen Grabouw en klagtes gelê teen die organiseerdie Elgin-vallei was tussen ders van die betoging. Sy sê leerMaandag en Woensdag aan en af vir verkeer gesluit. Van links by gister se inligtingsessie is Stan Wallace, muni- ders van vyf verskillende skole Punt het gesê by Vrydag se sipale bestuurder, Chris Punt, Theewaterskloof-burge- in die gebied kon vir drie dae vergadering tussen die boge- meester, minister Bongkinkosi Madikizela, Maurencia Gil- lank nie skool bywoon nie. Ander inwoners moes ten duurste noemde rolspelers, asook die lion en John Michels. FOTO: ANNETTE THERON ompaaie gebruik om hul kinGrabouw-taxivereniging, is ders skool toe te neem. besluit dat die munisipale bestuur- naliseer moet word. Aflewerings in en om Grabouw Die forum moet dien as ’n meganisder so gou moontlik ’n vergadering van alle moontlike plaaslike rolspe- me waardeur enige inwoner enige kon by tye nie gedoen word nie. Die lers byeen moet roep om ’n forum op saak kan beredder met ’n ander par- meeste besighede in die omgewing, die been te bring waardeur enige ty. Ontevredenheid met dienslewe- insluitend die poskantoor, was gekwelpunte in die gemeenskap geka- ring moet ook deur die forum han- sluit.
Selfs brandweerdienste is toegang tot Grabouw geweier ná betogers velde aan die brand gesteek het. Houw Hoek Inn, op die N2 tussen Grabouw en Botrivier, is ook ernstig geraak deur die stakings. Sekere inwoners sê die geweld was vir hulle traumaties. David Morris, ’n fotograaf wat sedert die onluste uitgebreek het op die toneel was, het gesê selfs die media is met klippe bestook en was in die spervuur. Volgens luitenant Raldeen Atson van die Grabouw-polisie, is 21 mense in hegtenis geneem wat winkels beroof en eiendom beskadig het op aanklag van huisbraak en openbare geweld. Volgens Atson is almal steeds in aanhouding en verskyn hulle vandag in die Grabouw-hof. * Lees meer oor die inhoud van die memorandum en die ooreenkoms by www.bolandgazette.co.za.
2
General - Algemeen
Theewaterskloof Gazette
musiekleerlinge sal ’n program aanbied in Caledon-Wes kerksaal. 0 028 212 1407.
2 Oktober ) VLV Openbare sake-vergadering om 15:00 in NG kerk Caledon-Wes. Navrae Retha Skein: 0 028 212 1432.
23 September
4 Oktober ) VGK Caledon-basaar om 10:00.
) ACVV Caledon Protea-dienssentrum bied ’n inligtingsoggend oor Alzheimer se siekte aan met Yvonne Janse van Rensburg as spreker.
) Caledon-rugbyklub speel tuis-wedstryd teen Standards.
24 September
10 Oktober
) 200 jaar van Onderwys-feesviering (Erfenisdag). Feesprogram op webwerf.
) Volkskerk van Afrika 90ste bestaansjaar, feesnaweek. Youth Rally om 19:30. Navrae Lisma 073 895 0088 / mnr Arendse 072 526 7504 / Ds Robyn 082 683 7899.
) Overberg Skole-sagtebal bekendstellingstoernooi. Almal welkom. Navrae Margi Hill 072 623 5558 / Kobus Mike 028 214 7368 / J. Davids 072 912 4716.
27 September ) L.R.Schmidt Primêr Jazz-aand op die skoolterrein. (Bring eie vleisie saam). Bel: A. Jellen 0 079 796 0019. ) Caledon-rugbyklub speel weg-wedstryd teen Safcol te Grabouw. ) Myddleton Anglikaanse Kerkbasaar om 9:00. Braaivleis, potjiekos, lekkergoedtafel, poeding en koektafel. Basaar-pretloop/-stap, waterglybaan en springkasteel.
1 Oktober ) ACVV Caledon Protea-dienssentrum oggendtee. Anneke van Loggerenberg en haar
Emily Siegelaar van Langstraat in Bereaville het op 3 September haar negentigste verjaardag gevier. Sy is die oudste inwoner in Bereaville en haar familie en vriende is trots op hierdie mylpaal en dankbaar aan God vir Sy groot genade en wil haar graag Psalm 23 toewens. Die Here is my Herder, mag God se genade en seëninge net rus op haar.
11 Oktober ) Die 1994-matrikulante van Albert Myburgh Sekondêr in Bredasdorp hou hul 20-jaar-reünie in die Albert Myburgh-skoolsaal. Vir meer inligting kontak Deidré by 082 715 1298 of Francois by 083 220 9081. ) Volkskerk van Afrika debutante-dinee om 19:30 by Emil Weder Sekondêre Skool. Navrae Lisma 073 895 0088 / mnr Arendse 072 526 7504 / Ds Robyn 082 683 7899.
12 Oktober ) Volkskerk van Afrika feesdiens om 09:00 in Volksweg, Genadendal. Prediker: Prof. Nico Koopman, dekaan fakulteit teologie, Universiteit Stellenbosch. Navrae Lisma 073 895 0088 / mnr Arendse 072 526 7504 / Ds Robyn 082 683 7899.
Tuesday 23 September 2014
) Saterdag 27 September hou die Anglikaanse Kerk op Myddleton hul kerkbasaar. Dit begin om 9:00. Daar sal heerlike braaivleis, potjiekos, lekkergoed, poeding en ’n koektafel wees. Saam met die basaar is daar ’n basaarpretloop/-stap wat slegs R5 inskrywingsgeld kos. Vir die kinders sal daar ’n springkasteel en waterglybaan wees om heeldag te baljaar. ) Die Riviersonderend Kersmark word vanaf 26 tot 29 November in die NG kerksaal in Riviersonderend gehou. Alle voornemende uitstallers kan Christel Viljoen bel by 083 4481 735 of bovrede@twk.co.za. Inskrywings sluit 1 Oktober. ) On 24 September the Overberg Development Association (ODA) in partnership with the Shipwreck Museum, Cape Agulhas Municipality and Radio Overberg 98.4fm will host the Cape Agulhas Treasure Tracks event in Bredas-
dorp. Based on the tv programme, the Amazing Race, it will start at De Heide Primary School at 10:00 – the event will include 15 historical pitstops; fun activities; prizes to be won by entrants and will end off with a community ‘bring and braai’ at Liefdesnessie. For more information contact Mike at 082 409 0118 and check out this link: http:// www.sahistory.org.za/events/2014-cape-agulhas-treasure-tracks ) Besides the top notch wines from Elim and surrounds, visitors at this year’s hosting farm, Black Oystercatcher, can tuck into some of the best country food available on 11 October and mellow out to the sounds of Valiant Swart. Some of Africa’s southernmost wineries, along with the most southerly brewery, Fraser’s Folly, will showcase their remarkable quality: Black Oystercatcher, Strandveld Vineyards, The Giant Periwinkle, The Berrio, Ghost Corner, Jean Daneel Wines, Lomond, Sijnn and Dâbar. The entrance fee for the Elim Wine and Food Celebration is R75 per person, including a branded wine glass. Entrance for under eighteens is free. Tickets are available at www.webtickets.co.za.
Stefné van Dyk (links), was die naaswenner vanjaar in die kategorie vir Vrou van die Jaar by die Overstrand-munisipaliteit se toekenningsaand. Die wenner was Ena Geldenhuys (naaslinks), tuisversorger van siekes op Gansbaai, en Dinah Johnson (regs), ’n afgetrede leerkrag wat haar steeds toewy aan onderwys op Hawston, was derde. Zaan Cilliers van Pikkewyntjies Pre-primêr op Bettysbaai en Corrie Gerber van die Siyabulela Pre-primêr op Kleinmond, was ook onder die finaliste. By die wenners is burgemeester Nicolette Botha-Guthrie (naasregs). FOTO: FANIE KRIGE
Besondere vroue vereer Stefné van Dyk, wat lank op Caledon by musiekonderrig betrokke was, was die naaswenner vanjaar in die kategorie vir Vrou van die Jaar by die Overstrand-munisipaliteit se toekenningsaand op 26 Augustus. Stefné is deesdae gemoeid met musiekontwikkeling onder die jeug van Kleinmond en die Handevat-marimba-orkes, wat sy op die been gebring het, tree dikwels op en presteer in die kompetisies waaraan hulle deelneemDie wenner was Ena Geldenhuys tuisversorger van siekes op Gansbaai..
Tuesday 23 September 2014
News - Nuus
Vol naweek vir polisie ’n Saak van strafbare manslag word tans deur die Caledon-polisie ondersoek. Op Vrydag 19 September was vier Koreaanse burgers in ’n botsing betrokke by die Van Brakel-kruising. Volgens kapt. Gerrit Botes was die motor waarin hulle gery het vanaf Stanford op pad in die rigting van die N2. Die bestuurder van die voertuig het na bewering versuim om te stop en met ’n bakkie gebots. Drie van die Koreaanse burgers is oorlede en een is tans in die hospitaal met ernstige beserings. Die insittendes van die bakkie was lig beseer en reeds uit die hospitaal ontslaan. )Op Sondag 21 September het daar twee moorde in die New France informele nedersetting in Botrivier plaasgevind. In die eerste voorval het ’n man na bewering sy vriendin
doodgesteek nadat sy by ’n vriendin oorgeslaap het. Die man het glo vermoed sy was in ’n verhouding betrokke omdat sy nie die vorige aand huis toe gekom het nie. Die man is op die toneel deur die polisie in hegtenis geneem. )In ’n ander voorval het ’n man ’n geleende hamer terugbesorg aan die eienaar. Daar het ’n woordewisseling tussen hulle ontstaan en die eienaar van die hamer is met ’n mes doodgesteek. Die moordverdagte is nog op vrye voet nadat hy van die toneel weggehardloop het voor die polisie se aankoms. In albei gevalle word ’n saak van moord ondersoek. )Enigiemand wat belangstel om die polisie ’n loopbaan te maak, kan nou weer aansoek doen. Die aansoekvorms is by die SAPD in Caledon en Botrivier beskikbaar.
Megaweek was baie gewild ORA LAUBSCHER Nog ’n suksesvolle Agri Megaweek is sopas verby en vanjaar het die diere die harte by die ekspo gesteel.
Ovies Ryan Carelse, Rodlin Arendse en Johan Coetzee geniet die kort verposing tussen al die aanbiedings by Agri Mega Park op Bredasdorp Woensdag 17 September. Leerders van die tegniese en landbou-hoerskole het die Expo besoek.
Floraland Fresh se personeel by Agri Megaweek
’n Kleurvolle verwelkoming op die eerste dag van Agri Megaweek op Bredasdorp Woensdag 17 September.
By Megaweek het dwerg- of miniatuur-diertjies baie aandag en ongekende belangstelling getrek.
FOTO’S: ORA LAUBSCHER
Tiny, die dwergbulletjie, groet ’n ander megaweekganger van groter statuur. Tiny het gekwalifiseer om in die Guinness Book of World records te verskyn.
Sarie Mommsen van Bredasdorp by die pragtige Percheron-hings Tennessee Cauvaliere.
Theewaterskloof Gazette
Burglar sentenced A man was sentenced to two years imprisonment this week for burglary and attempted theft in Caledon for crimes committed in Genadendal. According to Capt. Gustav Tamboer, station commander for the Genadendal police, Quinton Isaks (28) was found guilty on two charges, including burglary and attempted theft, on 10 September in the Caledon Magistrate’s Court. He was sentenced to two years imprison-
ment, suspended for four years with certain conditions. “Burglaries have become a problem as repeat offenders are back on the streets. We further want to warn the broader community to be alert and to take responsibility for their property. “The most important is to report all crime to your local police station. Together we can make a difference in our communities,” said Tamboer.
3
4
General - Algemeen
Theewaterskloof Gazette
Tuesday 23 September 2014
Plaaswerker van die Jaar “Ek bewe nou skoon.” Dit was die woorde van Klaus Booysen wat as die Plaaswerker van die Jaar vir die Elgin, Grabouw, Villiersdorp en Vyeboomstreek aangewys is. Klaus, van die Monteith Trust, was ook die streekwenner in die kategorie vir middelbestuurders. “Ek kan eerlik sê dat die afgelope tien jaar by Monteith Trust die beste jare van my lewe was,” het Klaus tydens die ontvangs van sy pryse gesê. Izel Botha, projekbestuurder van Shine, wat die geleentheid georgani-
seer het, het Klaus as ’n fenomenale werker, ’n wonderlike mens en ’n waardige wenner beskryf. Volgens Botha het hulle vanjaar 116 inskrywings vir die kompetisie ontvang. “Ek is tydens die beoordelingsproses telkens stomgeslaan deur hierdie werkers se kennis oor en passie vir die landbou. Ek kan nie wag om die potensiaal te sien wat binne die volgende tien jaar in hulle ontsluit gaan word nie. Hoe die vroue in die landboubedryf uitskiet, is ook verblydend om te sien. Hulle werk vir hulle respek in ’n tradisionele manswêreld los,” het sy gesê. Tydens die ge-
Boland Kollege Caledonkampus se personeel was in ligte luim en in blou geklee vir Loslitdag op Vrydag 5 September.
Heritage Day race a community event Local organisations invite residents of Bredasdorp to participate in the Heritage Day race, the 2014 Cape Agulhas Treasure Tracks. On 24 September, the Overberg Development Association (ODA) in partnership with the Shipwreck Museum, Cape Agulhas Municipality, Radio Overberg 98.4fm and Urban Soul, will host the Cape Agulhas Treasure Tracks event.
The race is Bredasdorp’s own version of the Amazing Race. The programme starts at Albert Myburgh High School at 10:00 and includes 13 historical pit stops, cool activities, and fantastic prizes to be won and will end off with a “bring and braai”. For information, Contact Mike on 082 409 0118 or visit http://radiooverberg.co.za/radio-overberg-kalender/28-treasure-tracks.
leentheid is plaaswerkers ook met langdienstoekennings vereer. Prins Swart, ’n werker op die plaas High Noon, het ’n toekenning vir sy 44 jaar diens ontvang. “Al waaraan ek dink wanneer ek wakker word, is my werk. Ek geniet my werk. Die jare was vir my goed en die genade van die Here dra my elke dag,” het hy gesê.
Klaus Booysen is verlede week vereer as die Plaaswerker van die Jaar in die Elgin, Grabouw, Villiersdorp en Vyeboomstreek.
Destyds was Botrivier anders ERIEKA ROUX Toe hy byna sestig jaar gelede na Botrivier getrek het, het die wêreld baie anders gelyk met digte bosse oral. Hulle het geen elektrisiteit gehad nie en het kerse en lampe gebruik. Water vir huishoudelike gebruik en drinkwater is uit ’n dam net bokant die spoorweg-dam geskep. So vertel oom Fred Goodwin van Fonteinstraat in Botrivier. Hy is op Stanford gebore en as dertienjarige moes hy die skool verlaat om as verwer te begin werk. Hy is later met Maria Hartnick van Botrivier getroud en hy het as verwer sy brood en botter verdien. Wanneer werk skaars was het hy op plase gehelp en hy was nie bang om sakke koring op te tel en rond te dra nie. Hy het ook gehelp wyn en brandewyn maak en onthou hoe hulle druiwe getrap het. “Jy moes skoon wees
So is koring-gerwe bymekaar gemaak en opgelaai, beduie oom Fred Goodwin. FOTO: ERIEKA ROUX
en jou broekspype oprol.” By Botrivier was die werk soms ook
skaars en het hy by die spoorweë se goedereloods gewerk. Hy vertel hoe lekker dit vir Botrivierders was om op die stasie te gaan kuier en hulle het met die stoomtrein na Caledon gery. “Op die stasie lê baie van my sweet,” vertel Goodwin, wat vir Hamley van die goedereloods, stasiemeester Dirk Odendal, Stasiekafee se Malans en die posmeester, Japie Roux, goed onthou. Oom Fred, wat by sy seun bly nadat sy vrou hom veertien jaar gelede ontval het, was sy eie klere en kook sy eie kos. Verder werk hy in die tuin en doen allerhande los werkies. Hy is baie dankbaar vir die Here dat hy goeie gesondheid geniet (hy rook nie en gebruik nie sterk drank nie), en dat hy op 27 September sy twee-en-tagtigste verjaardag sal vier.
How benevolent are the wind turbines? Biotherm’s technical director states his belief that the Caledon wind turbines, after 8 months’ operation, have not affected any blue cranes. He also states, with a great degree of certainty, that the turbines are not a threat to the bird life. The first statement, a vague belief, becomes an emphatic assertion – how is this justified? After all, the specialist employed by Biotherm is reported to be uncertain as to the cause of death of two birds found on the site, and could or would not reveal their species. As this is one of the very first wind farms in South Africa, the development of suitable methodology used for the monitoring of birds and bats is critical to the mitigation of any significant impacts on many important species, including the blue crane. It therefore is a surprise that more substantial details have not been given to back up Biotherm’s claims and
Column
I see ‘my leopard’ as a special blessing
I found a leopard spoor a hundred metres behind my cottage recently and it pleased me more than I would care to admit. Not a unique experience at all, because I hear the automatic cameras at Grootbos snapped a leopard mother and her cubs not so long ago. Still, I see MY leopard as a special blessing and a sign that this natural world of ours is always more resilient and resourceful than we think. Here I must digress for a moment to say something about the name Akkedisberg, under which these ramblings appear. As a name and a place it’s not as grand as Maanschijnkop or Perdeberg, both much more striking and closer to where you are, dear reader, but I think its curiously charming name reflects the spirit of this region. My blood boils when I see, as I too frequently do, a driver veer right over to the opposite side of road to squash a tortoise or mangle a mole snake. I now know these are deeds of ignorance done by misguided people, and I trust that they too will in time see these
defenceless creatures crossing their road as a blessing rather than a challenge (and that goes for the puffadders too!). When I first started coming here some fifteen years ago, I met the troupe of baboons on the hillside behind me, on top of the mountain I found ribbok and klipspringer and rooikat along the river. I also have two resident porcupine families twenty yards from my cottage, but although they dig up and eat my watsonias and wild garlic all the time, I have yet to see a single one of them. Duiker too, have found the tangle of acacias below me a safe haven and when I drive down my rutted track in the morning, they often just politely step out of the way to let me pass without batting an eyelid.
I should have known about the leopard though, because some eighteen months ago I noticed a change in the baboons’ behaviour. Previously they would swagger down to raid my suurvye, swing from my gutters, rip the green kristal-druiwe from my budding vineyard and defile my gable ends. They now only move along the most exposed ridges, and sit there hugging one another in pitiable fashion. Their warning bark has lost its menacing edge and now when they see me coming out of the house, it sounds more cowering than cowing. Their salad days are over, ended by the advent of my leopard, which must be tracking them day and night. And that’s how things happen in nature. – fouriejh@mweb.co.za
that Cape Nature seems reluctant to get involved. What has been learned from any pre-construction monitoring concerning the local activity levels of birds and bats? Has Cape Nature been informed of any monitoring results during the site operation? Will findings and any proposals from monitoring be made available to the public? If so, when? How many people are on the monitoring team, how often do they search the site, how much of the site, and how long for each visit? What precautions are taken where growing crops may obscure any carcasses? What procedures are used for assessing search efficiency and scavenging rates? Please, let us all see just how benevolent these wind turbines really are, and how justifiable Biotherm’s enthusiasm is.
BRIAN MCMOHAN, Greyton
Ons Leidsman Voor Jesus opgevaar het na die hemel het Hy vir Sy dissipels gesê dat Hy hulle nie alleen sal agterlaat nie, maar dat Hy die Trooster, die Heilige Gees, sal stuur om by hulle te wees en om hul daagliks te lei in alle waarheid. Joh.14:16-17. Vandag is ons as wedergebore Christene so bevoorreg om die Heilige Gees in en met ons te hê. Ons moet Hom dus nie ignoreer nie, maar leer om met die Heilige Gees te kommunikeer. Die Bybel leer ons dat die Gees van God deel is van die Drie-Eenheid en dat dit juis Hy is wat ons leer, lei, troos, waarsku en elke dag onderrig . Joh.14:26. Ons moet dus leer om Sy stem te hoor, want as ons daagliks bewus kan wees van Sy rol in ons lewe, dan sal ons minder foute maak en ons sal in ’n goeie persoonlike verhouding met God staan. Die rol van die Heilige Gees in ons lewens is ontsettend belangrik en as ons Hom ignoreer, dan bedroef ons Hom. Hy maak ook aan ons bekend die dinge van die toekoms (Joh.16:13), so as ons mooi luister na Sy stem, sal Hy vir ons duidelikheid gee oor sake waaroor ons miskien onseker is. Dis nie altyd maklik om Sy stem te hoor nie, maar hoe meer ons met Hom tyd spandeer hoe duideliker sal ons Sy stem hoor.
PAST. GERT VISSER, Caledon Christen-sentrum
Tuesday 23 September 2014
News - Nuus
Topplaaswerker aangewys ORA LAUBSCHER Finaliste van oor die hele Overberg was Dinsdagaand 16 September teenwoordig toe die wenner van die Overberg-been van die Wes-Kaapse Plaaswerker van die Jaarkompetisie op Kleinplasie buite Bredasdorp aangewys is.
Hendrik Philander, die Overberg Plaaswerker van die Jaar 2014, en die werker met die meeste potensiaal, Geraldine Theunissen van Wildekrans, saam met Chester Williams. FOTO: ORA LAUBSCHER
Uit elk van die nege kategorieë waarin meegeding kon word, is drie wenners aangewys. Die wenner is gekies uit die geledere van die nege deelnemers wat eerste gekom het in hulle onderskeie afdelings. Hendrik Philander, 2014 se streekswenner, kom van die plaas Verfheuwel in die Agulhas/
Swellendam-distrik. Hendrik het homself beskryf as ’n gesinsman met ’n passie vir die boerderybedryf. Hy is gebore en getoë op ’n plaas nie ver van Verfheuwel af nie, waar hy al vir die afgelope 17 jaar werksaam is. Geraldine Theunissen, reeds die afgelope vyf jaar ’n trekkerdrywer by Wildekrans in Botrivier, het altyd gedroom van trekker-ry. Sy was die enigste vrou onder die 17 manlike deelnemers. Haar sterk persoonlikheid, wilskrag en die feit dat sy elke dag spesifieke doelwitte stel, het die beoordelaars so beïndruk, dat sy aangewys is as die wenner van die spesiale prys vir “die mees belowende deelnemer”.
Theewaterskloof Gazette
5
6
General - Algemeen
Theewaterskloof Gazette
GELUKWENSINGS
FAMILIEKENNISGEWINGS
Tuesday 23 September 2014 PERSOONLIKE DIENSTE
1030
KRUIEKENNER
ELEKTRONIES & DIGITAAL
KINDERVERMAAK
STERFGEVALLE
TE KOOP
1435
1625
1405
1005
SPRINGKASTELE te huur. Skakel Virginia 082 321 4395.
COMPUTER SPECIALS. Pentium 4's from R1299,00. Refurbished with warranty. Call Dolf Uys 072 705 8577.
FUNKSIES & KONFERENSIES 1425
RAAI WIE IS EEN? Austen Ferrol Carelse, Veels geluk! God seën. Van Mammie, Mamma en Oupa
ALGEMENE & HUISDIENSTE
GABBIANO RESTAURANT CALEDON. Conference room 16-20 people for birthdays/meetings etc. Phone 028 212 3671 for more information.
TE HUUR 1820
KRAGGEREEDSKAP. Vir die huur van hoëdrukspuite en kraggereedskap. Skakel Gabriël van der Merwe by Overberg Dienssentrum 083 551 5406 alle ure.
PADSTAL/RESTAURANT,DASSIESFONTEIN: Vir etes, funksies en vele meer! Skakel 028 214 1475.
IN MEMORIAM 1015
JACOBUS ARENDSE op 12 Oktober is dit jou eerste verjaardag weg van ons. Die gemis is groot maar ons gun jou die rus. Van Lea, kinders en familie. BEGRAFNISDIENSTE 1025
DOVES-Begrafnisdienste/Funeral Services. Giving comfort. Taking care. Caledon: 18 Pleinstr; 028 212 3054. 09 Argonst, Hermanus Business Park, 028 313 1741. Kleinmond: 27 Main Rd, 028 271 4971. Gansbaai: 61 Main Rd, 028 384 3344. Bredasdorp: Overberg Sentrum shop 12, 087 630 2011.
VAKANSIE & REIS RAAI WIE WORD 21! 22 September Reorden Adonis Geluk met jou 21ste verjaarsdag. Mag daar vele mooi jare nog wees. Van jou Ma Tallie, Jou Broers, Oumas en Oupas.
REISAGENTE 2605
LG2 TRAVEL AGENCY. Online bus bookings. Call 028 212 2740. EIENDOMME
TE HUUR 3205
REGSDIENSTE 1440
FINCK PROKUREURS CALEDON. Skakel gerus Ronnie Finck by 073 495 0998/028 212 1030 om 'n konsultasie te reël. Ons beskerm u belange.
1 SLAAPKAMER woonstel. Onmiddellik beskikbaar. Geen troeteldiere/ kinders. R2850, elektrisiteit uitgesluit. Skakel 028 212 2135/ 083 286 8775/ noodnommer 082 880 6127 GROEN
DIENSTE 4605
CALEDON KEYS & LOCKS. Ons sluit die weg vir u oop. Skakel 028 212 1775/082 969 0975.
Dinsdag 23 September 2014
General - Algemeen
Theewaterskloof Gazette
7
Trust kry skoon oudit ERIEKA ROUX
Die klein Ovies wat volgende jaar die kulturele en opvoedkundige toer na Singapoer gaan meemaak, saam met die skoolhoof van Canberra Primêre Skool, Sam Wong. In die hande van sommige leerders is die kulturele en opvoedkundige toer se plakkaat wat gebruik gaan word om die projek in Singapoer bekend te stel, wat deur die betrokke opvoeders van Canberra Primêre Skool ontwerp is. Leerders van Maleisië en Hong Kong gaan ook by die projek betrokke wees.
Klein Ovies weer na Singapoer Sam Wong, skoolhoof van Canberra Primêre Skool in Singapoer, het vanaf 3 tot 12 September die Wes-Kaap kom besoek. Die Laerskole Overberg en Beaumont in Somerset-Wes het as gashere vir hom opgetree. Hy het die twee skole weer genooi om volgende jaar aan ’n interaktiewe musiekkonsert in Singapoer deel te neem. Opvoedkundige aktiwiteite gaan hierdie keer ook deel van die ervaring wees. Tydens sy besoek het die twee plaaslike skole se onderwysers ook ’n beplanningsessie vir die 2015-besoek met hom gehad. Canberra Primêre Skool is deel van ’n Future School-onderwysprojek in Singa-
poer. Wong het ook belangrike opvoedkundige beginsels met die twee skole se onderwysers bespreek. Negentien klein Ovies is reeds gekies om die kulturele en opvoedkundige toer na Singapoer mee te maak. Op Dinsdag 9 September is Wong op ’n luisterryke wyse deur die skool ontvang. Sy boodskap aan die leerders was om altyd hulle beste te doen en tydens ’n gesellige aandfunksie het hy die ouers en klein Ovies wat gekies is om die toer mee te maak, ontmoet. Die leerders is baie opgewonde en sien baie daarna uit om volgende jaar die kulturele en opvoedkundige toer mee te maak. Daar is reeds met geldinsamelingsprojekte begin.
Villiersdorp vier fees mark. Villiersdorp se Kinders wat bekende Landdie skougrond bouskou, nou besoek gaan reeds in sy agthulle gate uit geen-negentigste niet in die jaar, vanaf 17 “Plaaswerf”tot 19 Oktober, speelpark sowel trek vanjaar ’n as die troetelnuwe baadjie dierkompetisie, aan wanneer die “gumboot” dit saam met dansers van die die dorp se jaarPrimêre Skool likse KunsteElandsrivier en fees aangebied die kunsuitstalword. Die Villing vir kinders. liersdorp LandVerskeie bou- en Kunstekunsgalerye en fees beloof ’n okhuisstudio’s sal kasie met ’n groot verskei- Die galakonsert Saterdagaand, Zaza vanaf Vrydag denheid – van en die KunsteNar, bring die talente tot Sondag oop trekkers tot di- van sopraan Zanne Stapelberg, bari- wees om die tavas, van skou- ton Niel Rademan en pianis Elna van lent van Villiersdorpse perde tot visue- der Merwe na Villiersdorp. kunstenaars en le kuns, van potjiekos tot ’n bekroonde hul vriende van elders ten toon kinderkoor, van ’n kokkedoor tot te stel. Die jaarlikse Elliott Kunskamermusiek en tussenin ’n veiling is reeds jare lank ’n hooggoeie sarsie vermaak vir kinders. tepunt op die Overbergse kunsDie Landbouskou by die dorp kalender. Die Mel Elliott Galery se skougrond op Vrydag en Sater- bied ook ’n lewendige demonstradag bied ’n uitstalling van trek- sie van abstrakte verfwerk. Besoekers kan gerus gebruik kers en enjins, ’n perdevertoning, ’n appelpak-kompetisie, maak van Villiersdorp se uitsonreptiel- en valkvertonings, optre- derlike vervoerdiens, ’n trekker des deur bekende kunstenaars met sleepwa om die dorp se kunssoos die broers Cobus en Christo, galerye, restaurante en ander Armand Hofmeyr, Pluk, sowel as plekke te besoek. Die galakonsert die gewilde potjiekoskompetisie. Saterdagaand, Zaza en die Kun’n Demonstrasie deur 2014 Kok- steNar, bring die talente van sokedoor Johnny Hamman is een praan Zanne Stapelberg, bariton van die fees se hoogtepunte. An- Niel Rademan en pianis Elna van der hoogtepunte is ’n uitstalling der Merwe na Villiersdorp. Vir meer inligting besoek deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens, ’n uitstalling van Kaapse www.villiersdorptourism.co.za Fynbos en ’n kos en kunsvlyt of bel 028 840 0082.
Die ouditeure wat die Overberg Gemeenskapstrust se boeke doen, het tydens die twaalfde algemene jaarvergadering op 26 Julie hul gelukwense aan die trust oorgedra met die goeie finansiële bestuur. Die ouditeure het die goeie bestuur as “manjifiek” beskryf en gesê hulle het ’n gesonde wins getoon. Die trust het in 2014 ’n wins van meer as R600 000 getoon. Evelyn Kiewitz, voorsitter, het in haar voorsittersrede gesê positiewe en negatiewe realiteite is altyd gekoppel aan die trust se werk-
saamhede en daar moet aan albei aandag geskenk word. Sy het bekend gemaak die trust se gewysigde dokumente is uiteindelik gefinaliseer en geregistreer by die Meester van die Hooggeregshof. Sy het Badenhorst Ouditeure bedank vir bystand. Soos in die verlede het verskeie suksesvolle aansoekers finansiële hulp van die trust ontvang. ’n Totale bedrag van R190 000 is aan 24 begunstigdes bemaak. Die trust het die afgelope tien jaar meer as R300 0000 aan beurse oorhandig. Vir navrae kan Sonja Cloete geskakel word by 028 212 2688.
Na ’n suksesvolle jaar is die trustees van die Overberg Gemeenskapstrust vir nog ’n jaar herkies. Voor van links is Shirley Swartz, Kleinmond, Sybill October, Stanford, Evelyn Kietwitz, Myddleton, voorsitter, Hendrika Johannes, Bredasdorp, algemene sekretaresse, Eunice Theunissen, Caledon, ondervoorsitter en Sonja Cloete, adminsekretaresse. Agter staan Connelle Balie, Caledon, tesourier, Morris Tshabalala, Hermanus, Cyril Davis, Caledon en Dirk Jantjies, Bredasdorp. FOTO: ERIEKA ROUX
Theewaterskloof | Bredasdorp | Napier
Year 4 • Dinsdag 23 September 2014 | Tel. 028 214 1294
A weekend of exercise fun The fifth annual Staalwater MTB Challenge, hosted by Dirtopia at the Caledon Casino, Hotel Spa and Entertainment, took place from Saturday 6 to Sunday 7 September. Over 100 runners took part in the Spring Trail Run on Saturday, with some 500 mountain bikers participating in this year’s MTB event on Sunday. The weather was perfect for this fun outdoor family event.
Groot belangstelling het geheers vir die wedstryd van Saterdag 16 Augustus in Botrivier tussen Botrivier en Napier. Botrivier het met 30-25 gewen danksy goeie spel deur manne soos Dean Pietersen, wat hier ’n aangee suiwer raakvat, met ’n Napier-speler wat op hom afstorm. Pietersen se raakvat op pad doellyn toe is afgerond met ’n drie vir Botrivier. FOTO: ERIEKA ROUX
Some 500 mountain bikers participated in this year’s Staalwater MTB Challenge.
Laerskool Bredasdorp het, in samewerking met die NG gemeente Bredasdorp, op Saterdag 6 September ’n baie geslaagde gholfdag by die Bredasdorp Gholfklub aangebied. Elke span moes twee beginners insluit, wat die kompetisie baie interessant gemaak het. Hierdie spannetjie, wat uit oudleerders van Laerskool Bredasdorp bestaan, het die oog gevang. Hulle het gelukkig ’n kaptein gehad wat hulle met raad kon bystaan. Van links is Russell Pratt, André Seegmuller, Jandri Viljoen (kaptein), Ewald Schlebusch en Juhen Pratt.