Theewaterskloof gazette 25 nov 2014

Page 1

Theewaterskloof |Bredasdorp | Napier

Sydney's

Bestuurskool CALEDON/ VILLIERSDORP

C o de s : 8 , 1 0 & 1 4 ; ID photo’s

Sydney: 082 339 9935 Mary-Anne: 028 212 1992 15 years experience

X1PFUB35-LG251114

Year 4 • Tuesday 25 November 2014 | Tel. 028 214 1294

www.bolandgazette.co.za

Caledon groet rugbylegende ANNETTE THERON

Inwoners van Caledon treur oor die dood van rugbylegende Charles Benjamin wat skielik op Saterdag 15 November ná ’n kort siekbed oorlede is. Hy word nie net tot vandag toe onthou vir ’n paar uitstekende wedstryde in die destydse Protea-rugbyspan nie, maar ook vir die jare wat hy in die Caledon-rugbyunie se Progress RFC uitgeblink het. In ’n persverklaring wat verlede week deur die Suid-Afrikaanse Rugbyunie uitgereik is, word van Benjamin se grootste loopbaanhoogtepunte as losskakel uitgelig. Hy is ná sy eerste Proteas-wedstryd vir die SA Rugbyfederasie geidentifiseer as een van die indrukwekkendste spelers op die veld en is in die pers beskryf as ’n jong man wat

weet hoe om op die regte tyd die regte ding met die bal te doen. Vyf jaar later het hy bo spelers soos Errol Tobias en John Stubbs uitgetroon om in die Proteaspan opgeneem te word wat met hul Britse en Nederlandse toer van 1971-72 die eerste span van kleur geword het om oorsee te gaan toer. Ná die toer moes Benjamin egter sy plek aan die jong Tobias afstaan wat later die eerste swart speler geword het om vir die voorheen uitsluitlik wit Springbokke te speel. Op Caledon word hy ook onthou vir die trots waarmee hy sy werk gedoen het, die respek waarmee hy sy vrou behandel het, sy liefde daarvoor om mense se siel uit te trek en, volgens sy broer Arthur, die oorgawe waarmee hy kerk toe gegaan en geesdriftig saamgesing het. Hy was ’n messelaar van beroep en volgens SARU het hierdie loopbaan

Hier is Charles Benjamin in die Progress RFC in 1973 na afloop van die Silwerbeker finaal teen Blue Birds. Benjamin is tweede van regs onder. Sy tweelingbroers Arthur en Ivan het ook in dieselfde span gespeel. Vierde agter van links is Ivan en in die middel heel links is Arthur met Errol Tobias wat langs hom sit.

2014 2014 2014 2014 2014 2014

Cruize 1.4T 5DR, demo, white Sonic 1.3 D , demo, silver Isuzu KB250 LWB LEED demo, silver Isuzu KB300 EXT CAB LX, demo, white Isuzu KB250 EXT CAB LE, demo, white Isuzu KB250 SAFETY LWB, demo, white

R199 995.00 R189 995.00 R188 995.00 R349 995.00 R295 995.00 R249 995.00

2008 2014 2011 2013 2012 2012

Nissan Qashqai 2.0 Chevrolet Cruze 1.4 T, white Chevrolet Cruze 2.0 LT, white VW Polo 1.4 VIVO, gold Nissan Micra 1.2, maroon VW Polo 1.4 VIVO, gold

vir ons omdat hy die oudste was van nege kinders,” vertel Sammy, die jongste broer in die familie. Hy is in 1974 met Elizabeth le Roux getroud, en was bekend vir sy voorbeeldige optrede teenoor haar. “As ek aan hulle twee dink, dan sien ek altyd vir Charles as ondersteunend, as iemand wat saam met sy vrou dorp toe stap om te gaan inko-

R116 995.00 R219 995.00 R165 995.00 R115 995.00 R87 995.00 R111 995.00

2013 2012 2011 2012 2009

pies doen. Hy was baie respekvol teenoor sy vrou,” sê Arthur. Volgens ’n ander broer, Sammy, sou hy op 5 Desember sy 71ste verjaarsdag gevier het. Hy is op Saterdag 22 November vanuit die Anglikaanse Kerk in Caledon begrawe. Hy word ook oorleef deur sy seun Weden.

KB 250 LWB LEED, White Isuzu KB2.5 DTEQ LWB, white Ford Bantam 1.3, white Ford Figo 1.4 CDTi, white, 19 000km’s Golf VI 1.6 TDi Comfortline

Terms & conditions: Excludes on the road fees

ROLA GM CALEDON | 028 214 3560 | gminfo@rolagrp.co.za | www.rolagm.co.za From

R181 172

*

ONLY

4EFT!

L

FESTIVE SEASON SPECIALS NOW ON! ISUZU KB 250 SINGLE CAB (LEED)

Exclusive to vat vendors and vat registered businesses!

*On-the-Road and Registration Fees Excluded. Terms and Conditions Apply. Models shown may differ. Errors & Omissions Excepted.

ROLA GM CALEDON 028 214 3560

X1PGFGKD-LG251114

R159 900* EXCL. VAT R182 286* INCL. VAT

OPEL CORSA 1.4 T ENJOY

GERMAN PRECISION ON YOUR DOORSTEP!

R159 995.00 R178 995.00 R99 995.00 R118 995.00 R169 995.00

gminfo@rolagrp.co.za www.rolagm.co.za

SERVE WITH INTEGRITY DIEN MET INTEGRITEIT

JACQUES HEIDI MICHAEL AMIEL EMILE

082 899 0762 084 510 4341 082 555 9750 082 899 2941 079 387 8966

82432 ADMAKERS.COM

In 2001 is Charles Benjamin vereer as ’n lid van die Springbok Ondersteunersklub. Hier is Benjamin tweede van regs met ander Caledonners wat vereer is. Morné du Plessis het die sertifikate oorhandig in Pretoria.

hom heel moontlik ’n voorsprong in die taktiese posisie van losskakel gegee. Dat hy skool op 16-jarige ouderdom verlaat het om by die Athlone Tegniese Kollege die ambag te gaan leer, is juis wat hy gebruik het om sy broers aan te moedig om in die skoolbanke te bly. “Charles was ’n goeie voorbeeld


2

General - Algemeen

Theewaterskloof Gazette

Tuesday 25 November 2014

Radio Overberg groei

The Caledon Tourism Committee will be organising and hosting a Carols by Candlelight on 14 December in the Victoria Hall at 14:00. They are calling on all local musicians and vocalists to join in presenting a massed performance to bring a special Christmas cheer to Caledon. Should you be able to donate goodies for children, donations can be delivered to the Caledon Tourism offices. Contact Ryan Carelse on 072 971 6304.

Radio Overberg se sosiale media het hierdie week baie aandag getrek. Ons Facebookbladsy het met 93% gegroei, en ons webtuiste-statistieke groei daagliks.

OPEDAG 2 & 3 Desember 2014

In Laerskool Overberg Klubhuis Vanaf 11:00 – 13:00

Ons het luisteraars van Brasilië, Duitsland, China en selfs Japan en Griekeland wat luister en na ons webtuiste kyk. Ons kalender is ’n groot gunsteling – en vir al die nuus in ons kontrei kan jy gerus daar gaan kyk. Dit was met skok en hartseer dat ons vir Koos van der Merwe moes groet. Koos was ’n vriend van almal by die radiostasie en ’n vurige ondersteuner. Hy het gereeld by ons kom inloer en altyd vir ons kom bederf met lekker eetgoed. Koos is baie skielik oorlede, en ons dra ons innige meegevoel oor aan al sy vriende en familie. Dit was hierdie week ’n baie groot voorreg om Donderdagoggend vir Hennie Stander terug te verwelkom. Hennie is elke Donderdag agter die mikrofoon vanaf 10:00 tot 12:00. Hy speel versoeke vir almal en dan bied hy ook ’n “ruil”-program aan. As jy enige iets het wat jy dalk nie meer

gebruik nie, kan jy gerus vir Hennie kontak via ons SMS-lyn, ons Facebook-blad of jy kan die Radio Overberg-kantoor skakel. Pierre Vlok bied elke Vrydag tussen 13:00 en 14:00 By die Plaashek aan. Hierdie program toon ongelooflike groei. Pierre se insette word nou baie gereeld op Landbou Radio ook gebruik. Dan is ons immergewilde Breyani-span ook elke Vrydag en Sondagaand nog steeds ’n treffer. Dinsdae om 11:00 is dit tyd vir Meer as Krummels saam met Daleen van Schalkwyk. Daleen gee ’n boodskap van hoop en liefde – luister gerus om jou dag op te kikker. Ons wil ook van die geleentheid gebruik maak om al die leerders en hulle ouers sterkte toe te wens met die eksamens. Ons wil ook almal herinner dat ons binnekort gaan oudisies hou in Caledon. So as jy nog altyd wou nuus lees of dalk die droom gehad het om agter ’n mikrofoon in te skuif, kontak ons gerus. Ons webtuiste is by www.radiooverberg.co.za en die nommer by ons kantoor is 028 424 2877. Onthou, ons is jou stasie vir inspirasie.

Kom kyk self wat KDP vir u kind se ontwikkeling kan beteken. Vir navrae, skakel Fana de Wet by

083 274 9299

26 - 29 November ) Riviersonderend Kersmark in NG kerksaal, Riviersonderend.

29 November X1PGFDY1-LG251114

www.fishgate.co.za_BC_5354

X1PFUB9D-LG251114

) Caledon-rugbyklub-jaareindfunksie: 19:00 in die Swartberg Primêr-skoolsaal. Kaartjies beskikbaar teen R70 by Wilbur Bosman.

2 Desember ) NG kerk Greyton: dertiende slaglamveiling om 19:00 by Caledon-gholfklub. Ligte ete ingesluit en kontantkroeg beskikbaar.

2 - 3 Desember ) KDP (Kids Development Programme) opedag by Laerskool Overberg, Caledon se klubhuis. Vir navrae, skakel Fana de Wet by 083 274 9299.

Imelda van Lill, die kliëntediensbestuurder van Pick n Pay, doen ’n beroep op almal wat Pick n Pay besoek, om die komende Kersfees iets vir ’n behoeftige kind te koop. Die geskenkie kan onder die Kersboom geplaas word en Imelda sal dit aan behoeftige kinders in die dorp uitdeel.

CALEDON

* 4 Erwe - Plot en plan. R795 000-00 elk *512m² Erf in cul-de –sac. Alle dienste klaar betaal. Net reg vir bou. R285 000-00

MYDDLETON

* Erwe te koop vanaf R87 000-00 tot R150 000 Michelle 082 943 5915 | Edward 082 054 8784

Prins Alfredweg 21, Caledon Tel. 028-212 2740 X1PGEGUR-LG251114

Apply now to study at Boland College in 2015. Successful candidates to register: 13 -16 January 2015. CALEDON

National Certificate Vocational (Level 2- 4) • Office Administration • Primary Health • Safety in Society • Electrical Infrastructure Construction

HERMANUS

National Technical Certificate (N1-N2) • Electrical Engineering Studies (Introductory) • Electrical Engineering Studies

National N-Diploma (N4-N6) • Management Assistant

For more information, visit www.bolandcollege.com or contact: Grethe Conradie at Caledon Campus t: 028 212 3270 e: grethec@bolandcollege.com

) The annual general meeting of the Grabouw Community Policing Forum will take place on 4 December at 19:00 at the Grabouw SAPS conference room. ) The Villiersdorp Tourism Association (VTA) has been granted a lease on the Dagbreek homestead (a national monument), to restore as a museum. It will also house the VTA office and have an art gallery. On the large grounds they want to establish a craft market to provide the wider community with a place to sell their arts and crafts. Any crafters who want to participate, can register at their office in anticipation of the Craft Market. For further enquiries, visit the VTA office in Main Road, Villiersdorp or call 028 840 0082. ) Neem asseblief kennis dat die Caledon-biblioteek op Vrydag 5 Desember om X1PE247M-LG251114 13:00 sal sluit.


Tuesday 25 November 2014

News - Nuus

Theewaterskloof Gazette

3

Nuwe voorsitter vir buurtwag One of the five shacks on fire in the New France informal settlement. Go to www.bolandgazette.com and see Doug Hawkins, a fire reservist from Bot River, on the scene. PHOTO: RASHAAD ADAMS

Families destitute after shacks burn ANNETTE THERON

ber of trips to get water as there are no water points in the informal settlement. “Eventually we were able to bring the fire under control. Five shacks were burnt to the ground, with no fatalities, and mop-up operations took place..” David Joseph, divisional commander of Caledon Fire Department, said that with the fire season upon us, people must be extra careful when making outside fires for a braai, and make sure they put it out properly after they are done. “The burning of rubbish is also cause for concern as that is the cause of most of the fires.” Warrant Officer Kevin Abrahams from the Bot River Police confirmed that five shacks burnt down. Nobody was injured and the cause of the fire is unknown.

A fire that broke out in the New France informal settlement on Wednesday 19 November at 17:30 razed five shacks to the ground and left the families destitute. Doug Hawkins, a fire reservist from the Caledon Fire Department, received a telephone call from a resident notifying him of the fire. “A little later I also received a call from Pearl Stanfliedt, our local ward councillor, informing me of the fire.” Hawkins said en route to the scene he saw that it was shacks that were alight. “I requested additional help from Caledon and we then proceeded to deal with the situation.” Doug said he had to make a num-

ERIEKA ROUX Botrivier se buurtwag het ’n nuwe voorsitter. Op Dinsdag 18 November is bekend gemaak dat Mike Jeffrey uittree en dat ’n nuwe voorsitter in sy plek gekies moet word. Die alombekende Daniel Pietersen is in sy plek verkies. Die verkiesing is voorafgegaan deur ’n motiveringstoespraak deur kol. Nokuzola Pete, van die SAPD op Caledon – Botrivier resorteer onder Caledon SAPD. Die kolonel het haar dank uitgespreek vir die buurtwag se pogings en hul geloof “as die oë en ore van die SAPD.” Die meeste van die komiteelede van die buurtwag dien ook op die gemeenskapspolisiëringsforum. Pietersen was ’n gewilde keuse en hy het ’n beroep gedoen op die bestuurslede en gemeenskap om hom te ondersteun en om hul samewerking te gee vir ’n veiliger Botrivier.

Links agter is ao. Kevin Abrahams (bevelvoerder van Botrivier-polisie), Rashaad Adams, Noël Greeff, Johnny Swanepoel, Joymarie Kok en Eugene Herman. Voor staan Stella Jeffrey, Johan De Kock, Daniel Pietersen (voorsitter) en stasiekommissaris kol. Nokuzola Pete. FOTO: ERIEKA ROUX

Wyk 11 hou tussenverkiesing ANNETTE THERON Daar word môre ’n tussenverkiesing in Grabouw gehou. Die kandidate is Enrico Oosthuizen, ANC, Lydia Sophia Matomela, DA en Simbongile Majelo staan vir die UDM. Stemlokale is by die Gerald Wright-saal en die Grabouw-sportveld se saal. Vandag vanaf 08:00 tot 17:00 word

spesiale stemme gedoen, slegs vir kiesers wat vooraf vir die uitbring van ’n spesiale stem geregistreer is omdat hulle nie op 26 November sal kan stem nie. Huisbesoeke word vandag deur die OVK-personeel gedoen word vir kiesers wat vooraf vir die uitbring van spesiale stemme geregistreer is. Op Woensdag 26 November kan alle kiesers vanaf 07:00 tot 21:00 stem.

Carit Estates

“SELLING PROPERTY SINCE 1969”

Gratis 2de bril Promosie

CALEDON

VARS UIT DIE OOND

Kry 'n tweede paar afstand, lees of sonbril GRATIS met die aankoop van 'n voorskrif bril*

Netjiese familie woonhuis naby skole!!!

Victoria Mall, Caledon t. 028 212 1977 f. 028 212 2894 e. caledon@biermangroup.co.za

3 Slaapkamer woonhuis met i.g.k., 2 badkamers, TV kamer, eetkamer, sitkamer met kaggel en pragtige uitsig oor Overberg, moderne kombuis, ingangsportaal, buite braai, dubbele motorhuis, buite waskamer en stoorkamer wat in woonstel omskep kan word. Baie kaste in die huis. Tambooti vloere, Oregon pine plafonne. Swembad, hoekerf en pragtige uitgelegde tuin. Stil area. Erf 1 642m² groot. Prys R1.995.00 OHB

The Village Centre, Faure Marine drive Gordon’s Bay t. 021 856 3161 e. gordonsbay@biermangroup.co.za w. www.biermangroup.co.za

Besoek ons webblad www.wilnacaritestates.com Kontak Wilna by 082 494 0158

*Terme & voorwaardes geld.

Aanvaar alle mediese skemas! Ons aanvaar alle mediese fondse! Deel van Discovery Netwerk met 20% afslag vir Discovery lede. Sien die verskil ... See the difference ...

X1PFUBCH-LG251114

Stiffie Cronjé, Theewaterskloofmunisipaliteit se munisipale verkiesingsbeampte, doen ’n beroep op partye, kiesers, inwoners en besoekers om saam te werk om te verseker dat die tussenverkiesing in Wyk 11 vreedsaam, vry en regverdig sal verloop en dat kiesers van Wyk 11 die geleentheid gegun sal word om hul demokratiese reg uit te oefen deur te stem.

TE KOOP

CALEDON

-3 Slp kamer huis, 2 woonstelle, agterplaas. R850 000 -3 Slp kamer huis, 2 badkamers, 3 garages en swembad, naby skool. R1 600 000 -Besigheid in Mall R335 000. Baie potensiaal. -Erf 512m² R295 000 -Erf 1216m² R420 000, goeie area.

TE KOOP

BERGSIG

-3 Slp kamer huis. R325 000

TE KOOP

MYDDLETON

-Erf 1299m² R199 000 Erf 615m² R250 000 Erf 646m² R190 000

TE KOOP

GRABOUW

-3 Slp kamer siersteen huis, 2 badkamers R920 000. Baie netjies

Christelle 082 668 9882 / 028 212 1471

X1PGEGMH-LG251114

X1PFUBR1-LG251114

X1PE24H1-LG251114

NO DEPOSIT REQUIRED. ONLY R3 500 PER MONTH. INCOME REQUIRED TO QUALIFY – FROM R9 700.

HURRY PLOTS LIMITED

3514 LD

BERGSIG HOUSES FOR SALE Philip Obermeyer Optometrists / Oogkundiges ON PLOT AND PLAN Ontvang ’n GRATIS sonbril/leesbril met die maak van ’n volledige voorskrif bril. *Terme en voorwaardes geld.

• Gekontrakteer met alle mediese fondse, insluitend Discovery Netwerk min 20%. • Gems pasiënte – opsie geen bybetaling.

CALL LINDSAY AT 074 103 1028 OR VIRGINIA 083 542 7720 X1PG4YR9-LG251114

GRABOUW Tel.021 8593475 Pr: 7020961

ROSEMALL Tel. 021 8595196 Pr: 7020961

CALEDON Tel. 028 2121691 Pr: 7010818

KLEINMOND Tel. 028 2713119 Pr: 7020961 X1PE2XG9-LG251114


4

General - Algemeen

Theewaterskloof Gazette

Main Road, Bot River 021 200 9961

OPENING

Saturday, 29 November 2014

Local photographer nBen Claassens from Ben C Photography received an award from the Overberg Sports Council at their Annual Sports Awards recently. He now holds the prestigious title of Photographer of the Year.

3.1.5 • Organic fertilizer

• Organic

5kg

Compost

R90

R15

Guest speaker: David Davidson (Kirstenbosch) @ 14:00

Bonemeal

• Six pack

2kg

herbs

R16

R25

Tuesday 25 November 2014

Geseënd is die vredemakers Matt. 5:9 “Salig is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word.” In die hart van ons Hemelse Vader is daar ’n begeerte en verlange dat Sy kinders vredemakers sal wees, veral in ’n tyd soos hierdie waar onrus, ongeduld en liefdeloosheid aan die orde van die dag is. Die wêreld smag na vrede en rus, maar daar is ’n mag waarmee ons rekening moet hou, wat geensins vrede verlang nie. Die Bybel sê ons stryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die bose geeste. Hierdie geeste werk ongelukkig deur vlees en bloed en daarom is dit belangrik dat ons as kinders van die Here die teenoorgestelde gesindheid handhaaf as dié van ’n onverdraagsame wêreld. Dit verg moed en selfverloëning om met iemand vrede te maak wat jou seergemaak het.

Ek en my man het vanaf 1976 tot 1982 by Laerskool Compacta op Botrivier onderwys gegee. Wat ’n voorreg was dit nie om in so ’n mooi omgewingentussenpragtigemensetekonwerk nie. Ons was slegs drie op die personeel, maar het baie vermag. Ons het jaarliks skoolkonserte gehou, asook feesvieringe. Met die hulp van ywerige leerders, hul ouers en die gemeenskap, het ons ’n atletiekveld, netbalbaan en tennis-

Trading Mon – Friday 8:00 – 17:30 | Saturday 8:00 – 16:00 Sunday & Public Holidays 09:00 – 14:00 X1PGH8Q9-LG251114

Remuneration: R150.00 per day Period of temporary appointment: As soon as possible until 27 June 2015 Minimum requirements: The most eligible candidate must have practical experience of plumbing work. Good human relations. Must be able to work independently. Enquiries: Mr. P Don - Town Manager: Villiersdorp Tel: 028 – 840 1130 Applicants must complete the prescribed application form along with originally certified copies of qualifications, ID document, as well as a testimonial in order to be considered for the position. Application forms must be forwarded to the Manager: Human Resources, Theewaterskloof Municipality, P O Box 24 Caledon 7230. • Please note: No e-mailed or faxed applications will be accepted.

CLOSING DATE: 2 DECEMBER 2014 APPLICANTS WHO DO NOT COMPLETE THE PRESCRIBED APPLICATION FORM WILL AUTOMATICALLY BE DISQUALIFIED.

baan tot stand gebring. Alles was standaard en netjies, want alle partye betrokke het hoë standaarde gestel. Met my sewentigste verjaarsdag, het ons kinders dit goed gedink om dit in Botrivier te gaan herdenk. Natuurlik wou ons graag ons geliefde skool weer sien. Watter teleurstelling het op ons gewag. Daar is slegs ’n onooglike murasie met baie onsmaaklike skrywes op. Nou wil ons baie vriendelik vra, of daar nie aan die gebou se toestand iets gedoen kan word nie?

CHRISSIE DU PREEZ, Vredekloof

THEEWATERSKLOOF Munisipaliteit * Municipality * uMasipala

TEMPORARY PLUMBER – VILLIERSDORP

PASTOOR GERT VISSER, Caledon Christen-sentrum

Eens trotse skool nou ’n murasie

Visit us for all your garden accessories, plants, landscape design and maintenance.

Applications are hereby invited from suitably qualified persons to be appointed on a temporary basis in the under mentioned vacancy.

Vredemakersisnielafaardsnie–neehulle is mense met ’n ruggraat, mense wat bereid is om eerder aan God gehoorsaam te wees as om die vlees tevrede te stel. Die vlees wil terug baklei, maar die gees soek vrede en wil God behaag. Die woord “salig” beteken geseënd en gelukkig. Die Woord sê ook in 1 Thes. 5:3 dat daar ’n tyd gaan kom op die aarde dat die nasies gaan sê “vrede en veiligheid”, maar dit gaan ’n valse vrede wees wat oor die aarde gaan kom. Ware vrede kan net by God verkry word en ware vredemakers kry hul inspirasie om vrede te maak by God alleen. Kom ons maak vrede met God en ons medemens sodat hierdie aarde ’n beter plek kan wees. Seënwense vir u vir die week.

Applications are hereby invited from persons to be appointed in the under mentioned vacancy.

STREETLIGHT ATTENDANT: CALEDON Salary: T7 – Between R112 536.00 p.a. – R146 052.00 p.a. The most eligible candidate must have a Senior Certificate with one (1) year relevant work experience. Good human relations. Appointment also requires a hard working person who can work well within a team. A valid Code C1 driver's license with a valid PRDP. The successful candidate must also have the ability to work at heights. Responsibilities would involve the following: Operate hand held equipment * attending to the erection and installation sequences of poles, cross waves, lines, areal transformers, switchgear, etc. * terminating cables, wires to junction boxes * removing and replacing bulbs * testing circuits * cleaning tools * other duties as received from Supervisor. Enquiries: Mr. F H du Toit: Deputy Director Electrical Services Tel: 028 – 2143300 The council’s offer includes benefits such as pension, medical aid and a group scheme as well as a 13th cheque, a housing-/ rental subsidy and settling of furniture removal cost under certain conditions. Applicants must complete the prescribed application form along with originally certified copies of qualifications, ID document, as well as a testimonial in order to be considered for the position. Application forms must be forwarded to the Manager: Human Resources, Theewaterskloof Municipality, P O Box 24 Caledon 7230. • Please note: No e-mailed or faxed applications will be accepted.

CLOSING DATE: 2 DECEMBER 2014

APPLICANTS WHO DO NOT COMPLETE THE PRESCRIBED APPLICATION FORM WILL AUTOMATICALLY BE DISQUALIFIED. X1PG4Y3D-LG251114

Stiffie Cronjé, woordvoerder van Theewaterskloof-munisipaliteit het gesê die munisipaliteit is besig om ’n verslag oor die gebou op te stel en sal dit vir hantering aan die raad voorlê. “Ek kan wel meld dat die gebou erg gevandaliseer is en dat daar nie geld is om dit te herstel nie.”

MUNICIPALITY UMASIPALA MUNISIPALITEIT Notice is hereby given in terms of Section 29(2) of the Local Government: Municipal Structures Act, No 117 of 1998, that a COUNCIL MEETING of the Theewaterskloof Municipality will be held in the COUNCIL CHAMBERS, CALEDON on THURSDAY 04 DECEMBER 2014 at 14:00. Esi sisazizo sokuba NGOLWESINE, umhla we 04 DECEMBER 2014, NGENTSIMBI YESIBINI 14:00 kuzakubakho INTLANGANISO YEBHUNGA lase Theewaterskloof, EMAGUMBINI EBHUNGA, E CALEDON. Esisibhengezo senziwa ngokwemigaqo ka Section 29(2) Womthetho Karhulumente Wezekhaya: Municipal StructresAct, 117 ka 1998. Kennis geskied hiermee ingevolge Artikel 29(2) van die Plaaslike Regering : Wet op Munisipale Strukture, nr 117 van 1998, dat 'n RAADSVERGADERING van die Theewaterskloof Munisipaliteit in die RAADSAAL, CALEDON op DONDERDAG 04 DESEMBER 2014 om 14:00 gehou sal word. HSD Wallace MUNICIPAL MANAGER UMANEJALA WESIXEKO MUNISIPALE BESTUURDER PO Box 24/Idilesi ye posi 24/Posbus 24 CALEDON 7230 X1PG4XW5-LG251114


Tuesday 25 November 2014

Advertisement - Advertensie

Theewaterskloof Gazette

Johlette Matthee serves hearty, wholesome portions of boerekos and will deliver to your door. Visit her Facebook page at Johlette’s Boerekos, for a full menu. PHO-

The friendly team at Geelstert Fish & Chips and Take Aways includes Jane Plaatjies, Leandre Simons, Ronel Simpson, Wanda Steyn, Sunelle Carstens and Ashleen Anderson.

TO: ANNETTE THERON

5

Johlette's

Homemade Boerekos Delivered to your home or work

Tasty, wholesome and generous portions MEALS ON WHEELS

ORDER: MONDAY TO FRIDAY

For more information or to order, phone 079 432 0923 X1PGFB4D-LG251114

C·L·A·S·S·I·C P·I·Z·Z·A Traditional woodburning pizza oven Mon – Fri 16:00 – 21:00 Sat – 13:00 – 14:30 & 16:00 – 21:00

Mastro Classic Pizza in Mill Street Caledon, makes traditional wood-fired pizza. Their pizzas cater to every taste.

The Nursery in Bot River will officially open on 29 November. They have great opening specials. The guest speaker is David Davidson, Kirstenbosch-Chelsea head designer, who will host a talk at 14:00. Don’t miss it. The Nursery will be trading from Monday to Friday from 08:00 until 17:30 and on Saturday from 08:00 to 16:00 and on Sunday and public holidays from 09:00 until 14:00. Visit The Nursery for plants, garden accessories, landscape design and maintenance. The friendly and helpful nursery team are from left Trish Jones, Riaan Maritz and Ties-Mari Mostert. PHOTO: ANNETTE THERON

Topgehalte wolmanne

X1PGFCVM-LG251114

Na sewe maande is Trust Security goed gevestig in die Overberg en groei die onderneming steeds. Goliath (Seppie) September en Andrew Buck is die manne wat sal omsien na u veiligheid tydens die feesseisoen. FOTO: YVETTE VERMEULEN

TAKE OVER OP BESTAANDE ALARM – BESTE PRYS

Verskeie toekennings is by ’n galafunksie, wat deur die Oos Vrystaat Koöperasie (OVK) en Cape Mohair and Wool (CMW) op 6 November in Port Elizabeth aangebied is, oorhandig. Van links: Riaan Myburgh (areabestuurder Wes-Kaap-streek Moorreesburg),PierreOlckers (seniortegniesebeampteRiversdal.Toekenningvir15jaarlangtermyn diens), Stephan van der Westhuizen (skaap- en woldeskundige van Bredasdorp – hoogste kilogram wol gelewer), Johan de Wet (areabestuurder van die Suid-Kaapstreek in Caledon en tegniese veldbeampte – hoogste lewende hawe-omset vir die jaar),FransHugo (seniortegniesebeamptevanSwellendam – besteskeerdienskoördineerder in die land en meeste skape geskeer vir ’n streek) en Hennie Vry (Swellendam: senior lewende hawe-streekskoördineerder).

X1PGEGF9-LG251114

8 Mill Street, Caledon Tel. 028-212 1360

NUUT IN JOU AREA!

Baie dankie aan al ons kliënte vir die afgelope 7 maande vir jul fantastiese ondersteuning en dat jul in ons vertrou om na u sekuriteitsbehoeftes om te sien.

Ons groei steeds en is hier om te bly. Skakel: Andrew 076 785 4635 X1PGFGYW-LG251114

X1PGG5G5-LG251114


6

News - Nuus

Theewaterskloof Gazette

Die volgende dienste het plaasgevind op Saterdag 22 November 2014.

WYLE JOHN NICO WILLIAM SMITH WYLE JOSUA HERMANUS THEUNISSEN

Ons Innige Meegevoel aan die Naasbestaandes

FAMILIEKENNISGEWINGS

REGSDIENSTE

X1PGEFRD-LG251114

Die volgende diens het plaasgevind op Saterdag 22 November 2014 te Napier.

WYLE SHAREN CHRISTINA JAARS Ons Innige Meegevoel aan Naasbestaandes Reëlings deur Hendri Lotz Bredasdorp

1440

BEGRAFNISDIENSTE DOVES-Begrafnisdienste/Funeral Services. Giving comfort. Taking care. Caledon: 18 Pleinstr; 028 212 3054. 09 Argonst, Hermanus Business Park, 028 313 1741. Kleinmond: 27 Main Rd, 028 271 4971. Gansbaai: 61 Main Rd, 028 384 3344. Bredasdorp: Overberg Sentrum shop 12, 087 630 2011. GELUKWENSINGS 1030

X1PGEFYM-LG251114

Die volgende diens het plaasgevind op Saterdag 22 November 2014 te Bredasdorp.

Die volgende diens het plaasgevind op Saterdag 22 November 2014 te Ceres.

WYLE JESSICA MATHYS

Ons Innige Meegevoel aan Naasbestaandes Reëlings deur Alex Heyns Ceres

X1PGF8RD-LG251114

PERSOONLIKE DIENSTE

1405

SPRINGKASTELE te huur. Skakel Virginia 082 321 4395.

Ons Innige Meegevoel aan Naasbestaandes

X1PGEFK5-LG251114

SUSAN HANSEN 24.11.2014 Veels geluk met die 80ste verjaarsdag!! Ps: 23 vir die jare vorentoe. Van Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders & al die familie.

KINDERVERMAAK

WYLE DANIEL DAVID ELI OLIVIER Reëlings deur Hendri Lotz Bredasdorp

VOERTUIE

FINCK PROKUREURS CALEDON. Skakel gerus Ronnie Finck by 073 495 0998/028 212 3206 om 'n konsultasie te reël. Ons beskerm u belange. Hawstraat 6, Caledon.

1025

Reëlings deur Jacques Brinkhuys Caledon

Tuesday 25 November 2014

KYK WIES 1! JAKE JOORST 26.11.2014 Baie geluk met jou 1ste verjaarsdag op Woensdag 26 November 2014. Dankie vir al die pret en plesier wat jy vir ons verskaf in ons lewens. Ons is baie lief vir jou. Hoop jy geniet jou dag en jaar. Baie liefde Dadda, Mamma & Boeta Trey

FUNKSIES & KONFERENSIES 1425

PADSTAL/RESTAURANT,DASSIESFONTEIN: Vir etes, funksies en vele meer! Skakel 028 214 1475.

MOTORS TE KOOP 3025

MAZDA MIDGE 1996 1.3 te koop. Prys onderhandelbaar. Kontak 072 574 7929.

TE KOOP

WOONSTELLE TE HUUR

1655

3 PAN FISH & CHIPS fryer, 20L per pan 3 phrase R14 000. Dubble 5L chips fryer with baskets dubble R3000 and single R2000. 1.8 Under bar refrigerator counter R14 000. Call 028 423 3928 / 083 431 5999.

3250

LIEFLIKE 1 slaapkamer woonstel met ingeboude kaste. Veilige parkering. R2750 pm. Skakel 028 212 2135/ 083 286 8775. ALGEMENE & HUISDIENSTE

TE HUUR

*Petunia Million Bells @ R37

*Blomstruike

Nerinaweg Tel: 028-214 1517 X1PE31H5-LG251114

BOLAND COLLEGE is a committed and innovative leader in continued education and training in the Boland area and currently offers the following opportunity at our CALEDON CAMPUS:

Closed trucks. Furniture and/or bulk transporting. STORAGE AVAILABLE Try us for the best prices and service. Tel: 028 316 2104 Tel: 087 802 6935 Sel: 082 570 0923 Fax: 086 582 8366 Fax: 028 316 2263 lerouxtpt@telkomsa.net X1PE24DW-LG251114

LECTURER: NCV PRIMARY HEALTH

Fixed-term contract 1 January 2015 to 31 December 2015 Reference number: HR/FTL/CAL/PM/13/10/14R Remuneration: R150 375 - R198 888 per annum plus 37% in lieu of benefits

To view the full advertisement, please visit our website (www.bolandcollege.com), from 25 November 2014. Closing date for applications: 1 December 2014 at 10:00 Applications without a completed application form and/or the requested documents/information will not be considered. Enquiries: 021 886 7111 or recruitment@bolandcollege.com or fax: 086 233 5701 These appointments will be made in line with Boland College’s Employment Equity Plan. If you have not heard from us within four weeks of the closing date, please consider your application unsuccessful. www.ayandambanga.co.za

121177THEE

HUISE TE KOOP 3275

EIKE STRAAT 6 CALETROETELDIERE DON: 3 slaapkamer huis 1820 KRAGGEREEDSKAP. Vir te koop. 1660 R1.4 000, 00. Geen agente. die huur van hoëdrukROTTWEILER HONDSkakel 082 783 2900. spuite en kraggereedskap. JIES - 3 reentjies & 2 teefies. Ingeentd en ontwurm. Skakel Gabriël van der Merwe by Overberg DiensOuers is KUSA geregisreHUISE TE HUUR erd met uitstekende tem- sentrum 083 551 5406 alle ure. 3270 perament. R3000 Skakel 072 386 5921 HUIS TE HUUR RUIM 2SL SKAKELHUIS. ALLERLEI Deposito verpligtend. 1845 GESOEK OM Koopkrag. Huurder betaal TE KOOP ALLE DIENS van naaiekstra water bo R50. 1675 masjiene by Wonderland. R4400pm Dienste ingesPleinstraat 13, Caledon op luit. Skakel 083 960 4294. ONS KOOP enige meubels, elektriese ware, sel- Vrydag 5 Desember 2014. fone, tuingereedskap, hand Navrae 028 212 3546. gereedskap, goud, juweliersware ens. vir kontant. Besoek ons by 13 Dempers Str. of skakel 083 413 9775

*Baie mooi fuschias in blom

*Perdemis kompos @ R20 /sak

KANTORE 3290

EIENDOMME ALLERLEI

SKAKELHUIS TE HUUR in Myddleton. Bestaan uit 2-slaapkamer eenhede. Groot erf, groot stoorkamer. R4 500 OHB . Beskikbaar 1 Desember. Foto’s beskikbaar op Gumtree. Skakel Godfried 083 234 1717.

X1PE2XD5-LG251114

BETREKKINGS 3600

BETREKKINGS GESOEK 3670

ONS VERHUIS en ek soek 'n werksgeleentheid vir my jarelange betroubare bediende. Kontak Lulu by 082 825 6761 indien jy belangstel.


Dinsdag 25 November 2014

Schools - Skole

Theewaterskloof Gazette

7

HS Overberg skenk aan Kersfonds Leerders van Hoërskool Overberg het weereens hul harte en beursies oopgemaak en R2 266,50 vir Die Burger se Kersfonds ingesamel.

Die hoofleiers van Heldersig Koshuis in Bredasdorp vir 2015 is van links Thabo Thiel (hoofseun), Cara Kleynhans (hoofmeisie), John Snyders (onderhoofseun) en René van Rooyen (onderhoofmeisie).

BD-matrieks groet vir oulaas Die BD-matrikulante van 2014 se laaste skooldag het uiteindelik op 17 Oktober aangebreek. Tydens ’n pragtige seremonie in die plaaslike NG kerksaal, is daar afskeid geneem van hierdie besondere entoesiastiese en kreatiewe groep jong mense. Larissa Geldenhuys Die gr. 12- (skoolhoof). graadonderwysers, Marius van der Vyver, Alerina Augustyn en Riana Nolte het al die reëlings getref om van hierdie besondere geleentheid ’n oggend te maak om te onthou. Thys Kriel het ’n besielende bood-

skap gelewer en die matrieks gewys op die belangrikheid van positiewe denke en dat niks vir die Skepper onmoontlik is nie. Die skoolhoof, Müller Retief, het die ses belangrike V’s aan die matrieks voorgehou: Gaan in Vrede, gaan en Müller Retief maak ’n Verskil, leef Voluit, ken geen Vrees nie, Vertrou elke dag op die Here en Vlieg hoog. Dit is opmerklik dat vanjaar se matriekklas, seuns inkluis, swaar van hul BD-maats en die skool afskeid geneem het.

’n Bal vir debutante The Glebe Primary op Myddleton het op 10 November hul Debutantebal gehou en die wenners is gekroon. Die wenner was Tiffany Small, wat R3 000 ingesamel het. In gesamentlike tweede plek was Chloë Simons en Kemsley April, wat beide R2 000 ingesamel het en derde plek het aan Kerri-Lee Williams gegaan, wat R1 650 ingesamel het. Tien debutante het deelgeneem en ’n bedrag van R15 590 is ingesamel.

Dít is die leerderraad se vierde liefdadigheidsprojek. Die Ovies het al kaalvoet in die winter geloop om skoene in te samel, pienk linte gedra vir Kansa en toiletware ingesamel vir die Elimtehuis vir gestremde kinders. Kersfonds-geld is op klaskompetisie-basis ingesamel. Die wenklas is gr. 9B met R536. Hulle het self besluit om muffins te bak en tydens twee pouses by die skool verkoop.

Die leerderraad het dié munt-Kersboom in die skool se voorportaal uitgepak.

Outsourcing for small business - one size does not fit all An expression often heard in businesses, especially those facing challenges, is that in order to regain financial health, the enterprise will need to re-focus on its ‘core business’. Many SME owners who find themselves having to cope with a dozen different tasks a day, probably relate to this, grin ruefully and wish that they could afford the luxury of only concentrating on core business functions. The irony, says Ravi Govender, Head of Small Enterprises at Standard Bank, is that small business success is most often linked to remaining focused on delivering the products and services that are core to the business’ sustainability and growth. The key to enabling the people with the skills to place their energies where they are most useful in the company can be achieved by using a little imagination. The example set by the finalists in the recent ‘Think Big - Building Business Champions’ TV series, illustrated that by outsourcing tasks, the scarce skills of permanent staff can be used to maximum effect. “It is unwise to think that outsourcing is a luxury that only bigger companies can afford. Outsourcing is practical. All that is required is to work out the costs of the service. It can then be compared to the cost of your inputs, and the potential loss of productivity that can occur if staff are concentrating on issues that are taking their attention away from their primary areas of responsibility.” “As with most things, outsourcing can only work if the necessary research and planning is undertaken to identify exactly where support is needed, and to find the right supplier,” says Mr Govender. Thinking about outsourcing should involve: • Planning the on-boarding of suppliers in a way that does not require a significant time commitment from you. • Clearly defining the areas that will and will not be outsourced. Strategic company functions should remain with you and full-time, experienced staff. It is important to remember that you only want to outsource activities, and not the management of relationships with your customers. • Checking whether once-off projects can be outsourced to outside suppliers at a reasonable, all-inclusive price. • Reducing the need for technology, as well as the time needed to administer the staff payroll. Traditionally, payroll and HR services are the easiest to outsource to specialists. • Deciding whether you need a full-time bookkeeper or administrator, or whether you can hand over these tasks to someone who is well qualified, but works off-site.

Van links is Chloë Simons, Kemsley April, Tiffany Small en Kerri-Lee Williams. FOTO: BEN CLAASSENS

• Keeping an eye on costs, and comparing them to the expense of using staff to accomplish tasks. The moment outsourcing costs equal or exceed ‘in-house’ costs, it is time to reconsider. • Clearly defining the scope of work, deadlines and deliverables on a project. • Deciding the basis for payment. Will payment to suppliers rely on them completing defined milestones, or meeting weekly or monthly deadlines? • Putting everything in writing, so that there can be no disputes regarding charges, delivery or payment. “Although you will be hiring somebody to accomplish a set task, or for a defined period of time, you should take as much care interviewing them as you would when hiring a permanent employee. Check references and, if necessary, visit sites where they have previously worked to inspect the standard of their work. Also take the time to check whether they have the relevant experience in the areas you require help with.” “Lastly, don’t be blinded by price. The best is not always the cheapest. You will benefit by making a careful selection. Ignore quotes that are far below others, as this could indicate, lack of experience, or a supplier who may not be adequately qualified.” “Above all, remember that it is your business’ reputation at stake. Risking your reputation could have far-reaching consequences. Choose an outsourced supplier carefully and monitor what they do and how they do it,” concludes Mr Govender. ‘While the ‘Think Big’ series has concluded on TV screens, episodes can still be viewed online by visiting www.standardbank.co.za/thinkbig. For an array of additional tips and tools on how to start, manage or grow a business, visit www.bizconnect.standardbank.co.za

Die top-drie akademiese presteerders van Hoërskool Bredasdorp in gr. 11 is Heston Spammer (goud), Fredeléne Leuvennink (silwer) en Marco Kirsten (brons).

In its continued drive to support and enable the SME sector, Standard Bank is supporting the Festival of Entrepreneurship taking place in Johannesburg during Global Entrepreneurship Week (17 – 21 November). For more information visit: http://bizconnect.standardbank.co.za/events/global-entrepreneurship-week-festival-of-entrepreneurship.aspx


Theewaterskloof | Bredasdorp | Napier

NG KERK Greyton de

13 SLAGLAMVEILING Plek: Gholfklub, Caledon Datum: 2 Desember 2014 Tyd: 19H00

Ligte ete ingesluit Kontant Kroeg X1PG4X11-LG251114

Year 4 • Dinsdag 25 November 2014 | Tel. 028 214 1294

Sege vir Caledon vs Swellendam

Matthew Hannie van Laerskool Bredasdorp is die Let’s Play sportster vir Julie.

Jannie Fourie van Laerskool Overberg is die Let’s Play sportster vir Augustus.

Ronaldo Pretorius van Laerskool Overberg is September se Let’s Play sportster.

Caledon-krieketklub het Saterdag 15 November teen Swellendam gespeel. Swellendam het die loot gewen en Caledon ingestuur om te gaan kolf. Die openingspaar het vir 10 beurte Swellendam se boulwerk trot-

seer voordat kaptein Randy uitgevang is vir 9 lopies. Kerwone Williams het ’n stewige 59 lopies geslaan, en Lenotre Sauls het ’n ongelooflike beurt van 104 lopies gespeel. Caledon eindig op 232 lopies in 45 beurte. Swellendam se kolwers het

probeer om onder die Caledon-boulers in te klim, maar het gesukkel – hulle moes 227 in 43 beurte kry. Dit het begin reën en Swellendam moes 198 in 36 boulbeurte aanteken. Die Swellendammers kon uiteindelik net 152 in 36 boulbeurte aanteken.

Let’s Play-sportsterre

Die Let’s Play-sportsterre vir Julie, Augustus en September is Matthew Hannie, ’n gr. 7-leerder aan Laerskool Bredasdorp en Jannie Fourie en Ronaldo Pretorius van Laerskool Overberg.

Julie se sportster, Matthew Hannie, speel rugby vir die Boland B-span. Hy speel ook vir Suid-Boland krieket, doen atletiek vir Suid-Boland en speel in die eerste krieketspan van Laerskool Bredasdorp. Hy speel ook in die eerste rugbyspan van

Laerskool Bredasdorp en was kaptein van die span. Hy dien op die skool se leerderraad en is onder- hoofseun van Laerskool Bredasdorp. Augustus se sportster, Jannie Fourie, speel Boland o. 12-rugby, Suid-Boland-rugby en is ook kaptein, speel o. 13A-rugbyspan van Laerskool Overberg en neem deel aan Suid-Boland-atletiek. September se ster is Ronaldo Pretorius: Boland o. 12-rugby, Suid-Boland-rugby, o. 13A-rugby en o. 13Akrieket vir die Laerskool Overberg.

Caledon se krieketspan.

THEEWATERSKLOOF Munisipaliteit * Municipality * uMasipala Applications are hereby invited from persons to be appointed in the under mentioned vacancies:

PRINCIPAL CLERK (HOUSING) – GRABOUW

SENIOR FOREMAN: BUILDING MAINTENANCE - CALEDON

WATER BALIFF: GREYTON / GENADENDAL

Salary: T7 – Between R112 536.00 p.a. and R146 052.00 p.a.

Salary: Post level T10 – Between: R160 596.00 p.a. and R208 440.00 p.a. plus an essential travel allowance of R3658.43 per month under certain conditions.

Salary: T4 – Between R71 712.00 p.a. – R90 912.00 p.a.

Die sokkerspan van Myddleton.

The most eligible candidate must be in possession of a Grade 10 certificate (proof must be provided) with 4 – 5 years general building maintenance experience. A valid Code EB driver’s license. Must be computer literate.

The most eligible candidate must be in possession of a Grade 10 certificate (proof must be provided). A valid Code EB driver’s license.

Sokker op Sondae vir die hele gesin

Responsibilities would involve the following: The successful candidate will be responsible for the irrigation water supply to residents on the lei water system * ensures timeous irrigation turns * repairing ditches * ensure sufficient water supply for irrigation turns * distribution of notices regarding irrigation turns * conducting inspections * do small repairs * other duties as requested from time to time.

In ’n poging om jong mense van die strate af te hou, het Gerrit Draghoender van Myddleton besluit om ’n sokkerspan op die been te bring wat Saterdae en Sondae vanaf 14:00 bymekaarkom op Myddleton se sportveld. Gerrit het ’n groepie seuns onder sy vlerk geneem en begin om hulle af te rig en gou was dit ’n gereelde instelling om Sondae-middae bymekaar te kom vir sport. Volgens een van die ouers, is dit al so ’n gereelde instelling dat die ouers saamtrek veld toe as ondersteuning vir hul kinders. Indien daar besighede is wat betrokke wil raak deur middel van skenkings of borge kan Gerrit Draghoender gekontak word by 061 124 1051.

The most eligible candidate must be in possession of a Grade 12 certificate with at least 2 years relevant experience. Must have good human relations. Computer literate. Good communication skills in at least two (2) of the three (3) official languages in the Western Cape, namely English, Afrikaans and Xhosa.

Responsibilities involve the following: Repairs defects and renovate interior and exterior building surfaces * supervise and maintain the operations of the building section with respect to the monitoring, checking and correcting performance of the handymen, bricklayers and general workers * performs specific tasks associated with road repairs * do daily site inspections * compile monthly reports * procurement * delegate duties and assign workers to work areas * compile work programs * discipline sub-ordinates * purchase material * completion of timesheets * keeping stock * monitor the tasks / activities of contractors and subcontractors as per identified projects * en sure that work undertaken is completed in accordance with laid down specifications and quality standards * other duties as requested from time to time.

Responsibilities would involve the following: Dealing with all housing enquiries and complaints * Complete low cost housing application forms * Assist with the logistical arrangements for community meetings * Keeping a data base of informal settlement dwellers * Assist during disaster situations * provide housing consumer education * Other duties as requested from time to time. Enquiries: Contact Mr. D Kruse: Manager Housing Tel: 028 – 2143300

Enquiries: Ms. T Rossouw: Town Manager – Caledon / Tesselaarsdal / Myddelton Tel: 028 – 2143300

Enquiries: Mr. J Prins - Town Manager: Greyton / Genadendal Tel: 028 – 254 9620

The council’s offer includes benefits such as pension, medical aid and a group scheme as well as a 13th cheque, a housing-/ rental subsidy and settling of furniture removal cost under certain conditions. Applicants must complete the prescribed application form along with originally certified copies of qualifications, ID document, as well as a testimonial in order to be considered for the position. Application forms must be forwarded to the Manager: Human Resources, Theewaterskloof Municipality, P O Box 24 Caledon 7230. • Please note: No e-mailed or faxed applications will be accepted.

CLOSING DATE: 12 DECEMBER 2014

APPLICANTS WHO DO NOT COMPLETE THE PRESCRIBED APPLICATION FORM WILL AUTOMATICALLY BE DISQUALIFIED. X1PGEHEH-LG251114

SPECIAL DEMO CLEARANCE FOR THE MONTH OF NOVEMBER

ALL DEMOS MUST GO!!! Amarok X 1 Tiguan X 1 Polo Vivo X 3 Volkswagen CC X 1 Golf X 1

Polo X 3 Jetta X 1 GOLF

VW HERMANUS

Tel: 028 313 6084

Gateway Centre, Hermanus

AMAROK

vwhermanus.co.za X1PG6EUH-LG251114


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.