Theewaterskloof gazette 28 oct 2014

Page 1

Theewaterskloof |Bredasdorp | Napier

Sydney's

Bestuurskool CALEDON/ VILLIERSDORP

C o de s : 8 , 1 0 & 1 4 ; ID photo’s

Sydney: 082 339 9935 Mary-Anne: 028 212 1992 15 years experience

X1PC5HBW-LG281014

Year 4 • Tuesday 28 October 2014 | Tel. 028 214 1294

www.bolandgazette.co.za

MUNISIPALITEIT MUNICIPALITY uMASIPALA

Theewaterskloof Munisipaliteit wens alle Matrieks en Studente in verdere studies, sterkte toe Theewaterskloof Municipality wishes all matrics and students in further education, the best of luck with the end of the year exams. Hard work will lead to personal success and your met die eindeksamens. Jul harde werk en toewyding sal persoonlike sukses in die hand werk en contributions as a “builder” and leader of South Africa. verseker dat julle “bouers” en leiers van Suid-Afrika word. Executive Mayor, Alderman Chris Punt and Council Uitvoerende Burgemeester, Raadsheer Chris Punt en Raad X1PCP765-LG281014

Geen rekord­ oes verwag

ANNETTE THERON

Overbergse boere ervaar ’n uitdagende oesjaar, met kanola wat op sommige plekke laer opbrengste gelewer het en die koring- en gars-oes wat tans verskeie uitdagings bied. “Die kanola is swakker as laasjaar, so opbrengste is laer en ons moet nog vaspen wat die oorsaak is,” sê Franco le Roux, landboukundige hulpbronbeampte by Southern Oil (SOILL) in Swellendam. “Ons is besig om ondersoek in te stel na faktore wat die laer opbrengs kon veroorsaak het, maar dit is nog steeds ’n goeie oes.” Daar was vanjaar rekordaanplantings van 31 000 hektaar in die Overberg-distrik. Le Roux glo ook dat die meeste boere tevrede is met die oes ten spyte van die laer opbrengs. “Die kwaliteit is uitstekend en daar is nie klagtes nie.” Richard Krige, Graan SA se verteenwoordiger en ’n boer in die omgewing, sê daar was vanjaar nie sytak-ontwikkeling by die kanola nie, “so daar was nie die getal peule wat daar in die vorige jaar was nie”. Hy dink dit het te doen met die koue en nat toestande in Junie en Julie wat die ontwikkeling van die plant gestrem het. “Kanola is definitief nie wat dit laasjaar was nie. Die gerugte is egter dat die gars en koring beter is as die verwagting.” Hy het self gister gars begin oes. Hy meen veral in die Suid-Kaap, waar die boere net 128 mm reën in die groeiseisoen gekry het, is die opbrengste bo ver-

wagting goed. Daar was 60 mm minder reën as in die vorige twee jaar gedurende die groeiseisoen, wat opbrengste groter maak. Hy hoop daar is in die weke wat voorlê geen skade as gevolg van weersomstandighede soos reën nie. “Ons hoop die weer hou en ons kry die graan in sonder enige voorval. Ek wens die res van die boere sterkte toe met die res van hul oes.” Pierre du Plessis, voorsitter van die Distrik-landbouvereniging, sê die weer is nie ideaal vir oes nie, “want dit bly klam en daar is al ’n groot hoeveelheid nat graan ontvang, soveel so dat spasie wat geskep is by depots al vol is”. Dit bring uitdagings met die oes mee. “Daar was nog nie lekker droë dae gewees nie, die lugvog bly hoog en daar word weer reën voorspel vir volgende week. Daar is dus ’n groot persentasie nat graan, tussen 13% en 14.5%,” sê du Plessis. Hy sê die totale oes is nog nie halfpad nie. “Die oostelike deel van Overberg Agri se bedieningsgebied is verder geoes as vanaf Bredasdorp na Caledon, die oostelike dele is meer as die helfte geoes en die westelike dele het al 20% geoes.” “Die koring- en garsopbrengste lyk gemiddeld tot bogemiddeld maar die kanola-opbrengs is teleurstellend en onder die verwagting. Die opbrengste is rondom gemiddeld en hier en daar effens bogemiddeld maar ons praat nog nie van enige rekordoes nie. Wat natuurlik bepaal hoe goed of sleg die oes is, is hoeveel kwaliteitgraan ons gelewer kan kry.” Overberg Agri het teen druktyd nog nie kommentaar gelewer nie.

Kleuters steun kankermaand

Die personeel en kleuters van Sonskyn Kleuterskool het verlede Dinsdag pienk aangetrek ter ondersteuning van Oktober as maand waarin kankerbewusmaking ’n groot fokuspunt is. Caledon en die Overberg is ook in pienk getooi ter ondersteuning van die Pienk Bome vir Pauline-inisiatief. FOTO: YVETTEVERMEULEN


2

General - Algemeen

Theewaterskloof Gazette

Tuesday 28 October 2014

29 Oktober tot 1 November Die gewilde en geliefde wegneemete-onderneming op Caledon, Wimpie’s Take Aways, het onlangs ’n gedaanteverwisseling ondergaan by hul perseel in Hawstraat 10. Nie net het die eetarea ’n nuwe baadjie nie, maar daar is ’n paar nuwe toevoegings tot die spyskaart en Tertius Swart het as bestuurder by die vriendelike dames van Wimpie’s aangesluit. Saam sorg hierdie hardwerkende span dat die dorp se inwoners hul gunstelinge ontvang tydens middagetes. Op die foto is Tertius Swart saam met Sharnay, Ansa, Jo-Ashlynn en Linda. FOTO: YVETTE VERMEULEN

WIMPIE'S TAKE AWAYS Hawstraat, Caledon Tel. 028-214 1482

NUUT OP DIE SPYSKAART! • Gatsby’s * • Bacon & Cheese Tub AFSLAG • Chip & Dip

10%

*Bring hierdie advertensie saam en kry 10% afslag op u volgende wegneem ete. X1PCP8ER-LG281014

MUNICIPALITY UMASIPALA MUNISIPALITEIT Notice is hereby given in terms of Section 29(2) of the Local Government: Municipal Structures Act, No 117 of 1998, that a COUNCIL MEETING of the Theewaterskloof Municipality will be held in the COUNCIL CHAMBERS, CALEDON on THURSDAY 30 OCTOBER 2014 at 14:00. Esi sisazizo sokuba NGOLWESINE, umhla we 30 OCTOBER 2014, NGENTSIMBI YESIBINI 14:00 kuzakubakho INTLANGANISO YEBHUNGA lase Theewaterskloof, EMAGUMBINI EBHUNGA, E CALEDON. Esisibhengezo senziwa ngokwemigaqo ka Section 29(2) Womthetho Karhulumente Wezekhaya: Municipal Structres Act, 117 ka 1998.

) Caledon Kersmark vanaf 14:00 tot 19:00 in Caledon-Wes kerksaal. Navrae Chrisna 082 944 4505.

8 November ) Kindersorg SA, Genadendal hou Kinderdag.

26 – 29 November Die Kaap Agulhas Sakekamer bied Saterdag 1 November Rondomskrik in die Laerskool De Heide se saal aan. Rondomskrik spreek ontstellende waarhede aan wat deel is van die realiteit van ’n groot deel van ons land se inwoners – realiteite waarmee hulle te kampe het terwyl ons beskermd in kunstefeesteaters sit en ’n traan stort oor stories soos hierdie. Min van ons weet waarskynlik veel meer van Anene Booysens, wat verlede jaar in Bredasdorp wreed verkrag en vermoor is, as die kliniese feite wat ons in die media gelees het. Rondomskrik konfronteer jou met ’n storie soortgelyk aan Anene s’n, reg voor jou op die verhoog. Kaartjies wissel vanaf R200 (VIP), R100 en R50. Vir navrae en kaartjies kontak Marthelene Matthysen by 084 222 5048 of Johan de Villiers by 073 428 1199.

) Riviersonderend Kersmark in NG kerksaal, Riviersonderend.

29 November ) Caledon-rugbyklub Jaareindfunksie om 19:00 in die Swartberg Primêr skoolsaal. Kaartjies beskikbaar teen R70 by Wilbur Bosman.

8 Desember ) Caledon-rugbyklub algemene jaarvergadering om 19:00 in die klubhuis.

Gelukkige wenner bekend As deel van een van ACVV Caledon se geldinsamelingsprojekte is R5-lootjies verkoop om ’n geskenkvleispak te wen ter waarde van R200-00, geborg deur Caledon Slaghuis. Die gelukkige trekking het Maandag 13 Oktober plaasgevind met Stephanie Visser as wenner. Baie dankie vir elkeen se bydrae om ons inkomste ’n hupstootjie te gee om saam in diens te wees van die gemeenskap.

Daar sal om 15:00 op Saterdag 8 November ’n vergadering by die Dagbreek-woonhuis op Villiersdorp wees, vir alle belangstellende persone wat die gebou graag weereens as ’n museum wil sien.

Trevor en Loretta Horne, eienaars van Caledon Slaghuis en Stephanie Visser, wenner van ’n gelukkige trekking. FOTO: HELGA SCHÖFMANN

Slaag met Radio Overberg

Kennis geskied hiermee ingevolge Artikel 29(2) van die Plaaslike Regering : Wet op Munisipale Strukture, nr 117 van 1998, dat ‘n RAADSVERGADERING van die Theewaterskloof Munisipaliteit in die RAADSAAL, CALEDON op DONDERDAG 30 OKTOBER 2014 om 14:00 gehou sal word.

Radio Overberg en Whale Coast FM in Hermanus het kragte saamgespan om al die matrieks te help met hersiening. Whale Coast FM het hersieningsprogramme opgeneem en ons gaan dit ook hier vir ons matrieks uitsaai. Die eerste program word Saterdag 25 Oktober om 14:00 op Radio Overberg uitgesaai, en dit fokus op Aardrykskunde. Sondag 26 Oktober om 12:00 word daar op Engels gefokus. Goeie nuus is ook dat Hennie Stander dié week by ons kom inloer het. Hennie is besig om wonderbaarlik te herstel na ’n lang siekbed, en ons wens hom ’n spoedige herstel toe. Hennie het ook belowe dat hy gaan terugkom na sy geliefde luisteraars toe, sodra hy weer op die been is. Hennie, ons mis jou baie.

HSD Wallace MUNICIPAL MANAGER UMANEJALA WESIXEKO MUNISIPALE BESTUURDER X1PCLR59-LG281014

’n afdak en ingangsportaal.

Ons wil ook die gemeenskap nooi om te gaan kyk na ons webtuiste. Ons kalender is besig om baie aandag te trek, en as jy wil weet wat in ons omgewing gebeur, is ons webtuiste net die

plek. Die publiek word gevra om ook enige groot gebeurtenis te gaan laai op ons webtuiste. Ons werk nog steeds aan ons webtuiste, en die plan is dat dit gaan groei soos die stasie groei, en die hele tyd sal ontwikkel om meer interaktief te wees. Gaan na www.radiooverberg.co.za vir al ons programme, gaan kyk hoe lyk ons omroepers, en julle is meer as welkom om ons terugvoering te gee oor ons radiostasie via die webtuiste ook. Bel ook gerus ons kantoor by 028 424 2877 indien julle enige kontreinuus met ons wil deel. Madelyn is die vriendelike stem wat jou ook sal help as jy wil adverteer of as jy ’n buite-uitsending wil bespreek. Skakel ons gerus. Radio Overberg is op jou frekwensie.

X1PCR5K1-LG281014

Caledon Toerisme het verlede week hul algemene jaarvergadering gehou met gasspreker Martie Koegelenberg. Na afloop van die vergadering is ’n paar nuwe lede verwelkom om op die komitee te dien. Van links is Helga Schöfmann, Rian Carelse, Ben Claassens, Verna Watton, Judy Goode, Michelle Wessels, Yvette Steyn-Churchman en Hester Botha. X1PC5G39-LG281014


Tuesday 28 October 2014

News - Nuus

Theewaterskloof Gazette

3

Grabouw calls imbizo with minister of police “Crime in Grabouw is out of control.” Rico Oosthuizen, a youth leader from the area was one of several residents of Grabouw who attended the Grabouw ministerial imbizo on Tuesday 20 October. Oosthuizen told Nkosinanthi Nhleke, the minister of police, there are not enough police to serve the people adequately and said drug abuse is forcing the town to its knees.

He said children as young as eight are using alcohol and drugs to try and escape their circumstances. The annual crime statistics released on 19 September showed that murder is up 3,3% from 61 to 63 and Grabouw was the area with the highest murder percentage increase, from 23 in 2013 to 39 reported murders in 2014. Oosthuizen called for the establishment of a special drug unit in order to curb crime. “If we take away the source, crime will go down.” A week of violence disrupted traffic, business and life in general from

Wonderland Pleinstraat 13, Caledon

Tel. 028-212 3546

* 5 November – GUY FAWKES – verskeie vuurwerke beskikbaar

* KOM KOOP NOU VIR KERSFEES!!! - Diens van naaimasjiene – 7 November 2014 - Dry cleaning drop off/pick up

X1PCM4N1-LG281014

Razor Edge Hair Studio Koop enige Hannon produkte en staan 'n kans om 'n

15 to 17 September and a forum was established for all future issues to be taken to the dispute resolution forum instead of the streets. Further concerns raised were about police shooting at protestors during protest actions. The police were accused of being racist, involved in drug-related activities and it was felt there is no relationship between the police and the community. Sandra Jafta, the cluster chairperson of the Caledon Cluster board, expressed concern about children out on the streets that are a prime target

TE KOOP

ter waarde van

R500 te wen.

Kleur Special:

Kleur / ½ kop highlights, knip, droogblaas, behandeling vanaf R360

*4 slp kamer huis, woonstel. R1 410 000 *4 slp kamer huis, dubbel garage. R880 000 TE KOOP

X1PCP3Y1-LG281014

Optometrists / Oogkundiges

OKTOBER IS OOGSORG MAAND Het u geweet: gereelde oogtoetse kan dreigende oogkondisies voorkom!

BERGSIG

Christelle 082 668 9882 / 028 212 1471

Ontvang ’n GRATIS sonbril/leesbril met die maak van ’n volledige voorskrif bril. *Terme en voorwaardes geld. • Gekontrakteer met alle mediese fondse, insluitend Discovery Netwerk min 20%. • Gems pasiënte – opsie geen bybetaling.

GRABOUW Tel.021 8593475 Pr: 7020961

8 Mill Street, Old Mill Shopping Centre, Caledon

060 354 4718 / 028-214 1014

will be investigated by the Independent Public Directorate. “We want to follow up on these allegations to rectify these problems as we do not want these matters to be associated with the SAPS.” He encouraged people to sign up with the local CPF. “We need to inculcate in our children to respect the next person and their property.” He said education is the only tool in the fight for development. The community is planning a march on 8 November to voice their discontent about drugs in their community.

Philip Obermeyer

CALEDON

*3 slp kamer huis. R460 000

Hannon hamper

for drug lords. “Parents must take responsibility for their children.” She also called upon the community not to support shebeens and urged everyone to join the neighbourhood watch. Minister Nhleko thanked the residents for their contributions and suggestions. “As SAPS we are committed to attending to the matters raised.” He said the allegations of racism and people being shot at during service delivery protests and allegations of police behaviour and drugrelated allegations, are all issues that

3514 LD

ANNETTE THERON

X1P9Q37W-LG281014

ROSEMALL Tel. 021 8595196 Pr: 7020961

CALEDON Tel. 028 2121691 Pr: 7010818

KLEINMOND Tel. 028 2713119 Pr: 7020961 X1PC5H5M-LG281014


4

General - Algemeen

Theewaterskloof Gazette

Lekker skryf

Optelbaba se ouers gesoek

’n Groot hoeveelheid onlangse matriekfoto’s is beskikbaar op ons webwerf by www.bolandgazette.co.za. Die Gazette wil hiermee ook graag alle matrikulante sterkte met hul eindeksamen toewens.

Daar word gesoek na die ouers van ’n babaseuntjie, tussen 18 en 24 maande oud, wat gevind is in Villiersdorp se dorpsgebied. Enigiemand wat oor enige inligting beskik word versoek om asseblief vir Charlotte Nel by 082 871 8139 te kontak.

Tuesday 28 October 2014

Bennie Boekwurm se maats

Caledon-biblioteek het op 10 Oktober sy leesuitdaging-kompetisie met ’n sertifikaat-en prysoorhandigingseremonie afgesluit. Die biblioteekpersoneel sê dankie aan die kinders wat die inisiatief so goed ondersteun het. Hulle bedank ook hul borge, Chris Punt (burgemeester van Theewaterskloof-munisipaliteit), Bargain Books, Eskom en Helene Viljoen, wat die geleentheid moontlik gemaak het. Die wenners in die verskeie kategorieë was: Carla Van Jaarsveld, Jy Mee-Lee Erasmus, Jaco Botha, Gillermo Johannes, Jaden September, Luciano Theunissen en Dominico Gertse.

Kinders wat deelgeneem het aan Caledon-biblioteek se lees-uitdaging met hul sertifikate.

Diensbaarheid nie slawerny nie Mark.10:45 “Want die Seun van die mens het ook nie gekom om gedien te word nie, maar om te dien....” Jesus, die Seun van God, was meer diensbaar as al die Skrifgeleerdes saam, en het vir ons ’n voorbeeld van diensbaarheid nagelaat. Die karakter van ’n getroue dienskneg weerspieël toewyding aan die belangevanander,geeomvirander, en put vreugde daarin om te sien dat ander gelukkig en versorg is. ’n Dienskneg-hart is ’n omgeehart. Diensbaarheid is nie iets wat jy aanleer nie, jy doen dit omdat dit in jou hart is – dis ’n aksie wat uitvloei uit ’n nederige hart. Fil.2:3-4. Diensbaarheidisnieslawernynie – dit is vrywillig, gemotiveerd vanuit die hart deur die liefde van God. Ons dien dus nie omdat ons skuldig voel of gemanipuleer word of ge-

dwing word nie. In diensbaarheid is daar nie plek vir luiheid en trots nie. ’n Ander karaktertrek van diensbaarheid is dat dit swak verhoudings verbeter. Diensbaarheid en opoffering is dus belangrike elemente van Goddelike rekonsiliasie. Nederige diens, aangebied uit gehoorsaamheid aan God en ’n liefde vir ander, is ’n kragtige manier om mure van skeiding tussen mense af te breek. Die meetbaarheid van sukses vir die kinders van die Here is nie hoe ons regeer nie, maar hoe ons dien. Gal.6:9 “En laat ons nie moeg word om goed te doen nie, want op die regte tyd sal ons maai as ons nie verslap nie.”

PASTOOR GERT VISSER, Caledon Christen-sentrum

Dankie vir vakansie-lekkernye Caledon-biblioteek bedank Lindy’s Kitchen vir hul bydrae in die vorm van lekkernye wat vir ons

vakansieprogramme geskenk is. Dit word opreg waardeer.

YOLANDA HOFMEESTER, Caledon

Rubriek

Mylpaal: my 20ste inbraak

X1PCR5YH-LG281014

In elke paradys skuil daar ’n duiwel. Die geseënde stukkie aarde waarvan ek die tydelike opsigter en bevoorregte genieter is, het ook een. Sy invloed is oral merkbaar; in my geval manifesteer hy hom treffend op die gebied van misdaad, veral huisbraak. Ek het onlangs ’n soort mylpaal verbygesteek wat ek vermoed ná aan ’n rekord moet staan: ek is nou vir die twintigste keer beroof; ’n informele en onvolledige lysie verlore goedere wat ek vir my eie vermaak opgestel het, beloop ver oor ’n honderd items, waarvan die grootstes drie kopersilinders uit ou waterverwarmers is, die kleinste ’n naelknipper en die seerste my Franse halfmaankapmes, gekoop in die dorpie waar my oer-oupagrootjie Louis Fourie rondom 1660 gebore is. Ek moet erken, my Boere- Boeddhistiese gelykmoedigheid begin nou ’n raps verkreukeld raak, trouens ek voel meer as effens moerig en – erger – magteloos. Die feit dat ek die huidige vlaag misdaad al ’n jaar terug voorspel het, is ook geen troos nie. Dit was net ’n kwessie van tyd voordat die tikkoppe ’n ander heenkome as perlemoen moes vind en ’n eenkanthuisie sonder waghonde, elektriese heinings of luiperd-slagysters is ’n

lonende en risikolose bestemming. Die plaaslike polisie is al moeg vir my (en ek vir hulle) want my pogings om hulle hulp in te roep, was vir almal nutteloos en frustrerend. En as ek hulle ewe beleefd vra hoekom dit dan nodig is om privaat hulp in te roep om my en my goed te beskerm, soos hulle aanbeveel, as ek reeds belasting betaal vir ’n openbare veiligheidsdiens, raak hulle net meer omgekrap. ’n Ander ding wat my bangmaak is hierdie praatjies van ’n Russiese kernreaktor by Bantamklip. Moet erken ek bly maar skrikkerig as dit by kernkrag kom, soveel so dat ek my huisie op Yzerfontein in 1992 verkoop het omdat ek gevrees het vir die dag dat iemand die verkeerde knoppie in Koeberg druk en die Wes-

kus vir die volgende dertig jaar in ’n kernwoestyn verander. Lekker vir spesiesdiversiteit maar bietjie rof vir my. Nou sit ek in dieselfde penarie: weer wind-af van ’n atoomkookketel, dié keer met die Weduwee Pettersson in die saal. Die nimlike sy is natuurlik (met die hulp van rooirok-Saartjie B) indirek een van die oorsake van die inbrake wat my so moeg maak: haar “privatisering” van die perlemoenbedryf is die dryfveer daaragter, want tikkoppe móét eenvoudig daagliks geholpe raak. Ek word herhaaldelik aangespreek deur van hierdie arme skepsels op straat, wat my vir R50 allerhande diensies en gunsies aanbied. Ek het al voorgestel dat die SAPD ’n paar van hulle vir ’n dag of wat opsluit en dan uitgehonger met R50 in die hand loslaat om hulle reguit na die handelaars te lei, maar om een of ander rede wil die blou manne nie byt aan my blink plan nie. Wonder hoekom nie? Dis tog so eenvoudig! Die handelaars is natuurlik ook die mense wat die gesteelde goedere ontvang en dan van tyd tot tyd ongedeerd ’n vraggie Kaap toe karwei om dit daar veilig te verkwansel . . . – fouriejh@mweb.co.za


Tuesday 28 October 2014

News - Nuus

Theewaterskloof Gazette

Boland Kollege Caledon­kampus se Studenteraad vir 2015

Boland Kollege Caledonkampus kondig met trots sy Studenteraad vir 2015 aan.

Die Studenteraad verteenwoordig die studente se belange en is ook verantwoordelik vir verskillende portefeuljes op kampus. Die Studenteraad het ook die geleentheid om besware, voorstelle en uitdagings tydens die Kollege se Akademiese Raadsvergaderings uit te lig om sodoende te verseker dat die kommunikasiekanale tussen studente en bestuur effektief

is. Die SR van 2015 met Meyrick Fourie aan die stuur as voorsitter is Daniel Pieters, ondervoorsitter; Dimpho Bulani, sekretaresse en bemarking; Busisiwe Zamani, sosiaal en gemeenskap; Njabulo Dladla, sport; Luzuko Gilili, primarius (Berghof-koshuis), Sinethemba Nyalela, SR-verteenwoordiger Kleinmond, Shaun Brits, SR-verteenwoordiger Hermanus. Ons wens hierdie studente geluk en alle sterkte met die uitdagings wat voorlê. Grethe Conradie

Louise en Danwill Moses is op 30 Augustus 2014 deur pastoor Dawn Kortjé in die AGS Kerk Caledon in die huwelik bevestig.

THEEWATERSKLOOF MUNISIPALITEIT AANSOEK OM OORSKRYDING VAN GEDEELTE VAN ERF 789 GRABOUW Kennis geskied hiermee dat ‘n aansoek ontvang is vir die oorskryding van gedeelte van Erf 789, Grabouw, ongeveer 2400m² in grootte.

Voor van links is Busiswe Zamani, Sugnet Sieberhagen, kampusbestuurder, Corrie Myburgh, prinsipaal, Jennilee Henn, studente-ondersteuner en Dimpho Bulani. Agter is Njabulo Dladla, Sinethemba Nyalela, Kleinmond SR-verteenwoordiger, Luzuko Gilili, Meryrick Fourie, voorsitter, Daniel Pieters en Shaun Brits, Hermanus SR-verteenwoordiger.

Aansoeker: GRANDSELECT FOUR (EDMS) BPK, STELLENTIA GUSTROUW PAD, GORDONSBAAI.

Kollege se Caledon-kampus in pienk getooi Oktober is ’n maand gekenmerk deur die ondersteuning en bewusmaking van borskanker. Caledon se immergroen bome is in pienk getooi vir hierdie maand en verskeie maatskappye spring ook in deur produkte te verkoop en die gelde dan aan Kansa te stuur. Die bemarking en korporatiewe kommunikasie-departement van Boland Kollege het die personeel uitgedaag

om almal hul ondersteuning vir borskanker te wys deur op 17 Oktober almal in pienk geklee te wees. Die kampusse en hoofkantoor het hierdie uitdaging aanvaar en Caledon-kampus het met ’n paar unieke pienk uitrustings na vore gekom. Vir meer inligting rakende borskanker, die vroeë opsporing daarvan en die mobiele klinieke van Kansa, kan u gerus die webtuiste http:// www.cansa.org.za/ besoek.

5

Besonderhede insake die voorgenome sluiting en verhuring is gedurende kantoorure beskikbaar by Me J Joorst (Tel: 028 214 3342) by die Caledon Kantoor. Regsgeldige en goed gemotiveerde besware/kommentaar, soos van toepassing, moet skriftelik en nie later as 28 November 2014 by die Munisipale Bestuurder ingedien word nie.

APPLICATION TO ENCROACH ON A PORTION OF ERF 789, GRABOUW Notice is hereby given that an application was received for the encroachment on a portion of Erf 789, Grabouw approximately 2400m² in size. Applicant:

GRANDSELECT FOUR (PTY) LTD, STELLENTIA GUSTROUW ROAD, GORDONSBAAI

Details regarding the proposed closure and lease will be available at the Caledon Office during normal office hours at Ms J Joorst (Tel: 028 214 3342). Legal and fully motivated comments/objections, as applicable, must be submitted in writing to the Municipal Manager not later than 28 November 2014. HDS WALLACE MUNISIPALE BESTUURDER / MUNICIPAL MANAGER Munisipale Kantoor / Municipal Office Posbus 24 / PO Box 24 Pleinstraat 6 / 6 Plein Street CALEDON 7230

Boland Kollege-personeel wys hulle ondersteun borskankermaand.

X1PCP7CD-LG281014

LING’S DEPARTMENT STORE CALEDON

BREDASDORP

(Between OK Furniture & Municipal Offices)

Toiletpaper (10’s)

R12.99

Carpet

R54.99 /5m

OPENING SPECIALS (valid 24 Oct – 10 Nov)

Ladies Camisole tops

R39.99 each

Wall clocks

R27.99 each

Kids Toothbrushes Men’s & Ladies Deodorants

R11.99 each

Kids Scooter

R89.99

Baking supplies

R5.99 each

Double Spiral Two plate stove

Incense Small R2.99 Med R7.00 Large R14.99

Plastic Utility Tray

R55.99

(Between KFC & Check-Inn)

Grandpa Head-Ache powders (38’s)

R34.99

Sheen Hair Straightener

R18.99 each

Car Perfume

R9.99

Door handles set

R39.99

R89.99

Plastics

CHINESE COMBO'S No 1 2 pcs veg spring rolls 1 sweet sour pork / sweet sour chicken 1 chicken chop suey (with rice or noodles)

R65

No 2 4 pcs veg spring rolls 1 sweet sour pork / sweet sour chicken 1 beef shang hai (with rice or noodles)

R95

No 3 4 pcs veg spring roll1 sweet sour pork / sweet sour chicken 1 beef chop suey 1 kong pow chicken (with rice or noodles) Toys

Decorative flowers

R138

X1PCP459-LG281014


6

General - Algemeen

Theewaterskloof Gazette

WAT NOU! BEL GOU! EMR Ambulance Services 028 211 0177 Fire Brigade

IN MEMORIAM 1015

028 212 3727

OPTOMETRIST: Bierman Britz 028 312 1810 Hermanus 028 384 3869 Gansbaai TRANSPORT/STORAGE: Kobus le Roux Transport 028 316 2104/087 802 6935/ 082 570 0923 OVERBERG DIENSSENTRUM083 551 5406 Herstel/verhuring van kraggereedskap en hoëdruk spuite

KONTAK JAYDENE SAMPSON OM HIER TE ADVERTEER BY 0861 762 55 237

Speelland Pre-Primêre Skool Grabouw

BEGRAFNISDIENSTE

REGSDIENSTE 1025

028 214 3900

SAPS

NOODNOMMERS

FAMILIEKENNISGEWINGS

DOVES-Begrafnisdienste/Funeral Services. Giving comfort. Taking care. Caledon: 18 Pleinstr; 028 212 3054. 09 Argonst, Hermanus Business Park, 028 313 1741. Kleinmond: 27 Main Rd, 028 271 4971. Gansbaai: 61 Main Rd, 028 384 3344. Bredasdorp: Overberg Sentrum shop 12, 087 630 2011. PERSOONLIKE DIENSTE

LUZETTA BENJAMIN 26.10.1952 Met verlange dink ons aan Mammie waar jy jou eerste verjaarsdag weg van ons vier. Die vermisting is steeds groot. Baie lief vir jou! Van jou Man, Kinders & Kleinkinders.

KINDERVERMAAK 1405

SPRINGKASTELE te huur. Skakel Virginia 082 321 4395. FUNKSIES & KONFERENSIES 1425

PADSTAL/RESTAURANT,DASSIESFONTEIN: Vir etes, funksies en vele meer! Skakel 028 214 1475.

Hiermee wens ons alle oud-leerders van Speelland sterkte toe met die komende eksamen. Alle matrieks van Grabouw: Sterkte met julle voorbereiding van julle eindeksamen. Speelland sien daarna uit om 2015 'n onvergeetlike jaar te maak vir al die klein mensies. Inskrywings vir 2015 is welkom. X1PCP8HW-LG281014

Die volgende diens het plaasgevind op Saterdag 25 Oktober 2014 te Ceres.

WYLE ELTON MATEWES Ons Innige Meegevoel aan die Naasbestaandes

Tuesday 28 October 2014 GESOEK OM TE KOOP

BETREKKINGS

1675

1440

3600

FINCK PROKUREURS CALEDON. Skakel gerus Ronnie Finck by 073 495 0998/028 212 3206 om 'n konsultasie te reël. Ons beskerm u belange. Hawstraat 6, Caledon.

ALGEMEEN 3680

LUTEA PARFUUM. Is jy 'n selfgemotiveerde bemarker en Parfuum jou passie!! Nou is jou geleentheid om deel te word van 'n "multi million dollar" Bedryf! Skakel Madri of sms jou e-pos adres na 083 655 0445.

HUWELIKE 1490

TROUROKKE te huur/koop, maak van strooimeisie rokke en dogtertjie rokke beskikbaar op bestelling. Skakel 078 638 2145. www.facebook.com/loveyourdress.overberg TE KOOP

VOERTUIE

WENDY HUISE

MOTORS TE KOOP

1677

3025

24/7 CASH FOR your Bakkie or Car. Just SMS or phone 072 620 1126. EIENDOMME WOONSTELLE TE HUUR

*Baie mooi fuschias *Rose in blom Die volgende diens het plaasgevind op Saterdag 25 Oktober 2014 te Grabouw.

WYLE PHILLIPINA JANTJIES Ons Innige Meegevoel aan die Naasbestaandes

*Baie blomstruike *Tamaties & pietersielieplantjies *Somer saailinge

Nerinaweg Tel: 028-214 1517

Reëlings deur Brendall Hess Grabouw

X1P9Q4RW-LG281014

3250

LIEFLIKE 1 slaapkamer woonstel vir enkelpersoon met ingeboude kaste. Veiligheids kompleks met veilige parkering. Geen kinders of diere. R2750 pm. Skakel 028 212 2135/ 083 286 8775

Closed trucks. Furniture and/or bulk transporting. STORAGE AVAILABLE Try us for the best prices and service. Tel: 028 316 2104 Tel: 087 802 6935 Sel: 082 570 0923 Fax: 086 582 8366 Fax: 028 316 2263 lerouxtpt@telkomsa.net X1P9Q5YD-LG281014

Reëlings deur Alex Heyns Ceres

X1PCM2E5-LG281014

Notice of Applications of Fruit Fly Bait 2014-2015

X1PCM2H9-LG281014

Shoetime

Est. 1981

Donkinstraat 24, Caledon Tel. 028 212 2330

Set your feet free this SUMMER

RCS-card 20% CASH facilities DISCOUNT X1PCP7FH-LG281014

X1P9Q8KR-LG281014

INVITATION TO TENDER

Notice is hereby given that between four and six aerial applications of Fruit Fly Bait, GF-120 (Reg No. L7331, Act 36 of 1947), will take place between October 2014 and April 2015 in the Elgin/Grabouw/Villiersdorp/Vyeboom, Hex River Valley, Ceres, Wolseley, Langkloof, Orange River, Robertson and Franschhoek/Simondium production areas. These applications are part of the Deciduous Fruit Industry’s area wide action regarding the control of fruit flies in the above mentioned areas. BACKGROUND INFORMATION Fruit flies are a phytosanitary pest which leads to millions of rands direct damage every year and can cause trade restrictions to certain export markets. All available methods for control measures are presently being used to fight this pest. Production areas close to residential areas are being hit the hardest by fruit flies because of insufficient control measures in these areas. The control measures that are being used at present may include the following: 1. Monitoring of fruit fly numbers with traps containing either a pheromone or a controlled release vapour attractant system. 2. Sanitation in orchards and vineyards where fruit flies can hatch, hide or find shelter and food to live on. 3. Regularly applying fruit fly bait in orchards and vineyards. 4. Releasing sterile males on a weekly basis. GF-120 Fruit Fly Bait is registered for both ground and aerial applications in South Africa and other countries. All the ingredients are natural and GF-120 is used internationally as a very low risk product, which is organically certified by OMRI. The main ingredients in GF-120 include the following: Plant protein and sugar formulation, with spinosad as the active ingredient. Spinosad is obtained from a fermenting process of Saccharopolyspora spinosa which is a natural ground organism. When this product is used according to the recommendation, only 0.24g of the active ingredient will be spread over a hectare in scattered droplets. If applied as prescribed, there will be minimal risk for animals, human health, birds and any other organisms in the environment, as it will only attract and kill fruit flies. MORE FEATURES: Colour - light brown to brown Moderately sticky Not corrosive or irritating Soluble in water and washes off easily Not prone to staining. Despite above mentioned features of GF120, residents are requested to adhere to the following:

SPECIALIZED CLEARING OF INVASIVE ALIEN VEGETATION FROM THE RIPARIAN ZONE OF THE BREEDE RIVER As an Implementation Agent of the Natural Resources Management Programme of the Department of Environmental Affairs, the Central Breede River Water Users Association (CBRWUA) is undertaking the clearing of invasive alien vegetation and trees from the riparian zone of the Breede River. Contractors with proven experience of this kind of work are herewith invited to submit tenders for the clearing of an area of approximately 54 ha, densely covered by mainly black wattle trees. The Site is situated on the farm "Riverside", immediately upstream of the bridge on the R43 Worcester Villiersdorp road. The site conditions dictate that clearing of trees will have to be assisted by suitable heavy machines and equipment. Acompulsory site visit will be conducted on: Monday 3 November 2014 at 15h00. Tenders shall be submitted on the official tender documents that can be obtained from the CBRWUA. Contact details are as follows: Project manager: Monique van Wyk Telephone: 023 626 2451 E-mail: centraibreedewua@lando.co.za Tenders shall be submitted at the following address: Central Breede River WUA 45 Paul Kruger Street Robertson 6705 The closing time for tenders is:

1. All children should be indoors at time of application. 2. Seek shelter at time of application. 3. Do not hang out any washing during this period. 4. Where possible, vehicles should be under roof (if any drops fall on a vehicle one can easily wash it off with water without leaving any stains). GF-120 is certified for use by organic farmers PLEASE TAKE NOTICE THAT THE TARGET AREA FOR AERIAL BAITING IS NOT TOWN AREAS. GF 120 product and technical enquiries: Terason: Niel Kruger (supply: distribution) - 021 873 6177

Friday 14 November 2014 at 12h00 Only tenders received before the closing time, submitted on the official tender documents, duly completed as instructed and accompanied by all the required supporting documentation will be considered.

Aerial application: Charl van Rooyen (Rotor Worx) - 021 864 1501 Nando Baard (Fruit Fly Africa) - 021 882 9541

X1PCLK6M-LG281014

X1PCP425-BZ281014


Dinsdag 28 Oktober 2014

Schools - Skole

Stephan Fourie, ’n leerder van Hoërskool Overberg, het in Julie sy skool verteenwoordig by die Craven-week in Middelburg. Coca Cola en die Suid-Afrikaanse Rugbyunie het pette aan al die spelers gestuur. Hier ontvang Stephan sy pet van Eddie Labuschagne, die skoolhoof.

Die Ovies het onlangs hul harte en beursies oopgemaak vir die gestremde kinders van die Elim-tehuis en groot bydraes gemaak van toiletware en doeke. Elke graad moes ’n spesifieke item voorsien.

ONDERDELE ASSISTANT AGRICO het tans 'n pos beskikbaar vir 'n Onderdele Assistant by ons tak in Caledon. Die ideale kandidaat sal verkieslik toepaslike ondervinding hê, met kennis van meganisasietoerusting insluitende trekkers, stropers, balers, spuite & implemente terwyl kennis van John Deere produkte tot u voordeel sal strek. U moet 'n geldige rybewys hê. Stuur a.sb. voor 31 Oktober 2014, u 2 blad CV na johan.nel@agrico.co.za Kontak: Johan Nel 028 212 1444 028 212 1448 AGRICO, 700, Caledon 7230 In dien u nie binne 2 weke terugvoering ontvang nie, beskou u aansoek as onsuksesvol X1PCLJ15-LG281014

THEEWATERSKLOOF Munisipaliteit * Municipality * uMasipala Theewaterskloof Municipality currently awaits suitably qualified persons for appointment in the under – mentioned vacancy.

ADMINISTRATOR: SUSTAINABLE DEVELOPMENT – GRABOUW [DIRECTORATE DEVELOPMENT]

Salary: Post level T09 – Between: R142 632.00 p.a. and R185 136.00 p.a. The most eligible candidate must be in possession of a senior certificate with five (5) years administrative experience. Candidates must have at least a minimum of three (3) years' work experience in project management and/or public administration. Must be computer literate. Must be able to communicate in at least two (2) of the three (3) official languages in the Western Cape, namely English, Afrikaans and Xhosa. Responsibilities would involve the following: Assist with project and event planning * managing and coordinating the logistical arrangements of meetings / conferences and project events * designing and developing databases to support project activities * coordinating and monitoring project budgets * assisting with project data collection activities * deals with project enquiries * organize and maintain files * other duties as requested from time to time. Enquiries: Contact Ms. A Rossouw – Manager Sustainable Development Tel: 021 – 859 2507 or fax: 028 – 2141289 If you do not receive any feedback, within one (1) month after the closing date of this advertisement, then you must accept that your application was unsuccessful. Theewaterskloof Municipality is committed to equal opportunity and affirmative action. H S D Wallace, Municipal Manager, P O Box 24, 6 Plein Street, Caledon 7230 The council's offer includes benefits such as pension, medical aid and a group scheme as well as a 13th cheque, a housing-/ rental subsidy and settling of furniture removal cost under certain conditions. Applicants must complete the prescribed application form along with originally certified copies of qualifications, ID document, as well as a testimonial in order to be considered for the position. Application forms must be forwarded to the Manager: Human Resources, Theewaterskloof Municipality, P O Box 24 Caledon 7230. · Please note: No e-mailed or faxed applications will be accepted. APPLICANTS WHO DO NOT COMPLETE THE PRESCRIBED APPLICATION FORM WILL AUTOMATICALLY BE DISQUALIFIED. Closing date: 07 November 2014 X1PCFW9R-LG281014

Theewaterskloof Gazette

7


SPERTYE

Theewaterskloof | Bredasdorp | Napier

T h e e w a t e r s k l o o f | Bredasdor p | Napier

RE AD IT , LIV E IT | LE ES DI T, BE LE EF DIT

REDAKSIE: ADVERTENSIES: Donderdae 12:00 Vrydae 10:00

Moenie een van dié wees wat uitmis nie. Tel. 028-214 1294

X1PCM2TM-LG281014

Year 4 • Dinsdag 28 Oktober 2014 | Tel. 028 214 1294

Top-vroue deel van Caledon-rolbaldag

Wiaan Hofman is die Let’s Play-sportster vir April.

Werner Brand is die Let’s Play-sportster vir Mei.

Francois Theron is Junie se Let’s Play-finalis.

Ovies se sportsterre Die Let’s Play-sportsterre vir April, Mei en Junie is almal van Laerskool Overberg. Ons kondig volgende week die sportsterre vir Julie, Augustus en September aan en nooi alle skole om leerders wat in swem, karate, tennis, netbal, atletiek en dies meer presteer te nomineer. Die Let’s Playsportster vir April is Wiaan Hofman. Hy het Suid-Boland, Boland en die Wes-Kaap in o. 12-gewigstoot verteenwoordig. Hy het ook deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe, waar hy die twaalfde plek behaal het vir o. 12-gewigstoot. Hy speel ook Suid-Boland-rugby en is in die o. 13A-rugbyspan van Laerskool Overberg.

Werner Brand is Mei se sportster. Hy is deel van die o. 10-Suid-Bolandatletiekspan en die A-tennisspan van Laerskool Overberg. Hy speel o. 11- Suid-Bolandtennis asook o. 12- Bolandtennis. Hy speel o. 11A-krieket vir Laerskool Overberg asook o. 11- Suid Bolandkrieket en o. 11- Boland-krieket. Francois Theron is die Gazette en Let’s Play se finalis vir Junie. Hy speel Suid-Boland-tennis, Boland-tennis en ook eerstespantennis vir Laerskool Overberg. Hy speel vir Suid-Boland krieket en ook vir die o. 11A-krieketspan van Laerskool Overberg. Francois se ouer broer, Cobus Theron, is in Februarie aangewys as die Let’s Playsportster.

Lucille Herbst borg al die afgelope drie jaar ’n vroue-rolbaldag in Oktober. Lucille het al menige trofeë en medaljes oor die jare verower en is Caledon se beste vrouerolbalspeler op wie die klub baie trots is. Dinsdag 14 Oktober was dit weer so ’n geleentheid en het 48 vroue van Swellendam, Franskraal met twee spanne, Worcester, Hexvallei, Hermanus met twee spanne, L’Agulhas ook met twee spanne, Kleinmond, Bredasdorp en Caledon meegeding. Die Kleinmond-span bestaande uit Christa Steenkamp, Celeste Price, Sandra Helmbold en Letitia Hoffman was die wenners met 39 +28 en het die beker verower. Tweede was dit die span van Franskraal met Kim Breach, Jane de Villiers, Annemarie Botha

Van links is Christa Steenkamp, Celeste Price, Sandra Helmbold en Letitia Hoffman van Kleinmond en Lucille Herbst van Caledon. FOTO: YVONNE PRETORIUS en Kay Pottick met 38 +12. Derde was dit Swellendam met Santjie Steyn, ’n Springbok-rolbalspeler wat aan die onlangse

Statebondspele deelgeneem het, Zelda Marais, Magda Diederick en Barbara van der Walt met 32 +26.

Deangelo Andries het deelgeneem aan die Suid-Boland o. 12proewe op Grabouw en ook aan die Boland-proewe in die Paarl, waar hy gekies is om in die Boland o. 12-rugbyspan te speel. Hy het vanaf 2 tot 4 Oktober deelgeneem aan die rugbytoernooi in Riversdal, waar hy sy Boland-kleure ontvang het. Van links is Keith Hendricks, skoolhoof, Fagan Ess (afrigter), Deangelo Andries en Grant Williams (afrigter).

LEGAL NOTICE PUBLIC PARTICIPATION PROCESS: OVERBERG DISTRICT.

LEGAL NOTICE OPENBARE DEELNAMEPROSES: OVERBERG DISTRIK. Projektitel: Voorgestelde leengroewe vir die onderhoud van provinsiale gruispaaie, Wes-Kaap.

Project Title: Proposed Borrow Pits for the Maintenance of Provincial Gravel Roads, Western Cape. Project Proposal: The Department of Transport and Public Works proposes to establish a number of borrow pits for the supply of materials for re-gravelling and maintenance of Roads DR1252, DR1257 in the Overberg District Municipality.

Projekvoorstel: Die Departement van Vervoer en Openbare Werke stel voor dat 'n aantal leengroewe daargestel word vir die voorsiening van materiaal vir die herbegruising en onderhoud van Paaie DR1252, DR1257 in die Overberg Distriksmunisipaliteit.

Legal Framework: The proposal triggers the requirement for Basic Assessment in terms of regulations pursuant to the National Environment Management Act, No 107 of 1998 (NEMA). DJ Environmental Consultants are appointed on behalf of the Nadeson Consulting to undertake the Basic Assessment process, and separate applications for each borrow pit have been submitted to the Department of Environmental Affairs and Development Planning (DEA&DP).

Wetlike raamwerk: Die voorstel gee aanleiding tot die vereiste vir Basiese Assessering ingevolge die regulasies kragtens die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur, Nr. 107 van 1998 (NEMA). DJ Environmental Consultants is namens Nadeson Consulting aangestel om die Basiese Assesseringproses te onderneem, en afsonderlike aansoeke vir elke leengroef is by die Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning (DEA&DP) ingedien.

Exemptions: Exemption (Exe) was applied for from the following provisions: • GN No. R.543 10(2) d 'Publish a notice of the Department's decision'.

Vrystellings: Daar is vir vrystelling (Exe) van die volgende voorwaardes aansoek gedoen: • GN No. R.543 10(2) d 'Publiseer 'n kennisgewing van die Departement se besluit'.

Opportunity to Participate: Notice is hereby given of the commencement of the Public Participation Process in terms of the NEMA Environmental Impact Assessment (EIA) Regulations 2010. Interested and Affected Parties (I&APs) are invited to register their interest on the project database. Hardcopies of the Draft Basic Assessment Reports (DBARs) will be available for review and comment at the Public Libraries indicated below from 28 October 2014 to 27 November 2014. Digital copies of the report will also be available for download from DJ Environmental Consultants website (www.djec.co.za)

Geleentheid vir deelname: Kennisgewing word hiermee gegee van die aanvang van die Openbare Deelnameproses ingevolge die NEMA Omgewingsimpakassessering (EIA)-regulasies 2010. Belanghebbende en geaffekteerde partye (I&APs) word uitgenooi om hul belang op die projek-databasis te registreer. Harde kopieë van die konsep Basiese Assesseringsverslae (DBARs) sal beskikbaar wees vir kommentaar by die Openbare Biblioteke hieronder aangedui vanaf 28 October 2014 tot 27 November 2014. Digitale kopieë van die verslae sal ook beskikbaar wees vir aflaai van DJ Environmental Consultants se webwerf (www.djec.co.za).

The following DBAR will be available at the Caledon Public Library, 26 Church Street, Caledon. DEA&DP Reference

Borrow Pit Number

Farm / Erf

Listed Activities

EIA: 16/3/1/1/E1/5/2011/14 Exe: 16/3/1/4/E1/5/2021/14

DR1252/13.6/R/10(JD1)

Portion 1 of Farm No. 528, Dunghye Park (Jacobsdal)

GN: R.546:12

EIA: 16/3/1/1/E1/5/2010/14 Exe: 16/3/1/4/E1/5/2020/14

DR1257/15.55/R/30(JD2)

Portion 1 of Farm No. 528, Dunghye Park (Jacobsdal 2)

GN: R.546:12

Die volgende DBAR's sal besikbaar wees by die Caledon Openbare Biblioteek, Kerkstraat 26, Caledon. DEA&DP Verwysing

Gelysde aktiwiteite

Leengroefnommer

Plaas / Erf

EIA: 16/3/1/1/E1/5/2011/14 Exe: 16/3/1/4/E1/5/2021/14

DR1252/13.6/R/10(JD1)

Gedeelte 1 van Plaas Nr. 528, Dunghye Park (Jacobsdal)

GN: R.546:12

EIA: 16/3/1/1/E1/5/2010/14 Exe: 16/3/1/4/E1/5/2020/14

DR1257/15.55/R/30(JD2)

Gedeelte 1 van Plaas Nr. 528, Dunghye Park (Jacobsdal 2)

GN: R.546:12

I&APs should refer to both the relevant reference numbers for each borrow pit as per the table above, and provide their comments together with their name, contact details, preferred means of communication and an indication of any direct business, financial, personal or other interest which they have in the applications to the contact person indicated below by 27 November 2014.

I&APs moet na die relevante verwysingsnommers vir elke leengroef ooreenkomstig die tabel hierbo verwys en hul kommentaar indien tesame met hul naam, kontakbesonderhede, voorkeur manier van kommunikasie en 'n aanduiding van enige sake-, finansiële, persoonlike of ander belang wat hulle by die aansoek het, by die kontakpersoon hieronder aandui teen 27 November 2014.

Contact: DJ Environmental Consultants (Quinton Terhoven) by 27 November 2014 Email: quinton@djec.co.za Tel: 021 851 0900; Fax: 086 614 7731 Or post to: Postnet Suite 66, Private Bag X15, Somerset West, 7129

Kontak: DJ Environmental Consultants (Quinton Terhoven) teen 27 November 2014 E-pos: quinton@djec.co.za Tel: 021 851 0900; Faks: 086 614 7731 Of pos aan: Postnet Suite 66, Privaatsak X15, Somerset-Wes, 7129 X1PCFWCW-LG281014

X1PCFWG1-LG281014


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.