Theewaterskloof |Bredasdorp | Napier
Year 2 • Tuesday 9 October 2012 | Tel. 028 214 1294
Roadblocks serve up season’s greetings The first roadblock ahead of the festive season was set up opposite Total la Boutique in Caledon on Friday afternoon. Nathan Arendse, chairperson of the Overberg Road Traffic Coordinating Committee, Colonel Reuben France, local police station commander, and Mbulelo Giba, provincial traffic head, were all present. Arendse says the roadblocks will continue throughout the festive season until January 2013; officers will be looking out for traffic offences, drugs and any other irregularities. Arendse adds that the Department of Correctional Services was also involved in Friday’s operation due to the quantity of drugs being transported to the local prison. Here, Corrie Abrahams, a provincial inspector based in Caledon, can be seen in the foreground while members of the Caledon police pull over motorists behind. PHOTO: ANNETTE THERON
Drug crime rife in TWK ANNETTE THERON
Though the national crime statistics released in September indicate crime is under control in Theewaterskloof, Bredasdorp and Napier, the police are concerned about drugs in the region. After a spate of house break-ins in Caledon in June, the statistics show that, for the period from April 2011 to March 2012, this category of crime increased from 123 the previous year to 137 this year. Business burglaries remained unchanged at 40 reported incidents. No house robberies were reported in the latest set of statistics, compared to 1 in the previous period; business robberies, however, rose from 0 to 3. Vehicle theft increased from 5 to 9 cases, and theft out of or from vehicles dropped to 37 from 48. Other instances of theft increased from 228 to 267 cases. Colonel Reuben France, Caledon Police Station’s commander, says he is “impressed and comfortable” with the way crime is being contained in the area. “What is currently happening, though, is that we are seeing a huge in-
crease in drug dealing.” Drug-related crimes in Theewaterskloof reflect 1 576 reported incidents in the previous statistical period and 1 569 the latest. The stats do not cover any crimes after March this year. “It’s becoming a problem, and we have intensified our operations to clamp down on offenders.” France says drugs are being smuggled in by road, so the police are working closely with provincial Traffic Services by setting up regular road blocks. “The assistance of members of the public with regards to information will also help us a great deal.” The clampdown has not come without upset – following local operations by a tactical response team from Cape Town, a man from Dassiefontein has laid a complaint of assault against the team, says Lieutenant Cyril Coetzee, Caledon police spokesperson. The matter has been forwarded to the Independent Complaints Directorate. Johan Muller, chairperson of the Caledon and Bot River Community Policing Forum, says he finds the increase in drug-related crime deeply disturbing. “It does not mean the police are not doing their job to address this issue.
I find it extremely worrying that so many young people are involved in drug-related crime.” In his capacity as CPF chairperson, he says he wishes to commend the police for their response, especially during a farm attack on 21 August when the guesthouse of Betsie and Canzius Kleyn was attacked by a gunman. He was subsequently killed by their 16-year-old son. “I also want to applaud the police for their visibility, taking into consideration their lack of resources, as some vehicles need replacing due to the high mileage. I also want to ask the community to get involved in their neighbourhood watch to ensure that everybody is safe, especially on AllPay days and at month-end. An increase in visibility in the central business district will prevent crime.” In Bredasdorp, both home and business burglaries dropped, from 158 to 130 and from 32 to 21 respectively. There was a slight increase in drug-related crime, from 176 to 181. Murders increased from 4 to 11. Warrant Officer Robina Cupido of the Bredasdorp police says there is no problem with murder now, though. The murders occurred in the previous financial year, she says.
“Robbery and theft have increased since April; several widespread incidents were reported to the police.” According to Cupido, computers and related equipment are among the most commonly stolen items. She urges business owners and residents of Bredasdorp to secure their properties as best they can. “A high fence with locked gates is a great deterrent. One should try and make access difficult for the criminal element, and dogs should roam freely.” She also recommends burglar bars, security gates, alarm systems and security lights, and suggests locking all valuables away. She urges everyone to report suspicious people or vehicles to the police by calling the Crime Stop hotline on 10111, or the community centre on 028 425 5406 or 028 425 5446. In Napier, drug-related crime increased from 130 cases to 164; in Grabouw the figure decreased from 260 to 259. Drug-related crime in Genadendal–Greyton also decreased, from 120 to 82, but in Riviersonderend it rose from 313 to 332. Villiersdorp also saw an increase from 308 to 316 reports of drug-related crime.
01 OCT - 01 DEC 2012
OVER R280 000 IN CASH & CASINO XTRACREDIT
TO BE WON
Exclusive to Club Card Members
JOIN CLUB FESTIVAL
NOW
Competition rules available on www.thecaledon.co.za or at the Casino Club Desk. Terms and Conditions Apply
028 214 5100 | www.thecaledon.co.za
LICENSED BY THE WESTERN CAPE GAMBLING AND RACING BOARD. NO PERSON UNDER 18 YEARS ALLOWED IN THE CASINO. WINNERS KNOW WHEN TO STOP. NATIONAL RESPONSIBLE GAMBLING PROGRAMME PHONE 0800 006 008 TOLL-FREE.
2
General - Algemeen
Theewaterskloof Gazette
Grabouw vier 10-jaar reünie Hoërskool Grabouw se matriekklas van 2002 het op 15 September by die Elgin Grabouw Country Club bymekaar gekom vir hul 10-jaar reünie. Die saal was opgemaak met ou skoolfoto’s, terwyl musiek van die laat-negentigs herinner het aan hul skooljare. Die oudleerlinge kon opvang langs ’n spitbraai en het as aandenking ’n boekie met skoolkoerantuitknipsels en skoolfoto’s gekry. Die hoofdogter Janine De Klerk – wat die geleentheid van oorsee af georganiseer het – wil graag die skoolhoof George Gericke en registeronderwyseres Ria De Bruin bedank vir die heildronke, Alewyn Kriel vir die tafelgebed, Urita Kriel vir die voorbereiding by die Country Club, Amanda Groenewald vir die foto’s en die hoofleiers vir hul bystand met die reëlings.
Dog show Jenny Gird from the Overberg Petcare Society is organising a dog show as part of the very first Villiersdorp Show this weekend.
BIBLIOTEEK GEREKENARISEER: Caledon-biblioteek het pas hul nuwe gerekenariseerde stelsel amptelik geopen. Hier (van links) is Stan Wallace (munisipale bestuurder, Theewaterskloof), Martie Koegelenberg (wyksraadslid), Yolande Julies (bibliotekaresse), Kallie Papier (raadslid), Chris Punt (burgemeester) en Vusi Tafu (rekenaar sisteem-bibliotekaris van provinsie); (voor) Marilyn MacIntosh (aanbieder van die kursus) en Ena Groenewald, een van die oudste lede van die Caledon-biblioteek.
3 dood op N2 Hier (van links) is hoofdogter Janine De Klerk (néé Groenewald), onderhoofseun Hennie Kriel, onderhoofdogter Hermien Greeff en hoofseun Ruan Bayer. Hierdie vier leerlinge het hul skoolloopbane saam begin én afgesluit in Hoërskool Grabouw, dus 12 jaar saam op die skoolbanke FOTO: VERSKAF
Kansa se lyndans Die Kansa Relay For Life komitee bied op Saterdag 30 Junie van 13:00 tot 17:00 ’n ontspannende lyndans-aktiwiteit by die NG Kerk-sentrum aan. Die lyndans-span van Hermanus en Caledon gaan hulle touwys maak oor hoe om die danspassies te doen op maat van opwindende musiek. Neem ’n piekniekmandjie saam en geniet die Saterdagmiddag saam met hulle. Die toegang is R10 per persoon. Kaartjies kan by Maryka Philander by 072 133 6392 of Ronel Ellis by 076 675 2875 of 028212 1207 verkry word.
Tuesday 9 October 2012
Drie mense het Saterdag 6 Oktober om 21:15 in ’n trompop-botsing op die N2 tussen Caledon en Botrivier gesterf. Volgens lt. Cyril Coetzee van die Caledon-polisie was daar twee voertuie betrokke in die ongeluk. Die een voertuig, ’n Camry, het glo om die draai in die teenoorgestelde baan beweeg en reg van voor met ’n aankomende voertuig gebots. Die ander voertuig, ’n Volkswagen Golf, is met die impak van die
pad geslinger en het op sy sy te lande gekom. Die Golf het aan die brand geslaan en die enkele insittende was vasgekeer. Die bestuurder se liggaam het verkool. Twee insittendes in die Camry het omgekom en een persoon het ernstig beserings opgedoen. ’n Saak van strafbare manslag word ondersoek. In hierdie stadium is die oorsaak van die ongeluk nog onbekend asook die identiteit van die oorledenes.
) Romanz kom weer op 7 Februarie 2013 in Caledon kuier. Die konsert beloof om ‘n treffer te wees en sal by die NG Moedergemeente in Caledon gehou word. Kaartjies sal vanaf 25 Oktober reeds beskikbaar wees teen R100 per sitplek en daar is 75 kinder-sitplekke beskikbaar teen R50. Bel gerus vir Stephanie Visser 082 921 4971 of Esni by die kerkkantoor op 028 2121202 vir enige navrae. ) Daar word gesoek na Margaret Moos (38). Sy het voorheen in Goniwepark in Villiersdorp gebly. Indien enige iemand weet waar sy haar bevind sal dit waardeer word as u asseblief vir mev S. Groenewald by Badisa in Villiersdorp, Malherbestraat of telefonies by 028840 1700 kan kontak. ) Caledon Dieresorg doen ’n beroep op alle honde-eienaars om asseblief te sorg dat hulle honde naamplaatjies het. Daar is ’n geweldige toename in verlore honde, wat goed versorg is, en nie geeien kan word nie, omdat hulle nie naamplaatjies het nie.
STUKKENDE SPEELGOED EN WOL ASSEBLIEF: Kevin Bentley (12) is doofstom gebore en tydens skoolvakansies kuier hy by sy ouma in Botrivier. Eva Christian sê egter hy is omtrent ’n handvol en moet heeltyd besig bly. Hy hou veral daarvan om stukkende speelgoed reg te maak en te brei. Sy vra of daar iemand is wat dalk stukkende speelgoed en wol aan hulle kan skenk. Sy kan by 028 284 9210 gebel word. FOTO: ANNETTE THERON
) Die NG Caledon Wes-gemeente vier op 19 Oktober hul 39ste verjaardag met ’n verjaardag-ete om 12:00 in die kerksaal. Die koste vir volwassenes is R60, laerskoolleerlinge R30 en voorskoolse kinders mag die ete gratis geniet. Onthou om eie drinkgoed en glase saam te neem. Kaartjies by die kerkkantoor. Navrae: Hilga de Waal by 028 2121 973. ) Op Saterdag 13 Oktober om 9:00 is dit weer Heidehof se jaarlikse basaar in die NG Kerksentrum. Dié basaar is die belangrikste fondsinsameling op Heidehof se jaarkalender en die bestuur, inwoners en personeel wend elke jaar ’n grootse poging aan om te verseker dat die dag ’n sukses sal wees. Die bestuur en personeel van Heidehof wil die gemeenskap van Caledon, wat die basaar deur die jare so getrou ondersteun het en steeds aktief betrokke is by Heidehof, van harte bedank. Die nood is hoogin die gemeenskap en Heidehof is baie dankbaar dat daar steeds jaarliks so ruimskoots vir die versorging van hul inwoners bygedra word. Daar sal heerlike tuisgebak, vleis, pannekoek, basaarpoeding en ’n interessante snuffeltafel wees. Indien daar enige wit olifante in u huis is, skenk dit gerus vir Heidehof se snuffeltafel. Heidehof nooi almal uit na hul basaar en om die dag saam met hulle te geniet. ) Greyton Rose Fair invites you to bid for
Jenny is calling on all mutts to “beg, burrow and bark ’til your owners agree to bring you to the local canine gathering of the year” – “You’ll meet kinfolk and can strut your stuff in various show categories!” The Overberg Petcare Society’s dog show takes place on Saturday 13 October at the Villiersdorp show grounds. There are great prizes to be won in six categories. Category one is for the cutest Jack Russell or Jack Russell cross; category two seeks out the fluffiest little long-haired charmer; category three will give recognition to the dog with the sweetest face. The pooch with the best overall condition and charm will be honoured in category four (small cross-breeds under 10 kg) and category five (large crossbreeds over 10 kg). Category six is for the best-dressed dog at the show. The entrance fee is R10 per dog. Registration will take place at 09:00 and judging will start at 10:00. Please note that all dogs must be on a lead. Show your dog and stand a chance to win one of the many wonderful prizes sponsored by a variety of individuals and estates. The main sponsor is Montega Foods. There will also be the possibility of earning R500 for the school of your choice, donated by Dennis Viljoen Engineering. Overberg Petcare’s famous PawDraw will also offer visitors the chance of winning R1 000 in cash in return for a donation of R20. If you would like to sponsor the entrance fee of a child who can’t afford it, please contact Jenny Gird of the Overberg Petcare Society on 084 582 0549.
an original painting by Derric van Rensburg. Greyton Rose Fair is conducting a blind auction to raise funds for the building of a children’s play park in Greyton. Renowned (and generous) landscape artist Derric van Rensburg has donated a superb painting (valued at R12 000) which will be auctioned through the website of Chrizenda Gunter Attorneys. Please visit www.gunterlaw.co.za/art.php to view the painting, review the bidding process and place your bid. ) Greyton Primêr hou op 23 November om 20:00 ’n langarm dans om hul 30ste bestaansjaar by die Greyton Primêre skoolsaal te vier. Die “Five Stars Dance Band”, wenners van die 2003 Dstv / Kyknet kompetisie, sal optree. Vir navrae, skakel Greyton Primêr by 028-254 9943. ) Caledon Dieresorg se Snuffelwinkel in Donkinstraat langs Kontrei Printing is dringend op soek na kombuisware, beddegoed, gordyne en klere. Enige iets wat kan uitgegooi word, maar steeds bruikbaar is, is welkom. Die items kan by die perseel afgelewer word. Dieresorg is dankbaar vir die skenkings wat reeds ontvang is. ) Kontak die Theewaterskloof Gazette se nuusredakteur, Annette Theron by 028 2141294 met nuusgebeure of e-pos haar by kontreinuus@com2000.co.za.
Tuesday 9 October 2012
News - Nuus
Theewaterskloof Gazette
Miniatuur Voortrekkerwaens in museum ERIEKA ROUX
Tannie Freda Talliard (heel links) wat vir die bekende TV-aanbieder Terrence April, skool gegee het in gr. 1, oorhandig hier aan hom ’n ruikertjie blomme tydens die ete vir gaste van Genadendal se Erfenisdag. By haar is (van links) Edward Johannes, kringbestuurder, adv. Gary Oliver, voorsitter van die Genadendal Sending-museumraad Trust, Terrence April en Jatti Bredekamp, voormalige hoof uitvoerende beampte van Iziko Museums. Tannie Freda het op Woensdag 26 September haar vyf-entagtigste verjaardag gevier.
Die Genadendal Sending-museum spog met ’n unieke handgemaakte versameling van miniatuur waens soos deur die Voortrekkers gebruik is. Dié versameling is op Erfernisdag (24 September) bekendgestel. Die versameling sluit ook tente, klei-osse en dolosse in. Die versameling is deur die Bronkhorst-familie op bruikleen aan die Genadendal Sending-museum geskenk. Familielede het die museum besoek en besluit dat Genadendal die regte plek is om die versameling te bêre. Die speelgoed is deur wyle Fanie Bronkhorst gemaak en sluit ’n dorsmasjien, waarvan alles werk, en selfs ’n hoenderhoek met hoendertjies in. Dr. Isaac Balie, die kurator, was baie in sy skik dat die familie die versameling aan die museum toevertrou het.
Isaac Jacobs, voormalige posmeester by sy foto by die ingang in die Morawiese museum na die uitstalling oor komunikasie. Jacobs was van 1953 tot 1992 posmeester by Genadendal. Die dorp beskik tans oor geen amptelike poskantoordiens nie
Familielede van Fanie Badenhorst by die uitstalling is (van links) Misha Gericke, Marie van Rensburg, Manie van Rensburg, Anna-Marie Gericke (moeder) en Jacques Gericke. FOTO: JAPIE ROUX
TREVOR NASSER BY HEIDEHOF: Trevor Nasser het Donderdagmiddag (4 Oktober) die inwoners van Heidehof, Disa-klub in Myddleton en Protea-dienssentrum verras met ’n optrede by Heidehof. Hy toer tans deur die Kaap en het glo tien jaar gelede in Caledon opgetree. Almal het agteroor gesit en al sy bekende klassieke kitaar-items terdeë geniet. FOTO: YVETTE VERMEULEN
SAKEKAMER DEEL TOEKENNINGS UIT: Die Villiersdorp-sakekamer het op 15 September ’n spesiale funksie gehou om toekennings uit te deel aan mense wie in die gemeenskap presteer het. Boytjie Fyfer, voorsitter van die sakekamer sê, “Soveel keer doen mense besondere dinge in die gemeenskap en ontvang nie erkenning daarvoor nie”. Hier (van links) is Donald Grant, LUR van onderwys; Boytjie Fyfer, ontvanger van die Peter Baxter-wisseltrofee vir uitsonderlike dienste gelewer aan die gemeenskap van Villiersdorp; Eniel Viljoen, sakeman en entrepreneur van Villiersdorp en ontvanger van ’n spesiale toekenning vir uitsonderlike dienste gelewer aan die gemeenskap van Villiersdorp, en Piet Badenhorst, voorsitter van die WesKaapse Afrikaanse Handelsinstituut. FOTO: VERSKAF
Roll out the welcome mat The economic development team of the Theewaterskloof-municipality will once again run a Welcome Campaign in December. “The aim of the campaign is to introduce The Cape Country Meander as a tourist destination and hopefully entice visitors to become guests on the Meander,” says Lizette Kok, senior administrator of tourism and marketing at the municipality. “We will profile our various offerings, our safe environment and our welcoming hospitality during the campaign.” About 500 cars will be stopped at a roadblock on the N2 and businesses can get involved by including their brochures and marketing material in the packages by simply agreeing to sponsor a product to go into the goodie bags. “Ideally we want to include as many home grown items as possible but you could also offer branded items such as a pen with your logo, fridge magnet, sweets or kids’ items.” She added that this marketing campaign was very successful last year and they trust that everyone will once again see the value of this project and participate. Kok can be contacted at 028-214 3300 or mail her at LizetteKo@twk.org.za.
3
4
Leader - Hoofartikel
Theewaterskloof Gazette
Tuesday 9 October 2012
Show us your lens flair Entries are still pouring in for the Theewaterskloof Gazette photo competition. One lucky reader stands a chance to win a case of wine generously sponsored by the Bot River Winemakers’ Association.
Send your photo (no bigger than 300 kB) to kontreinuus@com2000.co.za and tell us what prompted you to take it. The winner will be announced in December; only one photo per entrant is allowed.
Oplossing in sig Die oorlog tussen mens en dier is amper iets van die verlede. So sê owerhede na inwoners van Bettysbaai oor die pikkewyn-kolonies in hul voortuine gekla het. As gevolg van ’n heining wat hier en daar stukkend is, het die pikkewyne hul weg na tuine in die area gevind en daar begin nesskop. Inwoners het gekla oor die voortdurende geraas en stank wat hul huise oorneem. Gelukkig kan die heining binne die volgende paar maande reggemaak, asook verleng word. Kragtens wetgewing mag die owerhede nie nou die pikkewyne in hul broeiseisoen steur nie, maar in hul ververingstyd in November en Desember mag hulle voortgaan om die heining reg te maak en die voëls van die inwoners skei. Hoewel dié voëls bitter oulik lyk waar hulle op die grasperke rondstaan, moet ’n mens ook dink aan die inwoners wat die vrolike “gesels” op hul voorstoep dag en nag moet verduur.
Francois Fortuin sê hy het op hierdie indrukwekkende bos proteas afgekom terwyl hy besig was met ’n bergfiets-rit Saterdag oggend op die Boskloof grondpad, net buite Villiersdorp.
Die oes is ryp Wanneer ’n mens so na die groen koringlande om ons kyk en jy sien hoe die goud begin deurslaan, besef ’n mens dat die somer besig is om aan te breek en die oes besig is om ryp te word. Onwillekeurig kom die woorde van Jesus by mens op waar Hy in Lukas 10:2 sê: “Die oes is groot maar die arbeiders is min. Bid dan die Here aan wie die oes behoort, om arbeiders uit te stuur vir Sy oes.” Wanneer ons egter aan die oes dink, moet jy besef dat dit voorafgegaan is met ’n proses van die land omploeg, die saad in die grond kry en dan die reën. En vir elke proses was daar arbeiders nodig. Ek glo dat die Here besig is om Sy Gees uit te stort oor elke volk, nasie en taal om vir oulaas , voor Sy koms, ’n groot sieleoes in te bring. Niemand sal ontken dat ons nou in ’n wêreld van chaos leef en dat geestelike arbeiders ontsettend nodig is om die boodskap van verlossing deur Jesus Christus aan ’n verlore wêreld te bring. Dis nou die tyd dat elke Christen paraat moet wees, toegerus met die Woord om ’n kragtige getuie vir Jesus te wees. Mag God ons die genade gee en ons help om as kerk wakker te word en die groot oes in te bring. Seënwense vir die week. – Past. Gert Visser, Caledon Christen Gemeente
Dankie Overberg
Karin Crafford was onlangs oppad Paarl toe, toe sy dié mislaag sien lê. “Dit het soos sneeu gelyk, en dit het my inspireer om die foto te neem.”
Die Kleinbaai Classic is ’n jaarlikse fondsinsamelingsprojek wat privaat gereël word in die vorm van ’n hengelkompetisie vir André Bothma se daaglikse mediese koste. André se siekte (Dochen-spierdistrofie) is reeds op vyfjarige ouderdom gediagnoseer en hy is sedertdien in ’n rolstoel. Plaaslike ondersteuning het bygedra dat vanjaar se insameling ’n groot sukses was. Genoeg fondse is ingesamel en daarvan is ook gebruik om ander behoeftiges in die Ladismith-distrik van sekere hospitaal-toerusting te voorsien. Die Kleinbaai Classic se organiseerders wil graag hul dank uitspreek teenoor elke donateur en in die besonder dié uit die Overberg-distrik, naamlik Martin Eksteen, Robert Bosch, Willie Smal, Willie van Niekerk, Cansius en Rykie Swart, Nicolene Swart, Laetitia Lingenvelder en Hanneri en Thys Streicher.
WALTER SMITH
Avril Young of Bot River sent us this photo of the historical steel bridge over the Bot River, which was in flood recently. This bridge was meant to be a railway bridge, but the line was never laid.
Column
The genius and the cat flap: a tale of ardent oddity Clever people do extraordinary things. Take Isaac Newton, the first man to explain the movements of celestial orbs in terms of the workings of gravity. In simple terms his discovery was that the attraction between bodies approaching each other increases exponentially: twice as close therefore means four times as strong (a fact I rediscovered for myself when I walked into a busy office just last week!). Newton is also remembered for saying that he had stood on the shoulders of giants in making his discoveries, for not speaking to a woman all his adult life, and for inventing the cat flap. In illuminating this last fact, I must mention two other people: firstly my great-uncle Japie, an irascible bachelor who lived alone
on a farm with a band of dogs. His ire was often exercised by canine misbehaviour, for which the kitchen door had to be opened and the miscreants ejected. A visiting city relative, noting this, explained the pet flap idea to Uncle Japie, who liked it. To make sense of the above tale I must again invoke my great-greatetc grandmother Suzanne Fourie, née Le Riche, who ran an inn on the banks of the Duivenhoksrivier (in what is today Heidelberg) towards the end of the 18th century for travellers to and from eastern parts. John Barrow, despised by generations of Afrikaners for his bizarre views on the humanity of the indigenous peoples, reportedly told Ouma Suzanne that he believed that South African dogs all had the same name, something sounding
like “foot sack”. Strangely, whenever he called one, it just ran away. To return to Newton’s cat flaps: he refined his invention by inserting one for each of his four beloved cats, neatly graded in size. Clearly no man, let alone a woman, dared explain to someone who had figured out the workings of the Universe that one flap would have sufficed. In the matter of pet flaps, Uncle Japie was in turn (unknowingly) standing on Newton’s shoulders. He also installed four graded pet flaps in his kitchen door, but unlike Newton, could explain this seeming incongruity by echoing John Barrow: “When I say ‘foot sack’, they just ‘foot sack’.” Another clever one is the daughter of a friend who teaches philosophy at a university in New Zealand.
Her subject is medical ethics, which examines life-and-death choices like euthanasia. Like philosophers do, she also applied logic to her choice of husband. She picked one of her postgraduate (mature) students for the job, reasoning that such a tractable and educable young man would make a fine husband. Sadly, the husband was less tractable and educable than she had hoped, and although she is philosophical about him I imagine the thought of euthanasia must have crossed her mind on occasion. She was also recently commissioned to write a book on the newish philosophical topic of
“virtue ethics”. I am hoping that her research will confirm my own conviction, which is that virtuous people tend to behave more ethically. Peace! 2 fouriejh@mweb.co.za
Tuesday 9 October 2012
General - Algemeen
Matriekafskeid Lesers word genooi om hul matriekafskeid-foto’s aan ons te stuur vir publikasie. E-pos die fotos na kontreinuus@com2000.co.za. Verskeie skole in die streek het onlangs dié groot geleentheid gevier.
Die gr. 11-seuns van Hoërskool Bredasdorp wat as kelners opgetree het by die matriekafskeid, het baie treffend gelyk. Hier (agter van links) is Andries Mathee, Carlie Carinus en Daniel Nel; (middel) die gasheer Louwrens Coetzer en gasheer Justin van der Westhuizen; (voor) Tiaan Lambrechts
Theewaterskloof Gazette
Swartberg Sekondêr se matriekmeisies was almal waardige Hollywood-sterre by hul matriekafskeid op 26 September. Van links is Chrizelle Hendricks, Ianette Andries, Rubeeda Muller, Darielle Noble en Carin Swartz.
lDié stylvolle paartjie by Hoërskool Bredasdorp se matriekskeid is Gerius Moelich en Izelle Smal.
Marchele Damons, Shante Carolus en RayAnn Theunissen het ekstra glans verleen en die Hollywood-tema gestand gedoen by Swartberg Sekondêr se matriekafskeidfunksie op 26 September.
Bert Badenhorst en Adene du Toit was een van die glanspaartjies by Hoërskool Overberg se matriekafskeid op Donderdag 27 September.
Ronel Koeberg en Deon Johannes het op 25 September die matriekafskeid van Albert Myburgh in die skoolsaal bygewoon. FOTO: VERSKAF
TOT U DIENS: Dietlof van der Merwe (middel) het meer as 26 jaar se outo-elektriese ondervinding. HY kan ook gekontak word vir enige son-energie-behoeftes. By hom is sy assistente, Perci Arendse en Peter Augus. FOTO: YVETTE VERMEULEN
GEREED OM IN ALLE BAKSTEEN-BEHOEFTES TE VOORSIEN: Hierdie vriendelike en suksesvolle span van I.S. de V. Beukes Bakstene is almal in geel getooi. FOTO: VERSKAF
5
FLINKE DIENS: Meets Boeredienste se suksesvolle span is altyd gereed om boere te help met enige tegniese of meganiese probleme. FOTO: YVETTE VERMEULE
6
General - Algemeen
Theewaterskloof Gazette
Tuesday 9 October 2012
Sleepboot uitgestal
WENSPAN: Botrivier Primêr se leerlinge het op Vrydag (28 September) aan Wildekrans se jaarlikse voëlverkrikker-kompetisie deelgeneem. Die wenklas was die gr. 8-leerlinge wat vir Jeepers Creepers gemaak het om voëls uit die wingerd te verskrik. Botrivier Primêr se leerlinge sal nou eersdaags die akwarium in Kaapstad besoek en daarna met ‘n heerlike ete by die Spur bederf word.
By die Villiersdorp Skou op 12 en 13 Oktober sal daar in die hoofsaal ’n uitstalling van die geskiedenis van die Alwyn Vintcent-stoomsleepboot wees (sy staan tans op die werf van Dennis Viljoen Ingenieurswerke in Villiersdorp). Volgens Eniel Viljoen, voorsitter van die Villiersdorptrekker-en enjinklub wat die boot na die dorp laat kom het, is daar soveel navrae oor die boot dat hulle besluit het om
FOTO: ANNETTE THERON
die uitstalling aan te bied. Restourasiewerk aan die boot gaan na verwagting sowat vier jaar duur. Daar sal mense wees wat besoekers die nodige inligting sal gee en die wonderlike storie vertel. Op Saterdag 13 Oktober, sal vervoer beskikbaar wees vir mense wat die boot wil besoek – vanaf die skougronde na die boot en dan weer terug na die skougronde.
1141
Algemene Dienste General Services
STORAGE. Secure and dry units from R299 pm. Best prices. Transport available. Call De Wet 082 439 9704.
12 Dankbetuigings Thanks
FAMILIEKENNISGEWINGS In Memoriam
ELIZABETH LATIER 27/10/11. 'n Jaar van ons geskei. Mis jou. Van Mamma, Susters & Kinders
34 Hennie Fourie my man en Spyseniering ons Pa. As ons verlang is Catering dit net met liefde en dankbaarheid. Dankie vir alle beOVERBERG CATERlangstelling tydens sy ING/HIRING. Demperstraat heengaan. Driena & kin10, Caledon. Te huur: ders. Breekgoed, messegoed, glasware, linne, 17 stoeloortreksels, bykomstighede. Skakel Egbert 082 Begrafnisdienste 789 7260. Funeral Services DOVES. Begrafnisdienste/Funeral Services. Giving comfort. Taking care. Caledon: 18 Plein St, 028-212 3054. Hermanus: 64 Dirkie Uys St, Sandbaai, 028-316 4205. Kleinmond: 27 Main Rd, 028-271 4971. Gansbaai: 61 Main Rd, 028-384 3344.
TO LET: 320m Office space at 8 Haw Street, Caledon. Call Xpert Property Administration 028-313 0132/082 870 5704.
PERSOONLIKE DIENSTE PERSONAL SERVICES FOREVER MEMORIES. Kontak Sharon Burger vir alle foto-albums en scrapbooking toebehore. Tel. 028-212 2631/083 293 5301. PADSTAL/RESTAURANT, DASSIES-FONTEIN: Vir etes, funksies en vele meer! Tel. 028-214 1475.
11
WILLEM ABRAHAM VYF Dink aan Pappa op jou eerste verjaarsdag weg van ons op 05 Oktober 2012. Die gemis vir ons almal bly groot, maar danbaar vir die tyd wat ons saam was. Pappa sal altyd in ons harte wees. Kinders, kleinkinders, familie & almal wat omgegee het.
EIENDOMME PROPERTIES
TE KOOP FOR SALE
CALEDON: Large room to let, share kitchen / lounge / bathroom. Kuil street. R1300 pm. incl electricity. Available immediately. Call 082 416 6680.
71
171
Algemeen Miscellaneous
Woonstelle te Huur Flats to Let
STOOF R450; Dubbelbed R 1000; Stoof R950; Sink kas R450; Kopstuk + spieëlkas R950;Vensterrame R200; Wasmasjien R1299; Sitka merstel R1599. Skakel 072 466 6900.
108
ALGEMENE DIENSTE GENERAL SERVICES 101
Attorney’s Services FINCK PROKUREURS CALEDON. Skakel gerus Ronnie Finck by 073 495 0998 of 028-212 1030 om 'n konsultasie te reël. Ons beskerm u belange.
Geld/lenings Money/Loans 12 10 CASH LOANS Lenings tot R200 000. Swartlys welkom. Goedkeuring in 5 min. Skakel 021-696 0676.
113
te Huur/to Hire KRAGGEREEDSKAP. Vir die huur van hoëdrukspuite en kraggereedskap, skakel Gabriël van der Merwe by Overberg Dienssentrum by 083 551 5406 alle ure.
AUTO ELECTRICAL-DIETLOF'S. Gespes-ialiseerde auto elektriese diens. 23 Jaar ondervin-ding. Ook verskaffers van professionele weer-stasies en solar panele. New Cross straat, reg langs Overberg Supafit. Dietlof (Wên) van der Merwe. Tel. 028-214 1614 of 082 788 5276. CALEDON KEYS & LOCKS. Ons sluit die weg vir u oop. Skakel 028-212 1775 / 082 969 0975. DIENS VAN NAAIMASJIENE by Caledon Stoffeerders, Laingstraat 14 op Vrydag 12 Oktober 2012. Navrae 028-212 2088/083 306 6280. LEE'S WELDING Gates, burglar bars and braai drums. All steel and welding jobs etc. Call 078 275 1781 / 028-212 3744.
TEN VOLLE TOEGERUS en gemeubileerde eenslaapkamer woonstel te huur binne loopafstand van die Caledon casino en hospitaal. R2500 per maand. Skakel 082 415 4851 of 072 707 4900 vir navrae.
Tuesday 9 October 2012
General - Algemeen UITREIKAKSIE: Gr. 10 leerlinge van Hoërskool Ovies het twee weke gelede as deel van ‘n projek, sop, brood en lekkergoedpakkies aan die kleuters van die Sinobunto crèche uitgedeel .Die doel van hul projek is om uit te reik en om terug te ploeg in die gemeenskap om sodoende minderbevoorregte kinders se omstandighede te help verbeter. Hier op die foto saam met die personeel van Sinobuntu crèche is (van links) Amy Dunsdon, Michaela Dramat, Chantè Maloy, ChyAnne Avontuur, Christof Hiedmann en Chad Kruger. FOTO: DARRYL PLAATJIES
SASTRO QUIZ: Swartberg Primêr het aan die laaste ronde van die Astro quiz in Kaapstad deelgeneem. n Swartberg-leerlinge het in die tweede ronde 80% behaal. Van links is Jayden Manuel, Matthew Pheiffer, Ann Louis (opvoeder), Chloë Bosman en Tanwin Marthinus.
FOTO: VERSKAF
Theewaterskloof Gazette
7
NUWE RAAD: Hier is die Verenigde Raad van Leerlinge (VRL) wat in 2013 die leisels in Hoërskool Bredasdorp moet vashou: (agter van links) John Snyders, Thabo Thiel, Justin van der Westhuizen, Niel Zondagh, Louwrens Coetzer, Marnus van den Heever en Debbie Coetzee; (voor) Ryan Arendse, Heinrich Linnert, Etienne Jacobs en Elanie van Schalkwyk. Afwesig: Sanri Bezuidenhout.
GRABOUW-SLIMKOP: Narelle Roos (9), ’n gr. 4-leerling by Hoërskool Grabouw, en haar suster Romi, neem die afgelope twee jaar deel aan die spel-tweet, waar hulle uitstekende prestasies behaal het. Vanjaar het Narelle vir die eerste keer aan die Wiskunde Olimpiade deelgeneem. Sy het haar skool verteenwoordig by dié Olimpiade by Pineview Primêr en het eerste plek behaal. Op 13 September het sy haar skool en haar streek verteenwoordig teen skole van Caledon, Hermanus en Kleinmond in die Wiskunde Olimpiade. Sy het tweede plek behaal in die Overberg.
Theewaterskloof | Bredasdorp | Napier
Year 2 • Dinsdag 9 Oktober 2012 | Tel. 028 214 1294
Ladies bowl up a storm The Lucille Herbst Open Ladies’ Tournament in Caledon drew a wealth of top bowls players earlier this month. Formerly known as the Connie du Toit Tournament, this tournament will henceforth be sponsored annually by Lucille, who has a string of bowls awards to her name. “The tournament is extremely popular with the ladies, and there is always a waiting list,” a spokesperson says. “This year 12 teams lined up.” The winning team was that of Gladys Bradley from Worcester. Second was Faye Hughes’ team from the Western Province Cricket Club. In third place was Jenny van der Merwe’s team from Hermanus.
From left is the winning team of Edie le Roux, Amanda Viljoen, Gladys Bradley and Thelma Elkington. With them is sponsor Lucille Herbst.
FLINKE BREIN: Suedene Alexander, in gr. 7-leerling by Swartberg Primêr, het al vier haar skaakwedstryde gewen en onlangs die Bordprys ontvang. Haar ouers Dennis en Suritha is baie trots op haar prestasie . FOTO: VERSKAF
Bowled over in SL clash Representatives of the four Boland bowls zones met in Worcester late last month for their traditional Super League clash. The four zones cover the West Coast area. Zone two includes Bredasdorp, Riviersonderend, L’Agulhas, Robertson, Montagu, Napier and Swellendam. Zone three comprises Hermanus, Franskraal, Elgin–Grabouw, Villiersdorp, Greyton, Kleinmond and Caledon. Zone four is made up of Brandvlei, Worcester, Hexvallei, Franschoek, Paarl, Ceres and Tulbach. Seven players from Caledon were involved:
ROLBAL-WENNERS: saterdag 15 September het die Yamouyanis-toernooi in Caledon plaasgevind. Daar was twaalf pare-spanne en die wenners was David Pillay (links) en Lat Lategan. Tweede plek het aan Unis van der Westhuizen en Robert Bosch gegaan, en Wynand Pool en Annatjie van Wyngaardt was derde. FOTO: VERSKAF
Gavie du Toit, Peter Quinn, Stefan van Wyk, Brasler van Schoor, Wynand Pool, Lucille Herbst and David Pillay. There were 12 players from each zone in the men’s and ladies’ groups. The scores were as follows: Men: zone three was first with 21 points. Zone two followed with 12 points, then zone four with 5 points and zone one with 4 points. Ladies: zone two was first with 15 points. Zone four followed with 10 points, then zone one with 9 points and zone three with 8 points. Overall, the zone three players came out tops. VREKTREK
Veelsydige Rûens-ster Francke Horn van Rûens Kollege is die Let’s Play-sportster vir Oktober. Hy is op 24 Mei 1999 gebore en was eers in Laerskool Bredasdorp in graad 1 en 2, maar is sedert graad 3 by Rûens Kollege. Hy het in 2010 Boland verteenwoordig by die kustoernooi in die Paarl en in 2011 in die Boland Cravenweek o.13-span gespeel. In dieselfde jaar was hy ook kaptein van die Boland o.12A-span by die kustoernooi in Oakdale. In 2012 was hy kaptein by die Boland Cravenweek en verteenwoordig Bolandby die nasionale sewes-toernooi in Pretoria. Hy verteenwoordig ook Boland in tennis in 2009 en 2010 en is Boland-tennis se no. vyf-speler vir 2012. In krieket verteenwoordig hy SuidBoland in 2010, en is kaptein van die Rûens Kollege-skoolspan vir 2011 en 2012. Sy belangstellings wissel van gholf speel saam met sy maats tot musiek luister. Hy lees graag die Sport Illustrated en lees ook soms speurverhale en kyk graag alle sportsoorte op TV. En natuurlik speel hy graag rekenaar- en TV-speletjies.
Francke Horn is Oktober se Let’s Play sportster.
FOTO: VERSKAF