The bulletin newspaper 18 august 2017

Page 1

Issue 141 - FREE

18 AUGUST 2017

the good news paper

017 631 1903 / 017 631 1845 • admin@thebulletin.co.za • 1 Kiewiet Street, Secunda (Lake Umuzi)

Taxi driver help local farmer “There are still good taxi drivers out there,” said Kosie van der Merwe, owner of Holfontein Farm. This came after Kosie was robbed of his cell phone on Thursday (10 August) in eMalahleni (Witbank) and later recovered by a taxi driver and his passengers. Kosie stopped at a traffic light in eMalahleni on his way to the airfield where he is completing his pilot license when a man approached him. “The doors of my vehicle were locked, but my window was open, because it was hot,” said Kosie. The man asked Kosie if he had a cigarette for him and while Kosie was trying to tell him he does not smoke, the man took out a huge knife and demanded Kosie’s cell phone. “At that stage your realise your life is worth more than a cell phone and I could see that man meant business, so I handed over my cell phone.” The man ran off with the cell phone and Kosie made a U-turn to follow him, but he disappeared among all the people. “I accepted it’s over and my phone is gone.” Kosie drove to the airfield and borrowed somebody’s phone to call

Kosie van der Merwe with the taxi driver and passengers who helped him to find his cell phone again that was stolen in eMalahleni (Witbank) on Thursday afternoon.

his wife, Janie, to tell her about the incident. She however, told him a taxi driver just phoned and said they found Kosie’s cell phone and he must go to the taxi rank. “So I went there, but was a bit suspicious. I did not know if it is a trap. “On my way to the taxi rank I stopped for directions and a taxi driver stopped next to me and asked if I was the guy looking for my cell phone. He took me to the taxi rank. “When I arrived there, people were gathered there and cheered me.” The taxi driver and passengers saw what happened at the traffic light where Kosie was robbed and followed the thief, caught him and beat him with sjamboks. They recovered Kosie’s phone. They then went through Kosie’s call log and called the last number on his phone which lead them to his wife. “They showed me the knife and it was definitely the knife the man used when he robbed me. “I thought I should tip them and went to the bank to withdraw money and they took me for a ride in their taxi, it was my first time in a taxi. “There are still good people out there,” said Kosie.

WIM aspire to inspire

About 300 women from Sasol Mining celebrated Women’s Day at Graceland Casino on 9 August. Sasol Mining’s Women in Mining (WIM) Forum, organised the event. Sasol Mining established the forum as a strategic initiative to advance diversity, inclusion and enhance women’s lives in a historically male-dominated industry. The WIM forum has been commemorating this significant day since its launch in 2015. The theme for this year’s celebration, ‘Aspire to Inspire’, was unpacked by various speakers who shared their life stories in the spheres of careers, relationships in the workplace, work-life balance and health. These included Hope Dire from Women in Mining South Africa (WIMSA), Sectional Pastor Sondlile Nkwanyana,

from the Methodist Church, Nicolette Prinsloo, a representative of Sasol Mining Women in Mining Forum, Sisiwe Mthethwa from Aveng Mining, cancer survivor Sheila Dhullab and Margaret Skosana, Municipal Manager: Nkangala District. “The Women in Mining Forum aims to empower women to uplift themselves and others to positively influence their surroundings,” said Portia Malele from the forum. Vice President, Human Resource at Sasol Mining, Ben Matai, said the forum’s theme was an appropriate one as it challenges the women to become the best they could be to make an impact in people’s lives. Dr Ntombenhle Sambo spoke about challenges women face and the signs and symptoms of depression.

Dr Ntombenhle Sambo spoke about depression and encouraged women to get help if they suffer depression.


NEWS

2

18 August 2017

Stegman Theatre is in bad state Residents are not happy with the state the Johannes Stegman Theatre is in. A local school recently had a play there and had to pay R17 000 rent for the theatre and R30 000 to rent outside engineers for sound and lights as the theatre’s sound and lights do not work. Ena van Rooyen, DA councillor, said she sent letters to Govan Mbeki Municipality to report this matter, but

nothing has been done yet. The theatre could not even provide toilet paper, the school had to take their own toilet paper. The chairs are broken and look as if it has been eaten by rats, the bathrooms were dirty and the school had to send their own cleaners to clean the theatre. The air-conditioning system is not working, there is no lock on the door on the outside and a piece of wire

keeps the door closed. When Ena entered the manager’s office, she found a heater on, only 5cm from a wooden cabinet. “This is a big fire hazard,” said Ena. According to her, it is acknowledged that the National Department of Arts and Culture made funding of R3 Million available for the maintenance of the Johannes Stegman Theatre. Ena has not yet received any answers from the municipality.

Residents are not happy about the state of Johannes Stegman Theatre.

The chairs in Johannes Stegman Theatre look as if it has been eaten by rats.

Dawn celebrates Women’s Day Dawn (DA Women’s Network) celebrated Women’s Day with a high tea in Evander. Estelle Swart, DA Councillor, organised the high tea and she encouraged the women. She said: “Be an Esther, be bold and courageous and if God put you in a position, it is for a purpose. “Be a Ruth, she was loyal in her relationships, she walked the extra mile and did not quit when things got tough. You are never inferior in God’s eyes, in God’s eyes you are worthy.” Members of Dawn go to orphanages and crisis centres and reaches out to people. They recently visited the rape crisis centre at Evander Hospital and Estelle asked women to support this cause. “We have a big need at this centre,” said Estelle. “Women and young girls arrive there after they have been raped and most of the time they come in the clothes they were raped in and feel dirty. We collect handbags with toiletries inside for them.” These bags

contain underwear, soap, deodorant, sanitary towels, other toiletries and a letter with the words ‘Somebody is thinking of you and praying for you’ inside. Estelle needs more bags and toiletries to continue with this project. Since January this year, about 400 cases of rape have been reported at this centre. Estelle is also collecting toys for Tutuzela as well as a black board and chalk. She encouraged the women to speak up if they suspect somebody has been raped and she urged women to get involved with these projects. Estelle wants to buy a set of dolls made by a woman in the Cape to donate to the crisis centre. “These dolls comes in a set of the whole family, the mother, father, grandparents etcetera. They are perfectly made like people and are used so that rape victims can show what happened to them,” said Estelle. For more information, or to support these projects, contact Estelle at 083 652 7727.

The women of Dawn (DA Women’s Network) celebrate Women’s Day with hats and high tea on 9 August.


NEWS

18 August 2017

3

Doug en Cecele is ouers vir baie kinders Doug en Cecele Kelly woon op ’n plaas buite Leandra en toe hulle in 1978 getroud is, het hulle nooit gedink hulle sal vandag ’n familie met 16 kinders wees nie. Die egpaar se eerste kind, ’n seuntjie, is in 1979 gebore en ’n jaar later is sy sussie gebore. Albei is met ’n chromosoom-afwyking, naamlik Turner-sindroom gebore. Dié afwyking val in dieselfde klas as Downsindroom, maar hierdie kinders het te min chromosome en nie te veel soos wat die geval met Downsindroom is nie. Almal het die egpaar aangeraai om nie nog kinders te kry nie, maar Cecele wou graag nog ’n kind hê. Toe sy swanger was met haar derde kind, ’n dogtertjie, het dokters gesê sy moet die baba laat aborteer omdat sy misvorm was. “Ons het vir die dokters gesê die Here het die kind verwek en ons sal haar nie laat aborteer nie,” het Cecele gesê. Haar jongste dogter is in 1983 gebore en hoewel die egpaar bekommerd was oor hoe sy gaan lyk, was sy normaal en pragtig. Die ouer dogter het chirurgie gehad aan haar oë omdat sy met skrefiesoë gebore is en oor Cecele se seun het dokters gesê hy sal nie sommer ouer as 13 jaar word nie en nooit kinders van sy eie kan hê nie.

Vandag het al drie Cecele se kinders grade en presteer in hul werksplekke. Die twee dogters is albei onderwyseresse en die oudste dogter het haar graad met cum laude geslaag. Haar seun het twee kinders van sy eie het en werk as netwerk-argitek en is een van die ses hoogs gekwalifiseerdes in die wêreld. Cecele onthou hoe sy buite gesit het by hul huis in Secunda toe die kinders klein was en buite gespeel het toe die Here vir haar gesê het daar is negatiewe dinge en dood oor haar kinders uitgespreek. “Ek het nie al die dinge verstaan op daardie stadium nie, maar ek het die dokters se verslae verbrand en lewe gespreek oor my kinders. My seun moes as kind arbeidsterapie kry. “Hy kon op nege maande nog nie sit nie, en hy het nooit op skool geskryf nie, maar eerder op ’n tikmasjientjie getik.” Cecele het in 1985 na ‘n praatjie oor pleegsorg op Radio Kansel geluister. “Ons was baie dankbaar teenoor die Here vir ons eie drie kinders wat so ’n seën in ons lewens is en het besluit om kinders in pleegsorg te neem om vir die Here dankie te sê. “Psalm 68 praat van eensames en weduwees vir wie die Here ’n Vader is.” Die eerste drie kinders wat Doug en

As jy die familie wil Cecele in pleegsorg geneem het, se ondersteun, skakel ma was aan alkohol en dwelms verslaaf Cecele by 083 659 en die kinders is met alkohol-sindroom 2506. gebore. Hulle het by Doug en Cecele grootgeword en noem haar steeds ma en die egpaar het steeds ’n hegte band met hulle. Sedertdien het baie kinders gekom en gegaan. Daar was al 92 kinders in pleegsorg by die egpaar. Hulle kry geen hulp van die staat nie omdat hulle nie geregistreer is nie. Doug, wat by Sasol gewerk het, is nou afgetree en Cecele is ’n gr. R-onderwyseres by Laerskool Leandra. “Die Here voorsien,” is haar antwoord op die vraag oor hoe die egpaar finansieël vir 16 kinders sorg. ’n Paar individue en ’n kerk gee maandeliks ’n bedrag aan die egpaar. Van die kinders wat al volwasse is, Cecele en Doug Kelly is ma en pa vir baie bly kinders. ook steeds by die egpaar in woonstelle op die plaas en as dié familie eet, is dit ’n groot storie. “Dit neem ons omtrent ’n driekwart-uur om op te skep.” Maar kosmaak en etenstyd is die kosbaarste tyd van die dag, want dan is dit gesinstyd vir dié groot familie.

Riana se droom van swemskool word waar Riana Bezuidenhout se droom is bewaarheid toe sy in Augustus 2010 haar eie swemskool oopgemaak het. Sy leer baba’s van die ouderdom van vier maande af om te swem. Riana het vir die Here gesê dit sal lekker wees as sy eendag haar eie swemskool kan hê, maar dit moet van Hom afkom. “Die Here het my toe op ’n reis vir drie jaar geneem om my voor te berei,” het Riana gesê. Sy het in dié drie jaar voordat sy begin het met die swemskool by skole uitgehelp en ook gehelp om iemand se besigheid te bestuur. “Ek het ’n passie om met kinders te werk, maar ek het verkeerde besluite geneem toe ek jonger was. Ek moes onderwys gaan studeer het, maar ek het nie. Maar ek het vir die Here gesê ek wil my talente vir Hom gebruik.” Sy het in die drie jaar ook Sondagskool-lesse gegee en glo dit was ook deel van haar voorbereiding vir die swemskool. Riana het ’n brief vir die Here geskryf oor haar droom om haar eie swemskool te besit en sy kon drie jaar later na dié brief kyk en het besef haar droom het haar realiteit geword. “Ek het vir die Here gesê as ek 80 kinders in my swemskool kan hê, breek ek gelyk. Met alle eer aan God, is ons swemskool vandag vol.”

Riana Bezuidenhout met Haley Jacobs.

Sy bied swemless aan vir kinders en volwassenes en haar doelwit is om kinders waterveilig te kry sodat hulle hulself sonder hulpmiddels uit die water kan help. Wanneer sy die swemlesse vir baba’s aanbied, is die ma’s saam met die baba’s in die swembad, maar later sit die ma’s op die trappies terwyl Riana en haar instrukteurs die baba’s laat swem en hanteer in die water. Riana het op Thabazimbi grootgeword en op hoërskool vir haar skoolspan gala geswem. Sy het al vier style geswem. “Dit was ’n klein skool en omtrent almal was in die swemspan.” Sy en haar suster was egter sterk swemmers. Na skool het sy in ’n sekretariële rigting by die Technikon in Pretoria gaan studeer en daarna vir 10 jaar by die Departement van Onderwys se hoofkantoor gewerk. Sy is later getroud en sy en haar gesin het vir vyf jaar in Duitsland gewoon waar sy vir die eerste keer met babaswem in aanraking gekom het. Sy het haar seuntjie vir klasse geneem en toe sy vyf jaar later terug is in Suid-Afrika, het sy weer haar seuntjie laat swemlesse neem. Een van die instrukteurs waar haar seuntjie geswem het, was swanger en Riana het uitgehelp en swemlesse begin gee voordat sy haar

eie swemskool oopgemaak het. Riana moes vir drie jaar ophou swem omdat haar ore probleme gegee het. Die drukking agter haar oordromme is groter as ’n normale persoon s’n. Dié probleem kom sedert Riana se geboorte omdat sy 45 minute te laat gebore is en haar kop geswel het met geboorte. Sy het as kind gereeld oor-ontsteking gehad omdat haar oordromme teruggetrek het. Haar oodrdomme is later vernietig en sy moes al 12 operasies in haar linkeroor ondergaan. Riana se swemskool is oop vanaf Januarie tot April en September tot middel Desember. Vir meer inligting, skakel haar by 083 284 5151.

Lemanda Engelbrecht, eienaar van CentridgeFinesse Eiendomme, het Minay Campher, ’n leerling aan Laerskool Goedehoop, geborg en ’n sportsak aan haar oorhandig. Minay blink uit in landloop en het al verskeie eerste en tweede plekke behaal en is in Goedehoopse Super 12-span.

PROPERTIES eiendomme


4

WHAT’S UP st

19 Augu Wie is ons / who are we: 017 631 1903 / 017 631 1845

Redaksie / Editorial 017 631 1903 Jana Oosthuizen 076 354 9966 jana@thebulletin.co.za

18 August 2017

stus

stus

ay for reening D ce in Cansa Sc ’s offi at Cansa la Women n Mande ta, Nelso . 0 :0 4 1 Besterec :00 to 9 0 m o fr per Drive r is R200 Papsmee appointment nd an person a es a breast includ ct Ilse on. Conta examinati 79 211 0346. t0 Cooper a

25 Augu

te SecundaNG Gemeen ar bied ’n basa Goedehoop ie an verske aan. Daar ga op wees en ko kossoorte te . Die r die kinders aktiwiteite vi van k op die hoe kerk is geleë t. a ra Stanfordst Lategan en ie d l ting, skake Vir meer inlig 17 634 6351. by 0 kerkkantoor

26 Augu

d Trichardt bie Die NG Kerk rkby Walkerpa ’n gholfdag Sn. Dit sal in IP gholfklub aa n e rd eel wo formaat gesp per ld e is R210 inskrywingsg , eer inligting speler. Vir m 59 1788. skakel 074 2

Bemarking / Advertising 017 631 1845

21-28 September

Hannelie de Jager 082 789 2529 hannelie@thebulletin.co.za

ark se Lentem , ik rl a ja e s Lane Skool l in Third o Marietjie o k s ie ks oop s by d al daagli s vind plaa rk a m daar op. Die 19:00 en t Silkaatsk to 0 :0 9 an ’n af 0 . Daar ga rs wees van e ll ta s it rs en we u die kinde er ir is baie nu v s e e w me steel etes. Vir m springka e e n g e en w ruger by ’n teetuin kel Anna-Marie K ska 9803. inligting, 084 513

Clive Singh 082 724 5165 clive@thebulletin.co.za

Produksie / Production Kerry Bird 017 631 1903 artwork@thebulletin.co.za

Finansies / Finances Elmarie van Huyssteen 017 634 8312 elmarie.vh@telkomsa.net

Waar druk ons / printing done at Bulletin word deur Paarl Coldset Printers gedruk in Johannesburg. Bulletin is printed by Paarl Coldset Printers in Johannesburg.

Distribution: We pride ourselves in delivering a Bulletin to businesses in Secunda, Trichardt, Evander and Bethal and Kriel. We also distribute additional copies to several points of business in Kinross and eMbalenhle. Should you have a delivery enquiry or complaint, send us an email containing your name, contact details and home address to admin@thebulletin.co.za.

Die Suid-Afrikaanse Weermagvereniging se eenheid op Secunda, Kosmos Sektor 1, het Saterdag as deel van Projek Gompou, ’n spesiale geleentheid aangebied en verskeie sprekers het oor die trauma van oorlog gepraat. Hiér is Roelf Schoeman (Lt Kol afg, Direkteur van Elèhos Bediening), Aart Reedijk (Sersant majoor Sektor 1 Kosmos), ds. Marius Cornellisen (PS MMM afgetrede kapelaan generaal SANW), Johann Du Preez (ondervoorsiter SAWV), Henry Buÿs (voorsitter Sektor 1 Kosmos).

READERS PHOTO OF THE WEEK

COPYRIGHT All rights of reproduction of all reports, photographs, drawings and other materials are hereby expressively reserved in terms of section 12 (7) of the Copyright Act No 96 of 1978 and any amendments thereof.

Banking details: The Bulletin Absa RBB Commercial Secunda Branch code: 637256 Account number: 408 499 2285 Checque /Current account

Be strong and courageous. Do not be afraid or terrified because of them, for the LORD your God goes with you; he will never leave you nor forsake you.”

Deuteronomy 31:6

Thank you to Dr Leon Pelser from Kriel who sent in this photo of a neborn who was delivered by Caesarian section. The photo captures “The First Daylight”. A reminder to our readers to send in their photos (see T&Cs on the Bulletin website) and stand a chance to win our monthly prize of a R300 Eish!! voucher as well as a framed copy of your winning photo to the value of R500 from Secunda Picture Framers.


SPORT

18 August 2017

News

Beroerte kry Nadine nie onder

Nadine Kemp het begin koeke bak en verkoop ná sy ’n beroerte-aanval in 2006 gehad het en nie meer die werk kon doen wat sy voorheen gedoen het nie.

DJ Ossewa is een van die kunstenaars wat op 26 Augustus by die inniPark Fees gaan optree.

Laerskool Secunda & Corner Bakery se inniPark Fees vind op Saterdag, 26 Augustus plaas in die groenstrook onderkant die Sasolklub. Van die kunstenaars wat gaan optree sluit in DJ Ossewa, Ray Dylan, Gerhard Steyn, Dirk van der Westhuizen, PJ Pretorius en Babalela. Vir meer inligting, skakel die skool by 017 634 7612.

Police arrest illegal miners The police arrested 165 suspects for illegal mining recently. These suspects were undocumented immigrants and they had their first appearance in the Evander Magistrate’s Court. The police organised a raid on illegal miners and also confiscated 25 buckets containing 20l of gold concentrate, five wheel barrows, 16 bags containing gold concentrate, phenduka tools and six iron balls used to crush the gold. The raid took place at Osizweni Education and Development Centre and Sakhisizwe informal settlement.

Suspect appear in court for drugs More Ojike Agafie (48) appeared idn the Evander Magistrate’s court on charges of dealing in drugs recently. The suspect was arrested on 6 August by members of the Hawks SANEB, the Crime Intelligent and Dog Unit Secunda after they received information about the suspect who was transporting drugs from Standerton to eMbalenhle with a silver Fiat. Members of law enforcement acted

swiftly and the vehicle was spotted and pulled over at Charl Cilliers. Members found two plastic bags containing 210g of uncut Cat drugs to the value of R63 000, three cell phones to the value of R4 500 and the vehicle to the value of R30 000. The suspect will appear in the Evander Magistrate’s Court again on14 August for formal bail application. He will remain in custody.

Hannelie: 082 789 2529 • Clive: 082 724 5165

inniPark Fees bied hope vermaak

Een van die koeke wat Nadine Kemp gebak het.

017 631 1903 • 017 631 1845

Nadine moes ná die beroerte weer van voor af leer eet, loop en praat. Omdat dit beroerte-bewusmakingsmaand was, het sy spraakterapie en arbeidsterapie ook gratis gekry. “Nadine is ’n absolute wonderwerk,” het Theresa gesê. “Dokters het ook agterna gesê sy sou nooit kon kinders kry nie, maar sy het vier jaar na die beroerte-aanval ’n dogtertjie gekry.” Weens die beroerte kon Nadine nie meer die werk doen wat sy voorheen gedoen het nie en sy het van voor af leer hekel, maar dié keer met haar linker hand. Sy hekel van bedsokkies tot kopbande en ander itmes wat sy verkoop. Sy bak ook koeke en kolwyntjies vir ’n lewe. Besoek haar Facebook-blad, Sugar Smiles, vir meer inligting. Nadine het as kind by haar ouma geleer hoe om te hekel, maar met haar regter hand. Sy moes ook weer die dae van die week, maande en baie ander dinge van voor af leer. Haar ma het haar baie gehelp en drie maande afgeneem by die werk terwyl haar ouma haar weer leer tel het en haar geskool het. “Ek het die wêreld se respek en dankbaarheid vir my ma,” het Nadine gesê.

TO ADVERTISE CALL

Nadine Kemp (36) het wonderbaarlik herstel ná ’n beroerte, selfs al het medici gesê sy sou dit nie maak nie. Sy was in 2004 in ’n motorongeluk en het aanvanklik gedink sy het net ’n paar skrape en blou kolle opgedoen. Dokters het egter bevestig die beroerte wat sy twee jaar later in 2006 gekry het, was weens ’n bloedklont wat gevorm het ná die ongeluk. Sy en haar ma, Theresa Kemp, glo die Here se hand was oor haar selfs in die hospitaal ná sy op dieselfde dag waarop sy die beroerte gekry het, weer huis toe gestuur is. “Sy het die volgende middag na werk in ’n koma verval en ons het die ambulans geskakel wat binne vyf minute daar was en haar hospitaal toe geneem het,” het Theresa gesê. “Nadine was dood in ons woonstel vóór die ambulans opgedaag het. “Sy het geen polsslag gehad nie.” “Die Here het my laat lewe,” het Nadine gesê. Die beste dokters was oor Nadine en sy het al haar medikasie en behandeling gratis ontvang by Steve Biko Hospitaal omdat dit beroerte-bewusmakingsmaand was. Daar was pamflette met inligting oor beroertes en dit het haar ma baie gehelp om haar kennis op te skerp in die tyd wat sy dit nodig gehad het.

5


SCHOOLS

6

To advertise call: 017 631 1903 or Hannelie 082 789 2529 Clive 082 724 5165 Dié leerlinge van Hoërskool Oosterland is gekies vir die Nasionale Landsdienskamp wat later vanjaar in KwaZulu-Natal plaasvind.

Find-It

Hoërskool Secunda het Saterdag op hul tuisveld in die Virseker Bekerrugby-reeks (voorheen bekend as die Beeld Trofee-reeks) se kwarteindronde met Potchefstroom Gimnasium kragte gemeet en net-net verloor met ’n telling van 29-25. Secunda se puntemakers was Larnus Steyn, Lieburt Meintjes, Nathan Carstens en Tyrone Ferreira. Hiér is die spanne in aksie tydens Saterdag se wedstryd.

Sell any products at affordable prices

Soek-Hoek

SERVICES

18 August 2017

Verkope van enige produkte teen sakpas pryse

Dié leerlinge van Hoërskool Secunda is gekies om Mpumalanga by die Nasionale Landsdienskamp te verteenwoordig as leiers. Hulle is Henru Hugo (provinsiale onderleier), Charnè Naudè (provinsiale leier) en Ivan Botha (provinsiale leier). Altesaam 34 van Hoërskool Secunda se leerlinge is ook gekies vir die kamp en ses is as reserwes gekies.

Laerskool Goedehoop het Saterdag (12 Augustus), ’n mini-hokkiedag aangebied. Hiér is Goedehoop en Laerskool Hoëveld se spanne in aksie op die hokkieveld.

Laerskool Goedehoop het Saterdag (12 Augustus), ’n mini-hokkiedag by die skool aangebied. Hiér is Goedehoop en Laerskool Pionier se meisiehokkiespanne tydens ’n wedstryd.


18 August 2017

SPORT

7


18

August

2017

Bulletin

Netbalspelers vier Vrouedag

Die Highveld Flames-netbalspan het op Vrouedag (9 Augustus), ’n sosiale netbaldag by Hoërskool Oosterland aangebied om geld in te samel om op die Kaapstad 10s -netbaltoer wat volgende jaar in Kaapstad plaasvind, te gaan. Die Highveld Flames is ’n amateurspan wat weer buite-netbal in die Hoëveldrif-streek op die been wil bring nadat dit doodgeloop het. Die Ermelo-span het die A-afdeling van die netbaldag gewen, terwyl die Red Chillies tweede geëindig het en die Fury-span derde. Die Highveld Flames het op ’n vriendskaplike basis aan die netbaldag deelgeneem en was onoorwonne. KG Fit was die wenners van die B-afdeling, Seeff het tweede geëindig, Vestra het derde geëindig, Dikkelicious het vierde geëindig en Iemas vyfde. As jy by die Highveld Flamesnetbalspan wil aansluit, of hulle wil borg of ’n bydrae wil lewer, skakel Leatitia by 071 137 2951 of Annaretha Fourie by 082 410 0306.

Die Dikkelicious en Seeff-netbalspanne meet kragte op Vrouedag by ’n sosiale netbaldag by Hoërskool Oosterland.

Hendrik mik vir goud

Hendrik Engelbrecht, plaaslike skut, is gekies om vanjaar aan die Wêreldskietkampioenskap wat vanaf 27 Augustus tot 3 September in Frankryk plaasvind, deel te neem. Die Teks-skietklub het Saterdag ’n kompetisie by hul skietbaan op die pad tussen Trichardt en Bethal aangebied. Engelbrecht skiet al vir sewe jaar en hy is al vir die afgelope vier jaar die voorsitter van Teks-skietklub. Hy oefen daagliks en as hy kans kry

om iets anders te doen, skuba-duik hy graag. Die bestuur van die klub het Saterdag aan Engelbrecht R10 000 oorhandig vir die kampioenskap en sy prestasie gevier met ’n bottel vonkelwyn. Teks-skietklub bied op 2 September weer ’n skietdag aan en belangstellendes is welkom om te gaan kyk en saam te skiet. Vir meer inligting, skakel Willie Boshoff by 082 332 9441.

These fighters of Dominator’s Den recently took part and excelled in the SABJJF Grappling Tournament. They are Luanco Stans, Jordan Brummer, Cedric ‘The Dominator’ Doyle, Paul Ronge, Andries Lee, Bennie Lee and Hendrik van der Merwe.

Fighters excel at MMA

Willie Boshoff (regs) wens Hendrik Engelbrecht geluk met sy prestasie om vanjaar aan die Wêreld-skietkampioenskap in Frankryk deel te neem. Willie is die ondervoorsitter en Hendrik die voorsitter van die Teks-skietklub.

Fighters from Dominator’s Den competed and excelled in the Fightstar MMA Championship in Alberton on 5 August. Both Paul ‘Piksteel’ Ronge and Smit “Malboer’ Steyn won their fights. Their coach, Cedric ‘The Dominator’ Doyle, said he is proud of them. “The way they fought showed good skills as MMA athletes,” said Doyle. He has exciting news for youngsters, he will now be training junior MMA classes specifically for high school pupils. These classes will take place on Mondays and Wednesdays from 15:00 to 16:30. Doyle and his fighters also competed in the SABJJF Grappling Tournament

on 29 July in Johannesburg and excelled. Doyle received a gold medal while Luanco Stans, Ronge and Pesi Bila brought home silver medals and Jordan Brummer and Andries Lee brought home bronze medals. Bennie Lee and Hendrik van der Merwe also took part in the tournament. “Grappling is an amazing self-defence sport and the best way to defend yourself if the fight hits the ground,” said Doyle. He thanked God for the talents and ability to practise this sport. For more information, visit Dominator’s Den’s page on Facebook or contact Doyle at 076 834 7083.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.