The bulletin newspaper 1 december 2017

Page 1

Issue 156 - FREE

1 DECEMBER 2017

Community News. Original - accurate - first

017 631 1903 / 017 631 1845 • admin@thebulletin.co.za • 1 Kiewiet Street, Secunda (Lake Umuzi)

Local Hawks Honoured The Hawks held the HAWKS National prestige awards on Friday evening. During the awards evening, the local Hawks “Project 24” team leader Warrant Officer Ras and his team were crowned with the title as best drug project for 2017. This accolade is for the best project in South Africa. This is a very prestigious award and Govan Mbeki and Mpumalanga can be very proud to have this team based in Secunda. For years, drug trafficking has steadily increased but the Hawks have cracked one of the biggest drug rings with their project 24. Drug addiction awareness campaigns will be intensified next year. Please keep reading the Bulletin for news in this regard. Project 24 reached its finale on Wednesday 5 April when after 14 months of intense investigations, dedicated detective work paid off. During this time members of the Hawks received death threats but perseverance triumphed . six drug manufacturers and dealers were sentenced to prison. “Unconventional methods were used to gather information while investigating the syndicate” said Capt Lucy Sekgotodi, provincial spokesperson for the Hawks The clamp down came on 18 and 19 August last year during which the

Hawks arrested five Nigerians and a South African, and confiscated five vehicles that had been used in drug transactions. Another Nigerian citizen was arrested later. “We are clamping down on drugs and all other serious crimes and criminals must be warned that we will send them to jail for a very long time”, said Major General Mokwena, Provincial head of the Hawks in Mpumalanga. Two syndicate members who gave the cops the slip on 19 August are still at large. Hawks are still searching for Emmanuel Omyekanna (nicknamed 50c), and Chukwuemeka Kingsley Ezenwa (nicknamed Alex). During the investigation and subsequent arrest, suspects phoned the investigating officers and threatened them and their families. Anyone with information on the whereabouts of Omyekanna and Ezenwa must phone W/O Ras on 017 634 7002.

Graceland celebrates 20 years See page 3 for more photo’s.


NEWS

2

1 December 2017

Klein Jakkalsie gered

Find us on Facebook - The Bulletin -

‘n Gedihidreerde 6 -8 weke oue swartrug jakkalsie (rooijakkals) wat in die pad gelê het en wag vir die dood, is deur twee diereliefhebbers gered. Sonja en Louis Kempen, stigers van die welsynsorganisasie Little Paws Big Hearts, het dié jakkalsie in die pad opgetel, hom in ‘n hok gesit en hom huis toe gevat vir die aand. Daar is hy liefdevol versorg en navorsing oor wat om volgende te doen, het in alle erns begin. Hy moes vir eers ‘n huis met 17 katte deel, maar is daarna na Johannesburg se Small Wildlife Vetiranary Hospital geneem waar hy met kennis versorg kon word. “Die dokter sê dit gaan baie goed met hom,” het Sonja gesê. Daar word vermoed dat sy ma deur jagters doodgemaak is. Mense maak jakkalse dood vir hulle pelse en veral ook oor die gevaar wat hulle vir hul lewendehawe inhou, maar dit blyk nie te werk nie. Jakkalse se habitat word bedreig en hulle kry nou baie meer kleintjies as in die verlede. Swartrug jakkalse se wye geografiese verspreiding en die vinnige populasie herstel, maak dit ekonomies en ekologies onmoontlik om hulle getalle te verminder en beheer. Alle probeerslae oor die afgelope 6 dekades om getalle te beheer, het gefaal. Die Rooivleis Produsente Organisasie (RPO) het in 2009 bereken dat SuidAfrika jaarliks kleinvee ter waarde van ongeveer R1.1 miljard aan skadeveroorsakende diere, onder andere jakkalse, ly. Dié geweldige verliese dryf sommige boere tot drastiese maatreëls soos die uitsit van gif, skiet, gebruik van jaghonde, vanghokke, slagysters en strikke. Ander niedodelike metodes sluit die gebruik van kampe, heinings, klokke, krale en die gebruik van veewagters en diere soos honde of donkies in. Die metodes teiken nie noodwendig die probleem nie en ignoreer die sosiale strukture en ook temporale- en

reproduktiewe gedrag van jakkalse. Dit mag moontlik beteken dat die poging om hulle getalle te verminder en beheer, indirek hulle aanwas bevorder. Klein tot mediumgrootte roofdiere vervul ‘n belangrike rol in die ekostelsel en as jakkalse uitgeroei word kan dit‘n versteuring in die knaagdier-en molplae veroorsaak.

Meer oor die rooijakkals: Dieet Hoewel jakkalse hoofsaaklik aasvreters is, is hulle ook baie aktiewe en effektiewe jagters en tewe is meer agressiewe jagters as reuns. Hulle is opportunistiese omnivore en vreet gewoonlik knaagdiere, hase, meerkatte, voëls, eiers, reptiele, insekte en plante. Seisoenale verandering, temperatuur en verhoogde humiditeit beinvloed hulle aktiwiteitspatroon en die kondisie van die rooijakkals hou direk verband met die kwaliteit van beskikbare kos en voorplanting. Maar sedert hulle moes plek maak vir mak diere, het hul natuurlike prooi verminder en lewendehawe het ‘n makliker voedselopsie geword. Atipiese gedrag van jakkalse word al hoe meer waargeneem, soos om ‘n dier van agter af te vreet sonder om hom dood te maak. Jakkalse sak soms in troppe op kleinvee toe en kan self koeie aanval wat besig is om te kalf. Hulle jag meestal lammers tot jonger as 3 maande. Net een lam word per slag gevang, tensy daar meer as een rooijakkals teenwoordig is. Die prooi word aan die keel gebyt en versmoor. Karkasse word op die plek van vangs geëet, behalwe tydens broeityd wanneer dele van die lammers weggedra word na kolonie. Habibtat Rooijakkalse is monogaam wat beteken

Crime snippets The Hawk’s Nelspruit Serious Organised Crime with the assistance of the provincial cash in transit task team and the National Intervention Unit arrested a 47 year old suspect for possession of unlicensed firearms. The suspect was found in possession of two AK47 assault rifles, the rifles could have been used in an attempted cash In transit last week Friday on the N4 between Kanyamazane and Matsulu. During the operation members also seized two vehicles, cell phones, different types of magazines and protective gloves. The suspect was expected to appear at the Kanyamazane Magistrate Court on 22 November on charges of unlawful possession of firearms and suspected stolen property. The Hawks Provincial Head Major

dat daar ‘n lewenslange verbintenis tussen ‘n reun en ‘n teef is. Hulle is ook gebiedsterritoriaal en elke paar domineer permanent ‘n sekere gebied. As een van die teelpaar sterf staan die oorblywende een gewoonlik die territorium aan ‘n ander paar af en teelpare teel jaar na jaar op dieselfde plek. By teelplekke is daar tussen 3 en 9 gate wat help met ventilasie en humiditeit en dien ook as ontsnappingsroetes Die keuse van waar die teelplek is, hang af van die beskikbaarheid van water, plantegroeibedekking, beskutting, menslike beweging en die digtheid van die populasie. Sodra n teelplek versteur word, skuif die teelpaar na ‘n nuwe en meer geskikte een wat gewoonlik nie verder as 200m van die oorspronklike een is nie. Voortplanting ‘n Rooijakkels is vir 63 dae dragtig en werpselgroottes wissel van 1 tot 8. Kleintjies maak hul eerste verskyning na 3 weke en word gespeen van 8 tot 9 weke. Op 14 weke is hulle onafhanklik van die broeiplek maar sal aanbly as voedsel beskikbaar is. Hulle bly ook aan om die opvolgende werpsel te help met kosvoorsiening en totdat hulle deur die ouerpaar verjaag word. Op die ouderdom van 11 maande bereik hulle geslagsrypheid en sal afstande van meer as 100km aflê om hul eie territorium te soek. Wyfies is gedurende teeltyd grotendeels by die teelplek en die mannetjie sorg vir haar en die kleintjies. Na geboorte sorg beide die reun en teef vir die kleintjies. Rooijakkalse sinchoniseer gewoonlik hul teeltyd met die van hul natuurlike prooi sodat hul genoeg kos aan die kleintjies kan voorsien. Oplossing Daar is geen daarwerklike oplossing nie. Dit is ekologies en ekonomies meer die moeite werd om funksionele ekosisteme te onderhou en eerder voorkomende maatreëls in te stel om sodoende jou vee te beskerm, want hoe meer jy hulle getalle verminder en beheer, hoe meer word hulle. Vir meer inligting, sien die dokument : Aspekte rakende die ruimtelike ekologie van die rooijakkals as probleemdier , geskryf deur Francois Deacon - Gwendi Venter

General Zodwa Mokoena applauded the team and appreciated the community for providing information which led to the arrest of the suspect. The suspect Veli William Zwane (47) appeared at Kanyamazane Magistrate Court for unlawful possession of firearms and suspected stolen property. Due to the seriousness of the case, it was transferred to Kabokweni Magistrate Court and the case was postponed to Thursday 23rd November 2017. Follow up… Menzi Mavuso (32) years old, a pastor was granted R5000.00 bail by the Eerstehoek Magistrate Court today with the condition that the suspect should report at the Eerstehoek Police Station every Monday and his passport was taken.The suspect was arrested by members of the Hawks after he allegedly trafficked a 22 years old victim from Swaziland to come and play musical instruments in his church in South Africa. The case is postponed to 23rd January 2018 for further investigation. - Info by the Hawks


NEWS

1 December 2017

3

Graceland turns 20!

Graceland Hotel Casino and Country Club Resort celebrated their 20 year anniversary on Saturday. The evening was full of excitement as clowns, mimes and jugglers adorned the passages and entrances of Graceland. Actors off the Grifizzi Circus also joined in the celebrations. There were balloons everywhere and cupcakes for all. Graceland GM, Willem Van Rooyen, cut the cake at 18h00 to the wild cheers of some of the crowd. One patron even took a bite of the birthday cake as Willem lifted the cut piece from the larger cake. The atmosphere were festive with everybody enjoying the entertainment. The Graceland building has some innovating features. When building the structure, engineers had to find ways of limiting the weight of the building. Lightweight materials were then used such as certain foams that were covered with a strong outer layer capable of withstanding the harsh Highveld weather. Graceland was South Africa’s first official licensed casino. It also boast a Gary Player designed 18-hole inland links golf course. The Bulletin congratulates Graceland on their birthday.

Eskom’s response to contractors death The Kusile-Kendal-Zeus 400Kv line project entails the construction of the 72,2km of High Voltage transmission line from Kendal and Kusile Power Stations to Zeus Transmission Substation. The line is divided into 2 sections – A and B, and is being built to evacuate power from the new Kusile Power Station. An incident occurred on Section B of the line which is being constructed by Babcock from Leandra / Kinross running Southwards towards Zeus Transmission Substation. The Kusile-Kendal-Zeus 400KV Line Tower Number 225 Collapsed near Embalenhle. Two (2) contractor employees were injured and have receiving medical

care, and are doing fine and have been discharged from hospital. Unfortuanately 1 contractor employee died on the scene of the incident. The contractor has contacted the families of the affected employees. Arrangements are being made to handover the body of the deceased once the post-mortem is completed. Eskom has launched an investigation into the cause of the incident.


WHAT’S UP/News

4

So is die lewe

• 017 631 1903 • 017 631 1845 Wie is ons / Who are we: Redaksie / Editorial 017 631 1903

Encee van Huyssteen 082 554 7589 encee@thebulletin.co.za admin@thebulletin.co.za Gwendie Venter 082 896 4660 gwendie@thebulletin.co.za

Ds Marius Britz

Bemarking / Advertising 017 631 1845 Hannelie de Jager 082 789 2529 hannelie@thebulletin.co.za

Produksie / Production Kerry Bird 017 631 1903 / 017 631 1845 artwork@thebulletin.co.za

Finansies / Finances Elmarie van Huyssteen 017 634 8312 elmarie.vh@telkomsa.net Bulletin word deur Paarl Coldset Printers gedruk in Johannesburg. Bulletin is printed by Paarl Coldset Printers in Johannesburg

Distribution: We pride ourselves in delivering a Bulletin to businesses in Secunda, Trichardt, Evander and Bethal and Kriel. We also distribute additional copies to several points of business in Kinross and eMbalenhle. Should you have a delivery enquiry or complaint, send us an email containing your name, contact details and home address to admin@thebulletin. co.za. COPYRIGHT All rights of reproduction of all reports, photographs, drawings and other materials are hereby expressively reserved in terms of section 12 (7) of the Copyright Act No 96 of 1978 and any amendments thereof. Banking details: The Bulletin Absa RBB Commercial Secunda Branch code: 637256 Account number: 408 499 2285 Checque /Current account

Psalm 100:4 Enter His gates with thanksgiving and His courts with praise; give thanks to Him and praise His name.

1 December 2017

WHAT’S UP 28 November - 1 Desember. NG Bethal Oos. Pastoriemark ten bate van die Christelike Maatskaplike raad. Wegneem aandetes & teetuin. Meer inligting: Marieta Oosthuizen 082 291 3558. 30 November - 2 Desember. Secunda Landbou Skou. Secunda Plaas Vlakspruit, Trichardt. Navrae: Tanya Prinsloo 083 784 2464 of Gert Kuhn 082 084 6921. 2 December. Harley-Davidson 2018 Softail Track Launch. Red Star Raceway Delmas. 9:00 - 16:30 2 Desember. Laerskool Kruinpark-gholfdag, Graceland. Kontak Anita de Beer – 017 634 8242. Geskuif na 5 Mei 2018 9 Desember. Markdag by die Eendedammetjie. 14:00 - 20:00. Rails for Tails 14:00. 9 December Rails for Tails 14:00 at the Eendedammetjie. Kontak Jacqueline by 0845334693

Novembermaand is die tyd van jaareindfunksies, afskeidsfunksies en personeelfunksies. Nou is dit alles goed en wel as dit jou eie kollegas is saam met wie jy gaan fuif en filosofeer. Maar dis ietwat van ‘n ander storie as jy as aanhangsel saamgaan, en bitter min mense ken met wie jy die betrokke aand jou kosbare tyd gaan verwyl. So stap jy in die gholfklubgebou in saam met jou gade, en alreeds is daar ‘n klomp groepies wat gons en dawer. Vrouens eenkant, manne anderkant. Jy is nou op jou eie tyd, jou eie teiken. Nou betrag jy die spulletjie so, en besluit die een groepie doèr links lyk na jou tipe mense. Gewone manne. Jy sluit jou by hulle aan, en gaan staan langs ‘n klein mannetjie met ‘n reuse adamsappel wat op en af wip as hy teug aan sy bier. En jy kom agter jy bevind jou in die midde van ‘n ernstige gesprek oor die afgradering van Suid Afrika se fiskale status. Waarvan jy g’n toet of blaas verstaan nie. Dis geharde sakemanne diè, en hulle is driftig. Die gevolge van afgradering is ernstig vir sowel die makro, as mikro-ekonomie, beduie ‘n oënskylik gesaghebbende man. Jy voel jouself geroepe om repliek te lewer. Inderdaad, sê jy. En Adamsappel sê: het julle gehoor Mugabe het bedank? En almal in die groepie kyk julle twee gesteurd aan, en gaan voort met hulle gesprek. So beweeg jy gedetermineerd dog taktvol na ‘n ander groepie toe. Hierdie is dalk meer jou soort manne, meen jy. Jy sien dat Adamsappel tot dieselfde gevolgtrekking gekom het, want hy staan weer langs jou. ‘n Man met ‘n kaalkop en Paul Krugerbaard sê driftig, brannas en Coke in die hand: Ek sê julle! Die! Bokke! Se! Skakelpaar! Is! Die! Probleem! Inderdaad, merk jy tereg op. En Adamsappel lê

ook sy eiertjie: Het julle gehoor Mugabe het bedank? Die kyk in hierdie groepie manne se oë as hulle my en Adamsappel aangluur is veelseggend, en ek besluit dat ek hulle genoeg opgevoed het met my enorme insig in die wêreld van toetsrugby. Ek verkas na ‘n ander groepie toe. Nou maak dit nie meer saak hoe die manne lyk nie, ek hoop en bid net dat ek iets van die gespreksonderwerp sal verstaan, sodat ek ‘n sinvolle bydrae kan lewer. Adamsappel huldig toevallig weer dieselfde opinie, en ek en hy is weer die nuutste aankomelinge in die groep wat duidelik al heel aand hulle droë kele gelaaf het met sterk, koelerige vloeistowwe met baie ys. Hulle het dit weer oor die betroubaarheid van Chinese en Koreaanse bakkies, en is besig om in detail die voor en nadele van die twee lande se ligte afleweringsvoertuie te vergelyk. Toe daar ‘n oomblik van stilte in hulle luide debat kom, voel ek myself weer geroepe om kommentaar te lewer op die onderwerp ter sprake. Inderdaad, sê ek, alhoewel ek onseker is op wie se opmerking ek gereageer het. En Adamsappel laat nie op hom wag nie. Het julle gehoor Mugabe het bedank, vra hy vir niemand in die besonder nie. Hulle kyk vir my en Adamsappel aan asof ons bankrowers op ‘n sendingkonferensie is. En Adamsappel besluit daar en dan dat hy nog ‘n Duitse bruisdrankie gaan koop. Sy ontsteltenis oor die politieke situasie in Zimbabwe maak hom dors. Hy is skielik nie meer langs my nie. Ek onthou Springs se dorpsleuse uit my kinderjare: Carpe diem! Gebruik die geleentheid! En daarmee saam onthou ek ook dat ek ‘n daaglikse verbruiker is van waterpille, en ek gebruik die geleentheid om te verdwyn

in die rigting van die fasiliteite vir mans. Ek het duidelik ‘n verkenning gedoen van die perseel met ons aankoms daar, want waterpille het maar bepaalde gevolge vir die gebruiker daarvan. So mens moet altyd paraat wees, vir die wis en die onwis. Soos ‘n wafferse Verkenningsoldaat het ek die terrein gekarteer in my kop. Ek sit af met ‘n spoed soontoe. Binne in die lokaal agter my gons dit nog. Ek hoor vaagweg die woorde makrobegroting, kilowatt en losbal. En besluit terstond om vars lug te gaan soek buitekant na my besoek aan die fasiliteit. Die lug buitekant is heerlik verfrissend na die bedompigheid daar binne. Die see ruik vars vanaand. Ek wonder of mens Saldanhahawe se liggies van hier af kan sien, en loop tussen ‘n klompie bome in na so effense hoogtetjie. En skielik is dit pikdonker. Ek ruik sigaretrook iewers naby my, en sien ‘n kooltjie gloei in die donker. Het jy ook verdwaal, vra iemand my. Ja, lieg ek. Die plek is ook so groot. Stemme draal oor die stilte na ons toe vanuit die kuierlokaal. Ek hoor onbekende mense wat heeltemal te hard lag vir hulle eie en ander se grappe. En ‘n paar manne wat meen dat die suksesvolle manier om jou opponente in ‘n debat te oortuig van jou standpunt, is om harder en vinniger as hulle te praat. En êrens, hoog bo die gedruis, hoor ek Adamsappel dringend vra vir die een of ander tot dusvêr onbekende groep: Het julle gehoor Mugabe het bedank? My onbekende, onsigbare metgesel in die donker suig aan sy sigaret. Ek sien die kooltjie brand. Dis soms beter om te verdwaal, sê hy. Inderdaad. Sê ek.


1 December 2017

SPORT NEWS

5

Old bar-coded ID still valid According to a press release from the collection. Department of Home Affairs, your Altech Card Solutions, a JSE listed green bar-coded ID does not expire company was awarded a R40 in March 2018. This statement was million contract to provide the card released after a hoax message that personalisation equipment. spread like wildfire on social media What you should take with when caused an uproar. applying for a Smart ID card: The message read: “Kindly note that Youth – Birth Certificate; certified the lifespan of a green bar-coded ID copy of one of your guardians; death comes to an end 31/03/2018. Please certificate in case they are deceased apply for your smart card ID let’s share and proof of residence. the information “. The Department Pensioners – Green bar-coded ID of Home Affairs said that this is false; document; proof of residence; however they did not release an expiry marriage certificate/divorce decree. date for the old ID’s. Other citizens – Green bar-coded The new Smart ID is not so new ID document; proof of residence; anymore and was launched on Nelson marriage certificate/divorce decree Mandela’s birthday in July 2013. It is and the standard fee. made from polycarbonate plastic and What if my ID is missing/stolen? has the size and shape of a bankcard. Then hand in an affidavit from the Your photo will be laser-engraved on police instead. the card, making it “nearly impossible” What is the cost? Youth and pensioners over 60 will get to clone. Your information will be their first issue free of charge, while visible on the card and details will be other citizens will pay R140 for a first stored on the RFID chip that is on the issue. Everybody pays for a second back of the card. Fingerprint, facialissue. and eye recognition will be used to prevent ID theft and social grant frauds. When you get your Smart ID card, your green bar-coded ID will be taken and booked for cancellation in accordance to the Identification Act. Not everyone is happy with the idea of the Smart ID. Right to know (R2K) and The Voices of the Poor Concerned Residents (VPCR) marched to the Department of Home Affairs in Pretoria in August. This is because they believed that the government The message that was spread on social is going to use citizens’ information media and turned out to be false. for policing, border control and debt


NEWS

6

1 December 2017

Missing dog found more than a year later It was a heart wrenching moment for Kenosi Melabatsi and his 10-year old daughter, Nellie, when they were recently reunited with Peaches, their prize-winning American Pitbull that went missing more than a year ago. When Peaches disappeared on 15 July 2016, Kenosi made numerous attempts to find her. He walked from door to door, advertised and opened a case of theft at the Secunda Police Services, but Peaches was no where to be found. During that stage in time, several dogs in the Govan Mbeki Municipality area, was stolen from their yards for the purpose of dog fighting. “I was so worried, I cried the whole time, it was very sad,” Nellie said. Kenosi suspected that someone known to them was responsible for the heartbreak. This someone is his former housemate ”Stanley”, who also reunited Kenosi and his daughter with Peaches earlier this month. Kenosi is not all too thankful towards “Stanley” as he claims that “Stanley” is the one who stole Peaches and only brought her back because he got caught. “It is not true; I don’t know who stole him from Kenosi. I was driving in Trichardt one day and saw a stranger walking Peaches. I made an attempt to get Peaches back, but a quarrel ensued and the guy ran away. Peaches didn’t follow so I put her in my car and took her home,” “Stanley”, who also claims rightful ownership over Peaches, said. He took Peaches back to Kenosi because he can’t house her at this stage as his landlord is busy with construction. “As soon as it is possible for me I’m going to fetch Peaches again.”

“Stanley”, Kenosi and Peaches used to share a house in Lauts Street in Secunda, with Nellie often visiting. “Nellie and Peaches grew very fond of each other and Kenosi always taught him tricks and played with him,” “Stanley” said. He added that he bought Peaches as a puppy from a breeder in Standerton. But everything changed when “Stanley’s” work contract ended and he had to move to a place that couldn’t accommodate Peaches. It was somehow agreed upon that Peaches would stay with Kenosi but no written agreement was signed. According to Kenosi, “Stanley” said that he should keep Peaches because he is very fond of them and that he (Kenosi) offered and paid “Stanley” for Peaches. “He still owed me outstanding rent to the amount of R1700 and I said he can keep it and consider it payment for Peaches.” “Stanley” said this claim is ridiculous. Peaches came home with raw skin on her forehead which was the result of a skin disease, according to “Stanley”, but Kenosi feel differently and thinks that “Stanley” didn’t take care of her. “I got Peaches in that state from my friend “David”, where Peaches lived while breeding,” “Stanley” said. The two cuts on her back is apparently from when she cut herself while walking in the yard of “Stanley’s” other friend, where he currently lives. Kenosi believes that “Stanley” stole his dog for breeding purposes and “Stanley” confirmed that Peaches had two litters since he apparently picked her up in Trichardt. “She came into season (heat) and I

asked my friend “David”, who also owns a Pitbull, to keep her at his house so that Peaches can become pregnant,” “Stanley” said. He apparently sold the puppies and it was during one of these sales that he had a customer, who also happened to be Kenosi’s friend that knew Peaches. For more information on Peaches and dog fighting, read the article in the 29 July 2016 edition of The Bulletin • According to Kenosi, he went back to the Secunda Police Services to tell them that he found Peaches, but they could not locate the case file. They did send him a case number, but he lost his phone and didn’t write the case number down. Their comment wasn’t available at the time of going to press and will be published at a later stage. • “Stanley” recently started a new

job after a long struggle with unemployment and asked that his name is kept private as the article may possibly cause unnecessary drama. “Stanley” didn’t want to disclose “David’s” real name and does not want to drag his friend into this. - Gwendie Venter

Eksotiese vrugte-pavlova Pavlova is die koning van nageregte vir baie mense. Die tradisionele bolaag bestaan gewoonlik uit aarbeie en grenadellapulp, maar enige vars of ingelegde vrugte kan gebruik word. Lewer 6–8 porsies 8 eierwitte 3 ml sout 500 ml strooisuiker 10 ml vanieljegeursel 10 ml witasyn 30 ml mielieblom 500 g vars room 1 houer (500 ml) regte vla 1 ryp mango, geskil en in stukkies gesny 1 klein trossie groendruiwe verskeidenheid vars somerbessies soos frambose, brame, aarbeie en bloubessies 2 vars grenadellas versiersuiker Voorverhit die oond tot 140 °C. Bedek 2 bakplate met perkamentpapier of kleefvrye matjies. Klits die eierwitte saam met die sout tot die sagtepuntstadium. Voeg die strooisuiker geleidelik by, ’n lepel vol op ’n slag, totdat al die suiker opgebruik is. Voeg die vanieljegeursel en asyn by en meng goed. Vou die mielieblom by die mengsel in. Smeer helfte van die mengsel oor ’n voorbereide bakplaat sodat dit ’n reghoek van ongeveer 5 cm hoog vorm. Herhaal met die ander helfte van die mengsel op die tweede voorbereide bakplaat. Plaas die meringues in die voorverhitte oond en bak 75–90 minute lank. Sodra dit gaar is, verwyder uit die oond en

laat afkoel. Plaas een van die gaar meringues versigtig op ’n dienbord of houtplank. Klits die room totdat dit sagte punte vorm. Smeer die helfte daarvan op die meringuebasis en giet helfte van die klaargemaakte vla in ‘n dun straaltjie oor die room. Vieg ‘n paar stukkies vrugte by hierdie laag, maar nie te veel nie – hou die meeste vrugte vir die bolaag. Herhaal nou die proses met die oorblywende meringue. Rangskik die oorblywende vrugte, behalwe grenadellapitte, bo-op en druk dan die grenadellapitte bo-oor uit. Bestuif met ‘n bietjie versiersuiker en sit voor. - Candice Stuart, Toptien Tuiskokke - www.metzpress.co.za


SPORT

1 December 2017

NEWS

7

Skryf ‘n span in vir CANSA se Relay For Life Die tafels by Kruik Café in Secunda was Saterdag in pers getooi toe Cansa vergader het om hulle planne vir volgende jaar se Relay For Life bekend te maak. Die vergadering is geopen met ‘n gedagte oor Lasarus wat dae later deur Jesus opgewek is. “Dit is nooit te laat om kanker te beveg nie. Lasarus se familie het gevoel dis te laat, maar dit was nie en dis ook nooit te laat om by CANSA aan te klop nie,”het Natasha Philpott, SDFD sustainability & fundraiser koordineerder gesê. Relay For Life is ‘n jaarlikse bewusmakingsveldtog waar daar vir 12 tot 24 uur om ‘n atletiekveld gestap word om kanker bewusmaking te doen en ook om geld in te samel vir navorsing. Dié deurnag byeenkoms word gedryf deur vrywilligers en is oop vir alle lede van die gemeenskap om deel te neem. “Die aflos word gehou vir mense wat reeds kanker beveg het, iemand verloor het aan kanker of moontlik self kan kanker kry. Dit is om nuwe lede bewus te maak van gebeure in Cansa se Relay For Life en fondse in te samel

vir navorsing,” het Natasha gesê. Dié aflos, wat nou wêreldwyd is en sedert 2005 op eie bodem plaasvind, is in Amerika begin deur ‘n vrou wie se man aan kanker oorlede is. Om die seer van sy dood te probeer verwerk, het sy na ‘n sportveld gegaan en sonder ophou vir ure om die baan geloop. Toeskouers het haar toegejuig en haar pyn het in hoop verander. Jy kan as individu deelneem, of ‘n span van 10-15 persone inskryf om vir 12 ure om ‘n sportveld te loop. As jy moeg word, kan een van jou spanmaats jou aflos. Spanne kamp rondom die baan uit en na sononder word kerse in luminariasakkies aangesteek en rondom die baan geplaas. Dié sakkies is gewone papiersakkies wat met sand gevul word en kan versier word met foto’s van slagoffers. ‘n Kers word in die sand gedruk en aangesteek om sodoende hulde of ondersteuning te bring en bly te wees saam met diegene wat die reeds die stryd oorwin het. Bring jou kleingeld want daar sal ‘n fondsinsameling wees deur Jail & Bail,

Shavathon en tombola. Bring ook jou tent en kamp saam met jou spanmaats uit. Elke span het ‘n tema en jy kan jou kampterrein versier en daarvolgens aantrek. Wat jy moet saambring: Familie en vriende, tente, gazebo, slaapsakke, komberse en flitse, versierings vir jou kampterrein, sonblok en insek weirder, kampstoele, sambrele, cooler boxes, sonbrille en hoed, ekstra klre, sokkies en skoene. Vorm ‘n span, trek volgens ‘n tema aan en sorg dat jy van iets pers gebruik maak. Jy kan ook vir jou ‘n banier van wit papier of karton te maak en byvoorbeeld pers hande op te verf. “Mense moet gebruik maak van wat hul het,” het Natasha gesê. Hierdie is ‘n tabak- en alkoholvrye geleentheid. Min mense het opgedaag vir dié belangrike vergadering en daar het baie kos oorgebly. “Ons gaan die oorblywende kos kinderhuis toe vat,” het Natasha gesê. Hou die Bulletin dop vir die datum wat later bekend gemaak sal word.

SADFA ends year with dinner The SADFA’s Sector 1 Cosmos, Secunda, held their yearend function on Friday at the Kruik Café. A dignified occasion with members dressed in their appropriate association’s uniform for such a prestigious event. In his welcome address the chairperson Henry Buÿs, thank his management team, and all the members for their dedicated work during the year and did the SADFA’s slogan “Veterans Creating the Future” proud.

Henry said, “Sector 1 Cosmos had a very successful year under difficult circumstances, the Sector had a significant growth in members and more units for affiliation to the sector next year will become a reality” “We assisted the community with several “reach out” programs, and we intend expanding this in the new year”, he said. Two new members furthermore received their membership certificates they are Japie Reynecke and Kevin Oliver.

Henry BuŸs with Japie Reynecke and Kevin Oliver

Nicky Brooks, die eienaar van die Nicolette Brooks School of Dancing, se liefde vir kinders is duidelik sigbaar in haar skenking van R100 000 aan twee skole in Govan Mbeki Munisipaliteit. Marietjie skool en Laerskool Trichardt se koshuis het elk R50 000 ontvang. Nicky is reeds die afgelope paar jaar by Laerskool Trichardt en Marietjie skool betrokke. Haar danskool is by Marietjie skool.

PROPERTIES eiendomme TO ADVERTISE CALL 017 631 1903 • 017 631 1845


school

8

1 December 2017

Laerskool Marietjie van Niekerk se deelname aan SA Atletiekkampioenskappe: Lewellyn Harmse, Zane Kruger en Diane van Zyl

LEGAL NOTICE

Laerskool Marietjie van Niekerk se deelname aan SA Landloopkampioenskappe: Hendrik Davel

Laerskool Marietjie van Niekerk se “Ses jaar lid van ‘n Mpumalanga Rugby Wenspan”: Ruben Herselman en Gert Vosloo

Dié leerlinge van Laerskool Goedehoop is gekies om aan die Junior SuidAfrikaanse Skaakkampioenskappe deel te neem. Die kampioenskappe vind plaas van 2 – 8 Januarie 2018 in Boksburg. Voor staan Carel Alberts. Agter is Kelvin Kriel, Franco Bester, Juané van Zyl.

Laerskool Marietjie van Niekerk se Dux-leerlinge: Madelein Erasmus - Graad 4, Chrizanne Joubert - Graad 5, Marlize van Rooyen - Graad 6 en Ruben Herselman Graad 7

Die volgende leerlinge van Laerskool Goedehoop is gekies vir die Hokkie Mpumalalangaspan vir 2018. Die vaardigheidsproewe het plaasgevind op 20 Oktober en ook op 4 November by Hockey Farm in Witbank. Voor staan Tian Steyn, Tiaan de la Rey, Dirk Munnik. Agter is Amelia Brummer, Meceila Brits, Cherise Stapelberg, Carla Stoltz, Nika Thomas. Die volgende leerlinge het uitstaande prestasies behaal tydens Goedehoop se Lourieraand (Meriete-aand) wat plaasgevind het op 2 November 2017. Voor is Ruan van der Merwe (Kultuurseun) en Divan Venter (Sportseun van die Jaar). Agter staan Sharona Klein (Sportdogter van die Jaar), Chizelle Rossouw (Veelsydigste Leerling & Kultuurdogter) en Zelri de la Rey (DUXLeerling)

Laerskool Secunda se peuterskool het onlangs die bejaardes by Davieshof bederf met ‘n kersete.


1 December 2017

SPORT

SPORT

SERVICES

Graceland relaunches Boxing Academy Graceland relaunched their Boxing academy on Thursday night. The Relaunch were attended by boxing enthusiasts from all over Govan Mbeki. Pieter de Villiers (Security & Surveillance Manager) welcomed all and spoke about the refurbishment of the Boxing Academy. Pieter also invited everyone to come and join the academy. “The primary purpose is to foster and develop up and coming youngsters who show promise and would otherwise not have an opportunity to learn and compete in this sport” said Pieter. The boxing Academy has been part of Graceland’s’ existence since the start of the Casino in 1998. Even though Boxing took a “dip” in the past few Willem van Rooyen, Graceland GM, cutting the ceremonial ribbon

To advertise call: Hannelie 082 789 2529 017 631 1845

years, the boxing Academy continued to be well supported by boxers and supporters. Graceland invested in upgrading equipment, ring and premises in the last two months as a CSI project “Our aim is to assist local talent in Embalenhle to join and Graceland will cover their costs and equipment, in order to see them succeed and actually put the Graceland Academy on the map.” says Willem van Rooyen (General Manager of Graceland), “We will be kicking off with approximately 14 boxers by 1 December 2017 and hopefully with all the staff’s support we can sustain the push to regenerate the boxing here”. For more information email pj.truter@ sasol.com

To Advertise Call 017 631 1903 • 017 631 1845

Hannelie: 082 789 2529

9

To advertise call: 017 631 1903 017 631 1845 or Hannelie 082 789 2529


10

Sport

1 December 2017

4x4 X-Track racing braced cold and rain Secunda 4x4 club hosted the 4x4 X-Track Racing on Saturday. The day was cold and wet but spectators stood in the pouring rain to watch the 4x4 vehicles climb hills and traverse ditches. A few cars became casualties during the day but the day was enjoyed by all that participated and watched.

Stoeiklub vereer stoeiers Secunda Stoeiklub het op Saterdag, 18 November 2017 hulle jaarlikse prysuitdeling en afsluiting gehou in die Sasol Sportsaal. Verskeie lede van die Stoeiklub het toekenings ontvang vir prestasies of bydrae wat hulle gemaak het die afgelope jaar. Stoeiers wat punte toekennings ontvang het: Pieter Bezuidenhout, Hennie Bezuidenhout, Tiaan Carelse, WC Strydom, Brussow Francke, Zander Gleeson, Tyrone Swanepoel, Anrich Venter, Hennie Lee, Rikus Lourens, Hein Meyer, Reagen Meyer, Hendrik Nel, Simeon Oosthuysen, Benjamin Oosthuysen, Jacques van Biljon, George Polenakis, Nicholas Polenakis, Christopher Polenakis, Du-Handre Putter, Hanco Smit, Ernest Bellingan, Divan Swanepoel, Billy te Water, Christiaan Steyn, Steven Prinsloo, Wico Stans, Zak Manaia, Rei van Niekerk, Anru van Zyl, Robert Jonck, Ludolph Steenkamp, Jordan Webb (125 punte), Nathan Webb ( 450 punte), Nico van den Berg (1100 punte). Persone wat Wissel Trofees ontvang het: Beste 0/6 jaar stoeier: WC Strydom, Beste 0/7 jaar stoeier: Pieter Bezuidenhout, Beste 0/8 jaar stoeier: Reagen Meyer, beste 0/9 jaar stoeier: Zak Manaia, Beste 0/10 jaar stoeier: Tiaan Carelse, Beste 0/11 jaar Stoeier” Wico Stans, beste o/13 jaar Stoeier: Rico Stans, beste muggie stoeier: Reagen Meyer, beste 0/9 -0/13 jaar stoeier: Jordan Webb,

Moedigste 0/8 jaar stoeier: Christiaan Steyn, Moedigste 0/8-senior Stoeier: Tiaan Carelse, Beste Skole President Stoeier: Zak Manaia, beste Grieks-Romeinse en Vrystyl stoeier – Provinsiaal: Nathan Webb, Stoeiers wat meeste wedstryde gewen het: Jordan Webb, Wetenskaplike stoeier 6-8 jaar: Brussow Francke, Wetenskaplike Stoeier 9-11 jaar: Jordan Webb, Wetenskaplike Stoeier13-15 jaar: Jaden Grobler. Diens gelewer aan Pumatjies Stoei: Lee-Ann Francke, Lilian Bezuidenhout, Bernadette Putter, Michael Francke, Media berigte: Elma Webb en Manie van den Berg, getroue diens aan die Stoeiklub: Nathan Webb, Provinsiale Afrigter van die jaar: Michael Francke, Provinsiale Beampte: Brandon Rokebrand, Provinsiale Spanbestuurder: Ronel Smit, SA Afrigter: Johan van den Berg, Provinsiale Admin Beampte: Riana Lourens, SA Admin Beampte: Lollie van den Berg, SA Spanbestuurder: Elma Webb, Mediese Beampte, Chanell Manaia, Nico van den Berg het volgende Wissel Trofees ontvang: Beste Senior stoeier, Beste 0/13 – Senior stoeier, Beste President Vrystyl stoeier, Beste Grieks-Romeinse President Stoeier, Stoeier meeste punte ontvang vir plekke, Wetenskaplike stoeierKadet, Junioren Senior, Algehele Grieks-Romeinse Stoeier van die jaar, Algehele Vrystyl stoeier van die jaar, Provinsiale Afrigter van die jaar Die aand is afgesluit met ‘n lekker skaap braai en kuier.


1 December 2017

SPORT

11


1 DECEMBER

2017

Bulletin

Red Star hosts year end The past Sunday saw a spectacular Fast Fest year end Festival at Red Star raceway near Delmas. Once again spectators were treated to a number of activities, all aimed at the motor enthusiast. Drag racing and sprints over the “Quarter Mile” took place on the main stretch in front of a capacity crowd. Speeds of more than 200km/h were achieved in the 250m measured distance. Cars of all makes and conversions converged on the event to show whose car is the fastest. The spectators were treated to burn outs, loud engines and fast sprints.

There was a main tent with drinks for everybody as well as a stage were live entertainment took place after the races. A large area was cordoned of and various food and cold drink stalls catered for the hungry and thirsty. Roy’s Prego’s were once again a crowd favourite. Three drivers with their drifting cars entertained patrons with their drifting and spectators could ride in the cars whilst drifting. A large sound section was set up next to the drifters and the noise was overwhelming as car owners and installers showed of their sound systems. Each one trying to be louder

than the next. Closer to the starting grid, a small section was cordoned off for sliders. These are small go carts fitted with PVC on their back tyres that added to the skidding effect. The go carts are fairly slow but skidded at the slightest turn. The main surprise of the day was two special races. The first was between the Nissan GTR 3,7 twin turbo of Race Day Owner Isabel Greyvensteyn and an Extra 330 aerobatic aeroplane! The second special race was between a motorcycle and the same plane. This race was different in that they both started at the same starting point, in other words a cold start for both the

aeroplane and the motorcycle. The first 250 meters definitely belonged to the motorcycle but once they turned there was no stopping the Extra 330. Even after having a large turning radius it could not be matched. The Extra 330 clearly winning both races. Each Extra 330 race ended with a short aerobatic display. The Extra landed on the track to give the spectators a closeup look at a state of the art aerobatic aeroplane. Spectators stayed until the very end and enjoyed the day with all the attractions. Keep reading the Bulletin for next year’s dates. Red Star raceway is only about an hours drive away.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.