Suidwes Beherend (RF) Eiendoms Beperk
2014
Opgesomde Gekonsolideerde FinansiĂŤle State vir die jaar geĂŤndig 30 April 2014
KOMMENTAAR
1. REKENINGKUNDIGE BELEID
Die Groep se rekeningkundige beleid stem ooreen met “IFRS” en stem ooreen met dié van die vorige jaar. 2. OORSIG OOR FINANSIËLE RESULTATE Die Groep het ‘n netto wins toeskryfbaar aan die aandeelhouers van die Houermaatskappy van R33.2 miljoen vir die jaar geëindig 30 April 2014 (2013: R40.5 miljoen) gerealiseer nadat voorsiening gemaak is vir aansporingskorting en agterskot van R18.2 miljoen (2013: R 41.8). Die resultaat is aanvaarbaar gegewe dat 50% minder graan vir die jaar onder oorsig ontvang is. 3. DIVIDENDE `n Tussentydse dividend van 10c per aandeel is gedurende die jaar deur die Direksie verklaar. Geen finale dividend is verklaar nie. 4. NA BALANSSTAAT GEBEURE Geen aangeleentheid of omstandighede het sedert die einde van die finansiële jaar tot op hede ontstaan wat `n wesenlike impak op die finansiële resultate kan hê nie. Vir en namens die Direksie.
P S Vercueil FE Marx Voorsitter Ondervoorsitter 2 Julie 2014 DIREKTEURE: P S Vercueil (Voorsitter), F E Marx (Ondervoorsitter), L J Smit (Groep Hoof Uitvoerende Beampte), G Potgieter (Groep Hoof Finansiële Beampte), A J Botha, J H T Delport, P F Delport, J J le Roux, J J Viljoen, G L Malherbe. GROEPSEKRETARIS: D Linde GEREGISTREERDE KANTOOR: Voortrekkerstraat Leeudoringstad 2640 POSADRES: Posbus 5 Leeudoringstad 2640
SUIDWES BEHEREND (RF) EIENDOMS BEPERK (Reg. nr. 1998/007242/07) - OPGESOMDE GEKONSOLIDEERDE FINANSIËLE STATE VIR DIE JAAR GEËINDIG 30 APRIL 2014 Groep Verkorte Inkomstestaat Jaar geëindig
Inkomste Verkope Koste van verkope Bruto wins Ander bedryfsinkomste Beleggingsinkomste Bedryfsuitgawes Bedryfswins Finansieringskoste Wins na finansieringskoste Inkomste uit ekwiteitsverantwoorde beleggings Wins voor belasting, Aansporingskorting Aansporingskorting en agterskot Wins na Aansporingskorting en agterskot, voor belasting Belasting Wins vir die jaar
30/04/13
30/04/14
30/04/13
Geouditeer R’000
Geouditeer R’000
Geouditeer R’000
Geouditeer R’000
2,874,954
1,895,377
2,643,801 (2,238,406) 405,395 167,604 63,549 (536,430) 100,118 (38,941) 61,177 6,250 67,427 (18,218)
1,561,834 (1,391,415) 170,419 227,830 105,713 (335,012) 168,950 (43,592) 125,358 7,960 133,318 (41,791)
49 209
91,527
(7,511) 41,698
(12,572) 78,955
33,159 8,539 41,698
40,536 38,419 78,955
BATES Nie-bedryfsbates Eiendom, aanleg en toerusting Ontasbare bates Belegging in geassosieerde maatskappy Belegging in gesamentlike onderneming Ander finansiële bates Afbetalingsverkoopsfinansiering en lenings Handelsdebiteure deur banke gefinansier Langtermyn Uitgestelde belastingbates Bedryfsbates Voorraad Handels- en ander bedrae ontvangbaar Handelsdebiteure deur banke gefinansier Afbetalingsverkoopsfinansiering en lenings Huidige belastingbate Ander finansiële bates Kontant en kontantekwivalente Nie-bedryfsbates gehou vir verkoop Totale bates
Verdienste per aandeel toeskryfbaar aan aandeelhouers van die Houermaatskappy Verdienste per aandeel - sent Wesensverdienste per aandeel - sent
54.6 33.9
65.6 66.2
Jaar geëindig
Ander omvattende inkomste: Ander omvattende inkomste netto na belasting Totale omvattende inkomste Toeskryfbaar aan: Aandeelhouers van die Houermaatskappy Nie-beherende belang
Jaar geëindig
30/04/14 Geouditeer R’000
30/04/13 Geouditeer R’000
41,698
78,955
-
-
41,698
78,955
41,698
78,955
33,159 8,539 41,698
40,536 38,419 78,955
(77,078)
503
Kontantvloei uit bedrywighede Rente ontvang Rente betaal Dividende ontvang Sekondêre belasting op maatskappye Kontantvloei van Nie-bedryfsbates gehou vir verkoop Belasting betaal
(83,657) 63,545 (37,956) 4 (43) (18,971)
(46,972) 105,709 (43,592) 2,107 (1,624) (2,890) (12,235)
Kontantvloei verkry uit beleggingsaktiwiteite
9,767
(172,261)
(38,801) 3,804 (100) (14,393) 91,504 (464) (6,198) (25,585)
(36,878) 3,469 (2,143) (5,538) 311 (126,220) (5,262)
137,060
183,002
69,749
11,244
8,838
701,116
6,417 23,189 88,803
5,189 6,374 9,621
2,941
2,898
Kontantvloei aangewend in finansieringsaktiwiteite
1,220,688
2,241,266
Netto toename in kontant en kontantekwivalente
Groep Verkorte Staat van Verandering in Ekwiteit 607 51,265 8 261,757 313,637 300,761 614,398
AANSPREEKLIKHEDE Nie-bedryfslaste Ander finansiële laste Finansiële bruikhuurverpligting Uitgestelde belastingverpligting Lenings vanaf banke om handelsdebiteure te finansier Voorsienings
299,942 240,999 2,426 36,851 4,148 15,518
1,077,065 1,022,436 41,634 12,995
Bedryfslaste Handels- en ander bedrae betaalbaar Ander finansiële laste Huidige belastingverpligting Finansiële bruikhuurverpligting Voorsienings Aandeelhouers vir dividend Lenings vanaf banke om handelsdebiteure te finansier Bankoortrekking
457,890 285,821 119,931 1,803 9,939 12,460 15,742 2,761 9,433
547,229 411,213 90,530 2,466 7,863 28,044 7,113 -
Eie-kapitaal verhouding Netto batewaarde per aandeel - sent
Kontantvloei verkry uit bedryfsaktiwiteite
Aankope van eiendom, aanleg en toerusting Opbrengs met verkoop van eiendom, aanleg en toerusting Kapitalisering van ontasbare bates Lening aan ekwiteitsverantwoorde beleggings Opbrengs met verkoop van belegging (Toename)/Afname in langtermynlening Belegging in filiale (netto van kontant verkry) Toename in handelsdebiteure deur banke gefinansier Toename in Ander finansiële bates
602 11,175 50,264 15 398,088 460,144 2,712 462,856
Totale ekwiteit en laste
30/04/13
Geouditeer Geouditeer R’000 R’000
851,085 307,270 25,920 83,750 4,896 63 397,571 10,994 20,621 1,387,283 449,047 215,936 -
EKWITEIT Kapitaal en reserwes toeskryfbaar aan aandeelhouers van die Houermaatskappy Aandelekapitaal Voorkeuraandele Aandelepremie Herwaardasie reserwe Behoue inkomste Gewone aandeelhouersbelang Nie-beherende belang Totale ekwiteit
Verpligtinge direk toeskryfbaar aan nie-bedryfsbates gehou vir verkoop Totale laste
30/04/14
440,184 321,922 21,953 6,149 15,203 8,835 23,964 4,148 11,458 26,552 777,563 414,045 234,221 2,050
EKWITEIT EN AANSPREEKLIKHEDE
Groep Verkorte Staat van Omvattende Inkomste
Wins vir die jaar
Jaar geëindig
Jaar soos op
30/04/14
Toeskryfbaar aan: Aandeelhouers van die Houermaatskappy Nie-beherende belang
Groep Verkorte Kontantvloeistaat
Groep Verkorte Staat van Finansiële Posisie
757,832
2,574 1,626,868
1,220,688
2,241,266
37.9% 745.8
27.4% 516.7
Saldo soos op 1 Mei 2012 Wins vir die jaar Dividende betaal Verandering in belang Saldo soos op 30 April 2013 Saldo soos op 1 Mei 2013 Wins vir die jaar Dividende betaal Aandele verkry en gekanselleer Verandering in belang van filiale - beheer nie verloor Uitreiking van aandele Terugkoop van aandele Saldo soos op 30 April 2014 Dividende per aandeel - sent Tussentyds Finaal
Aandelekapitaal R’000
Aandelepremie R’000
Behoue inkomste R’000
Ander reserwes R’000
Nie-beherende belang R’000
607
51,265
221,221
8
263,055
536,156
-
-
40,536 -
-
38,419 (800) 87
78,955 (800) 87
607
51,265
261,757
8
300,761
614,398
607
51,265
261,757
8
300,761
614,398
-
-
33,159 (6,023)
-
8,539 -
41,698 (6,023)
-
28
-
-
-
28
Totale ekwiteit R’000
-
-
109,195
7
(109,202)
-
11,179 (9)
942 (1,971)
-
-
(197,386)
12,121 (199,366)
11,777
50,264
398,088
15
2,712
462,856
30/04/14
30/04/13
10.00
-
10.00 -
-