Jaarverslag julie 2016

Page 1


su

id

w

es

20

16


Inhoudsopgawe 1

S u idwes B eher end ( R F) Ei e ndoms Beperk Vy f Ja ar Fi nansi ël e Oor s i g

3

Vo o r si tter sver sl ag

5

Be s t u r ende Di r ekteur s ver slag

12

G e ko ns ol i deer de en A fs onderlik e Finansiële S tate

13

I n ko mstestaat

14

O mva ttende Inkom ste

15

S t a a t van Fi nans i ël e Posi sie

16

A f s o n der l i ke Staat van Verandering in E k w itei t

17

G e ko ns ol i deer de Staat van Verandering in E k wi tei t

18

Ko n t a ntvl oei s taat

19

S e g mentontl edi ng

20

F o t o ' s van di e Di r eksi e

21

F o t o ' s van di e U it vo er ende Kom i tee


SUIDWES BEHEREND (RF) EIENDOMS BEPERK VYF JAAR FINANSIËLE OORSIG

INKOMSTESTAAT Inkomste Bedryfswins

2016

2015

2014

2013

2012

R‘000

R‘000

R‘000

R‘000

R‘000

2 798 892

2 849 107

2 887 304

1 895 377

2 047 995

155 659

138 122

98 708

167 836

140 539

Finansieringskoste

(40 362)

(36 906)

(38 935)

(43 592)

(34 547)

Wins na finansieringskoste

115 297

101 216

59 773

124 244

105 992

Inkomste/(Verlies) uit ekwiteitsverantwoorde beleggings Verlies met verkoop van Nie-Bedryfsbate gehou vir verkoop Billike waarde aanpassing Wins voor belasting, Aansporingskorting en Agterskot

(5 163) 1 689 111 823

(5 167) (91) (70) 95 888

6 250 66 023

7 960 132 204

6 482 112 474

Netto Aansporingskorting en Agterskot Bruto Aansporingskorting en Agterskot Billike waarde aanpassing

(16 743) (22 532) 5 789

(35 778) (49 888) 14 110

(13 931) (18 218) 4 287

(34 500) (41 791) 7 291

-

Wins na Aansporingskorting en Agterskot, voor belasting Belasting Wins vir die jaar Toeskryfbaar aan: Aandeelhouers van die Houermaatskappy Nie-beherende belang

95 080

60 110

52 092

97 704

112 474

(21 790)

(15 751)

(7 863)

(13 620)

(29 522)

73 290

44 359

44 229

84 084

82 952

67 943 5 347 73 290

43 043 1 316 44 359

35 690 8 539 44 229

45 665 38 419 84 084

42 622 40 330 82 952

547 903 51 028 598 931 1 219 536 1 818 467

493 418 13 915 507 333 1 162 960 1 670 293

456 631 2 712 459 343 761 753 1 221 096

318 767 300 761 619 528 1 626 868 2 246 396

273 101 263 055 536 156 1 031 349 1 567 505

32,94% 36,82% 30,24% 100,00%

30,38% 44,05% 25,57% 100,00%

37,60% 23,10% 39,30% 100,00%

27,60% 49,20% 23,20% 100,00%

34,20% 49,20% 16,60% 100,00%

18,3%

20,4%

16,9%

32,0%

17,5%

STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE Gewone aandeelhouersbelang Nie-beherende belang in ekwiteit Totale ekwiteit Totale aanspreeklikhede Totale bates VERHOUDINGS Ekwiteit tot totale bates Rentedraende skuld tot totale bates Rentevrye skuld tot totale bates Verdienste voor Aansporingskorting en Agterskot op gewone aandeelhouersbelang Opbrengs op bates, voor Aansporingskorting en Agterskot Verdienste per aandeel (sent) Dividende per aandeel (sent) - tussentyds Dividende per aandeel (sent) - finaal Totale dividend per aandeel (sent)

1

Netto batewaarde per aandeel (sent)

6,1%

5,7%

5,4%

5,9%

7,2%

112,84

71,48

58,8

65,6

68,9

15,00 13,00 28,00

10,00 10,00

10,00 10,00

0,00

15,00 15,00

909,68

819,22

758,15

516,7

449,9

Rente dekking (aantal keer)

4,1

3,7

2,5

3,9

4,1

Dividend dekking (aantal keer)

4,0

7,1

6,0

-

4,7


SUIDWES BEHEREND (RF) EIENDOMS BEPERK VYF JAAR FINANSIËLE OORSIG (vervolg) Netto wins toeskryfbaar aan aandeelhouers van die Houermaatskappy

Verdienste per aandeel

Totale dividende per aandeel

Verdienste voor Aansporingskorting en Agterskot op gewone aandeelhouersbelang

Totale ekwiteit

Netto batewaarde per aandeel

Ekwiteit tot totale bates

Rentedraende lenings

2


voorsittersverslag

il

joen

Suid-Afrika het gedurende Suidwes se 2015/2016-finansiële jaar en daarna te staan gekom voor ’n hele paar uitdagings. Op politieke front is die parlement gereeld omvorm in ’n arena van onverdraagsaamheid, verset en protesoptredes wat uitspeel, veral in die aanloop tot die plaaslike verkiesings. Populistiese uitsprake rondom grondbesit, grondhervorming en die onwettige besetting van grond stu voort, terwyl die kontroversiële wet wat handel oor die onteiening van grond onlangs deur die parlement aanvaar is. Die belangrikste oogmerk van dié wet is om die ongelykhede in grondbesit vinniger reg te stel deur die regering in staat te stel om grond op ’n verpligte-verkoop-basis te bekom. Met die aanvaarding van die wet word privaat eienaarskap in Suid-Afrika nog verder erodeer. Ander standpunte rondom toekomstige beleid, wat die eienaarskap van grond onder druk plaas, is grondplafonne, die sogenaamde versterking van regte van die mense wat die grond bewerk, of die kontroversiële 50:50 model, soos dit eers bekend was, en die regulering van grondbesit deur buitelandse entiteite en individue.

JJ

V

Vir ’n ruk is die Suid-Afrikaanse nuus gedomineer deur Hiermee saam het al hoe meer vrae ontstaan #versetaksies, wat by veral universiteite plaasgevind oor die Guptas se rol in die ekonomie, veral by het en waar miljoene rande se skade veroorsaak staatstenders, en het die konsep van staatskaping al is. Die #feesmustfall-aksie het daartoe gelei hoe meer na vore getree. Die kontroversiële verwydering dat die president afgekondig het dat alle van mnr Nhlanhla Nene as die minister van finansies en die stygings in klasgeld gestaak sal word, gevolglike verliese op die finansiële markte het skokke deur die wat nuwe druk op universiteite se Suid-Afrikaanse ekonomie gestuur. Dít en die swak prestasie van begrotings geplaas het. Dit het die Suid-Afrikaanse ekonomie het dit laat lyk asof ’n afgradering na ernstige vrae laat ontstaan rommelstatus onafwendbaar sou wees, en die finansiële markte het hul oor die langtermyn inderdaad daarvoor begin skik met swakker wisselkoerse en hoër rentekoerse. volhoubaarheid van Mnr Pravin Gordhan se aanstelling as die nuwe minister van finansies, en sy Suid-Afrika se reddingsplanne, het ’n groot aandeel daaraan dat die graderingsagentskappe Suidintellektuele Afrika nog ’n blaaskans gee. Gerugte van spanning tussen hom en die president se kapasiteit. kantoor gee egter geen rede vir Suid-Afrikaners om te ontspan nie. Veranderings in die internasionale ekonomie, veral wat China se vraag na roumateriale betref, het die Suid-Afrikaanse mynbousektor onder druk geplaas, wat weer gelei het tot afleggings. Die werkloosheidsyfer plaas verdere druk op die regering om vordering te maak met transformasie en veroorsaak ’n vakuum waarin veral die EFF as party gedy. 3

Die voortslepende droogte het die Suid-Afrikaanse landbousektor in ’n wurggreep beet. Volgens die SuidAfrikaanse Weerdiens het Suid-Afrika vir die periode Januarie tot Desember 2015 die laagste reënval sedert 1904


ervaar. Groot dele kon glad nie beplant word nie en ander dele is baie laat aangeplant. Veral veeboere het baie swaar begin kry en hulpskemas waarvan Suidwes ook deel is, is van stapel gestuur. Met Suidwes se eie Droogtehulpskema moet veral DHL bedank word vir die verskaffing van kostelose vervoer. Wat die saaiboere betref, sal die werklike effek van die droogte eers duidelik wees wanneer die oeste afgehaal is. Laat reën en die ryp wat weggebly het, het egter groot verligting gebring. Ongekende hoë kommoditeitspryse bring verdere verligting. Suidwes bly egter gereed om boere by te staan met advies en die herstrukturering van skulde. Polities, ekonomies en wat die weer betref, gaan Suid-Afrika dus gebuk onder uitsonderlike uitdagings. Dit is daarom goed om te kan rapporteer dat die Suidwes Groep se wins, toeskryfbaar aan die aandeelhouers van die Houermaatskappy, met 57,8% toegeneem het vanaf die vorige jaar, al is slegs die helfte van die normale oes ontvang. Suidwes is dus finansieel kerngesond en was as gevolg hiervan in staat om dividende met 180% te verhoog. Bykomend hiertoe is ’n Aansporingskorting van R22,53 miljoen toegestaan.

Dit is dan ook gepas om die vorige bestuur en direksie te Met my verkiesing as voorsitter van die direksie en dr Herman van Schalkwyk bedank vir hul bekwame as die nuwe Groep Hoof Uitvoerende Beampte van Suidwes, word leiding. Die werk wat onder daar ’n nuwe era ingelui vir Suidwes en is die direksie en die bestuur hulle leiding gedoen is, voorsien hard aan die werk met nuwe strategieë en planne om Suidwes te ’n goeie fondasie vir versnelde herposisioneer om tot voordeel van sy eienaars te groei. Plaaslik groei, wat nou goed benut kan word. word vernuwing, modernisering en optimalisering van Die inisiatiewe, wat onder veral Africum prosesse in die vooruitsig gestel. Plaaslike en internasionale begin is, is besig om goed te vestig en om geleenthede word geïdentifiseer en groeigeleenthede vir Suidwes van ’n basis te voorsien wat risiko’s beter Suidwes word ontleed vir moontlike toetreding. As ’n landboumaatskappy bly Suidwes beginselvas kan hanteer. geskoei op sy koöperatiewe oorsprong en beginsels en word alle nuwe inisiatiewe As direksie is ons saam met ons mede-eienaars besorg oor ondersoek en ontleed om vas te stel die huidige politieke en ekonomiese situasie in ons land. Ons wil hoe dit die mede-eienaars van die u egter die versekering gee dat alles moontlik gedoen sal word om besigheid sal bevoordeel. Ek en my Suidwes te vernuwe en te rig vir ’n beter toekoms. Alle aanduidings is mededirekteure is opgewonde dat die volgende produksieseisoen, wat die weer betref, beter gaan wees, oor die nuwe energie, idees wat alles ook weer anders gaan laat lyk. Op die ou einde is ons in die hande en planne en sien saam van ons Skepper en kan alles alleen deur Sy wil geskied. met die bestuur uit na ’n rooskleurige Ek bedank graag my mederaadslede, mede-eienaars, die uitvoerende bestuur, personeel toekoms. en almal wat betrokke is by Suidwes vir die samewerking oor die afgelope jaar en ek sien uit om die volgende jaar saam met u aan te pak en ons besigheid tot groter hoogtes te neem.

JJ Viljoen Voorsitter van die Suidwes Beherend Direksie

4


besturende direkteursverslag Ten spyte van die baie uitdagende politieke, ekonomiese en droë toestande gedurende die 2015/2016-finansiële jaar het die Suidwes Groep ’n uitstekende wins voor belasting, Aansporingskorting, Agterskot en minderheidsbelang van R95,1 miljoen behaal. Vir die 2014/2015-finansiële jaar was die ooreenstemmende bedrag R60,1 miljoen. Wat hierdie resultaat meer merkwaardig maak, is die feit dat 40% minder graan as in die vorige seisoen deur Suidwes ontvang, opgeberg en bemark is. Die wins is direk toeskryfbaar aan die volgende segmente van die Suidwes Groep se besighede:

yk l kw S cha van

Die Graandivisie se bydrae tot die Groep het met 43% verminder teenoor die vorige jaar. Hierdie vermindering, wat veroorsaak is deur veral die swak reënval in die gebied, is teengewerk deur die resultate in Africum Beperk, ‘n volfiliaal in die Groep, waarin die Groep se nie-primêre landboubesighede gehuisves word.

D D

r

Korporatiewe koste Finansiering en Beleggings Graan Handel Tegnologie Totaal

2015 2016 R’000 R’000 (89,824) (50,339) 56,839 81,985 85,791 48,461 (197) 4,844 7,501 10,129 60,110 95,080

H

SEGMENT

Agrinet Eiendoms Beperk se bydrae tot die Groep het met 242% verhoog teenoor die vorige jaar. Aan die begin van die finansiële jaar is die beherende belang in PE-BEE Agri Eiendoms Beperk (“Protek”) verkry. Die verkryging van die maatskappy onder sy waarde het ‘n wins opgelewer van R20,5 miljoen. ’n Positiewe bydrae is deur Protek se bedrywighede tot die wins van die Suidwes Groep gemaak. NviroTek Laboratories Eiendoms Beperk het met ‘n uitsonderlike bedryfswins van R6,69 miljoen afgesluit. Dit is 67% beter as die vorige jaar.

5

Suidwes het verder sy versekeringsbesigheid aan Raddix Group Eiendoms Beperk verkoop en `n wins van R11,8m gerealiseer. Suidwes is via Africum ‘n wesenlike aandeelhouer in Raddix.


G raan Die Graandivisie se besigheid is uitgebrei en word in vier maatskappye bedryf, naamlik Suidwes Landbou Eiendoms Beperk (opberging en hantering van graan), Suidwes-Makelary Eiendoms Beperk (SAFEXverhandeling en risikobestuur), Africum Commodities Eiendoms Beperk (graanbemarking en logistiek) en Africum Mills Eiendoms Beperk (graanmeule). Die divisie se wins voor belasting vir die afgelope finansiële jaar het R48,461 miljoen beloop, teenoor R85,791 miljoen vir die vorige finansiële jaar. Suidwes Silobedryf se wins voor belasting vir die finansiële jaar het R29,274 miljoen beloop, teenoor R72,172 miljoen vir die vorige finansiële jaar. Die afname in wins is as gevolg van 40% minder graan ontvang en hanteer in die huidige jaar teenoor die vorige jaar. Die Graanbemarkingsafdeling se wins voor belasting vir die afgelope finansiële jaar het R18,572 miljoen beloop, teenoor R13,613 miljoen vir die vorige finansiële jaar. Die toename in die wins is toeskryfbaar aan die graanmeule se wins wat vir die eerste jaar van produksie gerealiseer het. Suidwes-Makelary se beter wins as die vorige jaar is die resultaat van verhoogde transaksieinkomste as gevolg van die toename in die aantal transaksies vir Africum Commodities, asook ‘n toename in spekulatiewe kliënte-besigheid.

Die verhoogde transaksies deur Africum Commodities is hoofsaaklik die gevolg van produsente wat hul graan kontraktueel verbind het vir lewering aan Africum Commodities en die graan eers teen die einde van die finansiële jaar finaal geprys het.

Daar is die afgelope finansiële jaar groter fokus geplaas op direkte bemarking na eindverbruikers. Nouer samewerking met Transnet en vervoerkontrakteurs is bewerkstellig en meer direkte transaksies is met eindverbruikers gedoen, veral deur meer graan per spoor na kopers te versend.

Die grootste gedeelte van die voorseisoen-leweringskontrakte met kopers het finansiering ingesluit, wat beter rente-inkomste as die vorige jaar tot gevolg gehad het. Graanbemarking se uitgebreide fokus op logistiek het tot gevolg gehad dat die aantal vervoerkontrakteurs aansienlik uitgebrei is, wat groter geleenthede laat ontstaan het om kontrakte meer koste-effektief uit te voer. Daar is ook goeie marges op ingevoerde graan gerealiseer. 6


F inansiering Suidwes Fin het ’n wins van R32,5 miljoen gerealiseer, sowat 11% beter as die voorafgaande finansiële jaar. Die afverkoop van die Debiteureboek aan Landbank (verwys na 2013/2014-finansiële jaar) het Suidwes Fin die geleentheid gebied om sy konsentrasie risiko aansienlik te verlaag. Finansiering word verskaf in sewe van die nege provinsies, naamlik Noordwes, Vrystaat, Mpumalanga, Limpopo, Noordkaap, Kwazulu-Natal en Gauteng. Die gebied word bedien uit 11 kantore. Die finansieringsklante deel almal in die Aansporingskortingskema van Suidwes. Dit het tot gevolg dat Suidwes se aandeelhouersbasis uitgebrei het. Die Debiteureboek onder bestuur het op 30 April 2016 R3,6 biljoen beloop, teenoor 2015 se R3,5 biljoen. R300 miljoen se goedgekeurde fasiliteite is nie gedurende die jaar opgeneem nie omdat boere nie weens die swak klimaatstoestande kon plant nie. Oorlaatskuld beloop R102 miljoen teenoor 2015 se R57 miljoen. Voldoende voorsienings vir moontlike swak skuld, ten bedrae van R15,6 miljoen teenoor die R4,0 miljoen vir 2015, is in plek.

H andel

Tot en met November 2015 het die Handeldivisie goed presteer, aansienlik beter as begroting en die vorige jaar, maar vanweë die min aanplantings en die afskaling van veekuddes is hierdie prestasie nie volgehou vir die tweede helfte van die jaar nie.

Suidwesfin Eiendoms Beperk, Suidwes se versekeringsarm, sluit die jaar af met ‘n wins van R2,1 miljoen teenoor 2015 se R3,1 miljoen. Gedurende April 2016 is die besigheid aan Raddix Group Eiendoms Beperk Die opgraderings van die winkels en uitbreiding van verkoop en Suidwes het in die die reekse het steeds ‘n positiewe invloed gehad op proses sy belang in Raddix winkelverkope (8%) en stoorverkope (11%), maar dit was nie Group Eiendoms Beperk genoeg om die verlies in omset in direkte verkope en brandstof te uitgebrei. negeer nie. Daar is reeds goeie vordering gemaak om die inkomstestroom te diversifiseer en sodoende die totale afhanklikheid van die landbou te verminder. Winkelverkope, wat gedurende die laaste drie jaar ’n groei van 55% getoon het, bly steeds ’n groot fokus en het veral dié jaar ‘n substansiële bydrae gelewer.

7

Alhoewel Handel se kernbesigheid steeds die landbou bly, word daar voortdurend ander geleenthede ondersoek om die volhoubaarheid van die divisie te verseker - veral in moeilike landboujare. Daar is reeds begin met die opgradering van rybane en daar sal voortgegaan word met die strategie. Daar word gefokus om volwaardige rybane met ’n 24-uur diens en geriefswinkels te vestig, waar dit finansieel sin maak.


Handel het spesiale droogtehulp finansieringsprodukte vir produsente beskikbaar gestel en sal baie aktief wees in die verskaffing van ruvoer gedurende die winter. Baie werk is die afgelope vier jaar gedoen om Handel reg te posisioneer vir die toekoms en goeie vordering is hiermee gemaak. Ongelukkig het die omstandighede nie die geleentheid gebied om die werklike potensiaal van die divisie in die finansiële jaar te realiseer nie.

M eganisasie Net soos die Handeldivisie is Meganisasie ook negatief beïnvloed deur die verminderde aanplantings. Omset is 14% laer as die vorige jaar en alhoewel uitgawes met nog 20% gesny is, bly die divisie steeds onder groot druk om winsgewend te kan presteer. Die grootste afname (23%) was by die werkswinkels. ‘n Markaandeel van 20% is egter steeds gehandhaaf in ’n mark wat in totaal met 15% gekrimp het. Strategies is daar ‘n besluit geneem om implemente ‘n groter deel van die divisie se totale verkope te maak en is die Equalizer en die Jupidex alleenagentskap bekom. Wat die opleiding van werktuigkundiges betref, word almal verplig om die CNHopleiding te voltooi, wat sal verseker dat werktuigkundiges se tegniese kennis aansienlik sal verbeter en dat hulle voortdurend blootgestel sal

word aan nuwe tegnologie. Die opleiding van vakmanne is ook verander en word nou deur PMI in Welkom hanteer. Werktuigkundiges word verder ook opgelei as dieselwerktuigkundiges, instede van trekkerwerktuigkundiges.

‘n PLM-spesialis is aangestel om produsente by te staan met presisie boerdery en integrasie van die tegnologie in hulle huidige werktuie. Bemarking word nou voortdurend gedoen en spesiale tariewe word vir produsente vir buiteseisoen werk by die werkswinkels en onderdele aangebied.

B emarking Die gefokusde bemarkingsaksie wat borgskappe vir al die eerste sportspanne van die skole in Suidwes se tradisionele bedieningsgebied behels, is weereens baie suksesvol deur die gemeenskappe ontvang. Rugbyklubs in Suidwes se tradisionele bedieningsgebied se spanne is ook geborg. Hierdie borg was suksesvol aangesien plattelandse rugbyklubs hulle kommer uitgespreek het oor die sluit van klubs as gevolg van die spanning rondom die verkryging van borge. Baie van Suidwes se lede en hulle seuns is by die klubs betrokke. Sekere landbou aksies, soos Vroue-Landbou-Unies, konferensies, veilings, skoue en feeste in die Suidwes bedieningsgebied, is ook, waar moontlik, ondersteun. Die Ons Eie-tydskrif, Facebook-blad, en plaaslike koerante is gebruik om gebeure te rapporteer en kontak met die gemeenskap te behou.

8


Agrinet E I E N D O M S B E P E R K Ten spyte van ‘n uitdagende markomgewing, wat aangedryf is deur verskerpte mededinging, voortslepende negatiewe sentimente in die klein- en groothandelsomgewing en die negatiewe invloed van die wydverspreide droogte, kon Agrinet vir die jaar geëindig 30 April 2016, ‘n rekord resultaat lewer. Hierdie geskiedkundige finansiële resultate is moontlik gemaak deur ‘n kombinasie van klante- en verskafferslojaliteit, sowel as ’n doelgerigte omdraaistrategie wat gevolg is. Alhoewel omset onder geweldige druk was, het verhoogde effektiwiteit die onderneming se winsgewendheid herstel. Die gevolg hiervan was goeie netto wins voor belasting. Die Maatskappy het daarin geslaag om sy visie, naamlik: “Om ‘n oplossing-gedrewe distribusiekanaal van keuse vir ons produkaanbod in Afrika te wees”, suksesvol na te streef en sy strategiese doelwitte te bereik.

Daar is daarin geslaag om in klante se uiteenlopende behoeftes te voorsien en ‘n dinamiese vennoot in ’n veranderde besigheidsomgewing te word. Die sukses van die afgelope finansiële jaar kan ook toegeskryf word aan die positiewe gesindheid en moraal van die Agrinet personeellede.

Agrinet beskik oor kenmerkende en toonaangewende kundigheid, diens en produkte wat oor ‘n tydperk van 65 jaar deur ’n doelgerigte en lojale span ontwikkel is. Dit is veral die N viro T ek L A B O R ATO R I E S suksesvolle vestiging en uitbreiding EIENDOMS BEPERK van eie handelsmerke, naamlik Nexus, Kaufmann, Power NviroTek het, ten spyte van ’n uitdagende markomgewing, met ‘n Master, Speroni en Pascali, uitsonderlike bedryfswins afgesluit, wat 67% beter as die vorige jaar wat hierdie jaar goeie is. Alhoewel die totale omset beter as begroting gevaar het, is kostes ook resultate gelewer het. streng bestuur. Omset uit laboratoriumdienste het 94.7% bygedra tot die jaar se inkomste en die res van die besigheid gedra. Bydraes van al die verskillende ontledingsdissiplines was beter as verwag. Addisionele ontledings, wat bykomend tot die standaard aangevra is, het ‘n goeie bydrae gelewer. Teen die einde van die periode is sukses behaal met ‘n nuwe diens aan die veeartsenybedryf. Laasgenoemde sal bydra om die risiko van die blootstelling aan tradisionele graanmarkte te verminder. 9

‘n Nuwe model word vir Terratek ondersoek. Meer as 40% van Terratek se omset is uit werk in die Kaap gegenereer, aangesien daar geen voltydse landboukundiges in die noorde in diens van die afdeling was nie. Swakker omset, wat hier gerealiseer is, is direk in die groter verlies van die afdeling weerspieël.


Inisiatiewe om meer werk uit ander geografiese gebiede te genereer, het bygedra tot beter kontantvloei, ten spyte van seisoenale skommelinge.

P E - B E E AG R I E I E N D O M S B E P E R K ( P R O T E K ) Africum het ’n 51% belang verkry, effektief vanaf 1 Mei 2015, in Protek, wat ’n jong, snelgroeiende en dinamiese maatskappy in die huis- en tuinmark in Suid-Afrika en Namibië is. Protek fokus op plaagbeheer, kunsmis en spesialiteitsprodukte. Registrasies is ook gedurende die jaar uitgebrei na Botswana en die reeks sal hier uitgerol word sodra dit gefinaliseer is. Protek is tans een van die drie grootste rolspelers in die huis- en tuinplaagbeheermark in Suid-Afrika en verskaf sy produkte aan ’n totaal van ongeveer 3,500 winkels - hoofsaaklik landboubesighede se handelswinkels, kettingwinkels, kwekerye en hardewarewinkels. Gedurende die jaar is ‘n nuwe organiese produkreeks, NutriGreen, uitgerol, asook vyf nuwe chemiese produkte. Ten spyte van moeilike klimaat- en marktoestande het Protek die afgelope jaar hul doelwitte bereik.

Raddix GROUP EIENDOMS BEPERK

Die Suidwes Groep sal via Africum sy belegging in die Raddix Groep in die volgende finansiële jaar aansienlik verhoog. Die Raddix Groep het ten doel om die waarde van advies in die versekeringsbedryf te beskerm en verder uit te bou deur meer beheer oor die waardeketting te neem.

In ‘n omgewing waarin korttermynversekeringsprodukte gestandaardiseer en vereenvoudig word om die afhanklikheid van advies te verlaag, lewer Raddix juis hierdie diens deur produkte te ontwikkel, in samewerking met spesifieke versekeraars, wat die waarde vir kliënte verhoog. Raddix se omset het met ’n addisionele 30% gegroei vanaf ‘n sterk groeikurwe van 54% in die 2014/2015-finansiële jaar. Raddix het die afgelope jaar sy belegging in tegnologie verhoog om hom te posisioneer vir geografiese uitbreiding in die komende finansiële jaar. Die transaksie waarin Raddix Suidwesfin se versekeringsbesigheid bekom het, posisioneer Raddix as een van die sterk spelers in die landbousektor se versekeringsbedryf in Suid-Afrika. Deur sy belegging in Raddix, verseker die Suidwes Groep dat kwaliteit advies en unieke waarde vir produsente geskep word, in ‘n omgewing wat onder druk is weens die impak van verstedeliking en die dalende beskikbaarheid van kwaliteit adviseurs in die platteland.

10


T en S lotte Ek is eers aan die einde van die finansiële jaar, op 1 April 2016, aangestel as Hoof Uitvoerende Beampte van die Suidwes Groep en het dadelik werk daarvan gemaak om die besigheid met sy vele vertakkinge en kompleksiteite te leer ken. Suidwes is ‘n dinamiese besigheid, wat goed geposisioneer is om die uitdagings wat hom tegemoet kom, die hoof te bied. Die finansiële resultate waaroor hier verslag gedoen word, getuig hiervan. Dit getuig egter ook van ‘n kreatiewe, hardwerkende en lojale direksie en personeelkorps. Dit is ‘n voorreg om deel van so ‘n span te kan wees en Suidwes se besigheid op ‘n koöperatiewe wyse uit te bou. Soos baie ander landboubesighede in Suid-Afrika, ervaar Suidwes die heeltyd druk om aan te pas by omstandighede. Die fokus vir die bestuur is om binne die raamwerk van die visie en missie van die Maatskappy, soos vasgestel in samewerking met die direksie, strategieë en planne te ontwikkel wat Suidwes sodanig sal posisioneer dat dit nie net groter, sterker en beter sal word nie, maar in die proses ook sy eienaars saam sal neem, hulle risiko sal verminder en horisonne sal verbreed. Terwyl Suidwes se besigheid normaal sal voortgaan in die volgende jaar, sal baie tyd afgestaan word om die fondasie hiervoor te lê.

Dr HD van Schalkwyk Suidwes Groep Hoof Uitvoerende Beampte

11


GEKONSOLIDEERDE EN AFSONDERLIKE FINANSIELE STATE


SUIDWES BEHEREND (RF) EIENDOMS BEPERK Gekonsolideerde en Afsonderlike Inkomstestaat Vir die jaar geëindig 30 April 2016

Maatskappy

Inkomste

2016 R’000 2 798 892

2015 R’000 2 849 107

2016 R’000 14 707

2015 R’000 10 169

Verkope Koste van verkope Bruto wins Aansporingskorting toeskryfbaar aan Verkope Bruto wins voor Aansporingskorting en Agterskot Ander bedryfsinkomste Beleggingsinkomste Bedryfsuitgawes Bedryfswins Finansieringskoste Verlies met verkoop van Nie-bedryfsbate gehou vir verkoop Wins na finansieringskoste Billike waarde aanpassing Verlies uit ekwiteitsverantwoorde beleggings Wins voor belasting, Aansporingskorting en Agterskot

2 634 940 (2 013 343) 621 597 16 743 638 340 119 197 28 012 (629 890) 155 659 (40 362) 115 297 1 689 (5 163) 111 823

2 687 458 (2 143 646) 543 812 35 778 579 590 100 214 25 657 (567 339) 138 122 (36 906) (91) 101 125 (70) (5 167) 95 888

4 912 9 795 (3 428) 11 279 (1 803) 9 476 9 476

2 961 7 208 (5 886) 4 283 (768) 3 515 3 515

(16 743) (22 532) 5 789

(35 778) (49 888) 14 110

5 789 5 789

14 110 14 110

95 080 (21 790) 73 290

60 110 (15 751) 44 359

15 265 (2 326) 12 939

17 625 (1 984) 15 641

67 943 5 347 73 290

43 043 1 316 44 359

12 939 12 939

15 641 15 641

112,84

71,50

21,49

25,98

15,00 13,00

10,00 -

15,00 13,00

10,00 -

Netto Aansporingskorting en Agterskot Bruto Aansporingskorting en Agterskot Billike waarde aanpassing Wins na Aansporingskorting en Agterskot voor belasting Belasting Wins vir die jaar Toeskryfbaar aan: Aandeelhouers van die Houermaatskappy Nie-beherende belang Verdienste per aandeel toeskryfbaar aan aandeelhouers van die Houermaatskappy Basiese en verwaterde verdienste per aandeel - sent Dividende per aandeel Tussentyds - sent Finaal - sent

13

Groep


SUIDWES BEHEREND (RF) EIENDOMS BEPERK Gekonsolideerde en Afsonderlike Staat van Omvattende Inkomste Vir die jaar geëindig 30 April 2016

Wins vir die jaar

Groep

Maatskappy

2016

2015

2016

2015

R’000

R’000

R’000

R’000

73 290

44 359

12 939

Ander omvattende inkomste

-

-

-

-

Billike waarde aanpassings op finansiële bates

-

-

26 477

22 102

-

26 477

22 102

73 290

44 359

39 416

37 743

67 943

43 043

39 416

37 743

5 347

1 316

-

-

73 290

44 359

39 416

37 743

Ander omvattende inkomste netto na belasting Totale omvattende inkomste vir die jaar

15 641

Toeskryfbaar aan: Aandeelhouers van die Houermaatskappy Nie-beherende belang

14


SUIDWES BEHEREND (RF) EIENDOMS BEPERK Gekonsolideerde en Afsonderlike Staat vaN FinansiËle Posisie Soos op 30 April 2016

15

Groep Maatskappy

2016 2015 2016 2015 R’000 R’000 R’000 R’000 BATES Nie-bedryfsbates 555 379 470 402 562 687 478 402 Eiendom, aanleg en toerusting 358 442 326 868 42 63 Beleggingseiendom 8 940 7 023 Ontasbare bates 92 074 22 499 - Belegging in filiale - - 560 794 476 570 Belegging in gesamentlike ondernemings - 26 791 - Belegging in geassosieerde maatskappye 6 342 5 626 - Ander finansiële bates 50 217 35 423 - Afbetalingsverkoopsfinansiering en lenings 6 519 13 425 - Handelsdebiteure deur banke gefinansier 1 898 2 805 - Uitgestelde belastingbates 30 947 29 942 1 851 1 769 Bedryfsbates 1 263 088 1 199 891 12 628 38 125 Voorraad 571 597 467 710 - Handels- en ander bedrae ontvangbaar 339 885 260 723 8 014 20 055 Lopende lenings aan groepsentiteite - - 320 12 Ander finansiële bates 156 773 88 379 - Handelsdebiteure deur banke gefinansier 336 663 - Huidige belastingbate 7 254 5 390 - Afbetalingsverkoopsfinansiering en lenings 5 237 10 901 - Kontant en kontantekwivalente 182 006 366 125 4 294 18 058 Totale Bates 1 818 467 1 670 293 575 315 516 527 EKWITEIT EN AANSPREEKLIKHEDE EKWITEIT Kapitaal en reserwes toeskryfbaar aan aandeelhouers van die Houermaatskappy Aandelekapitaal 596 602 596 602 Aandelepremie 46 680 50 327 47 001 50 329 Reserwes 15 15 364 749 338 272 Behoue Inkomste 500 612 442 474 30 597 26 693 Gewone aandeelhouersbelang 547 903 493 418 442 943 415 896 Nie-beherende belang in ekwiteit 51 028 13 915 - Totale Ekwiteit 598 931 507 333 442 943 415 896 AANSPREEKLIKHEDE Nie-bedryfslaste 366 367 146 118 126 484 96 716 Ander finansiële laste 272 515 78 689 12 715 11 539 Finansiële bruikhuurverpligting 9 356 5 741 - Uitgestelde belastinglas 64 432 45 072 112 451 82 295 Voorsienings 18 228 13 859 1 318 2 882 Lenings vanaf banke om handelsdebiteure te finansier 1 836 2 757 - Bedryfslaste 853 169 1 016 842 5 888 3 915 Lopende lenings vanaf groepsentiteite 2 368 - 4 697 206 Ander finansiële laste 129 680 648 189 - Huidige belastingverpligting - - - Finansiële bruikhuurverpligting 4 337 2 920 - Handels- en ander bedrae betaalbaar 426 741 324 017 167 Voorsienings 29 219 31 822 - 3 093 Aandeelhouers vir dividend 6 387 8 803 1 024 616 Lenings vanaf banke om handelsdebiteure te finansier 616 1 091 - Bankoortrekking 253 821 - - Totale Aanspreeklikhede 1 219 536 1 162 960 132 372 100 631 Totale Ekwiteit en Aanspreeklikhede 1 818 467 1 670 293 575 315 516 527


SUIDWES BEHEREND (RF) EIENDOMS BEPERK Afsonderlike Staat van Verandering in ekwiteit

Vir die jaar geëindig 30 April 2016

Saldo soos op 1 Mei 2014

Aandelekapitaal

Aandelepremie

Totale aandelekapitaal

Herwaardasie reserwe

Behoue Inkomste

Totaal

Niebeherende belang

Totale Ekwiteit

R ‘000

R ‘000

R ‘000

R ‘000

R ‘000

R ‘000

R ‘000

R ‘000

602

50 329

50 931

316 170

17 075

384 176

-

384 176

Omvattende inkomste

-

-

-

-

15 641

15 641

-

15 641

Wins vir die jaar

-

-

-

-

15 641

15 641

Ander omvattende inkomste

-

-

-

22 102

-

22 102

-

22 102

Billike waarde aanpassings op bates beskikbaar vir verkoop

-

-

-

22 102

-

22 102

-

22 102

Transaksies met aandeelhouers

-

-

-

-

(6 023)

(6 023)

-

(6 023)

Dividende betaal

-

-

-

-

(6 023)

(6 023)

-

(6 023)

Totale bydraes deur en uitreikings aan aandeelhouers

-

-

-

-

(6 023)

(6 023)

-

(6 023)

602

50 329

50 931

338 272

26 693

415 896

-

415 896

Omvattende inkomste

-

-

-

-

12 939

12 939

-

12 939

Wins vir die jaar

-

-

-

-

12 939

12 939

Ander omvattende inkomste

-

-

-

26 477

-

26 477

-

26 477

Billike waarde aanpassings op bates beskikbaar vir verkoop

-

-

-

26 477

-

26 477

-

26 477

Transaksies met aandeelhouers

(6)

(3 328)

(3 334)

-

(9 035)

(12 369)

-

(12 369)

Dividende betaal Terugkoop van aandele

(6)

(3 328)

(3 334)

-

(9 035)

(9 035) (3 334)

-

(9 035) (3 334)

Totale bydraes deur en uitreikings aan aandeelhouers

(6)

(3 328)

(3 334)

-

(9 035)

(12 369)

-

(12 369)

596

47 001

47 597

364 749

30 597

442 943

-

442 943

Saldo soos op 1 Mei 2015

Saldo soos op 30 April 2016

15 641

12 939

16


SUIDWES BEHEREND (RF) EIENDOMS BEPERK Gekonsolideerde Staat van Verandering in Ekwiteit Vir die jaar geëindig 30 April 2016

Saldo soos op 1 Mei 2014

Aandelepremie

Totale aandelekapitaal

Herwaardasie reserwe

Behoue Inkomste

Totaal

Niebeherende belang

Totale Ekwiteit

R ‘000

R ‘000

R ‘000

R ‘000

R ‘000

R ‘000

R ‘000

R ‘000

602

50 264

50 866

15

405 769

456 650

2 712

459 362

Omvattende inkomste

-

-

-

-

43 043

43 043

1 316

44 359

Wins vir die jaar

-

-

-

-

43 043

43 043

1 316

44 359

Transaksies met aandeelhouers

-

63

63

-

(6 338)

(6 275)

9 887

3 612

Uitreiking van aandele Aandele verkry en gekanselleer Verandering in eienaarskap - beheer nie verloor Dividende betaal

-

1 62 -

1 62 -

-

(62) (245) (6 031)

1 (245) (6 031)

9 720 167 -

9 721 (78) (6 031)

Totale bydraes deur en uitreikings aan aandeelhouers

-

63

63

-

(6 338)

(6 275)

9 887

3 612

602

50 327

50 929

15

442 474

493 418

13 915

507 333

Omvattende inkomste

-

-

-

-

67 943

67 943

5 347

73 290

Wins vir die jaar

-

-

-

-

67 943

67 943

5 347

73 290

Transaksies met aandeelhouers

(6)

(3 647)

(3 653)

-

(9 805)

(13 458)

31 766

18 308

Dividende betaal Terugkoop van aandele Verandering in eienaarskap - beheer verloor Besigheidsamevoeging

(6)

(3 647)

(3 653)

-

(8 981)

(2 909)

-

-

-

-

(824) -

(8 981) (3 653) (824) -

305 34 370

(11 890) (3 653) (519) 34 370

(6)

(3 647)

(3 653)

-

(9 805)

(13 458)

31 766

18 308

596

46 680

47 276

15

500 612

547 903

51 028

598 931

Saldo soos op 1 Mei 2015

Totale bydraes deur en uitreikings aan aandeelhouers Saldo soos op 30 April 2016

17

Aandelekapitaal


SUIDWES BEHEREND (RF) EIENDOMS BEPERK Gekonsolideerde en Afsonderlike Kontantvloeistaat Vir die jaar geëindig 30 April 2016

Groep 2016 R’000

Maatskappy 2015 R’000

2016 R’000

(28 697)

42 810

17 452

(7 887)

1 640 28 008 4 (39 746) (18 603)

63 468 25 653 4 (36 061) 2 850 (13 104)

9 460 682 9 113 (1 803) -

(13 583) 1 132 6 077 (768) (745)

Kontantvloei verkry uit/(aangewend in) beleggingsaktiwiteite

(86 915)

(121 636)

(25 807)

5 164

Aankope van eiendom, aanleg en toerusting Opbrengs met verkoop van eiendom, aanleg en toerusting Aankope van beleggingseiendom Kapitalisering van ontasbare bates Besigheidsamevoeging Beweging in beleggings (ingesluit finale, gesamentlike entiteite en geassosieerdes) Opbrengs met verkoop van beleggings Toename van ander finansiële bates Afname in handelsdebiteure deur banke gefinansier Lenings toegestaan aan ekwiteitsverantwoorde beleggings (Toename)/Afname in lenings aan groepsentiteite Toename in lenings vanaf groepsentiteite

(46 869) 1 233 (625) 1 324

(31 101) 5 990 (6 715) (846) -

10 -

(68) -

21 198 14 543 (81 036) 1 234 (286) 2 369

(991) 4 905 (80 258) 2 731 (15 351) -

(30 000) (308) 4 491

5 026 206

(322 328)

365 581

(5 409)

14 704

(324 688) 12 570 4 416 (1 396) (1 340) (11 890)

9 720 361 027 8 476 (4 550) (3 061) (6 031)

(3 334) 6 960 (9 035)

20 727 (6 023)

(437 940) 366 125 (71 815)

286 755 79 370 366 125

(13 764) 18 058 4 294

11 981 6 077 18 058

Kontantvloei verkry uit/(aangewend in) bedryfsaktiwiteite Kontantvloei verkry uit bedrywighede/(aangewend in) Rente ontvang Dividende ontvang Rente betaal Kontantvloei vanaf Nie-bedryfsbate gehou vir verkoop Belasting betaal

Kontantvloei verkry uit/(aangewend in) finansieringsaktiwiteite Uitreiking van gewone aandelekapitaal Terugkoop van aandele (Toename)/Afname in ander finansiële laste Afname in afbetalingsverkoopsfinansiering en lenings Toename/(Afname) in finansiële bruikhuurverpligting Afname in lenings vanaf banke om handelsdebiteure te finansier Bewegings in lenings verkry deur Besigheidsamevoegings Dividende betaal Netto beweging in kontant en kontant ekwivalente vir die jaar Kontant en kontantekwivalente - begin van die jaar Kontant en kontantekwivalente - einde van die jaar

2015 R’000

18


SUIDWES BEHEREND (RF) EIENDOMS BEPERK Segmentontleding Vir die jaar geëindig 30 April 2016

Graan

R’000

Finansiering en Beleggings

Tegnologie

Korporatief

R’000

R’000

R’000

R’000

Konsolidasie

Totaal

R’000

R’000

Inkomste

244 741

2 428 286

130 177

49 091

169 335

(222 738)

2 798 892

Finansieringskoste

(15 286)

(35 866)

(4 690)

(327)

(18 140)

33 947

(40 362) (14 397)

Waardevermindering en waardedaling

277

(8 986)

(239)

(1 525)

(3 924)

-

Amortisasie

-

(104)

-

(55)

(38)

-

(197)

Inkomste/(Verlies) uit ekwiteitsverantwoorde beleggings

-

(5 724)

491

68

2

-

(5 163)

Wins/(Verlies) voor belasting

48 461

4 844

81 985

10 129

(50 339)

-

95 080

Totale bates

506 914

864 488

127 883

36 139

1 445 686

(1 162 643)

1 818 467

Totale laste

(237 435)

(634 873)

(84 655)

(9 985)

(85 341)

(167 247)

(1 219 536)

14 925

17 192

93

1 964

12 696

-

46 870

Kapitaaluitgawes

Vir die jaar geëindig 30 April 2015

Graan

R'000

Handel

Finansiering en Beleggings

Tegnologie

Korporatief

R'000

R'000

R'000

R'000

Konsolidasie

R'000

Totaal

R'000

Inkomste

292 200

2 479 476

86 536

50 149

212 389

(271 643)

2 849 107

Finansieringskoste

(10 493)

(23 311)

(9 356)

(508)

(39 139)

45 901

(36 906) (22 353)

Waardevermindering en waardedaling

(6 031)

(10 501)

(131)

(1 974)

(3 716)

-

Amortisasie

-

(24)

-

(107)

(169)

-

(300)

Inkomste/(Verlies) uit ekwiteitsverantwante beleggings

-

(4 996)

(274)

103

-

-

(5 167)

Wins/(Verlies) voor belasting

85 791

(197)

56 839

7 501

(89 824)

-

60 110

Totale bates

290 230

794 544

(155 451)

32 487

1 252 100

(543 617)

1 670 293

Totale laste

(212 606)

(570 386)

(118 110)

(13 728)

(267 223)

19 093

(1 162 960)

7 020

9 772

355

13 110

7 094

(47)

37 304

Kapitaaluitgawes

19

Handel


direksie 1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

1. Mnr JJ Viljoen (Voorsitter) 2. Mnr FE Marx (Ondervoorsitter) 3. Dr HD van Schalkwyk (Besturende Direkteur) 4. Mnr PF Delport (Voorsitter: Sosiaal-, Etiese en Vergoedingskomitee) 5. Mnr GT Geldenhuys 6. Mnr JJ le Roux 7. Mnr GL Malherbe 8. Me B Mathews (Voorsitter: Oudit-, Risiko- en IT-Komitee) 9. Mnr JHT Delport 10. Mnr G Potgieter (Direkteur: Finansies)

20


UITVOERENDE KOMITEE 1

2

3

4

5

6

1. Dr HD van Schalkwyk (Groep Hoof Uitvoerende Beampte) 2 . Mnr G Potgieter (Hoof Uitvoerende Beampte: Finansiering, Waarnemend) 3. Mnr PJM Nelissen (Groep Hoof Operasionele Beampte & Hoof Uitvoerende Beampte: Handel) 4. Mnr AJS Jordaan (Hoof Uitvoerende Beampte: Graan) 5. Mnr D Linde (Groep Hoof Regsbeampte & Groepsekretaris) 21

6. Me D Engelbrecht (Groep Hoof Finansiële Beampte, Waarnemend)


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.