HOOFGEDAGTE : KRAG OM OORVLOEDIG TE WEES THEME : POWER TO OVERFLOW Rom 15:13 - En mag die God van die hoop julle vervul met alle blydskap en vrede deur die geloof, dat julle oorvloedig kan wees in die hoop deur die krag van die Heilige Gees! Rom 15:13 May the God of your hope so fill you with all joy and peace in believing [through the experience of your faith] that by the power of the Holy Spirit you may abound and be overflowing (bubbling over) with hope. (AMPL) INLEIDING / INTRODUCTION: Ons (as persoon en die Kerk as geheel )KAN VERVUL WEES tot OORLOPENS TOE WE (as a person and the church as a whole )CAN BE FILLED TO CAPACITY:
Paulus bid in Efes 3:19-… sodat julle vervul kan word TOT AL DIE VOLHEID van God. Paul prays in Eph 3:19-… that you may be filled [through all your being] unto all the fullness of God [may have the richest measure of the divine Presence, and become a body wholly filled and flooded with God Himself]! Eph 1:23 describes the church to be “His body, the fullness of Him Who fills all in all [for in that body lives the full measure of Him Who makes everything complete, and Who fills everything everywhere with Himself].
Eph 1:22-23 En Hy het alle dinge onder sy(JESUS) voete onderwerp en Hom as Hoof bo alle dinge aan die gemeente gegee, wat SY LIGGAAM is, DIE VOLHEID VAN HOM WAT ALLES IN ALMAL VERVUL. Volgens ;n ONLANGSE BOODSKAP WAT ONS GEHOOR HET – DAAR IS ‘n VERSKIL TUSSEN “ GEVUL” (FILLED) en VOL WEES( FULL –FILLED TO THE TOP …..and RUNNING OVER) MET GOD WAT “IN”ONS WERK, kan ons OORVLOEDIG WEES - BUT WITH GOD WORKING IN US, WE CAN OVERFLOW Paulus skryf in Efes 3:20 - En aan Hom wat mag het om te doen ver bo alles wat ons bid of dink, volgens DIE KRAG WAT IN ONS WERK, …… Eph 3:20 Now to Him Who, by (in consequence of) the [action of His] power that is at work within us, is able to [carry out His purpose and] do superabundantly, far over and above all that we [dare] ask or think [infinitely beyond our highest prayers, desires, thoughts, hopes, or dreams]-NOU VERSTAAN ONS DIE WOORDE VAN JESUS in Joh 7:37-38 … As iemand dors het, laat hom na My toe kom en drink! 38 Hy wat in My glo, soos die Skrif sê: strome van lewende water sal uit sy binneste vloei. WE GET TO UNDERSTAND THE WORDS OF THE LORD JESUS in Joh 7:37-38 …. If any man thirst, let him come unto me, and drink. He that believeth on me, as the scripture hath said, out of his belly shall flow rivers of living water. ONS KAN NET OORVLOEI MET DIT WAARMEE ONS GEVUL IS: Luk 6:45 Die goeie mens bring uit die goeie skat van sy hart te voorskyn wat goed is; en die slegte mens bring uit die slegte skat van sy hart te voorskyn wat sleg is; want uit die oorvloed van die hart spreek sy mond. WE WILL OVERFLOW OF WHAT WE HAVE BEEN FILLED WITH : Luk 6:45 The upright (honorable, intrinsically good) man out of the good treasure [stored] in his heart produces what is upright (honorable and intrinsically good), and the evil man out of the evil storehouse brings forth that which is depraved (wicked and intrinsically evil); for out of the abundance (overflow) of the heart his mouth speaks. DIE KERK IS VERONDERSTEL OM MEKAAR TE HELP GROEI (ONTWIKKEL ) totdat ons kom by: The church is supposed to help one another to [develop] UNTILL WE ALL COME TO: a. Volkome eenheid in Geloof – Joh 17:23 ; Efes 4:13 / (Completeness) oneness in the faith b. Volkome [full and accurate] kennis van die Seun van God – Job 36:4 / complete [full and accurate] knowledge of the Son of God, c. Volwassenheid ; Volheid van ( Sy ) persoonlikheid ( in ons ) / completeness of (His) personality (in us) which is nothing less than the standard height of Christ's own perfection), d. die mate van die VOLLE GROOTTE van Christus ( Efes 4:13 )/ the measure of the stature of the fullness of the Christ and the completeness found in Him. (Eph 4:13) ONS MOET DIE KRAG Hê OM OORVLOEDIG TE WEES!!! 1. OORVLOEDIG IN LIEFDE / Overflowing in Love • 1Thess 3:12 en mag die Here julle ryk en oorvloedig maak in liefde vir mekaar en vir almal, soos ons ook teenoor julle is, …..1Th 3:12 And may the Lord make you to increase and excel and overflow in love for one another and for all people, just as we also do for you, • 2Kor 2:4 Want uit groot verdrukking en benoudheid van hart het ek aan julle geskrywe, …. dat julle mag weet van die liefde wat ek oorvloedig vir julle het. …..2Co 2:4 For I wrote you …. to make you realize the overflowing love that I continue increasingly to have for you.
2. OORVLOEDIG IN GENADE / Overflowing in Grace and Mercy • Jud 1:2…. Mag barmhartigheid en vrede en liefde vir julle vermenigvuldig word! Jud 1:2 May mercy, [soul] peace, and love be multiplied to you. • May mercy, peace, and love be yours in full measure. (Jud 1:2) • 1Pet 1:2 …. Mag genade en vrede vir julle vermenigvuldig word! …. You were chosen … and were made a holy people by his Spirit, to obey Jesus Christ and be purified by his blood. May grace and peace be yours in full measure. (1Pe 1:2) • Rom 6:1 …. Sal ons in die sonde bly, dat die genade meer kan word? ….. (We are NOT supposed to) to remain in sin in order that God's grace (favor and mercy) may multiply and overflow?- Rom 6:1 • Rom 5:17 …. veel meer sal hulle wat die oorvloed van die genade en van die gawe van die geregtigheid ontvang, in die lewe heers deur die Één, Jesus Christus. …. ..Those who receive [God's] overflowing grace (unmerited favor) and the free gift of righteousness [putting them into right standing with Himself] (they will) reign as kings in life through the one Man Jesus Christ (the Messiah, the Anointed One). Rom 5:17 • Jak 3:17 Maar die wysheid van bo is … vol barmhartigheid en goeie vrugte, ….overflowing with mercy and blessings…. (Jak 3:17) …. Real wisdom, God's wisdom, begins with a holy life and is characterized by getting along with others. It is gentle and reasonable, overflowing with mercy and blessings, not hot one day and cold the next, not two-faced. (Jam 3:17)
3. OORVLOED VAN BLYDSKAP / Overflowing with JOY • Jesus het gesê in Joh 15:11 Dit het Ek vir julle gesê, dat my blydskap in julle kan bly en julle blydskap volkome kan word. … Jesus said in Joh 15:11 - I have told you these things, that My joy and delight may be in you, and that your joy and gladness may be of full measure and complete and overflowing. • Joh 16:24 Bid en julle sal ontvang, sodat julle blydskap volkome kan wees. … Ask in my name, according to my will, and he'll most certainly give it to you. Your joy will be a river overflowing its banks! (Joh 16:24) • PAULUS skryf – 2Kor 7:4 …ek is vervul met troos; ek loop oor van blydskap ….PAUL WRITES - I have great boldness and free and fearless confidence and cheerful courage toward you; my pride in you is great. I am filled [brimful] with the comfort [of it]; with all our tribulation and in spite of it, [I am filled with comfort] I am overflowing with joy. 2Co7:4
4. OORVLOED VAN HOOP / OVERFLOWING IN HOPE Rom 15:13 En mag die God van die hoop julle vervul met alle blydskap en vrede deur die geloof, dat julle oorvloedig kan wees in die hoop deur die krag van die Heilige Gees! May the God of your hope so fill you with all joy and peace in believing [through the experience of your faith] that by the power of the Holy Spirit you may abound and be overflowing (bubbling over) with hope. Rom 15:13
5. OORVLOED VAN GELOOF / OVERFLOWING IN FAITH Kol 2:6-7 Soos julle dan Christus Jesus, die Here, aangeneem het, wandel so in Hom, 7 gewortel en opgebou in Hom en bevestig in die geloof, soos julle geleer is, terwyl julle daarin oorvloedig is in danksegging. Have the roots [of your being] firmly and deeply planted [in Him, fixed and founded in Him], being continually built up in Him, becoming increasingly more confirmed and established in the faith, just as you were taught, and abounding and overflowing in(faith) with thanksgiving. Col 2:7 How van you be OVERFLOWING in FAITH if you do not even know WHERE TO GET … WHERE DOES IT COME FROM ? – Rom 8:17
6. OORVLOED VAN VRYGEWIGHEID (OVERFLOWING IN GENEROSITY) Luk 6:38 Gee, en aan julle sal gegee word. ‘n Goeie maat wat ingedruk en geskud en oorlopend is, sal hulle in jul skoot gee, want met dieselfde maat waarmee julle meet, sal weer vir julle gemeet word. …. Give, and [gifts] will be given to you; good measure, pressed down, shaken together, and running over, ….. For with the measure you deal out [with the measure you use when you confer benefits on others], it will be measured back to you. Luk 6:38
Rom 15:29 En ek weet dat as ek na julle kom, ek met die volle seën van die evangelie van Christus sal kom. …. When I come to you, I know that I shall come with a full measure of the blessing of Christ. (Rom 15:29) Mal 3:10 Bring die hele tiende na die skathuis, sodat daar spys in my huis kan wees; en beproef My tog hierin, sê die HERE van die leërskare, of Ek vir julle nie die vensters van die hemel sal oopmaak en op julle ‘n oorvloedige seën sal uitstort nie. …. Mal 3:10 Bring all the tithes (the whole tenth of your income) into the storehouse, that there may be food in My house, and prove Me now by it, says the Lord of hosts, if I will not open the windows of heaven for you and pour you out a blessing, that there shall not be room enough to receive it. [Mal. 2:2.] 2Co 8:7 Maar soos julle in alles oorvloedig is—in geloof en woord en kennis en alle ywer en in julle liefde vir ons—sorg dat julle ook in hierdie liefdedaad oorvloedig is. 2Co 8:7 Now as you abound and excel and are at the front in everything--in faith, in expressing yourselves, in knowledge, in all zeal, and in your love for us--[see to it that you come to the front now and] abound and excel in this gracious work [of almsgiving] also. SLOT : Ons is NIE veronderstel om OORVLOEDIG te wees in SONDE nie – (Mat 23:32) (NOT OVERFLOWING IN SIN) Luk 12:15 En Hy sê vir hulle: Pas op en wees op julle hoede vir die hebsug, want iemand se lewe bestaan nie uit die oorvloed van sy besittings nie. We should ….. keep free from all covetousness (the immoderate desire for wealth, (and) the greedy longing to have more); for a man's life …. is not derived from possessing overflowing abundance or (what) is over and above his needs. Gebed: Vader ek bid dat elkeen wat hierdie boodskap hoor in alles oorvloedig sal wees—in geloof en woord en kennis en alle ywer ,in liefde, Blydskap en Hoop en Vrygewigheid; AMEN Kontak en Bestellings Besonderhede : Pastoor Marius Swart Sel : 0845970248 Posbus 302 Scottburgh 4180 Epos: marius@coastland.org Webtuiste: www.coastland.org Bankbesonderhede : M.Swart NEDBANK Rek no: 1051703883 Takkode: 198765
Whatsapp ons by 0845970248 En ontvang elke oggend WOORD-op-‘n –DRAFSTAP