Bedieninge / Ministries Pastoor Vise Voorsitter C.R.O.P Intersessors Evangelisasie Kinderkerk Berading
Marius Swart Corrie vd Westhuizen Lena Visser Antonette Eardley Gert van Wyk Betsie van Rooyen Kotie Swart
0845970248 0721479939 0828517526 0824490743 0721234737 0760765495 0835948133
Selgroepe / Cellgroups AREA
SELLEIER
KONTAK BESONDERHEDE
SCOTTBURGH 1 LOERIE GARDENS 20 RAYMOND AVE
Coennie & Hannelie De Bruyn
0827271728 Kdebruyn @aquatransport.co.za
PENNINGTON 26 Douglas rd
Johan en Petro Du Plooy
IFAFA SELGROEP Reataurant CLUB MARINA
Pastoor Marius
KOELWATER/LONGBEACH 157 BARRACUTA DRIVE LONGBEACH
Tony & Gretha Du Preez
HIBBERDENE WOODGRANGE WEG
Corrie & Liezl vd Westhuizen
0828275162 petroduplooy@gmail.com 0845970248 marius@coastland.org 0823785874 adupreez@vodamail.co.za 0721479939 woodgrange@vodamail.co.za
Augustus 2016
Maandblad kontak : Ina Enslin ina.enslin@gmail.com 079 829 0480 BANK BESONDERHEDE / BANKING DETAILS: AGS van SA SCOTTBURGH STANDARD BANK REK: NO 052850889
Pastoor Marius & Kotie Swart Sel: 084 597 0248 / 083 594 8133 1
Epos: marius@coastland.org Web: http://www.coastland.org.
…...Vanaf bladsy 6
GOD IS ONBEWEEGLIK en ONVERANDERLIK (NIE DUBBELHARTIG NIE)
Jes 14:24 Die HERE van die leërskare het gesweer en gesê: Waarlik, soos Ek gedink het, so gebeur dit; en soos Ek besluit het, kom dit tot stand: Jes 14:26 Dit is die besluit wat geneem is oor die hele aarde, en dit is die hand wat uitgestrek is oor al die nasies; Jes 14:27 want die HERE van die leërskare het dit besluit—wie sal dit kan verydel? En sy hand is uitgestrek—wie sal dit kan afkeer?
WAT HET GEWORD VAN AL MY/ONS PLANNE ? SPR 19:21 - 21 Al maak mense hoeveel planne, wat die Here besluit, staan vas. (NV) Pro 19:21 Baie planne is in ‘n man se hart, maar die raad van die HERE, dié sal bestaan. (AMP) Many plans are in a man's mind, but IT IS THE LORD'S PURPOSE FOR HIM THAT WILL STAND. Pro 19:21 We humans keep brainstorming options and plans, but GOD'S PURPOSE prevails. ONTHOU JY ? 1: ONS IS GOD SE GELIEFDES SKRIFGEDEELTE: 2Sam 12:24 David comforted Bathsheba his wife, and went to her and lay with her; and she bore a son, and she called his name Solomon. And the Lord loved [the child]; 2Sa 12:25 He sent [a message] by the hand of Nathan the prophet, and [Nathan] called the boy's [special] name Jedidiah [beloved of the Lord], because the Lord [loved the child]. 2Sa 12:24-25 …. En sy het ‘n seun gebaar, en hy het hom Salomo genoem. En die HERE het hom liefgehad, en Hy(GOD) het hom(Salomo) deur Natan, die profeet, Jedídja (GELIEFDE VAN DIE HERE) laat noem, ter wille van die HERE. 2 - ONS IS DIE OBJEK VAN GOD SE VOORSIENING Ons het ook gelees in Rom 9:25 Soos Hy ook in Hoséa sê: Ek sal die wat nie my volk is nie, my volk noem; en haar wat nie bemin is nie, beminde; DIE VRAAG WAT ONS VRA - WIE IS EK ? – DIE ANTWOORD (1)Die een wat aan GOD BEHOORT; (2)Die PLEK waar GOD WOON ,en (3)DIE OBJEK VAN GOD SE VOORSIENING …....vervolg op bladsy 4
Isa 14:24 The Lord of hosts has sworn, saying, Surely, as I have thought and planned, so shall it come to pass, and as I have purposed, so shall it stand-Isa 14:26 This is the [Lord's] purpose that is purposed upon the whole earth [regarded as conquered and put under tribute by Assyria]; and this is [His omnipotent] hand that is stretched out over all the nations. Isa 14:27 For the Lord of hosts has purposed, and who can annul it? And His hand is stretched out, and who can turn it back?
HERINNER JOUSELF , WIE IS NOU EINTLIK GOD Ons wil planne maak en God moet by “ons” planne inval
Isa 46:9 Dink aan die dinge wat tevore was, van ouds af, DAT EK GOD IS, EN DAAR IS GEEN ANDER NIE; EK IS GOD, EN DAAR IS NIEMAND SOOS EK NIE; Isa 46:10 wat van die begin af verkondig die einde, en van die voortyd af wat nog nie gebeur het nie; wat sê: My raad sal bestaan, en al wat my behaag, sal Ek doen;
ONS MOET WEEREENS BY GOD HOOR …. HERE WAT IS U PLAN VIR ONS DIT WAT VAN GOD IS SAL BLY STAAN
Act 5:38-39 En nou sê ek vir julle, bly af van hierdie manne en laat hulle staan; want as hierdie voorneme of hierdie werk uit mense is, sal dit vernietig word; 39 maar as dit uit God is, kan julle dit nie vernietig nie—dat dit nie miskien bevind word dat julle selfs teen God stry nie.
Gamaliel – praat met Israeliete wat PETRUS hulle wil stenig – vertel hulle van THEUDAS- 400 man agter hom aan – omgekom en almal verstrooi ; daarna was JUDAS die Galileer – omgekom en almal verstrooi. ONS WEET AL DIE APOSTELS BEHALWE JOHANNES HET ‘n TRAGIESE DOOD GESTERF ; ONS WEET PETRUS IS ONDERSTEBO GEKRUISIG – MAAR DIE KONINKRYK VAN JESUS STAAN VANDAG NOG STEEDS, STERKER AS OOIT. MAAK JOU PLANNE…. GOD SE PLAN … EN DIT 7 SAL WERK
PROGRAM VIR DIE MAAND 3 6
Verkiesing Manne Biduur Methodist Church Fete 7 NAGMAAL 10 Vroue Biduur @ 10:00 12 – 14 Mannekamp 14 Spesiale diens – Spesiale Prediker 17 Vroue Biduur @ 10:00 NG Kerk uitreik Middag 21 Spesiale Diens – Spesiale Prediker 26- 30 Hope for Kids – EE3 Training 27 Sondag diens SPESIALE AFKONDIGING:/ SPECIAL ANOUNCEMENT LESOTHO – MISSION - OUTREACH - Fri 28- Sun 30 October Those who would like to join us, please contact Michelle Bezuidenhout at 0837287817 We leave early Friday morning to return on Sunday Afternoon
……..vanaf bladsy 4
GETUIENIS AANGAANDE GOD - Job 23:13 Maar HY BLY ONVERANDERLIK Een—wie sal Hom dan teëhou? En wat sy siel begeer, dit doen Hy. AMPL - Job 23:13 But HE IS UNCHANGEABLE, and who can turn Him? And what He wants to do, that He does. Job 23:13 "But he is singular and sovereign. Who can argue with him? He does what he wants, when he wants to. Psa 33:10 Die HERE vernietig die raad van die nasies, Hy verydel die gedagtes van die volke. Psa 33:11 Die raad van die HERE bestaan vir ewig, die gedagtes van sy hart van geslag tot geslag. Psa 33:10 The Lord BRINGS THE COUNSEL OF THE NATIONS TO NOUGHT; He makes the thoughts and plans of the peoples of no effect. Psa 33:11 The counsel of the Lord stands forever, the thoughts of His heart through all generations. ……..vervolg op bladsy 7
Verjaarsdae 4 Aug – Denzil Thomas - 0782797505 19 Aug - Ivan Bennewith – 0826815816 21 Aug – Sandra Schoeman – 0720725234 23 Aug – Jessica Smith - 0763648815 26 Aug – Jessica Kotze – 0785433441 26 Aug – Charlotte Swanepoel - 0712710757 27 Aug – Ina Rudolph – 0832727176
BAIE GELUK AAN ALMAL WAT VERJAAR SELGROEP Diens BEURTE August us— Mtwalume September - Scottburgh 3
….van bladsy 2 3Jo 1:1 Die ouderling aan die GELIEFDE Gajus wat EK IN WAARHEID LIEFHET. 3Jo 1:2 GELIEFDE, EK WENS dat dit met jou IN ALLES GOED MAG GAAN en dat jy GESOND is, SOOS DIT MET JOU SIEL GOED GAAN; (3Jo 1:2) BELOVED, I pray that you may PROSPER IN EVERY WAY and [that your body] may keep well, EVEN AS [I KNOW] YOUR SOUL KEEPS WELL AND PROSPERS.
Jy het 'n visie nodig
_____________________________________________________________________________
Hoeveel preke het ons gehoor deur hierdie jaar ? Helfte 52 /53 weke in jaar Sommige was by selgroep - Nog so 25 meer … WAS DIT DIE MOEITE WERD ? Hoeveel etes het jy ge-eet – Jy Kan nie spyskaart onthou nie – maar elkeen het bygedra om jou aan die lewe te hou?
ONS MAAK BAIE PLANNE Pro 19:21 Many plans are in a man's mind, but it is the Lord's purpose for him that will stand. Spr 16:1 Die planne van die hart is van die mens, maar die antwoord van die tong kom van die HERE. MESSAGE - Pro 16:1 Mortals make elaborate plans, but GOD has the last word.
3 DINGE WAT ONS DOEN WAT DALK TEENSTRYDIG MET GOD SE DOEL KAN WEES :
PLANS / PLANNE } PROGRAMS / PROGRAMME } vs. POSE/DOEL PERSONALITIES / PERSOONLIKHEDE
GOD’s
PUR-
}
Ons moet kan….onderskei tussen OMDAT…en…SODAT
Pro 16:3 Laat jou werke aan die HERE oor, dan sal jou planne uitgevoer word. MESSAGE - Pro 16:3 Put GOD in charge of your work, then what you've planned will take place. AMPL - Pro 16:3 Roll your works upon the Lord [commit and trust them wholly to Him; He will cause your thoughts to become agreeable to His will, and] so shall your plans be established and succeed. GETUIENIS AANGAANDE GOD - Job 23:13 Maar HY BLY ONVERANDERLIK Een—wie sal Hom dan teëhou? En wat sy siel begeer, dit doen Hy. AMPL - Job 23:13 But HE IS UNCHANGEABLE, and who can turn Him? And what He wants to do, that He does. Job 23:13 "But he is singular and sovereign. Who can argue with him? He does what he wants, when he wants to. Psa 33:10 Die HERE vernietig die raad van die nasies, Hy verydel die gedagtes van die volke. Psa 33:11 Die raad van die HERE bestaan vir ewig, die gedagtes van sy hart van geslag tot geslag. Psa 33:10 The Lord BRINGS THE COUNSEL OF THE NATIONS TO NOUGHT; He makes the thoughts and plans of the peoples of no effect. Psa 33:11 The counsel of the Lord stands forever, the thoughts of His heart through all generations. …...vervolg op bladsy 6
Jakobus 1:17 NLV
As jou visie in die lewe is om so ryk as moontlik te word, elke sent wat jy maak op te gaar, en elke nuk of gril te bevredig - kom jou visie nie van God af nie. As jou visie egter is om sukses te behaal, jou sukses te gebruik om ander te seën, en die roeping van God op die aarde te vervul, is jou visie van God. Toe God vir Abraham geroep het, het Hy hom drie dinge belowe: 'Ek sal jou die voorvader maak van 'n groot nasie. Ek sal jou seën sodat jy geëerd sal wees, en vir ander tot 'n seën sal wees' (Genesis 12:2 NLV). Verstaan mooi: elke waardige visie kom van God af, of dit nou verwant is aan sogenaamde 'geestelike' sake of nie, en of die persoon met die visie besef dat dit van God af kom, of nie. Die Bybel sê, 'Van bo af kom net goeie, ja, volmaakte gawes. Hulle kom van die Vader wat die hemelligte geskep het. Anders as die hemelligte, staan Hy onbeweeglik vas.' Ons is geneig om ons lewens te kompartementaliseer, om te dink dat God invloed het wanneer dit by 'geestelike' visies, missies en doelwitte kom, maar dat Hy nie eintlik by 'sekulêre' visies, missies en doelwitte betrokke is nie. St Augustine het gesê, 'Laat elke Christen verstaan dat waar ook al waarheid te vinde is, dit aan sy meester behoort.' God is die fontein van alle waarheid, en die bron van alle waardige visies. Omdat Hy vir jou jou visie gegee het, moet jy jouself elke dag daaraan verbind. Die psalmdigter het gesê, '...Groot is 5 die Here wat Hom verheug in die vrede [sukses] van sy dienaar' (Psalm 35:27 NLV). Met