Maandblad oktober 2016

Page 1

Bedieninge / Ministries Pastoor Vise Voorsitter C.R.O.P Intersessors Evangelisasie Kinderkerk Berading

AREA

Marius Swart Corrie vd Westhuizen Johan en Petro du Plooy Antonette Eardley Gert van Wyk Betsie van Rooyen Kotie Swart

0845970248 0721479939 0828275162 0824490743 0721234737 0760765495 0835948133

Selgroepe / Cellgroups SELLEIER

SCOTTBURGH 1 LOERIE GARDENS 20 RAYMOND AVE

Coennie & Hannelie De Bruyn

PENNINGTON 26 Douglas rd

Johan en Petro Du Plooy

IFAFA SELGROEP Reataurant CLUB MARINA

Pastoor Marius

HIBBERDENE WOODGRANGE WEG

Corrie & Liezl vd Westhuizen

KOELWATER/LONGBEACH 157 BARRACUTA DRIVE LONGBEACH

Tony & Gretha Du Preez

KONTAK BESONDERHEDE

0827271728 Kdebruyn @aquatransport.co.za 0828275162

petroduplooy@gmail.com 0845970248 marius@coastland.org

0823785874 adupreez@vodamail.co.za 0721479939 woodgrange@vodamail.co.za

Maandblad kontak : Ina Enslin ina.enslin@gmail.com 079 829 0480 BANK BESONDERHEDE / BANKING DETAILS: AGS van SA SCOTTBURGH STANDARD BANK REK: NO 052850889

OKTOBER OKTOBER 2016 2016 Marius & Kotie Swart

Sel: 084 597 0248 / 083 594 8133 1

Epos: marius@coastland.org

Web:uiste : http://www.coastland.org.


Boodskap van Pastoor Marius en Kotie

JY KAN DIT DOEN / YOU CAN DO IT !!!

Daar is ‘n koortjie wat ons gesing het : Ek is tot alles, tot alles in staat Ek is tot alles, tot alles in staat Deur Jesus Christus , Wie my die krag gee Is ek tot alles, tot alles in staat

Vanuit die skrif in Phil 4:13 - I can do “all things” through Christ which strengtheneth me. ….Phi 4:13 Ek is tot “alles” in staat deur Christus wat my krag gee. OOK WANNEER DIT KOM BY WARE AANBIDDING VAN GOD: Joh 4:23-24 23 Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis hê dat die mense wat Hom aanbid, dit so moet doen. 24 God is Gees, en dié wat Hom aanbid, moet Hom deur die Gees en in waarheid aanbid." (NV) Ja, God soek AANBIDDING, maar meer as dit GOD SOEK “AANBIDDERS” en NIE sommer ENIGE AANBIDDERS NIE, maar mense wat HOM IN GEES en IN WAARHEID AANBID. Daarom dat ek vir jou WIL SE “ JY KAN DIT DOEN / YOU CAN DO IT! Hoekom weet ek dit ? Want: 1.

JY IS GESKAPE om GOD te aanbid ;

Jes 43:7 7 elkeen wat na my Naam genoem word, elkeen wat Ek

geskep het tot my eer, wat Ek gevorm het, wat Ek gemaak het. (NV)………: for I have created him for my glory, 2. JY IS UITGEKIES om GOD te aanbid; 1 Pet 2:9 Julle, daarenteen, is 'n uitverkore volk……

(vervolg Bl. )

Gebed van 'n persoon wat ouer word: • Here, U weet beter as ekself dat ek besig is om ouer te word en binnekort oud sal wees. Weerhou my van praatgierigheid en veral van die dodelike gewoonte om te dink dat ek iets te sê moet hê oor elke onderwerp en met elke geleentheid. • Verlos my van die drang om almal se sake te probeer regstel. • Maak my versigtig, maar nie buierig nie; hulpvaardig maar nie baasspelerig nie. • Met my opgegaarde bron van onbeperkte wysheid lyk dit so 'n verkwisting om dit nie uit te deel nie. Maar U weet, liewe Heer, dat ek aan die einde van die dag nog 'n paar vriende wil oorhê. • Bewaar my van die herhaling van eindelose besonderhede – gee aan my vlerke om by die kern van 'n saak te kom. • Ek vra genoeg genade om geduldig na die verhaal van ander se pyne te luister. Verseël egter my lippe vir my eie kwale en probleme – hulle vermeerder met elke vertelling en die genot om hulle op te diep, word soeter soos die jare verbygaan. Help my om hulle met geduld te verduur. • Ek durf nie vra dat ek beter sal onthou nie. Maar tog pleit ek vir groeiende nederigheid en minder selfversekerdheid wanneer my standpunt bots met dié van ander. Leer my die dure les dat dit moontlik is dat ek van tyd tot tyd verkeerd kan wees. • Hou my betreklik dierbaar. Ek wil nie 'n skyn-heilige wees nie – dit is moeilik om met sommige van hulle saam te leef – maar 'n suur en nukkerige oumens is een van Satan se meesterstukke. • Gee aan my die vermoë om goeie dinge in onverwagte plekke te sien en verrassende talente in mense te ontdek. En gee my die besondere genade, Here, om dit vir hulle te sê. Amen (Skrywer onbekend) 7


Verjaarsdae

PROGRAM VIR DIE MAAND

2 Okt—Nagmaal—Past Willie Botha 9 Okt— Leierskap vergadering na afloop van diens 8-9 Okt— COUPLES CONFERENCE Aangebied deur —WOORD IN AKSIE— City Hill Church PINETOWN

SPESIALE AFKONDIGING:/ SPECIAL ANOUNCEMENT

LESOTHO OUTREACH

OCT 28-30

JOIN US ON THE LESOTHO – MISSION - OUTREACH - Fri 28- Sun 30 October Those who would like to join us, please contact Michelle Bezuidenhout at 0837287817 We leave early Friday morning to return on Sunday Afternoon R700 per person for accommodation and travelling

5 – Marius Swart – 0845970248

7 - Marietjie vd Vyfer - 0799781325 9 - Joe Kotze (k) – Jessica – 0785433441 14 – Angela Kotze - Jessica – 0785433441 15 - Manie van Coppenhagen - 0842066513 18 - Chante Dickson(k) – 0715771341 20 – Sumari van Rooyen - 0760765495 25 – Rina Connoway (Southey) – 0728408741 25 – Nico Southey - 0729974740 26 - Jakkie de Vaal - 0761573655

Baie geluk aan almal wat verjaar.. SELGROEP Diens BEURTE Oktober— Pennington November—Ifafa Desember—Umtwalume 3


...vanaf bladsy 2

3. JY IS GEROEP om God te aanbid Psalm 95:6 6 Kom ons val in eerbetoon voor Hom neer……

LUISTER GERUS NA DIE VOLGENDE :

2 Pet 1:3 3 Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag. (NV)

4. JY HET ‘N OPDRAG om GOD te aanbid;

Openb 14:6-7 -…..engel ….7 en hy het met 'n harde

stem uitgeroep: "Vrees God en gee …. .aan Hom die eer………. Aanbid Hom wat die hemel en die aarde, die see en die waterbronne gemaak het." (NV) Psalm 149:2-4 2 Laat Israel hom verheug in sy Maker, laat die volk van Sion jubel oor die Here hulle koning. 3 Laat hulle sy Naam prys met koordanse, laat hulle speel tot sy eer op tamboeryn en lier. 4 Die Here is goed vir sy volk, Hy kroon die hulpeloses met oorwinning. JY KAN DIT DOEN / YOU CAN DO IT !!!

WIE AANBID ONS ?

Afrikaans : 10h45 / English: 16h45

Matt 4:10 10 ………..Die Here jou God moet jy aanbid en

Hom alleen dien." (NV)

GOD HET ALLEEN AANSPRAAK OP JOU AANBIDDING – JY KAN EGTER NIE GOD EFFEKTIEF AANBID AS JY NIE WEET WIE HY IS NIE – GROETE PASTOOR MARIUS en KOTIE 5


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.