courant
• Bergrivier 1Swartland Wellington
dié
1231 September 2018 Oktober 2018
•• Free Free •• Gratis Gratis
Wes-Kaap Wes-Kaap se se #1 #1
Bou saam met met goeiegoeie nuusnuus Bou saam
Uitgawe Uitgawe 486 493
12 September 31 Oktober 2018 2018
•SAKEKAMER FOKUS OP KUBERRUIM •NUWE VERWIKKELINGE BY MOSAÏEK-SENTRUM
Uitbreidings Moderne vrouhou se rol invoordele samelewing talle in
•Jaomi Zeeman •Jaomi Zeeman Sakekamer het, in samewerDie Drakenstein Talle met uitbreidings is die afgelope tyd Golden by die king CS Cybershield, Sanlam en Mosaïek-sentrum, wat ook‘ndie Ma’s virinligtingWellingThread Communications, spesiale ton huisves, aangebring. sessie vir plaaslike sakevroue aangebied waar sal nou groot van die die Dit voordele en tot gevare van voordeel sosiale media en gemeenskap gebruik die kuberruim onderkan die word. loep geneem is. Verskeieinsiggewende skeepvraghouers byopdie reeds Hierdie sessieishet Dinsdag strukture om die Landgoed behoeftes 4bestaande September by die gevoeg Boschenmeer van die sentrum ten opsigte van spasie aan te plaasgevind. spreek. Talle plaaslike besigheids- en sakevroue het vyfbygewoon nuwe skeepvraghouers is in die Altesaam geleentheid en groot baat gevind badkamers met vierpraatjies. nuwe toilette en wasbakke, by die interessante twee klaskamers, drieWesthuizen kantore, ‘n kombuis en ‘n Anine van der van Golden “swop shop” omskep. Thread Communications, ‘n spesialis op die Volgens Henderson van Ma’svan vir gebied van Stephanie die suksesvolle aanwending Wellington is hierdie nuwe uitbreidings iets sosiale media in die besigheidswêreld, het wat die hul werk oneindig baie sal help. dames oor die voordele van die gebruik van die “Ma’s vir Wellington kuberruim in die werkplekgebruik ingelig. die fasiliteite soggens wanneer ons media verskillende proVolgens Anine ons kan met sosiale platforms gramme hier besig is. sakewêreld en tot voorbaie suksesvol in die spasiebenut vir klaskamers gaan versedeel"Die vannuwe besighede word. ker“Sosiale dat ons die verskillende elk media platfomsgroepe soos kinders facebook, volgens ouderdomsgroepe in ‘n eie klas kan instagram en linkedin is ‘n kragtige hulpmiddel akkommodeer. om jou besigheid te adverteer en netwerke sal besighede verder verseker dat diekliënte kwaliteit met"Dit ander en moontlike te onderrig kan verbeter. Ons assistente ontvang bewerkstellig. tans formele opleiding in Vroeë Kinderontwikke"Instagram het byvoorbeeld 3,8 miljoen verling en ons hetvan onsverbruikers eie speelskool graad RR bruikers, 80% volgvirbesighede geregistreer,” het sy verduidelik. op hierdie platform en 30% van verbruikers Ma’s vir Wellington hetop tans 40 kinders wat koop produkte wat hulle instagram gesien aan het die syEarly het,” gesê.Childhood Development Programme deelneem. Anine (ECD) het hierdie platform ook as ‘n plek Diebesighede uitbreidings dit vir hul moontlik maak waar hulsalkreatiwiteit kan uitbeeld, ombesigheidsblad nou 60 kinders inkan hierdie te akkom‘n skep,program hutsmerke kan modeer. skep, treffende foto’s kan plaas en subtiele “Met vier klasse van 15 kan kinders elk wat drie handelsmerksigbaarheid bewerkstellig, keer per week van hierdie program deel is, kan voorgehou. onsVolgens nou ekstra hierdeur haarkinders is Twitter nog ‘nbemagtig. goeie platform is omgebruik uiteindelik vier fokusareas wat"Ons deurdroom sakevroue kan word. te hê wat7,7 onsmiljoen op ‘n rotasiebasis ons ECD-pro“Met gebruikers,in 83% van die gram kan akkommodeer,” het platform Surette Moggee wêreld se leiers wat op hierdie in aksie Wellington verduidelik. isvanenMa’s 76%virvan verbruikers wat handelsmerke twee oggende nie vir die ECDhierOpnadie vriendelike diens wat aanbeveel, is dit ‘n -programme gebruikinword nie, gebruik Ma’s kragtige instrument enige besigheid,” het vir sy Wellington die perseel vir hul groter bediening in gesê. dieVolgens gemeenskap. Anine is Linkedin ‘n meer professioSmiddae die sentrum deur Mosaïek vir nele, ernstigeword platform. húl“Linkedin programme, waaronder ‘n nasorgprogram het 6,1 miljoen verbruikers en 94% vir jeug in dieisarea, gebruik.platform Met dieom nuwe uitvan werwers op hierdie kandibreidings sal hulle nou 200 kinders kan akkomdate te vind. modeer. "Dit is die effektiefste sosisale media plat“Ons 24 programmeenwat ons by het Mosaform vir het webwerf-verkeer leidrade,” sy ïek fasiliteer, waaronder opvoedkundige pro-
Die groep is drukThread besig met opknappingswerk. Anine van liefdadigheidswerkers der Westhuizen van Golden Communications, Francis Nieuwoudt van die Drakenstein Sakekamer, Jan-Hendrik Stander van Cybershield en Helét Borchardt van Sangramme, nasorgprogramme, werkskepping en vraghouers te help. Besighede soos Kainos lam. Africa het deel van die projek geword deur al die Bybelstudie. gemaak het, gegee. gesê. ingenieurswerke en tenksvan vir ons te "Hierdie gemeenskapsentrum van ons is het die waterwerke, Hy het ook die voor- en nadele gratis Jan-Hendrik Stander van CS Cybershield installeer. hartklop van die organisasie. Anine se praatjie opgevolg met ‘n inligtingsessie Wi-Fi vir kliënte en besighede bespreek. "Plaaslike besighede het ook veiligheidsis binne-in die geleë, hier “Wanneer jy gratis Wi-Fi gebruik, is jou oor"Ons die kubersekuriteit en township inligtingsekuriteit. klere vir die werk wat hier gedoen moes word waar die grootste nood is. Ons ligging is dus Volgens hom hou die gebruik van telefone, inligting en data nie beskerm nie. Kuberkrakers geskenk en die van R&H Printing het hul fantasties ensosiale met diemedia, uitbreidings kan ons selfs kan e-posse en mense baksake onderskep, virusse op die internet, e-posse, rekenaars, werkerspan om ons die werk te kom meer mense bedien,” hetasMeyer Conradie, uit- toestel aflaaigebring en toegang totmet jou data en stelsels selfone, tablette, sowel die feit dat mense help,” het dankbaar gesê. voerende direkteur vanmaar Mosaïek hetMeyer hy verduidelik. nie net in kantore nie, ook ingesê. koffiewinkels verkry,” Buiten Mosaïek Wellington, word Volgens Meyer is dit die samewerking deur Jan-Hendrik het en ookMa’s die vir terme “phising” en en restaurante besigheid doen talle voordele, die perseel verduidelik ook deur dieendepartement sosiale verskillende rolspelers wenke vir dievirvoorkomaar ook talle gevare in.wat die uitbreidings by “spoofing” ontwikkeling die Nceba Trust gebruik. Die dieHy sentrum moontlik het. kuberdiefstal ming daarvan en gegee. het ook na die gemaak gevare van Trust fokus op ECD-programme “Wat hier gebeur het, is ‘n getuienis van wat Nceba Besighede se digitale voetspoor en en hulle die en kuberkrakers verwys. het ‘n speelgoed-biblioteek, sowel as ‘n “swop moontlik is wanneer die gemeenskap en verbelangrikheid daarvan is bespreek. “Wagwoorde is soos onderklere. kinders herwinbare alleskeie saamstaan om iets tot voordeel Die waar wetlike aspekte rondomrommel sosiale vir media "Jyinstansies moenie toelaat dat ander mense dit sien shop” daagse benodigdhede en kos kan ruil. van die gemeenskap te doen. nie, jy moet dit gereeld verander en jy moet platforms en wenke rondom hierdie kwessie is uitbreidings wat hier plaasvind, gaan se gemeenskap, waaronder bekyk. dit "Wellington nooit met vreemdelinge deel nie,” hetMa’s hy ook“Die oor veel meerwat as ekstra skeepsvraghouers. Dit vir Wellington, die Moedergemeente en die Die dames die sessie bygewoon het, het geskerts. gaanbaie oor insiggewend die samewerking tussen mense Shofar-kerk, saam met Church dit gevind en soveel kon rondom Hy het diehet kenmerke vandie ‘n Hopewell sterk wagwoord tot die voordeel gemeenskap. Dit isten ‘n van die VSAenbygedra om hierdie eetgoedvan hulonservaring en idees verduidelik ook wenke oor hoeuitbreidings om uit te heerlike belegging onsgebruik jeug, envan dussosiale ‘n belegging ons moontlik te maak. het vrywilligers vanindie media in deel. vind of iemand op jouHopewell kubersekuriteit inbreuk opsigte gestuur om ons met die inrigting van die skeep- almal se toekoms,” het Meyer gesê.
NUUS • NEWS
2
31 Oktober 2018
•NUWE TOEVOEGING TOT ANDREW MURRAY-STAL
NUUS • NEWS
Sentrum vir Spiritualiteit byna voltooi
•Jaomi Zeeman Die Andrew Murray Sentrum vir Spiritualiteit, wat tans in die gebou van Huis Samuel ingerig word, is in die laaste fase van bouwerk en sal teen die einde van die jaar voltooi word. Sedert die bekendstelling van die projek in Januarie vanjaar, toe daar met die bouwerk begin is, is daar behoorlik aan die werk gespring om hierdie droom te bewaarheid. Die visie van die projek is om “die missionale spiritualiteit te ontwikkel en bevorder wat voortbou op die lewe en werk van Andrew Murray”. Vir hierdie doel word die gebou van Huis Samuel, sowel as die omliggende area, in ‘n spesiale sentrum waar geloofsgewoontes kan be-oefen en daar navorsing gedoen kan doen, omskep. Die heruitleg, opknapping en verbouing aan Huis Samuel is met groot sensitiwiteit en respek vir dié nasionale gedenkwaardigheid aangepak. Die dop is behou, terwyl die binnekant gerestoureer, verbeter, versterk en herstel is. Die gebou sal uiteindelik 33 kamers en badkamers hê en 44 mense sal hier gehuisves kan word. “Die duikboot”, ‘n onnatuurlike aanbouing wat aan die gebou gelas is, is tydens die projek afgebreek om die gebou tot sy oorspronklike vorm te herstel. Huis Samuel sal uiteindelik as die basis vir die nuwe sentrum dien, terwyl die omliggende area, sowel as Clairvaux, Murray se woonhuis tot sy dood, deel van die hele projek sal vorm. Daar word ‘n kapel op die terrein, bo-op die oorspronklike fondasies van die ou stalle, gebou. Ou hout is uit die stalle vir die vloere in Huis Samuel herwin, terwyl die nagmaaltafel wat in die kapel sal wees, ook uit dié herwonne houtbalke gemaak word. ‘n Beplande water fokuspunt sal as ‘n plek vir refleksie en introspeksie dien. Die interieur van die Sentrum en die kapel word eenvoudig en sober gehou sodat dit nie met die eintlike funksie daarvan kompeteer nie. Volgens dr. Frederik Marais van die Sinode en Teologiese Fakulteit van die Universiteit van Stellenbosch is hulle opgewonde oor die vordering wat met die projek gemaak is en beplan hulle om die sentrum op 15 Februarie 2019 te open. “Hierdie sentrum sal ‘n plek wees waarheen
mense wat ‘n behoefte aan geestelike begeleiding,gebed, stilte en meditasie het, kan kom. Daar sal verskillende 3-dag, 5-dag en 8-dag retreat opsies vir verblyf in die sentrum wees, asook kursusse. Dit sal ‘n plek wees waar mense spiritueel kan ontwikkel, kan leer bid, op reis met God kan gaan en geloofsdissiplines sal kan beoefen,” het dr. Marais tydens ‘n terreinbesoek verduidelik. Alhoewel die projek deur die NG-Kerk en Hugenote Kollege gedryf en befonds word, sal die sentrum vir enigeen beskikbaar wees. Volgens dr. Marais hoop hulle om ook die sentrum as plek te gebruik waar groepe teoloë uitdagings en ander kwessies vir die kerk in Afrika kan bedink en bespreek. “Ons droom is om in Clairvaux, Murray se laaste woonhuis, ‘think tanks’ aan te bied waar teoloë van regoor Afrika ook as navorsing kan kom doen. ‘n Murray Museum sal hier ontwikkel en gehuisves word deur die Kerkargief en argiefmateriaal sal ook hier beskikbaar wees,” het hy gesê. Die tuine en area rondom die sentrum gaan ook skoongemaak en herskep word. “Ons wil graag die ou vyeboord op die terrein skoonmaak en landskappering doen in die gebied tussen die sentrum en die rivier. Ons benodig nog baie bome, byvoorbeeld olyfbome, om hierdie droom ‘n werklikheid te maak,” het dr. Marais gesê. Hulle wil ook graag die geskiedenis van die
Sendinginstituut in Huis Samuel uitbeeld. “Ons nooi mense wat familielede het of gehad het wat hier studeer het om miskien ‘n meubelstuk of ander memorabilia te skenk wat ons as gebruiksartikels in die sentrum kan plaas. Op hierdie wyse kan iets soos ‘n lessenaar ‘n simbool word van die grondslag wat hier gelê is, maar ook van hoe dit die toekoms ingedra word,” het dr. Marais gesê. Miskien som dr. Nelis Janse van Rensburg, moderator van die Algemene Sinode van die NG Kerk en ook die voorsitter van die Hugenote Kollege Raad, se opmerking tydens die bekendstelling van die projek vroeër vanjaar die hoop
en droom rondom die Sentrum vir Spiritualiteit mooi op. “Daar is ‘n sterk behoefte aan toenadering en hervestiging. Met hierdie sentrum is dit ons doel om diep nadenke en ‘n diep ontmoeting met God te bevorder. Andrew Murray het gefokus op toewyding en vroomheid en verheerliking. Spiritualiteit is die beweging van ons tyd en hierdie sentrum gaan al hierdie dinge ‘n werklikheid maak,” het hy gesê. Belangstellendes wat enige bydraes tot hierdie projek wil maak of met die landskappering van die tuin wil help, kan dr. Willie van der Merwe by Hugenote Kollege kontak.
NUUS • NEWS
3
31 Oktober 2018
•ROLSPELERS IN BEDRYF BYEEN BY SOUTHERN SUN
Leliefontein-stasie wen nasionale prys Die gesogte jaarlikse South African Institution of Civil Engineering (SAICE) Toekenningsaand het onlangs plaasgevind. Tydens hierdie geleentheid is die mees uitstaande ingenieursprestasies vir 2017/2018 by die Southern Sun Hotel in Kaapstad vereer. Die talle rolspelers in die ingenieursbedryf wat die aand bygewoon het, was tekenend van die uitsonderlike werk wat in hierdie veld regoor Suid-Afrika gedoen word. Meer as 30 projekte is vir die toekennings ingeskryf en die werk van internasionale en tegniese uitnemendheid, sowel as gemeenskapsgebaseerde projekte is tydens die geleentheid vereer. Individuele toekennings, sowel as projekte wat deur SAICE se tegniese afdelings ingeskryf is, het vir die toekennings in aanmerking gekom. ‘n Plaaslike waterprojek, die Leliefontein Pompstasie, het met die toekenning vir die beste
projek in die water-ingenieurswese veld weggestap. Hierdie projek het met ander projekte in die veld, soos byvoorbeeld die “Construction of the Cape Flats Bulk Sewer Phase 3” meegeding. Die innovasie wat met die waterprojek by Leliefontein aan die dag gelê is, het egter die knoop vir ‘n nasionale wen-toekenning deurgehak. In ‘n verklaring deur SAICE het hulle na die Leliefontein Pomp-as-turbinestasie as ‘n eerste van sy soort in Suid-Afrika verwys. Dit is só ontwerp dat dit vir ten minste 50 jaar operasioneel kan wees en is ‘n ware samekoms van ‘n verskeidenheid ingenieursdissiplines. Dit dien as ‘n voorbeeld van hoe munisipaliteite teen ‘n lae koste, maklik-bekombare toerusting soos sentrifugale pompe en induksiemotors skoon elektrisiteit kan genereer en potensiële energie in hul bestaande infrastruktuur kan gebruik.
Die Drakenstein Munisipaliteit het vir Aurecon, ‘n raadgewende ingenieursmaatskappy, aangestel om die watertoevoer na Wellington, deur middel van die Leliefontein Pompstasie, vir die toekoms te vergroot. Die feit dat die pompstasie in ‘n gebied met hidro-krag-potensiaal geleë is, het die ontwerp van die stasie ‘n tweeledige doel gegee, naamlik om water te pomp, sowel as om elektrisiteit op te wek. Paarl ontvang ongeveer 90% van sy drinkwater van die Wemmershoekdam. Hierdie water word langs ‘n ondergrondse groot-diameter pyplyn vanaf Wemmershoek tot by die Leliefontein-reservoirs, wat naby ingang na Hugenote tonnel geleë is, vervoer. Vanaf die Leliefontein-reservoirs graviteer water na Wellington se reservoirs. Met al die beoogde ontwikkeling tussen die Paarl en Wellington gaan daar onder spitsver-
Sing in harmonie: Dis nie die Springbokspan nie! Nog minder die WP-span. Dit is Hugenote Laerskool se seniorkoor wat na hul
triomf by die nasionale Sing in Harmonie Koorkompetisie ‘n ere-ontvangs gekry het. Nadat hulle vir 18 ure op drie busse moes terugry Wellington toe, het ‘n hele straat vol mense, wat ‘n erewag vir die koor gevorm het, hulle ingewag. Ballonne, plakkate, vlaggies en selfs duiwe wat vrygelaat is, was alles deel van die feesvieringe en blydskap toe die wenkoor in Wellington aangekom het. Die moeë koorlede, onderwysers en ouers het met groot glimlagte van die bus geklim. Selfs die busbestuurders, wat op die langpad amper deel van die koor geword het, het saam feesgevier. “Ons is so trots op hierdie kinders!” het een busbestuurder laat hoor, terwyl hy die trofee omhoog gehou het.
bruiktoestande nie genoeg water by Wellington uitkom nie. Dit is om hierdie rede dat die aanjaer-pompstasie by Leliefontein gebou is. Hierdie spitsverbruikstoestande, wanneer die Leliefontein pompstasie die vloei na Wellington moet verhoog, gaan na raming vir net 1 of 2 maande per jaar plaasvind. Vir die res van die jaar kan die pompe dan elektrisiteit opwek onder die hidroliese druk vanaf die Wemmershoekdam. Dit is te verstane dat hierdie uitsonderlike projek reeds soveel nasionale en selfs internasionale aandag getrek het en met die toekenning as beste projek in water-ingenieurswese weggestap het. Daar is baie meer dinkwerk en ingenieursvernuf agter die water en elektrisiteit in Drakenstein se netwerke as wat op die oog af vermoed word.
4
NUUS • NEWS
31 Oktober 2018
50 blertse besieling Blouwillem se nuwe boek bekendgestel
Die rubriekskrywer Blouwillem het die afgelope week sy nuwe boek, 50 blertse blou, in Wellington bekendgestel. Met die titel van hierdie boek sinspeel hy op die topverkoper boek en gelynamige flieks, “50 shades of grey”. Alhoewel “skakerings” seker ‘n meer korrekte vertaling van “shades” sou wees, het Blouwillem op “blertse” besluit omdat dié woord, volgens hom, ‘n lekkerder woord met lekkerder en meer konnotasies is. Ons lewens is daagliks met verskillende skakerings of blertse gekleur. Ons land se politieke landskap lyk vir sommige mense taamlik donker. Die vreugde van vriendskappe en familiebande bring vir party mense lig. En die hoop wat nooit beskaam nie sorg vir ‘n paar blertse helder kleur. In Wellington is daar talle helder skakerings van mense wat dinge met besieling aanpak. Die geesdrif, innerlike vuur en inspirasie waarmee ons mense, ten spyte van uitdagings en struikelblokke, volhard, uitreik en voortstu om iets goeds tot stand te bring en mekaar te help, is ‘n groot blerts helder lig in ons gemeenskap. Die plaaslike skole wat ‘n eie Wellington Eisteddfod georganiseer het en die Adagio sanggroep wat nou onderwysers en kinders deur middel van kultuur-werkswinkels wil bemagtig, verf ‘n helder skakering in ons dorp se kultuurlandskap. Die geesdrif en deursettingsvermoë waarmee Hugo Rust se atlete, swemmers en jukskeispelers onlangs presteer het, is ‘n voorbeeld van ‘n blerts besieling onder ons jongmense en opvoeders. Gaireyah Fredericks en haar CMC-studente se nuwe publikasie, Hanne innie lig, voete oppie grond, is beslis ‘n projek wat die donker prentjie van bendebedrywighede in ons omgewing, met ‘n sprankie lig bestraal. Die nasionale ingenieurstoekenning wat die Leliefontein-pompstasie, wat water aan Wellington voorsien, sowel as hidro-elektrisiteit opwek, onlangs ontvang het, is tekenend van die besielende innovasie in ons midde. Die Andrew Murray Sentrum vir Spiritualiteit wat binnekort voltooi word, is nog ‘n voorbeeld van die besieling onder plaaslike mense wat uiteindelik veel wyer uitkring. Die fondasie wat Andrew Murray in ons dorp gelê het, word met die oprigting van hierdie sentrum die toekoms in geneem. Die manier waarop die gemeenskap saamgestaan en hande gevat het om die uitbreidings by die Mosaïek Sentrum moontlik te maak, is nog ‘n blerts inspirasie en ‘n voorbeeld van wat vermag kan word as ons saamwerk. Hierdie sentrum se funksie om deur talle groepe en vir ‘n verskeidenheid programme benut te word, kan nou optimaal tot voordeel van die gemeenskap gebruik word. Die Busy Beez Vroueklub se onlangse Damestee, hul betrokkenheid by gemeenskapsprojekte en die uitstalling van hul ongelooflike handwerk getuig van hul geesdrif om nie net hulself te verryk en te bemagtig nie, maar ook blertse inspirasie in die gemeenskap te los. Miskien steek daar waarheid in die uitdrukking dat die lewe soos ‘n reënboog is: ‘n mens het die son én die reën nodig om die kleure te sien. Mareus Aurelius het geskryf dat die siel gevlek word met die blertse kleur van ons gedagtes. Mag elkeen hierdie week sommer baie meer as 50 blertse besieling ontvang, beleef en uitdeel.
It’s Good News
Dr. Marc Blackwell Snr
No Love, No Life!
Agape love is the fundamental evidence of saving faith. John 13:34-35 “A new commandment I give to you, that you love [agapao] one another; as I have loved you, that you also love one another. By this all will know that you are My disciples, if you have love [agape] for one another.” Love is not an option. The Lord Jesus Christ explained that love is a necessary indication that a person is placing his or her trust in Christ. Later the Apostle John repeats the commandment of Jesus to love one another, and he ties it closely with the command to believe! “And this is His commandment: that we should believe on the name of His Son Jesus Christ and love one another, as He gave us commandment.” Without question, we are saved by grace alone through faith alone in Christ alone for the glory of God alone. Once we begin placing our exclusive and entire trust in Who Jesus is - as God in the flesh - and what He accomplished in His perfect life, sacrificial death and victorious resurrection, our response is to demonstrate Christ’s love actively working in us by the Spirit of God. Saving faith is shown by the actions that it prompts. The Apostle Paul declared, “By grace you have been saved through faith, and that not of yourselves; it is the gift of God, not of works, lest anyone should boast. For we are His workmanship, created in Christ Jesus for good works, which God prepared beforehand that we should walk in them.” “...Be imitators of God as dear children. And walk in love, as Christ also has loved us No Love, No Life!
• Kerke • Churches • Kerke • Churches • Kerke
Anglican Church Sunday morning: April to Sept at 08:00; Oct - March at 07:30; Wed. Morning : 09:30 (end Jan to mid Dec); 4 Milner Street, Wellington. Enquiries: 021 873 1425. Joshua Generation Sunday morning 09:00 (English), Sunday evening (Afrikaans) 17:00. Provence, Milner Road. Enquiries: 021 873 6541. Kerk van Macedonië Sondagdiens om 10:00; Groenberg. Navrae: 062 836 1316 of 074 608 0519 NEW Sunday morning at 09:00 (English service); HJN Training Centre, College Street, Wellington. Enquiries: 082 355 3280.
NGK Moeder-gemeente Sondagoggend om 09:00. Sondag-aanddiens - Leefkerk om 18:00. H/v Kerk- en Piet Retiefstraat, Wellington. Navrae: 021 873 1561. NGK Noord-gemeente Eerste en vierde kwartaal begin die dienste om 9:00 en tweede en derde kwartaal is die diens op Sondagoggende om 09:30: MacCronestraat 11, Wellington. Navrae: 021 873 2763. NGK Wellington-Oos Sondagoggend om 9:00 en Sondagaand om 19:00 op die h/v Barlinka en Cummingsstraat, Wellington. Navrae : 021 873 2690 St George's Presbyterian Church
Die immergewilde rubriekskrywer, Blouwillem, het op Donderdag 25 Oktober sy nuwe boek, 50 blertse blou, in Wellington bekendgestel. Hy het tydens ‘n byeenkoms van die Breytenbach Boekklub met Francois Lötter oor sy nuwe publikasie gesels. Op ‘n vraag oor waar die naam “Blouwillem” sy ontstaan het, het die skrywer vertel dat dit uit sy studentedae dateer. “Ons koshuisrugbyspan moes nuwe truie kry en die studente moes stem hoe dit moes lyk. Ek het my daarvoor beywer dat dit steeds blou, soos wat dit nog altyd was, moes bly, maar ‘n groep ander studente wou die kleur verander. Nadat daar ‘n stemmery was en die aanhangers van die blou truie verloor het, het iemand gesê dat ek nou vir altyd Blouwillem moet wees,” het hy vertel. Volgens Blouwillem, wat eers ‘n staatsamptenaar was, sou sy Afrikaanse juffrou seker “70 keer in haar graf omrol” as sy moes weet dat hy nou al 3 boeke uitgegee het. “Die waarheid is soms baie snaakser as grappe. Ek het begin skryf toe ek ‘n rubriek vir ons oud-studentebond se blaadjie moes skryf. Later het ek gesien dat Beeld iemand soek om oor skolerugby te skryf en my dienste daar aangebied. Hulle het my plek gegee om ‘n satiriese rubriek met verskillende temas te skryf. Daarna het ek ook vir die Volksblad en ander publikasies begin skryf,” het hy oor skrywersloopbaan vertel. Volgens Blouwillem sinspeel die titel van sy nuwe boek, 50 blertse blou, op die gewilde 50 Shades of Grey-publikasies. “Blerts is so ‘n lekker woord wat na verskillende dinge kan verwys. Wat die 50 shades of grey ooreenkoms betref, kan ek net sê: ek is nie ‘n swepe-man nie,” het hy geskerts. Die afgelope Sondag het die 979ste rubriek
uit Blouwillem se pen in die koerant verskyn. Hoe het hy te werk gegaan om slegs 50 stories vir sy boek te kies? “Alhoewel die stories in die boek uit my rubrieke kom, het ek hul almal herskryf. Ek het byvoorbeeld ‘n tema uit ‘n hele week se rubrieke gehaal en tematiese nuutskeppings daaruit gemaak,” het hy verduidelik. Volgens Blouwillem skryf hy gedurig idees vir stories in sy dagboekie neer. “Ek word nooit teleurgestel nie. Daar is altyd íéts wat gebeur wat ‘n interessante storie kan maak,” het hy gesê. Oor die karakters wat gereeld in sy rubrieke opduik, soos Dik Daan en Oom Johnny, het Blouwillem gebieg dat hul régte mense is. “Dit is makliker om oor Daan se skoonma te praat as oor my eie,” het hy gelag. Ten spyte van die feit dat hy elke week die draak steek met bekende persone, voel Blouwillem dat hy tog sensitief is om nooit afbrekend te wees nie. “Dit is my filosofie dat ek mag spot, maar nooit mag kwets nie. Ek is stout, maar nooit banaal nie. Soms gebeur daar ook dinge in ‘n mens se persoonlike lewe wat dit nie aldag maklik maak om die humor in die dinge rondom jou raak te sien nie. Ek moes al byvoorbeeld ‘n rubriek buite die ICU in ‘n hospitaal sit en skryf. Maar soos hulle sê, the show must go on,” het hy gesê. Min mense weet dat Blouwillem Theron ook as ‘n spioen saam met Pik Botha gewerk het. “Ek het na baie lande saam met Pik gereis. En daar was never a dull moment. Hy was ‘n formidabele man. Baie dinge kan van Pik Botha gesê word, maar dít is waar van hom: hy het full out gegaan met alles wat hy gedoen het,” het Blouwillem laat hoor.
Sunday mornings at 09:30 (English); 22 Jan van Riebeeck Street. Enquiries: 021 873 2021. Shofar Sondagoggend om 09:00 Laerskool Hugenote, Kerkstraat 41. Navrae: 021 873 7677 AGS Wellington Dienstye en Junior Kerk : Sondae 09:00 asook 18:00 by Terracestraat 3, Wellington. Kontak: 083 258 8717 of 021 873 3375
Crystal Gates Outreach Ministries Sondag-oggende om 10:00 en Vrydag-aande om 19:00, te Bergrivierstraat 32, Vanwyksvlei, Wellington. Alle besoekers welkom.
Wees altyd aan die voorpunt van die goeie nuus met ons sosiale media. Volg ons Facebook-blad by @diecourant.
TEACHER’S DAY CELEBRATION: The staff of Pauw Gedenk Primary was surprised by the Principal, Julius Williams, with Lucky Packets for their sterling work done at school. We salute our teachers for producing good services under difficult circumstances.
Wees altyd aan die voorpunt van die goeie nuus met ons sosiale media. Volg ons Facebook-blad by @diecourant. Kontak ons by 022 487 3221 of stuur 'n epos na izelle@diecourant.co.za. Besoek ook ons webwerf by www.diecourant.co.za.
NUUS • NEWS
31 Oktober 2018
5
6
NUUS • NEWS
31 Oktober 2018
Buzy Beez hou Damestee Vrywilligers gegroet, uitbreidings gevier
Al die borge, bestuurslede en persone wat by die Damestee opgetree het. Die plaaslike Busy Beez Vroueklub het op Sondag 28 Oktober hul jaarlikse damestee in die stadsaal gehou. Die hele Stadsaal is in ‘n lushof van vroulikheid en kreatiewe energie omtower en gaste kon hul aan die uitstalling van die Busy Beez se ongelooflike handewerk verwonder. Die handwerk van die vroue wat aan dié klub behoort en tydens die geleentheid uitgestal is, was ‘n bewys dat die Busy Beez hul naam voorwaar gestand doen. Hulle woeker nie net met hul kreatiwiteit en handewerk nie, maar reik ook uit na die gemeenskap en wil vroue inlig en bemagtig. Hierdie groep vroue beoefen handwerk soos naaldwerk en borduurwerk en kom gereeld bymekaar om saam aan hul kunswerke en projekte te werk. Hulle is ‘n nie-regeringsorganisasie wat ook deel is van die National Housewives’ Association. Die damestee was ‘n inisiatief waar hulle ‘n program vol inspirasie, heerlike eetgoed, vermaak en mooi goed saamgeweef het tot ‘n onvergeetlike geleentheid. Die tema van “kultuur” het soos ‘n goue draad deur die verrigtinge geloop. Gwen Thóle, voorsitter van die klub, het die geleentheid geopen en Sylvia Antonie het die verwelkoming gedoen. Die energieke Veronica Maralack-Boonzaaier het seremoniemeester opgetree. Die gaste is met talle interessante items
vermaak. Gaywin Richards en Anesca Williams, junior-danskampioene, het twee dansitems gedoen, terwyl Martha du Plessis en Antoinette Erasmus vir ‘n heerlike saamsing-sangitem met ‘n F.A.K.-keurspel gesorg het. Die skrywer Gaireyah Fredericks het ook by die tema van kultuur aangesluit met haar praatjie oor taal, dialek en drama. Die gasspreker, Mercia Pillay, het die gaste met haar lewensverhaal geïnspireer. Volgens haar het elke mens ‘n storie. Háár storie - een van verkragting, swangerskap, ‘n kind wat sy moes laat aanneem en depressie - het in een van hoop verander. “Die lewe gaan nie net oor jouself nie. As jy begin wegkyk van jou eie swaarkry en ophou om net op jou eie selfsugtige behoeftes te konsentreer, wanneer jy ánder en hulle stories begin raaksien en waardeer, sal dinge beter gaan en sal jy meer perspektief kry oor wat regtig belangrik is. "Jy moet lewe met jou hart,” het sy gesê. Die wenners in verskeie kategorieë van handwerk is aangekondig en die dames kon aan heerlike eetgoed smul. Die Busy Beez se aansteeklike energie en positiewe lewensuitkyk, hul kreatiwiteit en betrokkenheid in die gemeenskap, was die goue draad van ‘n positiewe kultuur wat deur al die verrigtinge geweef was. Al die gaste kon, behalwe vir heerlike geskenkpakke, ook hope inspirasie huis toe neem.
‘n Groep Amerikaanse vrywilligers wat gehelp het om uitbreidings aan die Mosaïek Sentrum te voltooi is op Sondag 28 Oktober by die Sentrum bedank en gegroet. Die groep keer hierdie week na Amerika terug. Meyer Conradie van die Mosaïek Sentrum het die geleentheid as ‘n besondere een beskryf. “Vandag vier ons dit wat die afgelope tyd hier by die Sentrum vermag is en ons eer die mense wat by hierdie projek betrokke was,” het hy gesê. “Ons is hier om eer aan God te bring. Hier het het hele paar wonderwerke gebeur.
"Ons het hierdie eiendom in 2015 gekoop en die afgelope 3 jaar was God getrou. Ons kon sy koninkryk hier vestig,” het hy voortgegaan. Volgens Meyer is dit ‘n viering van wat die kerk deur genade kon doen. Die geleentheid het met lofprysing afgeskop, waarna Meyer ‘n voorlesing gedoen het. “Almal in die gemeenskap het ingespring en gehelp om hierdie uitbreidings moontlik te maak. Dít is kerk. "God maak mooi goed uit stof - uit die stof wat eers op hierdie eiendom was, maar ook uit mense,” het hy afgesluit.
Wees altyd aan die voorpunt van die goeie nuus met ons sosiale media. Volg ons Facebook-blad by @diecourant. Kontak ons by 022 487 3221 of stuur 'n epos na izelle@diecourant.co.za. Besoek ook ons webwerf by www.diecourant.co.za.
NUUS • NEWS
31 Oktober 2018
7
'Hanne innie lig, voete oppie grond' bekendgestel ‘n Nuwe publikasie, “Hanne innie lig, voete oppie grond”, is onlangs bekendgestel. Dié eiesoortige boek is ‘n samestelling van skryfwerk, stories, foto’s en gedigte deur voormalige bendelede. Gaireyah Fredericks, mentor van die studente by die MCM Drama- en Skryfskool het die boek saamgestel en self ook daarin geskryf. Die ambassadeur vir die MCM Kreatiewe Skryfkuns en Dramaskool is niemand anders nie as John W. Fredericks, skrywer van “Noem my Skollie”. Hy het ook die voorwoord vir die boek geskryf en verklaar dat die verhaal van een van die seuns wat in die boek geskryf het, Kurt Vlok, se storie van ‘n wegkeer van bendebedrywighede hom só aangegryp het, dat sy hart teen sy keel vasgeskop het. “Ek moes snak na asem. Kurt en almal sy bendemakker het gechange. En die boek is maar een van die projekte wat hulle aangepak het,” skryf John in die voorwoord van Hanne innie lig, voete oppie grond. Volgens Gaireyah, wat die boek saam met die studente geskryf het, is die boek ‘n uitvloeisel van ‘n gelyknamige drama wat sy met die kinders by MCM opgevoer het. “Die boek is uit die konsep van die drama gebore. Dit vertel die stories van die studente by MCM wat uit bendegeteisterde gebiede kom. Daar is altesaam 13 studente se werk, saam met myne, in die boek,” vertel sy. Volgens haar is daar weinig aan die skryfstyl en woordgebruik van die studente se stories verander. “Die stories is letterlik geskryf soos wat die studente praat. Agterin die boek is daar ‘n glossary wat die vreemde woorde en uitdrukkings se betekenisse verduidelik. Die kinders moes soms eers vir my ook verduidelik wat hulle met sekere goed wat hulle geskryf het, bedoel het,” verduidelik Gaireyah. Die oorspronklike konsep vir die drama, Hanne innie lig, voete oppie grond, het ontstaan toe sy met haar studente gepraat het oor wat ‘n mens nodig het om in ‘n bendegeteisterde gebied te oorleef. “Die studente het self met die konsep vorendag gekom. Hulle het gesê dat jou hande en voete altyd gereed moet wees as jy tussen gangs wil survive. Die titel het dus uit die studente se uitlatings ontstaan,” vertel Gaireyah. Met die sukses van die drama, waarmee hulle ‘n DCAS-toekenning vir beste dramateks losgeslaan het, het Gaireyah besluit om die studente se stories in boekvorm gestalte te laat kry. “Ek moes soms ekstra moeite insit omdat party van die studente nie wou praat of skryf nie. Een seun het begin huil toe hy die woord ‘ma’ hoor. En toe het hy vir ‘n hele week aaneen geskryf - op die tafel, onder die tafel - net geskryf. Met ‘n ander student moes ek letterlik met ‘n recorder agter hom aanhardloop en sy
Jukskei: Hierdie drie leerders van die Laerskool Hugo Rust sal die Kaapse Wynland-
-span verteenwoordig in die SA Junior Jukskei-kampioenskappe in Kroonstad. Al drie neem in die o.13-afdeling plaas. Hulle is Leani Foot, Gabrielle Hugo en Isabelle Hugo.
Wellington se eisteddfod vir skole aangebied storie record om later te gaan tik. Hy het weggehardloop vir sy eie storie. So kan ek aangaan. Elkeen se storie het ook ‘n storie,” sê sy oor die studente se skryfproses. Volgens Gaireyah dien die skryfwerk as ‘n soort terapie vir die studente wat uit bendegeteisterde gebiede kom. “Dit is definitief ‘n manier om post-traumatic stress te handle. Skryf is soos rehab. Dis ‘n plek waar jy jou siel kan was,” glo sy. Vir Gaireyah is die belangrikste uitvloeisel van die drama en boek, Hanne innie lig, voete oppie grond, dat die kinders weer menswaardigheid teruggekry het. “Dit is ongelooflik om te sien dat die kinders weer terug aanvaar word in die gemeenskap, as waardige mense met skills. Hulle het iets gemaak wat value het. Hulle het aan ‘n drama deelgeneem wat ‘n prys gewen het. Hulle is published writers. Wie sou nou ooit so iets van ‘n bendelid verwag? Hulle was weggegooi, toe word hulle studente, akteurs en skrywers,” sê sy. Volgens Gaireyah is hulle reeds besig om aan hulle tweede boek, wat die temas van gemeenskap, geloof en kultuur sal aanspreek, te werk. “Hierdie jongmense word bietjie vir bietjie terug-gemould in society, teruggemessel waar hulle ‘n gat gelaat het toe hulle slegte goed beleef het en met slegte goed deurmekaar geraak het,” sê sy.
Op die foto v.l.n.r.: Graham Hendricks (Adagio), Julius Williams (Voorsitter), Carmen Oliphant (Sangfees Koördineerder), Thurloe Erntzen (Beoordelaar), Natalie Jacobs (Sekretaresse) en Giovandré Cupido (Adagio). Die Wellington Skole-kultuurvereniging het ‘n hoër vlak in Wellington te neem. Adagio het vir beide aande van die sangfeeste onlangs ‘n baie geslaagde Eisteddfod vir plaasdie beoordelaar, Thurloe Erntzen van die Strand, like skole aangebied. ‘n Hele week van eisteddfod-aktiwiteite het sowel as ‘n goeie klanksisteem aan die organivir ‘n behoorlike kultuurinspuiting onder leer- seerders van die eisteddfod beskikbaar gestel. Daar is ook vooruitsigte dat Adagio se venders gesorg. Die Maandag en Dinsdag het met voordra- nootskap met die Kultuurvereniging sal verseker gitems, wat onderskeidelik by Pauw Gedenk dat gereelde werkswinkels vir afrigters, begeleiPrimêr en die Breedtsaal aangebied is, afgeskop. ers en dirigente aangebie sal word om hulle te Die oorgawe waarmee die leerders deelgeneem bemagtig. “Ons as bestuur van die vereniging sien werkhet, het van hul entoesiasme en honger vir kultuuraktiwiteite getuig. Selfs Daljosaphat Pri- lik daarna uit om ‘n kulturele pad met Adagio te mêr, wat eintlik in ‘n ander area val, het aan die stap. "Ons wil egter die uitnodiging verder rig eisteddfod deelgeneem. Die verrigtinge is op die Woensdag en Don- aan ander kultuurgroepe in die dorp om die derdag met sangfeeste voortgesit met Newton Wellington Skole Kultuurvereniging se hande te Primêr wat die gehoor as gaskoor vermaak het. sterk. Die Vereniging wil sy deure oopmaak en Die entoesiasme van die leerders, afrigters, toegang bied vir elkeen wat ‘n kultuurbydrae dirigente en begeleiers het deurgaans deur die wil maak. Saam sal ons beter en groter dinge sangitems gestalte gekry. Die bekende Ada- vermag as dat ons as entiteite voortsukkel,” het gio sanggroep het beide aande as gaste by die Julius Williams, een van die Kultuurvereniging se bestuurslede gesê. geleentheid opgetree. Belangstellendes wat by hierdie inisiatief Hierdie groep het ook te kenne gegee dat hul graag in ‘n vennootskap met die Kultuurvereni- betrokke wil raak, kan hom by 021-873 2401 ging wil tree en wil help om kultuuraktiwiteit tot kontak.
Plaasbasaar: Die Wellington-Oos Gemeente se basaar het hierdie jaar ‘n nuwe
baadjie aangetrek. Dié basaar is op die perseel van die Linton Park Wynlandgoed gehou. Dié jaarlikse instelling het hierdie jaar vir ekstra opwinding en talle nuwe inisiatiewe gesorg en oud en jonk kon hulle in al die aktiwiteite en ou basaargunstelinge verlustig. Die feestelikheid het reeds op Vrydagaand met gratis treinritte vir die jongspan op die kerk se gewilde kindertrein afgeskop. Oud en jonk kon aan heerlike worsbroodjies en koeldranke weglê, terwyl hul vir die aanvang van die jaarlikse Gemeentekonsert gewag het. Hierdie konsert was, soos gewoonlik, ‘n groot treffer met interessante persone in ongewone rolle en items wat die gehoor laat skaterlag het. Op Saterdagoggend kon gaste en besoekers heerlik tussen die verskillende stalletjies inkopies doen. Die geur van jaffels, pannekoek en hamburgers het in die lug gehang terwyl heerlike produkte soos brood en beskuit, kleinkoekies, poeding, lekkers, speelgoed, grootkoeke en vleis die tafels laat kreun het. Die plaasatmosfeer, groot grasperke, heerlike koeltebome en lewendige sangvermaak het van die basaar ‘n groot sukses gemaak.
8
courant
dié
31 Oktober 2018
NUUS • NEWS
WELLINGTON SPORT
Tel: 022 487 3221
31 Oktober 2018
Somersport: Hugo Rust se Somersport gaan van krag tot krag en skop sommer af op ‘n hoë noot. Hierdie atlete en swemmers van die skool het onlangs puik presteer. Die atlete het deelgeneem aan Laerskool Hugenote se Baanbyeenkoms en ‘n totaal van 48 Medaljes ingepalm, 17 goud, 21 silwer en 10 brons. Die swemmers het deelgeneem aan Laerskool Stellenbosch se Drie Akker Gala en ‘n totaal van 49 medaljes en 14 nuwe rekords ingepalm.
St. Albans-toer na Calvinia suksesvol •Jaomi Zeeman St. Albans Primêr se sportspanne het onlangs ‘n toer na Hantam Primêr op Calvinia onderneem. Talle ouers, onderwysers en leerders het die toer meegemaak. St. Albans se spanne het hulself baie goed van hul taak gekwyt tydens die toer. Die o/13-rugbyspan het Hantam Primêr ‘n ordentlike loesing van 50-10 gegee. Johnray le Roux het tydens die wedstryd uitgeblink en drie drieë gedruk. Nizaam Cassiem van St. Albans is as speler van die wedstryd aangewys. Die leerders het ook op die netbalbane en in landloop met Hantam Primêr meegeding. Die o.11-rugbyspan het gelykop gespeel, terwyl die o.13-netbalspan die knie voor Hantam moes buig. Die o.12-netbalspan het St. Albans trots gemaak deur hul wedstryd te wen. Volgens Jerry Seale van St. Albans is hierdie kragmeting ‘n jaarlikse instelling. “Hantam Primêr toer volgende jaar weer na Wellington sodat ons mekaar weer die stryd kan aansê,” het hy gesê. St. Albans se goeie gees en entoesiastiese ondersteuning op die pawiljoen, het vir groot vermaak tydens die toer gesorg. “Jafie Fischer, die adjunk-hoof van St. Albans, is deur die leerders uitgedaag om die lied van oorwinning, ‘Sê vir ma en jou dis ‘n St. Albans ding’, ter vermaak van die ondersteuners saam met die ouers en leerders te doen. Dit het vir groot opwinding gesorg,” het Jerry gesê.