Die horison 20a

Page 1

EMAIL:

diehorison@gmail.com Search ISSUU and read the Paper ONLINE

Up - ington: Gom aan die orde dag en dit is dit ek het nie „n problem hoekom my kop breek oor ander se kinders. Dit blyk dat niemand dit raak sien of dit is „n “Ek worry nie dit is nie my kind”. Maar hierdie selfde ouers moet oppas dat die wiel nie draai en dan is dit hulle kind of kinders wat dit gebruik. Wat sal die antwoord dan wees, hoe sal ons en waar sal ons die streep trek.

snuif is van die

Die uitlander be- sighede verkoop die lym soos lekkers aan die kinders en wat doen ons daaraan .Nee , niks nie dit is nie my kind ,my kind gebruik nie die lym nie of altans ek het hom nog nie sien die goed gebruik nie tot dusver.. Ek dink hierdie is „n ding vir die owerhede dat hulle moet ingryp want waarheen kan ons op die einde van die dag gaan as dit nie na hulle toe is nie . As ons begin dan is dit Xenofobia . OWERHEDE word wakker ons kyk julle wat julle maak.


D IE H O R ISON

Update on Ebola Outbreak in West Africa Of the countries with localised transmission, Nigeria and Senegal are now approaching 42 days since the date of last potential contact with a probable or confirmed case. Both Spain and the United States continue to monitor potential contacts. Pretoria, 17 October 2014 –There is still NO suspected or confirmed case of Ebola in South African or its neighbouring countries. This is while the total number of 8997 confirmed, probable, and suspected cases of Ebola virus disease (EVD) have been reported in seven affected countries (Guinea, Liberia, Nigeria, Senegal, Sierra Leone, Spain, and the United States of America) up to the end of 12 October. There have been 4493 deaths. There are 220 new cases including 44 deaths reported on 12 October 2014. The last confirmed cases in Senegal and Nigeria, were reported on 29 August 2014 and 08 September 2014 respectively.

The outbreak continues to accelerate. According to the World Health Organisation, half of the nearly 5,000 cases occurred in the last three weeks, and that it was not unthinkable that 20,000 could become infected before the outbreak is over. However, most cases are concentrated in only a few localities. The number of suspected and confirmed Ebola infections in the Democratic Republic of Congo (DRC), which occurred independently of the one in West Africa and involves a different virus strain, has doubled to 62 within a week. However the government of DRC has launched a robust response to counter the outbreak. It is clear, however, that the situation in Guinea, Liberia, and Sierra Leone is deteriorating, with widespread and persistent transmission of EVD. An increase in new cases in Guinea is being driven by a spike in confirmed and suspected cases in the capital, Conakry, and the nearby district of Coyah.

In response to the unprecedented EVD epidemic, the first-ever UN emergency health mission, the UN Mission for Ebola Emergency Response (UNMEER) has been set up. Its strategic priorities are to stop the spread of the disease, treat infected patients, ensure essential services, preserve stability and prevent the spread to countries currently unaffected by EVD. WHO continue to be responsible for overall health strategy and advice within the Mission, and has now moved its base of operations from Conakry, Guinea, to the UNMEER Mission headquarters in Accra, Ghana. A four-day crisis management and operational planning meeting will take place in Accra from 15 October.

The creation of UNMEER is a significant development in the international community’s response to this epidemic, a comprehensive 90-day plan to control and reverse the epidemic of EVD in West Africa has been put into action. To rapidly reverse the current crisis, capacity will be put in place to isolate at least 70% of EVD cases and safely bury at least 70% of patients who die from EVD by 1 December 2014 (the 60-day target). The ultimate goal is to have capacity in place for the isolation of 100% of EVD cases and the safe burial of 100% of patients who die from EVD by 1 January 2015 (the 90-day target), which is projected to result in a declining rate of transmission in an estimated 85% of affected areas. In

accordance with the WHO Ebola Response Roadmap, the 90-day Ebola Response plan requires that at least 50% of major inputs in five crucial domains be put in place by 1 November, with 100% of inputs in place by 1 December. South Africa and more and more members of the international community are supporting the efforts the World Health Organisation in establishing Ebola treatment centres and strengthening capacity for laboratory testing, contact tracing, social mobilisation, safe burials, and non-Ebola health care in West Africa. WHO continues to monitor for reports of rumoured or suspected cases from countries around the world and systematic verification of these cases is ongoing. Countries are encouraged to continue engaging in active surveillance and preparedness activities. The National Department of Health will continue monitoring the situation and inform South African citizens accordingly. The travel advisory issued by Cabinet in August is still strictly enforced. For more information on Ebola, please visit the Department website (www.doh.gov.za). The World Health Organisation also provides detailed information on Ebola (www.who.int).

Enquiries: Popo Maja Head of Communication: National Department of Health: Tel: 012 395 9591 Mobile: 072 585 3219 / 082 373 1169

HET U ‘N BESERING OPGEDOEN? Indien u ‘n ernstige besering opgedoen het in ‘n motorongeluk, trein ongeluk, polisie-skietvoorval of weens mediese nalatigheid, mag u moontlik kwalifiseer vir ‘n eis teen ‘n staatsdepartement vir vergoeding. Indien u ‘n eis direk by die Padongelukkefonds ingestel het, sonder om gebruik te maak van ‘n prokureur en voel dat u nie voldoende vergoed was nie of indien u ontevrede is met hulle diens, kan ons moontlik hulp aan u verleen. Ons is persoonlike beserings prokureurs wat spesialiseer in ernstige beserings. Ons is bereid om op ‘n geen wen – geen fooi basis te werk. Vir verdere besonderhede, kontak ons by:

LESTER & GENOTE PROKUREURS KAAPSTAD OP 021 423 4601 E-pos: info@lester.co.za

New Cases and Death Countries

Cumulative Number

Health Workers

Cases

Deaths

Cases

Deaths

Cases

Deaths

Guinea

119

8

1472

843

76

40

Liberia

254

31

4249

2458

209

96

Sierra Leone

425

5

3252

1183

123

97

Total

798

44

8973

4484

408

233

Nigeria

0

0

20

8

11

5

Senegal

0

0

1

0

0

0

Spain

0

0

1

0

0

0

USA

1

0

2

1

1

0

Total

1

0

24

9

12

5

DRC

0

0

71

43

8

8


D I E H OR I SON

Die uitvoerende burgemeester(UB) van die Namakwa Distriks Munisiplaiteit(NDM) op Springbok het hierdie week alle matrikulante in die streek sterkte toegewens met die eindeksamen.

weer met die louere gaan wegstap, tydens die provinsiale toekenningsgeleentheid in Kimberley.Dit is dus derhalwe my versoek dat die ouerkomponent, hande moet vat met die onderwysers sodat ons weer hierdie mylpaal kan bereik.Die ouers moet ook hul kinders motiveer

Die NDM is baie nou betrokke by die onderwys in die streek en het weer hierdie jaar verskeie matrikulante befonds om die Die Burger Winterskool in die Kaap by te gaan woon. Voordat hul vertrek om dit in Junie-maand by te woon, het Vass juis gesê dat die NDM hul matriekuitslae fyn gaan moniteer(dophou). Die NDM is ook betrokke by die Skole Prestasie Toekennings(Mayoral Schools Wards) waartydens die vyf top skole en die 10 top leerders van 2013 vereer was. Die funksie was aan die begin van die jaar en toe het die uitvoerende burgemeester die doel van die toekennings aan die aanwesiges verduidelik.Hy het op dié aand gesê: “Die toekennings en pryse gaan aan die top 10 leerders vir hul harde werk. Dit moet as motivering dien vir ander leerders. Dit is en was nog altyd die regering se visie om die onderwys te verbeter.Op hierdie wyse wil ons ook die skole vereer vir hul harde werk.” Die top 10 leerders het toe elk „n kontant bedrag van R1 000 ontvang plus „n sertifikaat.Dit is dus sy wens dat die klas van 2014 hierdie inisiatief en gebaar(toekennings) moet gebruik om harder te werk.

om goed te doen.”

In November gaan die NDM in samewerking met die onderwysdepartement weer die Wiskunde Olimpiade aanbied, sodat Wiskunde-uitslae drasties kan verbeter.

Mnr Bentley Vass(UB) het hulle in die eerste plek versoek om nou al ernstig met hulle voorbereiding en hersiening te begin, sodat hulle later die soete vrugte kan pluk van 12 jaar se opoffering.

Hy het ook die personeel van die onderwys deDie uitvoerende burgemeester het ten slotte vir partment bedank vir hul harde werk en oud-president, Nelson Mandela, wat onderwys toewyding om seker te maak dat die slaagsyfer hierdie jaar beduidend gaan verbeter, as die van as „n prioriteit beskou het, so aangehaal: 2013. “No country can really develop unless its citiVolgens Vass, moet die klas van 2014 alles insit zens are educated. Educating ourselves is a way en hard leer vir die eind-eksamen, wat eersdaags Vass het gesê dat die matrikulante van die to give ourselves the most powerful weapon for begin. Hy het ook versoek dat alle belNamakwa-streek die potensiaal en deursetfreedom . . . the more informed you are, the less anghebbendes in die onderwys(onderwysers, tingsvermoeë het om te presteer en die streek arrogant and aggressive you ouers, beheerrade) kragte saam moet snoer so- trots te maak soos verlede jaar en vorige jare. are." dat die Namakwa-streek weer hierdie jaar die top streek in die Noord-Kaap kan wees. Hy het ook leerders van ander grade versoek om hard te studeer sodat hulle sukses kan proe in “Ons moet seker maak dat die Namakwa distrik die eindeksamen. (Isaac Cloete: NDM KOMMUNIKASIE:) weer hierdie jaar die beste is en dat ons leerders

Enige persoon wat graag wil sy eie koerant besit hier is die geleentheid nou kom maak „n draai by die koerant se kantore en maak „n aanbod by die eienaar Mnr John Cloete miskien kan julle ooreenkom skakel 083 416 4539 vir „n afspraak


DIE HORISON

ARMMENS-BEGRAFNISSE ’N MEULSTEEN VIR DIE NDM??? Dit lyk asof die sogenaamde armmensbegrafnisse(pauper burials) die afgelope tyd „n groot finansiële turksvy geword het vir die Namakwa Distriks Munisipaliteit(NDM) op Springbok. Alhoewel die NDM die afgelope jare uit haar pad gegaan het om vele behoeftige families te help met begrafnisse, word dit tans baie moeilik om hiermee voort te gaan.. Dit is deels as gevolg van erge armoede onder ons gemeenskappe en omdat sommige begrafnisondernemers die situasie uitbuit, volgens die Munisipale Gesondheids Dienste(MGD) van die NDM. Derhalwe is duidelike riglyne opgestel om te verseker dat die NDM die regte families/naasbestaandes,met „n werklike nood help indien hulle aanklop om finansiële steun. Die afgestorwene moes binne die grense van die NDM gesterf het; Indien naasbestaandes beskikbaar is, moet hulle „n vorm onderteken, wat aan hulle die reg verleen om die liggaam te mag begrawe; Die munisipale bestuurder of uitvoerende burgemeester(UB) is gemagtig om die begrafnis goed te keur;

heidspraktisyns(OGP‟s), wat dan ʼn ondersoek doen, die nodige dokumentasie verkry en „n aanbeveling maak; Slegs geregistreerde begrafnisondernemers, wat op die NDM se databasis is, sal so „n begrafnis behartig, nadat die voorsieningskanaal-prosedures voltooi; Hulp word verleen, maar nie waar „n begrafnis alreeds plaasgevind het nie of befondsing reeds van ander instansies verkry is nie; Die aansoekers moet nie begrafnisreëlings tref nie voordat aansoek gedoen is vir hulp en goedkeuring verleen is; Aansoeke moet ten minste 5 werksdae voor „n begrafnis by die kantoor van die UB ingedien word; Opgrawings en herbegrawings kwalifiseer nie; Die NDM sal ook onder geen omstandighede „n lyk verwyder vanaf enige plek nie; Verassing word uitgesluit, slegs normale begranisse word gedek; NDM verleen slegs hulp waar natuurlike „n dood van toepassing is.

Beëdigde verklarings van „n kommissaris van ede om finansiële nood te bevestig; Skrywes van die dep. Maatskaplike Dienste, kerkleier of wyksraadslid om die familie en afgestorwene se finansiële posisie te verklaar. Aansoekers moet daar oplet dat die NDM slegs R2500 per familie beskikbaar kan stel, indien daar genoegsame fondse bekikbaar is. Die geld sal direk aan die geregistreerde begrafnisondernemer betaal word en dit mag nie gebruik word vir byvoorbeeld vervoer van begrafnisgangers of vir voedsel en drankies nie. ● Alhoewel die NDM daarvan bewus is van grootskaalse armoede in die streek word die publiek vriendelik versoek om vroegtydig voorsiening te maak vir onvoorsiene gebeurlikhede soos die onvermydelike dood. Hulle moet dus self uitvind waar goedkoop en bekostigbare begrafnispolisse beskikbaar is en dit gaan uitneem.

Die volgende dokumente moet die aansoek vergesel: (NDM Kommunikasie:Isaac Cloete) Formele aansoekbrief deur naasbestaandes aan die NDM;

Daarna word dit verwys na die Omgewing Gesond-

NDM HELP MET MARINE VAARTUIG MONITERING VEILIGHEIDSSTELSEL Isaac Cloete Die Namakwa Distrik Munisipaliteit (NDM) op Springbok het onlangs ruim bygedra tot die installering van ‘n vaartuig moniteringstelsel op see. Die noodsaaklike marine-vaartuig moniteringsveiligheidstelsel vir die Hondeklipbaai -vissersgemeenskap, wat die NDM befonds het, het ongeveer R400 000 gekos.Ongeveer 20 klein bote sal hierby baat en ongeveer 60 behoeftige vissers sal voortaan van opsporingsaparaatjies voorsien word. Tydens die amptelike in gebruikneming hiervan op Hondeklipbaai, het die uitvoerende burgemeester, van die NDM, Bentley Vass, sy dank uitgespreek teenoor diegene wat betrokke was by die hele projek.Vass het ook sy hoop uitgespreek dat die vissers die stelsel tot voordeel van hulle self sal gebruik. “Dis „n manier hoedat die regering van die dag ons mense se lewens wil verbeter, sodat almal die voordeel van ons demokrasie kan geniet.Omdat dit vroue-maand is, moet ons ook aan die vissermanne se vroue dink, want dis nie altyd lekker om wakker te lê as hul mans op die see is. Die stelsel sal hulle nou die nodige gemoedsrus gee.” Baie van die vissers se vroue is gemoeid met die verwerking van vangste en hulle sal dus ook indirek voordeel trek uit die stelsel.

Hierdie moderne gerekenariseerde stelsel sal die vissers baat in tye van rowwe seetoestande en noodgevalle.Voorheen was die vissers aan die noodlot oorgelaat, veral as hulle bootjies in storm weer in die moeilikheid beland het. So byvoorbeeld het meer as ag vissers die afgelope tien jaar hul lewens verloor weens die afwesigheid van „n moniteringstelsel en „n Nasionale See-redding Instituut, het Gus Brown,(kus-implementeringsbestuurder) vertel. Nadat die installering van die stelsel op 1 Augustus voltooi was, is „n skyn reddingsoperasie uitgevoer om dit te toets.Intussen het 15 vissermanne „n geakkrediteerde eksamen, wat deur die Suid-Afrikaanse Maritieme Veiligheidsowerheid(SAMVO) nagesien is, suksesvol afgelê. Hiervoor het die Onafhanklike Kommunikasie Owerheid van Suid-Afrika(OKOSA) die leermateriaal geskenk. Hondeklipbaai dien as basis vir die stelsel waar „n plaaslike inwoner dit beman as „n vaartuig moniterings- beampte.Die stelsel is ook verbind met die beheersentrum van die NDM op Springbok. Intussen het Phumlani Veleti, „n werker van die NDM, „n twee-weke lange kursus in hierdie opsporingsstelsel in Duitsland ondergaan. Hy sal later twee plaaslike inwoners gespesialiseerde opleiding gee om dit te gebruik.


GEESTELIKE NUUS/ CHRISTIAN NEWS

Vraag: "Is die Bybel waarlik God se Woord?" Antwoord: Die antwoord op hierdie vraag bepaal nie net hoe ons die Bybel en die belangrikheid daarvan op ons lewens beskou nie, maar dit sal ‟n impak op ons hê wat vir ewig sal duur. As die Bybel waarlik God se Woord is, moet ons dit waardeer, bestudeer, gehoorsaam en ook vertroue daarin hê. As die Bybel God se woord is en ons veronagsaam dit, dan veronagsaam ons ook vir G o d . Die feit dat God die Bybel aan ons gegee het, is ‟n bewys en illustrasie van Sy liefde vir ons. Die woord “openbaring” beteken dat God aan die mens vertel het wat Sy aard is en hoe ons die regte verhouding met Hom kan hê. Dit is dinge wat ons nie sou geweet het as God dit nie in die Bybel geopenbaar het nie. Alhoewel God se openbaring van Homself in die Bybel geleidelik oor ongeveer 1500 jaar plaasgevind het, het dit nog altyd alles bevat wat die mens nodig het om die regte verhouding met Hom te hê. As die Bybel waarlik God se woord is dan het dit die finale seggenskap oor sake van geloof, godsdienstige praktyke en s e d e s . Die vraag wat ons onsself moet afvra, is hoe ons kan weet dat die Bybel God se Woord is en nie maar net ‟n goeie boek nie? Wat maak

1 Johannes 4:7-12 God se liefde laat ons in l i e f d e l e w e Ons praat ook dikwels oor BEHOEFTES, nie waar nie? Daar is letterlik vir elke letter van die alfabet „n behoefte. Maar het u geweet dat almal van ons één gemeenskaplike behoefte het – en dít is om LIEFGEHê TE WORD - Om te wéét daar is iemand wat vir my omgee? Maar let op, geliefdes, al is dit die waarheid, kan U seker reeds die slaggat raaksien: Wanneer hierdie BEHOEFTE „om-liefgehê-teword‟ selfsugtig toegepas word, sit ons met mense in verhoudings waarin die een vir die ander wag om die

die Bybel anders as alle ander godsdienstige boeke wat al geskryf is? Is daar enige bewyse dat die Bybel waarlik God se Woord is? Hierdie is die soort vrae waarna ons moet kyk wanneer ons ondersoek instel na die Bybelse stelling dat die Bybel die ware Woord van God is, goddelik geïnspireerd en heeltemal voldoende is vir alle kwessies omtrent geloof en gebruike. Daar is geen twyfel omtrent die feit dat die Bybel verklaar dat dit Woord van God is nie. Dit kan baie duidelik gesien word in gedeeltes soos, 2 Timoteus 3:15-17, “Toe jy nog klein was, het jy al die Skrif gelees. Jy kan baie daaruit leer, soos hoe ‟n mens se saak met God weer reggemaak kan word deur op Christus Jesus te vertrou. Die hele Skrif kom direk van God af. Daaruit kan ons so baie leer. Dit help ons om te wys waar mense die pad byster raak en om hulle weer reg te help. Uit die Skrif kan ons ook vir mense wys hoe God wil hê hulle moet leef. Op dié manier sal iemand wat God s‟n is, weet wat God van hom verwag en só reg wees om behoorlik vir God te werk.” Om hierdie vrae te antwoord, moet ons na beide interne en eksterne bewyse dat die Bybel God se Woord is, kyk. Die interne bewyse is dinge van die Bybel self wat wys na die goddelike oorsprong daarvan. Een van die eerste interne bewyse dat Bybel werklik God se Woord is, is die eenheid wat dit vorm.

„omgee-ding‟ te doen. En weet u wat is die voorland hiervan? Mense se verwagtinge word teleurgestel! Hulle vertel sommer baie gou met groot bitterheid dat hulle behoeftes nie erken en raakgesien word nie - en só land byvoorbeeld 8 uit elke 10 huwelike vandag; binne die eerste 7 jaar van huwelikslewe, in die skeihof! Geliefdes, die Here sê nie vir ons dat dit sonde is om verwagtinge te hê en om die behoefte te hê om liefgehê te word nie, maar wat die Here wél vir ons sê is dat hierdie, „ek-gee-om-viriemand‟-handeling en ingesteldheid, nie spontaan vanuit die mens voortkom nie. Die Bybel leer ons dat

Alhoewel dit bestaan uit ses-en-sestig individuele boeke, geskryf op drie kontinente, in drie verskillende tale, oor ‟n periode van ongeveer 1500 jaar, deur meer as 40 skrywers (uit alle vlakke van die samelewing), het die Bybel as geheel ‟n eenheid gevorm. Hierdie eenheid maak dit uniek onder alle ander boeke en dit is ‟n bewys van die goddelike oorsprong van die woorde – God se woorde wat net so neergeskryf is deur Sy werking in mense. Nog ‟n interne bewys dat die Bybel God se Woord is, is in die profesieë wat beskryf word in die Bybel. Honderde profesieë beskryf in detail die toekoms van individuele nasies, Israel ingesluit, die toekoms van sekere stede, die toekoms van die mensdom en die koms van iemand wat die Messias sal wees - die Redder van Israel asook almal wat in Hom glo. Anders as die profesieë in ander godsdienstige boeke of dié van Nostradamus, is die profesieë in die Bybel baie gedetailleerd en het nog altyd waar geword. In die Ou Testament alleen is daar meer as driehonderd profesieë oor Jesus Christus. In profesieë is daar nie net geprofeteer oor waar Hy gebore sou word nie en van watter familie Hy sou kom nie, maar ook hoe Hy sou sterf en weer op die derde dag sou opstaan. Daar is eenvoudig geen logiese verduideliking vir hierdie vervulde profesieë nie, an-

ons as mense éérder daarop ingestel is om te wil ontvang as om te wil gee! Dit is hoekom ons so dikwels teleurgesteld is en teleurgesteld raak in ons verwagtinge en behoeftes – omdat ons vanweë ons menswees op onsself ingestel is! Om hierdie rede het Jesus Christus aarde toe gekom. Dis wat 1 Johannes 4: 7-12 vir ons wil leer:om vir ons te kom wys en kom leer hoe „liefhê‟ en „omgee‟ prakties beoefen word; om vir ons as mense te kom leer en wys dat liefde nie in die eersteplek na binne gerig is nie, maar na buite; en dat liefde „n bestaanswyse is wat nie beoefen word omdat daar

ders as dat dit van goddelike oorsprong is nie. Daar is geen ander godsdienstige boek wat dieselfde omvang of tipe voorspellende profesieë as die Bybel het n

i

e

.

‟n Derde interne bewys van die goddelike oorsprong van die Bybel word gesien in die unieke gesaghebbendheid en almag daarvan. Hierdie bewys is meer subjektief as die eerste twee interne bewyse, maar dit is steeds ‟n baie kragtige getuienis van die goddelike oorsprong van die Bybel. Die Bybel het die unieke gesaghebbendheid aangesien dit anders is as enige ander boek wat ooit geskryf is. Hierdie gesaghebbendheid en almag word die beste gesien in die tallose aantal mense se lewens wat verander is deurdat hulle die Bybel gelees het. Dwelmverslaafdes is genees daardeur, homoseksuele is vrygemaak daardeur, boemelaars se lewe is heeltemal verander daardeur, geharde kriminele het tot inkeer gekom daardeur, sondaars word berispe daardeur en haat word in liefde verander deur die lees van die Bybel. Die Bybel het ‟n dinamiese en hervormingsmag wat slegs moontlik is, omdat dit God se Woord is.Behalwe vir die interne bewyse dat die Bybel die ware Woord van God is, is daar ook eksterne bewyse daarvoor. Een daarvan is die historiese aard van die Bybel.

Die Bybel beskryf historiese gebeure in detail en daarom word die waarheid en akkuraatheid daarvan bevraagteken net soos enige historiese dokument. Beide argeologiese bewyse en ander geskrifte het keer op keer bewys dat historiese gebeure in die Bybel akkuraat en waar is. Met al die argeologiese bewyse en geskrewe dokumente wat die Bybel ondersteun, is dit die beste gedokumenteerde boek van die antieke wêreld. Die feit dat die Bybel verifieerbare historiese gebeure akkuraat en eerlik beskryf, is ‟n aanduiding van die waarheid van godsdienstige onderwerpe en doktrines. Dit help ook om die aanspraak dat dit die presiese Woord van God is, te staaf. Nog ‟n eksterne bewys dat die Bybel God se Woord is, word gevind in die integriteit van die menslike outeurs. Soos reeds genoem het God mense uit alle vlakke van die samelewing gebruik om sy Woorde neer te skryf. Wanneer die lewens van hierdie mense van nader bekyk word, kan geen aanduidings gevind word wat daarop dui dat hulle oneerlik en nie opreg was nie. Hierdie beskouing van hulle lewens en die feit dat hulle bereid was om te sterf (soms op baie wrede maniere) vir wat hulle geglo het, maak dit baie duidelik dat hierdie gewone, maar eerlike mense waarlik geglo het dat God met hulle gepraat het. Die skrywers van die Nuwe Testament en honderde ander gelowiges (1 Korinthiërs 15:6) het geweet hulle boodskap is waar omdat hulle vir Jesus gesien het en tyd saam met Hom deurgebring het na sy opstanding. Die transformasie van hierdie mense nadat hulle die opgestane Jesus gesien het, het ‟n geweldige impak gehad. Waar hulle altyd in vrees weggekruip het, was hulle nou bereid om te sterf vir die boodskap wat God aan hulle bekend gemaak het. Hulle lewe en dood dien as bewys dat Bybel waarlik God se Woord is.

Bybel waarlik God se Woord is, is die onvernietigbaarheid van die Bybel. Omdat dit so belangrik is en beweer dat dit die woord van God is, het die Bybel, meer as enige ander boek in die geskiedenis, al tallose aanvalle en pogings om dit te vernietig beleef. Die Bybel het al die aanvallers weerstaan en oorleef, vanaf vroeë Romeinse Keisers, soos Diocletianus, deur kommunistiese diktators, tot by hedendaagse ateïste en agnostikusse – dit is nog steeds die mees wydverspreide publikasie in die w ê r e l d . Teenstanders beweer dat dit wat die Bybel leer, primitief en oudtyds is, maar die sedelike en wetlike konsepte en leringe daarvan het ‟n positiewe invloed op samelewings en kulture reg oor die wêreld. Ten spyte daarvan dat dit voortdurend deur die wetenskap, sielkunde en politieke bewegings aangeval word, bly die Bybel vandag nog net so waar en toepaslik soos toe dit oorspronklik geskryf is. Dit is ‟n boek wat tallose lewens en kulture deur die laaste 2000 jaar verander het. Die mag, geloofwaardigheid en toepaslikheid van die Bybel is geensins verander deur aanvalle daarop en pogings om dit of die geloofwaardigheid daarvan te vernietig nie. Die akkuraatheid wat behoue gebly het ten spyte van elke aanval daarop, is ‟n duidelike bewys van die feit dat die Bybel waarlik God se Woord is. Dit behoort geen verrassing te wees dat die Bybel telkens, onveranderd en ongeskonde, hierdie aanvalle oorleef nie. Jesus het mos gesê, “Daar sal ‟n tyd kom wanneer die hemel en die aarde nie meer daar is nie. Maar daar sal nooit ‟n tyd kom wanneer my woorde nie meer waar sal wees nie” (Markus 13:31). Wanneer jy na al dié bewyse kyk, kan jy sonder twyfel sê, “Ja, die Bybel is waarlik God se Woord.”

‟n Finale eksterne bewys dat die

meriete in die ander een se lewe en optredes is nie, maar dat ware liefde fokus op die ander een se nood! Liefde, soos wat ons van God ontvang het en steeds ontvang, wil juis ons „nabinne-gerigtheid‟ en „onsop-onsself-ingesteldheid‟ omdraai in medelydende handelinge en ingesteldheid van uitreik na die ander persoon in nood. Ai, ek het al so baie hieroor gedink én gebid. Hoekom werk dit só? omdat nét Liefde, kan heelmaak wat deur die sonde bederf is; omdat nét Liefde, harte en gesindhede kan verander; en omdat nét Liefde, ware versoening te weeg kan bring en gesonde verhoudings kan

skep! Wie hierdie liefde ontvang het en vir God elke dag van sy lewe daarvoor dank en smeek, kyk gewoon net met ander oë na God, homself en na ander!Deur sy Gees, die wondergawe, laat Hy wederliefde spruit; en dié liefde – wat volmaak is – dryf die vrees en selfsug uit.” Die Bybelse boodskap oor wat die liefde is en hoe die liefde optree, is dus eintlik heel eenvoudig – Wanneer God, wat Liefde is, optree tree Hy op met die oog op versoening; tree Hy op uit medelye met die nood van die mens; tree Hy op met die bedoeling om nuut te maak sodat dié nuutge-

maaktes, uit die bron van liefde kan leef. Wanneer hierdie liefde, met hierdie kenmerke, in ons verhoudings begin gestalte kry, sal my huweliksmaat/medemens die boodskap ontvang: “Ek is belangrik vir iemand…iemand sien my raak!”; “Ek voel ek beteken iets – ek is waardevol vir iemand”; “Ek dra nie alleen aan my laste nie…ek staan nie alleen in my kwellinge nie – daar is iemand wat nie alleen my pyn, hartseer en kommer ken nie, maar ook verstaan en my help dra daaraan!”


DIE HORISON

GIDS/GUIDE A. PERSOONLIK / B.VAKANTE

PERSONEL BETREKINGS/

AVAILABLE JOBS C. BETREKINGS GEVRA/ JOBS NEEDED D. GELD EN LENINGS / MONEY & LOANS E. TE HUUR HUISE / HOUSES TO LET F.WOONSTELLE TE HUUR / FLATS TO LET G.PLOTTE EN PLASE TE HUUR/ PLOTS AND FARMS TO HIRE H.ENIGIETS TE HUUR / ANYTHING TO HIRE I.TE HUUR GESOEK / WANTED TO HIRE J. HUISE TE KOOP /HOUSES FOR SALE K.WOONSTELLE TE KOOP / FLATS FOR SALE L.ERWE TE KOOP / STANDS FOR SALE M.ALGEMEEN TE KOOP / GENERAL TO BUY N.TE KOOP GESOEK / WANTED TO BUY O.VOERTUIE TE KOOP / VEHICLES FOR SALE P.PLAAS IMPLEMENTE TE KOOP/ FARM IMPLEMENTS FOR SALE Q. WOONWAENS TE KOOP/ CARAVANS FOR SALE R.DIERE / ANIMALS S.TE RUIL / TO SWOP T.BESIHEDE TE KOOP / BUSINESSES FOR SALE U. SPESIALE DIENSTE / SPECIAL SERVICES V.VAKANSIEOORDE / HOLIDAY RESORTS W.KENNISGEWINGS / NOTICES X.TE LAAT KLASSIFIKASIES /LATE CLASSIFICATIONS

KOM EN BESTEL JOU KRUIE PRODUKTE BY MNR. CLOETE BY DIE HORISON KANTORE IN UPINGTON DIT IS VAN HOOG STAANDE GEHALTE DIT WORD GEVORMULEER DEUR DOTERS EN WETENSAPLIKES EN HET UITSTEKENDE GENESENDE RESULTATE HERBAZONE IS IN PRETORIA GELEE SKAKEL 083 416 4539 VIR ANTWOORDE OP JOU VRAE

VOORWAARDES VIR AANVAARDING Die Horison behou die reg om enige advertensie terug te hou en om enige advertensie wat aanvaar is te kanseleer.Die Horison aanvaar geen verantwoordlikheid vir enige advertensie wat per telefoon of anders gemaak is. Die Horison aanvaar geen verantwoordlikheid vir enige spel fout of verkeerdelike bewoorde advertensies nie,of vir enige koste wat as gevolg van die foute is nie. Geen herdruk van advertensies sal verleen word as enige tipografiese foute voorkom wat op die waarde van die advertensie „n uitwerking het.Slegs foute wat tot verliese kan lei sal in ag geneem.Die Horison aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige foutiewe plasing van enige advertensie MELD FOUTE ONMIDDELIK AAN en verander dit voor afsny tyd

Enige person wat graag wil sy eie koerant besit hier is die geleentheid nou kom maak „n aanbod by die koerant se kantore by die eienaar Mnr John Cloete miskien kan julle ooreenkom skakel 083 416 4539 vir „n afspraak KOM BESOEK ONS!! KANTOOR NO:-06 BOKANT VISPA Meubels Langs Shoprite UPINGTON

KITS ADVERTENSIES @ R52.50c Die KITS ADVERTENSIES in ons geklassifiseerde afdeling kos R52.50c vir die eerste 35 woorde en sal daarna teen 61c per woord gehef word.Indien u per direkte bank deposito of kredietkaart betaal faks of e-pos asseblief u advertensie tesame met u bankbetaalstr okie of u kr edietkaartno.vervaldatum voor Vrydag om 16h00nm na die volgende nommer: 054 ADVERTENSIES SAL OOK TELEFONIES GENEEM WORD OP EIE RISIKO

Advertensies sal nie geplaas word alvorens betalings ontvang is nie

JOHN.CLOETE

083 416 4539

SAMANTHA. CLOETE PRUDENCE DE KLERK

Faks:-086 237 4790 Epos:diehorison@gmail.com Lees aanlyn: ISSUU


DIE HORISON

Ram (21 Maart tot 21 April)

Leeu (23 Julie tot 23 Aug)

nie, maar dit sal beslis die moeite werd wees.

Wees geduldig met jouself en moenie jouself blameer oor dinge wat jy nie kan maar sodra sy „n sent het verander en niks aan koop sy „n dop en dan is doen nie.

Wees versigtig wanneer dit kom by liefdes keuses, jy is in „n verhouding wat kan doen met aandag.

Boogskutter (24 Nov tot 22 Des)

Enige iets wat jou pla op jou lewenspad vra maar vir tante. RIG JOU BRIEWE AAN :TANT EMMA, Kantoor no06, Bokant Vispa UPINGTON, 8801 of epos dit na:- diehorison@gmail.com

Liewe Tant Emma Ek het „n maand gelede my baba verloor. Sy het net vir „n paar weke gelewe toe sterf sy. Tante ek kan nie vrede maak nie ek is baie seer en weet nie waar om te begin om die stukke op te tel nie. Dit voel nog so onwerklik. Die ergste van alles is almal teenoor wie ek oopmaak verstoot my en uiter net koue woorde selfs die kind se pa. Ek voel so leeg. Sal ek ooit weer herstel van hierdie groot pyn? HARTSEER MAMMA Liewe hartseer mamma pleit by die Hemelse Vader om vergifnis en maak vrede met jouself. Mense sal altyd oordeel en die word van die HERE se dat wie oordeel is al-

reeds veroordeel so moenie jou kop baie seer maak met wat die mense dink oor „n paar jaar is alles vergete maak net vrede met jouself en aanvaar God sal dit heel met die tyd. Liewe Tant Emma Tante ek kan my kop in skaamte sak vir die dinge wat my ma loop en doen. Sy drink vreeslik en mors haar lewe op. Die ergste van alles is dit is net ek en my klein broer en ek weet nie meer hoe om dinge aan hom te verduidelik nie. Tante dit maak ons harte gebroke om elke dag ons ma so te moet aanskou. As sy nugter is belowe sy ons dat sy haar drinkery sal laat staan

Keer só allerhande nare siektes nog voor hulle jou kind kan aanval. Daar is 'n rede waarom jou ma altyd gesê het voorsorg is beter as nasorg. Gesondheid is heel boaan jou lysie. Maar wat kan jy doen om jou kind se gesondheid te verseker? 1. Sy word wat sy eet Kinders wat baie vrugte en groente eet, het ‟n kleiner kans om eendag hartsiektes op te doen as dié wat die minimum eet, het Finse navorsers bevind. Dis nie aldag maklik om jou kind te leer om gesond te eet nie. Hoe dan gemaak om haar van kleins af gebalanseerde eetgewoontes te leer? “Jou kind se dieet behoort al die voedingstowwe te bevat wat sy nodig het om te groei. “So ‟n dieet bevat baie rou kos – rou groente en vrugte, graan, vleis, bone, neute, kaas en melk. ‟n Gesonde eetplan help jou liggaam om weerstand op te bou teen virus- en bakteriese infeksies. Boonop het jou kind genoeg voedingstowwe en water nodig sodat haar brein kan dink, leer en onthou.”

ons woorde te vergeefs. Op die oommlik is dit net ek wat werk en die huis dra. Ek kan nie by hou nie. Ek dink daaraan om my broertjie te vat en vir ons twee saam „n beter lewe bou. SKAAM Liewe skaam jou ma het „n probleem gaan praat met die welsyn en kyk of daar nie hulp is. Julle kan nie net jul ma so los ons het ook ‟n rehabilitering sentrum in Upington Risilia so 10km buite die dorp hulle help graag maar deur die regte kanale. Probeer red jou ma deur hulp te vra daar is selfs die CAB by die VGK kerke praat met hulle.

Bul (22 April tot 21 Mei) Jy is meer behulpsaam teenoor jou medemens en dit is „n goeie ding. Nou is „n goeie tyd om nuwe vriende te maak. Tweeling (22 Mei tot 21 Junie)

Maagd (24 Aug tot 22 Sept) Jy vind dit baie moeilik om vrede te maak met mense wat jou te nagekom het, maar dit sal net oneins veroorsaak, hoe gouer jy vrede maak hoe makliker kan jy aan beweeg.

Jy kan wees net wat jy besluit om te wil wees, maar jy moet onderskei tussen reg en verkeerd en weet waar om die streep te trek. Steenbok (23 Des tot 21 Jan) Groot geleenthede is oppad en jy moet dinge vyn kam om die regte besluite te neem. Waterdraer (22 Jan tot 20 Feb).

Om te hoop dat iemand anders jou finansiële krisis kan oplos maak jy „n groot fout, jy moet leer om te begroot en meer spaar samig te werk.

Weegskaal (23 Sep tot 23 Okt). Spandeer bietjie tyd met jou vriende en familie julle het baie om in te haal. Maak dit jou eerste prioriteit.

Na veel moeite voel die gewig op jou skouers veel ligter. Vir die eerste keer in n lang tyd kan jy weer behoorlik lag, geniet elke oomblik.

Kreef (22 Junie tot 22 Julie) Wees bietjie geduldig, die goeie dinge is oppad. Moenie stress oor onbenulighede nie die lewe is te kort.

Skerpioen (24 Okt tot 23 Nov)

Vis (21 Feb tot 20 Maart)

Jys meer gelukkiger met jouself as ooit tevore. Jy gloei behoorlik as jy belang stel aan nuwe liefde, is dit nou die tyd, dit gaan nie maklik wees

Jou gevoelens vir jou geliefde is besig om te verander. Moenie jouself langer oortuig van iets wat lankal nie meer bestaan nie.

2. Goeie mondhigiëne

Vermy gaskoeldrank en lekkergoed. Nie net bevorder die suiker plaakvorming nie, die gas belemmer die liggaam se kalsiumOns weet almal van “al in die rondte, voor en agter, op die tong”, opname. maar is dit regtig genoeg vir jou spruit se optimale mondhigiëne? Vlos! Van heel kleins af. Al ooit van xylitol gehoor? Dis ‟n natuurlike versoeter wat in sommige vrugte en groente aangetref word, en wat tandbederf volgens Moedig jou kind aan om baie water te drink – dit verdun suur in navorsing met 80 persent verminder. Xylitol kan as ‟n die mond en voorkom plaak-aanpaksels. plaasvervanger vir suiker gebruik word en moet eintlik elke dag gebruik word. Dit kom voor in sommige lekkergoed, suikervrye 3. Hou klein handjies skoon xylitol-kougom en xylitol-jel. Hande was moet vir jou kleinding prettig wees. stel voor dat “Gebruik dit veral ná elke maaltyd en snoephappie” . Dan kry ‟n m e n s d e e s d a e t a n d e m o u s s e wat maklik aangewend word. As jy dié nuutjie twee keer per dag aan jou kleinding se tande smeer, voorkom dit gaatjies en kan dit selfs gaatjies wat in die eerste stadium van vorming is, herstel. Vra jou tandarts vir meer inligting hieroor. Wat nog?

Die sorg en skoonmaak van jou baba se tande is belangrik. Wat nie beteken sy mag nooit haar mond aan ‟n pasteitjie, koekie of M e l k t a n d b e d e r f k a n d i e n a t u u r l i k e proses pizza sit nie. Die geheim is matigheid. As jou kind net soms ‟n vervroeg waarvolgens dié tande uitval om plek vir permanente roomys, hamburger of sny verjaardagkoek eet, kan dit nie skade tande te maak. Die nadeel? Openinge tussen tande wat tande skeef doen nie. kan laat groei en permanente tande skeef kan laat uitkom. Leer haar oor voedingswaardes sodat sy later self met verant- Daaglikse mondhigiëne moet begin sodra die eerste melktand woordelikheid haar kos kan kies. verskyn. Vee jou kind se tandvleis skoon met gaas of ‟n lappie. Borsel eerste tandjies met water.

jy handseep met oulike prentjies en geure kies, soos die Not a Baby-reeks van Elizabeth Anne‟s. “Sit ‟n stoeltjie by die wasbak sodat hulle kan bykom. Kinders hou daarvan om dinge self te doen. Laat hulle ‟n bietjie speel, al word die vloer nat. sê hoe Maak die hande nat en werk die seep tot ‟n skuim op. Vryf die palms teen mekaar. Was die rugkante van die hande asook die vingers en veral tussen die vingers. Skraap die naels saggies teen die handpalms. Spoel deeglik met warm water af.

4. Speel-speel sterk en gesond.

4

9

Voltooi die Sudoku en staan „n kans om die gelukkige wenner te wees van “Twee Enkel” fliek kaartjies geborg deur Ster Kalahari

7

2

5

3

9

Faksnommer; 054 331 1993

3 2

2

8

Of kom lewer dit af by ons kantore, Kantoor nommer 6 bokant Vispa meubels. Ons sal u dan kontak.

5

3

1

9

1

NAAM:………………………………………………….. ID :……………………………………………………….

5 5

Vul jou besonderhede in en e-mail of faks na diehorison@gmail.com

7 9

KONTAKNOMMER: ……………………………………………………………

Praat van oefening en al die grootmense dink onmiddellik aan moeite en sweet. Maar vir kinders moet oefening pret en alledaags wees. Aktiewe kinders het sterker spiere en ‟n sterker beenstruktuur, minder ongesonde vet, ‟n laer risiko om tipe 2-diabetes te ontwikkel, laer bloeddruk en laer cholesterol . . . en dié outjies is oor die algemeen optimisties oor die lewe. Skakel dus maar die TV af en jaag die kleinspan buitentoe! ‟n Aktiewe leefstyl help jou kind ook om emosionele struikelblokke te oorkom en beter te slaap. Boonop kweek dit uithouvermoë (om vir boelies weg te hardloop), krag (steek die klimraam oor) en veerkragtigheid (buig en raak jou tone). Uithouvermoë word opgebou deur aërobiese oefening. Die hart klop vinniger en asemhaling versnel. As dit gereeld gedoen word, sal die hart versterk en die liggaam se vermoë om suurstof na die organe te vervoer, verbeter. Wanneer kinders klimraam of boom klim, speel-speel stoei of op hul hande staan, bou hulle al spelende krag. Soepelheid word

weer verbeter deur wawiele, spreibeen sak, of om selfs te


DIE HORISON

Johannesburg - Paralympian Oscar Pistorius's sentence and conviction for the killing of his girlfriend Reeva Steenkamp marks the end of his world athletics career, Sports Minister Fikile Mbalula has told The Cape Argus. "For me, that (Pistorius's conviction and sentence) was the end of the road of his journey," Mbalula was quoted on Thursday. "It is unfortunate that it had to end in this manner, but the courts have spoken and we will respect their decision."

Mbalula reportedly told the newspaper that Pistorius had helped to "open doors" for South Africa in the international sporting scene. "It [the sentencing] has been a very sad moment for us in sport, in the sense that Oscar was the epitome of wisdom, skill and triumph over adversity.

of culpable homicide. For discharging a firearm at Tasha's restaurant in January 2013, he was sentenced to three years in jail, suspended for five years. The sentences would run concurrently, Judge Thokozile Masipa ruled.

"...I do not think Oscar will be able to come back in terms of athletics." Pistorius was sentenced to five years in prison after being found guilty

Kaizer Chiefsâ€&#x; winning run in the PSL came to an end when they were held to a draw by Moroka Swallows at the FNB Stadium.

VIR ENIGE NUUS OF ADVERTENSIES SKAKEL :DIE HORISON: TEL:083 416 4539

Stars of Africa director Farouk Khan believe that Tefu Mashamaite has the capabilities to captain Bafana Bafana.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.