Nongqai Vol. 8 No. 7 (1)

Page 1



AFSTERWE: LUITENANT-GENERAAL JOHANNES JACOBUS VIKTOR (17 DES 1929 – 5 JUL 2017)


INLEIDING: MET DIEP LEEDWESE ‘n Gewaardeerde kollega, genl. Johan Viktor is op 5 Julie 2017 oorlede. Twee kollegas, genl.maj. (dr) Jan du Preez en kol. Dieks Dietrichsen het byna voltyds by sy siekbed gewaak. My gade en ek het genl. Viktor in die Brits Medi-klineik op Dinsdag, 4 Julie 2017, besoek. Hy was in ‘n soort van ‘n beswyming. Ek het sy hand geneem en hy het na my gekyk en ek het vir hom ‘n kort gebed gedoen. Hy is die volgende dag oorlede. Hennie Heymans. FACEBOOK-INSKRYWINGS

Hennie Heymans 5 Julie om 01:36 NM. · 'n Seder het Geval: Luit-genl. JJ Viktor is pas oorlede. (5 Julie 2017). Hy was 'n bedrogspeurder en is toe hy die offisierseksamen geslaag het, na die veiligheidstak gestuur. Opsienbare sake ondersoek, was in 1966 by die Slag van Ongulambashe (26 Aug 1966); later afdelingsbevelvoerder van die veiligheidstak op plekke soos Pietersburg en Pretoria, was weer na die speurdiens verplaas. Na Tin, na Soweto as ASO en later as Afkom - na aftrede kommissaris van die Ciskei Polisie. Hy was baie van ons se vriend! Ons salueer sy nagedagtenis! OpmerkingDeel 77 Nick Aggourus, Wouter Mentz en 75 ander 1 deling

Andries Meiring RIV

Ben Kruger RIV

Fanie Bouwer RIV - Saluut!

Alexander James Knight RIP. Salute.

Paula Amy Marnitz Rest in Peace Sir. I hope you find my dad Sgt Des Welthagen in the Mess upstairs. He will be very happy to see you again. Old soldiers never die. Thank you for your service. Paula is die dogter van sersant Des Welthagen wat saam met genl. Viktor op 26 Augustus 1966 te Ongulambashe was.

Glenn Elsden RIV Luit-genl. Viktor - SALUUT!


Hennie Heymans Glenn Elsden - kan u asb. op die ander polisie-groepe versprei asb.?

Glenn Elsden Hennie Heymans Ek kry nie "share" knoppie nie - sal hom copy/paste

André L du Toit Riv kollega. Sterkte aan familie. Hou van · Gawie Botha Ek het die eer gehad om saam met hom te werk 1965-1967 te Oshakati "Spookhuis" Ovamboland destyds S.W.A. Dit vat aan ‘n mens se bors hier diep binne, as jy sulke berigte ontvang,,,,,,,,, "Aandag! SALUUT!

Deon Huysamen Ek was destyds met die Rhodesiese verkiesing in maj. Bill van der Merwe se plek aangestel as genl. Viktor se persoonlike staf-offisier. Die rede was dat maj. (soos hy destyds was) van der Merwe met die laaste groep SAP-lede na Rhodesië gegaan het om met die voorbereidings vir die verkiesing te help. Ek was toe 'n adjudant-offisier verbonde aan TIN-hoofkantoor. Ek het net die grootste respek vir genl. Viktor gehad al was hy soms moeilik maar altyd regverdig.

Tom van Rensburg R I V SALUUT Generaal.

Hansie Grobler RIV

Nico Moolman Saluut...

Hansie Grobler My Pa het onder hom gewerk toe die genl. in Soweto was. My Pa het gesê dat sy beste jare as speurder in Soweto was


Karel Gerber RIV Verwyder AnĂŠ van der Merwe Saluut.

Leon Bezuidenhout By Ciskei toe almal weg hardloop en probeer ontduik staan hy sy man. "Ek het opdrag gegee dat my mense mag skiet". Vir hom het ek respek gehad. Hou van

Craig Williamson RIP

Leon Bezuidenhout So ver ek weet was hy ook die man toe Adriaan Vlok die minister vra wat hy hom moet noem toe antwoord hy "Generaal is reg, meneer"

Paul Greyling RIV.

Gerhard Pieters RIV Generaal, Saluut!

Tienie Bosman R I V Generaal.

Henry Beling R.I.P. Old Warrior. Salute. "At the going down of the sun.....we will remember him".

John Roderick Saluut.

Lynette Spies RIV

Rudi Van Der Merwe R I V sterkte aan die families

Schalk de Klerk R I V. Sterkte aan die familie.


Manuel Resende Ferreira RIP General.

Gavin Tischendorf RIV, Saluut. Hou van

Ben Venter Rus in vrede, Generaal.

Paul Mills RIP

Dreyer Vd Merwe Jammer om dit te verneem. Dit was 'n voorreg om hom te kon ken. Groot yster gewees. RIV Genl.

Elize Knoetze RIV, innige simpatie

Len Els Salute.

Marita Kruger Renette Hill

Mark Ruddy RIV

Koos Diedericks Absolute yster !! Rus in Vrede Genl. !!!

Zirk Gous RIV. 'n Polisie offisier met d hoogste vlak v bekwaamheid!

Wouter Mentz RIV

Strys Strydom RIV

Marietjie van Dyk RIV


Herman Van Deventer RIV Generaal, Saluut!!! Hou van

Craig Brown RIP General - Salute

Patrick Coetzee RIV Generaal.

Paul Grabe Rip Gen.

Anemari Jansen R I V

Hein Kilian RIV SALUUT

Piet Kierie Fourie Rus In Vrede Generaal. Saluut.

Marius Morland RIV SALUUT Generaal, jy was ‘n vriend maar 'n grote onder die grootste wat ek geken het. Ek gaan die braai by jou huis mis. Die pap wat gemaak moet word, en ek braai my eie vark tjoppie. Jou ‘Tall Horse’-rooi wyn en die braai wat jy vir ons gebou het. Genl. jy wat jou waardigheid behou het, al het jy 'n klein hartjie gehad, maar na buite was jy so harde gat soos 100 generaals nie kon gewees het nie. Jou trots as jy jou goue swaard en ons in jou persoonlike bar ingenooi het. Genl. jy was ons lede se Genl. Ek is bly ek kon jou ken en jou stories luister net soos jy dit kon vertel. Ek sal jou onthou vir wie u was. Ek weet ons afspraak met die jong seuns het nie gerealiseer nie, maar ek kan hulle van jou vertel, die lewende legende wat ek my vriend, maar ook my Generaal kon noem.

Ronelle Mouton Valentyn RIV

Reon Coetzee Respek... Sandra Fourie RIV Genl. Viktor. Saluut! Boet Meintjes Rus sag Generaal. Hou van

Derek Brune Rest in Eternal Peace, General. You were a great leader.


Boela Snyman RIV. Sterkte aan familie 5 JULIE 2017 OP SY PLASIE Hennie Heymans het sy foto gedeel. 5 Julie om 09:16 NM. ·

Hennie Heymans saam met Marius Morland en Boet Meintjes. 19 Februarie 2016 om 01:54 NM. · · Hou van OpmerkingDeel 39 Chris Hammond, Rudi Van Der Merwe en 37 ander Opmerkings

Piet Kierie Fourie Kosbare foto oom Hennie.

Gawie Botha Hennie hoe oud was Generaal nou gewees!


Hennie Heymans 86

Gawie Botha Hennie Heymans Baie dankie!

Hennie Heymans Marius Morland - ons sal een van die oggende om 04:00 'n braai tot sy nagedagtenis hou. Peter is in Durban sodra hy terug is, sal ek laat weet dan kan ons braai!

Marius Morland Oom Hennie daai is ’n moet, ek vat Vrydag af en kom na jou toe, indien u by die huis is. Dit is long overdue.

Hennie Heymans Reg met my!

Champion Brian Ek het nie geweet oom Boet Meintjes en oom Hennie Ken mekaar nie

Marius Morland Hulle ken mekaar baie goed.

Boet Meintjes Hello Brain, Oom Hennie en ek is soos die Ingelsman sal sĂŞ 'thick as thief's'

Nico Frylinck RIV Genl

Toffie Risk R I V ..Saluut !


SPESIALE VERSOEK: ANÉ VAN DER MERWE Hennie Heymans 8 Julie om 11:00 VM. · Op versoek van Ané van der Merwe word die voorblad van Nongqai Vol 7 No 4 op Facebook geplaas. Die volgende is bevestig:Wyle lt. genl. Johan Viktor se begrafnis gaan plaasvind met vol veterane eerbewys op Donderdag 13 Julie 2017 om 11:00 vanuit die Hervormde Kerk Schoemansdal geleë te 50 Marais straat Schoemansville Hartebeespoort (skuins oorkant Wimpy). Warm TIN Groete, Martin Loubser.


24 Willa Potgieter-Truter, Ané van der Merwe en 22 ander Opmerkings Gawie Botha Pragtig, skitterend SALUUT!

Sandra Fourie ek het ook die voorreg gehad om hom te kon ken op V/HK te Pretoria in die 70's toe ek daar gewerk het en ook my oorl Koevoet-man A/O Johan Coetzee en my pappie A/O Bresler. R.I.V. Saluut! Genl.!

Eric Flint · Vriende met Nico Moolman en 5 ander R.I.V. Saluut! Van al jou kamerade in die VSA... Hou van

MARIUS MORLAND

Marius Morland het jou foto gedeel. 5 Julie om 09:15 NM. · Generaal Vicktor, Oom (Brig) Hennie Heymans, Boet Meintjes, en Marius Morland. Genl ons sal jou altyd in ons harte hou.

Hennie Heymans saam met Marius Morland en Boet Meintjes.


19 Februarie 2016 om 01:54 NM. · 25 Jy, Marius Morland, Boet Meintjes en 22 ander

Hennie Heymans Johan Ackerman - moes soos gewoonlik al die werk doen! Hy moes die foto neem!

Marius Morland Oom Hennie onthou, een van sy boeke,wat jy geskryf het is myne.

Johan Ackerman Goeie tye gewees. Gaan hom baie mis

Boet Meintjes Sal altyd ń sagte plekkie vir die Generaal hê. Rus sag Generaal Johan. Saluut.

JP SWANEPOEL

JP Swanepoel 5 Julie om 06:59 NM. · Johannesburg, Gauteng · Geleen by Oom Hennie Heymans: 'n Seder het Geval: Luit-genl. JJ Viktor is pas oorlede. (5 Julie 2017). Hy was 'n bedrogspeurder en is toe hy die offisierseksamen geslaag het, na die veiligheidstak gestuur. Opsienbare sake ondersoek, was in 1966 by die Slag van Ongulambashe (26 Aug 1966); later afdelingsbevelvoerder van die veiligheidstak op plekke soos Pietersburg en Pretoria, was weer na die speurdiens verplaas. Na Tin, na Soweto as ASO en later as Afkom - na aftrede kommissaris van die Ciskei Polisie. Hy was baie van ons se vriend! Ons salueer sy nagedagtenis!

Hou van


Opmerking Deel 11Marius Morland, Dana Kruger en 9 ander Opmerkings Bekyk nog 1 opmerking Theuns Steyn Jammer om te hoor.Baie sterkte.

Michael Franks Privelaged to have met Him. R.I.P. Sir.

Andre Niemann RIV Generaal Viktor

Tiny Coetser Saluut.


FOTOS BY DIE BEGRAFNIS GENEEM

Kollega Hennie Brits

Vlnr: Veterane Jan du Preez, Robert van Onselen, Marius Morland en Petra Swanepoel


Vlnr veterane Jan du Preez, Robert van Onselen en Marius Morland

Veterane JP Swanepoel en Martin Loubser


Oud-SAP-Tin-lede besig met seremonie

Veteraan Dieks Dietrichsen besig met die seremonie.


Veterane Johan Visagè (bo) en onder Billy Cox - salueer


Veterane salueer...


Bo: Robert van Tonder en onder Gerhard Pieters.

Veteraan Gerhard Pieters salueer!


Onder genl. Johan van der Merwe


Bo genl. Sakkie Minnaar en onder genl. Mulder van Eyk.


Die kis en ‘n trompet. Die gevolg verlaat die kerk:


Heel regs: Dieks Dietrichsen


Veterane ‘Tiny’ Nortje en Koos Brits


Erewag


Erewag (bo) Petra en JP Swanepoel ....


Bo: Mev. En kol. Lesch. Onder veterane Fouchè, Morland en Meintjes.

Veterane Fouchè, Morland en Meintjes


Veterane Meintjes, Morland en Fouchè

Veterane Flip Jacobs en Adriaan de la Rosa


Bo: Veteraan Flip Jacobs, mev De la Rosa en genl. de la Rosa. Onder: Brig. Johan Cilliers.


BEGRAFNISBRIEF




Opgestel en uitgelĂŞ deur brig. Hennie Heymans: Pretoria 2017-07-20. Voorblaaie ontwerp deur Glenn Elsden. Hulle was so mooi ontwerp ek het beide gebruik. Nota: Genl. Viktor was ewe tuis in uniform sowel as burgerlike drag.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.