2 minute read
1937: Die oorspronklike Nongqai is 30 jaar oud
dienslewering van offisiere en lede landwyd.
Ernstige gevolge
Advertisement
Dinge het nou ontaard in ’n soort van reaktiewe kultuur of modus operandi in die SAPD, waar die Valke en ander ondersoekeenhede dan nou al om die ander dag die wandade en erge pligsversuim wat weens ’n gebrek aan toesig en beheer plaasvind, moet ondersoek. As gevolg van die verlies van die institusionele geheue, is daar tans nie iemand, so lyk dit my, om juis dít te besef nie. Of daar iemand binne die polisie se hoër hiërargie is, of selfs iemand van buite, wat hierdie dinge – en vele ander wat nie hier genoem is nie – uiteindelik vorentoe wel sal kan snap en die polisie in al sy fasette kan laat herstruktureer om dit behoorlik kragtens die begrippe ‘toesig en beheer’ te kan bestuur in die toekoms, is dan ook die miljoen-dollar vraag? Dieselfde geld wat betref kwessies soos meriete en ervaring; ’n sinvolle bevorderingsbeleid en so aan. Laasgenoemde is dinge wat kán gedoen word. Soos oom Paul Kruger destyds gesê het: “Neem uit die verlede en bou die toekoms daarop”. Tog het ek so ’n vae vermoede dat die huidige bewindhebbers destyds al ’n houding ingeslaan het van “ons weet beter”. En dít weet ons nou was ’n verkeerde houding. Immers het die praktyk dit bewys.
Ter afsluiting
Wat die opleiding van rekrute deesdae betref: In my/ons tyd was dit praktykgerigte opleiding gewees. Wat die kurrikulum deesdae behels, kan mens net raai. Selfs oor die ervaring van die dosente. ’n Verslag gepubliseer in Netwerk24 onlangs het juis aangetoon dat die opleiding van rekrute veel te wense oorlaat.
1937: Die oorspronklike Nongqai tydskrif is 30 jaar oud: Die nuwe elektroniese Nongqai het gaan kyk hoe sy Ouboet die eerste 30 jaar
gevier het. Brig HB Heymans
1937 - The Nongqai and some Statistics
The Nongqai is 30 years old – like a man nice and mature – still going strong! The Nongqai was an economic barometer of this small country. Gold was the most important source of income. In service of our South African Serviceman, it furnished quite important statistics. The Serviceman, his canteens, messes and families played an important part in the Union of South Africa’s economy. As the largest service magazine in the world, it was quite an opinion former and policy maker or at least influenced policy and thoughts. As most of the officials were born in the UK it also served the purposes of the British Empire – just as it later served the interests of later political parties. The March 1937 issue of The Nongqai the value of advertisements to the serviceman, manufacturer and dealer is discussed in clear detail. The Advertisement Manager gives the whole philosophy behind advertisements in1937. During May of the same year, it is announced that as an advertisement medium the magazine is read by more than 10.000 members and their total income represents £3000000 salary. During June it is said that at The Nongqai’s printer 1.750.000 pages are printed at cost between £500 and £600. In De-