Handleiding G08 ~ Afrikaans Huistaal
Eenheid
1
Onderwerp 3: ’n Storie wat soos volg begin – “En die dag was ...” VERHALENDE OPSTEL: KONTROLEVORM
Ja
Nee
Struktuur 1.
Is daar ’n opskrif/titel?
•
Het die inleidingsparagraaf dadelik jou aandag getrek en gehou? Volg die gebeure logies op mekaar?
2. 3.
Is daar reëls oop tussen paragrawe?
Is daar vyf paragrawe (inleiding, drie liggaamsparagrawe en ’n slot)? Inhoud • • •
Taal
Is die storielyn oortuigend?
Is die slot ongewoon/onvoorspelbaar/interessant?
• Gee drie punte vir vyf of minder spelfoute • Gee twee punte vir ses tot agt spelfoute • Gee een punt vir nege tot twaalf spelfoute • Gee ’n nulpunt vir meer as twaalf spelfoute • Gee een punt vir vyf en minder taalstuktuurfoute • Gee ’n nulpunt vir ses en meer taalstruktuufoute TOTAAL uit 10
AFLEIDING 4
TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES
Bywoorde ’n Bywoord beskryf die hoofwerkwoord. Bywoorde kom altyd in die volgende volgorde voor in ’n sin: tyd, graad/wyse en plek. Jy kan die bywoord identifiseer deur die volgende vrae te vra: Die man hardloop nou baie vinnig in die wedloop.
Wanneer werkwoord die onderwerp? Wanneer hardloop die man? Hoe werkwoord die onderwerp? Hoe hardloop die man? Waar werkwoord die onderwerp? Waar hardloop die man?
Bywoord van tyd nou Bywoord van graad/wyse baie (graad) vinnig (wyse) Bywoord van plek in die wedloop
19
© Impaq