Í5’È-A-EMS-FG01rÎ
2
1
0
7
-
A
-
E
M
S
-
F
G
0
1
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE FASILITEERDERSGIDS
Graad 7
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Fasiliteerdersgids
2107-A-EMS-FG01
Í5’È-A-EMS-FG01rÎ
Graad 7
Aangepas vir KABV
Fasiliteerdersgids G07 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
INHOUDSOPGAWE LESELEMENTE .................................................................................................................. 3 VOORWOORD .................................................................................................................... 4 HOE OM DIE FASILITEERDERSGIDS TE GEBRUIK ........................................................ 4 ROOSTER EN TYDSBESTUUR ......................................................................................... 5 ASSESSERINGSVEREISTES ............................................................................................ 6 JAARPLAN ......................................................................................................................... 7 EENHEID 1: DIE EKONOMIE ............................................................................................. 8 Les 1: Die geskiedenis van geld ..................................................................... 8 AKTIWITEIT 1 .................................................................................... 8 AKTIWITEIT 2 .................................................................................... 9 Les 2: Behoeftes en begeertes ..................................................................... 10 AKTIWITEIT 3 .................................................................................. 10 AKTIWITEIT 4 .................................................................................. 11 AKTIWITEIT 5 .................................................................................. 12 Les 3: Goedere en dienste ........................................................................... 12 AKTIWITEIT 6 .................................................................................. 13 AKTIWITEIT 7 .................................................................................. 14 Les 4: Ongelykheid en armoede ................................................................... 14 AKTIWITEIT 8 .................................................................................. 15 EENHEID 2: FINANSIËLE GELETTERDHEID ................................................................. 16 Les 5: Hersiening .......................................................................................... 16 AKTIWITEIT 9 .................................................................................. 16 Les 6: Rekeningkundige begrippe ................................................................ 18 AKTIWITEIT 10 ................................................................................ 18 Les 7: Inkomste en uitgawes ........................................................................ 18 AKTIWITEIT 11 ................................................................................ 19 Les 8: Begrotings .......................................................................................... 19 AKTIWITEIT 12 ................................................................................ 19 EENHEID 3: ENTREPRENEURSKAP .............................................................................. 21 Les 9: Hersiening .......................................................................................... 21 AKTIWITEIT 13 ................................................................................ 21 Les 10: Besighede ........................................................................................ 22 AKTIWITEIT 14 ................................................................................ 22 AKTIWITEIT 15 ................................................................................ 23 Les 11: Die entrepreneur .............................................................................. 24 AKTIWITEIT 16 ................................................................................ 24 Les 12: Begin ’n besigheid ............................................................................ 25 AKTIWITEIT 17 ................................................................................ 25 AKTIWITEIT 18 ................................................................................ 26 1
© Optimi
Fasiliteerdersgids G07 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
AKTIWITEIT 19 ................................................................................ 26 Les 13: Entrepreneursdag ............................................................................ 26 AKTIWITEIT 20 ................................................................................ 27 EENHEID 4: DIE EKONOMIE ........................................................................................... 28 Les 14: Hersiening ........................................................................................ 28 AKTIWITEIT 21 ................................................................................ 28 Les 15: Die produksieproses ........................................................................ 29 AKTIWITEIT 22 ................................................................................ 29 Les 16: Besparing ......................................................................................... 30 AKTIWITEIT 23 ................................................................................ 30 AKTIWITEIT 24 ................................................................................ 31
© Optimi
2
Fasiliteerdersgids G07 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Leselemente LEERDOELWITTE
Wat die leerders aan die einde van die les moet weet (uit die KABV geneem)
AKTIWITEIT
Vrae wat in die les voorkom en beantwoord moet word ten einde die leerder se kennis van die les te toets
3
© Optimi
Fasiliteerdersgids G07 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Voorwoord Ekonomiese en Bestuurswetenskappe bestaan uit drie komponente, naamlik die ekonomie, entrepreneurskap en finansiële geletterdheid. Hierdie fasiliteerdersgids is as hulp vir die fasiliteerder opgestel. Die fasiliteerder moet die antwoorde wat in hierdie gids gegee word, gebruik om die leerders se aktiwiteite en oefeninge na te sien. Elke les moet deeglik aan die leerders verduidelik word, besprekings moet gevoer word en al die aktiwiteite in die les asook die hersieningsaktiwiteite moet deur die leerders voltooi word ter voorbereiding vir toetse of eksamens. Dit is altyd 'n goeie plan om die vrae en antwoorde saam met die leerders deur te gaan om vir hulle terugvoer oor moontlike foute of goeie antwoorde, of take wat voltooi is, te gee. Die fasiliteerdersgids sal beide fasiliteerder en leerder deur die jaar begelei en moet saam met die handleiding gebruik word.
Hoe om die fasiliteerdersgids te gebruik 1. 2.
Die volledige inhoud in die handleiding moet met die leerders behandel word. Die fasiliteerders is verantwoordelik daarvoor om toe te sien dat die leerders ’n skrif van 72 bladsye aanskaf om aktiwiteite in die handleiding te beantwoord. 3. Hersieningsaktiwiteite en aktiwiteite in ’n eenheid maak deel van die inhoud uit en die leerders moet dit voltooi en beantwoord om die inhoud van die vak beter te verstaan. 4. Gee aan die leerders ’n sperdatum vir wanneer die aktiwiteite voltooi moet wees. Probeer om by die datums te hou om te verseker dat al die werk gedoen word. 5. Alle hersieningsaktiwiteite en aktiwiteite in ’n eenheid moet saam met die leerders nagesien word. Wanneer die werk klaar gemerk is, moet die antwoorde met hulle bespreek word. 6. Daar word aanbeveel dat die leerders hul antwoorde in die skrif aanvul om verder daarna te verwys en vir toetse en eksamens te leer. 7. Indien die fasiliteerder die antwoorde verskaf het sonder om die leerders die geleentheid te gee om dit self te doen, behaal hulle ’n goeie punt maar onthou dalk niks van die inhoud nie. 8. Nadat formele-assesseringstake, toetse en eksamenantwoordstelle teruggegee is, kan die fasiliteerder saam met die leerders daardeur gaan. 9. Alle formele-assesseringstake en toetse word in die portefeuljeboek voorsien. Die Junie- en Novembereksamen sal aan jou gestuur word. 10. Elke les is só saamgestel dat die leerders rustig daardeur kan werk. Die lesse het elkeen ’n tydstoedeling soos deur die KABV vereis word. 11. Indien jy enige navrae oor die vak het, kan jy gerus die onderwysspesialis kontak.
© Optimi
4
Fasiliteerdersgids G07 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Rooster en tydsbestuur Die onderrigtyd vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe is twee uur per week. Die onderstaande tabel wys hoeveel weke aan elke onderwerp per eenheid bestee moet word (uit die KABV geneem).
• • • •
EENHEID 1: DIE EKONOMIE Onderwerp Die ekonomie: Die geskiedenis van geld Die ekonomie: Behoeftes en begeertes Die ekonomie: Goedere en dienste Die ekonomie: Ongelykheid en armoede
Week (2 uur per week) Week 1–3 Week 4–5 Week 6–7 Week 8–10
EENHEID 2: FINANSIËLE GELETTERDHEID Onderwerp Hersiening Finansiële geletterdheid: Rekeningkundige begrippe Finansiële geletterdheid: Inkomste en uitgawes Finansiële geletterdheid: Begrotings Junie-eksamen
Week (2 uur per week) Week 1 Week 2–3 Week 4–6 Week 7–8 Week 9–10
EENHEID 3: ENTREPRENEURSKAP Onderwerp Hersiening Entrepreneurskap: Besighede Entrepreneurskap: Die entrepreneur Entrepreneurskap: Begin ’n besigheid Entrepreneurskap: Entrepreneursdag
Week (2 uur per week) Week 1 Week 2–3 Week 4–5 Week 6–7 Week 8–10
EENHEID 4: DIE EKONOMIE Onderwerp Hersiening Die ekonomie: Die produksieproses Finansiële geletterdheid: Besparing Voorbereiding vir die Novembereksamen Novembereksamen
Week (2 uur per week) Week 1 Week 2–4 Week 5–7 Week 8–9 Week 10
Stel vir die leerders ’n rooster vir elke eenheid op. Maak seker dat hulle elke eenheid se werk in die spesifieke tyd afhandel. Hou by die voorgestelde jaarplan of verander dit soos dit julle pas. Moenie toelaat dat die leerders agterraak nie, anders gaan hulle sukkel om die lesse in te haal. Maak seker dat die leerders elke week twee uur aan die vak bestee.
5
© Optimi
Fasiliteerdersgids G07 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Assesseringsvereistes Assessering is ’n deurlopende, beplande proses om inligting oor leerderprestasie te identifiseer, in te samel en te vertolk. Assessering in Ekonomiese en Bestuurswetenskappe fokus op kennis, vaardighede en waardes wat nodig is om ingeligte, etiese, produktiewe en verantwoordelike deelname aan die ekonomie te verseker. Ekonomiese en Bestuurswetenskappe dek waardevolle ekonomiese, entrepreneurskaps-, finansiële en bestuursvaardighede wat die leerders op sukses in verskillende ekonomiese en sake-omgewings voorberei. Die fasiliteerder moet al hierdie vaardighede in ag neem wanneer onderrig, leer en assessering plaasvind. Die leerders word op twee wyses geassesseer. 1)
Informele assessering • Dit vind tydens die onderrig- en leerproses plaas. • Dit is gewoonlik die aktiwiteite wat tydens lesse voltooi word, asook besprekings en waarnemings. • Die uitslae van informele assessering word nie opgeteken nie.
2)
Formele assessering • Alle assesseringstake wat deel vorm van die formele-assesseringsprogram vir die jaar word as formele assessering beskou. • Die assessering word formeel deur ’n fasiliteerder/tutor nagesien. • Voorbeelde van formele assessering behels toetse, eksamens en projekte.
© Optimi
6
Fasiliteerdersgids G07 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Jaarplan EENHEID 1
1
2 3 4 5 6
2
7 8 9 10
3
11 12 13 14
4
DATUM BEGIN
LES
15 16
Die ekonomie: Die geskiedenis van geld Die ekonomie: Behoeftes en begeertes Die ekonomie: Goedere en dienste Die ekonomie: Ongelykheid en armoede
DATUM VOLTOOI
Hersiening Finansiële geletterdheid: Rekeningkundige begrippe Finansiële geletterdheid: Inkomste en uitgawes Finansiële geletterdheid: Begrotings Hersiening Entrepreneurskap: Besighede Entrepreneurskap: Die entrepreneur Entrepreneurskap: Begin ’n besigheid Entrepreneurskap: Entrepreneursdag Hersiening Die ekonomie: Die produksieproses Finansiële geletterdheid: Besparing
7
© Optimi
1
Fasiliteerdersgids G07 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Eenheid
EENHEID 1: DIE EKONOMIE Die leerders moet die leerdoelwitte van elke les bereik voordat hulle na die volgende les/eenheid kan aanbeweeg. Moedig hulle aan om addisionele inligting oor al die onderwerpe in die handleiding in tydskrifte, koerante en op die internet te vind en dit na die volgende les saam te bring. Dit sal hul kennis van die onderwerpe wat behandel word, verbreed. Die aktiwiteite se punte dra nie tot die formele-assesseringspunt by nie. Die puntetoekenning sal egter vir leerders ’n goeie aanduiding gee van hoe lank hul antwoorde moet wees. Die leerders moet saam met die fasiliteerder/tutor deur hul antwoorde werk en regstellings aanbring waar nodig, sodat hulle presies kan weet waar hulle foute begaan het. Les 1: Die geskiedenis van geld LEERDOELWITTE Aan die einde van hierdie les moet leerders: • kan verstaan wat ’n tradisionele gemeenskap is. • ruilhandel deeglik kan bespreek. • kan onderskei tussen promesses, munte en papiergeld. • elektroniese bankwese kan verstaan. • ’n deeglike begrip van die rol van geld kan hê.
AKTIWITEIT 1
1.
• • •
Hulle het wilde diere vir vleis gejag. Hulle het vis gevang. Hulle het wilde plante vir kos en medisyne gebruik.
2.
Die Khoi-San
3.
• • •
© Optimi
(3) (2)
Goedere het geen vasgestelde waarde gehad nie omdat verskillende gemeenskappe verskillende waardes aan items geheg het. Sommige goedere, bv. bederfbare kos, was slegs op sekere tye van die jaar beskikbaar en kon nie geberg word nie. Voordat ruilhandel suksesvol kon plaasvind, moes die twee partye betrokke by die proses elk gehad het wat die ander party wou hê. (3)
8
Fasiliteerdersgids G07 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Eenheid
1
4.
’n Lewenswyse wat behels dat mense voortdurend van plek tot plek trek en geen permanente tuiste het nie (2)
5.
Enige VYF van die volgende: • Mielies • Beeste • Skape • Bokke • Koring • Vis • Pluimvee (hoenders) • Groente • Skulpe • Sout • Kleiskywe
(5) TOTAAL: 15
AKTIWITEIT 2 1.
Outomatiese Tellermasjien
2.1 2.2 2.3 2.4
4455 5566 0022 4455 (1) 08/08 OF Augustus 2008 (1) 08/12 OF Augustus 2012 (1) Nee, die PIN verskyn nie op die kaart nie – dit is ’n veiligheidsmaatreël sodat niemand behalwe die eienaar van die rekening dit kan gebruik nie. (2)
3.
Enige VIER van die volgende: • Wees te alle tye oplettend as jy ’n OTM gebruik. • Bewaar jou bankkaart op ’n veilige plek. • Kies ’n PIN wat maklik is om te onthou, maar moeilik is om te raai. • Moenie jou PIN neerskryf of dit vir iemand gee nie. • Hou die sleutelbord met jou een hand toe terwyl jy jou PIN insleutel sodat niemand dit kan sien nie. • Moenie vreemdelinge vertrou wat aanbied om jou by die OTM te help nie; vertrou slegs bankamptenare. • Maak seker dat die kaart wat jy terugontvang, wel jou kaart is. (4)
4.
• • • • •
(1)
Capitec FNB Standard Bank Nedbank Absa
(5) 9
© Optimi
1
Fasiliteerdersgids G07 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Eenheid
5.
Enige VYF van die volgende: • Plaas jou bankkaart in die OTM se gleuf. • Sleutel jou PIN op die sleutelbord in. • Dui aan wat jy wil doen, bv. geld trek of deponeer, ens. • Dui die bedrag aan wat jy wil trek of deponeer. • Dui aan of jy ’n strokie wil hê. • Neem jou geld indien jy geld getrek het, asook jou bankkaart en strokie. Indien die leerders nie weet hoe ’n OTM werk nie, neem hulle na ’n OTM en demonstreer die stappe. (5) TOTAAL: 20
Les 2: Behoeftes en begeertes LEERDOELWITTE Aan die einde van hierdie les moet leerders: • tussen ’n behoefte en ’n begeerte kan onderskei. • die basiese behoeftes van individue, families/gesinne, gemeenskappe en lande kan identifiseer. • tussen primêre en sekondêre behoeftes kan onderskei. • die konsep van die bevrediging van onbeperkte behoeftes en begeertes met beperkte hulpbronne kan verstaan.
AKTIWITEIT 3 1. 2. 3.
Die persoon koop meestal kruideniersware om basiese behoeftes te bevredig. Nee, hy koop paraffien en kerse. BEHOEFTES
BEGEERTES Sjokolade Sigarette Skeerroom
Suiker Kerse Aartappels Paraffien Komberse Brood Toiletpapier Melk Teesakkies Sardyne Hawermout
© Optimi
(1) (2)
(14) 10
Fasiliteerdersgids G07 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
4.1 4.2 4.3 4.4 4.5
Eenheid
graag begeertes benodig lewe behoeftes
1
(5)
5.
d
g
f
h
a
c
b
e
(8) TOTAAL: 30
AKTIWITEIT 4 1. Item Hamburger Kerk Diefwering Swembad 2.
Behoefte/ Begeerte Kos en klere Meubels Boeke Motors
Landelik Behoefte Begeerte × × × ×
Stedelik Behoefte Begeerte × × × × (4 x 2) = (8)
Onderneming Enige drie van die volgende: Kos: Checkers, Pick n Pay, Spar, Game, Makro, ens. Klere: Edgars, Woolworths, Jet, Pep, Mr Price, ens. Enige drie van die volgende: House & Home, Coricraft, Bradlows, Russells, OK Furniture, ens. Enige drie van die volgende: CNA, Exclusive Books, Bargain Books, CUM Books, ens. Enige drie van die volgende: Toyota, Volkswagen, Ford, Nissan, Hyundai, Kia, BMW, ens. (3 x 4) = (12) 11
© Optimi
1
Fasiliteerdersgids G07 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Eenheid
3.
Die leerder moet die prente onder die korrekte opskrifte plak.
(5 x 2) = (10) TOTAAL: 30
AKTIWITEIT 5
1.1 1.2 1.3 1.4 1.5 1.6 1.7 1.8 1.9 1.10 1.11 1.12
lug (suurstof) water kos huis veilig gerus geslote vriende liefhê sterkpunte homself erken
2.1 2.2 2.3 2.4
Fisiologiese behoefte – winkels Selfverwesenliking – skole Fisiologiese behoefte – winkels Selfverwesenliking – universiteite
(12 x 1) = (12)
(4 x 2) = (8) TOTAAL: 20
Les 3: Goedere en dienste LEERDOELWITTE Aan die einde van hierdie les moet die leerders: • tussen goedere en dienste kan onderskei. • voorbeelde van goedere en dienste kan noem. • die rol van produsente en verbruikers kan identifiseer. • die rol van huishoudings as produsente en verbruikers kan identifiseer. • die effektiewe en doeltreffende gebruik van goedere en dienste kan identifiseer. • goedere kan herwin en hergebruik om behoeftes en begeertes te bevredig.
© Optimi
12
Fasiliteerdersgids G07 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
1
Eenheid
AKTIWITEIT 6
1. Ek is ’n messelaar wat vir ’n konstruksiemaatskappy werk. Kommersiële dienste
Ek is ’n vragmotorbestuurder wat goedere vervoer. Kommersiële dienste
Ek is ’n haarkapper by die plaaslike winkelsentrum. Persoonlike dienste
Ek verkoop vrugte by die verkeerslig. Kommersiële dienste
Ek is die plaaslike laerskool se hoof. Persoonlike dienste
Ek is ’n skoonmaker by ’n groot kettingwinkel. Kommersiële dienste
Ek werk op ’n vrugteplaas op ’n buurdorp. Kommersiële dienste
My familie woon al tien jaar lank in hierdie dorp. Geen (8)
2.1 2.2 2.3 2.4 2.5
Posdiens Elektrisiteitsvoorsiening Watervoorsiening Rioolverwydering Vullisverwydering
(1) (1) (1) (1) (1)
3.
Mense wat geproduseerde goedere en dienste koop en gebruik om hul behoeftes en begeertes te bevredig. (2) TOTAAL: 15
13
© Optimi
1
Fasiliteerdersgids G07 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Eenheid
AKTIWITEIT 7
1.
• • • •
Bespaar energie deur alternatiewe en volhoubare energiebronne te gebruik, bv. sonkrag, windenergie, biobrandstof, ens. Bespaar water. Hergebruik en herwin. Stel bewusmakingsveldtogte en opleidingsprogramme bekend om die volhoubare gebruik en bewaring van natuurlike hulpbronne aan te moedig, bv. die Go Green-inisiatief. (4)
2.
Enige DRIE van die volgende: • Papiergebaseerde afval: papier, karton, koerante, tydskrifte, boeke, ens. • Plastiekgebaseerde afval: koeldrankbottels, roomyshouers, melkhouers, plastieksakke, ens. • Glas: koeldrankbottels, konfytflesse, ens. • Organiese afval: groenteskille, vrugteskille, ens. • Metaal: koeldrankblikkies, kosblikkies, verfblikke, foelie, ens. (3)
3.
E-afval of elektroniese afval is weggegooide elektroniese toestelle soos selfone, rekenaars of televisies.
4.
Sodat toekomstige geslagte ook in hul eie behoeftes kan voorsien (1) TOTAAL: 10
(2)
Les 4: Ongelykheid en armoede LEERDOELWITTE Aan die einde van hierdie les moet die leerders: • die oorsake van sosio-ekonomiese ongelykhede kan bespreek. • ongelykheid in Suid-Afrika kan verstaan. • onderwys en die vaardighede om ongelykheid en onreg te beveg, kan verstaan. • stedelike en landelike uitdagings kan verstaan. • die skepping van volhoubare werksgeleenthede kan verstaan.
© Optimi
14
Fasiliteerdersgids G07 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Eenheid
1
AKTIWITEIT 8
1.
• • • • • •
Geen skoolopleiding nie Armoede Nie genoeg geld vir kos en klere nie Ongeskoolde arbeid Gebrek aan water en sanitasie Gebrek aan behoorlike behuising
(6)
2.
Nee, feitlik alle geleenthede is haar ontsê.
(2)
3.
Ongeletterdheid, armoede, swak behuising, min klere.
(4)
4.
Beter behuising, onderwysgeleenthede, water en sanitasie, klere.
(4)
5.
Sy kan haarself bekwaam om ’n beter betaalde beroep te beoefen.
(1)
6.
Ja, mense skud die stigma van apartheid moeilik af. Die feit dat geleenthede jare gelede aan hierdie mense ontsê is, het steeds 'n uitwerking op hul lewe. (3) TOTAAL: 20
15
© Optimi