Grade 4 Handleiding 2/4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Page 11

Eenheid

2

Handleiding 2/4 G04 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Aktiwiteit 122: Luister na ’n storie Luister na die storie wat die fasiliteerder lees. Jy mag tydens die tweede en derde lees notas maak. Beantwoord die vrae dan mondelings. 1.

Wat is die titel van die storie?

3.

Vertel kortliks waaroor die storie gaan (vertel dit kortliks oor). Dit moet in die regte volgorde wees.

2.

4. 5. 6. 7.

Wat is die twee vriende se name?

Wie moes die fluitjie in juffrou Jones se klas gaan haal?

Skryf een van Alex se emosies neer toe hy vir Jason sê dat dit nie reg is om die antwoorde te hê nie.

Waarom dink jy sê Alex dit is verkeerd en oneerlik om die toets se antwoorde voor die tyd te hê? Watter karakter word beskryf? 7.1 7.2 7.3 7.4

Dink dadelik dit is oneerlik om die toets se antwoorde te hê. Dink die toets se antwoorde sal help om sy punt te verbeter. Verleë oor sy gedrag. Hou sy vriend se geheim.

8.

Wat sê Alex is sy plig as Jason se beste vriend?

10.

Het een van jou vriende al iets gedoen wat oneerlik/verkeerd is? Wat het jy gedoen?

9.

Wat sou jy doen as een van jou vriende ’n toets se antwoorde voor die tyd in die hande kry? Dink mooi hieroor.

Bonus: Watter deel van die storie dink jy beeld die prentjie uit?

© Optimi

6


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.