Handleiding 2/4 G04 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal
5.2
Hierdie woorde is selfstandige naamwoorde.
5.3
Hierdie woorde is werkwoorde.
a) b) c)
John, beer, snuffel beer, vinnig, Dawie beer, Dawie, woud
a) b) c)
reis, asem, is fluister, het, geëet fluister, stof, klim
Eenheid
2
6.
Soek in paragraaf 5 (wat begin met: “‘Dawie, hoe kan jy my alleen los?’”) na ’n woord met:
7.
Lees weer die sin: “Die beer snuffel-snuffel aan sy klere.”
8.
Wat is die woorde in Engels?
9.
Wat is die meervoud van “beer”?
10.
6.1 6.2
’n Kappie ’n Deelteken
7.1 7.2
Identifiseer die voornaamwoord in die sin. Watter soort voornaamwoord is dit?
8.1 8.2
sonnige pad
8.3 8.4
beer verveeld
Sit die sin oor in die verlede tyd: Op ’n sonnige dag reis twee mans deur die woud.
Aktiwiteit 129: Voornaamwoorde Jy het al oor persoonlike, onpersoonlike, besitlike en aanwysende voornaamwoorde geleer. Kan jy ’n voorbeeld van elkeen gee? nlike Persoo rd amwoo voorna
Onpersoonlike voornaamwoo rd
Besitlike rd voornaamwoo
13
Aanwysende voornaamwoo rd
© Optimi