Grade 4 Handleiding 2/4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Page 20

Handleiding 2/4 G04 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal

3.

Maak jou eie sinne wat met die volgende woorde begin. 3.1 3.2 3.3 3.4

Eenheid

2

Wie Wat Waar Waarom

Aktiwiteit 130: Woordsoorte Teken ’n breinkaart oor al die woordsoorte in jou werkboek. Beantwoord die vrae dan in jou werkboek. 1.

Watter woordsoorte word beskryf?

2.

Lees die paragraaf en identifiseer die woordsoorte. Wees so spesifiek as moontlik.

1.1 1.2 1.3 1.4 1.5 1.6 1.7 1.8 1.9

Dit is woorde wat aksies aandui. Dit word in die plek van iemand se naam gebruik. Woorde wat die selfstandige naamwoord beskryf. Die name wat ons vir mense, plekke en dinge gee. Woorde wat meer oor ’n aksie vertel. Kort woorde wat die posisie van iets aandui. Hierdie woorde verbind sinne of sinsdele. Woorde wat getalle aandui. Dit word voor selfstandige naamwoorde gebruik om aan te dui of iets bepaald of onbepaald is.

“Dawie, hoe kan jy my alleen los?” John sien die beer begin nader kom. Gelukkig het die beer reeds ’n paar sappige salms geëet, so hy snuffel net rond uit nuuskierigheid. 2.1 2.2 2.3 2.4 2.5 2.6 2.7 2.8 2.9 2.10

Dawie hoe my sien die beer het paar sappige nuuskierigheid 15

© Optimi


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.