1 minute read

Aktiwiteit 208: Luister na ’n storie

8. Voltooi die sinne deur die woorde in die blokkie te gebruik.

skaduwees slymerige vlermuise

fladder weg en ons fakkels gooi teen die mure van die grot.

9. Toe hulle die skedel gekry het, is daar vertel hoe die skatte in die grot beland het. Kies die regte woord tussen hakies.

Die koning van die (Spaanse / Muisca-) stam het goue skatte van hierdie strand af in die see gegooi.

10. Wat is in die opening in die rots?

Bonus: Watter intensiewe vorm kom daar in die storie voor?

Aktiwiteit 209: Vertel die storie oor

Werk saam met ’n maat (of groep) en vertel deel 1 van “Die goue uil” oor. Julle moet maak of julle die storie vir iemand vertel wat dit nog nooit gehoor het nie. Gebruik die prentjies hier onder – sit dit eers in die regte volgorde. Skryf 1 tot 5 in die blokkies langsaan die prentjies.

This article is from: