Grade 4 Handleiding 3/4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Page 12

Eenheid

8.

9.

10.

3

Handleiding 3/4 G04 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Voltooi die sinne deur die woorde in die blokkie te gebruik. skaduwees

slymerige

fladder weg en ons fakkels gooi

vlermuise

teen die

mure van die grot.

Toe hulle die skedel gekry het, is daar vertel hoe die skatte in die grot beland het. Kies die regte woord tussen hakies. Die koning van die (Spaanse / Muisca-) stam het goue skatte van hierdie strand af in die see gegooi. Bonus: Watter intensiewe vorm kom daar in die storie voor?

Wat is in die opening in die rots?

Aktiwiteit 209: Vertel die storie oor Werk saam met ’n maat (of groep) en vertel deel 1 van “Die goue uil” oor. Julle moet maak of julle die storie vir iemand vertel wat dit nog nooit gehoor het nie. Gebruik die prentjies hier onder – sit dit eers in die regte volgorde. Skryf 1 tot 5 in die blokkies langsaan die prentjies.

© Optimi

6


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.