Jy moet nou een van die belangrikste besluite van jou hele lewe neem.
Jou vakkeuses is die eerste stap in die kies van jou beroep. Kovsies is hier om jou te help Fisiese Wetenskappe
om jou vakke in lyn te bring met jou drome, persoonlikheid, belangstellings
Kies jou beroep sorgvuldig. Neem verantwoordelikheid
en aanleg.
vir jou toekoms.
Onthou: h
oe beter jou besluite nou
, hoe meer opsies het j y .
Kontak of besoek ons vir kundige advies en aanlegtoetse: UV-Inligtingskantoor | Eenheid vir professionele opleiding en dienslewering in die Gedragswetenskappe (EPOG) +27(0)51 401 3000 | +27(0)51 401 2775 | www.ufs.ac.za/kovsie2b
Inspireer uitnemendheid. Verander lewens.
1
TOELATING TOT GRAAD-/DIPLOMASTUDIE Daar is spesifieke toelatingsvereistes wat deur die Nasionale Departement van Hoër Onderwys vir toelating tot alle universiteite in Suid-Afrika gestel word. In die meeste gevalle geld ’n toelatingspunt van 30, maar daar is uitsonderings waar ’n hoër punt vereis word, of waar ’n laer punt aanvaarbaar is. Vier van die sewe vakke van jou Nasionale Senior Sertifikaat (NSS)-vakpakket moet deel vorm van die lys van “aangewese” vakke soos hieronder gelys. Jy moet ook ’n minimum prestasievlak van 4 (50%) in elk van hierdie vier (4) vakke behaal. Skoolvakke uit ‘aangewese’ lys: • Besigheidstudies • Lewenswetenskappe (Biologie/Fisiologie) • Dramatiese Kunste • Musiek • Ekonomie • Rekeningkunde • Fisiese Wetenskappe/Natuurwetenskap • Religiestudie • Geografie/Aardrykskunde • Drie (3) tale (een taal van onderrig en leer soos by ’n hoëronderwysinstelling gebruik, en twee ander erkende taalvakke) • Geskiedenis • Ingenieursgrafika en -ontwerp • Inligtingstegnologie • Verbruikerstudie • Landbouwetenskap • Visuele Kunste • Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid As jy dus met die verwerwing van jou NSS vier van jou sewe skoolvakke uit die gemelde lys van vakke in graad 12 geneem het en ’n minimum prestasievlak van 4 (50%) in elkeen van hierdie vier (4) vakke behaal het, kan jy aansoek doen om aan enige hoëronderwysinstelling in SuidAfrika te studeer.
2
WAT HET JY NODIG OM AAN DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT (UV) TE STUDEER? Met die oog op graadstudie verwag die UV verder dat jy: • ‘n Algehele toelatingspunt van 30 punte en ’n minimum prestasievlak van 4 (50%) in die UV-onderrigtaal van jou keuse: Afrikaans of Engels. • In sekere skoolvakke op ’n minimum prestasievlak moet presteer om ’n spesifieke universiteitsmodule te kan neem. Jy moet byvoorbeeld 60% vir Wiskunde in graad 12 behaal indien jy van voorneme is om Wiskunde as een van die modules in ’n BSc-studierigting te neem; en • ’n Algehele toelatingspunt van 34 moet behaal om vir sekere geselekteerde programme te registreer, bv BSc (Aktuariële Wetenskappe). (Kyk fakulteit-spesifieke toelatingsvereistes.) Voorbeeld:
In vyf (5) akademiese vakke ’n vlak van minstens 5 (60%)
5x5
= 25
In een (1) verdere akademiese vak ’n vlak van minstens 4 (50%)
1x4
= 4
Die vak Lewensoriëntering ’n vlak van 5 (60%) of hoër verdien 1 punt
1x1
= 1
Algehele UV-toelatingspunt (TP) = 30
Toelatingsvereistes is onderhewig aan verandering. NSS-prestasievlak
TP
7 (90% – 100%) 7 (80% – 89%) 6 (70% – 79%) 5 (60% – 69%) 4 (50% – 59%) 3 (40% – 49%) 2 (30% – 39%) 1 (0% – 29%)
8 7 6 5 4 3 2 -
FAKULTEIT-SPESIFIEKE TOELATINGSVEREISTES Afkortings: NSS = Nasionale Senior Sertifikaat • TP = Toelatingspunt Neem asb kennis dat alle toelatingsvereistes onderhewig is aan verandering aangesien registrasie vir studies eers in 2018 sal geskied.
• NSS + TP (30)
BAdmin
BCom (Rekeningkunde)
• NSS + TP (34) • Wiskunde vlak 5 (60%) • Rekeningkunde vlak 5 (60%) • NSS + TP (30) • Wiskunde vlak 4 (50%)
• NSS + TP (34) • Wiskunde vlak 4 (50%)
BCom (Regte)
BRek
• NSS + TP (30) • Wiskunde vlak 4 (50%)
Toelatingsvereistes
BCom BCom (Ekonomie) BCom (Menslike Hulpbronbestuur) BCom (Bemarking) BCom (Entrepreneurskap) BCom (Beleggingsbestuur en Bankwese)
Beskrywing van Leerprogramme
Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
• • • •
• • • • • •
• • • • •
Kommersiële en finansiële rekenmeesters Geoktrooieerde rekenmeesters Belasting deskundiges Finansiële bestuurders
Bankwese Finansiële instellings Ekonoom Ekonomiese navorser Regsadviseurs of prokureurs by finansiële instellings Bemarking Menslike Hulpbronnebstuur Arbeidsverhoudinge Entrepreneurskap Munisipale bestuurder Staatsamptenaar
Beroepsgeleenthede / Werksomgewings
3
BMedSc (Stralingswetenskap) MBChB
Beskrywing van Leerprogramme
• NSS + TP (36) • Wiskunde vlak 5 (60%) • Fisiese Wetenskappe vlak 5 (60%) • Lewenswetenskappe vlak 5 (60%) (Aanbeveling)
Toelatingsvereistes • • • • •
• NSS + TP (30). • Onderhewig aan keuring.
Voorskoolse opvoeder Grondslag fase opvoeder Intermediêre fase opvoeder Senior fase opvoeder Tersiêre dosent Gemeenskapswerker Instrukteur Opleier Opvoedkundige analis Tegnologiese opvoedkunde Opvoedkundige bestuurder
Beroepsgeleenthede / Werksomgewings
• • • • • • • • • • •
Beroepsgeleenthede / Werksomgewings
Mediese dokter Internis Mediese fisikus (bv onkologie) Mediese dokter vir sportspanne Werksomgewing: hospitale, klinieke, privaatpraktyke, opleiding- of navorsingsinstansies, Mediese Navorsingsraad, staatsdepartemente
Toelatingsvereistes
Fakulteit Gesondheidswetenskappe Let wel: alle programme is onderhewig aan keuring.
B-graad in Opvoedkunde in Seniorfase- en VOO-onderwys
B-graad in Opvoedkunde in Intermediêrefase-onderwys
B-graad in Opvoedkunde in Grondslagfase-onderwys
Beskrywing van Leerprogramme
Fakulteit Opvoedkunde
4
4
• NSS + TP (36) • Wiskunde vlak 5 (60%) • Fisiese Wetenskappe vlak 5 (60%) en/of Lewenswetenskappe vlak 5 (60%)
• NSS + TP (30) • Wiskunde vlak 3 (40%) of aspekte van gesondheidsorg Wiskundige Geletterdheid vlak • • Alle Werksomgewing: hospitale, klinieke, privaatpraktyke, 6 (70%) opleiding- of navorsingsinstansies, psigiatriese • Lewenswetenskappe vlak 5 instansies, staatsdepartemente (60%) of Fisiese Wetenskappe vlak 4 (50%)
BSc (Dieetkunde)
BSocSc Verpleegkunde
Dieetkundige Voedselanalis Voedsel en drank navorser Voedingkundige Konsultant Verkoopsverteenwoordiger vir voedsel en drank maatskappy • Gemeenskapsdieetkundige
• • • • • •
• Arbeidsterapeut • Gemeenskapswerker • Werksomgewing: hospitale, klinieke, skole, privaatpraktyke, Plekke van Veiligheid
B Arbeidsterapie
Optometris Oogkundige Fisioterapeut Werksomgewing: hospitale, klinieke, privaatpraktyke, opleiding- of navorsingsinstansies, Mediese Navorsingsraad, staatsdepartemente, outehuise, skole vir kinders met spesiale behoeftes, sportspanne
• NSS + TP (36) • Wiskunde vlak 5 (60%) • Fisiese Wetenskappe vlak 5 (60%) en/of Lewenswetenskappe vlak 5 (60%)
• • • •
Beroepsgeleenthede / Werksomgewings
B Optometrie BSc (Fisioterapie)
Toelatingsvereistes • NSS + TP (36) • Wiskunde vlak 5 (60%) • Fisiese Wetenskappe vlak 5 (60%) • Lewenswetenskappe vlak 5 (60%)
Beskrywing van Leerprogramme
5
5
BMus BA (Musiek)
BA (Geografie en Omgewingsbestuur)
•
• •
• •
BA BA (Regeerkunde en Politieke Transformasie) BA (Taalpraktyk) BA (Kommunikasiekunde) met spesialisering in Korporatiewe en Bemarkingskommunikasie • BA (Kommunikasiekunde) met spesialisering in Mediastudie en Joernalistiek BA (Bestuur) BA (Menslike Bewegingskunde)
Beskrywing van Leerprogramme
Fakulteit Geesteswetenskappe
• • • • • • • • NSS + TP (30) • • • • • • • • • • • NSS + TP (30) Wiskunde vlak 4 (50%) • • • • NSS + TP (30) • Musiekgeletterd• heid Unisa Graad 5 of • ekwivalent • Praktiese instru• ment Unisa Graad 7 of • ekwivalent • • •
Toelatingsvereistes Sportwetenskaplike Staatsdiens Politieke analis Vertaler Tolk Woordeboekbeskrywer Taalbestuurder Taaltegnoloog of –ingenieur Kopieskrywer en redakteur Bemarker Verkoopsverteenwoordiger Reklamepraktisyn Joernalis Media analis Sport joernalis Biokinetikus Sportbestuurder Geograaf Ontwikkelingsbeplanner of –bestuurder Grondverbruikbeplanner Omgewingsbestuurder GIS analis Solis Uitvoerende kunstenaar Komponis Musiekkopieërder Musiekadviseur of –verwerker Opname- en klanktegnikus Navorser Musiekkritikus Koormeester Opvoedkundige
Beroepsgeleenthede / Werksomgewings
6
6
• NSS + TP (30)
BA (Drama- en Teaterkuns)
BSocSc (Mens- en Samelewingsdinamika) Baccalaureus in Maatskaplike Werk
• NSS + TP (30) • Drama-ervaring op skoolvlak ’n aanbeveling.
BA (Beeldende Kunste)
Toelatingsvereistes • NSS + TP (30) • Portefeulje van kreatiewe werk of evalueringstoets
Beskrywing van Leerprogramme • • • • • • • • • • • • • • • • • •
Professionele of vryskut kunstenaar Grafiese ontwerper (advertensiewese) Kunshandelaar / assessor Kuns- en kultuurbestuurder Joernalis Museum kurator Galery bestuurder Kunsbewaarder Opvoedkunde Professionele akteur Regisseur Ontwerper Skrywer Tegniese kundige Drama- en teaterleermeester Gemeenskapsontwikkeling Maatskaplike werker Werksomgewings: hospitale, staatsdepartemente, nie-regeringsinstansies, sosiale en maatskaplike navorsings, stedelike en landelike beplanning, menslike hulpbronbeheer
Beroepsgeleenthede / Werksomgewings
7
7
Aktuariële Wetenskappe
Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Chemie Wiskundige Statistiek Fisika Finansies
Toegepaste Statistiek en Rekeningkunde Ekonomie Sielkunde
Wiskundige Statistiek en Klimaatwetenskappe Ekonometrie Beleggingswetenskappe Psigometrie
Beskrywing van Leerprogramme
• NSS + TP (34) • Wiskunde vlak 7 (80%).
• NSS + TP (30) • Wiskunde vlak 7 (80%). Indien Landbouweerkunde of Chemie of Fisika die tweede hoofvak is, word Fisiese Wetenskappe vlak 4 (50%) vereis. • Indien daar vir Toegepaste Statistiekgrade ingeskryf word, word slegs vlak 5 (60%) vir Wiskunde vereis.
Toelatingsvereistes
Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe BSc-grade in die volgende programme:
Wetenskaplike Wiskundige ontleder by banke, versekering- en beleggingsinstellings Navorser Aktuaries Aktuariële assistent Risiko-ontleder Finansiële verslaggewer Finansiële bestuurder Beleggingsbestuurder Statistikus Onderwys
• • • • • • • •
Statistiese ontleder Finansiële en beleggingsontleder Beleggingsbestuurder Risikobestuurder Finansiële verslaggewer/beplanner Ekonoom Ekonometrikus Statistikus Navorsingsielkundige Finansiële ekonoom/adviseur
• • • •
• • • • • • • • • •
Beroepsgeleenthede / Werksomgewings
8
8
Geografie en Landbouweerkunde Geografie en Omgewingswetenskappe
Geografie en Statistiek
Geoïnformatika
Fisika met Ingenieursvakke
Chemie gekombineer met een van die volgende biologiese vakke: Biochemie Plantkunde Voedselwetenskappe Mikrobiologie Entomologie Dierkunde
Fisika en Chemie Fisika en Astrofisika Fisika en Landbouweerkunde
Beskrywing van Leerprogramme
• NSS + TP (34) • Wiskunde vlak 7 (80%). • Fisiese Wetenskappe vlak 6 (70%). • NSS + TP (30) • Wiskunde vlak 5 (60%). • Fisiese Wetenskappe vlak 4 (50%) • NSS + TP (34) • Wiskunde vlak 5 (60%). • Lewenswetenskappe vlak 5 (60%) of vlak 4 (50%) vir Fisiese Wetenskappe. • NSS + TP (34) • Wiskunde vlak 5 (60%) • Lewenswetenskappe vlak 5 (60%)
•
• • •
Vervaardigingsnywerhede Farmaseutiese maatskappye Medies Landbou Bosbou Omgewings-, afval en besoedelingsbestuur Marine omgewing
Vervaardigingsnywerhede Voedselwetenskaplike Navorsingslaboratoriums WNNR / Sasol Kernenergie Telekommunikasie Energie produksie Planetarium Ruimte wetenskap Meteorologiese toerusting Atmosfeer- en weervoor
Beroepsgeleenthede / Werksomgewings
GIS spesialis GIS beplanner Geografiese data-ontleder Ruimtelike beplanner Geomorfoloog Klimaatspesialis Omgewingsinvloedpraktisyn Landbouvoorligter
• • • • • • • •
• GIS spesialis • Geoïnformatika praktisyn • Ruimtelike beplanner
• Ingenieursassistent • Terreinbestuurder
• • • • • • NSS + TP (30) • Wiskunde vlak 5 (60%). • Fisiese Wetenskappe vlak 5 (60%) of Fisiese Wetenskappe • • HG = E of SG = C. • Indien Biologiese vakke die tweede hoofvak is, word Lewenswetenskappe op vlak 5 • • (60%) vereis. • • • • •
Toelatingsvereistes
9
9
Forensiese Wetenskap
Forensiese wetenskaplike Genetikus Forensiese entomoloog Ballistiese deskundige Toksikoloog Brandstigting analis Forensiese geoloog Forensiese rekenaar of digitale analis Dokumente analis (dokument bedrog bv. Versekeringsindustrie)
• NSS + TP (34) met kumulatiewe TP ≥ 17 vir Wiskunde, Lewenswetenskappe en Fisiese Wetenskappe. • Geen persoon met ʼn kriminele rekord sal tot hierdie program toegelaat word nie.
• • • • • • • • •
• Genetika: Tegnici in landbou-, bosbou-, saad-, en plaagbeheer en mediese navorsingsinstellings, sowel as • NSS + TP (30). forensiese instellings (bv. Polisiediens) • Wiskunde vlak 5 • Plantkunde: Loopbane in die opvoedkundige-, landbou-, (60%). omgewings- en bio-tegnologiese sektore as botanis, • Sowel planttelersreg, plantpatoloog, navorser, onderwyser, Lewenswetenskappe omgewingskonsultant, natuurbewaarder, laboratorium- of as Fisiese navorsingsassistent en entrepreneur. Wetenskappe • Mikrobiese, Biochemiese en Voedselbiotegnologie: word vereis. Loopbane in landbou- en omgewingsektore, Lewenswetenskappe gesondheidsdienste en voedsel- en ander biotegnologievlak 5 (60%) en nywerhede of as ‘n entrepreneur. Fisiese Wetenskappe • verwante Dierkunde en Entomologie: Laboratorium- of vlak 4 (50%). navorsingsassistent, onderwyser, omgewingskonsultant, natuurbewaarder in omgewings-, landbou, onderwys- en mediese instansies.
Eksplorasie geologie Myngeologie Ingenieursgeologie Ekonomiese geologie Omgewingsgeologie Navorsing en akademie
Biochemie en Plantkunde/Chemie/ Entomologie/Voedselwetenskap/ Genetika/Mikrobiologie/Fisiologie/ Statistiek/Dierkunde Plantkunde en Entomologie/Genetika/ Mikrobiologie/Dierkunde/ Lewenswetenskappe Entomologie en Genetika/Mikrobiologie/ Dierkunde/ Lewenswetenskappe Genetika en Mikrobiologie/Dierkunde Mikrobiologie en Dierkunde Mensmolekulêre Biologie Plantkunde en Planteteelt/Plantpatologie Omgewingsrehabilitasie Plantgesondheidsekologie Geografie en Lewenswetenskappe Gedragsgenetika Dierkunde en Lewenswetenskappe
• • • • • •
Beroepsgeleenthede / Werksomgewings
Geologie Spesialisasie Geochemie Omgewingsgeologie Geologie en Chemie Geologie en Geografie Geologie en Fisika
Toelatingsvereistes • NSS + TP (30). ‘n TP van 34 of hoër word hoog aanbeveel. • Wiskunde op prestasievlak 5 (60%). • Fisiese Wetenskappe vlak 5 (60%) of HG = E of SG = C.
Beskrywing van Leerprogramme
10
10
Toelatingsvereistes
BArchStud (Argitektuur)
• NSS + TP (30). • Wiskunde vlak 4 (50%). • Onderhewig aan keuring
• NSS + TP (30). • Wiskunde vanaf vlak Inligtingstegnologie en Wiskunde 5 (60%) Inligtingstegnologie en Wiskundige Statistiek • Indien Chemie of Inligtingstegnologie en Chemie Fisika die tweede Inligtingstegnologie en Fisika hoofvak is, word Fisiese Wetenskappe vlak 4 (50%) vereis. • NSS + TP (30). Inligtingstegnologie en Bestuur • Wiskunde vanaf vlak 4 (50%). B (Verbruikerswetenskap) Algemeen • NSS + TP (30). B (Verbruikerswetenskap) Voedsel • NSS + TP (30). • Wiskunde vlak 5 (60%). • Sowel Lewenswetenskappe as Fisiese BSc Verbruikerswetenskappe – Voedsel Wetenskappe moet aangebied word. Lewenswetenskappe vlak 5 (60%) en Fisiese Wetenskappe vlak 4 (50%).
Beskrywing van Leerprogramme IT tegnikus IT databestuurder Program ontwikkelaar IT infrastruktuur deskundige “App” ontwerper en ontwikkelaar IT veiligheid deskundige Digitale platforms analis / bestuurder IT Projekbestuurder IT Besigheidsanalis
Verbruikerswetenskaplike Voedselwetenskaplike Konsultant Ontwerper Aankoper Bemarker Kwaliteitskontroler Produk ontwikkelaar Navorser in die voedselindustrie Argitek Tekenaar Argitekstegnoloog Argitekassistent Stads- en streekbeplanner Landskapsargitek Interieurontwerper
• • • • • • • • •
• • • • • • • • • • • • • • • •
Beroepsgeleenthede / Werksomgewings
11
11
Planteteelt Plantpatologie Weidingkunde Agronomie Landbouweerkunde Grondkunde Landbou-ekonomie Veekunde Wild- en Weidingkunde (Let wel dat programme kan gekombineer word)
Besproeiingsbestuur Diereproduksiebestuur Gemengde boerderybestuur Gewasproduksiebestuur Natuurlewebestuur Landbou-ekonomie Landboubestuur
BSc Konstruksiebestuur BSc Bourekenkunde (Fasiliteitsbestuur)
Beskrywing van Leerprogramme Konstruksiebesigheidsbestuurder Ontwikkelaar van eiendom Bedryfsbestuurder Boubestuurder Koste-projekbestuurder Bourekenkundige
• Landbouadviseur, voorligting- en opleidingsbeampte. • Bestuursposisies in ’n wye reeks agri-besighede en landbou-ondernemings. • Verteenwoordigers in agro-chemiese maatskappye (farmaseuties, kunsmis, plaagdoders) en dierevoedingmaatskappye
• • • • • •
Beroepsgeleenthede / Werksomgewings
• Vee-, Wild- en Weidingkunde: diereteler, dierefisioloog, dierevoedingkundige, weidingkundige, landbouadviseur, privaatkonsultant, boer, akademikus, onderwyser, voorligtingsbeampte en navorser • NSS + TP (30). • Grond-, Gewas- en Klimaatwetenskappe: agronoom, • Wiskunde vlak 5 grondkundige, hortoloog, landbouweerkundige, navorser, (60%). en konsultant • Lewenswetenskappe • landbouadviseur Plantkunde: plantpatoloog of planteteler by privaat- of of Landbouwetensopenbare instansies betrokke by gewasnavorsing en kappe vlak 5 (60%) -ontwikkeling in die landbou-hortologie- en bosbou• Fisiese Wetenskappe industrieë vlak 4 (50%) • Landbou-ekonomie: Agri-besigheid, bemarking, bankwese, versekering, besproeiingsbestuur, koöperatiewe bestuur, plaasbestuur, menslike hulpbronbestuur, navorsing en ontwikkeling, landbou-adviseur, private konsultant, boer, akademikus, voorligtingsbeampte en navorser.
• NSS + TP (34). • Wiskunde vlak 5 (60%). Een van die volgende op vlak 4 (50%): Fisiese Wetenskap, Ekonomie, Besigheidstudies of Rekeningkunde. • NSS + TP (30). • Wiskunde vlak 3 (40%) of Wiskundige Geletterdheid op minstens vlak 7 (80%) indien die TP 33 of meer is.
Toelatingsvereistes
12
12
Fakulteit Teologie
BDiv BTh
Beskrywing van Leerprogramme
LLB
Beskrywing van Leerprogramme
Fakulteit Regsgeleerdheid
• NSS + TP (30)
Toelatingsvereistes • • • • • • • • • •
Advokaat Griffier van die Hooggeregshof Meester van die Hooggeregshof Akademiese regsloopbaan Registrateur van die Hooggeregshof Balju Staatsprokureur Staatsadvokaat en –aanklaer Regsadviseur
Beroepsgeleenthede / Werksomgewings
Leraar/predikant of pastoor in ‘n gemeente Sendeling of evangelis (nasionaal of internasionaal) Kapelaan in die SAPD, SANW of Korrektiewe Dienste Jeugwerker Projekleier in gemeenskapsontwikkling Joernalis of omroeper in godsdienssake Navorser Lewenstyl afrigter Pastorale berader Bybelvertaler
Beroepsgeleenthede / Werksomgewings
• • • • NSS + TP (33) • • Wiskunde vlak 4 (50%) of Wiskundige • Geletterdheid vlak 6 (70%) • • • •
Toelatingsvereistes
13
13
15