Forum | Stellenbosch Kindersorg nuusbrief

Page 1

06/2017

forum

Stellenbosch Kindersorg | Child Welfare

Kayamandi - Grounded in courage The social and environmental situation of the majority of children in South Africa remains non-conducive towards ­providing a safety-net to them; leaving them still vulnerable, with low self-esteem, unmotivated and lacking parental support to provide them with the necessary skills as far as decision-making is concerned. Child Welfare Stellenbosch endeavour on delivering a ­partnership programme called MOT, which means COURAGE, to support and develop certain skills of children in Grade 8. Peer pressure, ­parental incapacity and societal problems can burden children to become responsible citizens and unable to reach their full potential. The fundamental core values that drives the program are founded in COURAGE: courage to CARE, courage to SAY NO, and courage to LIVE. The principals of Makhuphula S ­ econdary School and Kayamandi High School immediately bought into this programme, and allowed Child Welfare Stellenbosch to e ­ ngage with the Grade 8 ­learners ­during 2016 and we are now in our

second year, involving grade 8 and 9 learners. It is envisaged that children who participate in the programme will acquire skills whereby they will be empowered to make the right decisions and conscious choices; mastering their lives and reach out to other young persons in their community. Other t­ opics covered are: developing courage, positivity, attitude, ­personal strengths and self-confidence, respect, choices, dreams and life goals, class culture to name a few. Evaluation has shown that participating learners have developed to be more confident about their life, have developed a sense of awareness and are positive and focused, regardless of their social circumstances.

Unisciti a noi - Kom kuier saam, ten bate van Kindersorg Stellenbosch 26 Oktober 2017 18:30 vir 19:00

Decameron 50 Plein straat Stellenbosch Drag: Semi-formeel

R 400 per persoon, sluit in: Sjampanje Verwelkomingsdrankie Drie gang Ete met Wyn

RSVP: Voor of op 12 Oktober 2017 marketing@kindersorgstellenbosch.co.za

Bank besonderhede: ABSA 101 1821 1021 Ref: Decameron en jou van


’n Opwindende begin vir Karen

pp Karen Badenhorst  083 265 9388 marketing@kindersorgstellenbosch.co.za

Dit is met groot opgewondenheid dat ­ indersorg Stellenbosch bekend maak dat K Karen Badenhorst aangestel is as Bemarkingsbestuurder by die Organisasie. Karen het vanaf 1 April 2017 geleidelik die take van Wilhelm en Nina Landman oorgeneem. Wilhelm en Nina is reeds vir 30 jaar betrokke by Kindersorg Stellenbosch en het, en gaan steeds, ’n onontbeerlike rol speel by hierdie uiters verdienstelike (grootste en oudste) welsynsorganisasie in die W ­ es-Kaap. Karen sal voortaan verantwoordelik wees vir alle bemarking-, kommunikasie- en fondsinsamelings-funksies, ondersteun deur die span by Kindersorg. In hierdie uitdagende ekonomiese tye waarin ons land hom bevind, is dit belangrik om Kindersorg Stellenbosch te laat groei en ons dienslewering te verbeter. Die stabiliteit wat die Organisasie ervaar, noodsaak dat daar nou in hierdie rigting beweeg word, sodat alles binne die Stellenbosch-gemeenskap gedoen

moet word om te verseker dat die Organisasie sover moontlik minder afhanklik van staatsbefondsing moet raak. Karen Badenhorst beskik oor bewese ondervinding in die NPO veld, sowel as maatskaplike werker en bemarker. Sy was vir 26 jaar betrokke by Kindersorg in Pretoria. Beide Nina en Wilhelm sal vir die komende paar maande saam met Karen werk om haar die kans te gun om haar voete deeglik te vind. Desnieteenstaande die skuif, bly beide Nina en Wilhelm betrokke by Kindersorg en is Wilhelm ook die vise-voorsitter van ons Raad. Daar is geen twyfel nie dat hierdie aanstelling ’n opwindende een is op die regte tyd vir Kindersorg Stellenbosch. Daar heers groot opgewondenheid by die kantoor en bestuur van Kindersorg Stellenbosch. Ons vertrou dat Karen binne die afsienbare toekoms julle almal persoonlik sal ontmoet. Dankie vir elkeen se volgehoue ondersteuning van hierdie onmisbare organisasie.

Maatskaplike wekers bly skerp Kindersorg Stellenbosch se maatskaplike werkers het gegroei tot 15 wat d ­ ienste aan die toegewysde gemeenskappe lewer. Dit is tekenend van die sistemiese aard waarin ons gesinne hul bevind en volgens alle aanwysings, gaan dit nie gou verbeter nie. Voortgesette opleiding van personeel is uiters noodsaaklik, veral met die o ­ nlangse goedgekeurde wysigings in die ­Kinderwet. Dit stel personeel ook instaat om ’n

#on #on sgeeo m slu iste r

beter diens aan ons gemeenskappe te kan lewer. Onlangse opleiding het juis gefokus op die implementering van die veranderinge, wetlike prosedures en ook hoe wetgewing aangewend moet word om ons kinders te beskerm. Die g­ eleentheid was ook aangebied vir ­affiliate van Kindersorg Suid-Afrika, vir wie opleiding ’n ­onbekostigbare item geword het. 65 maatskaplike werkers het die

­ pleiding van 4 dae bygewoon. Statutêre o Bestuur (pleegsorg) is die brandpunt van maatskaplike dienslewering, waardeur versekering gegee moet word dat kinders beskerm is, maar dat dit ook goed gaan binne die pleegplasing – wat nie altyd die geval is nie. Die algemene publiek word versoek om betrokke te raak en waar ’n vermoede bestaan dat kinders benadeel word, dit aan te meld vir ondersoek.


Tot redding van Kleinvlei-kinders 88 kinders vanaf 6 tot 14 jaar in Kleinvlei geidentifiseer wat nog nooit skool bygewoon het nie – skokkende w ­ erklikheid! Kindersorg Stellenbosch het tot hierdie vaardigheidskole, wat net eenvoudig ontorealiteit gekom tydens ’n gemeenskaps­ ereikend is in terme van vraag. Die kinders ondersoek na die stand van skool­verlating drentel gewoon op straat rond, kom uit in Kleinvlei. Maatskaplike werkers het gebroke ­gesinne en ervaar geen doel nie. binne enkele dae ’n groep van 15 kinders Kindersorg Stellenbosch het aangeklop tussen 6 en 14 jaar geïdentifiseer wat by die “Child Law Clinic” in Pretoria ten nog nooit op skool was nie. Die rede: die einde stappe te neem teen die growwe kinders se geboortes is nie geregistreer skending van die regte van hierdie kinders. nie, en word gevolglik toelating tot onder- Die Deptartement van B ­ innelandse Sake wys geweier. Ja, dit is die realiteit. lewer geen positiewe bydrae ten einde die Gou het die getal gegroei tot 88 geïden- probleem aan te spreek nie, en blyk litigatifiseerde kinders. Intervensie het ook die sie blyk die enigste uitweg te wees. kollig laat val op die onvermoë van kinders Met die hulp van ’n vrywillige afgetrede om in hoofstroom onderwys te kan vorder, maatskaplike werker is die eerste groep en gevolglik so jonk as 6 jaar, bloot nie kinders onmiddellik by ­ t uisonderrig meer skooltoe gaan nie ingeskakel. Verskeie positiewe r­ esultate is Met die veranderde onderwysstelsel, is reeds binne die eerste 5 maande b ­ ehaal: ’n remediërende onderwys en spesiale klasse 13-jarige seun wat nie kon lees of skryf nie, uitfasseer en moet kinders nou maande nie ’n potlood kon ­vashou nie, het hierdie wag om getoets te word vir oorplasing na tegniek binne 4 maande bemeester! Daar

word hard gewerk aan bemeestering van die alfabet! Intussen het die proses van ­aansoek doen vir geboorte­sertifikate ­begin, en is dit die doel om te probeer om die kinders op sodanige vlak van onderrig te bring, dat wanneer hul g­ eboortesertifikate bekom is, hulle in hoofstroomonderwys opgeneem kan word. Groot uitdagings word egter ervaar, ­waaronder skryfbehoeftes, geld om twee ­vrywilligers te vergoed, kosvoorrade – kinders word twee maaltye verskaf (die ouers kan nie ’n finansiële bydrae tot hierdie proses maak nie), verkyging van kurrikulum materiaal, vervoer en nog vele meer. Al kan ons nie al 88 kinders onmiddellik toegang tot hierdie program gee nie, is dit die begin van ’n projek wat net van krag tot krag sal gaan.

Mock-accident traffic ­campaign MFM Maties Radio station (MFM) set up their annual safety campaign from 6 to 10 March this year. It was all about creating awareness about safe and responsible ­behaviour on the road. The campaign was set up with ­involvement and cooperation of ­multiple organisations in Stellenbosch. The ­biggest event of the week was the mock accident in the city ­centre of ­Stellenbosch, where all those ­organisations took part. Stellenbosch Traffic and Fire departments p ­ resented their skills at the scene and the ­playgroup

Simplicity 4 change acted as the “victims”. The municipality, ­Stellenbosch Correctional Services and Child W ­ elfare were involved as well. The aim of this “accident” was to show what the multiple and severe consequences could potentially be of irresponsible behaviour in traffic. The ­different organisations were ­invited

to talk on the radio on what they would do when an accident like this happens. Child Welfare played a major role. Every time there’s a p ­ arent or child ­involved, we have to assist in the aftermath and to ensure a safe place for ­children. The campaign was very ­successful, as a lot of people were reached.

Child Welfare Eersterivier presented a very successful life skills programme with 147 Gr 7 learners from Helderkruin Primary School in Eerste River. The teenagers gained more knowledge on how to handle peer pressure at school, at home and in the community at large. Gangsterism and the skill to make good choices were also discussed. Thank you to our Eerste River Intake team for making this Library Week at Melton Rose Library a big success.

are, #wec en ist #wel


 ‘Easter Egg Hunt’ Uitstappie na Spur Op 21 April 2017, het vier personeellede van Kindersorg Stellenbosch, ’n groep van 12 kinders tussen die ouderdom van 6 tot 10 vergesel na Manitoba Spur te Jamestown. Jaco Muller van Manitoba Spur het die ete help borg. Die opgewondenheid was groot. Die groep het tydens die uitstappie sosialiseringsvaardighede en tafel-etiket aangeleer. Dit was ’n leersame, maar meestal opwindende ervaring vir die kleintjies. Die kinders het hulself gate uit geniet en luidrugtig gesing vir twee van hul maatjies wat in daardie week v erjaar het. Die verjaarsdagmaatjies het gratis roomys ontvang as ’n spesiale bederf. Die daggie sal onthou word, deur ’n aangename maaltyd, geverfde gesiggies, paaseiers en hope pret!

e, car n e #w liste e #w

 Kontakbesonderhede:

 Bydraes:

 021 887 2816

CWSA Stellenbosch

 021 887 2818

Bank: ABSA

 Posbus 4068, Idasvallei, 7609

Rekeningnommer: 1018211021

 childcare@mweb.co.za

Taknommer: 334 410 of Internet 632005

NPO Reg no: 003.206 SARS 18A – 18/11/13/1154

Kindersorg Stellenbosch

4


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.