April 2012
Daar is geld in Limpopo se wildbedryf — bl3 en 6
2
April 2012 In hierdie uitgawe vestig ons die boer se aandag op die luiperdmot (hieronder), wat groot skade in ons omgewing aanrig. Ons berig ook oor hoe gesond die wildbedryf in Limpopo is, op bl 3.
is ’n publikasie van
Bulletin Redakteur: Jean Aucamp jean@bulletin.us.com Verslaggewer: Louis Roux louis@bulletin.us.com Bemarker: Jacques Smuts jacques@bulletin.us.com Crownstraat 8, Tzaneen, 0850 015 307 7248 015 307 7684 www.bulletin.us.com
Luiperdmot rig groot skade hier aan Frank en Stephan Honiball Die Luiperdmot (Zerenopsis leopardina) (Eng: pied leopardmoth) het hom die afgelope paar jaar in die Tzaneen-omgewing gevestig en veroorsaak tans aansienlike skade aan inheemse sowel as uitheemse broodbome. Hoewel dit ‘n inheemse motsoort is, kom dit oorspronklik voor in die kusgebiede van Kwazulu-Natal en het dit na alle waarskynlikheid in die Tzaneen-omgewing beland as gevolg van die inbring van besmette plante uit dié gebied. Die larwes val ook Num-num (Carissa sp.) struike aan. Die dagvlieënde mot is helder geel van kleur en het klein swart kolle op die voor- en agtervlerke; die vlerkspan is ongeveer 3540 mm. Die eiers word op jong broodboomblare gelê, wat nog redelik sag is. Daar word ongeveer twintig tot vyftig eiers op ‘n keer gelê. Die larwes broei binne enkele dae uit en het ‘n geel-rooi kleur met swart lengte- en dwarsbande en ‘n swart kop. Die liggaam is bedek met kort hare wat nie giftig is nie. Wanneer die larwe sy finale vervelling bereik, gaan dit grond toe waar dit tussen blare en stokkies pupeer. Daar is min oor die plaag bekend, gevolglik is ‘n vraelys opgestel waarmee inwoners hul kennis en ervaring oor die plaag kan deel. Weens beperkte ruimte word slegs die Engelse weergawe gepubliseer. Stuur ‘n e-pos aan stop.leopardmoth@gmail.com indien u Questionnaire on the prevalence and distribution of the pied leopard moth, Zerenopsis leopardina enige hulp benodig.
n and Expo)
rming Conventio
nal Fa NAFCO (Natio
EST DAY NAMPO HARV Bothaville : ay M 18 15 IEGROEP le, ConSITRUS STUD aand: Letsite g van elke m da Eerste Dins stantia-saal BEESVEILING bbervale RUBBERVALE ke maand: Ru nderdag van el Do te rs ee e Di n ons vir skoue, ens. aa n vergaderings, Stuur datums va . gratis publikasie bulletin.us.com @ an je by r dakteu Skryf aan die re
1. Have you seen this moth/larvae recently in your garden/ nursery? 2. Which five plant species are most severely attacked (from most to least)? 3. Which other plant species are vulnerable to attack by this moth? 4. Have you observed any predators (bird/insects/animals) feeding on the moth? 5. Have you observed any predators or parasitoids (bird/ insects/animals) feeding on the larvae? 6. When and where did you first notice this pest? 7. Any other places you have encountered it since? 8. What do you do when you see it/how do you control it? 9. If you answered yes to previous question, how effective are your control measures? 10. When do you normally start spraying/controlling it? 11. How often do you spray/control it? 12. Where is your garden/nursery located? (address/GPS location/description) 13. Any other comments?
Please mail this questionnaire to stop.leopardmoth@ gmail.com or fax to 0866 282 246.
April 2012
3
Daar is geld in Limpopo se wildbedryf LiN Media/Noordelike Nuus Die wildbedryf in Suid-Afrika is kerngesond, veral in Limpopo waar meer as 50% van die wildsplase is, en waar die bedryf al hoe meer beleggers lok. Maar mnr Jacques Malan, die president van Wildlife Ranching SA (WRSA), sê die bedryf het nog nie naastenby sy volle potensiaal bereik nie en dat die potensiaal daar is vir grootskaalse werkverskaffing. Wins op kapitaalbesteding in die Bosveldstreke is volgens Malan baie gunstig. “Dit is veral in dele waar grond nie altyd geskik is om gewasse aan te plant nie en waar water skaars is, wat die bedryf baie aanloklik raak, veral as mens in ag neem dat die gemiddelde wins op aangewende kapitaal vir ‘n wildsplaas in die Bosveld-omgewing op 5,7% bereken word. Dit kan vergelyk word met 1,9% vir beesboerdery in dieselfde omgewing.” Volgens Malan word die bedryf effens gekniehalter weens die tekort aan teelwild. “Die feit dat wild op veilings rekordpryse behaal, sê vir ons dat daar ‘n groot vraag na wild met goeie genetika is. Kyk byvoorbeeld die buffel wat in September vir R18 miljoen op ‘n veiling verkoop is. Die vorige rekordprys was R9 miljoen. Sewe jaar gelede was die rekord R165 000.” Volgens Malan is daar ook ander spesies wat rekordpryse behaal. ‘n Swartwitpensbul is onlangs op ‘n veiling vir R3 miljoen verkoop. Vyf jaar gelede was die rekord R75 000. WRSA se statistieke toon dat die jaarlikse opbrengs van wild wat in 2010 by veilings verkoop is, op R315 miljoen bereken word. Dit is drie keer meer as die opbrengs in 2006. Die wildbedryf se kapitaalwinsgroei het die afgelope vyftien jaar met 20,3% per jaar gegroei. Een van die groot redes waarom die bedryf so vooruit gaan, is die toeloop van buitelandse jagters van veral Amerika, Duitsland en Spanje. Volgens statistiek wat deur die SA regering bekend gemaak is, bestee hierdie
jagters hier sowat R2 miljard per jaar. Volgens die WRSA Voedselsekuriteit is hoog op die regering se agenda bestee jagters elke jaar ten minste R300 miljoen aan en volgens Malan wil dit voorkom of die regerging hetaksidermie. Plaaslike jagters bestee tans omtrent R3 laas besef dat die wildbedryf in Suid-Afrika moontlik hierop ‘n antwoord kan gee. Oberem sê daar word bemiljard per jaar aan jag. Die uitvoer van wildsvleis is nog ‘n aspek van die wild- reken dat 1 kg wildsvleis wat uitgevoer word betaal vir bedryf wat nog nie sy volle potensiaal bereik het nie. Dr 3 kg rooivleis wat ingevoer word. Dit is duidelik dat die Peter Oberem, ‘n plaaslike veearts en wildboer, is aan die wildbedryf in Suid-Afrika tans vooruit boer en dat die stuur van ‘n projek genaamd Waterberg Natural Produce. vooruitsigte baie goed lyk. Volgens Oberem sal ‘n abattoir wat in die Mookgophong-omgewing gebou is binne die volgende paar maande gesertifiseer word, om wildsvleis op groot skaal te verwerk. Oberem sê hulle is baie opgewonde oor die projek omdat daar ‘n groot aanvraag vir wildsvleis is veral in Europa. “Nieu-Seeland voer tans R2,5 miljard se wildsvleis per jaar uit na Europa. SA se uitvoer na Europa is ongeveer ‘n veertigste daarvan.” Volgens Oberem sal die abattoir daagliks die karkasse van 120 wildebeeste of ’n soortgelyke hoeveelVeertien leerlinge van die Hoërskool Merensky het ’n kursus van Megro Learning heid vleis kan verwerk. voltooi. Megro Learning is ‘n opleiding- en vaardigheidsontwikkeling-organisasie wat “Hierdeur sal boere die ‘n opleidingsentrum by Merensky het. Die leerlinge het sertifikate in die vakgebied voordeel van veredeling van Agro-chemiese produkte se veilige bergingsmetodiek ontvang. Die sertifikaat word erken deur die Agri-SETA en gee aan leerlinge ‘n verdere kwalifikasie wat hul in hul sakke kan steek. Ons beroeps-aansoeke ‘n hupstoot kan gee. Voor is Gilson Nkuna, Simone Schoeman, JP doel is om eers aan die Vermeulen, Carel Broekman, Jethro Kruger. In die tweede ry staan Altus Geldenhuys, plaaslike mark te voorsien Marno van Wyken mnr Willie Stevens. Agter staan Pieter Neethling, Miguel dos Ramos voordat ons ons op uiten Theunis Botha. Rian Bresler was afwesig. voere toespits.”
Plasies leer by Megro Learning
4
Mancena hunger to be kept at bay Orlando Chauke He said their approach would be that of helping the The Mancena community farming project at Muxeke project owners in terms of choosing products that are Village near Giyani has received a boost in the form of market focused, including managing the project profunding and mentorship, to help them operate profes- fessionally. sionally and make a living out of their produce. “We don’t want to take over the project, because once The funding has been negotiated by the Department we do that and we leave, it will collapse. We just want of Rural Development and Land Reform after they re- to assist them achieve profitability and growth so they alised that the project was not making progress in cre- could be able to make a sustainable income for themating sustainable livelihood among its members. selves,” he said. “The Australian embassy agreed to donate R163 000,” The Mancena farming project was started in 2004 explained the deputy direcby fourteen women. Howtor for social organisation and ever, the number later scaled down to twelve due to lack mobilisation in the national office, Ms Catherine Chauke. of sustainability. When the presidential pilot project was According to her, the fundstarted in the village around ing would be used in the ex2009, they were face-lifted by pansion of the project. The the department of rural develmoney won’t be in cash, but opment, which did not make in the form of needs for the much difference. project – in other words, you Asked why they were unwould need to write down able to make progress despite quotations of whatever you need in the project and LEFT: Mr Abel Khosa. RIGHT: The chairperson of the Man- the boost they initially submit them to the rel- cena farming project, Ms Maria Ngoveni. BELOW: The Man- received in the form of structural upliftment and evant structures, she told cena farming project before their electricity was cut off. ploughing tools, the chairthe owners. person of the project, Ms The department has also Maria Ngoveni, blamed it hired a consultant who on the lack of a tractor and would be mentoring them unreliable electricity. for six months. Asked what “Our electricity was cut would be his role in the off by Eskom because the project, the consultant, Mr bill had not been paid. Abel Khosa, said he would They came to us with their first do an analysis of what bill and we told them we went wrong and come didn’t know who was rewith an action plan that sponsible for paying it,” she would help them make said. money.
April 2012
AgriSA kyk na die Wet op Mededinging Die Kommersiële Beleidskomitee van AgriSA het onlangs verskeie sake bespreek wat ‘n impak het op die besigheid van kommersiële produsente. Van die sake sluit in die impak van die beperking van die verspreiding van inligting deur bedryfsorganisasies as gevolg van die Mededingingswetgewing. Agri SA sal ook nou die Mededingingskommissie direk vir advies in die verband nader. ‘n Verteenwoordiger van Eskom het die vergadering ingelig oor die nuwe elektrisiteitstariewe wat afgekondig is. ‘n Effektiewe styging van 15,7% gaan in die landbou van toepassing wees. Eskom het Agri SA en sy affiliasies ook versoek om betrokke te wees by die openbare verhore en konsultasies wat in die tweede helfte van vanjaar oor die derde meervoudige-jaarprysvasstelling (of MYPD3) gehou sal word. Die vergadering is ook oor die probleme in sekere gebiede met die terugbetaling van dieselrabatte toegespreek. AgriSA en SARS het op verskeie vlakke vergader om oplossings te vind. SARS het aangedui dat daar, soos met BTW-eise, sekere risiko’s blootgelê is, en vandaar die ondersoek. ‘n Groot aantal boere is ook skuldig daaraan dat daar byvoorbeeld nie logboeke gehou word nie, soos wat deur die wet vereis word. Volgens ooreenkoms sal SARS elke probleemgeval op meriete oorweeg. AgriSA kan gevalle van lede wat nie binne streeksverband opgelos kan nie, na die hoofkantoor verwys. Nog sake wat bespreek is, was onder meer die probleem met infrastruktuur op die platteland, tolgelde op die nuwe Gauteng e-tolpadstelsel, ramphulp en die probleme wat daarmee ondervind word, sowel as die kwessie van dieregesondheid in die land. AgriSA sal ook gesels oor die impak vir kommersiële landbou, voedselsekuriteit en volhoubare produksie. AgriSA is ook besig om breedvoerige kommentaar op te stel oor die Visie 2030 van die Nasionale Beplanningskommissie, om die rol en impak van kommersiële landbou uit te lig.
5
April 2012
Elephants break through electrified fence Orlando Chauke The breaking out of wild animals from Kruger National Park (KNP) into Muyexe Village in Giyani is still a problem despite the 17 km long electric fence that has been erected. Barely four months after the fence was erected, three elephants broke out. According to Mr Ben Maluleke, the chief in the village, one of them went back to the park while two were put down by the rangers and handed over to the community. The elephants apparently broke out through the net that runs across water streams, where normal fencing cannot be erected due to the ground that is too soft. The buffer zone fence was erected along the old nonelectrified one by the Department of Rural Development and Land Reform, as part of a presidential rural development’s project at a cost of R9m. This was done to prevent wild animals in KNP, about 2 km from the village, from being killed in the village. “We thought we were safer than before and no one had anticipated this,” he said. The incidence has sent panic amongst some of the villagers who own livestock. “Surely some animals might have come out through that net and therefore we can’t say for sure that our livestock are safe,” said Mr Job Shibambo, one of the residents.
Sakemanne ruk mangoplaas reg Louis Roux Twee sakemanne van Letsitele is besig met opheffingwerk in Trichardtsdal, waar talle eertydse spogplase tot ‘n woesteny verval het. Mnre Ivan Joubert en Anton Fourie het begin met opleiding van werkers op die plaas Dindinnie om die mangoboorde na hul vroeëre glorie terug te bring. Die boorde is so vergroei dat drastiese snoeiwerk nodig is om dit tot kommersiële voordeel te herstel. Dit was vroeër een van die grootste mangoplase in SuidAfrika, maar het weens die herverdeling van grond en grondeise tot niet gegaan. Joubert en Fourie is reeds ‘n geruime tyd besig met opleiding van werkers om vrugteboorde op verwaarloosde plase op te knap. Onder hul kliënte in die Letsitele-gebied is Mahela Boerdery, CLB, Nouvelle la Cotte, PA Minnaar, Bruboer en CPJ Erasmus Boerdery. Hulle het in die verlede ook werk aan Farmsecure in die Musina-distrik verskaf. By die meeste kliënte doen opgeleide snoeiiers self die werk, maar by Dindinnie hanteer hulle net opleiding en toesighouding, met konsultasie wat sal volg.
Mnr Allie Baloyi staan tussen die vergroeide mangobome op die plaas Dindinnie by Trichardtsdal, wat dié jaar in ere herstel word. Baloyi hanteer die opleiding van snoeispanne.
When asked how often such cases happen in the area where a net is used instead of the actual fence, park spokesperson William Mabasa said that this was the first incident. According to him it’s not possible to put up the actual fence over dongas or rivers. The three meter-high net was reliable and remains intact when it rains. On the possible new measures that the park might take to prevent further breakouts, he said the veterinary service of the national department of agriculture is responsible for the fence and that they have no jurisdiction over it. “However, we’ll continue to liaise with them since it’s a challenge when incidents like this happen,” he concluded. RIGHT: The KNP net at Muyexe Village was recently torn and damaged by elephants.
6
Bekmar borg Constantia se studiegroep
Bekmar Besproeiing was die borg van die onlangse byeenkoms van die Constantia Sitrusstudiegroep. Die gassprekers, dr Jan Jacobs en mnr Corrie van der Westhuizen, is deur Bekmar gereël. Hulle vier ook vanjaar hul twaalfde jaar in besroeiing. Hier staan Jacobs (Humefert), me Liselle Engelbrecht, mnre Paul van der Berg (eienaar van Bekmar) en Van der Westhuizen (MOS).
April 2012
Warren se wild onder die hamer Louis Roux Gravelotte se swartwitpense is vroeg in die tweede helfte van die jaar op die voorgrond, wanneer mnr Piet Warren sy eie veiling op 8 September aanbied. Die veiling word hoog aangeskryf, omdat Warren net sy beste jong wild met erkende genetiese eienskappe sal aanbied, ter bevordering van die swartwitpens-ras. Die veiling word by die Gravelotte Wildhokke gehou, waar 55 swartwitpense onder die hamer sal kom. Dit sal bestaan uit twintig bulle en 35 koeie en verse,
waarvan 22 met Zambiese bloed spog. Warren is reeds jare lank een van die voorste telers van swartwitpense en sy kudde word wêreldwyd as toonaangewend beskou. Hy is ook voorsitter van die swartwitpens-studiegroep van Gravelotte, wat die afgelope klompie jare deurslaggewende navorsing oor die voortbestaan van die boksoort gedoen het. Een van sy spogprodukte is ‘n swartwitpensbul wat twee jaar gelede vir die rekordprys van R3m op ‘n jaarlikse veiling in die omgewing verkoop is.
Goue wildebeeste haal R1,6m LiN Nuus/Zoutpansberger Goeie pryse, wat ingesluit het ‘n bedrag van R800 000 elk vir ‘n goue wildebeeskoei en -bul, is behaal tydens Oljaco Games Dealers se wildveiling op Vaalwater. Op die veiling vir vroulike diere (teelgroepe) het blesbokke vir ‘n gemiddelde prys van R1 000 verhandel, terwyl blouwildebeeste, elande en gemsbokke vir gemiddelde pryse van onderskeidelik R1 842 (hoogste R2 000), R5 247 (hoogste R11 000) en R4 821 (hoogste R5 200) verkoop is. Koedoes het ‘n gemiddeld van R2 521 (hoogste R2 650), kameelperde R16 500 (hoogste R18 000), waterbokke R3 855, en rooibokke R889 (hoogste R975) gehaal. Rooihartbeeste het met gemiddeldes van R3 900, swart rooibokke R33 625
en volstruise R2 205 (hoogste R2 300) gespog. Sebras se pryse was R4 200 en blouwildebeeste (split gene) R495 000. Een volwasse renoster en een renoster vers het vir R165 000 elk verkoop. Op die veiling vir manlike diere het blouwildebeeste R3 411 (hoogste R4 000), een volwasse buffelbul R60 000 en elandbulle R11 197 (hoogste R14 000) gehaal. Een swart rooibokram het op sy beurt vir R190 000 verhandel, terwyl volwasse koedoebulle R5 664 (hoogste R9 250) en jong koedoebulle R2 800 onder die hamer verdien het. Rooibokramme, swartwitpense en waterbokbulle se pryse was onderskeidelik R1 500, R39 000 (hoogste R51 000) en R3 900 (hoogste R4 500). Die veiling is aangebied deur Vleissentraal Bosveld en het ‘n omset van R5 011 200 opgelewer.
Avo’s mik na 13 miljoen kartonne Die plukseisoen vir avokado’s is twee maande aan die gang, maar die aanduidings is reeds daar dat ‘n uitstekende oes na vore gaan kom. Amptelik word beraam dat 12,5 miljoen kartonne op buitelandse markte sal beland. Dié syfer kan egter rek tot meer
as dertien miljoen kartonne, benewens die hoeveelheid wat in die binneland versprei word. Dit is blye nuus vir avo-produsente, wat verlede jaar ‘n teleurstellende seisoen beleef het. Hulle het gebuk gegaan onder ‘n swak drag, tesame met groot haelskade op die vernaamste produksiegebiede. Die opbrengs was ‘n skrale 6,5 miljoen kartonne vir die uitvoermark. Mnr Gerhard Nortjé van Subtrop in Tzaneen sê dit is ‘n groot verligting vir die avo-bedryf, wat jaarliks groot bedrae geld aan navorsing bestee om die produksie op koers te hou. • Belangrike datums op die Subtrop-kalender is September, wanneer die vyfde internasionale simposium vir macadamias in Brisbane, Australië, gehou word. Die vorige simposium is in die Kruger Nasionale Park met groot sukses aangebied. Die mango-produsente, wat ondanks vloed-toestande ‘n gemiddelde seisoen beleef het, hou hul jaarlikse navorsingsimposium in Julie, terwyl die lietsjieprodusente in Desember byeen sal wees.
7
April 2012
skaappotjie van die karoo Ryk, heerlik vleiserig en lymerig. Dit neem lekker lank om te berei en bied jou die ideale geleentheid om agter te kom waaroor potjiekos eintlik gaan.
40 Danie Joubert Street, Tzaneen 015 307 7756
Metode
Bestandele Vir die bestandele hieronder is ‘n №3- tot -4-pot nodig. Genoeg vir tien persone. 2 kg skaap of lamvleis. Skaapvleis neem net ‘n bietjie langer om te sag te kook maar is meer ekonomies. Enige deel van die karkas kan werk, maar vir ‘n potjie is òf nek òf skenkel òf ‘n mengsel van die twee die beste. Sout en swartpeper na smaak 400 ml water Kookolie 500 gm spek (bacon) 300 ml rooiwyn (soet) 200 ml Coca-Cola 5 ml gedroogde tiemie 5 ml gedroogde pietersielie 5 ml knoffelvlokkies 300 gm gekerfde groenboontjies – gevriesde bone werk goed, maar indien jy mooi jong boontjies kan kry, hoef jy dit nie te kerf nie. Sny dit in stukkies van so 5 cm. 5 groot geelwortels – in skyfies gesny 6 tot 8 aartappels – in blokkies gesny 1 pakkie soppoeier opgelos in 100 ml water 3 gewaste heel tamaties 1 blikkie sampioene of ongeveer 250gm vars sampioene Vir afwisseling, of indien enige van die bostaande groentes nie beskikbaar is nie, kan murgpampoentjies, botterskorsie of geblikte groente ook gebruik word. Reeds gaar groente kan ongeveer tien minute voor die einde van die kookproses saam met die soppoeier bygevoeg word. Meng net die kleure sodat die pot mooi kleurvol vertoon.
Indien die spek ‘n vetjie het kan dit eerste gebraai word in die potjie en die uie daarna, maar indien spek met min vet gebruik word, moet die uie eerste gebraai word met ‘n bietjie olie en dan die spek. Nadat die uie en spek gebraai is word dit uitgeskep en eenkant gehou. Dan word die vleis gebraai tot effe bruin (gooi nog ‘n bietjie olie by, indien nodig). Gooi nou sout en swartpeper na smaak op die vleis asook die ander speserye. Voeg nou die water by en kook die vleis vir negentigminute in die geval van lam en 2 ure in die geval van skaap. Hou altyd ‘n bietjie water gereed om by te voeg as die
pot dalk droog kook. Pak die gebraaide uie en spek bo-op die vleis. Pak nou die groente in lae met die wat die langste vat om gaar te word onder m.a.w. die wortels eerste, dan die aartappels en gaan so aan met die sampioene heel bo. Besprinkel die groente liggies met sout en swartpeper, maar wees versigtig, want die soppoeier moet nog inkom en dis ook sout. Laat kook vir nog dertig minute en gooi dan die soppoeier en die wyn in. Laat kook vir nog tien minute vandat die pot weer begin prut, roer dan net effens deur, sodat die bestanddele meng, maar nie stukkend raak nie.
Lekker eet!
Tel: 015 304 3252 | Tarentaalrand
R58.99 750 ml
R39.
R64.
99
Bellingham Wine
99
p/kg Ouma Boerewors
p/kg Lamb Neck Potjie
R49.99 p/kg
Beef Stew Potjie
PRICES VALID FROM 26 April 2012 - 3 May 2012. We reserve the right to limit quantities. Sorry, no traders. Prices are VAT inclusive unless stated otherwise. E&OE. While stocks last.
8
April 2012
Secret dumping site of elephant carcasses found Orlando Chauke Villagers neighbouring Mabunda Game Reserve at Mbaula Village near Giyani have discovered a secret dumping site for elephant carcasses, thought to have been illegally killed in the park. According to Mr Timothy Nyathi, a community leader in the village, the carcasses might be the result of unlawful hunting activities inside the park. These activities are apparently being orchestrated by somebody in the village and a certain professional hunter said to be staying inside the park. “There are many animals that are being killed at will RIGHT: Elephant bones were discovered at Mbaula Village. BELOW: Hosi/ chief Ngove, Penny Mabunda, under whose jurisdiction Mbaula Village falls.
here — some during parties,” explained Nyathi. The park is a community owned park adjoining Kruger National Park. This allows animals to intermingle freely in both parks. According to Nyathi, the community trust through which the village was to benefit from the game reserve, does not serve the community, but individuals. Meanwhile, the deputy chairperson of the national house of traditional leaders in parliament, hosi Ngove Penny Mabunda, under whose authority the village is, also confirmed irregularities in the game reserve. “We tried several times to end this and even contact-
ed the Department of Land Affairs, but we were told that these people have permits to hunt,” he said. “What is worrying though is that it’s not only thousands of rands that are being misused, but millions of rands that were supposed to benefit that community,” he added. Meanwhile the park’s manager, Mr Kobus Lombard, denied any irregularities taking place in the park, saying: “That’s what people are saying, but it’s not true.” He said: “Those people have permits issued by the department and SANPARKS — there’s no way they could be hunting illegally.” On the allegations that the hunting there takes place every day, Lombard denied it saying those that hunt, do so on quotas, or a period during which hunting is permitted. Even then, they always go out with one person from the department who oversees their activities, he said. Speaking at the scene, Mr Ernest Ndlovu, chief ranger operating around Giyani and Thulamela areas, said not long ago they were called to investigate a case of an elephant that had been killed and buried inside the park. “The reason why we failed to make an arrest, despite the evidence of something being fishy in that case, is that they showed us a permit which corres-ponded with the date on which the elephant was killed. However, this time we will get to the bottom of it.” The headman in the village who is accused of colluding with the professional hunter to do illegal hunting could not be reached for comment. He is said to be in Johannesburg, and has left a voice message on his phone saying that his phone is broken and to please try again later.
Adverteer hier vir waardevolle, koste-effektiewe blootstelling. Jacques Smuts
071 268 2543 jacques@bulletin.us.com
9
April 2012
Taakgroep gee aandag aan Snyman Voere under new management Groenskrif op Onderwys AgriSA se beleidskomitee wat handel met arbeid- en maatskaplike aangeleenthede het op 14 Maart hoofsaaklik gefokus op arbeidsinspeksie-aangeleenthede en maniere waarop hulp aan boere gebied kan word, vir nakoming van wetgewing. Veral beroepsgesondheid en -veiligheid blyk ‘n tameletjie te wees. Die Komitee het ook gekyk na opleiding, en wyses waarop die verskillende uitdagings oorkom kan word. ‘n Taakgroep wat op opleiding fokus, sal ook aandag
gee aan die opstel van kommentaar op die Groenskrif vir hoër onderwys wat gepubliseer is. ‘n Ander uitdaging wat dringend aandag moet geniet, is die aansoeke om buitelandse werkers in diens te neem en die verkryging van korporatiewe permitte wat tans nie deur die Departement van Binnelandse Sake uitgereik word nie. Die komitee werk ook aan kommentaar oor die Visie 2030 soos versoek deur minister Trevor Manuel by AgriSA se bedryfskonferensie vroëer vanjaar.
Diewe slaan toe in kerktyd Letsitele se boere is deesdae skrikkerig om Sondae kerk toe te gaan, uit vrees vir diefstal op die plase. Mnr Corrie Large, belas met sekuriteit in AgriLetaba, sê die jongste neiging by inbrekers is om Sondagoggende op plaashuise toe te slaan, wanneer die inwoners kerk toe gaan. Verskeie plase het reeds deurgeloop en spesiale voorsorg word deesdae getref om die eiendom te beveilig, sonder om die erediens mis te loop.
Personeel van Trophy Toyota het die byeenkoms van die Constantia sitrusstudiegroep bygewoon. Mnre Dirkie Grobbelaar en Cavin Duberli het Trophy verteenwoordig.
A prominent supplier of feeds for the chicken, cattle and game industry in the Tzaneen area is under dynamic new ownership. Snyman Voere is in the care of Mr Wikus and Ms Tina van der Merwe, a husband and wife team who have been long standing and respected members of the Tzaneen community. They acquired Snyman Voere in December last year and the business has grown substantially since then. Snyman Voere, next to the R71 near Venbeck, was established in 1985, selling only chicked feed initially. As the demand grew and people got used to the quality service, they expanded their product range to include horse, sheep, cattle and game feed. Then followed the introduction of day old
chickens and a range of medicines for farming purposes. Today all these products are supported by professional and technical personnel as well as training programmes for controlling feeding systems on farms and small holdings. The Van der Merwe couple expanded their range of products and increased their stock holding, but managed to keep prices low by absorbing supplier price increases. Added on the list of supplies are lucern and buffelsgras as well as a range of feed for birds and fish. Deliveries are done in a radius of fifty kilometres. Business hours are from 07:30 to 16:30 on week days and for the first time the business will also be open on Saturdays between 07:30 and 12:00.
10
April 2012
Kommunikasie bevorder beeld van landbou Die Nasionale Jongboer van die Jaar-kompetisie wat in samewerking met Toyota SA aangebied word, bly een van AgriSA se hoogtepunte gedurende die jaar. Tydens AgriSA se onlangse kommunikasie- en beeldboukomiteevergadering is AgriSA se voortgesette ondersteuning van die kompetisie herbevestig. Die kompetisie dra by tot die ontwikkeling van jong ondernemerskap en rolmodelle in die landbou. Verskeie lede het bevestig dat die kompetisie sentraal staan in hul jongboer-programme en ook bydrae tot die ontwikkeling van jongboere om hul plek as leiers in die georganiseerde landbou in te neem. Die komitee het ‘n beroep op alle jongboere gedoen wat jonger as 35 jaar is en ‘n aktiewe lid van ‘n provinsiale affiliasie van AgriSA is, om aan vanjaar se kompetisie deel te neem. Die komitee het die wetenskaplike wyse waarop die beoordeling van die kompetisie plaasvind, ondersteun en bevestig dat die kriteria wat toegepas word in die beoordeling, bo verdenking is.
Waardering is uitgespreek teenoor Toyota SA vir die die finansiële ondersteuning van die borge, Sanlam en borgskap van die kompetisie en die goeie werk wat die Santam Landbou, nie. beoordelaars doen. Volgens die komitee word die nuwe formaat waarin Die komitee het as deel van sy pogings om ‘n meer die Agri Tydskrif uitgegee word goed deur lesers maar positiewe beeld van die landbou en die boer te skep, veral deur adverteerders ervaar. Die eerste eksemplare die inisiatief van die Agri Securitas Trustfonds onder- van die Februarie/Maart-uitgawe is tydens die vergasteun, om vanjaar weer ‘n landbou-joernalis te vereer dering aan lede beskikbaar gestel en behoort lesers wat bydra tot die bevordering van kommersiële land- binnekort te bereik. bou se beeld. ‘n Beroep is weereens op affiliasie gedoen om interesDie kompetisie word deur die Landbouskrywers SA sante inligting en foto’s aan die Agri beskikbaar te stel, aangebied. Provinsiale affiliasies van AgriSA is tydens vir gebruik. die vergadering aangemoedig om joernaliste wat aan die kriteria voldoen, te identifiseer en aan te moedig om aan die Milk production during February 2012 is 9,7-million litres exported. kompetisie deel te neem. 5,4% up from February 2011. However, Internationally higher production in So ‘n kompetisie sou nooit if the eff ect of the leap year is excluded, 2011 did not result in higher stocks as moontlik kon wees sonder
The Merensky High School Agri Eco Club enjoyed a night drive on the school’s farm recently. Under the watchful eyes of Messrs Jacques du Toit and Francois Vorster, fourteen different animal species were identified. The group also enjoyed a visit to ZZ2 at Mooketsi, where Mr Tommie van Zyl, the head of farm management, showed them the world-renowned tomato farm, packhouses, compost site and live stock unit. All the pupils enjoyed the outings and look forward to the rest of the activities that club members will enjoy next term, said the deputy head of agriculture and environmental affairs, Mr Willie Stevens.
Milk gets positive signal production actually increased by 1,8% compared to a 0,7% decrease in January 2012. Since the previous issue of market signals, there were further reports of producer price increases. While the increase in producer prices brings some relief to farmers, it will probably not result in a sharp increase in production in the coming autumn and winter. Recently released figures show that the strong growth of the dairy market continued during 2011. While growth during 2010 was partially gained at the cost of lower prices, this was not the case in 2011. The fastest growing categories in the retail market were pre-packed cheese (+17,8%) and UHT milk (+10,6%). Higher production in Oceanic countries and prospects of higher European production, as well as weak demand in developed countries, had a negative effect on international product prices. International producer prices were slightly down in December compared to the same month last year, mainly caused by rand strength, with the exception of US prices (23% increase). The total imports during 2011 increased by 23% and the total exports by 39%, resulting in a slight increase in net imports. Exports grew steadily during 2011 and indications are that this will continue. In January 2012 dairy products equivalent to 15,7-million litres were imported and
exports increased substantially. However, higher production and weak demand combined, especially in developed countries, had a negative effect on product prices. Demand in developing countries, although still strong, has also slowed down somewhat. The increase in milk production is largely taken up by increased exports from producing countries. Prices are expected to move sideways to slightly downwards in the coming months. Further exports growth is expected. European intervention stocks are at very low levels. Although prices are currently below the 2008 peak, prices are still substantially higher than during the recession. Global financial uncertainty remains but the sharp growth in demand, especially in Asian countries, will exceed any possible reduction in First World demand. Global long-term expectations remain positive, albeit with some downside uncertainty. In South Africa, milk production has passed its peak and is now on the downwards phase of the cycle. Production during the coming autumn and winter will probably not exceed production during 2011. There are concerns about the availability of maize until harvest time and uncertainty about the size of the current maize crop. Steady demand growth will put further pressure on dairy supplies.
April 2012
11
12
April 2012