AgriBulletin_130426

Page 1

April 2013

Endangered

Rhinos • Agri • Transparency et al


2

April 2013

Goeie orde en groter bedagsaamheid jeens veral liggaamlik gestremdes gaan by vanjaar se Letaba Skou (dit lyk of die Ekspobenaming verdwyn het) groter aandag geniet. Spesiale parkeerplekke wat gemerk en afgebaken sal word, sal dit vir liggaamlik gestremdes makliker maak. Die trappe wat by

is ’n publikasie van

Bulletin Redakteur: Francois Aucamp editor@bulletin.us.com Bemarking: Thinus van Deventer thinus@bulletin.us.com Uitleg en ontwerp: David Morrison david@bulletin.us.com Crownstraat 8, Tzaneen, 0850 015 307 7248 015 307 7684 www.bulletin.us.com Drukker/Printer: PaarlColdset Laeveld Bulletin BK (Reg 2004/031396/23) is die uitgewer en verspreider van die Bulletin. Lowveld Bulletin CC (Reg 2004/031396/23) is the publisher and distributor of Bulletin. Copyright on advertisements, editorial material & photo’s reserved. Kopiereg op advertensies, redaksionele inhoud & foto’s word voorbehou.

die rugbyveld na die onderste vlak gaan sal ook beveilig word, deur handrelings aan te bring. Sekuriteitspersoneel sal verder ook beskikbaar wees by die ingange, om gestremde persone by te staan as hulle daar afgelaai word. Die groot ingangshek na die skouterrein, wat lankal ‘n seeroog is, gaan ook herstel word. Om beter orde te verseker gaan die SA Polisidiens gevra word om vanjaar hul lede te voet te laat patrolleer en geen voertuie sal tydens die skou binne die terrein

Letaba Skou

Goeie orde en bedaagsaamheid geniet aandag toegelaat word nie; slegs noodvoertuie sal toegelaat word as daar ‘n noodgeval is. Daar sal ook heeltyds noodhulppersoneel op die terrein wees. Die Bosbok-kroeg langs die rugbyveld sal ook gevra (en waarskynlik gemonitor) word, om nie persone

met drank in die hand toe te laat om Bosbok se perseel te verlaat nie. ‘n Spesiale ruimte vir die kunstenaars wat gaan optree, sal afgeskort word, waar hulle kan ontspan en verversings geniet, buite sig van die publiek. Die sekuriteit vir kunstenaars sal ook opgeskerp

word. Die lae walletjie wat na die groot herstel van die rugbyveld om die veld gelaat is — glo om te verhinder dat motors op die veld ry en dit beskadig — blyk ‘n kopseer vir die skoukomitee te wees en hulle wil vra dat dit onmiddellik verwyder word.

Mineraleregte

Uitspraak kan verkeerde sein uitstuur TLU SA het sy diepe kommer uitgespreek oor die Grondwetlike Hof se uitspraak oor minerale regte. Ongeag die woordspeling waarvan die Grondwetlike Hof oënskynlik gebruik gemaak het oor of minerale regte onteien is of nie, is die uiteindelike realiteit dat grondeienaars hul

minerale regte inderdaad verloor het — en dat die Staat daardie reg bekom het en dit nou links en regs uitdeel. Boere het nou reeds die probleem dat prospekteerders eenvoudig op hul grond kan opdaag en begin prospekteer. Die Grondwetlike Hof het voorts bepaal dat grondeienaars nie ge-

regtig is op vergoeding nie. TLU SA se president, mnr Louis Meintjes, sê dat dit ’n gevaarlike presedent kan skep. “Die feit is dat grondeienaars hul eiendomsreg oor minerale regte verloor het, sonder dat hulle vergoeding daarvoor ontvang het. Hierdie uitspraak kan wetgewers die indruk gee dat hulle ook ander

wette kan skep of wysig wat enige vorm van eiendomsreg kan ontneem, sonder vergoeding. “Met die sprake van ’n nuwe Onteieningswet is ons hoogs bekommerd oor hierdie uitspraak,” sê Meintjes. “Dit gaan ook gewis ’n baie nadelige uitwerking hê op beleggersvertroue.” “Waar die Grondwet-

Die komitee voer aan dat die rugbyklub nie skriftelik toestemming gekry het vir dié hindernis nie. Dit lyk ook of die jeugskou vanjaar (op die Donderdag) meer uitgebreid sal wees en ‘n paar nuwighede sal lewer. Nog sewe skoukomiteevergaderings word gehou, voor die skou. Die komitee, onder die dinamiese voorsitterskap van me Corrie Labuschagne, is druk besig om te sorg dat die skou vanjaar nog ‘n tree vorder na ‘n beter en meer verteenwoordigende skou. like Hof enige wetgewing aan die land se Grondwet moet toets, moet dus aanvaar word dat die Grondwet inderdaad voorsiening maak vir die vervreemding van eiendomsreg, sonder of teen onvoldoende vergoeding. “Die Grondwet maak daarop aanspraak dat dit in lyn is met internasionale wetgewing. Dit het dalk nou nodig geword dat die Suid-Afrikaanse Grondwet internasionaal beoordeel moet word om te bepaal of dit wel die geval is,” sê Meintjes.


3

April 2013

Avo-studiegroep deel in geheime

RPO vra aksie Die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) het met teleurstelling kennis geneem van die standpunt van Steve Galane van die department van landbou, bosbou en visserye dat die FMD-vrye aansoek van Suid-Afrika by die OIE nie toegestaan is nie Die RPO sê die impak van die nie-bek-en-klouvryesone se gebied is R4 miljard rand per jaar vir die landbou. Dit is daarom kritiek noodsaaklik dat als moontlik aangewend sal word om die tekortkomings in die verslag aan te spreek en op te los. “Die onlangse missie van die OIE in Suid-Afrika het soortgelyke probleme geïdentifiseer en dit is daarom noodsaaklik dat die probleme nou opgelos word . Die parlement kan in die proses ook genader word vir ‘n finansiële bydrae, ten einde die probleme aan te spreek— aangesien ‘n bek-en-klouvryesonestatus in nasionale belang is.” Die RPO sal sy volle ondersteuning verleen in die verband.

Ervare avo-boere het die tweede byeenkoms vir vanjaar van die Avo-studiegroep benut om van hul geheime met die jonger en nie so ervare boere nie, te deel. Die byeenkoms is op die plaas Grootvlei van mnr Kosie Eloff gehou. Hy is een van die Laeveld se mees suksesvolle avo-boere. Die studiegroep is aangebied deur Subtrop met die ondersteuning van Allesbeste Kwekery en Nedbank. Nie net is dit ’n pragtige omgewing nie, maar weliswaar ook baie goeie avokado-wêreld — of dalk is dit die goeie boerderypraktyk van Eloff en sy span. Dit

is baie duidelik dat die bome baie gelukkig is met iets op die plaas. Sake onder bespreking was die moeilike ekonomiese tyd, rekordhouding en metingstelsels op die plaas. ’n Besoek is ook gebring aan dit wat saak maak, naamlik die boorde. Laaste maar nie die minste nie is daar lekker saam gekuier om die braaivleisvure. Mnr Isaac Matshego, ‘n ekonoom van Nedbank, het met die boere oor die moeilike ekonomiese tyd in ons land gesels. Hy wou nie juis sy kop uitsteek oor wanneer ons ‘n oplewing kan verwag nie. Eloff het dit egter met sy opening baie mooi saamgevat met ‘n aanhaling uit die Skrif wat sê dat ons nie ons lewens met een dag kan verleng deur ons te bekommer oor dinge waaraan ons niks kan verander nie — konsentreer eerder op die dinge naby aan jou wat jy wel kan verander: soos goeie verhoudings met die werkers op die plaas. Die groepbespreking oor rekordhouding en metingstelsels om meer produktief te wees op alle terreine op die plaas, was baie geslaagd. Hierna het van die ervare en suksesvolle boere van hul geheime met van die jonger onervare manne gedeel, iets wat jy deesdae selde beleef in ‘n tyd waar elkeen spook en spartel om kop bo

water te hou. Wat duidelik na vore gekom het is dat ons baie meer produktief kan boer, as ons alle beproefde praktyke op so ‘n byeenkomks met mekaar kan deel. Die byeenkoms het boere opnuut laat besef hoeveel dit werd is om op so ‘n middag met mekaar gedagtes te ruil. Wat ook beklemtoon is , is dat meganisasie doeltreffendheid beslis kan verhoog. Gee vir die werkers die regte toerusting en die regte opleiding en jy kan baie meer op ‘n dag gedoen kry. Op die foto hierby vertel Eloff hoe wonderbaarlik sy bome herstel het, na baie erge haelskade etlike jare gelede. Eloff het ook die verskil gewys tussen jong aangeplante bome, pitbome teenoor gekloonde bome van Allesbeste. Hy sê hy sal nooit weer iets anders as ‘n gekloonde boom plant nie. Boere wat dus in die toekoms boorde wil vestig of hervestig, moet deeglik beplan en vroegtydig hul gekloonde bome bestel. Volgens Zander Ernst van Allesbeste is hulle so besig dat bome ten minste ‘n jaar vooruit bestel moet word. Vir boere wat wonder of dit die moeite werd is om ‘n middag van die plaas af te wees en ‘n studiegroep by te woon, vra gerus jou buurman wat wel daar was.


4

April 2013

LFPA hosts Fire Week New scope for hunting Schmidt & Bender recently introduced the Stratos, a new line of hunting riflescopes, and two new military and professional riflescopes. Responding to the markets, Schmidt & Bender invested in research and innovation, and released the Stratos, that is comprised of three models at this time: an 1,1-5 x 24, an 1,5-8 x 42 and a 2,5-13 x 56. Each of the three Stratos riflescopes feature the same rounded, elegant esthetics and design of the Zenith, a rugged, monolithic 30 mm tube, the Flash-Dot first focal plane reticle illumination technology, quick adjustments , a new, removable without tools and programmable Flash-Dot illumination control unit placed on the third turret on left side of the scope and a 1:5 zoom magnification ratio. All the Stratos riflescopes are available with

During the LFPA’s training course, from fire fighter to fire manthe choice of FD 0, ager, incident commanders were trained in the correct protocol FD 4, FD 7, FD 9 for managing fires. During the sandbox simulations, held to test reticles; other rethe knowledge the group gained after the course, three groups ticles available on worked together to fight a simulated fire. The initial attack team request. Schmidt & learned how to communicate with the fire fighters on the scene Bender’s Flash Dot to best fight the fire. The team is seen here in the midst of the technology introsimulation directing the single resource team fighting the fire. duced a red dot of varying brightness, extremely useful steps in brightness for day mode in many lighting conditions; what and night mode, the behaviour sets apart the Stratos line from its after reactivation, the number of predecessors is the removable and hours until automatic shutdown programmable illumination unit. (so that whenever the rifle and The module also contains the 3V scope goes in storage, the battery Lithium coin cell battery, features life is preserved), the activation of only three buttons to control every the low battery warning and the operation — a “moon” and “sun” angle sensor for automatic on / off plus the S&B logo — and, once when the rifle is, for example, layremoved, can be connected to a ing on its side or placed upright PC with a USB cable; this allows in a rack. It is not yet known when the user to program the Flash Dot the new scopes will be available in reticle illumination behaviour. It is South Africa, or what price tags it possible to choose the number of will carry.

Farmers & workers: educated to fight fires During Fire Week (last week) the Letaba Fire Protection Association held a training course to educate farmers and their workers about fire management. 82 people attended the three-day course aimed at changing the mindsets of managers. Three different courses took place simultaneously, culminating in a simulation day where the different groups worked together to fight a simulated fire. Seen here is the single resource team, who are at the scene and “fighting the fire”. The team was assisted by a spotter pilot, Mr Trevor Wilson (left), who surveyed the fire from the air and Mr Hew Smithers, a fire fighter.

L/4054

Hishtil ~ Continuous Innovation.

Producing quality seedlings since 1974. Hishtil South Africa (PTY) LTD | www.hishtilsa.com Email: sales@hishtilsa.com | Cell: +27 78 800 2357 | Tel: +27 15 395 4034 | Fax: +27 15 395 4010


5

April 2013

Bouwerk aan die nuwe pakhuis van Laeveld Sitrus by Letsitele is in die laaste fase en dit behoort eersdaags finaal voltooi te wees. Moderne toerusting in ‘n moderne ruim struktuur sal Laeveld nou op die voorvoet plaas, in terme van die verpakking van hul uitvoervrugte. Die Letsitele-omgewing kan sekerlik spog met van die beste pakgeriewe in die land. Meer oor Laeveld se nuwe pakhuis sal binnekort volg.

Die voorlopige program vir die Grondkonferensie is: 09:00 10:00 10:15 10:20

Keep pigs healthy Veterinarians and farmers across the globe have reached the landmark of protecting one billion pigs from the potentially devastating effects of Porcine Circovirus Disease (PCVD) using Ingelvac CircoFLEX®. The vaccine, which was launched by Boehringer Ingelheim Animal Health in 2006, contributes to securing the pigs’ health as well as providing healthier pork for people to consume around the world. Based on yearly sales volumes (in comparison to all other vaccines in animal health), Ingelvac CircoFLEX®, which is a unique combination of Purified Circo Antigen (PCA®) and the adjuvant platform ImpranFLEX, have established the brand globally as customers’ first choice for vaccinating pigs against PCVD for several years. PCVD is considered as being one of the most costly swine diseases – both from a herd health and an economic perspective. Prevention of PCVD and other diseases through vaccination reduces the need for antibiotics and leads to an improved quality of food for consumers worldwide.

11:05 11:20 12:05 12:20 13:00 13:45 14:00 14:45 15:00

Registrasie (Gratis) Opening: Ds Danie Booyens. Verwelkoming: Mnr Stephen Hoffman, Voorsitter, TLU SA Noord Prof Louis Changuion: Historiese besettingspatrone, asook ander wyses waarop grond in Suid-Afrika bekom is Vrae uit gehoor Mnr Charles Taffs, President CFU, deel sy insigte uit sy persoonlike ervarings tov grondhervorming onder die Mugabe-bewind en die lesse wat die CFU daaruit geleer het. Vrae uit gehoor Ligte verversings Mnr Eugene du Preez, HUB van SIQ, gesels oor die ekonomiese invloed van landbou in Limpopo op die BBP van Suid-Afrika en scenario’s oor wat gaan gebeur as landbou in die provinsie gekniehalter sou word deur grondhervorming Vrae uit gehoor Mnr Louis Meintjes, President, TLU SA: Wat hou die nuwe voorgestelde Groenskrif vir die boer in Vrae uitgehoor Afsluiting & bedankings: Mnr Stephen Hoffman, Voorsitter, TLU SA Noord

Bevestig bywoning voor of op 29 April. Vir nadere inligting kan Wilma Prinsloo by 015 293 9804 gebel word.

TLU besin oor grond Die TLU SA Noord hou op 3 Mei ‘n grondkonferensie by die Polokwane Skouterrein. Die konferensie begin 09:00 en die doel is om aan die publiek, aan die hand van historiese feite, te wys op watter wyses landbougrond in SA bekom is. Daar sal ook gekyk word na die moontlike ekonomiese gevolge, sou die regering voortgaan met die implementering van die nuwe onteieningswet soos in die Groenskrif uiteengesit. Na verwagting sal die nuwe wet, met die politieke beloftes wat dit inhou, baie sterk in die media na vore kom van 16 Junie 2013 af, wanneer die herdenking van die omstrede Native Land Act van 1913 ‘n aanvang neem.


6

April 2013

Goats

Donkeys

Wild Game

Pigs

Poultry

4 549

874

2 290

200

362

83

24 129

Behind the tranquil scenery of the authentically African Leshoka Thabang Game Farm, just outside Roedtan, is a dedicated team of 22 who install an average length of 6 km of fencing each month, to ensure the safety and maintenance of one of Limpopo’s most beautiful tourist attractions. Quality treated poles that meet the stringent demands of varying terrain and soil conditions as well as the safety of the wildlife, is of the utmost importance to Leshoka Thabang Game Farm Owner, Johan van Zyl. “Tanapole™ products are the perfect solution for all our fencing needs. They are robust, odourless and cleaner to work with. The aesthetically pleasing light green colour of Tanapole™ is also more visible to the wildlife, without being conspicuous within the Tanapole™ wood preservative treated poles are used natural habitat of our for on average 6 km of fencing each month at Leshoka Thabang Game Farm. farm,” says Van Zyl.

USTICA 1124 CC t/a

agri5173jsp110325dm

Sheep

MARANATA PANELBEATERS

NC O

Cattle

SO

Limpopo Province | Stock Theft | April 2012 To December 2012

Tanapole praised in Limpopo

Tanapole™ is treated with a combination of Tanalith™ C (CCA) wood preservative and Weatherwood™, a water repellent additive that stabilises the moisture content within the pole to reduce the impact of weathering and cracking. “Ensure that the wooden poles you purchase are produced according to SANS 457(2) for Pine poles, or SANS 457 (3) for Eucalyptus (Gum) poles. For more information on wood preservative treatment standards and industry practice, refer to the South African Wood Preservers website at www. sawpa.org.za. Visit the website at www.tanapole.com/ safor further information, including the full terms and conditions of the 15-year Tanalised™ wood preservative treatment guarantee.

TECHNO PARK

Stock theft escalates

The escalation of stock-theft in the Groblersdal area is seen by the SA Police Service as a major contributor to the problem in Limpopo. Below are the latest stock theft figures released by the SAPS.

Jean Small: 083 411 1774 TEL: 015 307 6640 | FAX: 015 307 4354

17 Kudu Street, Industrial Area, Tzaneen

MBH


7

April 2013

Groenskrif spel gevaar ‘n Nuwe Konsep-onteieningswet, beter bekend as ‘n Groenskrif, is pas vir kommentaar deur die departement van openbare werke (DOW) gepubliseer. Die Groenskrif bevat ‘n aantal uiters gevaarlike bepalings, soos dat die onteieningsgesag in die minister van die DOW setel! So sê die TLU SA Noord in ‘n verklaring en gaan voort: “Tradisioneel is onteieningsmagte aan die DOW toegeken ter wille van die verkryging van grond vir die bou van paaie, damme en ander infrastruktuur. Dit was egter uiters selde nodig dat persele in hul geheel onteien moes word — eerder net die gedeeltes wat nodig was vir ontwikkeling. Die oorspronklike doel van die wet word dus nou heeltemal omgedraai, sodat in plaas van infrastruktuurontwikkeling eiendomme in hul geheel onteien mag word, vir die doel van herverdeling op grond van velkleur. “Dit geld nie net landbougrond nie, maar enige eiendom soos sakepersele, mynregte, patente en aandele. Die Groenskrif maak voorsiening vir die instelling van ‘n Onteieningsliggaam om besit van eiendom te neem, nog voor kompensasie bepaal is. Daardeur sal groot druk op die onteiende geplaas word, om die vergoedingsaanbod van die staat te aanvaar. “Daar word wel voorsiening gemaak vir ‘n hof waarheen geappèlleer kan word. Watter indiwidu gaan egter oor die middele beskik om by ‘n uitgerekte hofstryd met die staat betrokke te raak?

“Ons verwerp die Groenskrif in sy geheel, omdat dit privaatbesitreg van ‘n sekere groepering van sy landsburgers wil ondermyn en daardeur die Bybelse beginsel van eiendomsreg misken. In skrille kontras hiermee staan die Nasionale Ontwikkelingsplan van die regering ‘n vrye markmeganisme voor. “Ons verstaan vrye markmeganisme as ‘n kwessie van vraag en aanbod of gewillige verkoper, gewillige koper. Dit is tog die basiese ekonomiese beginsel van die vrye Westerse demokrasie. Dis dalk vreemd om te sien hoe die regering sulke teenstrydighede kan propageer, maar die verduideliking vir hierdie optrede moet dalk eerder gesoek word in die regering se onvermoë om eiendom deur middle van die normale markmeganismes te bekom. “Korrupte amptenare het die grondkooptransaksies so misbruik vir eie gewin dat die proses van grondaankope gestol het. In plaas van die administrasie te suiwer, word die skuld nou op die grondeienaar geplaas en hy sal in ‘n uiters ongelyke stryd teen die regering sy regte moet probeer beskerm. “Dis waarskynlik een van die belangrikste oorsake dat die ekonomie in ‘n uiters negatiewe klimaat verkeer, en die land ‘n negatiewe groeikoers beleef. Watter buitelandse belegger sal belê in so ‘n onstabiele land?.” Die TLU SA Noord sê hulle distansieer hulself van die Kosenp-wet.


8

April 2013

Farmers to benefit from Legally Armed For all firearm related enquiries! free tractor service

“Your license in our sights” “U lisensie in ons visier”

Orlando Chauke ing to buy other farm necessities. The MEC for Agriculture in Limpopo, Mr The farmers’ representative urged traJacob Marule, has launched what they ditional leaders owning land to release it call Mechanization Roll Out of tractors for farming when needed by emerging to communal farmers in the Giyani dis- farmers, saying farmers often struggle to trict. This is said to be part of a govern- secure farm land from the leaders. ment initiative to help emerging farmers Hosi Dzumeri said traditional leaders in order to boost food security. do not hold back land, but it is rather the The initiative aims to benefit mostly com- communities themselves who always munal farmers who have little or no access claim that the land belongs to them. at all to tractors, by providing a free tractor “Every time we try to allocate land for service to help them plough their lands. farming, people come running to us and Addressing farmers at Dzumeri village, claim that it belongs to them or their foreMarule said the province bought 73 trac- fathers who used to stay there,” he said. tors, which would be divided among the five district municipalities in the province. Based on farming hectares Mopani has been allocated fifteen tractors, four of which will be shared by the farmers in the Giyani district. Marule said that the service would be there for three years before it could be terminated. “The reason why the service will be there for three years is that we assume by then the farmers would have grown enough to be able to buy their own tractors,” he said. The farmers welcomed the initiative, saying it would help budding farmers not to have The MEC for agriculture in the red jersey demonstrates to hire tractors to plough their how to plough a land during the launch of tractors to be used by local farmers. With him is Hosi Dzumeri. lands, lea-ing them with noth-

* Renewal Competency * Renewal of License • New applications • Application Appeals

Francois 083 951 5257 • Cherise 076 660 9010 • Charles 083 345 6404 Email: cherise@legallyarmed.co.za • (Situated at Letaba Security - Above Waltons Stationeary in Tzn)

l

nc

Ti

VA m fro 50

l 2 9 inc 4x 259 om 0 VAT R 4 fr 95 4x 339 R

Mahindra Bolero NEF S/C 4x2 Loader Mahindra Bolero NEF S/C 4x2 Mahindra Scorpio 2.5 S/C 4x2 Loader Mahindra Scorpio S/C 4x2 Mahindra Scorpio D/C 4x2 Mahindra Scorpio S/C 4x4 Mahindra XUV 500 W6 SUV

74Kw@3800 74Kw@3800 74Kw@3800 88Kw@4400 88Kw@4400 88Kw@4400 103Kw@3750

238 Nm 238 Nm 238 Nm 290 Nm 290 Nm 290 Nm 330 Nm

• Accreditations • Competency etc. • Estate Firearms

56ℓ 56ℓ 56ℓ 80ℓ 80ℓ 80ℓ 70ℓ

R129900 R144900 R154900 R181900 R229900 R224900 R259900

Retail prices exclude any admin or financial packages. We deliver country wide. Trade-ins welcome. Terms and Conditions apply.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.