Oktober 2013
2
Oktober 2013
is ’n publikasie van
Bulletin Redakteur: Francois Aucamp editor@bulletin.us.com Joernalis: Louis Roux louis@bulletin.us.com Bemarking: Thinus van Deventer thinus@bulletin.us.com Jacques Smuts jacques@bulletin.us.com Uitleg en ontwerp: David Morrison david@bulletin.us.com Crownstraat 8, Tzaneen, 0850 015 307 7248 015 307 7684 www.bulletin.us.com Drukker/Printer: PaarlColdset Laeveld Bulletin BK (Reg 2004/031396/23) is die uitgewer en verspreider van die Bulletin. Lowveld Bulletin CC (Reg 2004/031396/23) is the publisher and distributor of Bulletin. Copyright on advertisements, editorial material & photo’s reserved. Kopiereg op advertensies, redaksionele inhoud & foto’s word voorbehou.
Your agri advertising solution providers Thinus van Deventer 083 611 6292 thinus@bulletin.us.com
Jacques Smuts 071 268 2543
jacques@bulletin.us.com
Landbou kry net 3% staatshulp Die gebrek aan staatshulp vir landbou in Suid-Afrika plaas groot druk op die volhoubaarheid van die bedryf wat op sy eie op internasionale vlak mededingend moet bly. Waar regerings van lande soos Noorweë, Switserland, Japan en Korea meer as 50% staatsteun aan boerderye verskaf, kry SA landbou drie persent. Dit is op drie na die land met die minste ondersteuning aan owerheidskant uit 47 lande. Dié inligting is vervat in ‘n navorsingsverslag oor landboubeleid wat die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling (Oeso) pas uitgereik het. Produksiesteun as ‘n persentasie van bruto boerdery-ontvangste het in 2012 tot gemiddeld 17% gestyg in die lande wat gemeet is. In 2011
was die steun gemiddeld 15%. Dié lande is verantwoordelik vir meer as 80% van die wêreld se landbouproduksie. Van die ontluikende ekonomieë wat sleutelrolspelers in die internasionale landbou is, het meer hulp aan hul boere verskaf, soos China se staatsteun wat van 13% in 2011 tot 17% verlede jaar opgeskiet het. Volgens die verslag konsentreer die ontluikende regerings hul steun toenemend op grensbeheer en prysondersteuning – iets waarvoor die belastingbetalers opdok. Mnr Ken Ash, Oeso se direkteur van landbou, sê lande moet wegbeweeg van die soort steun wat produksie skeeftrek en meer hulp verskaf aan maatreëls wat innovering en mededinging aanmoedig.
Farming land too small to provide sustenance Farmers in Mopani district told the MEC for Economic Development, Environment and Tourism, Mr Seaparo Sekoati, that the farming land allocated to cooperatives and emerging black farmers was too small to support them. This happened recently during a breakfast session at Mokwakwaila village in the Letaba Municipal district. Sekoati was having a breakfast session with business people around Mopani district aimed at finding ways to improve economic development in the district and the province at large. He told business people and farmers to find ways in which to produce and process commodities around the province in such a manner that it would boost the province’s economy and create jobs. He said there were about 400 000 people in Limpopo that had given up on looking for jobs because they could not find one. The MEC for economic “When a farmer produces, there should be a local firm development and tourism, to process it so that we avoid a situation where farm Mr Seaparo Sekoati. produce like tomatoes have to go via City markets and then come back to local shops with an added price.” In response, farmers said allocation of “unsustainable land,” was their main hindrance to the progress, saying they needed more land before they could produce enough for sustainability. “You cannot say you’re a farmer when all you have is only ten hectares of land. That is not sustainable,” said Mr Steven Mohale, one of the farmers in the
Ons herstel: Enige hidroliese pype Enige tyd • Enige plek Hans van Rooyen 082 769 8254
RAP-TX
Natuurlike volhoubare vlieg beheer Beheer ongewensde vlieë op ‘n natuurlike manier. Omgewingsvriendelik, laat geen chemiese residue, koste effektief. www.vitalbugs.co.za | 087 751 0279 | info@vitalbugs.co.za
R
Mr Steven Mohale, a farmer in the Letaba Municipal district.
Letaba Municipality. “If you had to export anything from ten hectares, you’d probably export few crates per week - the profit of which would be too little to even pay your employees,” he continued, urging the government to allocate bigger portions of land for cooperatives and emerging farmers. Meanwhile taxi owners on the other hand, said they needed proper roads in order to contribute economically in the province, saying tourism could not flourish without proper roads. “When I started my business I had twelve employees and several taxis, but now I’m left with only two,” said Mr Sam Maluleke, a taxi and driving school owner. He explained this happens because when one vehicle is destroyed due to poor roads, its driver had to go with it. There cannot be economic development when roads are devastating their vehicles. He appealed to government to fix the roads. The MEC later responded that he would consider all the issues raised for future planning. —Orlando Chauke
3
Oktober 2013
SA beleef ‘n puik sitrusjaar Die verbruik van pomelo’s toon wêreldwyd ‘n geleidelike afname, terwyl sagte sitrus soos nartjies al gewilder word. Dit kan waarskynlik toegeskryf word aan ‘n toename in gemaksug by die verbruiker van sitrus wat dit geriefliker vind om ‘n nartjie se skil te verwyder as dié van ‘n lemoen of pomelo. Capespan, een van Suid-Afrika se grootste uitvoerders van vrugte na verskeie bestemmings in die buiteland, toon syfers wat dui op ‘n duidelike afname in die verkoopsyfers van pomelo’s. SA het vanjaar ‘n rekordoes van dié sitrus gelewer. Volgens mnr Jacobus Auret van Capespan in Tzaneen is 17,8 miljoen kartonne uitgevoer, wat tot ‘n ooraanbod gelei en pryse beinvloed het. Dit het die bedryf soms laat swaarkry. Oor die algemeen het SA ‘n goeie sitrusjaar agter die rug, hoewel groot hoeveelhede lemoene nog in die buiteland op kopers wag. Uit die totaal van 110 miljoen kartonne was 8,4
miljoen sagte sitrus, 10,5 miljoen suurlemoene, navels 25,4 miljoen en valencias 47,9 miljoen. Die opbrengs stem ooreen met die vooruitskattings wat vroeër vir die seisoen gemaak is. Die gehalte was swakker as die vorige seisoen, toe hoëgehalte vrugte ‘n kenmerk van die oesjaar was. Benewens swartvlek, wat verskeie produsente onkant gevang het, was gepokte skil vanjaar taamlik volop, met gevolglike swakker pryse. Die wisselkoers was nietemin aan die produsente se kant en het gesorg dat hulle minstens R10 meer per karton in hul sak kon steek. Auret sê verskeie probleme in die bedryf kortwiek nog die hantering van sitrus, veral aan regeringskant. Hy meen egter produsente en verspreiders moet self inspring en die probleme uitstryk voor die begin van die volgende uitvoerseisoen. Een van die kopsere is die uitreiking vasn fitosanitêre sertifikate vir versendings op skepe. Dit het dikwels
gebeur dat dié papierwerk nie volledig of korrek gedoen is nie en dat hele besendings die gevaar geloop het om in die buiteland afgekeur te word. Dit het ook vertragings meegebring, wat uiteindelik gelei het tot bottelnektoestande by die eindpunte. Die swartvlek-kwessie kry konstant aandag en hier is groter samewerking tussen die staat en sitruskwekers (die SGA) dringend nodig. “Produsente kan egter nie te veel kla nie. In ons gesprekke met finansiële instellings wat altyd nuwe besigheid soek, is dit duidelik dat boere minder geneig is om lenings aan te gaan. Dis ‘n aanduiding dat die kontantvloei onder hulle gesond is.” Die vooruitsigte vir volgende jaar se oes lyk in dié stadium belowend. Die blomstadium lyk goed en produsente is positief. Pomelo’s sal minder lewer, omdat dit ‘n “af jaar” is. Met vanjaar se ooraanbod en die verbruikersmark wat krimp is dit dalk goeie nuus vir die pomeloboere.
Mnre Faan Kruger, Wikus Swart, Frans van Zyl, Nick Human en Jan Nothnagel was deel van ‘n groot groep avoprodusente wat onlangs ‘n inligtingsvergadering by Westfalia bygewoon het. Mnre Kobus Verster en Pieter Botha van Dié toestel word ingespan teen ryp in boorde of landerye. Dit het Hulle het na spuittoestelle uit Suid-Amerika gekyk en ook ‘n Westfalia bedryf ‘n rypbestrydende masjien geen bewegende dele nie en word deur mnr Johan Stevens van demonstrasie van ‘n rypbestryder bygewoon. wat die maatskappy baie geld spaar. Johannesburg in Limpopo bemark.
4Ton
LPT 813
75 Ton TATA
8Ton
LPT 1518EX
10m3
Imperial Commercials Welcomes
TATA K5DEF
Fully Built 6x4 Tipper
Novus V3TXF ISX 480 HP ENGINE
to the family.
We’re here to take care of you & in addition to excellence customer service, we provide a 24hr parts line and breakdown service. Finance options available! Contact Andre Hanekom for further enquiries. General Manager: Ruben Render Sales Team: Herman Koelman, Mias van Vuuren Service Manager: Gert vd Merwe
TRUCKING,
PLAIN AND SIMPLE. 81 19th Ave, Industria Polokwane Tel: 015 297 7046, 24-HR Parts: 083 648 0677 Limpopo 24-HR Breakdown Service: 083 644 7223 Fax: 015 297 7045 Imperial Commercials is an accredited Financial Service Provider (FSP 25934)
4
Oktober 2013
Tzaneen se Midas vier tien jaar
Eienaars Hennie en Christa Smit van Tzaneen Midas
UD Trucks to play leading role locally UD Trucks Southern Africa aim to play an increasingly leading role in the local transport industry. They are continually looking for new ways to bring customers new products and services to take transport that extra mile.
“To us, transport is so much more than merely owning a truck. It is about being there when our customers need it most and not compromising on the essentials and offering products and services that potentially generate the most profit for the customer,” says Managing Director Jacques Carelse. As a company, UD Trucks is also intent on evolving
Jaar Viering Years Bash 23 November 2013
Kom vier ons verjaardag saam met ons | Come and celebrate our birthday with us
Wen | Win
8’ Visstok | Fishing Rod (Value: R34500) Kinderfiets | Kiddies Bike (Value: R82600) 90pc Gereedskapstel | Toolbox (Value: R365400)
Markleier vir gehalte, goedgekeurde produkte Market leader for quality, approved products
• Kosmetiese Voertuigbykomstighede | Vehicle Styling Parts • Werkswinkeltoerusting | Workshop Equipment • Diensonderdele | Service Parts • Gereedskap | Tools • Hardeware | Hardware
TZANEEN
There’s more to Midas
Tzaneen Midas het die afgelope dekade ‘n trekpleister geword vir die landbougemeenskap van die omgewing met die verskaffing van diensonderdele vir vragmotors en trekkers. Die winkel is tien jaar oud en beskik vandag oor ‘n veel groter verskeidenheid produkte as ‘n klompie jaar gelede. Eienaars Hennie en Christa Smit sê die besigheid behoort eintlik aan hul klante, wat sorg dat dit elke dag groei en verbeter. Dit het hulle in staat gestel om ‘n groter en beter winkel in Peacestraat te open, waar die selfdoener enigiets onder die son vir sy huistake kan aanskaf, selfs geskenke vir die hele gesin. Onder Tzaneen Midas se gereelde klante is die groot aantal taxi-eienaars, wat die meeste van hul voertuie se onderdele hier beskikbaar kry. Die winkel spog daarmee dat al sy onderdele aan SABS-standaarde voldoen. Die produkte wat nie op die rakke is nie, kan onmiddellik vir die klant bestel word. Hennie sê hul pryse is deurgaans bekostigbaar en hulle lewer ‘n vriendelike diens. Klante word herinner aan die groot verjaardagpartytjie op 23 November, waar aanloklike pryse gewen kan word. Hulle het ook ‘n spesiale aanbieding in die feestyd wat voorlê. with the industry to bring customers transport solutions that suit their exacting requirements. Carelse says one of the key reasons for their local success is that their 59 UD Trucks dealers across Southern Africa are always ready to support customers with manufacturer-endorsed sales, service, parts as well as financial and fleet solutions. “As we move into the future we believe that our more than fifty years of heritage form the perfect springboard for the many new and game-changing developments we have in the pipeline.” He added by combining the power of their Japanese heritage of quality engineering and manufacturing with local expertise, skills and support, UD Trucks is in a very unique position to offer customers transport solutions for the here and now.
Kompetisie | Competition
Spandeer | Spend
R300
of meer en staan ‘n kans om ’n Campmaster sleepwaentjie* te wen!
or more and stand a chance to win a Campmaster trailer!*
n i W | n We Waarde | Value Kompetisie sluit | Competition closes 30 November 2013 * Terme en Voorwaardes geld. Foto slegs ter illustrasie. * Terms and Conditions apply. Photo for illustrative purposes only.
39 Peace Street, Tzaneen • 015 307 1842 agri8889mtzn131101dm
5
Oktober 2013
FREE
Mauritius Holiday When you purchase a Toyota Double Cab today, we will send you and a partner on a dream holiday to Mauritius for one whole week! *
agri8880lt131101dm
*Terms and conditions apply:
The promotional holiday is subject to strict terms and conditions and is valid for two adults per prize. To get the full terms and conditions, please email your request to: bcahn@um.co.za.
While stocks last!
4 x Double Cab Diesel 4x4 | 4 x Double Cab Diesel 4x2 | 4 x Double Cab Petrol 4x2 We deliver all over South Africa
Limpopo Toyota 204 Tagore Street, Polokwane (Pretoria N1 Highway - Motorcity)
Tel: 015 292 9500 | Fax: 015 292 9601 www.limpopotoyota.co.za
LEAD THE WAY
6
Oktober 2013
Vraag na bio-produkte bly groei Die vraag na bio-produkte in die landbou neem daagliks toe en die mark staan bont met etlike handelsname om in die vraag te voorsien. Een van die produkte wat die afgelope tyd na vore getree het, is Biocel, ‘n biochemiese blaarvoeding wat plante die nodige voedingsbalans gee. Dit is een van ‘n reeks blaarvoedings wat ontwikkel is om spesifieke tekorte by groentegewasse en vrugtebome aan te vul in streke waar vinnige groei kenmerkend is. Die middel is die resep van Cosmocel, ‘n wêreldwye maatskappygroep. Insect Science versprei die produk deur die Yield-groep in Suid-Afrika.
By ‘n onlangse vergadering van sitrusprodusente in tydens vegetatiewe ontwikkeling, blomtyd en die Letsitele is die produk uitgewys as ‘n wenner in die vorming van vrugte. bedryf. Dit is verenigbaar met die meeste insek- en Biocel is ‘n organiese produk wat deur middel van swamdoders. streng gekontroleerde gistingsprosesse vervaardig word. Dit verbeter die balans tussen die plant se fotosintese- en respiratoriese proses, en lei volgens die vervaardigers tot ‘n konstante toename in opbrengs. Plante onder stres hou op om sekere ensiemmolekules te vervaardig. Dié produk heropen die pad na gewone metaboliese plantlewe. Dit kan in enige stadium van groei toegedien word, byvoorbeeld Letaba Mining Supplies van Phalaborwa was een van die uitstallers by die Constantia Sitrusstudiegroep se vergadering in Letsitele. Die maatskappy is deur me Chantelle Amos verteenwoordig.
Mnre Nico Coetzee, Koos van Wyk, Thys Coetzee, Marius Boshoff, Ernst Davey en Jacques van Wyk is almal lede van die Yield-groep wat die Constantia Sitrusstudiegroep se vergadering bygewoon het. Mnre Jacques Bredenkamp en Sampie Smith van BASF was ook by die studiegroepvergadering.
Mnre Gerhard Booysen en Martin van Niekerk van Insect Science in Tzaneen saam met mnr Enrique Vanegas van Mexiko (middel), ‘n verteenwoordiger van Cosmocel se hoofkantoor in Mexiko, wat deur die Yield-groep in SuidAfrika versprei word.
Mnre Martin Slabber en Dirk van Rensburg van Isuzu het hul produkte by die Constantia Sitrusstudiegroep se vergadering uitgestal.
Fruit Harvesting on: Avo’s, Macadamias, Litchis and Citrus.
Forestry uses: Pruning and Seed Picking
Male moths lured to extinction Under the banner “Dead males don’t mate” Insect Science in Tzaneen has developed a product that is used to combat the potato tuber moth, an insect known as a pest to potatoes, tomatoes and tobacco since the beginning of the century. It bears the name “Last Call” and is a blend of a sex pheromone and insecticide that lures and attracts the male moth and kills it after “mating” with the alluring substance. The life cycle of the potato tuber moth is three to four weeks and up to five generations per season. The eggs take four to fourteen days to hatch, depending on the temperature. The larvae are one mm long caterpillars on hatching and can grow to a length of twelve mm. They are miners and this is the harmful stage when all parts of the plant may be attacked. Pupation lasts up to seven days in summer and takes place in waste material or just below the soil surface. Insect sex pheromones are valuable pest management tools. It is combined with the insecticide permethrin and applied to the plant in a small droplet. The male moths are lured to the droplet and any contact with the substance is fatal. The effect of the treatment is not immediate, as there is a carry-over of female moths fertilized by many males before treatment. After a second treatment the full effect can be well observed with a noticeable decline in numbers. For best results the product must be applied as a first treatment two to four weeks after planting of potatoes, and at planting on tomatoes and tobacco.
Oktober 2013
7
8
Oktober 2013
SA huisvrou verkies groot kool Kool is oorspronklik ‘n wintergewas wat in die herfs geplant is, deur die winter gegroei het om in die lente te oes. Met die verloop van tyd is daar nuwe variëteite geteel wat geskik is om in al die seisoene van die jaar, selfs in die winter, te verbou. Die verskeidenheid van kole wat vandag beskikbaar is, wissel in grootte, vorm en kleur. Die verbruiker kan kies en keur tussen koolkoppe wat aan hulle verskillende behoeftes voldoen - verskeie groottes, vanaf baba kool tot koppe van 4 kg en selfs groter is beskikbaar. Die vorms van die verskeie koppe kan wissel tussen spits, plat, semi-rond en rond. Daar is selfs ook ‘n keuse tussen groen kool en rooi kool. Vandag se baster
Tenacity produseer aantreklike, diep-blou ronde koppe met ‘n soet smaak en uitstekende houvermoë.
variëteite beskik verder oor goeie siekteweerstand wat nodig is vir die produsent om ‘n goeie oes te verkry en om chemiese bespuiting te verminder. Suid-Afrika en Afrika is uniek in die sin dat ons hou van groot kopkool vanaf 4 kg en selfs groter. Sakata se variëteite bied presies wat die produsent verlang – goeie kwaliteit groot kole met uitstekende siektebestandheid: Tenacity is een van die koolvariëteite wat oor die beste hitteverdaagsaamheid en houvermoë beskik wat vandag in die mark beskikbaar is. Hierdie wyd aangepaste somervariëteit beskik oor besonderse Swartvrot verdraagsaamheid en bly ‘n moet vir
Optima* is die nuwe somervariëteit wat spog met ’n baie hoë opbrengspotensiaal.
AFWYSENDE KLOUSULE: Hierdie inligting is op ons waarnemings en/of inligting vanaf ander bronne gebaseer. Aangesien gewasprestasie van die interaksie tussen die genetiese potensiaal van die saad, die fisiologiese eienskappe daarvan en die omgewing, bestuurspraktyke ingesluit, afhang, gee ons geen waarborg uitdruklik of deur implikasie, vir die prestasie van gewasse relatief tot die inligting gegee, nog aanvaar ons enige aanspreeklikheid vir enige verlies, direk of as gevolg daarvan, wat tewyte aan enige oorsaak ookal mag ontstaan. Lees eers asseblief Sakata Seed Southern Africa (Pty) Ltd se verkoopsvoorwaardes voordat saad bestel word.
Neutboere hoor van droogte wat kom
Saailinge Dit is baie belangrik dat goeie kwaliteit, sterk saailinge geplant word. Swak saailinge lewer swak kwaliteit, klein koppe wat op die ou einde ‘n lae opbrengs te weeg bring. Die produsent moet ook seker maak dat die saailing se groeipunt nie beskadig is nie, aangesien dit daartoe kan lei dat die plant geen kop kan vorm nie, of meer as een kop vorm wat nie bemarkbaar is nie. Die saailinge moet verder ook nie te lank raak in die saailaai voordat dit uitgeplant word nie, aangesien lang saailinge na uitplant kan verwelk en beskadig kan word deur die son. Uitplant van saailinge Indien moontlik moet saailinge op beddings of op walle geplant word. Dit lei tot beter dreinering van water wat minder grondsiektes beteken, asook die beskikbaarheid van meer suurstof in die grond. Die produsent moet verseker dat die saailinge se stam of wortel nie beskadig word tydens uitplant nie, aangesien dit kan lei tot die belemmering van groei en die vorming van klein koppe. Die wortelhuisie moet verder ook nie uitdroog tydens uitplant nie, omdat die saailing se wortels sal sterf en die saailing nie sal groei nie. Bemesting Dit is belangrik vir die produsent om ‘n grondmonster te neem en dit te laat analiseer, sodat ‘n sorgvuldige bemestingsaanbeveling dan gedoen kan word. Die korrekte bemestingsprogram kan lei tot ‘n gesonde oes met ‘n hoë opbrengs kwaliteit koolkoppe. Vir meer inligting oor Sakata se koolvariëteite of produkreeks, skakel gerus vir Leon Labuschagne by 083 585 1181 of besoek ons webwerf www.sakata.co.za.
agri8486se130531dm
‘n Groep makadamiaboere het by ‘n studiegroepbyeenkoms verneem dat die land in die volgende tien tot vyftien jaar droogte gaan beleef. Die spreker, mnr Nico le Roux van Absa, het grafieke van die Verenigde Nasies (VN) voorgelê Mnre Schalk Grobbelaar (bemarker van Kynoch-kunsmis in Letsitele), Nico le Roux (ABSA) wat dui op ‘n groot afname in en Philip Mofokeng, Gerhard Steyn en sy pa Hans was deel van die makadamia reënval vir die hele Suid-Afrika. studiegroepbyeenkoms.
somerproduksie. Groot, aantreklike, ferm ronde koppe beskik oor ‘n besonderse landhouvermoë. Optima* is Sakata se nuwe somervariëteit wat in dieselfde klas as Tenacity val. Optima* beskik oor weerstand teen Swartvrot en is dus hoofsaaklik geskik vir areas waar die Swartvrot druk baie hoog is. Die sterk groeier neem ongeveer 80 tot 100 dae om bekwaamheid te bereik nadat dit verplant is. Die groot raam beskerm die koppe baie goed teen sonbrand asook windskade. Koppe is semi-rond tot rond met ‘n kopgrootte tussen 3 en 5 kg. *Eksperimenteel: Hierdie variëteit is steeds eksperimenteel, maar registrasie is reeds ingedien vir Suid-Afrikaanse kultivar lysting.
STARK
• Concrete Work • Building Of Carports & Roofs • Building And Restoration Of Industrial Machinery • Boilermaking • Automotive Engineering • Panelbeating & Spraypainting • Servicing Of All Vehicles And Heavy Duty Machinery • Custom trailers
Andrew 078 604 0040 | andrew_britz@hotmail.com 16 Plantation Street, Old Industrial Area, Tzaneen, 0850
Kontak gerus die plaaslike bestuurder vir meer inligting: Charles Tosen: Tel: 015 307 6836 Rietbokstraat 5 C, Tzaneen, 0850 , www.kaapagri.co.za
Oktober 2013
Bulletin130712SM
9
10
Oktober 2013
Groblers vier veertig jaar Grobler’s Auto van Mooketsi spog met ‘n yslike veer in die hoed. Ten spyte van doemprofete wat voorspel het dat hierdie poging net ‘n paar maande sou duur, vier die maatskappy nou sy veertigste bestaansjaar. Mnr Dirk Grobler, die eienaar, het as jong werktuigkundige vir Dirk Grobler vier jaar by ZZ2 gewerk, maar in 1973 besluit om sy eie potjie te krap. Hy moes sy motor verkoop om ‘n bakkie en toerusting te finansier, sodat hy velddienste aan boere in die omgewing kon lewer. Dit was moeilike tye, sê Grobler, want hy moes na plase ry en die werk op boere se persele verrig. Na twee jaar het mnr Klein Ferreira, eienaar van die motorhawe in Mooketsi, die besigheid teen billike voorwaardes vir hom aangebied en hy het die kans gegryp. Sake het begin uitbrei. Hulle het algemene herstelwerk aan voertuie gedoen en steeds die velddienste hanteer. Later het bakherstelwerk ook bygekom, maar die perseel was beperk en hulle moes netjies meet en pas om al die afdelings van die bedryf aan die gang te hou.
Sedert 1980 het die maatskappy al meer ombouings op voertuie gedoen en moes nog personeel aanstel om die werk te hanteer. Hulle het voertuie regstreeks van fabrieke of handelaars gekry vir ombouings, soos VW kombi’s, Toyota en Nissan bakkies en bussies, wat dan weer aan die handelaars terug besorg is. Aan die einde van die tagtigerjare het langdurige droogtetoestande baie van Groblers se klante (hoofsaaklik boere) laat tou opgooi en die maatskappy ernstig geknou. Honderde duisende rande moes afgeskryf word en hulle was op die randjie van toemaak. Maar, sê Grobler, harde werk en die toewyding van sy personeel het die wa deur die drif getrek. Die reddingsboei was die verkoop van motors, vragmotors en trekkers en sake het weer geklim. Weens die beperkte ruimte het hulle ‘n perseel ‘n entjie verder langs die R81 na Giyani gekoop en uitgrawings gedoen om ‘n groot werkswinkel op te rig. Met die verskuiwing na die nuwe perseel het nog uitbreidings gevolg. Insleepdienste het onder meer bygekom en vandag is die maatskappy kerngesond. Terwyl hy so oor sy voorkop vryf, sê Grobler dis alles te danke aan sy klante wat die vertroue gehad het om te bly ondersteun. Hy het ook groot waardering vir sy personeel wat ondanks moeilike tye hul kant gebring het.
Head Office: + 27 (0)11 306 6000 0800 HFR HFR (437 437) www.hfr.co.za Jacques Mollentze
Marketing - Limpopo, Mpumalanga, Swaziland and Mozambique jacquesm@hfr.co.za Cell: 082 523 9143
Anthony Delport Scheduler anthonyd@hfr.co.za Office: 011 - 306 6025 Cell: 083 605 4172
Chad Serra
Controller chads@hfr.co.za Office: 011 - 306 6048 Cell: 083 845 1040
The leaders in temperature controlled transport.
Oktober 2013
11
12
Oktober 2013
Bielie van ‘n mielie
Railway plan will impact truck sales
Met sy smaaklike groot pitte aan ’n lang kop en met uitstekende rakleeftyd is SC 701 nie verniet die gewildste spesialis groen- en braaimielie in Suid-Afrika nie. Wanneer dit by groenmielie kultivarkeuse kom is dit maklik, want die mark bepaal dit. Kopers van groenmielies is kenners van mielies geskik vir groenmielie- of braaimielieverkope. SC 701 voldoen aan die vereistes wat dié uiters kieskeurige kopers verlang. Die kultivar met sy smaaklike groot pitte, goeie koplengte en besondere lang raklewe van drie tot selfs vier dae, is ongetwyfeld tans die gewildste spesialis groen- en braaimielie in SuidAfrika. Trouens, SC 701 is ideaal vir groenmieliekopers en tuiniers. Dit is ook geskik vir die produksie van babamielies (baby corn). As ’n kultivar in die mediumlaat groeiklas droog die kultivar stadig af. Die aanbeveling is dat SC 701, wat goeie toleransie teen mieliestreepsiekte het, teen ’n stand van 25 000 tot 35 000 plante/ha gevestig moet word. In die hoogseisoen in Desember/Januarie wanneer groenmielies vrylik beskikbaar is, is ’n stand van 25 000 plante/ha voordelig vir die produksie van groter bemarkbare koppe; ’n vereiste waarop kopers gesteld is veral wanneer daar baie groenmielies op die mark beskikbaar is. Die groenmielie-aanplantings word vir ongeveer ’n agt ton graanoes bemes. Planttyd vir SC 701 begin gewoonlik in September en is dit moontlik om met gereelde tussenposes tot
vier aanplantings te maak. Die laaste aanplanting vind gewoonlik in die meeste produksiegebiede teen die einde van November of uiters die eerste week van Desember plaas. In rypvrye gebiede is die plantvensterperiode groter. Die mielies is sowat vier maande (120 dae) na plant markgereed en gewoonlik vir ’n vensterperiode van ongeveer twee weke bemarkbaar. Produsente van SC 701 word aangeraai om grysblaarvlek voorkomend te beheer in gebiede waar nodig. SC 701 kan ook in jare wanneer die smousmark swak is steeds as graan gestroop of as kuilvoer benut word. Dit is ’n goeie kuilvoermielie. Waar kopers klaar groenmielies gepluk het kan goeie gehalte kuilvoer gemaak word aangesien daar gewoonlik heelwat koppe oorbly omdat slegs 50% tot 70% koppe as groenmielies gepluk word. Navrae: Skakel Pannar se naaste verteenwoordiger of landboukundige of hoofkantoor: Tel. 033 413 9500. E-pos: infoserve@pannar.co.za. Besoek ook Pannar se webwerf by: www. Pannar.com.
Transnet Freight Rail (TFR) has over the last couple of years announced a R201 billion investment in infrastructure and maintenance, as well as a seven year market demand strategy plan, indicating a definite focus on the development of South Africa’s railway network and rolling stock. This has a clear impact on the road transport industry because of the increased transfer of certain road cargo to rail, says Mr Rory Schulz, General Manager of Corporate Planning at UD Trucks Southern Africa. He said SA has become one of the few markets in the world which has products from the USA, Europe and Asia operating in road transport alongside each other. But as the various industrial corridors are developed, the impact by rail on the road freight industry will become more prominent. Of the 1,7 billion tonnes of cargo moved around SA during 2012, 88,5% was transported on road versus the 11,5% carried on rail. The fuel pipeline between Durban and Gauteng also affects the industry. This will have a dramatic impact on the truck industry’s market dynamics, including a shift to smaller commercial vehicles. He anticipates that road freight will remain important in construction, agriculture, daily commodities, consumer goods, parcel and post, whereas rail will play a greater role in running automotive cargo, petroleum and containers.
W E STEEL
USTICA 1124 CC t/a
SO
NC O
MARANATA PANELBEATERS
Jean Small: 083 411 1774 TEL: 015 307 6640 | FAX: 015 307 4354
17 Kudu Street, Industrial Area, Tzaneen
MBH
RANDOM STEEL LENGTH
bulletin8678wes130726dm
TECHNO PARK
agri5173jsp110325dm
& Palisade Fencing
• FLAT & ROUND BAR • SQUARE TUBING SHEETING CHANNELS • ANGLE IRON WELDING • ACCESSORIES • BOLTS • NUTS
Ons het ook b-graad staal
Tel: 015 307 7705 5 Duiker Street, Old Industrial, Tzaneen, 0850
13
Oktober 2013
Veediewe woel in Georges Valley Veediewe is die afgelope paar maande erg bedrywig in die Tzaneen-omgewing, waar veral toegespits is op topgehalte dragtige skape en boerbokke. Die teikengebied was boere langs die Georges Valleypad tot duskant Haenertsburg. Mnr Hennie Maartens van RedBank, sowat twaalf km buite die dorp, het in een nag 25 dragtige skaapooie verloor. Die diewe het ‘n klomp van sy skape in die nag afgejaag oor die Georges Valley-pad tot in ‘n lantanabos, waar net die beste dragtige ooie verwyder is. Die res van die gesteelde kudde is net daar in die bos gelos. Nog ‘n boer, mnr Christopher Atherstone, het in dieselfde omgewing 46 dragtige boerbokooie in ‘n nagtelike strooptog in September verloor. Daar is later
vasgestel dat die bokke 300 km verder in Belfast in Mpumalanga op ‘n veiling verkoop is. Twee weke gelede het hy weer op ‘n klomp vreemde mense op sy grond afgekom wat belangstelling in sy bokke getoon het. Hy het onraad vermoed en hulle van sy perseel verwilder. “Ons is naby ‘n kampong waar nagenoeg ‘n honderd Zimbabwiese kontrakwerkers woon. Die helfte van hulle het die trekpas gekry, maar hulle is nog in die omgewing. Die vermoede is dat hulle betrokke kan wees.” Hy het intussen veiligheidsmaatreëls verskerp en ‘n private maatskappy sorg teen hoë koste dat die diefstal gefnuik word. Op dieselfde roete nader aan Haenertsburg het nog ‘n boer, mnr Schalk van der Merwe van Kromdraai,
sowat ‘n honderd boerbokke weens diefstal verloor. Vyftig daarvan is later in Standerton teruggevind. Volgens inligting is ‘n vragmotorbestuurder in hegtenis geneem, maar die kern van die diefstalsindikaat is nog nie vasgetrek nie. — Louis Roux, louis@bulletin.us.com Intussen is ‘n veediefstalforum op 31 Oktober in Mokopane in die lewe geroep om dié toenemende euwel hok te slaan. Die forum sal lede uit alle dele van Limpopo betrek en ‘n strategie bepaal om veediewe aan die pen te laat ry.
Kumquat – the good luck fruit
In a recent readers’ poll by online motoring publication, Wheels24, the Ford Ranger was voted their choice for Car of the Year 2013. Winning the popular vote comes as no surprise – the Ford Ranger is a vehicle built in South Africa, for South African conditions. Readers considered vehicles based on, amongst other things, aesthetics, quality, fuel consumption, handling, and all-round value for money – the Ford Ranger emerged the clear winner with a whopping 6,431 votes, more than 2,500 votes clear of its closest rival.
It tastes like a sugar coated acid drop from nature, but in China and other Asian countries the kumquat symbolizes good luck over festive days. Originating from the East, the kumquat (Citrus japonica) looks like a tiny orange the size of an olive. It has a sweet yellow/orange brim, but the flesh inside is sour. Yet, the kumquat has become a delicate part of household pantries all over the world. The earliest historical reference to the fruit appears in literature of China in the 12th century. Introduced to Europe in 1846 by horticulturist Robert Fortune, the kumquat found its way to North America shortly afterwards and then to the rest of the world. The most popular specie is the oval kumquat, also called the Nagami, with a pleasantly sweet skin that is eaten raw..
The fruit is mostly used for marmalades, preserves and jelly, but is also a popular liqueur in some countries when mixed with vodka, gin or other spiritual drinks. In some Asia-Pacific countries the kumquat is embedded in a bowl of salt or sugar, which combine with the juice to become a dark brown brine which can last for years. It is known to be an excellent remedy for sore throats. Dade City in Florida, US, holds an annual kumquat festival, during which a large variety of products from the fruit is exhibited and enjoyed. In Limpopo’s vast citrus valleys there are only two or three small kumquat orchards supplying the local needs and the Johburg Market. One such orchard is part of the farm Falcon Wood Ridge in Agatha just outside Tzaneen.
14
Oktober 2013
Subtrop Marketing Symposium All the latest developments in the avocado, litchi, mango and macadamia nut industries as well as new African trade opportunities, local and international marketing success stories, and hot new packaging trends in these sectors are among the key highlights of the upcoming South African Subtropical Growers’ Association (Subtrop) Marketing Symposium. It is taking place on 7 November 2013 at the Ingwenyama Conference and Sports Resort in White River. Themed ‘unlocking potential locally and beyond’, the symposium has a strong focus on industry growth. It brings together the very best speakers from across the
various industries to discuss a range of critical topics related to the future of these sectors. As such delegates can expect to hear more about emerging farmer development through commercial partners from the IDC; Freshmark’s take on the South African fresh produce trade and developments into Africa; and the latest efforts by the Perishable Products Export Control Board (PPECB) to improve the efficiency of export certification. In addition, the results of generic campaigns to increase consumption of avocados, litchis, mangoes and macadamias locally and in specific export markets
will be presented. There will also be talks on the general economic outlook; the use of avos, macadamias, mangoes and litchis in the Mediterranean diet; South Africa’s fruit juice industry and taxi rank promotions. The constantly increasing industry support for the annual Subtrop Marketing Symposium is indicative of the positive momentum within the subtropical fruit and nut industries, and attendance at this year’s event is expected to top 300 delegates. An absolute must for all involved in the avocado, litchi, mango and macadamia industries, the 2013 Subtrop Marketing Symposium provides an excellent opportunity to gain new market insights and network with industry colleagues. Registration starts from 08:00 and proceedings will commence at 08:50. Registration fees for Subtrop Association Members: R270 and non-members: R550. For more information contact Lizette de Wet at Subtrop on 015 307 3676 or lizette@subtrop.co.za.
New kid on the plant hire block A new BEE-based company has entered the industrial and agricultural market in Limpopo. Based in Tzaneen, Sukuma Civils and Plant Hire will make a series of earth moving and transport machinery available to agriculture and will also be involved in delivering sand and stone to industrial sites within the next month or two. The managing director, Ms Sylvia Smith, says “sukuma” is a Swahili word which means “to move forward”. She runs the company from her office in Plantation Street, but the hire equipment are stationed in the industrial section at Nkowankowa. The company is involved in building and reconstructing dams on farms or making equipment available to do the job, with supervision. At this stage Sukuma Civils and Plant Hire has quite a variety in stock, like TLB’s, excavators, a 5 ton front end loader, a 10 cubic meter tipper truck, a grader, a 10 ton roller, a10 000 liter and a 16 000 liter tanker, a 30 ton lowbed and a crane truck. The management spent a lot of time and research on pricing and is prepared to match any quotation on the hire equipment and their other services. Apart from the office staff, Sukuma has at least thirty field workers manning the machines. Smith can be contacted on 082 313 9421.
The name ‘Amarok’ was developed and researched by branding agency Interbrand on request from Volkswagen. “Amarok” means “wolf” in Inuit, and Interbrand also claims it is associated with “he loves stones” in Romance languages. It also resembles “tomorrow” in Irish, it is the title of a 1990 record album by musician Mike Oldfield, a 2000 album of the German black metal solo project Nargaroth, and the name of an open-source music player (version 1.0 in 2004). Volkswagen’s association with ‘Wolf’ is referenced on many of its vehicles. Up until the 1980s, the ‘Wolfsburg Crest’, in various guises, was displayed on VW products, the most famous being the Type 1. Up to 1964, the Wolfsburg crest badge was placed on the bonnet. The crest also appeared on the steering wheel hubs on many models. The Lupo (Italian for Wolf ) was named in honour of Wolfsburg, the home of Volkswagen.
15
Oktober 2013
Stand out from the crowd this holiday season with the beautiful Suunto Elementum.
Watches
Visit our shop at 35 Boundary Street 082 449 8779 | grabbasports@gmail.com
Keep tabs on yourself. GPS, compass, weather trends, heartrate. Suunto Ambit 2 Sapphire
Visit our shop at 35 Boundary Street 082 449 8779 | grabbasports@gmail.com
Horlosies
Watches Avontuur was nog nooit so maklik soos met die nuwe Suunto Core nie.
Besoek ons gerus by 35 Boundarystraat 082 449 8779 | grabbasports@gmail.com
Jaar
Hatsan Striker series 1000ft/sec - R1590 (including scope) Midas Tzaneen, Skirving Street, 015 307 1842
Years Spend R300 or more and stand a chance to win a Campmaster trailer!*
Okuma Fishing Rods in different strengths and sizes. Fishing tackle & accessories available at Midas. Prices to suit every budget
Spandeer R300 of meer en staan ‘n kans om ’n Campmaster sleepwaentjie* te wen! Driving Lights Halogen globes, H3 12 volt 55W, High impact plastic housing with crystal glass lense, metal mounting bracket - R404
Midas Tzaneen, Skirving Street, 015 307 1842
Bowtech Carbon Knight From R7050 (setup fee included) Cammos • Arrows • Bow accessories
Coming soon! Carbon Rose for ladies
Midas Tzaneen, Skirving Street, 015 307 1842
SJ 084 238 0803 | Johan 083 781 0351 (In Tzn Swaarvoertuie Building)
16
Oktober 2013