Februarie 2014
2
Februarie 2014
SA se Maluma is groot presteerder
is ’n publikasie van Bulletin
Redakteur: Francois Aucamp editor@bulletin.us.com Joernalis: Louis Roux louis@bulletin.us.com Bemarking: Thinus van Deventer thinus@bulletin.us.com Jacques Smuts jacques@bulletin.us.com Uitleg en ontwerp: David Morrison david@bulletin.us.com
Jong Maluma Hass avo’s in drag.
mense bygewoon, wat ‘n groot verbetering op verlede jaar se vyftig besoekers was. Die dag is uitstekend gereël deur mnr Zander Ernst van Allesbeste. Die namiddag is hoofsaaklik gewy aan boordbesoeke op die plase van Allesbeste (die Ernsts), mnr Francois Vorster, ZZ2 en die landboudeel van die Hoërskool Merensky, waar vergelykings getref is tussen Malumaboorde en ander kultivars. Baie van die besoekers wat die dag bygewoon het, was afgevaardigdes na die vorige dag se SAAGA-avosimposium in Tzaneen.
Mnr Zander Ernst, organiseerder van die Malumadag, spreek produsente in ‘n avoboord toe.
SAAGA Symposium grows in stature
Crownstraat 8, Tzaneen, 0850 015 307 7248 015 307 7684 www.bulletin.us.com Drukker/Printer: PaarlColdset Laeveld Bulletin BK (Reg 2004/031396/23) is die uitgewer en verspreider van die Bulletin. Lowveld Bulletin CC (Reg 2004/031396/23) is the publisher and distributor of Bulletin. Copyright on advertisements, editorial material & photo’s reserved. Kopiereg op advertensies, redaksionele inhoud & foto’s word voorbehou.
Die groot welslae wat met die betreklik nuwe avokadokultivar Maluma Hass behaal word, is verlede week onderstreep tydens Malumadag, ‘n saamtrek van avo-produsente en die kommersiële landbousektor by die Hoërskool Merensky. Dit het gepaard gegaan met referate en boordbesoeke in die omgewing wat klem gelê het op die betekenisvolle bydrae wat dié kultivar op die wêreldmark het. Die avo het sy oorsprong in Levubu, waar dit op die plaas Maluma van mnr Dries Joubert geselekteer is. Hy het die plantmateriaal aan dr André Ernst van Allesbeste Kwekery beskikbaar gestel, waarna dit verder deur seleksie ontwikkel is. In 2004 is die kultivar deur Allesbeste vrygestel met volle uitvoerstatus as ‘n geregistreerde Suid-Afrikaanse produk. Maluma Hass is vir jare getoets teen die gewilde Hass en het in die meeste gevalle ‘n beter vertoning in proewe gelewer. Dit is ‘n regop groeier wat baie lig inlaat, teenoor Hass wat ‘n kompakte groei het met swakker beligting. Die kultivar klop ook Hass met produksie, vruggrootte en verspreiding. Die vrugte se volwasse voggehalte is op 78% baie na aan Hass, maar bereik dié stadium ‘n maand vroeër. Dit is soos Hass geriffel, maar het ‘n blink voorkoms en het nie lentiselprobleme nie. Die Maluma-dag is deur minstens 150
Mr Lucas Mclean discuss an avo issue with Mr Nico Claassens.
The importance of the annual SAAGA Research Symposium held in Tzaneen recently was demonstrated by the full capacity crowd of 250 avocado producers, researchers and officials who attended and took part in the discussions. A total of sixteen local and international speakers presented papers on a wide range of topics concerning the avo industry. Among them was the world renowned avo expert, dr Reubin Hofshi, who was also a guest at the Maluma Avo gathering held at Merensky High School the following day.
Avo producers at the Symposium included Messrs Rob Kay, Wiekus Prins, Rodney and Desmond Hearne.
Your agri advertising solution providers Jacques Smuts 071 268 2543
jacques@bulletin.us.com
Thinus van Deventer 083 611 6292 thinus@bulletin.us.com
A capacity crowd of 250 people attended the annual SAAGA Messrs Bertie van Zyl of ZZ2 Research Symposium in Tzaneen’s Fairview Lodge last week. Messrs Cecil Hackney, Jan van Eyk and Javier Romero and Duncan Smith of Westfalia Among them were Messrs Peter Chick, André Boshoff, Jannie (Columbia) were at the SAAGA Symposium. They attended the SAAGA Symposium. Lombard and Gerhard Duvenhage. represented Westfalia.
3
Februarie 2014
Motgevaar bly groot bedreiging vir sitrus Gevaarligte flikker op meer as een front vir Limpopo se sitrusbedryf en deeglike huiswerk sal gedoen moet word om die Europese Unie se uitvoermark te beskwerm, waarsku die Sitrus Navorsingsraad (CRI). Sitrusboere in die Laeveld wat reeds gebuk gaan onder die swaard van swartvlek wat die EU oor hulle hou, sal opnuut moet kyk na valskodlingmot (VKM), wat nou ook deur die EU as ‘n kwarantynplaag verklaar is. SA se uitvoerders kon tot onlangs nog daarin slaag om die skade van VKM intern te beskerm omdat dit nie in Europese lande voorkom nie. In 2009 het Nederland egter ‘n besending rissies na Amerika uitgevoer, waar dit afgekeur is weens VKMbesmetting. Nederland het in daardie stadium vrugte uit Uganda ingevoer, wat gelei het tot die verspreiding van VKM in dié land. Verlede jaar het die EU in ‘n publikasie bekend gemaak dat VKM nou ook op die lys van spesies is wat fitosanitêre beheer onder druk plaas. Mnr Vaughan Hattingh, hoof-uitvoerende Mnr Sampie Groenewald beampte van die CRI, die Constantia is die bestuurder van die het Sitrusstudiegroep by motbestryders Xsit.
Letsitele meegedeel dat dringende aandag aan dié kwessie bestee word. Die oplossing vir sitrus- en vrugteboere lê nie soseer in nuwe oorsese markte nie, maar in die beskerming van die EU-mark. ‘n Maatskappy van Citrusdal in die WesKaap, Xsit, het die studiegroep ingelig oor ‘n sterilisasieproses wat VKM-getalle drasties verminder en selfs kan uitwis. Wyfiemotte word gekweek en gesteriliseer, waarna hulle in die boorde vrygelaat word. Geen bevrugting vind tussen hulle en die “wilde” motte plaas nie en die aanwas verlangsaam tot dit uiteindelik wyk.
Mnr Sampie Groenewald, bestuurder van Xsit, het gesê die maatskappy het groot welslae in die Wes-en OosKaap, maar tog die vrees uitgespreek dat SA dalk te min tyd het om VKM se getalle laag genoeg te hou. Hy het Xsit beskryf as ‘n skakel tussen sitrusprodusende, die Sitruskwekersvereniging (CGA) en die navorsingsgroep River Bioscience (RB) van die OosKaap. Met aandeelhouding van produsente word die welslae van Xsit in die bedryf teruggeploeg. As die Letsitele-produsente in hul dienste sou belang stel, kan Xsit hier met ‘n minimum van 2 000 ha sitrus ‘n lonende dodesel vir VKM inrig. Dit sal beteken dat die gesteriliseerde motte per vrag hierheen gebring word. Om so ‘n ‘n fasiliteit vir Letsitele se 20 000 ha sitrus hier te vestig, is egter duur en kos so R45 miljoen om tot stand te bring. Die groot produsente van Letsitele wonder egter nog aan die gedagte en sal die motmaatskappy metterwoon meedeel of hulle belang stel, omdat hulle VKM tot dusver op goedkoper maniere suksesvol kon bestry. ‘n Slotopmerking uit die gehoor het egter produsente laat herkou oor die toekoms. Mnr Hugo Endemann, ervare entomoloog in diens van Mnr Louis van Rooyen (middel), oud-landbouleier van Letsitele, staan hier by Mahela Boerdery, het opgemerk: “Ons mnre Piet Smit, ‘n sitrusboer van Citrusdal, en Vaughan Hattingh, uitvoerende bestry VKM sover met sukses, maar ons het nog nie regtig pak gekry nie.” beampte van die Sitrus Navorsingsinstituut (CRI).
4
Februarie 2014
‘Dis wat ons van regering wil hê’ — AgriSA
Landbou verloor ‘n grote Mnr Dries Joubert, leiersfiguur in die Soutpansberg Distriks Landbou-unie (SDLU), is op 15 Februarie na ‘n kort siekbed in die hospitaal dood. Hy was jare lank ‘n voorvatter in die Noord-streek se landbousake en van 1996-2004 voorsitter van die Soutpansberg DLU. Hy was ook lid van TLU SA se uitvoerende komitee in die hoedanigheid as streekvoorsitter Noord van 2004 tot 2007. Mnr Stephen Hoffman, huidige voorsitter van die SDLU, het in ‘n huldeblyk gesê Joubert was ‘n koelkop met ‘n skerp waarnemingsvermoë wat die landbougemeenskap aan die gang gehou het. Hy het ‘n goeie humorsin gehad, maar ook geglo aan harde werk. ‘n Gedenkdiens is op 21 Februarie in Levubu se gemeenskapsaal vir Joubert gehou.
Georganiseerde landbou in Suid-Afrika wil ‘n duidelike pad met die regering stap om die bedryf stroombelyn te maak tot almal se voordeel. AgriSA se direktoraat korporatiewe skakeling het ‘n verslag uitgereik waarin uitgestippel word wat die landbousektor presies van die regering wil hê. Die nasionale ontwikkelingsplan en ander regeringsbeleid erken die bestaande en potensiële bydrae wat die landbou tot werkskepping in landelike gebiede en as deel van die waardeketting maak. Benewens sy bydrae tot die handel en lewering van buitelandse valuta, is plaaslike voedselproduksie steeds onontbeerlik vir die handhawing van nasionale voedselsekerheid. In meeste landelike gebiede is kommersiële landbou steeds die dominante ekonomiese bedrywigheid. Daar word verwag dat die situasie in die voorsienbare toekoms sal voortduur. SA is egter nie geseën met hoë-potensiaal landbougrond en waterhulpbronne nie. Beleidsbesluite wat die toedeling en gebruik van dié hulpbronne beinvloed, moet dus omsigtig geneem word. Die belangrikste uitdaging vir die regering is om vertroue onder al die rolspelers in die sector te kweek en belegging
of deelname in die groei en uitbreiding daarvan aan te moedig. Beleidsekerheid en –koordinasie was tot dusver kwelpunte wat in sekere omstandighede as teenstrydig ervaar word. Dié toestand word vererger deur onbevredigende dienslewering. AgriSA erken dat ongelyke deelname veroorsaak is deur beleidsingrypings van die verlede. Rolspelers sien uit na ‘n konstruktiewe vennootskap met die regering om die nodige veranderings aan te bring. Sekere aspekte wek egter kommer, soos die heropening van grondeise. Dit sal belegging kniehalter weens die onsekerheid van toekomstige eienaarskap. Kollaterale waardes sal negatief beinvloed word indien die regering afwyk van markwaardes met die koop van grond. Minder direkte ingryping en ondersteunde markbenadering is nodig vir oplossings. “Ondanks ‘n goeie werksverhouding tussen die boerderygemeenskap en die regering se veiligheidstrukture, bly die vlakke van geweld en misdaad in landelike gebiede steeds onaanvaarbaar hoog.” AgriSA sê hy sal sy volle ondersteuning gee met die instelling van alle elemente van die landelike beveiligingstrategie en spesifiek die reservistebeleid.. “Met betrekking tot wyer kommer oor ‘n gebrek aan respek vir wet en orde, doen ons ‘n beroep op die regering om toepaslike oplossings te soek en ook ‘n voorbeeld in hierdie verband stel.” AgriSA is van mening dat die herstel van aanvaarbare vlakke van ekonomiese groei die uiteindelike oplossing vir SA verteenwoordig. Terselfdertyd moet ‘n sosiale ontwikkelingsmodel ingestel word wat opleiding aan entrepreneurs sal verskaf om die vestiging van ‘n groter kleinsakesektor sowel as hoë gehalte werknemers te verseker. So ‘n benadering sal ‘n meer eweredige verspreiding van welvaart verseker en huishoudings wat van regeringstoelaes afhanklik is, verminder.
Februarie 2014
5
6
Februarie 2014
Greening destroys American citrus Citrus greening is causing devastating damages to the citrus industry in parts of America, wiping out millions of trees and pushing down production drastically. The state of Florida is the hardest hit, with the orange crop expected to be almost 10% lower for the second year running because of the disease. It is also spreading to Texas and California. Sixty years ago Florida was a big tourist attraction because of its vast flourishing orange groves. It all ended with a series of freezes in the 1980’s that devastated citrus in Central Florida. In 1983 300 000 acres of mature, fruit-bearing orange and grapefruit trees died in a single night. Growers eventually recovered by moving and replanting further south. Citrus greening poses a similar crisis for growers, but one for which so far, there is no solution. The disease is caused by a bacterium that is spread by a tiny flying insect called a psyllid. Greening ruins the fruit, making it bitter and unmarketable, and eventually kills the tree. The disease originated in Asia and was discovered in Florida just eight years ago. Within four years it has spread through all the producing areas. Scientists say virtually 100% of Florida’s groves are infected with citrus
Colour inversion of fruit ripening - top to bottoom.
greening. The bacterium is hard to treat because it flourishes deep inside the tree. It disrupts the flow of the nutrients trees need to survive on. The industry, the state of Florida and the US department of agriculture (USDA) are spending millions of dollars each year funding research. But for Florida oranges and
grapefruit, the clock is ticking. Citrus acreage is now nearly half of what it was in the industry’s heyday. If production continues to drop, many growers worry that soon there won’t be enough critical mass left to support the industry infrastructure, like the packing houses and juice processors that take citrus from the groves to the breakfast table.
Citrus tree with yellow shoot
Navel fruit affected Misshapen fruit with curved columella by greening
Classic blotchy mottle on lime
Yellow of veins of leaves
Normal seeds vs aborted seeds
PPECB holds tight The watchdog over edible products leaving South Africa has been the vital instrument in the successes of local producers’ exports to many European, American, Asian and other countries. Called the PPECB, this organization is responsible for maintaining the high standards of quality in export products expected by the international marketing fraternity. The Perishable Products Export Control Board (PPECB) runs 32 offices country wide and handles 195 different products. They have 1 299 inspection points and have a turnover of roughly R200 million annually. They have 978 active client accounts and 352
permanent employees. A further 266 employees are in temporary service. To meet the need of the export industry a total of 3,9 million kilometers are traveled each year. PPECB’s regional manager for Tzaneen and Mpumalanga, Mr Selby Mahlalela, said they experienced a very busy year, especially due to the pressure placed on citrus producers because of black spot appearance on export oranges. This will be an ongoing struggle as stricter measures are expected from the EU on South African citrus export fruit. He added that some good news are also on its way, as better relationships between the government and other stakeholders are developing fast.
7
Februarie 2014
Avo-studiegroep kry groter gestalte Die Letaba Avokado Studiegroep (LAS) is nou ‘n volwaardige liggaam met ‘n behoorlike grondwet en ‘n gestruktureerde jaarprogram wat avoprodusente van Tzaneen en omgewing tot groot voordeel kan strek. Die studiegroep het onlangs hul eerste byeenkoms vir 2014 gehou en is deur minstens veertig lede en belangstellendes bygewoon. Dit was voorheen bekend as die Politsi Avo Studiegroep, maar die naam is verander om te pas by die groter omvang van sy ledetal en streek. Die grondwet is nog onderworpe aan ‘n paar wysigings en sal by die volgende vergadering op 4 Maart goedgekeur word. Mnr Derek Donkin, hoofbestuurder van Subtrop, het bekend gemaak dat die SA Avokwekersvereniging (SAAGA) voortaan gaan toespits op die ontwikkeling van
nuwe oorsese markte, soos Amerika, China en Japan. Sedert 2005 is R2 miljoen jaarliks bestee om die markte in Europa te bevorder, maar dié geld sal nou op die nuwe afsetgebiede bestee word.. Duitsland sal steeds groot aandag geniet, maar die verspreiding van avo’s in Europa het sedert 2005 verdubbel. SAAGA se grootste mededinger op die wêreldmarkte is Peru, wat reeds ‘n stewige aandeel in Amerika gevestig het. Kalifornië se klimaat stem ooreen met dié in SuidAfrika en hulle produseer reeds ‘n groot volume avo’s. Om daardie mark binne te dring, verg vindingryke en duur politieke stemmingmakery (lobbying). Donkin het gesê dit lyk of Japan in dié stadium die gunstigste van die drie lande is om SA se avo’s te aanvaar. SAAGA het vroeër die maand gewaarsku dat onvolwasse avo’s deur die markte in SA verbied sal
word. Volgens Donkin het produsente deeglik hiervan kennis geneem, want anders as in vorige jare het geen vroeë avo’s vanjaar op die mark verskyn nie. Op die lys van sake wat die studiegroep vanjaar sal hanteer, is die stinkbesie, avo’s onder skadunet, stresbestuur, snoei, besproeiing, blaaspootjie spuitprogramme en die jaarlikse markbesoek in September.
Mnre Andrew Thornhill en Henk du Toit was deel van die avostudiegroep by Letaba Pakhuis.
Mnre Johan Barnard, Melgard Meyer en sy vrou Carmen het die avo-studiegroep se vergadering by Letaba Pakhuis naby Politsi bygewoon.
Mnr André Spykerman, hoofinspekteur van PPECB, was een van die sprekers by die avo-studiegroep se byeenkoms.
Mnr Dawid Grobbelaar gesels met me Wilma Stones (Subtrop).
8
Februarie 2014
Slinkse slagting
Verlede week se slagting van twee renosters in die Gravelotte-omgewing het opnuut gewys hoe geslepe die stropingsindikate te werk gaan. Hulle slaan vinnig toe en laat geen bewysstukke agter nie, behalwe vir merke aan die karkasse waaraan die stroper deur die opdraggewer erken kan word.. Die departement van omgewingsake het ‘n opgedateerde lys van renostereienaars en hoeveel diere in hul besit is. DiĂŠ gegewens kan met ‘n tikkie vernuf ook deur stropers bekom word.
9
Februarie 2014
Automate your packhouse with systems from Goldpack! Grading, weighing and bagging of fruit and veg! Fully automatic multihead portion weighers
Optical Grader
2004XXB
CELOX RV12
• Optical grading of potatoes and carrots • Grades quality and size • Output: Up to 15 tons per hour
Entry level automatic weigher. • 2.5kg - 25kg portions • 480 - 900 portions per hour
2008XB TO 2014XB
Intermediate storage/ feeding hoppers
Fully automatic bagging and bag closing.
Semi-automatic System for weighing, bagging and bag closing.
High speed Weighers • 1.0kg - 25kg portions • 600 to 2600 portions per hour
WC25 Weigher/ Bagger
Emve WC25 Semi-automatic weigher/Bagger linked to the SN PN Bag Closer/Stitcher. • From 5kg - 25kg portions • Up to 450 bags per hour.
SM PM Stitcher
For washed, sized and graded potatoes before being fed to either semi-automatic or fully-automatic weighing, bagging and bag closing systems.
Automatic paper bagger used in conjunction with the NEWTEC Multi-head Weigher. • 5kg - 15kg portions BE6000 • 450 - 900 bags per hour
Semi and automatic bagging into tubular knitted netting with closing and label applicator.
Original double acting clipping machine for auto clip sealing and cutting of tubular mesh.
Original C - Fully automatic clipping machine to close and separate machine usable nets and print and apply labels.
HCL 912
VAC 931E
VAC 929
VAC 996
Goldpack - Consumable products for the Packhouse Wine glass labels, clip-to-clip labels and clip-to-clip bands for automatic application with net bags. Knitted tubular netting for semi-auto and fully-auto net bagging. Clip-band used on clipping machine for closing of net bags. Polyester sewing thread for stitching paper sacks closed with manual stitching machine or automatically on EMVE BE 6000. • Pallet netting for manual or automatic palletizing of loads. THE AD SHOP 2686A
• • • •
E.mail: sales@goldpack.co.za • www.goldpack.co.za
CAPE TOWN Tel: 021-534 0215 Fax: 021-534 0285
DURBAN Tel: 031-569 4199 Fax: 031-569 4191
Packaging and process automation
JOHANNESBURG Tel: 011-312 4976 Fax: 011-312 4975
10
Februarie 2014
Wereldklas tamaties bespaar arbeid Met die verhoging van insetkostes, veral arbeidkostes, het die oopland tamatieprodusent nou ‘n punt bereik waar sy winsgrens ernstig onder druk is en die tyd het aangebreek om deeglik te besin oor die pad vorentoe. Met die koms van die onbeperkte tamatie variëteite, ook bekend as die lang groeiers, amper 20 jaar gelede het daar ‘n totale omwenteling in die tamatiemark plaasgevind. Dit het uit en uit gegaan oor die pragtige hoë kwaliteit vrugte met hulle besonderse houvermoë - en met die huisvrou wat op voorkoms koop was dit onmiddellik ‘n wenner. Die markplek het aangedring op hierdie “long life” tamaties. Skielik was die beperkte en semi-beperkte variëteite net nie meer goed genoeg nie. Die vrugte se estetiese
voorkoms asook die houvermoë was net nie meer aanvaarbaar nie. Hierdie omwenteling het ook nadele vir die tamatieprodusent ingehou. Die onbeperkte variëteite was geteel vir produksie onder beskerming en het net nie oor die siekteweerstand beskik wat nodig was vir oopland verbouing nie. Voeg hierby die groot verskeidenheid nuwe variëteite wat op ‘n gereelde basis hulle verskyning maak vanuit talle wêreldstreke. Tesame hiermee het die produksiekoste, veral chemiese- en arbeidskostes die hoogte in geskiet. Sakata se tamatietelers het gelukkig, danksy hulle betrokkenheid in die Suid-Afrikaanse mark, hierdie probleme reeds etlike jare gelede geïdentifiseer en het met die Sakata tamatie teelprogram begin fokus op onbeperkte groeiers met kort internodes. Hierdie nuwe tamaties beskik oor dieselfde kwaliteit as die onbeperkte tipes, maar het korter internodes wat tot 30 % minder opleiding en dus minder arbeid benodig. Terselfdertyd moes hierdie nuwe generasie oor die siekteweerstand beskik wat voldoen aan die Suid-Afrikaanse behoeftes. Die telers het egter verder gegaan en daarin geslaag om ‘n semi-beperkte variëteit te teel waarvan die vrugte oor dieselfde kwaliteit as die onbeperkte tipes beskik, met al die nodige siekteweerstand vir oopland verbouing. Hierdie ontwikkeling is sekerlik een van die belangrikste deurbrake in die tamatiebedryf en gaan beslis byval vind by menige oopland tamatieprodusente. In die teling van die nuut vrygestelde Galaxy* (onbeperk met kort internodes) en Fortuna* (semi-beperk ± 1.2 meter) was die doelwit Fortuna plante is baie groeikragtig en spog met ‘n uitstekende eerstens om uitstaande kwaliteit vrugte te verkry – dit is tog wat die markplek verwag van blaarbedekking.
tri-mX
tamaties – en tweedens vir siektebestandheid teen die belangrikste tamatiesiektes. Hierdie nuwe vrystellings is dan ook reeds oor die afgelope 3 tot 4 jaar landwyd getoets met uitstekende resultate. Galaxy* is uniek deurdat dit ‘n onbeperkte groeier is met kort internode wat korter pale en minder opleiding benodig. Die hoë kwaliteit vrugte word in trosse gedra wat maklik geoes word. Die vrugte het ‘n massa van 140 tot 160 gram. As gevolg van Galaxy* se korter internodes en goeie vrugset kan hierdie variëteit beide onder beskerming en in oopland geproduseer word. Dit beskik oor hoë siektebestandheid. Fortuna*. Hierdie nuwe semi-beperkte variëteit beskik oor sterk, groeikragtige plante en is minder vatbaar vir algemene blaarsiektes onder toestande waar siekteontwikkeling hoog is. Die variëteit beskik oor ’n hoë opbrengspotensiaal en hoë kwaliteit eerste graad vrugte met ‘n massa van 160 tot 220 gram. Die vrugte behou hierdie vruggrootte tot aan die einde van die groeiseisoen. Fortuna* beskik verder oor ‘n hoë weerstand teen Verticillium verwelk ras 1, Fusarium verwelk rasse 1,2,3, Knopwortel aalwurm (Meloidogyne incognata en Meliodogyne javanica) en Tamatie mosaïek virus, Grys blaarvlek (Ss) en Alternaria stam kanker (Aal). Vir meer inligting oor Sakata se tamaties of produkreeks, skakel gerus Sakata se verteenwoordiger, Leon Labuschagne, Sel: 083 585 1181, of besoek Sakata se webwerf by www.sakata.co.za. * Eksperimenteel: Hierdie variëteit is steeds eksperimenteel, maar registrasie is reeds ingedien vir SuidAfrikaanse kultivar lysting.
R
Vat Valskodlingmm vas, natuurlik • Trichogramma eier parasiete, ‘n natuurlike vyand van VKM • ‘n Noodsaaklike deel van ‘n geintegreerde (IPM) benadering • Verminder oesverlies met tot 60% Nou ook verkrygbaar by:
www.vitalbugs.co.za | 087 751 0279 | info@vitalbugs.co.za
Galaxy: Hoë opbrengspotensiaal met ‘n baie hoe persentasie eerste graad vrugte met goeie smaak.
AFWYSENDE KLOUSULE: Hierdie inligting is op ons waarnemings en/of inligting vanaf ander bronne gebaseer. Aangesien gewasprestasie van die interaksie tussen die genetiese potensiaal van die saad, die fisiologiese eienskappe daarvan en die omgewing, bestuurspraktyke ingesluit, afhang, gee ons geen waarborg uitdruklik of deur implikasie, vir die prestasie van gewasse relatief tot die inligting gegee, nog aanvaar ons enige aanspreeklikheid vir enige verlies, direk of as gevolg daarvan, wat tewyte aan enige oorsaak ookal mag ontstaan. Lees eers asseblief Sakata Seed Southern Africa (Pty) Ltd se verkoopsvoorwaardes voordat saad bestel word.
OOR
Februarie 2014
D11 E
AATTKKVV--OOOORR D DEE
EIL
AND
S PA
EEIILL AANNDD S PAA SP
‘n Eilandvakansie in ‘n Eilandvakansie in Eilandvakansie in
Limpopo? So wrintiewaar! Limpopo? So wrintiewaar! wrintiewaar!
Daar’s min dinge wat ’n familie so na aan mekaar kan bring asDaar’s die samesyn van ’n ’n lekker gesinsvakansie. Daar’s min dinge dinge wat familie so min wat ’n familie sona naaan aanmekaar mekaarkan kanbring bring
“Malvalekkers “Malvalekkers braai“Malvalekkers oor die kole braai oordie diekole kole braai oor en kampvuurstories enkampvuurstories kampvuurstories en vertel tot lank na vertel totlank lankna na vertel tot middernag. Ek kan middernag.Ek Ekkan kan middernag. nie wag nie!” nie wag nie!” nie wag nie!” #watsjoustorie? #watsjoustorie?
#watsjoustorie?
asEiland-Spa, die samesyn samesynatkv van ’n lekker gesinsvakansie. Byas pragoord naby Tzaneen, kan jy kies en die van ’nse lekker gesinsvakansie. By Eiland-Spa, Eiland-Spa, atkv wat se keur uit veblyfopsies jou sak naby én jouTzaneen, skedulekan sal jy pas. By atkv se pragoord pragoord naby Tzaneen, kan jykies kiesen en keur uit uit veblyfopsies veblyfopsies wat keur wat jou jou sak sakén énjou jouskedule skedulesal salpas. pas.
Gaan tuis in ’n Gaan tuis tuis in in ’n lugversorgde Gaan ’nrondawel
Span uit by ons
lugversorgde rondawel
Span uit kampeerterrein Span uitby byons ons kampeerterrein kampeerterrein
R 1 100 vir 2-4 bed R 1 300 vir Luukse 4-bed R 1 300 vir Luukse 4-bed
Midweek R 500 Midweek 500 R 170 per nag Naweek Rvanaf Naweek vanaf R 170 per nag Naweek vanaf R 170 per nag Bepalings en voorwaardes geld:
lugversorgde rondawel Naweek: Naweek: RNaweek: 1 100 vir 2-4 bed 100vir virLuukse 2-4 bed 4-bed RR1 1300
Midweek: Midweek: Midweek: RR 2 000 2 000vir virLuukse Luukse 2-bed 2-bed R 2 000 vir Luukse 2-bed RR 2 500 2 500vir virLuukse Luukse 4-bed R 2 500 vir Luukse 4-bed 2 800vir virLuukse Luukse 4-6 bed RR 2 800 bed R 2 800 vir Luukse 4-6 bed
Midweek R 500
Bepalings en voorwaardes geld: Bepalings en toepassing voorwaardes geld:seisoen. • Slegs van in buite
• Slegs van toepassing in buite seisoen. • Slegs van toepassing buite seisoen. – moet Naweek: Vrydag eninSaterdagaand • •Naweek: Vrydag en Saterdagaand – moet • Naweek: Vrydag en Saterdagaand – moet albei aande slaap om te kwalifiseer albei aande slaap om te kwalifiseer albei aande slaap omtot te kwalifiseer Midweek: Sondag Donderdag – moet • •Midweek: Sondag tot Donderdag – moet • Midweek: Sondag tot Donderdag – moet minimum 5 nagte minimum 5 nagte weeswees minimum 5 nagte wees • •Alle skoolvakansies en langnaweke is Alle skoolvakansies en langnaweke is • Alle skoolvakansies en langnaweke is uitgesluit uitgesluit uitgesluit
Sentrale Besprekingskantoor 011 919 9092 | www.atkvoorde.co.za | www.facebook.com/atkvoorde Sentrale Besprekingskantoor011 011919 9199092 9092||www.atkvoorde.co.za www.atkvoorde.co.za | |www.facebook.com/atkvoorde Sentrale Besprekingskantoor www.facebook.com/atkvoorde Promosie is geldig tot 28 Februarie 2015. Bespreekisby eilandspa@atkv.org.za Promosie geldig tot 28 Februarie 2015. Promosie is geldig tot Februarie 2015. Eiland Spa: 015 386288000 | www.eilandspa.co.za Bespreek by eilandspa@atkv.org.za Bespreek eilandspa@atkv.org.za Eilandby Spa: 015 386 8000 | www.eilandspa.co.za
Eiland Spa: 015 386 8000 | www.eilandspa.co.za
12
Februarie 2014