April 2014
2
April 2014
Hunters’ expo on this weekend The official hunting season is around the corner and Limpopo is set for hosting a large number of foreign trophy hunters in this multi-million rand industry. As in the past three years, the hunting fraternity in South Africa will have a preview of hunting material and methods at a popular expo near Johannesburg for the next four days. HuntEx, the largest expo for hunters and sport marksmen in Africa, will
is ’n publikasie van
open its doors at Gallagher Estates in Midrand today and will last until Monday. It is also the largest small caliber weapons expo on the continent. This year’s expo focus remains on firearms, with manufacturers from Italy, France and a weapons retailer from Lebanon. The Italians will be represented by sixteen firearm manufacturers from the Gardone Valle Trompia Valley near the ancient city of Brescia in Italy. Other main exhibitions are those of the complete range of the
Austrian Steyer Mannlicher hunting rifles as well as the proud South African Musgrave. At least 47 exhibition categories can be visited. They run through the full spectrum of hunting right down to wildlife art. Among the new entries is angling, with fishing tackle and accessories, while the game ranching industry will have a significant presence at the expo. * For more information on HuntEx, contact www.facebook. com/huntex.net
Bulletin
Uitgewer: Francois Aucamp editor@bulletin.us.com Redakteur: Louis Roux louis@bulletin.us.com Bemarking: Thinus van Deventer thinus@bulletin.us.com Jacques Smuts jacques@bulletin.us.com Uitleg en ontwerp: David Morrison david@bulletin.us.com Crownstraat 8, Tzaneen, 0850 015 307 7248 015 307 7684 www.bulletin.us.com Drukker/Printer: PaarlColdset Laeveld Bulletin BK (Reg 2004/031396/23) is die uitgewer en verspreider van die Bulletin. Lowveld Bulletin CC (Reg 2004/031396/23) is the publisher and distributor of Bulletin. Copyright on advertisements, editorial material & photo’s reserved. Kopiereg op advertensies, redaksionele inhoud & foto’s word voorbehou.
Your agri advertising solution providers Jacques Smuts 071 268 2543
jacques@bulletin.us.com
Thinus van Deventer 083 611 6292 thinus@bulletin.us.com
Die Letaba Pakhuis regoor Politsi het vanjaar ‘n totale opknapping ondergaan en die bouwerk gaan steeds voort. Die uitbreidings word geraam op R20 miljoen om groter volumes te kan hanteer. Dié foto van turksvye wat bestem is vir Europa is vroeër vanjaar geneem.
Mnr Bram Schnijder is tegniese bestuurder van AfroPro, eienaars van die Letaba Pakhuis.
“Green” juice production Before South Africa exports citrus fruit products, they first have to be processed and that consumes lots of energy. One juice factory has replaced harmful coal with eco-friendly sawdust to power its operations. South Africa’s largest citrus juice producer, Letaba Estate at Nkowankowa, is currently using biomass to power the oven that dries fruit peels, but soon it will also power the juice boiler. 16,000 tons of biomass will be used every year. It is anticipated that 101 000 tons of CO2 emissions will be saved in the
tri-mX Vat Valskodlingmm vas, natuurlik • Trichogramma eier parasiete, ‘n natuurlike vyand van VKM • ‘n Noodsaaklike deel van ‘n geintegreerde (IPM) benadering • Verminder oesverlies met tot 60% Nou ook verkrygbaar by: www.vitalbugs.co.za | 087 751 0279 | info@vitalbugs.co.za
R
next ten years. The first phase (purchasing new drying ovens) cost R4,5 million, the second phase (purchasing new steam boilers, transitioning from coal to biomass) will need another R18 million. So far, Letaba Fruit Juices have been a major polluter, using almost 11 000 tons of coal each year to power its production operations and drying ovens. Now, it is switching to a more sustainable source of energy using sawdust from neighboring lumber mills. It is already being used to fire the drying ovens which are used to process the fruit peels. The company aims to completely switch to biomass in the long term. That is in line with South Africa’s attempts to play a leading role in climate protection and meet ambitious goals to slash CO2 emission levels by one third by the year 2020. Me Nadia Venter is die nuwe vriendelike gesiggie van die Bosveld Jagtersvereniging (BJV) in Tzaneen. As sekretaresse sal sy voortaan alle navrae behartig en inligting oor programme beskikbaar stel. Sy is bereikbaar by 071 659 3998.
3
April 2014
Nog ‘n blou bielie uit Tzaneen werp het, was die kolos van 25 ton, wat sowat ‘n jaar gelede na Melbourne in Australië uitgevoer is. Die jongste masjien van vier meter is die tweede bestelling deur Umbhaba, nadat ‘n kleiner weergawe van drie meter vroeër daar afgelewer is. Vir die nuwe masjien moes ‘n spesiale laebed-voertuig gebruik word, sodat die maksimum hoogte vir padvervoer nie oorskry word nie. Die waarde van die masjien is sowat R1 miljoen. Umbhaba Estate is in 1979 deur mnr Roy en me Cheryl Plath gestig en het sedertdien gegroei tot een
Die vier meter breë komposmasjien van nege ton is verlede week in Hectorspruit afgelewer.
van Suid-Afrika se grootste piesangprodusente. Die produksiegebied strek van Hectorspruit na Hazyview en Kiepersol. Die boerdery is organies-geklassifiseerd en die skep van ‘n groot komposaanleg is deel van die boerderyplan. Mnr Brett Ehlers, skoonseun van Bootha wat tot onlangs by Compost Matters gewerk het, is nou deel van Umbhaba Estate om die komposaanleg in bedryf te kry. Bootha het reeds verskeie komposverwerkers ontwerp en gebou, in ‘n unieke styl wat nie elders in die land voorkom nie. Onder sy klante in die omgewing tel komposmakers soos ZZ2 en Westfalia, terwyl hy ook ‘n reeks aan die ysternywerheid in Vanderbijlpark voorsien het, vir die opruiming van slikdamme.
Die syaansig van die komposmasjien.
Mnre Francois van der Poll, produksiebestuurder, en Lighty Bootha, eienaar van Compost Matters in Tzaneen.
Des ma igned nu an in T fac tur d zan e een d .
ct ro du SA P or f t a r ke SA M
Brand New Design 4m Compost Turner 120 Kw We are leaders in the design and manufacture of specialised and custom agricultural machinery that is not otherwise available in the market. We build any machinery to order.
agri©9488cm140422dm
‘n Nuwe reus uit die werkplek van Compost Matters in Tzaneen het verlede week die lang pad na Hectorspruit aangepak, waar dit in diens van Umbhaba Estate kompos op groot maat sal verwerk. Dit is die grootste in die reeks selfaangedrewe komposmasjiene wat vir SA toestande deur die eienaar van ComPost Matters, mnr Lighty Bootha, vervaardig word. Dit weeg nege ton en het ‘n kragtige enjin van 120 kW. Dit is ook die enigste in sy soort in die land. Die heel grootste komposteerder wat Bootha al ont-
Lighty Bootha 082 800 1895 | lighty@compostmatters.co.za Francois vd Poll 082 928 5809 | 015 307 4420 / www.compostmatters.co.za
4
April 2014
Goedkoop diesel is dalk duurkoop Diesel is die lewensbloed van landbou, maar terselfdertyd een van die kommoditeite wat die grootste hap uit die produksiesyfers wegdra. In Suid-Afrika word die dieselprys nie soos in die geval van petrol gereguleer nie en verbruikers koop waar hulle dit vir die laagste moontlike prys kan kry. ‘n Boer van Tzaneen het egter ‘n ontdekking gemaak wat die eienaars van dieselvoertuie, trekkers en ander enjins kan laat regop sit. Hy vermy deesdae diesel wat teen spesiale pryse geadverteer word. Mnr Chris Ras van Yamorna sê hy het die afgelope drie jaar ‘n betroubare Deutzkragopwekker van 37 kW wat aanskakel sodra daar ‘n kragonderbreking is. Sowat ‘n jaar gelede het die opwekker erg rook begin uitskop na die herhaalde gebruik
van diesel wat hy teen ‘n laer prys aangeskaf het. ‘n Ondersoek het getoon dat die enjin se inspuiters erg aangepak was. ‘n Artikel in die Car-tydskrif van Oktober 2013 oor byvoegings by brandstof het sy oog gevang. “Die swawelinhoud van diesel wissel van 500 dele per miljoen (PPM) tot 50 PPM. Laasgenoemde is deesdae vrylik in die mark beskikbaar en word teen R1,25/ liter goedkoper aangebied.” Die knoop lê egter daarin dat dit basiese diesel is wat regstreeks in grootmaat van oorsee ingevoer word. In Europa is die vereiste slegs 10 PPM vir diesel, wat beteken dat groot hoeveelhede na ander dele van die wêreld “gestort” word. Die produk is onbehandel en bevat nie die noodsaaklike bymiddels vir die
Moenie tweeslag-olie met basiese diesel meng nie Die toevoeging van beskermende middels by basiese diesel is ‘n delikate proses wat deur baie navorsing vooruitgegaan is. Sprake dat die toevoeging van tweeslag-olie ‘n heilsame uitwerking op inspuiters en ander komponente in ‘n dieselenjin sou hê, is weerlê in toetse wat deur Sasol se Fuels Application Centre in Kaapstad gedoen is. Daar is bevind dat dit geen merkbare verskil aan die smeergehalte meebring nie. Dit is ook bekend dat tweeslag-olie sekere metaalverbindings bevat, wat skadelik is vir inspuiters van die moderne dieselenjins en wat tot swakker werkverrigting lei.
beskerming van enjins wat deur groot brandstofmaatskappye bygevoeg word nie. Onder dié middels is reinigers, ‘n setaangehalte van hoër as 45 (in petrol is dit oktaan), skuimweerders en korrosieof roesvertragers. Basiese diesel bevat nie dié middels nie. Skuimweerders word toegevoeg om te
verhoed dat skuim die vloei van diesel belemmer. Ras sê op die lange duur kan dit meebring dat enjins op dié wyse ‘n korter leeftyd kan hê. “Al die enjins op my plaas word net voorsien van ‘n erkende diesel uit SuidAfrika (Sasol) en ek het nog nie weer ‘n rokie by hulle sien trek nie.
5
April 2014
Boere vorder teen mangoswam Bloeiselmisvorming by mango’s kan dalk vanjaar ‘n goeie knou toegedien word, as navorsingsresultate hier teen Augustus se kant bekend gestel raak. Proewe word reeds sedert 2011 in die Tzaneen- en Hoedspruit-omgewings gedoen, met ‘n spesifieke middel wat op mango’s gebruik word om die swam Fusarium mangiferea in die bek te ruk. Dit is ‘n vernietigende swam wat veral in klammer dele soos Tzaneen groot skade aan oeste kan veroorsaak. Hoedspruit het ‘n droër klimaat en het heelwat minder las van die siekte. Hulle kan selfs mango’s uitvoer. Mnr Theuns Bester van die plaas Platland op die Deerparkpad is sedert die begin van die navorsing regstreeks
daarby betrokke. Hy sê dat mango’s die afgelope tyd goed op die behandelings gereageer het en dat die resultate later vanjaar by Subtrop se navorsingsimposium openbaar gemaak sal word. Bester sê hulle het ‘n puik mango-seisoen agter die rug, met goeie pryse wat veral teen die einde van die seisoen behaal is. Weens die nat toestande voor en tydens die oestyd moes baie bespuitings gedoen word. Die produsente wat die regte programme gevolg het, kan nie oor die opbrengs kla nie. Die gemiddelde prys is R35 per karton en het later
BESTE
gestyg tot R45 per karton en selfs meer. Alle mango’s is vir die plaaslike groot markte, supermarkte en veral die bakkiemark. Bester sê die drogingsmark groei steeds, waar nagenoeg R3 500 per ton behaal word. Versapping neem ‘n groot deel van die jaarlikse oes op en hiervoor word steeds R2 000 per ton behaal. “Soos jy kan sien, word niks weggegooi nie en elke vruggie kry sy plek in die mark.”
IERING EN FINANS S N IE D , ALITEIT PRYSE, KW
GROOTSTE VERSPREID ER VAN PAKMAT
ERIAAL IN SU
ID-AFRIKA
EEN-STOP-DIENS
VIR DIE BOER
SE BEHOEFTE
S
THE CHEVROLET UTILITY 1.4 SPORT – boasts a range of top class features, like remote central locking, alloy wheels a spectacular Infotainment system plus on-board computer.
SIMPSON MOTORS
2 Danie Joubert Street, Tzaneen Tel: 015 307 5010 • Fax: 086 564 8885
Terms and Conditions Apply. Model shown may differ. Errors & Omissions Excepted.
75270 ADMAKERS.COM
IT’S A BAKKIE THING
6
April 2014
Afrika kan wêreld voed Afrika is besig om hom reg te ruk vir ‘n “groen revolusie’” om in die nabye toekoms ‘n verskil te maak aan kosvoorsiening in die wêreld. Met 60% van die wêreld se onbenutte landbougrond en lae produksie op bestaande landbougrond kan die vasteland kosproduksie ontwikkel, soos wat landbou in lande soos Asië en Brasilië ingrypend verander het. Die vasteland is terselfdertyd ‘n teelaarde vir die verbruikersbedryf, met sakegeleenthede wat binne die volgende vyf tot ses jaar met meer as R4 000 miljard kan groei. Die wêreldwye konsultantegroep McKinsey & Co van New York het in ‘n opname deur sy Africa Consumer Insights Centre onder 13 000 verbruikers in tien Afrikalande bevind dat dié sektor ‘n enorme groeipotensiaal het. Hulle het hulle toegespits op die klerebedryf, finansiële dienste, kruideniersware, die internet en telekommunikasie. Daar is bevind dat Afrika se bevolking die jongste is en die vinnigste groei. Die grootste verbruikers is in stedelike gebiede, die gesinne is kleiner, hulle is beter opgevoed en die inkomste per gesin is hoër as tevore. Hulle is ook digitaalkundig. Hulle glo in groei, goeie handelsmerke en die jongste modegiere in moderne inkopiesentra, maar hou ‘n wakened oog op hul begrotings. Dit is egter ‘n komplekse en genuanseerde mark in 53 lande met meer as 2 000 dialekte. Mense in die noorde het ‘n totale ander inkopiesmaak as dié suid van die Sahara. Stedelike gebiede lewer byna 40% van die bruto binnelandse produk. McKinsey Global Institute raai egter aan dat sakelui nie na die grootste stede soos Johannesburg, Kaïro en ander hoofstede gaan nie, maar eerder na middelslagstede wat meer toeganklik is, minder mededinging het en beter winsmarges bied. Goeie raad aan die verspreiders van verbruikersgoedere is om gehalteprodukte van plaaslike belang te lewer. Dit moet voldoen aan die Afrika-koper se voorkeure, lewenstyl en daaglikse behoeftes. Produkte moet ook so aangepas word dat dit teen laer pryse en kleiner formaat aangebied word, omdat die Afrika-verbruiker met ‘n versigtige begroting inkopies doen.
Verbruikerstem McKinsey & Co word gereken as die wêreld se nommer een-raadgewende maatskappy vir die sakeryk, regerings en internasionale instellings. Die groep is in 1926 gestig, met sy hoofkantoor in New York. Hulle behaal ‘n omset van R70 miljard per jaar, met ‘n personeel van 17 000 in sestig lande.
7
April 2014
Navara has stood the test of time The Nissan Navara stood the test of time when it was taken “for a ride” of 40 000 km into Africa by a safari leader, Mr André van Vuuren. He said the first safari was up north through Botswana to South Luangwa in Zambia. Some sections of the road from Chipata to Mfuwe were in a terrible state. The vehicle handled them well and the suspension performed admirably. The rest of the roads through Malawi to Cape McLear and into Mosambique via Cahora Bassa to Vilan-
culos were tarred. That was where Van Vuuren enjoyed the luxury and comfort of the Navara. Fuel consumption was good, as was the sound system, effective air conditioner and handy cruise control. From Vilanculos it was back to the bush. They tackled the almost 500 km of sand across the width of Mozambique through the bush to Pafuri in the Kruger National Park. The Navara did not miss a beat. After a trip to Zimbabwe the big safari was to the
Serengeti in Tanzania — a journey of 10 000 km. This went well and another three safari’s followed without serious hick-ups. Van Vuuren said one of the best modifications that one can make to a Nissan Navara in order to use it as a serious overland vehicle is to raise the suspension slightly. “If I had any doubts about the Nissan Navara’s ability, I am happy to say that they have been completely eliminated.”
Chicken LITTER Huge volumes available Can be used for cattle feed and compost
Contact: 082 826 6668
bulletin©9312cl140328tb
8
April 2014
Biomosome saadmengsels BiomosomeTMsaadmengsels is op grond van BIOOMbeginsels ontwerp. Die genetika van die saadspesies is aangepas by die omstandighede van die teikenomgewing. BiomosomeTMsaadmengels bied ‘n groot verbetering vanaf die alomvattende veldsaadmengsels wat algemeen beskikbaar is. Plantegroeitipes in Suid-Afrika, wat as biome bekendstaan, word as volg geklassifiseer: • soortgelyke plantgemeenskappe, ten opsigte van die voorkoms en mate van teenwoordigheid van spesies, • struktuur, na gelang van variasie en lengtegroei, en • deelname in soortgelyke ekologiese prosesse soos jaarlikse reënval, die reënseisoen, voorkoms van ryp, natuurlike blaarvreters en intensiteit van weerlig. Eerstehulp Voordat herwinning begin, moet die oorsaak van agteruitgang geïdentifiseer en regstellende aksie geneem word. Operasie Voorbereiding vir herwinning vereis los grond om ‘n saadbed mee voor te berei en om waterindringing en
belugting te bewerkstellig. Die implemente en trekkers op die meeste plase en rehabilitasieterreine is gewoonlik geskik. ‘n Mate van modifikasie mag noodsaaklik wees. Indeel van tyd is belangrik, aangesien doeltreffende grondvoorbereiding klam grond vereis; en daar moet genoeg tyd voor die volgende droë seisoen wees vir saad om te ontkiem en plante te vestig. In dorre gebiede gebeur dit soms nie, maar tog word daar ontkiemingsresultate in opvolgende seisoene verkry. In dorre gebiede het die skottelmetode, waar die grond met tussenposes langs die kontoer eers gebreek en dan gelos word, doeltreffend gewerk — dit kan met handgereedskap gedoen word. Waar die terrein dit toelaat kan die werk met ‘n trekker gedoen word. Die bo-skakel word kort gestel en hidrouliese dieptebeheer afwissellend twee meter in en een meter uit, met die hand gedoen. Andersins kan die hidrouliese stelsel gelos word en die afwisselende in en uit deur montering van ‘n afsenterwiel op die implement verkry word. ‘n Happloeg werk op hierdie beginsel.
Vervolmaak deur die Natuur TM
Biomosome Eko-Passende Veldsaad nou beskikbaar vanaf Sakata MayFord
Op ligte grond is ‘n skotteleffek verkieslik. ‘n Dis of ‘n swawelstertskaar is doeltreffend. Op swaarder gronde, 20% klei of meer, is ‘n tandimplement meer doeltreffend bevind, omdat die smeereffek van toerusting wat skep ‘n dun, dog hoogsgekompakteerde lagie vorm, wat waterindringing beperk. Ryspasiëring sal met reënval wissel, vanaf trekkerbreedte in dorre streke tot 0,5 meter in hoër reënvalomgewings. In hoër reënvalomgewings is nie net vestiging van die aangeplante spesies van belang nie, maar die onderdrukking van ongewenste opslagplante is net so belangrik. Op herwinningsterreine wat deur bosindringing benadeel is, of op ontbosde uitheemse boomplantasies soos swartwattel, is die onderdrukking van boomplantjies deur graskompetisie van uiterste belang. Grasgroei wat genoegsaam is om brandstof vir ‘n brandprogram teen oorlewende boompies te voorsien, is net so belangrik. Onmiddellik na die grond losgemaak is word die saad op die bewerkte gedeeltes gestrooi. Die bolaag met die oppervlakkig toegediende saad word vasgerol om ‘n ferm saadbed te verkry. Dit word gedoen deur daaroor met die wiele in die rye met ‘n trekker te ry. As die werk
Cedar Lakes manicured wildernis
BiomosomeTM saadmengsels is op grond van BIOOM beginsels ontwerp. Die genetika van die saadspesies is aangepas by die omstandighede van die teiken omgewing. BiomosomeTM saadmengels bied 'n groot verbetering vanaf die alomvattende veldsaad mengsels wat algemeen beskikbaar is.
per hand gedoen word, word ‘n ferm saadbed verkry deur die grond met die voet, en toepassing van volle liggaamsgewig, vas te trap. Breedwerpige toediening van organiese materiaal, soos kraalmis is voordelig. Dit help in besonder by verspoelde stukke grond waar die organiesryke A-horison van die grond verloor of benadeel is. Nasorg Die pak van takke sal die plante beskerm, onder meer teen beweiding, voordat hulle gevestig het. Dit sal ook die plante toelaat om die grond te stabiliseer, veral waar daar gronderosie was. BomosomeTMherwinningsmengsels is ontwerp om by die plant-suksessieproses in te pas. Met verloop van tyd sal ander spesies hulle op die terrein vestig, òf van die natuurlike saadbank af òf van saad van die omliggende plantegroei òf van elders af toegedien. Bestuur van die plantsuksessieproses is belangrik om die grootste voordeel uit die moeite en koste van herwinning te trek. Dit sal ook verhoed dat die terrein na die voormalige degradeerde toestand terugkeer. * Skakel gerus u plaaslike Sakata-verteenwoordiger, Leon Labuschagne (083 585 1181) vir meer inligting.
SAKATA SEED SOUTHERN AFRICA (PTY) LTD Posbus 160, LANSERIA 1748
www.mayford.co.za
Hulplyn: 0861 100 458
Royal MFD-veldmengsel