Agribulletin 140801

Page 1

Julie 2014

EUROPA Swartvlek in Nederland LIMPOPO

Geen geld vir grondeise AARTAPPELS

Gesondheid uit die grond uit


2

Julie 2014

RPO staan sterk, ondanks knelpunte is ’n publikasie van Bulletin

Uitgewer: Francois Aucamp editor@bulletin.us.com Redakteur: Louis Roux louis@bulletin.us.com Bemarking: Thinus van Deventer thinus@bulletin.us.com Jacques Smuts jacques@bulletin.us.com Uitleg en ontwerp: David Morrison david@bulletin.us.com Crownstraat 8, Tzaneen, 0850 015 307 7248 015 307 7684 www.bulletin.us.com Drukker/Printer: PaarlColdset Laeveld Bulletin BK (Reg 2004/031396/23) is die uitgewer en verspreider van die Bulletin. Lowveld Bulletin CC (Reg 2004/031396/23) is the publisher and distributor of Bulletin. Copyright on advertisements, editorial material & photo’s reserved. Kopiereg op advertensies, redaksionele inhoud & foto’s word voorbehou.

Die rooivleisbedryf in Suid-Afrika het genoeg sterk punte om hom te anker in ‘n mededingende internasionale mark, ondanks al die bedreigings wat die bedryf moet verduur, het mnr Hardus van Zyl, voorsitter van die Rooivleis Produsentevereniging (RPO) by hul jaarlikse kongres in Polokwane gesê. Hy het verwys na verskeie swak punte in die bedryf, soos onvoldoende regeringsondersteuning, veral ten opsigte van veterinêre dienste en uitvoerbeleid, beperkte naspeurbaarheid en die tekort aan infrastruktuur in landelike gebiede vir die opkomende sektor.

Your agri advertising solution providers

Hy het ook verwys na die gebrek aan vermoë om wetgewing te polisieer en departemente se onwilligheid om met die rooivleisbedryf te konsulteer, oor aspekte wat ‘n invloed op rooivleis het, asook porieuse internasionale grense. Dan ervaar die bedryf ‘n klompie bedreigings soos veediefstal, roofdiere (predasie), die volhoubare monitering van aanmeldbare dieresiektes, droogtes, veldbrande en oorstromings, asook indringerplante. Veediefstal bring verliese van R750 miljoen per jaar en belemmer

Jacques Smuts 071 268 2543

jacques@bulletin.us.com

Thinus van Deventer 083 611 6292 thinus@bulletin.us.com

mededingendheid, want die meeste verliese kom by opkomende boere voor. Om dit te bekamp, is daar reeds 83 gespesialiseerde veediefstaleenhede in nege provinsies. Ander bedreigings wat soms misgekyk word, is oorregulering soos die 88 wette wat aan die landbou voorskryf, eensydige handelsreëlings van buurlande, aardverwarming en die uitwerking van mynbou en besoedeling op die rooivleisbedryf. Daarby moet rekening gehou word met stygende insetkoste soos voer, elektrisiteit, brandstof, arbeid en grondpryse. Die sterk punte in die bedryf is goeie organisatoriese ondersteuning van bedryfstrukture soos dié van die federasie van rooivleisprodusente en sterk private ondernemings binne die waardeketting. Van Zyl het ook beklemtoon dat die RPO nie van staatsubsidies afhanklik is nie en 40% van die lewendehawe behoort aan ontwikkelende en opkomende produsente. Die RPO is ‘n netto-invoerder van rooivleis en lewendehawe, hy is internasionaal mededingend en beskik oor ‘n groot genepoel wat veeverbeteringskemas voed.

Land reform works better in Namibia Namibia’s approach to land reform seems to be more efficient and effective than the South African equivalent, writes Ryk van Niekerk of Moneyweb. The SA process is delayed and marred by inefficient administrative processes, and an inherent distrust between the farming community and the state. According to Mr Sakkie Coetzee of the Namibia Agricultural Union there are two major differences between the respective land reform processes. The first is that ancestral land rights are not acknowledged in Namibia. This decision was taken away back in 1991 where it was decided that redistribution would be based on the willing seller/willing buyer principle and that there would be no recognition of ancestral land rights. This means that there are no direct land claims on individual farms. The second is that the Namibian government has the right of first refusal on all land sales. If a Namibian farmer wants to sell his land, he needs to first offer it to the state. According to Coetzee, more that 60% of the fifteen million target has been acquired in terms of this programme. This also equates that 27% of the total agricultural land has been transferred to black Namibians. South Africa’s target is to transfer 24,5 million ha of agricultural land to black farmers. The initial target was to achieve this in 2014. Of the available land only 8% has been transferred in twenty years. This is less than a third of the 27% Namibia managed in the same period. One of the main reasons for this slow process is the actual ancestral right principle, where individual farms are being targeted for redistribution following land claims. The first window closed in 1998 and approximately 80 000 claims were submitted. To date 8 471 claims have not been settled. The state has now reopened the process and an additional 400 000 claims are expected before the second window closes in 2019.


3

Julie 2014

Swartvlek duik op in Nederland Die sitrusseisoen in Limpopo is verby Week 29 en die Europese Unie is nog tjoepstil oor swartvlek. Net een geval is in Nederland opgespoor. Twee weke gelede is uit Europa berig dat geen besendings lemoene nog met swartvlek betrap of afgekeur is nie. Dit geld nie net Suid-Afrikaanse besendings nie, maar ook van ander lande wat sitrusprodusente is. Dit is egter nog te vroeg om ‘n ophef daarvan te maak, omdat besendings met swartvlek gewoonlik eers na Week 29 voorkom. Dit is van einde Julie tot in Oktober. Verlede jaar is meer as dertig besendings uit SuidAfrika vir swartvlek in Europa onderskep, maar dit was

aan die einde van die uitvoerseisoen. Weens druk van die EU dat strenger maatreëls weens swartvlek teen SA toegepas sal word en hulle selfs met ‘n algehele verbod op sitrus gedreig het, is koukusvergaderings deur die Sitruskwekersvereniging (CGA) met die Europese invoerders en beheerstrukture oor die Europhyt-stelsel gehou. Die deurslaggewendste faktore was egter die belangrike huiswerk wat die CGA en plaaslike produsente intussen gedoen het, om swartvlek weg van die uitvoermark te hou. Mnr André Spykerman, hoofinspekteur van PPECB in Tzaneen, sê die voorsorgwerk begin by die boord. Dan kom die pakhuis aan die beurt as volgende

beheerpunt. Dit word opgevolg deur inspeksies deur inspekteurs van die PPECB. Die aanwending van die middel Ethephon word dan aangewend om vroeë verskyning van swartvlek by sitrus te bepaal. Waar die geringste tekens daarvan bespeur word, word die sitrus aan die Europese mark onttrek en na ander bestemmings gestuur. Die laaste kontrolepunt is by die hawens, waar inspekteurs ‘n finale ondersoek doen om te keer dat swartvlekbesmette sitrus die land verlaat. “Sover kry ons baie goeie samewerking van al die produsente. Hier en daar is ‘n paar wat opstandig word, maar dit gebeur net in druk tye en as daar rêrig ‘n probleem is,” sê Spykerman.

Europhyt: rapid pest alert system Diseases and pests threatening the European Union’s notified for harmful organisms. picked up fungi (3,6%), nematodes (2,2%) and bacteria plant health system are controlled by a rapid alert A total of 2 234 consignments were notified, (1,4%). 74% of which involved fruit and vegetables (1 834 The fruit fly stays on top of the enemy list. In 2011 it system called Europhyt. In his latest newsletter, the President of the Citrus consignments). Apart from insects, the alert system also was involved in the notification of 576 consignments and last year in 751 consignments. Fruit fly Growers Association in South Africa, Mr Justin Chadwick, gave an explanation on the working of infested consignments are followed by thrips the alert system. (464) and leaf miners (156). Mango’s were the most affected (426 The Europhyt website reports on interceptions in the EU on a monthly basis, and in the case notifications), followed by pumpkins (332), basil (163), eggplant (155), citrus (123) and guavas of pests and diseases it includes the country of origin, product and pest/disease involved. (72). The EU received a total of 1 788 000 tons of These website reports are anxiously awaited by citrus last year. India is the biggest culprit in receiving exporters in many countries each month. notifications and interceptions on the Europhyt The website recently released Europhyt’s analysis list, while South Africa is second last on a list of of the 2013 calendar year, showing that insects fifteen regular exporters to Europe. (See graphic) were at 92% the worst offenders in consignments


4

Julie 2014

Hollanders praat al 439 jaar lank Bols

Lucas Bols B.V. is die oudste drankhandelaar in die wêreld wat vandag steeds sake doen. Dit is in 1575 in Nederland gestig en was gevestig in ‘n klein skuurtjie langs die Rosengracht buite Amsterdam, waar die stroompie tussen groot roostuine deurgevloei het. Dit het bekend gestaan as ‘t Loodsje en is bedryf deur ene Pieter Jacobzoon Bols.

Tydens die 80-jarige oorlog tussen Nederland en Spanje en die Spaanse Inkwisisie het die Bols-familie na Duitsland uitgewyk, maar later weer na Amsterdam teruggekeer. Lucas Bols is in 1652 in Nederland gebore — dieselfde jaar toe Jan van Riebeeck in die Kaap aangekom het. Die jong Bols het later ‘n groot aandeelhouer in die Hollandse

Oos-Indiese Maatskappy geword en het eksotiese kruie, speserye en vrugte uit die Ooste na Rotterdam gebring, vir die gebruik in nuwe likeurs en jenewers. Dit het in die Bols-familie gebly tot na die Kontinentale Blokkade van Napoleon laat in die 18de eeu. Die laaste erfgenaam, Herman Bols, is in 1813 dood. Die maatskappy is in 1815 deur Gabriel Theodorus van’t Wout oorgeneem en dit suksesvol bedryf tot in 1868, toe dit deur die Moltzer-familie gekoop is. Na die Eerste Wêreldoorlog het hulle ‘n hele reeks distilleerders in verskeie lande gebou. Dit was in Frankryk (1921), Pole (1922), Switserland (1929), Kanada (1932), Suid-Afrika (1933), België (1934), Argentinië (1935), Spanje (1935) en Amerika (1947). In 1954 het die laaste lid van die Moltzer-familie as direkteur bedank en Bols Distilleries, soos dit toe bekend gestaan het, het ‘n openbare maatskappy geword. Deesdae is dit weer in private besit en produseer meer as drie miljoen kiste verskillende soorte drank teen ‘n waarde van meer as ‘n miljard rand per jaar.

Boere plant baie meer aartappels Aartappelboere het vanjaar reeds 700 ha meer aartappels geplant as verlede jaar, ondanks hoër insetkostes weens ‘n styging in die prys van brandstof, elektrisiteit en arbeid. Dit het ‘n sterk invloed op dié boere se winsneming, omdat aartappelboerdery arbeidsintensief is. Vroeë voorspellings van Graan SA se brandstofverslag dui aan dat ‘n verhoging van 60c per liter in petrol en 21c per liter in diesel moontlik in Augustus verwag kan word. Dit hou slegte nuus vir plaaslike produsente in. Selfs met die verhoogde aanplantings is daar kommer by aartappelboere dat laer opbrengste inderdaad kan lei tot ‘n laer omset as in die verlede. Dié maand se gemiddelde prys op die vyf groot varsproduktemarkte was R3 343 per ton aan die begin van Julie, met hoër pryse wat eers teen September verwag kan word, namate seisoenale stygings na die einde van die jaar begin posvat.


Julie 2014

5


6

Julie 2014

Hydroponics yield the best sweet peppers Koos Harding

Beautiful peppers being sorted.

How often have you driven past the massive greenhouses opposite the snake park on the R527 (Hoedspruit area) and wondered what goes on inside them? I wonder every time I go past! Recently Koos Harding took me on a tour of his greenhouses where he grows sweet peppers on a very impressive scale. Koos has been cultivating sweet peppers for the past twelve years and says that it remains a challenging crop to grow. “Hoedspruit isn’t the easiest place to grow vegetables as the soil is mostly very poor and more suitable for orchards. The wind is also a problem so you really have to pamper vegetables,” he says. Peppers are very susceptible to diseases and need exactly the right kind of fertilisation. After struggling for years to overcome the nematode (a kind of worm that lives in the soil) problem, Harding decided to go full-on into hydroponics with only the very best seed and growth medium imported from The Netherlands. “Hydroponics is a system whereby the seedlings are planted directly into plastic bags filled with growth medium (cocoa peat in this case), the bags are elevated off the ground and receive their fertilisation through the irrigation system. During

summer, a plant requires up to one and a half litres of water per day.” Harding grows sweet peppers (red, yellow and green) for Pick ‘n Pay, Shoprite/ Checkers and fresh produce markets in Johannesburg and Pretoria. He has six hectares of peppers in greenhouse sand another six under shade net. The hydroponic greenhouses yield up to 180 tonnes of peppers per hectare per harvest, whereas the shade houses yield only about sixty tonnes per hectare per harvest over the course of seven to eight months. He manages to maintain production for twelve months of the year with the peak season being from September to January. You would think the heat in Hoedspruit would be a major challenge, but he says overcast weather is a bigger problem. “In the greenhouses we don’t mind the heat so much although you don’t really want it to be hotter than 30°C’. Now here comes the clever part: the greenhouses have computerised cooling systems. All along one side of the structure there is a wet wall that looks a bit like the inside of a cardboard box. When it becomes too hot (e.g. 40°C and up) water runs down the wet wall and the computer decides how many fans to switch on in the

opposite wall to suck air through the wet wall to cool the greenhouse down to an acceptable 30°C. Are the yellow, red and green peppers all different varieties? No, says Harding, explaining that the red and yellow peppers are different cultivars but that the green peppers are exactly that — green. “Green peppers are an immature red or yellow pepper, that’s why they taste so different.” Sweet peppers are a very rich source of Vitamin C, much more than you would find in oranges. They also contain a variety of other valuable vitamins. Harding says the demand for sweet peppers has definitely grown over the past twelve years. But he adds that farmers are increasingly on the short end of the stick. Although food is becoming more expensive in the shops, farmers like him are being paid the same as what they were three years ago for their crops. “Every year I have to farm bigger and smarter in order to make the same kind of profit,” Harding says. The next time you slice up a perfectly healthy red, yellow or green sweet pepper with the number 2503 on the ‘sell by label, you will know that it was grown right here in Hoedspruit! — Desiré Wright; Kruger2Canyon


Julie 2014

7


8

Julie 2014

Howe raak nou vies vir horingstropers KNP gesê die howe begin besef watter negatiewe uitwerking renosterstropery op toerisme-ekonomie het. “Ons hoop dit dien as afskrikmiddel.” Chauke is skuldig bevind aan moord, onwettige jag van ‘n renoster, horingdiefstal, onwettige besit van vuurwapens en ammunisie en betreding van ‘n nasionale park. Vroeër in Julie is twee Mosambiekse burgers sestien jaar tronkstraf opgelê, vir die slagting van ‘n renoster in

Die graad van erns waarmee SA howe renosterslagters benader, is in Nelspruit benadruk toe ‘n horingdief tot 77 jaar tronkstraf gevonnis is. Mandla Chauke is in 2011 in die Kruger Nasionale Park (KNP) aangekeer toe hy en twee makers die park onwettig binnegekom het om renosters vir hul horings te kom slag. In ‘n skietery is een van sy makers doodgeskiet en die ander een het gevlug. Na die hofuitspraak het ‘n woordvoerder van die

die KNP, waar 370 van dié diere die afgelope jaar reeds van kant gemaak is. In nog ‘n geval is vyf vermeende renosterstropers in ‘n natuurreservaat in KwaZulu/Natal suid van die KNP aangekeer. Hulle was in ‘n skermutseling met die polisie en een van hulle is in die proses gewond. Laat in 2012 is ‘n Thaise burger tot veertig jaar tronkstraf gevonnis, weens die onwettige handel in renosterhorings.

Decrease in milk production Growth has slowed in the production of milk and in the first five months of the year, production was lower than a year ago. This is mainly due to cost pressure as input costs peaked during March due to very high maize prices, while producer prices remained fairly flat despite

increases in retail prices, says ABSA in its market analysis Agri Trends. On a positive note, there was a recovery in producer prices at the beginning of 2014 which should help producer margins and hopefully translate into increased production in months to come. The June producer price was just above R4,20 per liter of milk — an increase from R3,75 a year ago. The crop estimate committee has reported a

good crop outlook which should bring some relief to milk producers as maize prices have already dropped by 43%. On the international front, dairy prices have eased due to improved milk production in export regions as well as less forward purchasing from China. The lower international prices are normally passed on to producers and likely to lead to the slow growth in milk production in the next quarter.

Limpopo te platsak vir grondeise Die departement van grondhervorming vir die volgende jaar kan bereik nie. provinsiale grondeisekommissaris, mnr in Limpopo sal nie sy restitusie-doelwitte Boere in Limpopo is geskok oor die Thele Maphoto, se onthulling dat die departement van grondhervorming en landelike ontwikkeling in die provinsie platsak is en nie sy restitusiedoelwitte vir die volgende jaar gaan bereik nie. Maphoto het onlangs in die provinsiale wetgewer te kenne gegee dat slegs 1,5% van die 664 uitstaande grondeise in Limpopo oor die verloop van die & Palisade Fencing volgende boekjaar afgehandel sal word. Vir meer is daar nie geld nie. “Waar gaan die geld heen?” wou mnr. Phlippie de Beer, streekvoorsitter van TLU SA Noord, weet toe hy Woensdag van Maphoto se bekentenis te hore gekom het. “Daar word elke jaar miljoene vir grondhervorming begroot, maar daar is nooit geld om eise af te handel nie,” het hy gesê. Die begroting vir restitusie in Limpopo beloop R412 miljoen vir vanjaar en Maphoto meen daar is geen kans dat dit 139 x 6.0mm x 6m round tube=R1170.00 WE ALSO DO: vergroot sal word nie. 139 x 3.0mm x 6m round tube =R1100.00 • Flat + Round Bar De Beer sê hy glo daar moes al baie 152 x 4.0mm x 6m round tube=R960.00 • Square Tubing meer vordering met restitusie gewees 152 x 6.0mm x 6m galv round tube=R1760.00 • Sheeting het, as mens kyk na die bedrae wat elke

W E

STEEL

RANDOM STEEL LENGTH

165 x 3.0mm x 6.0m round tube=R808.00 168 x 7.0mm x 6.0m galv round tube=R1900.00 177 x 6.0mm x 6.0m round tube=R1838.00 193 x 6.0mm x 6.0m round tube=R3150.00 219 x 3.0mm x 6.0m round tube=R1190.00 219 x 3.5mm x 7.3m galv round tube=R1970.00 76 x 6mm x 5.5m galv round tube=R500.00 Al die pryse sluit BTW in

• • • • • • •

Channels Angle Iron Bolts Nuts Borehole Casing Welding Accessories Corrugated and IBR roofing

We also stock b-grade steel Leon 079 524 3120 | 015 307 7705 5 Duiker Street, Old Industrial, Tzaneen, 0850

bulletin©9253wes140627dm

Round steel pipes and casings on special

jaar begroot en bestee is. “Hoe is dit dat ons so min het om te wys? Bestee hulle dit op salarisse?” Mnr Willem van Jaarsveld, die hoofuitvoerende beampte van Agri Limpopo, sê hy is bly om te hoor die departement erken uiteindelik dat daar nie geld is vir hierdie grondeise nie. “Maar ons is diep bekommerd dat politici en amptenare nou eers agterkom dat hulle nie hul restitusie-drome kan bekostig nie.” Hy het egter sy kommer uitgespreek oor die uitwerking wat dit gaan hê op die mense by wie daar die verwagting van grond geskep is. Boonop meen hy daar word nou nuwe verwagtings geskep, met die heroopstel van die grondeiseproses. “AgriSA wou van die begin af weet hoe hierdie proses gefinansier gaan word.” Terwyl hy daarop wys dat boere die gevolge sal moet dra vir die politiekery rondom grond, sê Van Jaarsveld AgriSA gaan daadwerklike pogings aanwend om die situasie op die grond positief te hou. “Ons weet nie aldag presies hoe nie, maar ons sal alles doen wat ons kan.” — Jasper Raats; Noordelike Nuus


9

Julie 2014

SA reaches agreement with EU An important breakthrough has been made in Pretoria the EU market for their exports of beef, fish and sugar on with the conclusion of the economic partnership agree- which their economies depend heavily. ment (EPA) between the SA Development South Africa had two Council and the European Union (EU) after central objectives in the EPA negotiations. It ten years of preparations and negotiations. The Department of Trade and Industry sought an outcome that said that the timing of the agreement is would preserve cohersignificant because it pre-empts the 1 Ocence in terms of maintaintober 2014 deadline imposed by the EU ing the common external after which Botswana, Namibia and Swazitariff that is at the core of land would have lost preferential access to the SA Customs Union, as

well as improved access for agricultural products. SA has achieved improved market access for 32 agricultural products, with a significant improvement in access to the EU for wine, sugar and ethanol, as well as for export of flowers, some dairy, fruit and fruit products. Furthermore, the EPA rules of origin improve on the trade, development and cooperation agreement (TDCA) as they will facilitate intra-regional trade and industrialization across in southern and eastern Africa in particular. It also contain provisions that will encourage SA clothing exports.

Feared cattle disease outbreak Cattle owners and farmers in N’wamitwa, Ritavi and in Bolobedu are reportedly living in fear of an outbreak of lumpy skin, a deadly cattle disease. At least 34 cattle in N’wamitwa are reportedly infected and died from the Neethling virus. The virus has been confirmed to cause lumpy skin disease. Affected local farmers in the villages reportedly anticipate compensation of loss of their livestock from the department of agriculture. Departmental spokesperson Selby Makgotho said that the department will not compensate any farmer. “However, our focus will be on vaccinating at least hundred cattle daily on all farms with our veterinary mobile ambulances carrying medication”. Neither reports of a widespread lumpy skin disease nor the name of the deadly insects could be confirmed. However, Makgotho urged farmers and cattle owners not to slaughter their cattle for meat before vaccination.

A veterinarian from Tzaneen, dr Gert Kruger, said reason for the outbreak. lumpy skin disease is usually active during the first NTK in Tzaneen said that vaccination material was a two or three months of the year in the Lowveld. He problem at one stage and extra consignments had to suspects that climate change could be a factor, but be ordered from Onderstepoort in Pretoria. — Arnold Mabunda, arnold@bulletin.us.com the neglect of vaccination could be seen as the main

tri-mX Vat Valskodlingmm vas, natuurlik • Trichogramma eier parasiete, ‘n natuurlike vyand van VKM • ‘n Noodsaaklike deel van ‘n geintegreerde (IPM) benadering • Verminder oesverlies met tot 60% Nou ook verkrygbaar by: www.vitalbugs.co.za | 087 751 0279 | info@vitalbugs.co.za

R


10

Julie 2014

Waterkenner gee raad oor besproeiing uit water. Besproeiing is nie daar om meer vrugte voort Net drie eenvoudige stappe is Eskom se rekening die tweede grootste uitgawe. nodig om te volg met suksesvolle Hy het ‘n tabel voorgehou waarop die spitsverbruik, te bring nie, maar eerder groter vrugte.” Sy raad aan boere is om gereeld grondinspeksies te besproeiing, maak nie saak normale tariewe en laagste tariewe aangegee word. waarmee jy boer nie, sê mnr Chris Die spitstye (teen ‘n hoër tarief ) is soggens tussen doen, om vas te stel waar wortelontwikkeling sukkel weens grondlaagverskille. Besproeiingsprogramme Barnard (foto bo), boer en agronoom van Rustenburg 07:00 en 10:00 en saans tussen 19:00 en 20:00. “Mense, besproei in die nag wanneer die bome se moet dan hierby aangepas word. in Noordwes. As die grond nat is, hou jy die krane toe. As die grond net wortels rus en daar geen sprake van verdamping is nie. Barnard het ook verwys na spilpunte as ‘n ekonomiese In die suikerplantasies van Mpumalanga en KwaZulu/ waterverskaffer. “Maar die manne lê paaie na die klam is, gee jy water; en as dit droog is, gee jy baie water. Barnard was die gasspreker by ‘n byeenkoms by Natal bestaan ‘n groot vrees vir tokkelossies in die nag, spilpunte aan om dit makliker te kan besoek. Daardie die Hoërskool Merensky, wat deur Subtrop gereël is maar hier is net ‘n paar seekoeie wat pla.” paaie word ‘n stortterrein vir water en alles langsaan Van Junie tot Augustus is dit blomtyd vir veral avo’s. versuip.” en waar boere van die Tzaneen-omgewing ingelig Sy resep vir ekonomiese besproeiing lê in die is oor ekonomiese besproeiingsmetodes. Hy het ‘n Nou moet daar besproei word, maar van so ‘n aard dat M-graad in agronomie en het onder meer in Amerika dit net genoeg is om die boorde nie te laat afspeen nie. volgende stelling, wat vir die aanhoorders nogal ‘n “Glo my, 85% van die vrugte wat geoes word, bestaan bekvol was: in dié vakgebied navorsing gedoen. Hy is deur Agriplas genooi om oor die onderwerp te kom praat. “Doeltreffende besproeiing is die eenvormige toediening van water op die Barnard sê ekonomiese besproeiing is die regte tyd en hoeveelheid in die oes se doeltreffende aanwending van be-sproeiingswater groeisirkel in ‘n gegewe klimaatstoestand, om die oes teen die laagste waterdruk en billikste grondtipe en wortelstelsel.” Eskom-tariewe groot te maak. Hoewel hy heeltyds naby Rustenburg Hy reken arbeidskoste is vir die meeste boere die grootste enkele uitgawe. Weens die prys van boer, is Barnard dikwels in die Laeveld en diesel is elektriesegedrewe waterpompe die mees Onder die dertig boere by die bespreking was mnre Mark Taylor, André Lutge, Rich- Mpumalanga om raad op agronomiese gebied uit te deel. ekonomiese metode vir besproeiing. Dit maak ard Kok, Neville Pirie en Bun Noel. Promosie

Rudamans Letsitele reeds in vierde jaar Rudamans Letsitele gaan nou in vir sy vierde bestaansjaar en het gegroei van ‘n baie klein eenheid by die Junction na ‘n eie gebou in die Industria-gebied in Letsitele. Die maatskappy skryf dit toe aan die lojale ondersteuning van hul klante. “Ons voorsien nie net in die behoeftes van die boere en pakhuise nie, maar ook in dié van elke inwoner van Letsitele en omgewing. Ons bied ‘n groot verskeiden-

heid produkte aan, teen mededingende pryse en van uitsonderlike gehalte. Ons ondersteun ook gereeld die gemeenskap in die vorm van borgskappe en pryse vir verskeillende aktiwiteit, om ons danbaarheid te betoon vir die ondersteuning wat ons ontvang,” sê mnr Johann Gerber, die bestuurder van die Letsitele-tak. Hy nooi mense om die onderneming te besoek en self te sien wat alles beskikbaar is. Rudamans se verteenwoor-

digers bedien ‘n wye gebied wat strek van Letsitele tot in Phalaborwa, Orighstad, Ofcolaco en die omliggende streke. Hulle doen weeklikse besoeke in dié gebiede om dit vir klante gerieflik te maak om bestellings voor die tyd in te bel, of om te reël dat masjiene wat reggemaak moet word, opgetel en weer terug besorg word. Hulle het ook die nodige kennis om behulpsaam te wees met raad en data op die reeks produkte wat verskaf word.


11

Julie 2014

Sakata se nuwe somerproduksie kool Kool is oorspronklik ‘n wintergewas wat geplant word gedurende die herfs, deur die winter groei en in die lente geoes word. Met die verloop van tyd is nuwe variëteite geteel, wat geskik is vir verbouing regdeur die jaar — selfs deur die winter. Die verskeidenheid van kole wat vandag beskikbaar is, wissel in grootte, vorm en kleur. Die verbruiker kan kies tussen koolkoppe van verskeie groottes, vanaf babakool tot koppe van 4 kg en selfs groter. Die vorms van die verskeie koppe kan ook wissel tussen spits, plat, semi-rond en rond. Daar is selfs ook ‘n keuse tussen groen kool en rooi kool. Vandag se baster variëteite het goeie siekteweerstand wat nodig is vir die produsent om ‘n goeie oes te verkry, en om chemiese bespuiting te verminder. Suid-Afrika en Afrika is uniek in die sin dat ons hou van groot kopkool vanaf 4 kg en selfs groter. Sakata se nuwe variëteit, Optima*, bied presies wat die produsent verlang — goeie gehalte groot kole met uitstekende siektebestandheid: Optima* beskik oor weerstand teen Swartvrot en is dus hoofsaaklik geskik vir areas waar die Swartvrotdruk baie hoog is. Die sterk groeier neem ongeveer tagtig tot honderd dae om bekwaamheid te bereik, nadat dit verplant is. Die groot raam beskerm die koppe baie goed teen sonbrand enwindskade. Koppe is semi-rond tot rond met ‘n kopgrootte tussen 3 en 5 kg. Saailinge Dit is baie belangrik dat goeie gehalte, sterk saailinge geplant word. Swak saailinge lewer swak gehalte, klein koppe wat op die ou einde ‘n lae opbrengs te weeg bring. Die produsent moet ook seker maak dat die saailing se groeipunt nie beskadig is nie, aangesien dit daartoe kan lei dat die plant geen kop kan vorm nie, of meer as een kop vorm wat nie bemarkbaar is nie. Die saailinge moet verder ook nie te lank raak in die

te neem en dit te laat ontleed, sodat ‘n sorgvuldige bemestingsaanbeveling dan gedoen kan word. Die korrekte bemestingsprogram kan lei tot ‘n gesonde oes met ‘n hoë opbrengs gehalte koolkoppe. Vir meer inligting oor Sakata se koolvariëteite of produkreeks, skakel gerus vir Leon Labuschagne by 083 585 1181 of besoek hul webwerf www.sakata.co.za. *Eksperimenteel: Hierdie variëteit is steeds eksperimenteel, maar registrasie is reeds ingedien vir SuidAfrikaanse kultivarlysting. AFWYSENDE KLOUSULE: Hierdie inligting is op ons waarnemings en/of inligting vanaf ander bronne gebaseer. Aangesien gewasprestasie van die interaksie tussen die genetiese potensiaal van die saad, die fisiologiese eienskappe daarvan en die omgewing, bestuurspraktyke ingesluit, afhang, gee ons geen waarborg uitdruklik of deur implikasie, vir die prestasie van gewasse relatief tot die inligting gegee, nog aanvaar ons enige aanspreeklikheid vir enige verlies, direk of as gevolg daarvan, wat tewyte aan enige oorsaak ookal mag ontstaan. Lees eers asseblief Sakata Seed Southern Africa (Pty) Ltd se verkoopsvoorwaardes voordat saad bestel word.

Optima* die nuwe somervariëteit met ’n baie hoë opbrengspotensiaal.

saailaai voordat dit uitgeplant word nie, aangesien lang saailinge na uitplant kan verwelk en beskadig kan word deur die son. Uitplant van saailinge Indien moontlik moet saailinge op beddings of op walle geplant word. Dit lei tot beter dreinering van water wat minder grondsiektes beteken, asook die beskikbaarheid van meer suurstof in die grond. Die produsent moet verseker dat die saailinge se stam of wortel nie beskadig word tydens uitplant nie, aangesien dit kan lei tot die belemmering van groei en die vorming van klein koppe. Die wortelhuisie moet verder ook nie uitdroog tydens uitplant nie, omdat die saailing se wortels sal sterf en die saailing nie sal groei nie. Bemesting Dit is belangrik vir die produsent om ‘n grondmonster

Mangosimposium op hande Groot belangstelling word verwag by vanjaar se navorsingsimposium van die SA Mangokwekersvereniging, wat volgende Woensdag by die Forever Resort by Swadini gehou word. Dit is ‘n gewilde byeenkoms by kwekers — met terugvoer van navorsers oor kernpunte wat die bedryf raak. In die verlede het bydraes tot hierdie simposiums tot suksesse gelei, hoewel daar steeds vraagstukke is waarmee die bedryf stoei. Mangoproduksie in die Hoedspruit-gebied verskil ietwat van dié rondom Tzaneen, weens temperatuurverskille. Dit sal weer by die simposium ter sprake wees en groter resultate word veral verwag met die werk wat op bloeiselmisvorming gedoen is. Registrasie moet vooraf gedoen word en sal nie op die dag van die simposium aanvaar word nie. Skakel gerus Christa de la Port by 015 307 3676 vir meer inligting.


12

Julie 2014

Bulletin130712SM


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.