Agribulletin 150403

Page 1

Maart 2015


2

Maart 2015

’n publikasie van Bulletin

Uitgewer: Francois Aucamp editor@bulletin.us.com Redakteur: Louis Roux louis@bulletin.us.com Bemarking: Jacques Smuts jacques@bulletin.us.com Uitleg en ontwerp: Tamryn Branch tamryn@bulletin.us.com Winfred Baloyi winfred@bulletin.us.com Crownstraat 8, Tzaneen, 0850 015 307 7248 015 307 7684 www.bulletin.us.com Drukker/Printer: PaarlColdset Laeveld Bulletin BK (Reg 2004/031396/23) is die uitgewer en verspreider van die Bulletin. Lowveld Bulletin CC (Reg 2004/031396/23) is the publisher and distributor of Bulletin. Copyright on advertisements, editorial material & photo’s reserved. Kopiereg op advertensies, redaksionele inhoud & foto’s word voorbehou.

Your agri-advertising solution provider Jacques Smuts 071 268 2543

jacques@bulletin.us.com

Spanish blower is eye-catching A revolutionary mist blower, the Double Vega, was introduced to Limpopo farmers by Agri-Services recently. The blower is fitted with two fans and is optimal for spraying trees with a higher vegetation density. The upper fan enables a deeper penetration of the crown of the tree. At a recent study group meeting of macadamia growers in Letsitele, the mist blower was demonstrated by Mr Wikus Swart of Sprayrite, who will be the local distributors of the blower series by Agri-Services. The tractor trailed blower can operate at different levels in motion.

The lower fan (900 mm) ventilates fourteen anti-drip adjustable nozzles, while the upper fan feeds twenty anti-drip nozzles. It has a hydraulic lifting tower allowing for spraying at various heights. The blower is designed and built in Spain and is marketed in SA at approximately R380 000. According to Mr Danie Kok of Agri-Services four of these blowers were imported from Spain this year. He expects a growing interest in so far as more demonstrations will be held elsewhere in the fruit growing areas. Swart can be contacted on 083 452 5398 for more details.

No SA citrus to Spain Spain will not see any South African citrus on their markets this year. The Citrus Growers of Southern Africa will request the department of agriculture, forestry and fisheries (DAFF) to stop phytosanitary certification for shipments to Spain, because their methods of testing for black spot (CBS) are in doubt. Last year an SA expert was denied entry into facilities carrying out CBS testing in

Spain. In addition the notifications from Spain included a statement that they inspected asymptomatic fruit from SA, but their ability to correctly identify viable CBS is unknown. In the interests of securing the market and meeting the EU’s demand of reducing interceptions, it was decided to steer clear from Spain, until clarity on their testing methodology is obtained.


3

Maart 2015

Neutbedryf trap vas in Letsitele Dit is die swakste reënvalsyfers vir Januarie en Februarie wat sedert 1967 in Letsitele aangeteken is, sê mnr Burgert van Rooyen, eienaar van die R91-sitrusgroep in die gebied. Hy was vroeër dié maand gasheer vir die makadamia studiegroepbyeenkoms op die plaas Novengilla net buite die dorpie. Die R91-groep, wat hulle in 1984 in Letsitele as sitrusprodusente gevestig het, is sover die enigste boerdery wat makadamias in die streek verbou, hoewel kleiner aanplantings begin kop uitsteek het. “Ons is sitrusboere, maar 2005 was ‘n baie swak reënjaar. Die Tzaneendam was leeg en ons moes kyk na alternatiewe in die bedryf. Toe plant ons 24 ha makada-

mias aan, met die verwagting dat dié produk minder makadamiaboorde, maar teen die bestaande groei in besproeiingswater sou vereis.” die bedryf is dit bes moontlik ‘n lonende landbouskuif, Daar is egter bevind dat die verskil in waterbehoeftes sê Van Rooyen. tussen sitrus en makadamias nie so groot was as wat hulle gehoop het nie. Laasgenoemde gebruik tweederdes minder water, maar die tonnemaat in produksie verskil baie groter as dit. Hy is nietemin vol vertroue in die neutbedryf en het met nuwe aanplantings nog 31 ha tot die oorspronklike 24 ha bygevoeg. Die aanvanklike boord het uit drie variëteite bestaan, maar is later uitgedun tot net die Beaumont-variëteit. Dit was die toppresteerder met vier ton/ha. Van Rooyen beskou die betrokke gebied langs die Letabarivier as uitstekend vir makadamias, weens die goeie oesresultate wat behaal word. Sitrusboorde moes in die slag bly om plek te maak vir nuwe Mnre Lucas McLean en Francois Vorster het die vergadering van die Makadamia-studiegroep in Letsitele bygewoon.

Slim vangplek

Mnr Burgert van Rooyen van R91 gesels met ‘n besoeker aan die macadamiastudiegroep, mnr Edward Schreiber.

Mnr Matthew Wood is aangewys as Letaba se verteenwoordiger by SAMAC, nadat sy voorganger, mnr Wynand Espach, na twee termyne uitgetree het.

Diefstal in Tzaneen se makadamiaboorde bly steeds ‘n ernstige bedreiging en produsente ly groot verliese in boorde wat naby deurgangroetes is. Letsitele se enigste produsent, mnr Burgert van Rooyen, sê egter by hom is dit nie so ‘n groot probleem nie. “Gesteelde makadamias uit my boord word by die padstalletjies langs die hoofpad net buite Letsitele teen so ‘n lae prys verkoop, dat ek dit by hulle kan koop vir minder as waarteen ek dit self kan oes.”


4

Maart 2015

Die gewildheid van skorsies neem nou nog steeds toe Die verbruikersvriendelikheid van botterskorsies en lemoenpampoentjies dra by tot die toename in gewildheid van hierdie tipes. Die vereiste is voorkoms en gehalte en dit is hier waar bastervariëteite steeds die voorkeur van die verbruiker geniet. Grondvereistes Rankgewasse sal met goeie bestuur op ‘n wye verskeidenheid grondtipes goed presteer, mits die grond goed dreineer. Vermy lande waar rankgewasse die vorige jaar geplant was en maak seker van die onkruiddoders wat voorheen gebruik is. Neem gerus ‘n grondmonster, ten einde die optimale bemesting toe te dien. Die ideale pH vir rankgewasse is tussen 6,0 en 6,5. Besproeiing Besproeiing van baster skorsies en pampoen variëteite is noodsaaklik om maksimale opbrengste te verseker. Die besproeiingsbehoeftes van die gewasse word deur die klimaat en grondstruktuur bepaal. Plant in klam grond. Grond moet klam gehou word, maar nie te nat nie totdat plante goed gevestig is. Vermy oormatige water gedurende koue wanneer die grondtemperatuur laag is. Oorhoofse besproeiing moet eerder in die oggend geskied, sodat die plantmateriaal droog is in die aand om die risiko van die verspreiding van siektes te verlaag. Waar besproeiingswater beperk is moet dit aangewend word vir die kritiese tye tydens blomvorming, vrugset en vrugvorming. Indien vogspanning gedurende dié tydperke voorkom kan die blomme en jong vrugte afspeen. Verlaag besproeiing soos wat die vrugte bekwaam

raak om sagte vrugte met ‘n swak gehalte te voorkom. Gedurende warm tydperke dien 25 tot 40 mm water per week toe. Besproei ten minste een keer per week gedurende die kritiese stadiums soos hierbo bespreek. Die waterbehoeftes van ‘n oes word beïnvloed deur die

grondtipe, wyse van besproeiing, weerstoestande en plantestand. Die gebruik van plastiek sal die waterbehoeftes verminder en die laterale verspreiding van die water in sekere grondsoorte bevorder. Ongeveer 3 megaliter water per hektaar word benodig om maksimale opbrengs te verseker. Bestuiwing en bye Bestuiwing van rankgewasse is sekerlik die grootste enkele faktor wat die opbrengs van die tipe gewas bepaal. Rankgewasse vorm afsonderlike manlike en E-mail vroulike blomme. Slegs cor.greyling@wenkem.co.za die vroulike blomme proReg № 1988/003854/07 steve.smuts@wenkem.co.za (EDMS) BPK. (PTY) LTD duseer vrugte. Blomme open slegs vir een dag Vir `n volledige reeks: vroeg in die oggend en vou • Mikro-element blaarvoeding toe in die middag (vroeër • Na-oesbederfmiddels onder hoë temperature). Dit kom daarop neer dat • Plaagdoders ‘n blom dikwels slegs vir • Swamdoders een dag en soms net ‘n • Citrosol Wakse halwe dag ontvanklik is vir bestuiwing en as daar Cor Greyling | Cell: 082 856 5445 • Steve Smuts | Cell: 071 819 3269

Wenkem S.A.

agri©10161wk150227dm

nie voldoende bye teenwoordig is om die proses te laat gebeur nie, kan ‘n optimale oes nie realiseer nie. Navorsing dui daarop dat ten minste twee korwe per hektaar nodig is om ‘n rankgewas-oes te bestuif. Plaas die bye eers as die eerste blomme verskyn, anders kan hulle gevestigde roetes na ander bronne vestig. Chemiese bespuitings moet laat in die namiddag toegedien word, nadat die bye na die korwe teruggekeer het, of gedurende bewolkte dae as die bye nie werk nie. Gewilde skorsievariëteite Sakata se variëteite is doelgerig ontwikkel vir die behoeftes van verskillende markte en boerderymetodes. Atlas is vir jare reeds die nommer een-keuse van verwerkers, weens die vruggrootte, interne gehalte en kleur. Die bekende Pluto, en die nuwe susterlyn Quantum, wat effe kleiner is as Pluto, is tans die eerste keuse vir uitvoer en die varsmark. Veenas is geskik vir die uitvoerder en voorafverpakking vir veral die kettingwinkels wat ‘n kleiner vrug verkies. Dan is daar die unieke Cosmos: die enigste bostipe botterskorsie in die mark, ideaal vir kantrye in spuitpaaie, wat meganiese onkruidbeheer moontlik maak. Pluto is vir die afgelope paar jaar reeds die voorloper in die SA mark. Die sterk groeiende basterplante is wyd aanpasbaar met uitstekende weerstand teen Poeieragtige meeldou. Die opbrengspotensiaal van Pluto is besonder hoog en opbrengste van meer as 60 t/ha is al in kommersiële aanplantings verkry. Gemini is ‘n vroeg bekwame baster bostipe lemoenpampoentjie. Gemini dra vrugte baie na aan die kroon en het korter internodes wat ‘n baie hoë opbrengspotensiaal verseker. Die besondere hoë gehalte vrugte is uiters geskik vir gebruik as baba-, jong- of bekwame lemoenpampoentjies. Smarag is ‘n wydaanpasbare, medium bekwame lemoenpampoentjie met ‘n uitstekende opbrengspotensiaal. Ranke is groeikragtig en gesond. Soos met Gemini behou die vrugte hul donkergroen kleur langer as die standaard lemoenpampoentjie en die smaak word as voortreflik beskou. Barnacle Bill is ‘n baie vroeë bekwame hubbard-tipe baster wat tussen twee en drie weke vroeër as die oopbestuifde tipes bekwaam is. Die vol ranke is uiters groeikragtig. Dit is juis die groeikragtigheid wat goeie weerstand teen siektes aan dié variëteit verleen. Vrugte is eenvormig, groot tot ekstra groot, ovaal en donkergroen met medium vratte met ‘n goeie houvermoë en rakleeftyd. • Vir meer inligting oor Sakata se skorsiereeks, skakel gerus vir Leon Labuschagne by 083 585 1181 of besoek Sakata se webwerf, www.sakata.co.za.


Maart 2015

5


6

Maart 2015

Droër weer bring kleiner sitrus; egter met hoër gehalte Kleiner vrugte is Limpopo-sitrusboere se voorland weens die skrapser reënval sedert September verlede jaar. Vruggehalte sal egter uitstekend wees. Mnr Justin Chadwick, die uitvoerende hoof van die SA Sitruskwekersvereniging (CGA), sê Limpopo en Mpumalanga word deur die droër toestande geraak, al het sitrusboere genoeg besproeiingswater beskikbaar. Goeie reën bied egter beter dekking, teenoor wat met besproeiing verkry word.

Ander sitrusgebiede soos die Oos- en Wes-Kaap behoort nie soortgelyke probleme te hê nie, omdat hulle van winterreën afhanklik is. Die CGA sal eers einde vandeesmaand amptelike syfers van oesberamings kan vrystel, maar die aanduidings is daar dat dit nie veel van die afgelope seisoen sal verskil nie. Al is die vrugte kleiner, word ‘n uitvoer-oes van om en by 110 miljoen kartonne steeds verwag.

Wat die uitvoermark betref, voorsien Chadwick ook nie buitengewone probleme nie. Hy sê wanneer sitrus die EU uit die Suidelike Halfrond bereik, is daar nog heelwat vrugte in die Noordelike Halfrond, maar dit is op die rand van die uitvoerseisoen en word deur bemarkers uitgestryk. Die Europese verbod op uitvoere na Rusland kan ‘n geringe verskil maak, maar kanale is reeds geskep om oormaat-lewering na die EU te vermy.

Middel beskerm oeste teen hitte en koue Die oesbeskermer Screen Duo word deesdae mildelik op gewasse en boorde gebruik, om beter oeste en gesonder groei te bevorder. Dit is ‘n middel wat plante en bome (veral avokado’s) teen sonbrand, hitte en koue beskerm. Die middel speel ‘n groot rol in stresvermindering by plante en vorm ‘n koalienlagie op die blare, om ultravioletstrale te reflekteer. Dit koel ook die plante tydens hoë temperature af. Voorts stimuleer dit die plante se natuurlike biochemiese stresbestuursmeganismes en werk vir ‘n volle seisoen. Volgens me Brenda Botha van Abiotic Stress Management Technology beskerm Screen Duo ook jong plante en blomme. Dit beperk vrugval en bevorder sel-deling. Die grootste bate van die middel is egter teen sonbrand en gewasverliese, terwyl koueskade veral in die wintermaande kostedoeltreffend hiermee bestry kan word. Screen Duo se plaaslike verspreider is mnr Piet Visser van Nulandis. Hy is bereikbaar by 083 305 1390 in Tzaneen.

Visser

Exploiting the extended value chain builds farmer wealth Bosveld Sitrus, South Africa’s largest citrus producer and exporter, is a prime example of diversification and integration of up and downstream activities as the ideal route to sustainability for individual agricultural operations, says Agribusiness at Standard Bank in an overview. Mr Nico Groenewald, head of Agribusiness, said the bank has recommended for some years that farmers improve profitability through participation in the extended agricultural value chain. “Market tastes shift frequently and sustainability in the modern era is utterly dependent on adaptability, like Bosveld Sitrus has proved.” Bosveld Sitrus is a holding company for ten operations, mostly based in Limpopo and Mpumalanga, covering 3 730 ha and focused on exporting 5,5 million cartons of fruit, predominantly citrus, to 51

countries around the world annually. It also produces bananas, avocados, litchis, mangoes, sugarcane, potatoes, beans and butternut for the local market. Total annual output for produce other than citrus exceeds 80 000 tons. In addition, the company has interests in secondary sectors such as processing and carton manufacture. Group companies include a nursery, where new trees are cultivated for the various farms, packing facilities that enable the group to control quality, and a logistics arm that ensures quality and limits costs in the process of getting the fruit to the packing facilities and to markets. Because of its integrative approach, Bosveld Sitrus achieves all this with 1 345 permanent staff and 3 500 seasonal workers. It is a significant employer, but its efficiency is high.

Mr Piet Smit, CEO of the holding company, said they have properly constituted companies, monthly exco meetings, and full sets of accounts for each division and company. They also have non-executive directors on the board to ensure independent advice on keeping focused on financial planning and to help assess risk and adapt strategies accordingly. This approach extends to the group’s involvement in land reform bodies, its empowerment of employees and empowerment of local communities through shareholdings in a number of the group’s companies. Many employees have attained management status within the various operations. Management at Bosveld Sitrus take a holistic view of all its operations, integrating environmentally positive practices into strategic and tactical activities. Water

usage, soil conditions, and cultivars are closely scrutinized on every area of each farm. Where land is not suitable for fruit trees or vegetables, it is used for grazing cattle or allocated to game farming. Organic fertilizers are used wherever possible. Waterways are built to optimize both rainfall and irrigation, most of which is done through precision technology. Introducing new varieties of fruit trees is done as part of the cyclical 30-year replacement of older trees, ensuring that orchard yield remains high and that products remain modern and relevant to changing market preferences. The group’s motto is: “Doing what we can best; trusting our partners for the rest”. (Reference: Themba Msimango at Magna Carta)


Maart 2015

7


8

Maart 2015

Reserve farm water with Vyna The serious decline in rain patterns over large parts of Limpopo may become an obstacle in certain farming communities who have limited access to water resources for irrigation. A company in Polokwane specializes in the sale and construction of affordable reservoirs, to meet water shortages of this kind. Since 1986, Quick Pools in Polokwane, under the brand name Vyna Reservoirs, have been manufacturing cost effective means of storing water for irrigation purposes. Their steel wall vinyl lined reservoirs are for self-installation or delivered and installed by their team. It consist of steel

panels, bolted together to form the outer wall, and a custom made tough vinyl liner forms the waterproof inner of the tank. With capacities from 10 000 litres up to 50 000 litres, they have proved that these are the most cost effective solutions to water storage problems. Installation only takes a day or so, depending on the size, and the reservoirs harmful UV rays, and so extending liner can be equipped with a 90% shade roof, with a 95% weave, keep- life, while reducing algae growths. ing out all dirt and debris, eliminating Any flat clean ground surface will do for the

range of 1,2 meter high tanks, and a simple concrete ringbeam is all that’s needed for the bigger capacity 2,4 meter high models. “In use all around Limpopo and other areas, many farmers have come to rely on this proven system for increased production of crops of all sorts,” says Vyna Reservoirs representative Jim Facey. Should you have an old leaky concrete dam, and you’ve tried the paints, sealers etc, to repair it, the only lasting solution is a vinyl liner. The company also specializes in the manufacture, supply and export of steel wall vinyl lined swimming pool kits. • Facey can be contacted on 015 293 2333.

SA sitrus fokus skerp op Ooste Die markte vir SA sitrus in Asië en Afrika moet word om die Afrika-mark te betree. lê en roep om ontgin te word, as bykoDie uitvoerende beampte van die CGA, mende afsetpunte om die bedryf te stimuleer. Lande soos China, Suid-Korea, Indië en Indonesië is op die voorkeurlys van SA se uitvoerders. Dit is die sterk boodskap wat vanjaar by die eerste spitsberaad van die Sitruskwekersvereniging van Suider Afrika in Phalaborwa na vore gekom het. Uitvoere na die Europese Unie (EU) moet gehand- mnr Justin Chadwick, het gesê sitrushaaf word, terwyl meer navorsing gedoen uitvoere het die afgelope tien jaar teen ‘n

koers van sewe persent per jaar gegroei, wat hoofsaaklik toegeskryf kan word aan ander lande as die EU. “Dit het SA honderd jaar geneem om van nul tot ‘n miljoen kartonne uit te voer. In tien jaar daarna is dit opgestoot tot 1,5 miljoen. Die EUsyfer staan reeds die afgelope klompie jare op 600 000 ton, wat beteken dat die styging aan ander

Kennis van die Ooste se taal & kultuur kan uitvoersitrus daarheen bevorder

markte toegeskryf kan word.” Die groot trekpleisters in die Ooste is volgens hom die snelgroeiende ekonomieë van gemiddeld 6,9%, met China (7,7%), die Fillippyne (7,2%), Indonesië (5,8%) en Viëtnam (5,4%) aan die voorpunt. Dit is groot bevolkinggetalle met ‘n voorliefde vir vrugte en groente en hulle heg groot waarde aan ingevoerde vrugte van gehalte. Dit is vir Oosterlinge gebruiklik om vrugte as geskenke aan te bied. • Vervolg op bladsy 9

H I S H T I L - SUID-AFRIKA

Hishtil Suid-Afrika se primêre produksie is beide geënt en nie-geënte groente saailinge wat landswyd afgelewer word. Hishtil Suid-Afrika was gestig in 2007 in Mooketsi, Limpopo, en is deel van die Internasionale Hishtil Groep.

HOEKOM Hishtil ü ü ü ü ü ü ü

Beste moontlike begin Groter eenvormigheid Konstante kwaliteit Opgedateerde tegnologie Tegniese advies Professionele diens Landswye aflewering

Tel: +27 15 395 4034/43 | Faks: +27 15 395 4010 | Sel: +27 78 801 2746 epos: sales@hishtilsa.com | Posbus 41, Mooketsi, 0825, Limpopo, Suid-Afrika

www.hishtilsa.com


9

Maart 2015 • Vervolg van bladsy 8 Bevordering van uitvoere na China en Indië kan ‘n hupstoot kry deur SA se lidmaatskap van die BRICS-lande, terwyl ambassadeurs en attachés in die Oosterse lande ons ook in sitrusbemarking ter wille is. Chadwick het gesê die toegang tot Oosterse markte het verskeie uitdagings wat nog oorkom moet word. Die grootste is invoertariewe, omdat van SA se grootste mededingers lank reeds op dié vlak bedrywig is. Australië het die afgelope tyd stewige voorkeurhandelsooreenkomste met China, SuidKorea en Japan gesluit. Peru en Chile is ook bedrywig, gevolg deur Nieu-Zeeland, Argentinië en Uruguay.

Hulle het die voordeel dat hul tariewe laer is en ook ander handelsooreenkomste insluit. Anders as in Europa waar almal in die bedryf mekaar ken, is Asië nog lugtig vir SA produkte. Veldtogte is nodig om hulle

Oosterlinge hou daarvan om vrugte as geskenke uit te deel.

Mnre Henry Cawood, Eddie Vorster en Johan van Zyl gesels by die sitrusstudiegroep se byeenkoms in Constantia.

te verseker dat SA sitrus buite seisoen is en nie met hul plaaslike produsente wil meeding nie. Dit is ook nodig om hul taal en kultuur beter te kan verstaan.

Mnre Corrie Large (jr), Wiehahn Hitchcock en Japie van Eeden — eersgenoemde en laasgenoemde was van die jonger geslag by die sitrusstudiegroep.

Mnr Harry Grové het by die sitrus-studiegroep se vergadering gesê boere moet voortaan self die aggressiewe vrugtevlieg Bactrocera Invadens bestry, nadat die departement van landbou vroeër ‘n bydrae gemaak het.

Mnr Johannes van Dyk van BASF was een van die sprekers by die Constantia Sitrus-studiegroep se byeenkoms. Hy het gepraat oor Broadband, ‘n swam-kontakinsekdoder wat wêreldwyd gebruik word.

Mnr Brian Trollip was een van die senior lede wat die sitrusstudievergadering bygewoon het. Die groep sal na verwagting ‘n paar byeenkomste voorkant toe opskort, wanneer die plukseisoen op sy besigste is.

Mnre Festus Coetzer, Willem Stolp en JJ de Nysschen

Ons bied versekering vir: Landbou Oesversekering Kommersieel Wildversekering Lugvaartversekering

Change, Innovation, Creativity Smit Garrun Brokers (Pty)Ltd PO Box 3314, Tzaneen, 0850 • Windsor Street 10, Tzaneen, 0850. Licensed Financial Services Provider. Reg No: 9919812/07. FSP license: 11184.

Connie Koster 076 391 0523

connie@smitgarrun.co.za

Johan Smith 082 367 5397

johan@smitgarrun.co.za


10

Maart 2015

Tydelike werk kry 3-maande perk Die wysigings aan die Wet op Arbeidverhoudings het op 1 Januarie vanjaar amptelik in werking getree, en bevat wysigings waarvan boere deeglik kennis moet neem. ‘n Prokureur en arbeidskenner van Tzaneen, mnr Danie Swanepoel, het die wysigings onlangs aan ‘n makadamiastudiegroep in Letsitele verduidelik. Hy sê een van die belangrikste veranderings hou verband met die indiensneming van tydelike arbeid. Boere hoef nie bekommerd te wees oor seisoenplukkers nie, omdat seisoenale arbeid spesifiek uitgesluit word van die gewysigde bepalings. Werknemers wat meer as die voorgeskrewe inkomstedrumpel van R205 433 verdien, word ook uitgesluit. Aanstellings wat gebaseer is op werkfluktuasies mag nie twaalf maande oorskry nie. “Die strekking van die wysigings met betrekking tot ander tydelike arbeid, in kort, is dat daar ‘n verbod geplaas word op die indiensneming van arbeid op ‘n tydelike basis (“fixed term”) vir langer as drie maande, of opeenvolgende hernuwings wat dit oorskry, tensy daar ‘n regverdigbare rede vir ‘n langer tydperk bewys kan word.”

Hy sê dit beteken in boeretaal net dat die tipe aanstelling gegrond moet wees op werklike tydelike redes. Hierdie tydelike werknemers word dan ook geag permanent te word na die drie maande en is dan ook geregtig om daarna aan te dring op diensvoorwaardes wat vergelyk met dié van permanente werknemers in dieselfde posisies. Uitgesonderd is faktore soos senioriteit, meriete, kwaliteit en kwantiteit van werk of enige ander faktor wat nie diskriminerend van aard is nie. Ander beskermings wat hulle geniet, is die reg tot gelyke geleentheid om aansoek te doen vir vakante poste en die betaling van skeidingspakkette as hulle aangestel is vir projekte wat langer as 24 maande duur. Swanepoel waarsku dat die wysigings ernstige gevolge kan hê as werkgewers nie hulle indiensnemingpraktyke by die wysigings aanpas nie, want die dispute sal waarskynlik eers ontstaan wanneer diens beëindig word, met die risiko van restrospektiewe permanente aanstellings. Dit word ook al belangriker om ‘n behoorlike papierspoor te los, veral met betrekking tot dienskontrakte omdat dit die bedoeling van die kontrakterende partye met intreevlak manifesteer.

Mr Stuart Symongton, CEO of PPECB for the past three years, will take over the reins as managing director of Capespan SA early in May this year. He will replace Mr Ronan Lennon, who will step down to pursue personal interests in the UK next year. Symington’s extensive experience in the fruit industry is well suited to further develop Capespan’s strategy by building strong alliances, growing the business and providing guidance and leadership. Prior to his position at PPECB he was CEO of the Fresh Produce Exporters’ Forum (FPEF) for ten years.

Boere en Sasol skik oor kunsmis Die uitgerekte hofsaak tussen Sasol Chemical Industries en etlike boere oor samespanning in die prys van kunsmis is uiteindelik geskik. Die skikkingsbedrag is egter nie bekend gemaak nie. Dit bring ‘n einde aan een van die grootste verbruikersregsaksies wat ingevolge die Mededingingswet van 1998 ingestel is. TLU SA se regspan het in Mei 2012 ‘n dagvaarding namens verskeie boere op Sasol beteken, vir moontlike skade wat hulle gely het in die koop van kunsmis

en wat voortspruit uit die skikking wat Sasol met die Mededingingstribunaal in Mei 2009 bereik het. Alle rolspelers betrokke in die saak het hulle verbind tot ‘n vertroulikheidsooreenkoms, waarvolgens die berekeningsmetode en die bedrae wat elke boer as skikkingsbedrag ontvang het, nie bekendgemaak sal word nie. TLU SA is egter tevrede dat die skikkings vir die meeste boere aanvaarbaar is. Vertroue is ook opnuut in Sasol ingestel, as verskaffer en vennoot in die landboubedryf.


11

Maart 2015 Volkswage surprised the motoring world when they introduced the Amarok, since the German manufacturer has never really been a major role player in the commercial vehicle segment. It didn’t take long for a number of other manufacturers of LDV’s to be almost horrified by the Amarok’s arrival, as it became clear tat VW meant business and had done their homework properly. Despite the initial scepticism about the 2 litre engine, the Amarok started making inroads into the ever so popular “bakkie” market and today, a mere three years after its introduction, the Amarok has earned itself a rock steady place in the market. In motoring publications worldwide the Amarok has earned top ratings and the double cab is also respected as a strong competitor in the utility vehicle segment. It is the Amarok’s rugged design that makes it look very tough and the 2 litre twin-turbo diesel and 8-speed auto is respected as a great drivetrain, says Australia’s James Ward, one of the world’s most respected motoring writers. Motoring writers state that the Amarok is certainly great at being an effective work vehicle while also offering an inviting cabin. Ward says, “the vehicle is positively enormous: over 5,2 m long and 2,2 m wide, and it is a cool-looking truck”. “The flared arches and high-riding stance present a strong ‘work hard, play hard’ image and I can certainly see the appeal. The Highline edition looks classy — more

• The 8-speed automatic is smooth and matched very well to the engine. • Just as contented handling low-speed traffic and parking situations as freeway runs, the big Volkswagen proves very economical. • Despite its size, the Amarok is easy to drive. You can hop up high into the cab and just go. VW’s familiar switchgear makes adjusting to controls simple, and vision out is excellent. For something this big, it is almost too simple – and this is where the ‘car-like’ marketing spin works. • It’s one of the more comfortable of this breed to drive. • With the Amarok, you get a 3-ton towing capacity — which means power toys can all come along. •• “In all, the VW Amarok is a very good utility vehicle. It looks good, drives well and is very easy to be in dayin, day-out. It is an excellent UV and if you need a vehicle to handle work then play (in that order) you will not be disappointed. The Amarok is certainly the most civilised of its class.”

Amarok: sturdy like a rock building company owner than gofer with a hammer. “Inside, the Amarok is spacious and comfortable. The seats give good support and the elevated driving position provides great forward visibility. And I do mean elevated. If people moved from wagons to SUVs to feel higher, I can see why some are transitioning to big LDV’s like the Amarok — it’s a skyscraper,” he says. Other comments: • The fit and finish is typical Volkswagen quality. The cabin is ergonomic and simple to get used to, but the plastics are designed to be more work than play and act as a constant reminder that this is, at its core, a commercial vehicle. • The 132 kW/420 Nm twin-turbocharged 2.0-litre fourcylinder diesel pulls well and easily provides adequate performance.

Visit amarok.co.za and fi nd us on facebook.com/AmarokSA

Think of it as a bull with a bowtie.

Ruk Onderstepoort reg, vra veeboere Die dienste by Onderstepoort, wat vir baie jare die bastion van entstowwe vir onder meer vleisprodusente in SuidAfrika was, het so verval dat veeboere reeds geruime tyd by ander vervaardigers medisyne vir hul diere kry. Die gebrek aan lewering van lewensbelangrike entstof vir die behandeling van ‘n ellelange lys veesiektes het so erg geword dat die nasionale forum vir dieregesondheid (NAHF) nou die regering se hulp ingeroep het. Hulle het die direkteur van landbou dringend versoek om die finansiële en bestuursake van Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP) binne die volgende maand te oudit. Die versoek is op aandrang van alle lede van die NAHF asook AgriSA en ander verwante organisasies. Weens die tekort aan entstowwe loop groot getalle kuddes landwyd die gevaar om aan siektes blootgestel te word, terwyl baie nuwe diere met aanwassing bygekom het. Die NAHF vra dat die oudit so gou moontlik afgehandel word sodat sodat veeboere ander reëlings kan tref as entstof nie voor die aanbreek van 2015 se lente beskikbaar gaan wees nie. Die toestand by Onderstepoort was reeds etlike kere ter sprake op vergaderings van komitees in die verskeie sektore van georganiseerde landbou in SA. In Limpopo het die hoofbestuurder van AgriLimpopo, mnr Willem van Jaarsveld, gesê dis ‘n groot bron van kommer dat dié diens so verval het dat SA selfs genoop word om entstowwe van Botswana in te voer – ‘n land wat eens van Onderstepoort vir hul entstowwe afhanklik was. “Boere het vir baie jare rustig voortgeboer omdat dinge by Onderstepoort klopdisselboom verloop het. Niemand het kennis geneem van enige agteruitgang in die bestuur en beplanning by die organisasie nie.” Hy sê verbeterings van R400 miljoen is by Onderstepoort aangebring, maar navorsing en produksie het weens dié werk agterweë gebly. Dit is onverskoonbaar, sê hy, want ‘n agterstand het ontstaan en Onderstepoort het nie die kundigheid en kapasiteit om dit te hanteer nie. “As jy jou huis binne ‘n nuwe verflaag wil gee, dra jy nie al die meubels uit en slaap in die tuin nie. Nee, jy doen een vertrek op ‘n slag sodat die huishouding normaal kan voortgaan.” Hy sê ook Onderstepoort het oor die jare ‘n uittog van kundiges beleef. Hulle is gelukkig nie almal vir SA verlore nie en bied hul kundigheid elders in die private sektor aan.

The new Amarok 4x2 Automatic, now available at Lannie Motors. Power and luxury meet in the new 4x2 Amarok. Volkswagen’s Germanengineered 132kW BiTDI engine and 420Nm of torque has been paired with its class-leading 8-speed automatic gearbox, making it one of the toughest, smartest double cabs yet. With standard features such as off-road ABS, Hill Start/Descent Assist, a generous payload and rear park distance control, finished off with a luxurious interior and Volkswagen AutoMotion Service Plan, the new Amarok Automatic 4x2 is undoubtedly a cut above the rest. Contact Lannie Motors to book a test drive today.

Amarok. Not just tough, smart.

OGILVY CAPE TOWN 72386/E


12

Maart 2015


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.