Agribulletin 150731

Page 1

Julie 2015

Inside this week ...

Citrus

Climate change — pg 3

Lemons blocked for CBS — pg 4


2

Julie 2015

’n publikasie van Bulletin

Hier woeker almal saam

van ‘n buurplaas vir die plant van avokado’s en in 2008 het die Europese Unie (EU) R4 miljoen beskikbaar gestel vir werkers, om aandeelhouding te verkry. Die begunstigdes is 88 swart en vier wit personeellede, wat nou omsien na 200 ha avo’s, tien ha grenadellas en tien ha koejawels. Die boerdery is ook deur ‘n moeilike stadium. In Oktober 2009 het ‘n groot haelstorm die plaas getref en die totale oes verwoes. Boode is ook erg beskadig, maar het later wonderbaarlik herstel, maar jong aanplantings is die volgende jaar weer Mnr Kosie Eloff, voorsitter Me Liza Eloff is Agrivet se deur hael getref en feitlik vernietig. van SAAGA en mede-eienhoof van finansies. Die EU het weer tot hul redding geaar van Agrivet. kom en R1,5 miljoen bewillig, vir die hervesLaeveld Bulletin BK (Reg 2004/031396/23) is ‘n Mooi verhaal van inskiklikheid met land- tiging van jong avo’s. Dit het die uitgewer en verspreider van die Bulletin. bouers het die afgelope tyd in Soekmekaar ook daartoe gelei dat diviLowveld Bulletin CC (Reg 2004/031396/23) is the publisher and distributor of Bulletin. ontplooi, waar die plaas Agrivet van mnr Kosie dende op aandele nie Copyright on advertisements, editorial material & Eloff en vennote ontwikkel het tot ‘n eenheid aan plaaswerkers uitphoto’s reserved. Kopiereg op advertensies, redaksionele inhoud & wat tot almal se voordeel is. foto’s word voorbehou. ‘n Trust sorg dat die plaaswerkers sewentien Die oorspronklike persent aandele in die boerdery het en onder naambordjie by die naam Badirammoho (Hier werk ons saam) die ingang na dividende uit die besigheid ontvang. Dit word We l g e vo n d e n , beskou as ‘n boerderyplan wat die regering se wat nou Agrivet heet. voorgestelde resep vir grondverdeling vooruit loop. Die plaas Welgevonden was die eiendom van betaal kon word nie. Eloff se oupa, mnr Frikkie Eloff, wat tot 1972 Hulle het egter deurdaar geboer het. In 1975 het die regering die gedruk en smaak vangrond gekoop vir destydse tuislandontwik- dag die sukses daarvan. keling, maar die Eloffs kon die plaas in 1991 “Soekmekaar is eintlik terug koop en die grond in nuwe ekonomiese gelukkig in vele opsigte. Your agri eenhede ontwikkel. In daardie stadium was Ons is afgesonderd en die terrein oorgroei met Australiese akasia en word nie begrens deur advertising lantana, sonder enige landbounut. verskeie soorte boersolution In 1994 het Eloff se ouer broer, Fritz, aange- derye soos in Levubu sluit en met die finansiële ontwikkeling van nie. Ons lê op die rand provider die plaas gehelp. Twee jaar later het nog ‘n van ‘n plato, met ‘n reënbroer, Hannes, ook toegetree. Gesamentlik val van sowat 1 200 mm wou hulle die plaaswerkers by die bestuur per jaar, heelwat meer Jacques Smuts betrek en het maniere gesoek om geld te be- as wat Bandolierkop 071 268 2543 kom vir die werkers om aandele in die besig- langsaan kry. Ons is ook jacques@bulletin.us.com heid te kry. Die Nywerheidsontwikkelingskor- 400 meter hoër geleë as porasie (NOK) het gehelp met die vestiging Mooketsi en kry net ryp in laagliggende dele.” E-mail cor.greyling@wenkem.co.za In Desember Reg № 1988/003854/07 steve.smuts@wenkem.co.za (EDMS) BPK. (PTY) LTD 2011 het die broers Fritz en Hannes hul Vir `n volledige reeks: aandele aan • Mikro-element blaarvoeding Westfalia Fruit • Na-oesbederfmiddels verkoop en • Plaagdoders die boerdery • Swamdoders word nou as • Citrosol Wakse Uitgewer: Francois Aucamp editor@bulletin.us.com Redakteur: Louis Roux louis@bulletin.us.com Bemarking: Jacques Smuts jacques@bulletin.us.com Uitleg en ontwerp: Tamryn Branch tamryn@bulletin.us.com Tessa Thompson tessa@bulletin.us.com Crownstraat 8, Tzaneen, 0850 015 307 7248 015 307 7684 www.bulletin.us.com Drukker/Printer: PaarlColdset

‘n eenheid deur dié maatskappy, Kosie Eloff en die aandeelhouers bedryf. Hulle produseer hoofsaaklik Hass, waarvan 75% uitgevoer word. Die Maluma Hass, wat deesdae groot opslae maak, het eintlik op dié plaas ontstaan. Dis destyds deur wyle mnr Dries Bruwer vrygestel en het aan die begin as Dries Hass bekend gestaan. Eloff sê benewens die toegewyde plaaswerkers is sy vrou, Liza, sy grootste staatmaker. Sy het die onderwys meer as twintig jaar gelede prysgegee en is sedertdien die heeltydse finansiële bestuurder van die besigheid. Die egpaar het drie seuns, Manie (27), Pieter (25) en Kobus (22). Manie is by die boerdery betrokke, terwyl die ander twee met studies in Pretoria besig is. “Ons het ‘n sterk beginsel van geloof wat toegepas word. Ons open elke oggend met gebed voor die werk aangepak word. Dit snoer ons saam en is reeds die kern van vyftien jaar se sukses,“ sê Eloff. * Die besoek aan Welgevonden in Soekmekaar is moontlik gemaak deur mee Bonnie Buthelezi, skakelbeampte, en Cathy Kruger van Subtrop in Tzaneen.

Wenkem S.A.

agri©10161wk150227dm

Die boerdery by Soekmekaar is hoofsaaklik toegespits op avo’s vir die uitvoermark, maar het ook tien hektaar koejawels en tien hektaar grenadellas.

Cor Greyling | Cell: 082 856 5445 • Steve Smuts | Cell: 071 819 3269

tri-mX Vat Valskodlingmm vas, natuurlik • Trichogramma eier parasiete, ‘n natuurlike vyand van VKM • ‘n Noodsaaklike deel van ‘n geintegreerde (IPM) benadering • Verminder oesverlies met tot 60% Nou ook verkrygbaar by: www.vitalbugs.co.za | 087 751 0279 | info@vitalbugs.co.za

R


3

Julie 2015

Take climate change seriously — SACAU the organization managed to decisively The effects of climate change on agriculture worldwide will urge put climate change on the international agenda over the years, insofar as it impacts farmers and researchers to work together towards combating the on farmers. “This year is the final round and we must challenges awaiting them in future. make this work. Discussions from the conThis was the leading subject in Mahe, Seychelles, where the Southference will go into COP21 as the voice of farmers of southern Africa. What we need ern African Confederation of Agricultural Unions (SACAU) held their is a firm agreement, which must be digestiannual conference recently. ble to the smallest of farmers in the region,” he said. The CEO of SACAU, Mr Ishmael Sunga, said agriculture is a longIt was also pointed out at the conference that large parts of Africa will no longer be term journey and the reality of suitable for maize production in the comclimate change will have a huge impact on the sector, and as such ing years due to climate change. This will require diversification, like a transition to “not spare our soils, forests and Dr Theo de Jager livestock and a need to promote transforfisheries”. In less than six months the United Nations wil hold its mation to animal protein. Dr John Mmochi of the University of Dar es Salaam deConference of the Parties (COP21) on climate change in Paris, France, with the aim to replace the Kyoto Protocol. scribed aquaculture as the fastest growing source of anSACAU president, Dr Theo de Jager, told delegates that imal protein. However, Africa’s contribution to the world

The SACAU structure SACAU was established in 1992 with its secretariat based in Centurion. Its membership is open to national farmers’ unions and regional commodity associations in southern Africa. The confederation is involved in agricultural development in the region through strengthening the capacities of farmers’ associations, by providing a collective voice for farmers on regional and international matters, and by providing agricultural re-

lated information to its members and other stakeholders. It has seventeen members in twelve countries: Botswana, Lesotho, Madagascar, Malawi, Mosambique, Namibia, Seychelles, South Africa, Swaziland, Tanzania, Zambia and Zimbabwe. The president is Dr Theo de Jager from Tzaneen in Limpopo and the newly elected vice president is Ms Jane Ngulube from Malawi.

fish trade is very small despite its huge resource base. He said this is due to Africa’s limited access to deep water fishing because of a lack of appropriate vessels and low capacity for policing exclusive fishing zones.

This has led to foreign vessels exploiting lucrative deep waters while Africans end up fishing in breeding zones close to the coast. Africans are fishing the juveniles and need to empower themselves to fish in the open seas and deeper waters. Mnr Lucien Jansen is die nuwe uitvoerende hoof van PPECB in SA, wat toesien dat vrugte en groente vir die uitvoermark kerngesond is. Jansen is ‘n boorling van Robertson in die Wes-Kaap en is reeds die afgelope tien jaar aan PPECB verbonde. Hy was die afgelope drie jaar bestuurder van korporatiewe sake in die organisasie. As deel van sy bekendstelling en planne vir die toekoms het hy Limpopo en Mpumalanga die afgelope maand besoek. PPECB se hoofkantoor is in Kaapstad, en hulle het 31 kantore in die land.


4

Julie 2015

Eerste SA swartvlek in EU onderskep Die SA sitrus-uitvoermark het sover vier onderskeppings (uit ‘n toegelate vyf) van besendings na die Europese Unie (EU) gehad weens die voorkoms van swartvlek (CBS), het Europhyt — die EU se waghond oor plantgesondheid — bekend gemaak. Dit was suurlemoene, waarvan drie besendings van een produsent in die Oos-Kaap was. Hy word nie toegelaat om verder na die EU uit te voer nie en alle uitvoere van suurlemoene is intussen opgeskort, sê die CGA se spesiale gesant in Europa, mnr Deon Joubert. ‘n Span van vier deskundiges besoek op die oomblik inspeksiepunte in Spanje, Portugal, Frankryk, Italië en Brittanje om meer duidelikheid oor die onderskep-

pings te kry. Joubert sê die hele proses kan SA sitrus tot ‘n miljard rand kos, voor alles uitgeklaar is. Die grootste produsente van suurlemoene is in die Oos- en Wes-Kaap, hoewel Limpopo en Mpumalanga ook ‘n beduidende hoeveelheid bydra. Suurlemoene het ‘n goeie oesjaar beleef, met hoër produksie en beter pryse op die buitelandse markte. Volgens die beheerraad op die uitvoer van bederfbare produkte (PPECB) is 10,6 miljoen kartonne reeds einde Junie verpak, waarvan 9,3 miljoen verskeep is. Die jongste vooruitskatting is met 200 000 kartonne na 13,8 miljoen verhoog — met ‘n betekenisvolle skuif na die Midde-

Ooste, waar die volume van 36% in 2014 vanjaar na 44% toegeneem het. Die uitvoer van sagte sitrus en pomelo’s is na ‘n verwagte totaal van 9,6 miljoen. Valencias se opbrengs word geraam op 49,1 miljoen kartonne, wat die totaal vir sitrus op 111,5 miljoen te staan sal bring. Swartvlek by sitrus bly ‘n bron van kommer in die noordelike produksiegebiede soos Limpopo, terwyl die Wes-Kaap steeds die pes vryspring. Die EU het die afgelope paar jaar hul stem dik gemaak oor CBS, nadat sitruslande soos Spanje en Italië dit aan die groot klok gehang het. Swartvlek is nie oordraagbaar nie en kom ook nie in Europa voor nie, maar dié lande se produ-

sente skop om politieke en ekonomiese redes daarteen vas. Produsente en die departement van landbou, bosbou en visserye het die afgelope twee jaar ‘n intensiewe program toegepas, om die swartvlek-kwessie te oorkom. ‘n Toetsprogram (die Ethephontoets) is nou verpligtend vir alle uitvoersitrus. Die toetse word twee weke voor oestyd gedoen. Swartvlek is aanvanklik nie met die oog sigbaar nie en ontwikkel eers wanneer die vrugte reeds na die buiteland onderweg is. Die toetstydperk het op 17 Julie verstryk en alle boorde wat nie die toetse ondergaan het nie, word outomaties deur die DAFF van uitvoer na die EU onttrek.

SA’s risk management system (RMS) on citrus black spot has been labeled the most comprehensive associated with any pest anywhere in the world. However, the impact of the RMS is only as good as its implementation. – Justin Chadwick, CEO of the Citrus Growers Association.

Boere veg self teen hiasinte

Willie Kleynhans

Waterhiasinte floreer deesdae in die Groot Letabarivier en selfs in sytakke, wat sake vir besproeiingsboere moeilik maak. Dis veral in die omgewing van Letsitele waar die aanwas van hiasinte byna buite beheer geraak het. Spuitprogramme is aangepak, maar weens logistieke probleme soos

spanningsdrade oor die rivier kon dit nie suksesvol toegepas word nie. Oewerboere by Yamorna nader aan Tzaneen het egter ingespring en self die probleem grootliks onder die knie gekry. Een van die boere, mnr Willie Kleynhans, het ‘n vlot gebou en dit oor ‘n lang tyd ingespan om die hiasinte te vernietig.

Kleynhans het die vlot toegerus met die nodige spuitmasjinerie en het ‘n groot deel van die rivier in die omgewing skoon gekry. Die onkruiddoder het hy gratis van die departement van omgewingsake gekry, waar mnr Victor Themeli in beheer van wateronkruid soos hiasinte en waterkool is.

Victor Themeli


Julie 2015

5


6

Julie 2015 LINKS: Mnr Chris Barnard, boer en besproeiingskundige, het die avostudiegroep van Tzaneen by die Hoërskool Merensky toegespreek en die klem op wortelontwikkeling gelê. “Menere, julle boer nie met avo’s nie, maar met wortels. Sonder ‘n behoorlike wortelstelsel sal jul boorde nie vrugte dra nie.”

Ernst (voorsitter) en Herman Kleynhans. REGS: Mnre Peter de Vries en Pieter Pieterse was by die avo-studiegroep by die Hoërskool Merensky.

REGS ONDER: Studiegroepvergaderings word gewoonlik met braaivleis afgesluit. Hier sê mnr Kosie LINKS ONDER: Onder die boere wat Eloff, voorsitter van die SA Avokdie avo-studiegroep bygewoon het, wekersvereniging (SAAGA) ‘n dankwas mnre Jip Bette, Paul Els, Edrean gebed voor die etery begin.

Youth needed for new era of agriculture products and services, they aspire to have triggered a ripple effect in agriculture. The convenience that social media delivers is now being copied in the energy sector, where petrol stations carry fresher produce than many supermarkets. The traditional way of bringing produce from outlying districts to a central distribution centre and then sending it all the way out again, often to where it was harvested, is proving costly and detrimental to shelf quality. Satellite technology is now being installed in tractors and other farming equipment in order for farmers to more accurately measure and monitor soil quality and crop yields. Viskonsentrate Beskikbaar Green and renewable energy are being applied to farming operations to reduce energy costs for Ocean-Fert: Viskonsentraat sustainable production in all sectors. However, the green and renewable inSea-Potas: Viskonsentraat + Kalsium dustries are still evolving, leaving plenty of pioneering work to be done. Groenewald says these and other issues are bringSea-Boost: Viskonsentraat + Kelp

Sea-Phos: Viskonsentraat + Fosfaat

Okita pH Plus: Vloeibare Kalsium Okita Gypflo: Vloeibare Gips Ander bemesting beskikbaar op aanvraag

Adriaan Badenhorst 082 850 2166 Kantoor 083 715 6160 admin@ulibobemesting.co.za

Agribulletin©10395ef150731tb

Agriculture needs the youth to take it into a new era of cross industry integration, says Mr Nico Groenewald, head of Agribusiness at Standard Bank. In an overview on the topic Groenewald says changing the game with the introduction of youth to the industry will rival that of the information technology sector. The ways in which technology and social media have changed consumer expectations and the nature of the

ing agriculture out of its perceived sector isolation and meshing it tightly with consumer lifestyle requirements well beyond what gets cooked for dinner tonight. Agriculture now has the potential to boost employment across multiple sectors, many of them unexpected. As an example, growth in the logistics sector can be predicated on the ability to move fresh produce more efficiently. It means modern agriculture places almost no limits on people who wish to make an impact on the way the world works. “Agriculture is no longer about planting crops or running herds of cattle. It is about satisfying all sorts of human activity linked to agriculture.” He says this comes at a time when established farmers and agribusiness operators are beginning to age out of the market. The majority of commercial farmers in SA are in their fifties. Only some eight percent are younger than 35 years. The flow of new entrants to the sector is being diminished by uncertainties regarding sector policies. Another entry barrier like the severe drought that has plagued parts of the country for some years, is temporary. “Our established producers have been on the land long enough to know that farming is a long-term activity that calls for financial and emotional endurance. We need to close the gap that is growing between those who have been on the land for generations and those coming out of school now.”

Trekkerverkope 10% laer ‘n Daling van tien persent in die land se trekkerverkope word verwag weens ‘n “wag-en-sien”-benadering in die landbousektor, sê SALMA (SA Landboumasjinerie Assosiasie) in sy jongste oorsig. In Mei is 355 trekkers verkoop, teenoor 392 in dieselfde tydperk verlede jaar. Dis ‘n daling van nege persent. Die totaal vir die jaar is 2 373 teenoor 2 648 vir die eerste vyf maande van verlede jaar. Met die verkoop van stropers gaan

dit heelwat swakker, met ‘n daling van 40% in Mei. Die verwagting is dat die jaarsyfer uiteindelik op 25% swakker sal eindig. Die maatskappye wat by die opname betrek word, is Argo Industrial (Landini), Bell Equipment, Dicla (Farmtrac), Eqstra (Same), John Deere SA, Kempston Agri (Claas), Michigan Equipment (Tafe), New Holland, Northmeg (Case) en Valtrac.


Julie 2015

7


8

Julie 2015


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.