August 2016
Red Sun rising Read more about it on pages 2 & 3
Kraakskil pla
6
Veediewe sonder seisoen 4 Bye is honger
5
2
August 2016
’n publikasie van Bulletin
Uitgewer: Francois Aucamp editor@bulletin.us.com Redakteur: Louis Roux louis@bulletin.us.com Joe Dreyer joe@bulletin.us.com Bemarking: Jacques Smuts jacques@bulletin.us.com Uitleg en ontwerp: Tamryn Branch tamryn@bulletin.us.com Tessa Thompson tessa@bulletin.us.com Crownstraat 8, Tzaneen, 0850 015 307 7248 015 307 7684 www.bulletin.us.com Drukker/Printer: PaarlColdset Laeveld Bulletin BK (Reg 2004/031396/23) is die uitgewer en verspreider van die Bulletin. Lowveld Bulletin CC (Reg 2004/031396/23) is the publisher and distributor of Bulletin. Copyright on advertisements, editorial material & photo’s reserved. Kopiereg op advertensies, redaksionele inhoud & foto’s word voorbehou.
Your agri advertising solution provider Jacques Smuts 071 268 2543
jacques@bulletin.us.com
I see a Red Sun rising People grow. And like plants, they need to be grafted; cultivated and intertwined into a sustainable system that will produce an orchard of unlimited prosperity to be harvested by future generations. Successfully cultivated systems grow, maintain and enrich the ideas that sprout accomplishment and by default, success. This understanding forms the foundation of Red Sun Hortitech’s operations. Alongside their founder and horticultural visionary, Mark Hassenkamp, more than 90 individuals have worked in unison to produce they care for dua thriving nursery which supplies in excess ring each step of of 300 000 macadamia trees to national and the growth process. From seedinternational commercial growers annually. Red Sun Hortitech not only controls the lings to maturity, “mother blocks” founded by Sapekoe (SA- each and every MAC) in Tzaneen in the early 1990’s, but has plant is meticulously nurtured to ensure that ment to be an industry leader in innovative also established its own mother blocks at the the client they are destined for, gains maxi- nursery production and breeding techniques and in supporting innovation to drive in-field nursery site just off the George’s Valley road. mum return on investment. “Red Sun is proud to proclaim its commit- macadamia crop improvement opportuniAs a result, Red Sun Hortitech has access to ties,” explained Hassenkamp. plant material that is They have found a way to graft the most completely traceable modern advances in tree production techand true to type. nology to its in-house skills base through The entire operation the guidance of local and international is run like clockwork by macadamia and horticultural specialists. an experienced team Because of this union, Red Sun is able to who know each and offer the industry a steady supply of Beauevery one of their climont (695), A4 and A16 as rooted cuttings, ents by name. In fact, carefully rooted and weaned in Red Sun’s they understand the controlled nursery area. If required, rooted needs of their clients Beaumont cuttings can also be grafted to as much as they do Mr Mark Hassenkamp, Ms Corinne Munro, Mr Hijn de Visser, the production manager the owner of Red Sun the finance manager the needs of the plants ... continues on page 3
3
August 2016 Continued from page 2 ... the scion material of the client’s choice. For more information on Mark, his team and the resounding success that has become Red Sun Horticultural, have a look at www.redsunhort.co.za or stop by their offices when you head out that way. It’s on the left hand side as you turn onto the R528 from Tzaneen towards George’s Valley. “We have an open door policy here,” said Hassenkamp. “We enjoy a good chat and we welcome everyone to pay us a visit any time of the week. Should I, or any of the management team not be on site, there will always be a supervisor ready to answer any related questions.” Red Sun Horticulture — experience the dawn of a new way.
Mark has more than fifteen years of experience in subtropical horticulture. As a Director of Corvus Investments International with multi regional agricultural interests, a past director of Du Roi Laboratory, the largest producer of tissue cultured banana plants in Africa, and past Director of Operations for Africa for Chiquita Brands International, Mark has technical and executive working experience in many projects across Africa and all of Southern Africa’s subtropical growing areas. He enjoys good working relationships with growers in all regions of the sub-continent and is responsible for the marketing function of the business.
Turton sketches water dilemma in SA
Dr Anthony Turton
More than a hundred farmers and businessmen attended a farmers’ day at Tzaneen Country Lodge, to listen to Dr Anthony Turton of Pretoria, a world-reknowned political scientist specialising in water resource management. He gave a broad perspective on the shortage and poor condition of water in Southern Africa and what
to expect in the next two decades. “Water is entering the early phase of a ‘perfect storm’. At this stage we have access to 38 billion cubic meters of water. In 2030 the need will be for 63 billion.” The day was sponsored by FNB Business and Bekmar Irrigation, with the emphasis on practical ways of improving irrigation meth-
Van den Berg
Claassen
ods and water management.
A presentation was also given by Mr Etienne Erasmus, the managing director of Netafim SA, with its manufacturing plant in Cape Town. Netafim is the world’s largest manufacturer and supplier of micro sprinklers in 110 countries. FNB Business was represented by Mr Herman Claassen and Bekmar by Mr Paul van den Berg.
4
August 2016
Veediewe het nie seisoene nie Veediefstal is nie gebonde aan seisoene nie, maar kom dwarsdeur die jaar sporadies voor, sê mnr Willie Clack, veediefkenner van Limpopo. Volgens hom is Limpopo sakegewys taamlik laag op die lys van gewilde “steelprovinsies” en is minder gesog as die OosKaap, WesKaap, KwaZulu/Natal en Mpumalanga. Getallegewys lyk dit soms erger, omdat meer vee dikwels op
‘n slag gesteel word. Hy sê die dae van die potslagters is feitlik daarmee heen. Die meeste gevalle van veediefstal word gekoppel aan sindikate wat dit ‘n hoogs winsgewende bedryf gemaak het. Limpopo het wel ‘n probleem met sy wilddiewe onder renosters, olifante, leeus en sekere boksoorte, maar die georganiseerde veediefstalbendes bly nie
ver van die kus nie. Die land se veediefstal-eenhede sit egter met ‘n ernstige tekort aan voldoende inligting oor die voorkoms van vee wat gesteel word, want die meerderheid produsente (boere) het huiwerig geraak om dit aan te meld. Die redes wat aangevoer word, is min of geen vervolging van polisiekant nie, of geringe boetes by skuldigbevinding wat die dief aanspoor
om sy diefstal voort te sit. Clack sê die toegewyde vee- of wildboer sorg dat sy kampe behoorlik toegespan en versorg is. Daar is deeglike sekuriteitsmaatreëls en die kommunikasie tussen eienaars en werkers is gesond. Een ding is egter seker, sê hy: Veediefstal sal deel van die vleisbedryf bly tot die dag wanneer jy ophou om met skaap, bees of wild te boer.
CRI hou waak oor vergroening Vergroeningsiekte by sitrus word met arendsoë in die suidelike deel van Afrika dopgehou, omdat die verspreiding daarvan ernstige gevolge vir die sitrusbedryf in SA kan inhou. Die sitrusnavorsingsinstituut (CRI) spits hom al jare toe op biosekuriteit en kyk veral na onlangse verslae oor die voorkoms van vergroening in lande noord van SA. Mnr Hennie le Roux is aangestel as bestuurder van biosekuriteit om dié kwessie te ondersoek.
Mnr Justin Chadwick, die uitvoerende hoof van die Sitrus Kwekersvereniging (CGA), sê dit is nie ‘n onmiddellike gevaar nie, maar dit kan oornag verander. Die moontlikheid bestaan dat die siekte geografies na die suide kan versprei, terwyl die gevaar ook aangewakker kan word met die invoer van ‘n wye reeks gasheerplante. Amerika se grootste sitrusproduserende gebied, Florida, loop reeds die gevaar dat vergroening onder sitrus die bedryf kan laat
doodloop. ‘n Navorser, mnr Bob Shatters, het bevind dat Florida se sitrusboere teen 2019 nie meer sal kan kers vashou nie weens die volgehoue daling van tot 40% in produksie en groot stygings van bestuurskoste wat dit nie meer lonend maak nie. Vergroening, oftewel HLB, word beskou as die “perfekte storm” weens die lang latente tydperk (twee jaar) voor die siekte se simptome op sitrusbome waargeneem kan word.
If you would like to advertise in the AgriBulletin, please contact:
Jacques Smuts 071 268 2543 jacques@bulletin.us.com
5
August 2016
SA se bye is honger en oorwerk Die land se bye is honger, moeg en oorwerk, sê kenners. As daar nie dringend na hulle gekyk word nie, sal die mens uiteindelik binne ‘n kort tydperk van honger vergaan. Die SA Byevereniging het die afgelope tyd al meer kommer uitgespreek oor die toekoms van die heuningmakertjie en die bedreigings wat sy voortbestaan aan bande lê. Bye en hul bestuiwing dra nagenoeg R16 miljard by tot die nasionale BBP, waarvan sowat R10 miljard net in die WesKaap gelewer word. Met die veranderende profiel van sagtevrugte, ‘n groei in groenteproduksie en ‘n toename in die lewering van groentesaad, tesame met groter makadamiaboorde, word verwag dat die bestuiwingstaak binne vyf jaar kan verdubbel, sê mnr Mike Allsopp, senior navorser oor bye by die Landbounavorsingsraad (LNR). Ondanks dié groot uitdaging word die byebevolking bedreig met uitwissing weens swak beskerming deur die regering en produsente regoor die land. Een van die grootste bedreigings is die tanende hoeveelheid van goeie en beskikbare kos vir bye. Volgens mnr Brendan Cooper, ‘n byehanteerder van Cape Pollination Services, is die land se natuurlike plantegroei, soos fynbos, nie voldoende om bye behoorlik te voed
nie. In sekere dele kom bloekombome (Eucalyptus) tot hul redding. Dié bome word egter as indringerplante vernietig of maak plek vir monokultuur-oeste, wat byeboere se bedrywighede beperk. Diefstal en die werk van vandale rig jaarliks groot stade aan, omdat byekorwe meestal op terreine staan wat nie die byeboer se eiendom is nie. Dit kos hulle baie geld om die korwe na behore te beskerm. Volgens Allsopp bestaan daar reeds verskeie wette en regulasies om bye te beskerm, maar dit word nie deur die regering toegepas nie. Daar is ook nie regeringsgedrewe programme om die groeiende vraag na bestuiwing te ondersteun nie. Byeboerdery in Afrika is betreklik jonk vergeleke met ander plekke in die wêreld. Gevolglik het die bye ‘n groter genetiese diversiteit en kan weerstand teen baie peste en plae bied. Hulle het selfs weerstand teen die gevreesde vuilbroedsiekte begin toon, maar ‘n kombinasie daarvan met ander negatiewe faktore kan tot die uitwissing van byekolonies lei, sê Allsopp. Hy waarsku ook teen die onverantwoordelike toediening van insekdoders wat bye uitwis en die res van die ekostelsel benadeel. Dit is veral die toediening van ongeregistreerde insekdoders, verkeerde spuitmetodes en die toediening daarvan op verkeerde tye. Dit is die verantwoordelikheid van die landbouprodusent om hierna om te sien.
Bye in Tzaneen en omgewing is nog volop, danksy die groot bloekomplantasies en vrugteboorde wat sorg dat daar die hele jaar kos is. Bouers van byekorwe is egter baie skaars en die meeste korwe word uit Gauteng en KwaZulu/ Natal voorsien. AgriBulletin het nietemin een korfbouer in Deerpark opgespoor,
maar hy werk op klein skaal en bou net op bestelling. Dit is mnr Mias Rossouw (69), wat sy eenmanfabriek op die perseel van Visagie Saagmeule bedryf. Rossouw sê sy korwe is standaard en word van dennehout gemaak, omdat dit ligter as bloekom is en makliker hanteer. Die buitemate is 518 mm by 406 mm en staan 241 mm hoog.
6
August 2016
Kraakskil pla by sitrus Die voorkoms van kraakskil by sitrus is vanjaar veel hoër as in die verlede en slaan veral toe op vroeë Valenciavarieteite soos Midnight. Die vrugte is nie bemarkbaar nie. Kraakskil is ‘n vooroes skilprobleem wat veroorsaak dat die albedo (wit gedeelte van die skil) skeur. Dit ontstaan weens die rek van die skilweefsel nadat selverdeling van die albedo opgehou het. Selverdeling van die albedo vind tydens die eerste sestig dae na volblom plaas. Na die tydperk hang verdere uitsettings van die selwande af. Die rekvermoë bepaal of kraakskil gaan ontwikkel of nie. Die eerste ses tot agt weke na blom is krities vir die ontwikkeling van kraakskil. Enige stremming soos waterstres, wortelprobleme, braktoestande, te hoë kunsmistoedienings, hoë stikstof- en lae kaliumpeile bevorder kraak-
skil, deurdat die opname van kalsium en ook ensiemsintese vertraag word. Uit navorsing wat die afgelope jare op die probleem gedoen is, word die volgende aanbevelings deur voorligters van Citrusdal gemaak:
Stimuleer ‘n groen blom (deur snoei); Sorg dat kaliumvlakke hoog is tydens blom;
Bemes so min as moontlik die eerste ses weke na blom. Veral ureum moet nie gespuit word nie; Optimale besproeiing; Vermy enige stres die eerste ses weke na blomblaarval; Moenie laat stikstof toedien in boorde wat vroeg geoes moet word nie. Dit sal kleurontwikkeling vertraag; Kaliumnitraat-blaarbespuitings moet by Valencias na vrugval toegedien word; ‘n Tweede blaarontleding, later in die winter by boorde met ‘n klaakskilprobleem, word aanbeveel; Doen uitsoekpluk. Vroeg pluk is belangrik. Hoe meer volwasse die vrug word, hoe groter is die potensiaal vir kraakskilskade; Ontgroening is ‘n metode om skade te beperk in gevalle waar swak kleur die oesdatum vertraag; Bespuiting met Gibberelliensuur (GS).
Sitrusboere soek voorstelle
Boere van Letsitele soek na planne met gro-ter geesdrif om hul sitrusstudiegroep aan die gang te hou. Die groep was sedert sy ontstaan etlike jare gelede bekend vir sy aanbiedings deur leidende sprekers en die uitruil van waardevolle tegniese kennis oor sitrus. Die bywoning van hul vergaderings het egter die afgelope jaar kariger geword, klaarblyklik omdat baie lede eerder besluit het om hul tyd aan plaasbedrywighede te bestee as in die Boeresaal by Constantia. Mnr Eddie Vorster, die voorsitter van die studiegroep, en sy adjunk, mnr Henk van Rooyen, het vroeër vandeesmaand ‘n beroep op lede gedoen om tersaaklike kwessies na vore te bring, sodat groter bywoning van die studiegroep-vergaderings gekry kan word. Die byeenkomste word gewoonlik afgesluit met ‘n heerlike braai wat deur ‘n landbouverwante maatskappy geborg word. Die Boeresaal in Constantia is ‘n paar jaar gelede opgeknap en is steeds ‘n gewilde versamelpunt vir die boeregemeenskap.
Makadamia-oes is kleiner weens droogte Vanjaar se makadamia-oes kan tot 28% laer wees as verlede jaar se opbrengs van 46 000 ton, sê SAMAC in sy jongste vooruitskatting. Dit word toegeskryf aan die voortdurende droogte en hitte wat veral in die blomseisoen voorgekom het. Na
raming sal produsente net 36 500 ton voortbring. As in ag geneem word dat verskeie nuwe aanplantings ook in produksie kom, was die aanvanklike beraming op 50 500 ton, maar die droogte het veroorsaak dat die neute kleiner en die doppe
dikker as gewoonlik is. Volgens mnr Graeme Taylor, die voorsitter van die Makadamia Hanteringsforum, kan 2017 se oes ook deur die droogtetoestand geraak word, as buitengewone hitte en ‘n tekort aan reën tydens die komende blomseisoen
weer voorkom. Mpumalanga is steeds die grootste bydraer met 56% van die oes, terwyl Limpopo 28% en KwaZulu-Natal 15% lewer. Sover is reeds 25 000 ha onder makadamias en dit brei met 2 000 ha per jaar uit. Beaumont bly die gewildste variéteit.
Sandriver Crop Protection wil u graag in kennis stel dat daar twee vliegtuie beskikbaar gaan wees vir die voor en na blom Blaaspootjie spuitseisoen.
Vir enige navrae of besprekings, skakel ons gerus. Billie Erasmus 082 444 7998 • Leon De Lange 072 323 0168
bulletin©11182scp160826tb
7
August 2016
Smallholder farmers briefed on fertilizers Smallholder farmers in Limpopo are confronted with limited access and low use of fertilizers, a critical input which can double yields within a season, said prof Richard Mkandawire of the African Fertilizer and Agribusiness Partnership (AFAP). He addressed a group of smallholder farmers who attended a training program in the proper use of fertilizers in the province, facilitated by manufacturer Kynoch. He said there is a big push at continental level to enhance agricultural productivity and SA is part of that movement.
“To grow and support SME’s in Africa is the pathway if we are to reduce hunger and po-verty. The future of SA is about growing those rural enterprises that will support smallhol-der farmers and employment creation.” AFAP is part of the international fertilizer industry association (IFA), who consists of 550 members in 86 countries. Mr Schalk Grobbelaar of Kynoch said smallholder farmers in Limpopo are applying fertilizer randomly because they lack know-ledge on the correct usage. High transaction cost throughout Africa is also one of several bar-
riers to smallholder farmers using fertilizers.
Crop insurance offered to black farmers Emerging black farmers in Limpopo are looking forward to a financial buoy presented to them by Land Bank Insurance Company (LBIC), as part of the bank’s contribution to the sustainability of small scale farmers worldwide. They are training ten people as the first batch of fully accredited black crop insurance brokers in the country to sell LBIC’s products, after they were identified from the Financial Services Board’s
database and invited to apply. According to Mr Dino Nondumo of Land Bank over 450 000 emerging and small scale farmers (of whom many are in Limpopo) do not have access to or knowledge of risk management products, that can carry them through disasters like the current drought. The International Fund for Agricultural Development (IFAD) says smallholders manage over 80% of the world’s esti-
mated 500 million small farms and provide over 80% of the food consumed in a large part of the developing world, contributing significantly to poverty reduction and food security. “The close to 40 000 commercial farmers in SA also bear the brunt, but they are more resilient. A smaller, uninsured black farmer is left with no choice but approach the banks for further credit. It is not necessarily a tool to deal with
weather events, but insurance is. It is a critical part of ensuring the long-term stability of the farmer,” Nondumo said. There has been a steady increase in global agri insurance premiums over the past 25 years, with figures increasing tenfold to almost US$30 billion. While much of this growth comes from developed countries like Brazil, India and China, SA’s total crop insurance market’s annual premium value is only around R1,7 billion.
Majestic — Koninklike spanspek Sakata is baie opgewonde oor ‘n nuwe Volgens Wiggins bied Majestic se spanspekvariëteit genaamd Majestic* uitstekende interne gehalte en lang wat onlangs vrygestel is. Hierdie nuwe raklewe die groot voordeel bo ander generasie Oosterse Verskeper, is spe- spanspekvariëteite. Die uitstekende sifiek gekweek vir langraklewe, sonder om in te boet op vruggehalte of smaak. Majestic beskik oor uitsonderlike interne gehalte met ‘n klein saadholte en ‘n baie lang raklewe, wat beteken dat die vrugte steeds vars bly wanneer dit vanaf die handelaar se rak in die verbruiker se kombuis beland. Die vleis is ‘n diep-oranje kleur met ‘n baie ferm tekstuur en volgehoue hoë suiker- Die opbrengspotensiaal van Majestic* is baie hoog vlakke (Brix) tussen 13 en 15%. Wanneer Majestic se smaak vergelyk word met ander standaard houvermoë van hierdie variëteit betelangraklewe spanspekke, staan Majestic ken dat die oestyd verleng kan word, ver uit bo die res. Die aantreklike, een- asook dat die vrugte makliker hanteer vormige vrugte van Majestic beskik oor kan word, sonder dat dit beskadig. Die ‘n algemene gewig wat wissel tussen 1,8 produsent kan dus die vrugte in groot en 2,5 kg. Majestic is aangepas vir warm- houers na die mark stuur, wat tyd en geld seisoen produksie regoor Suid-Afrika. bespaar aangesien dit nie eers in gepak Die plante is baie groeikragtig en vorm hoef te word nie. Omdat die vrugte nie ‘n goeie blaarbedekking wat die vrugte so vinnig interne gehalte verloor nie, teen die son beskerm. Die variëteit het verkry die produsent verder groter uitverder die vermoë om ‘n uitstekende pakpersentasies. net te vorm, selfs in die koeler seisoen. Op die markvloer het die uitstekende Majestic het ook baie goeie siektebe- gehalte van Majestic se vrugte die aanstandheid, met hoë bestandheid teen dag getrek van een van Suid-Afrika se fusarium en poeieragtige meeldou, wat topgroothandelaars wat vir Wiggins verseker dat die plante sterk en gesond beter pryse gewaarborg het vir sy produk bly regdeur die groeiseisoen. – selfs wanneer die algemene markMnr Jimmy Wiggins, ‘n spanspekpro- prys vir spanspekke sou daal. Volgens dusent naby Eendekuil in die Wes-Kaap, mnr. Jason Wright, agent vir Fine Brothhet aanvanklik Majestic raakgesien in ‘n ers op die Kaapstad Varsproduktemark, klein proef wat deur Sakata gedoen is bied Majestic hoë gehalte vrugte, wat in die Paarl-omgewing. Hy was dadelik beter pryse op die mark waarborg. Hy sê baie beïndruk deur die variëteit en was verder dat Majestic een van die top-vadie eerste produsent wat Majestic op riëteite is wat aan die varsproduktemark grootskaal begin plant het. gelewer word en hy het reeds van sy pro-
dusente in Namibië aanbeveel om hierdie variëteit te plant. Majestic is egter nie slegs bekend in die Wes-Kaap nie. Die variëteit het ook uitstekend gevaar in proewe wat geplant is in Limpopo asook die Oos-Kaap en verskeie spanspekprodusente in die gebiede het ook begin om Majestic te plant. Majestic presteer ook uitstekend in die VSA, waar die variëteit die hoogste punte in ‘n studie verkry het; weens die algehele gehalte, spesifiek vir smaak, tekstuur en geur. Majestic het verder ook as wenner uit die stryd getree op fisiese eienskappe soos skilkleur, vleiskleur en eksterne kleurbalans.
Majestic se naam beskryf die variëteit se verhewe status en Sakata glo dat hierdie uitsonderlike variëteit gahalte van spanspek op die Suid-Afrikaanse mark vir altyd sal verander. * Eksperimenteel: Hierdie variëteit is steeds eksperimenteel, maar registrasie is reeds ingedien vir Suid-Afrikaanse kultivarlysting. AFWYSENDE KLOUSULE: Hierdie inligting is op ons waarnemings en/of inligting vanaf ander bronne gebaseer. Aangesien gewasprestasie van die interaksie tussen die genetiese potensiaal van die saad, die fisiologiese eienskappe daarvan en die omgewing, bestuurspraktyke ingesluit, afhang, gee ons geen waarborg uitdruklik of deur implikasie, vir die prestasie van gewasse relatief tot die inligting gegee, nog aanvaar ons enige aanspreeklikheid vir enige verlies, direk of as gevolg daarvan, wat tewyte aan enige oorsaak ookal mag ontstaan. Lees eers asseblief Sakata Seed Southern Africa (Pty) Ltd se verkoopsvoorwaardes voordat saad bestel word.
8
August 2016