Fear lessl y the tr uth 23 March 2012
015 307 7248
www.bulletin.us.com
R3
Wat ’n fees!
Woensdag se Langs die Oever-Boeredag op die plaas Montrose naby Die Eiland was ‘n reusesukses en dit is duidelik dat dit gekom het om te bly en uit te brei. Dié lugfoto’s deur die Bulletin se Jacques Smuts is vroegoggend geneem en deur die dag het die boere in hul honderdtalle van
’Reds’ turn on Premier
heinde en verre opgedaag. Dit was ‘n fees met demonstrasies, ‘n veiling, produkbekendstellings, kuier, lekker eet en kennismakings. Binne is nog inligting oor die dag en in volgende Vrydag se Bulletin sal ons gewilde AgriBulletin gelaai wees met foto’s en inligting oor die suksesvolle dag.
Premier Cassel Mathale’s difficulties are worsening. One of the latest setbacks for Limpopo’s premier is the SA Communist Party’s strong stance against Mathale’s reshuffling of his cabinet. The SACP say comrades who opposed Mathale were replaced by his loyalists. See page 3 for a full report on the SACP’s opinion.
Tzaneense jong dame presteer
—5
Habitat: vir die huis en die tuin
—9