Bulletin 15 April 2011

Page 1

15 April 2011

Tzaneen, Modjadjiskloof, Haenertsburg, Letsitele, Phalaborwa, Gravelotte, Giyani, Hoedspruit, Lenyenye, Mica, Mooketsi, Nkowankowa, Ofcolaco, Trichardtsdal

 3838, Tzaneen • 8 Crown Street/Straat 8 •  015 307 7248 •  015 307 7684 •  editor@bulletinnews.co.za • www.bulletinnews.co.za

R3

Ondersoek na eiendomsagente

Mss Shaun Mhlongo, Merriam Moila, Carol Honwana, Sinah Maake, Hilda Nhlangwini, Ntwanano Honwana, Makhaba Honwana and Matlala Honwana attended artist Andrew Nhlangwini’s exhibition of former president Nelson Mandela paintings at Fairview Hotel in Tzaneen. See page 2 for more details.

Katnes ook in Tzaneen Francois Aucamp

The scarred face o f Tzaneen p 7

Jou lewenstylgids p 7

Die katnes in die sake van die land se eiendomsagentskapbedryf kring nou uit na Tzaneen. ‘n Bekende vrou, wat aan die hoof is van een van die groot eiendomsagentskappe in Tzaneen moet eersdaags in die hof verskyn. Die Bulletin het besonderhede en die name van die vrou en die agentskap waar sy in bestuur is. Op grond van ‘n regstegniese punt het ons regsadvies om dit nie vandag te publiseer nie. Sodra die regspunt opgeklaar is, sal ons die besonderhede publiseer — bes moontlik volgende week. Inmiddels word nog drie agentskappe of persone by agentskappe in Tzaneen ondersoek of word ondersoeke beplan. Ons is ook bewus van wie die ander agentskappe/agente is, en dit sal ‘n verdere groot skok vir Tzaneen wees, as hulle ondersoek sou word. Dit is van die bekendstes in die dorp. Die voorsitter van die Raad op Eiendomsagentskapaangeleenthede (REAA), mnr Thami Bolani, het juis vroeër die week gesê ‘n “skrikwekkende

Formula 2 Boat race: pictorial collage p 17

aantal eiendomsagente se sake word ondersoek”. Inspeksies is en word steeds landwyd uitgevoer, nadat die bom om die kop van een van die land se voorste agente, me Wendy Machanik, gebars het. Dit blyk nou dat haar geval, waarby honderde miljoene Rand betrokke is, net die oortjies van die seekoei is. Bolani sê dit is ook ontstellend dat tussen vyf- en tien duisend agente tans sonder getrouheidsfondssertifikate werk. Hy sê van 34 eiendomsagentskappe wat landwyd deur ouditeure ondersoek is, het slegs een voldoen aan al die vereistes van die Wet op Eiendomsagentskapaangeleenthede! Hy waarsku dat talle agente nie die BEAA ernstig opneem of tot onlangs (te laat) opgeneem het nie. Hy het aangekondig dat ‘n ondersoek na ernstige onreëlmatighede ook by een van Seeff se agentskappe aan die gang is, en die sake van Dusty Moon Investments in Klerksdorp, Constantia Sectional Title Management, Keith Wakefield Properties en Sunset Properties, almal in Pretoria, word tans ook ondersoek.

Find the perfect candidate p 21 TODAY: fruit and vegetables p 4


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.