23 Desember 2011
Tzaneen, Modjadjiskloof, Haenertsburg, Letsitele, Phalaborwa, Gravelotte, Giyani, Hoedspruit, Lenyenye, Mica, Mooketsi, Nkowankowa, Ofcolaco, Trichardtsdal
3838, Tzaneen • 8 Crown Street/Straat 8 • 015 307 7248 • 015 307 7684 • editor@bulletin.us.com • www.bulletin.us.com
R3
om
The year is drawing to a close and Christmas is but a few days away. For some the year has been a good one and for some perhaps not so good. We would like to thank all our loyal advertisers and readers for their continued support
Die einde van die jaar kom nader en Kersfees is net ‘n paar dae ver. Die jaar was vir sommige goed, vir ander dalk minder goed. Ons wil graag al ons lojale adverteerders en lesers vir hul volgehoue ondersteuning bedank
Die Kersvader wat die Tzaneng Mall besoek, het die afgelope week groot aftrek gekry. Maar al die kinders was nie juis ingenome met die toedrag van sake nie!
Now MDM wants to approach the Constitutional Court — P 5
‘n “Lomp” afdanking kos die GTM R2 miljoen — P5