Bulletin 20 January 2012

Page 1

Fear lessl y the tr uth 20 Januarie 2012

Tzaneen, Modjadjiskloof, Haenertsburg, Letsitele, Phalaborwa, Gravelotte, Giyani, Hoedspruit, Lenyenye, Mica, Mooketsi, Nkowankowa, Ofcolaco, Trichardtsdal

 3838, Tzaneen • 8 Crown Street/Straat 8 •  015 307 7248 •  015 307 7684 •  editor@bulletin.us.com • www.bulletin.us.com

R3

Mining boost for Tzaneen Tito Mboweni and his brother acquire substantial stake

A new opencast iron ore mining venture will soon be developed 20 km outside Tzaneen and create a host of new growth opportunities for the area. Ex-Reserve Bank Governor Tito Mboweni and his brother Alto (Mboweni Brothers Investment Holdings (Pty) Ltd) signed a memorandum of understanding with Ferrox Holdings (Pty) Ltd, or its various, indirectly-owned South African

subsidiaries for a consideration of US$32 million (R258 million) last week. The brothers will take up a 20% interest in Ferrox, the company which will develop the Tivani iron ore project 20 km southeast of Tzaneen. The Tivani mine will produce iron ore and Ilmenite concentrate for the production of titanium dioxide. • Read the full story on page 3

Tussen Blyde & H’spruit

Die R40 by Hoedspruit

Die Kamogelo-sentrum in Hoedspruit was onder water

Nog vloedfoto’s binne op bl 8

Duiwel(se) gas kom ongenooid by die kerk aan ’n Onwelkome kuiergas het by die NGK Van Tonder Wolkberg in Tzaneen kom kuier. Ds Adriaan van Tonder, die gemeenteleraar sê “alhoewel ons sterk staan op gasvryheid is daar darem perke!” Die knewel van ‘n swart mambawyfie van 2,4 meter lank het die geestelike nogal laat bontstaan, want hy hou nie van slange nie. Om dit sagkens te stel. Hy het dadelik die DBV gebel om die gevaarlike serpent van die kerkwerf te kom verwyder, maar die telefoon het beset gebly. Toe probeer hy die brandweer wat hom na die polisie verwys het. Dié het hom op hul beurt na ’n individu verwys, wat gesê het dit is eintlik die verantwoordelikheid van die sekuriteitsmaatskappye. Van Tonder sê “ek steek graag ‘n veer in die hoed van Letaba Sekuriteit: die foon is onmiddellik beantwoord en binne twee minute was hier iemand om plan te maak — ongelukkig vir Me Swart Mamba”. Van Tonder borduur voort: “Pieter van Letaba Sekuriteit het my hart byna laat staan vir die manier waarop hy die situasie benader het.” “Dis net ‘n slangetjie, dominee!”, reken hy toe. Net ‘n slangetjie se voet!


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.