Bulletin_121012

Page 1

12 October 2012

015 307 7248

Prok skok

www.bulletin.us.com Die moontlikheid van borgtog vir ‘n prokureur van Tzaneen, mnr Rikus Roets, is skraal en sommige landdroste sal selfs bepaal dat dit hoegenaamd nie oorweeg kan word nie. So meen regslui oor Roets se onlangse mislukte borgtogaansoek. Hy word reeds die afgelope meer as twee weke in NewLoc

(New Local Prison), die groot tronkkompleks voor die Sentrale Gevangenis in Potgieterstraat, Pretoria, aangehou. Hy sal glo vroeg in November weer om borgtog aansoek doen. Die probleem, sê regslui, is dat as Roets deur die polisie aangekeer is in verband met ‘n dwelm verwante saak, soos

R4

Rural areas: FREE • Platteland: GRATIS

Fear lessl y the tr uth

dit blyk, terwyl hy juis in verband met ‘n soortgelyke voorval op borgtog uit was, hy gaan sukkel. Die voorval waarvoor hy borgtog gekry het, was ‘n paar maande gelede in die omgewing van Mbombela. Hy is toe glo deur die polisie voorgekeer en ‘n dwelmmiddel is na bewering by hom gevind.

Nóg ‘n prokureur in die knyp

Dit is nie bekend of daar ‘n datum vir ‘n verhoor vir dié voorval vasgestel is nie en wat die jongste voorval betref, is ‘n verhoordatum nog nie bepaal nie. Regslui met wie ons geskakel het sê iemand wat op borgtog uit is en dan weer aangekeer word, slaag selde of nooit met nog ‘n borgtogaansoek. As dit om dieselfde tipe misdaad gaan, word die kanse om met nog ‘n aansoek te slaag glo vrywel as nul of bitter naby aan nul beskou.

Today inside: SchoolsBulletin Policer officer arrested

3

Boervrou-leier op 3 plaas aangeval Mysteriously surreptitious development It looks rather secretive and clandestine, but it is the typical Bushveld setting of a newish traditional kraal that has been built for tourists in the Giyani area. The sparsely equipped rooms and other facilities ensure a special authentic atmosphere. Everything is well kept and tourists should enjoy this unique facility. Read further on page 4

AgriSA se baas waarsku oor kos

7


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Bulletin_121012 by Far North Bulletin - Issuu