Bulletin_121019

Page 1

015 307 7248

www.bulletin.us.com

R4 Rural areas: FREE • Platteland: GRATIS

19 Oktober 2012

‘Piramied’ verdriet Fear lessl y the tr uth

Miljoene rande net ‘weg’... Miljoene rande — dit kan uiteindelik by sowat R10m draai — het in wat op eerste indrukke na ‘n tipiese piramide skema lyk, onder van Tzaneen se vooraanstaandes van hand verwissel. Daar is eg-

Beauty pageant controversy Tzaneen’s own radio station, GTfm, staged a beauty pageant, but the judges “connection” has upset people intensely. See page 3

Bekende van Tzaneen byna “ge-Corrie Sanders” ‘n Bekende egpaar van Tzaneen is in ‘n oord by Hazyview oorval en die man het ‘n geweerskoot na hom vrygespring. Die geluk vir hulle het nie daarby opgehou nie en die booswigte het gevlug. Lees op bl 3

ter ook mense wat hul laaste spaargeldjies “geoffer” het, soos (die moedelose) me Elsa van Staden op die hooffoto; en saam met die kindertjies op die kleiner foto. Die skema is bedryf deur

Celeste pronk in haar matriekrok Celeste van Staden het wonderbaarlik herstel en het nou selfs geleentheid gehad om in haar matriekafskeidsrok te pr onk. Blaai na bl 7

me Lorraine Ritter (néé Taylor) van die eiendomsagentskap Propvest. Twee prokureurs veg byna om dood en lewe om te red wat te redde is, maar die vooruitsigte lyk bleek. • Blaai na bl 3

Popular doctor arrested after alleged rape A popular local doctor, rated as a very good medical practitioner, is accused of rape of an 18 year-old girl. He has been arrested, but bail was granted. Turn to page 5


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Bulletin_121019 by Far North Bulletin - Issuu