Bulletin_121026

Page 1

015 307 7248

www.bulletin.us.com

R4

Rural areas: FREE • Platteland: GRATIS

26 October 2012

Fear lessl y the tr uth

Amperse kremetart smart

3

3

Operation “ Phoenix ” is well under way

‘Free’ at last!

Stanford Lake College’s matric pupils celebrated the closing of their senior school year with colourful chalk dust.

This spectacle was accompanied by a lot of laughter and good humour, but there was also a serious side to it.

Piramide impasse

In die jongste verwikkelings om die ineenstorting van wat op die oog af na ‘n tipiese piramide skema lyk, en wat verskeie “beleggers” in Tzaneen met rooi gesigte laat, spook twee prokureurs om te red wat te redde is. Mee Anita Campbell en Karin de Jager verteenwoordig onderskeidelik me Lorraine Ritter (wat die bedenklike skema bedryf het) en die “beleggers” wat miljoene rande goedgelowig aan Ritter toevertrou het. Minstens een nuwe “belegger” het intussen ook na vore gekom en vroeër dié week het die ontnugterde “beleggers” De Jager ontmoet, om verskillende scenario’s te oorweeg.

Campbell het gister bevestig dat sekere bates van Ritter reeds te gelde gemaak is. Die geld sal nou tussen veral die laaste “beleggers”, wat nog geen “diwidend” ontvang het nie, verdeel word. Dit is veral me Elsa van Staden en mnr Gerrit Smit wat as van die laaste “beleggers” swaar getref is. Intussen volhard van die mense dat die saak by die polisie aangemeld en strafregtelike stappe teen Ritter ingestel moet word. Campbell en De Jager sê die probleem is dat as Ritter strafregtelik vervolg word, alle hoop om geld te herwin of Ritter te bind om te werk en ‘n inkomste te verseker sodat sy

haar skuld kan delg, dan sal verdwyn. Hulle erken dat hulle nie eisers kan keer om die polisie te betrek nie, daarom stoei hulle om so gou as moontlik soveel as moontlik geld te herwin. Van die “beleggers” is nou glo ook bekommerd dat die Inkomstediens op hulle kan toeslaan, want dit blyk dat nie almal die buitensporige “verdienste” op hul “beleggings” aan die SAID verklaar het nie. Intussen is die telefoon by Propvest verskeie kere dié week nie beantwoord nie. — Francois Aucamp francois@bulletin.us.com

5

Tops in Limpopo!

5

Fun Run


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Bulletin_121026 by Far North Bulletin - Issuu