Bulletin 160205

Page 1

015 307 7756 40 Danie Joubert Street, Tzaneen

Colour of the Year 2016 OCHRE GOLD

The Specialist Paint Centre Tzaneen Gold and gold tones are being used everywhere in the design world.

bulletin©10685d160129tb

Fear lessl y the tr uth 5 Februarie 2016

www.bulletin.us.com

015 307 7248

R4

Rural ares:FREE • Platteland: GRATIS

Shock: heist @ school by “policemen” Page 3

The athletics season is now in full swing and athletes from local schools have already displayed their talents at a number of meetings. Noko Malatji of Merensky is one of the promising hurdles athletes — seen here in full action at an athletics meeting in Mbombela.

So kan boere hul swaarkry bestuur • Bladsy 8 Legende in sy eie tyd lê die tuig neer • Bladsy 3

Boere red damvlak

Boere se vrywillige besluit om sedert 1 April verlede jaar net die helfte van hul waterkwotas uit die Tzaneen-dam te gebruik, het ‘n besparing van 30% van die dam se inhoud meegebring. Volgens ‘n verslag van die Letaba Watergebruikersvereniging (LWGV) het dié verdienstelike opsie gekeer dat die dam einde Februarie kurkdroog sou wees. Die regering het ‘n beperking van 35% op

1 September verlede jaar ingestel, maar toe was die besparing van die LWGV reeds aan die gang. As boere tussen April en September hul volle kwotas gebruik het, sou die damvlak einde Desember op 10% gestaan het, pleks van die 40% wat dit was. Die LWGV het verlede week besluit om die inperking van 50% te behou, nadat kommer uitgespreek is oor die verswakkende toestande van vrugteboorde in die vereniging

Bye-bye Tim Maake

se besproeiingsgebied en die uitwerking daarvan op toekomstige opbrengste. Die uitvoerende hoof van die LWGV, mnr André Venter, sê dit sal geld tot die vereniging se volgende vergadering op 18 Maart, tensy die droogte intussen heel drasties sou verander. Intussen het CRI, die internasionale sitrusnavorsingsgroep, van sy voorste kenners ingespan om sitrusboere oor intensiewe

Mopani District Municipality’s controversial municipal manager Tim Maake was dismissed with immediate effect on Friday, exactly one year after his suspension on 29 January last year. Maake has been found guilty of eighteen charges, ranging from gross negligence, gross misconduct, gross dereliction of duties and gross dishonesty emanating from the contravention of several sections

of the Municipal Finance Management Act and the Municipal Supply Chain Management Act among others. The MDM’s council resolved on 29 January 2015 to suspend Maake and subject him to a disciplinary process after the council noticed “the persistence of negative audit opinions, that the general financial management of the municipality was not in accordance with the law and further

droogtebestuur in te lig. Een van hulle, mnr J T Vahrmeijer, het boere van die Constantia Sitrusstudiegroep Dinsdag ingelig oor ‘n droogteplan wat beduidende uitwerkings op sitrusverbouing en die behoud van oeste kan hê. Dit sluit etlike wysigings op die bestaande besproeiingsmetodes in, wat met tydelike inkortings groot voordele in die langtermyn kan meebring. that under-performance of the institution had reached alarming proportions”. The MDM received the final report of a forensic investigation into the affairs of the municipality in November last year. The council then announced that the report has been noted and that the acting MM had been asked to implement the contents of the report with immediate effect. • Read more on page 3


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.