Bulletin 160304

Page 1

015 307 7756 40 Danie Joubert Street, Tzaneen

Colour of the Year 2016 OCHRE GOLD

The Specialist Paint Centre Tzaneen Gold and gold tones are being used everywhere in the design world.

bulletin©10685d160129tb

Fear lessl y the tr uth 4 Maart 2016

www.bulletin.us.com

015 307 7248

R4

Rural ares:FREE • Platteland: GRATIS

Lady Luck escorts two ladies to safety Two young women from Polokwane found the offices of the Bulletin a safe haven on Tuesday morning, after being confronted by a knife-yielding man in Crown Street, demanding their cell phones. However, the alleged robber’s plans for the day were disrupted minutes after the incident, when he was arrested in Park Street by two policemen who heard the screaming women. The policemen were incidentally in conversation with a Bulletin jounalist on the stoep of our building. After listening to the two frightened women telling of their experience, Capt Pieter Vermaak and W/o Pieter Luus of the SAPS Dog Unit at Politsi jumped into their vehicle and gave chase. The fleeing attacker jumped over several walls in King Edward Street, but was finally cornered in the vlei area next to

Inside Today Lees Binne

Die lot van klein Imke Geldenhuys gryp Tzaneen se mense op groot skaal aan; selfs die gesigverwers. Kyk op bl 7 Snuffelhonde, patrolliehonde, aanvalshonde is vir die Polisie se werk uiters belangrik. Maar hulle benodig dringend honde. Blaai na bl 9 vir inligting

Leerlinge van die Laerskool Duiwelskloof het ‘n onlangse pretloop gate uit geniet; soos die foto bewys. Meer hieroor op bl 14

Park Street. A kitchen knife was found in his possession. The two women, both Zimbabwean citizens, were brought to the Tzaneen police station where statements were taken from them. A representative of Watchdog, Mr Marius Kleynhans of Northern Security, was on the scene minutes later and praised the rapid response of the two policemen. He pointed out that the area between King Edward and Kew Streets is known as a hot spot for criminals. They hide in the abandoned Land Bank building and surrounded bushes at night. According to Kleynhans they are held responsible for several attacks in the vicinity where women were robbed of their handbags and other personal items. — Louis Roux

louis@bulletin.us.com

Tzn kry beslis kollege vir agri

Mss Myarai Zivale and Jane Nyandoro are seen here on the Bulletin’s stoep, recovering from their life threatening experience.

Planne vir die voorgestelde private landboukollege in Tzaneen gaan voort en behoort reeds volgende jaar ‘n werklikheid te wees, sê mnr Howard Blight, die voorsitter van ACA, wat minstens vyf sulke kolleges in Suid-Afrika op die been wil bring. Die sukses van die kolleges sal voorbrand maak vir die stigting van soortgelyke instansies oor die res van Afrika. Die voorgestelde perseel vir die kollege is Tzaneen se skouterrein, waar die sowat 2000 vk m geboue vir die doel van die kollege omskep sal word. Die voorsitter van AgriLetaba, mnr Pieter Vorster, sê gesprekke in die verband is reeds in ‘n gevorderde stadium, hoewel geen finale besluit nog geneem is nie. Die terrein behoort aan AgriLetaba en plaaslike belanghebbendes moet te alle tye in ag geneem word. Verskeie voorwaardes word by die samesprekings ingesluit. Die kollege-voorstel dra egter die goedkeuring van alle rolspelers weg. Die jaarlikse Tzaneen Skou sal nie deur die vestiging van die kollege ontwrig word nie, hoewel sekere aanpassings te wagte kan wees. Volgens Blight sal ‘n aankondiging oor die vordering van gesprekke binnekort uitgereik word, waarin meer duidelikheid oor die planne vorentoe bekend gemaak sal word. Aanvanklik sal kursusse vir bestuurders en vakpersoneel in die landbou aangebied word, met nadruk op subtropiese vrugte en neute, wild- en veeboerdery wat eie aan Limpopo is. Vier soorte kursusse sal vir studente aangebid word, soos ‘n eenjaardiploma in landbouwetenskap, ‘n gevorderde tweejaardiploma in dieselfde vak en ‘n driejaarkursus met spesialisering in rigtings soos vrugte, melkproduksie of landbou-ingenieurswese. Die hoogste kwalifikasie sal ‘n meesterskursus in landboubestuur, -bemarking en -ekonomie wees. Die bestuur van ACA het reeds gesprekke met prof Mohammad Karaan, die dekaan van die fakulteit landboukunde aan die Universiteit van Stellenbosch, oor die samestelling van leerplanne vir die kolleges gevoer. Die ander kolleges wat ACA beplan, is vir die WesKaap, Vrystaat en KwaZulu/Natal, waar kursusse eie aan die landbouprodukte van dié gebiede aangebied sal word. — Louis Roux

louis@bulletin.us.com


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Bulletin 160304 by Far North Bulletin - Issuu