Diagnostic Radiologists
Fear lessl y the tr uth
Tamatie-oorlog 015 307 7248
www.bulletin.us.com
Oorlogpraatjies hang swaar in die lug by honderde tamatieboere in Limpopo en die Openbare Beskermer gaan nou glo gevra word om die onlangse vestiging van ‘n tamatieverwerkingaanleg in Modjadjiskloof dringend te ondersoek. Die herrie is los oor die ontwikkeling van twee verwerking aanlegte wat glo teen mekaar afgespeel word. Die een staan al langer as vyf jaar bakhand by die regering vir toerusting om sy drie duisend lede se produkte verwerk te kry, terwyl die nuwe toetreder met die hulp van R100 miljoen sorg dat vyftien plaaslike tamatieboere gehelp word. Ja, vyftien teenoor drie duisend! Dit gaan oor die verwerking van ryp tamaties in puree en pasta om in die binnelandse vraag te voorsien. Tans word groot hoeveelhede hiervan uit die Ooste teen groot koste ingevoer. Twee staatsdepartemente is betrokke by die redding van Limpopo Tomato Growers Association se aanleg in Politsi en die nuwe aanleg van Dursot in Modjadjiskloof. Die een in Politsi behoort aan drie duisend aandeelhouers en kry
Rural ares:FREE • Platteland: GRATIS
in die nuwe finansiële jaar (hopelik?) hulp van die departement van landbou (DAFF) om sy geriewe met R30 miljoen te vergroot. Dursot in Modjadjiskloof het R100 miljoen van die departement van handel en nywerheid (Dti) gekry vir hul aanleg (All Joy). Die Bulletin verneem betroubaar samesprekings is nou aan die gang om die “misverstand” tussen die twee departemente uit te stryk. Maar ingeligtes meen daar Dr Rob Davies en mnr Ismael Darsot by die onlangse opening was geen misverstand nie en vra van die nou omstrede nuwe aanleg in Modjadjiskloof dat die minister van handel en nywerheid, Dr Rob Davies, se opbekookte bevoordeling van sekere mense wat trede en die toekenning aan Dursot ondersoek nou suur geword het”. word. Iets ruik na vrot tamatie, word gesê. All Joy kan All Misery word, word ook gesê. Davies het die nuwe fabriek enkele weke geIntussen is die aanleg in Politsi tydelik gesluit, lede persoonlik kom open, maar daar is byna totdat die verwagte nuwe toerusting opdaag. niks van die “groot geleentheid” gemaak nie. Die werkers is almal met betaalde verlof, het Die LUR vir landbou in Limpopo (wat intus- die bestuurder, mnr Hennie Kleynhans, bevessen oorlede is) was glo nie eens genooi na die tig. Hy wou verder geen kommentaar op die opening nie en in provinsiale regeringskringe jongste stand van sake lewer nie. — Louis Roux & Francois Aucamp in Polokwane word gesê “die hele ding is ‘n on-
R60m injection for MediClinic Tzaneen
New ICU
R4
Ground works to create more than 200 new parking spaces and to allow for the erection of a new ICU with space for 30 patients, the expansion of the NN ICU (neo-natal) to accommodate 20 patients and a new facility for an MR scanner started this week at the MediClinic Tzaneen. About R60 million will be spent on this phase. • More on p 4
Azél Vorster, dogter van mnr Ben en me Anneri Vorster van Letsitele, het aan die SA Ruiterykampioenskappe vir ruiters tot die ouderdom van agtien jaar oud by Kayalami
New NN ICU
SMIT ADVISEURS FSP: 44595
Mediclinic Tzaneen • 015 306 0098 www.afrirad.co.za
p12 Tzaneen is ideal... so say our Olympic rowers
p3 Pierre en Tina groet
deelgeneem. Azél is maar elf jaar oud, maar sy is reeds ‘n knap ruiter en een van ons omgewing se talle kinders wat die afgelope tyd perdesport hier in die kollig gebring het.
VERSEKER JOU LEEFSTYL!
INSURE YOUR LIFESTYLE!
Mediese fondse | Korttermynversekering | Lewensversekering Aftreebeplanning | Beleggings Testamente | Boedelbeplanning Pensioen- en voorsorgfonds Dood- en ongeskiktheidsversekering Aandele
Medical aid | Short term insurance Life insurance Retirement planning investments Investments | Testaments | Estate planning | Pension funds | Disability insurance | Stocks
info@smitadvisors.co.za
10 Windsor Street, Tzaneen | Tel: 015 307 5587
SMIT GARRUN FSP: 11184
info@smitgarrun.co.za
bulletin©10088sg150123tb
22 Julie 2016
•X-Rays • CT Scans • Ultrasound • Digital Mammography • Bone Density • Fluoroscopy • Interventional Radiology