Bulletin_190301

Page 1

NEW HOLLAND TRACTORS DESIGNED FOR THE NEXT AGE OF FARMING

“Jou Sukses Ons Spesialiteit” 015 004 0370 • tzaneen@lvt.co.za • www.lvt.co.za Industri Park, Trichardsdal Avenue, Letsitele

1 March 2019

www.bulletin.us.com

015 306 0198 • 072 930 1462 • 071 268 2543

R4

Rural ares:FREE • Platteland: GRATIS

Naweek van smart — ‘n Pakhuis vuur veroorsaak groot skade, en die dood van sewe mense laat twee gesinne in flarde.

Bladsy 3

‘n Lid van die Mopani Brandweer kyk toe terwyl ‘n rookwolk vir Wynand Horak byna heeltemal insluk tydens die brand by die Laeveld Sitrus Pakhuis op Letsitele die afgelope Saterdagmiddag. Horak was een van nagenoeg 40 lede van die gemeenskap wat die noodroep beantwoord het en gaan hulp verleen het om die verwoestende brand onder beheer te kry. Teen druktyd was daar steeds geen duidelikheid oor die oorsaak van die brand nie. Meer op bladsy 3. Foto: Joe Dreyer

THE ALL-NEW COROLLA HATCH

DRIVE YOUR

OBSESSION

TROPHY TOYOTA 015 309 9258 22 Botha Street, Modjadjiskloof, 0835

See Medical Index inside


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.