LARRIES 95 Augustus 2016
Layout: Tessa Thompson & Tamryn Branch Marketing: Jacques Smuts & Angie Woodward Editorial: Joe Dreyer
Another publication by • Nog ‘n publikasie van
Fear lessl y the tr uth
2
20
Augustus 2016
Vic Rijnen
Skoolhoof 2016
Die man wat aan die stuur van die Larrie-skip staan vir amper twee dekades al, is ook die man wat almal ken as Job — die man met onuitputlike geduld. Mnr Vic Rijnen is ‘n oud-Vrystater en is in Odendaalsrus gebore. Hy het sy laerskoolloopbaan by twee laerskole voltooi (want een skool was net nie genoeg vir hom nie) en toe sy hoërskoolversie uit die Hoërskool Evander in die hoëveld klaar geskryf. Nadat hy sy onderwysgraad BA (Ed) en diploma aan die Universiteit van Pretoria verwerf het, het hy by die Hoërskool Eric Louw begin skoolgee. Hy vertel verder: “Direk nadat ek begin skoolhou het, het ek verder gestudeer en einde 1984 die B. Ed honneurs deur Unisa verwerf. Daarna die Verdere Diploma in Onderwys: Jeugweerbaarheid aan die Onderwyskollege vir Verdere Opleiding in 1986, my M Ed einde 1991 weer deur die Universiteit van Pretoria en nadat ek hier hoof geword, nog ‘n Verdere Diploma in Onderwys: Rekenaargesteunde Onderwys einde 2000, ook deur Tukkies. “Met heelwat “ouerige” onderwyspersoneel en ekself wat binne die volgende vyf jaar aftree, is ek steeds opgewonde oor die ‘Larries’ se toekoms... daar is goeie opvolgers in plek en die Laerskool Tzaneen kan vir nog baie jare die skool vir uitnemendheid bly!”
20
Henro de Bruin
Hoofseun 2016
‘n Krieketspeler van formaat, ‘n goeie vriend en sommer net ‘n goeie ou. Dis hoe sy klasmaats die 12-jarige gr 7-leerder en hoofseun van die Laerskool Tzaneen beskryf. Henro is gemaklik met Engels en verwoord sy wense vir die skool vir die volgende vyf jaar so: “I hope that the Larries will still be the Larries in five years’ time — a school with well-behaved children who respect their teachers and parents and learners who stay humble, in spite of their achievements. It makes me proud and excited to see how we as Larries, work together to be a school of excellence.” Aan Larrieland bied hy die volgende verjaardagboodskap: Baie geluk, Larries, met 95 jaar van groot dinge. Daar was wenne en verlore, daar was blydskap en hartseer en so sal dit ook in die toekoms wees. Carpe diem: gryp die dag; en elke geleentheid, moenie dat uitdagings julle stuit nie. Doen alles met oorgawe en lewenslus en loop die pad een tree op ‘n slag saam met jul Hemelse Vader.”
20
Elsje Kriel
Hoofdogter 2016
Hierdie 13-jarige pizzaliefhebber is gebore in Rustenburg, maar is en was nog altyd ‘n ware Larrie “in murg en been”. Omdat die Laerskool Tzaneen ten volle tweetalige onderrig bied, skakel Elsje gemaklik oor na Engels om haar rolmodel te beskryf. “Rolene Strauss serves as a true role model to me. Except for her beauty and grace, she has shown me that dreams can come true if you are willing to work hard and never give up!” Aan Larrieland lewer sy die volgende verjaardagboodskap: “Baie geluk met hierdie besondere mylpaal! Laerskool Tzaneen is baie meer as net ‘n plek met vier mure, skoolbanke en ‘n klok wat lui. Dis die groei-akker waar jou liggaam, kop en hart ontwikkel word. Die plek waar elke Larrie geluk kan vind en hul volle potensiaal kan uitleef. Mag die Larries voortgaan om die nommer een-keuse van uitnemendheid te wees. Mag die Here die skool seën en nog baie jare spaar!”
3
Augustus 2016
Vic Rijnen Hoof
Lomé Vice Sekretaresse
Beheerligaam 2016
Inge-Marie Kotzé Sport
Tienie Prinsloo - Voertuie, Infrastruktuur en Terrein
Eddie Vorster
Voorsitter van die Beheerliggaam Die skool se beheerliggaam maak die besluite wat die toekoms van elke leerder, onderwyser, werknemer en ouer in Larrieland bepaal. Dit is ‘n Eddie Vorster groot verantwoordelikVoorsitter van Beheerliggaam heid en om aan die stuur van so ‘n liggaam te staan is nie vir sissies nie. Mnr Eddie Vorster is sy hele lewe lank ‘n trotse Tzaneener en het selfs hier, uit die Hoërskool Ben Vorster, gematrikuleer baie jare gelede. Eddie het sy graad in politieke wetenskap aan die Universiteit van Pretoria voltooi. Gedurende sy tyd as voorsitter (sedert 2008) het hy gesien hoe die Laerskool Tzaneen transformeer tot die maatstaf in wat dit vandag vir ander skole in die kontrei is. Die laaste agt jaar was ‘n wipplank van goeie en minder goeie tye, maar tog meen hy dat daar geen beter skool vir vandag se jong leerdertjies in die Laeveld is nie. “Ons het die regte besluite geneem. Dit gaan finansieël beter met ons skool en daar is ‘n defnitiewe, strategiese fokus om ons skool vorentoe te neem. Met lojale en voortgesette ondersteuning kan die Laerskool Tzaneen net van krag tot krag gaan. Die Laerskool Tzaneen is die skool vir uitnemendheid.”
Attie van Aarde
Adjunkhoof Oud-Larries sowel as die huidige leerders aan die Laerskool Tzaneen ken hom as die tweede-in-bevel van die Larrie-Leër. Maar die man wat die Adjunkhoofpos beman Attie van Aarde was nie altyd ‘n onderAdjunkhoof Akademie wyser nie. Nee, hy was ook eens op ‘n tyd ‘n kind en het in Musina en later op Dendron sy laerskoolloopbaan voltooi, voor hy uit die Hoërskool Pietersburg gematrikuleer het. Daarna het
Nita Meintjes Bemarking
Helashia Biewenga Personeelverteenwoordiger
Werner Schultz Finansiële voorsitter
Christo van Niekerk Personeelverteenwoordiger
Elmarie Jansen Personeelverteenwoordiger
hy sy onderwysstudies aan die Potchefstroomse Onderwyskollege voltooi en in 1985 by die Larries aangesluit. Sy gunsteling musiekgroep, Queen, en ‘n gebalanseerde kombinasie van Neil Diamond en Louis Lamoure verskaf die klankbaan vir ‘n opwindende advontuur deur Larrieland. “Hierdie is en sal oor vyf jaar steeds die skool wees waarop al die ander skole jaloers is. Wanneer die nood regtig druk, stel die leerders van Larrieland my nooit teleur nie. Elke oomblik hier bied vir my groot genot en die skool se jaarlikse prestasies maak my ongelooflik trots.” Soos enige waardige leermeester het Meneer Attie ‘n gesegde wat vir hom as motivering dien en wat hy graag met sy Tzaneen-familie deel: “Dit wat die moeite werd is om te doen, moet die moeite werd wees om goed te doen” — Tom Boshoff hoof van PHS.
Cor van Heyningen Ondervoorsitter
Hy is ‘n oud-leerling van die Laerskool Pietersburg-Oos en later die Hoërskool Waterkloof tot in gr 11, voor hy uit die Hoërskool Ben Vorster gematrikuleer het. Hy sê: “Ek is trots om ‘n Larrie te wees en nog meer so op elke leerder wat jaarliks deur ons hekke ingestap kom. Elkeen van dié klein mense is passievol oor hul skool en hul vinnige opgang op elke terrein is iets merkwaardig.” Vir die kinders wat volgende jaar hoërskool toe gaan het hy een stukkie raad wat hy hoop hulle sal saamvat: “As daar ‘n stryd gestry Willes Steenkamp word en net een bly geAdjunkhoof Sport trou, sorg dat dit jy is.”
Geluk met die groot mylpaal!
Voorspoed en ‘n kleurvolle jaar!
Willes Steenkamp
– Adjunkhoof Sport Sekerlik die bedrywigste personeellid in Larrieland is Meneer Willes Steenkamp. Ja, hy is ook die meneer wat geroep word as die seuns sukkel om te luister, wanneer die juffrouens met hulle oor belangrike skoolwerk wil praat. Meneer Willes is verantwoordelik vir die koshuis, naskool, sportbedrywighede, menslike hulpbronne en die skool se bestuurspan.
The Specialist Paint Centre Tzaneen 015 307 7756 40 Danie Joubert Street, Tzaneen
bulletin©11136160826tt
20
4
Augustus 2016
Skool in die ou-ou dae... Die eerste volwaardige skoolopening van die Tzaneense Afrikaanse Laerskool was op 19 Julie 1921. Van dié datum tot Junie 1926 was die skoolhoof mnr CA van der Merwe. Die onderwysers het dit nie maklik gehad nie. Waar daar vandag ander krisisse is (meestal intern), was die krisisse van daardie tyd ekstern: swaar reëns, onbegaanbare paaie, malaria, ondoeltreffende geboue, siekte, ongeletterdheid van leerlinge wat toegelaat is, ensovoorts. Die relatief klein leerlingtal se ouderdomme het gewissel van sewe tot negentien. In Julie 1926 neem die geliefde mnr S le Roux Malan (onder almal wat hom geken het, sommer bekend as oom Slêr), oor as hoof. Hy was in dié pos tot einde Maart 1952. Hy het ook ‘n moeilike pad geloop, deurdat hy van sy eie kinders deur malaria aan die dood
moes afstaan. Met sy aftrede was daar vyf permanente klaskamers. S o m m i g e onderwysers het op die stoepe van hul eie huise klas gegee. Ander het die voorportaal en verhoog van die destydse stadsaal in klaskamers omgeskep. Ten spyte van dié uitdagings, het onderwysers steeds geld ingesamel om hul leerlinge op opvoedkundige toere te neem. Op 1 Julie 1952 is mnr PJJ (Piet) Joubert as hoof aangestel. Die skoolterrein het nog steeds bestaan uit wilde bome en bosse. Pouses was ‘n fees van wegkruipertjie in die lang gras. Van lopende water was daar nie sprake nie, en leerkragte en leerlinge het hul eie waterbotteltjies skool toe gebring, om hul dors te les. Elektrisiteit was daar ook nie en
DANKIE
waar kerk en skool ontmoet is daar liefde en omgee
die huidige skoolgebou gegooi. Benewens vyf permanente klaskamers was daar ook ‘n sinklokaal (‘n sauna in Tzaneen se somer!). ‘n Grasdaklokaal is deur ouers gebou en is gebruik vir die bediening van tee tydens pouses. Daar was ‘n ander lokaal waar die skoolsaal vandag is. Nog ‘n klas was in die SAVF-kliniek. Omdat die klasse so verspreid was, moes die hoof sy motor gebruik om van een klas na die volgende inspeksie te doen. Daar was twee stelle put-sinktoilette. Daar was nie ‘n kantoor nie en ‘n staalkis in elke ‘n klaskamer het die administrasie gehuisves.
Jippee! Ek het nou nuwe maats EN ‘n nuwe blyplek!
op onweersdae moes almal hul oë skreef om te kon sien. Vroeg in 1953 is die fondament van
Die behoeftigheidsfonds en voedingskema by die Laerskool Tzaneen funksioneer reeds vir twintig jaar. Die afgelope tien jaar word die voedingskema bedryf deur vyf plaaslike kerke. Elke eerste pouse is daar gemeentelede van een van die kerke besig om ‘n liefdesdiens te verrig, deur aan ons leerlinge ‘n kospakkie te verskaf. Ons as Laerskool Tzaneen sê aan elke gemeente uit ons harte dankie dat ons as skool en julle as gemeentes uit liefde saam kan hande vat om sodoende ‘n honger magie te kan vul, en hopenlik ‘n bydra te kan lewer tot ‘n wakker brein en vriendelike gesiggie in die klaskamer. Baie dankie aan: NG Moedergemeente, Wolkberg Gemeente, APK Kerk, Gereformeerde Kerk Van Tzaneen, Hervormde Kerk Van Tzaneen. Enigiemand wat nog wil betrokke raak kan vir Lidell Botha kontak: 083 389 3915 / lidellbotha@gmail.com
Phonemic Awareness
Baie geluk! Petru Stewart Spraakterapie vier saam
met Laerskool Tzaneen 95 jaar van kwaliteit-onderrig. SPRAAK-TAALTERAPEUT SPEECH-LANGUAGE THERAPIST
Petru Stewart 073 688 5254 pia@adept.co.za
Services available at primary schools in Tzaneen.
Practice No: 0258172 | Tzaneen
Baie geluk aan Laerskool Tzaneen met julle
95
ste
verjaarsdag!
Auditory Processing Disorder
Articulation Listening Skills Language Delay
Voice disorders
Stuttering Learning Difficulties ADD/ADHD
bulletin©11211ps160826tb
Alhoewel skool as sulks vir enige kind ‘n las is, is dit een van die eerste dinge waaraan gedink word wanneer ‘n dorp begin vorm kry. So was dit ook met Tzaneen.
5
Augustus 2016
Die registrasie van leerlinge en probleme wat met die hoof bespreek moes word, is op die stoep afgehandel. Selfs die inspekteurs moes tevrede wees met ‘n geselsie onder die bome! Vir tikwerk het die onderhoof sy tikmasjien vir die hoof geleen. Wasvelle wat getik moes word, is deur die vriendelike samewerking van die bestuurders van Troyesvulstasie daar toegelaat, wie se sekretaresse dit dan gedoen het.
In dié stadium het die dorp drie teerstrate gehad: Agatha- (tot by die Laerskool), Peace- en Danie Joubertstraat. Die skool het vinnig gegroei tot 290 leerlinge, waarvan 38 in Engelsmedium onderrig is. Vir kinders wat ver moes ry om by die skool te kom, is drie verskillende lokale vir huisvesting geoormerk. Ouers het saamgewerk en geraap en skraap om beddegoed en eetgerei aan te vul. Omdat dié toedrag van sake
Laerskool Tzaneen soos ons dit vandag ken.
nie ideal was nie, is die onderwysdepartement uiteindelik oortuig om ‘n provinsiale koshuis te bou. Die skool se eie, volwaardige koshuis het met 168 leerlinge afgeskop! Skoolkonserte, kermisse en optogte is gehou, om geld in te samel vir noodsaaklike aanvullings, sodat die skool behoorlik kon funksioneer. Die onverwagse bevolkingsontploffing het gemaak dat die Laerskool Tzaneen in vroeër jare met ‘n leerlingtal van meer as een duisend die grootste laerskool noord van Pretoria was. Die stryd teen malaria is gewen, maar die bilharziagevaar het die skoolraad genoop om ‘n swembad te bou, omdat die leerlinge in die hitte nie uit die Letaba-rivier kon bly nie! En hier is die skool nog vandag: trots, versorg en volhoubaar! Mnr Vic Rijnen staan al vanaf 1998 aan die hoof van ‘n uitgebreide perso-
neel. Hoewel talle Engelse kinders in Unicorn Primary ‘n tuiste gevind het, het die Laerskool Tzaneen sy deure as ‘n veelrassige leer-instansie oopgegooi. Die skool bars nou uit sy nate en is een van die trotse nalatenskappe van hardwerkende en toegewyde voorgangers.
6
Augustus 2016
VALID UNTIL 30 SEPTEMBER 2016
7
Augustus 2016
t
o
9.6” Tablet
9.6” Tablet
7” Tablet
including vat including vat
including vat
School in a box also includes a 12 month accidental insurance cover:
1x
Liquid damage
1x
ontact 015 307 1410 / 3166 for more info or to order yours today! Shop 2, 11 Plantation Road | TZANEEN Valid while stocks last
Screen damage
8
Augustus 2016
20
Larries and their sport True to their nature and credo of being a school of excellence, Tzaneen Primary School pride themselves not only on their many outstanding academic achievements, but boast some of the brightest young stars on the sports ďŹ eld. They offer a colourful bouquet of sports which include athletics, rug-
by, hockey, netball, cricket, cross country, chess, swimming and tennis. In all of these arenas the Larrie athletes have proven time and again that they are a force to be reckoned with and have a number of athletes in the various disciplines go on to compete at national level annually. This year no less than six athletes competed in Port Elizabeth at the South African Championships.
HOUSE OF
GRANITE a legacy set in stone Polokwane Tzaneen Polokwane HOUSE OF
6 Morgan St. 0877549805
GRANITE GRANITE
104 Market St
c/o Schoeman & Thabo Mbeki. 0877549535
HOUSE OF
Upmarket Quality Upma
a legacy set in stone 130 Polokwane Polokwane Tzaneen Polokwane Tzaneen Polokwane c/o Schoeman a legacy set in stone Tzaneen Polokwane Polokwane c/o Schoeman &
6 Morgan St. HOG 0877549805
6 Morgan St. 0877549805
104 Market St
6 Morgan St 104St Market St R38 500 104 Market build and tile 087incl. 754 9805
Thabo Mbeki. 0877549535
104 Market
Upmarket Quality Stc/o Schoeman Thabo Mbek & Thabo Mbeki. 087 754 9535 087754953 130 HOG
Upmarket Quality Upmarket Quality
HOG
Ledger R2500 Building and Tiling R1500
R38 500
incl. build and tile
130
R38 500
9
Augustus 2016
20
20
Interesting tit-bits
Arts and Culture
Arts and culture is another area in which the Larries pride themselves. They boast a senior and a junior choir who participate annually in big national choir events such as the Super 12 Competition and the national Eisteddfod. This year, both choirs were invited to perform alongside popular Afrikaans
ing pool had no swimm ol ho sc e th 53 imming • In 19 ten be found sw of ld ou w ds ki and the ol down taba River to co in the Great Le no admin ofas s there w ar ye nt fa in e ly a steel • In th m there was on oo sr as cl ch ea fice. In documents. the necessary was toe, chest to store glo, maar daar te om k ili oe m t dit so • Dis die dorp. Omda in te ra st er te t dat die net drie , is daar beslui ry te om as w laap in moeilik kom, moes oors r ve n va at w in sekere kinders die kinders toe ag m so en k het self eetdie wee het. Die ouers p aa sl ge s er klasskam rse gestuur. die grootste gerei en kombe was dié skool re ja er ig ft vy e • In di van Pretoria. ened in laerkool noord Primary was op n ee an Tz , ly al • Initi ense Afrinner of “Tzane ba e th r de un 1921 l” children in kaanse Laerskoo ere only a few w e er th st fir from 7 to • At r ages differed ei th d an ol ho the sc 19 years old. oud was, was skool tien jaar e di to 31 19 • In onderwysers kamers. Party as kl f vy t ne klas gegee. daar n hul eie huise va pe oe st e di het op
crooner Kurt Darren at the Letaba Show. Nog ‘n groot item op die Larrie-kultuurkalender is die jaarlikse Bybelvasvra in Pretoria. Die Laerskool Tzaneen vaar elke jaar baie goed en het hierdie kompetisie al drie keer gewen. Hulle neem ook jaarliks deel aan die ATKV- redenaarskompetisie en het verlede jaar met ‘n nasionale wenner gespog, toe Keanan Fox met die louere weggestap het.
Baie geluk Laerskool Tzaneen met julle 95ste verjaarsdag. Pam Golding Properties Tzaneen: 015 307 1442 pamgolding.co.za/tzaneen An International Associate of Savills
Contact: jacques@farmtrace.co.za
WilkoTrad Trad ng 6 Manorvlei Tzaneen. Ou Gravelotte pad (skuins oorkant Fairview Lodge) Tel: 078 295 4789
Baie Geluk Larries met 95 Jaar! van almal by FarmTrace Geluk aan Laerskool Tzaneen met julle 95ste bestaansjaar. Tzaneen is bevoorreg om so uitmuntende Laerskool vir ons kinders te hê!
Verskaffer van Organiese kompos vir u tuin of plaas. Per sak of bulk.
10
Augustus 2016
Lardus the lion The excitable mascot of the Larries, Lardus the Lion, is a magical character that is often spotted patrolling the school grounds. He is a vibrant, loving creature with a thirst for making new friends and is tasked with the safeguarding of the imaginations of all the little ones in the Larrie Kingdom. But where does he come from? Legend tells of a mighty lion king who once roamed the Bushveld with his queen and two sons. The older
of the two cubs was captured by a hunter who, for a large sum of money, had come to Africa in search of animals for the world’s largest zoo somewhere in America. Their youngest and now only cub, escaped during the battle by jumping into the mighty Letaba River and drifting downstream on the back of a passing hippo. Somewhere in the region of a small farming community he leaped to safety. Exhausted from his journey, he found shelter under a giant Mopani tree and lay down for a catnap. That night, the moon sent two of his brightest stars to guard over him as he slept. Lardus slept and slept. When he finally woke up, he was very confused as where there once was nothing but long grass and bushes, there were the most beautiful buildings — and the laughter
of a hundred small children! Lardus realised that he had slept under that Mopani tree for a 100 years! He quickly rose to his feet and gave his loudest and best roar. The mighty sound carried through the streets of Tzaneen and down the corridors of Larrie Land where it reached the ears of Mr Vic Rijnen in his headmaster’s office. Mr Rijnen immediately sent out a search party to find the origin of the mighty sound. That is when Messrs Willes Steenkamp, Eddie Vorster and Attie van Aarde first met Lardus. They welcomed him to the school grounds where they introduced him to all the friends at what would soon become his new home. To this very day, whenever a friend is feeling glum or scared, they need only listen carefully to hear that mighty roar which is a reminder that they are never alone.
An Independent, Co-Educational Boarding School next to a lake on top of the mountain
Congratulations Laerskool Tzaneen. We are proud to be associated with you! Grade 6 & 7 Open Weekend: 17-18 March ‘17
choice
Tel: 015 307 2840 Fax: 086 212 1319 Circle Drive, Tzaneen www.unicornschool.co.za
Congratulations to Tzaneen Primary School on your 95th birthday! “A teacher takes a hand, opens a mind and touches a heart”
bulletin©11208ups160826tb
The adventurous P.O. Box 271, Haenertsburg, 0730, Limpopo Tel: 015 276 6103 • Email: info@stanfordlakecollege.co.za • www.slc.co.za
11
Augustus 2016
Congratulations Tzaneen Primary with your
95th Birthday!
Tel :015 307 4110 | 015 307 1313 | 015 307 1329 Fax - Mail: 086 730 0538
12
Augustus 2016
Aan alle voornemende Graad 1’s
Is jy ‘n slimkop en laat jou kennis jou lei?
Is jy aktief en sport is wat jy lief?
Waar lê jou
talente? Word deel van ‘n wenspan
Op pad... Graad 1 Opedag...
...hou die media dop.
Brand kultuur in jou soos vuur?
Is jy glad met die mond?
...waar ELKE KIND sy talente kan uitleef en ontwikkel! Vir navrae kontak ons by 015 307 3602 www.laerskooltzaneen.com
T ONS
Larrieland Hand in hand
S U
BO
Graad R Kampus Mathegenius, Bybelonderrig, Visuele en ouditiewe persepsie, Musiek, Kuns, Atletiek, Eisteddfod, Revue, Netbal, Rugby, Hokkie, Swem, Landloop, Krieket. Nasorg met gebalanseerde etes. Nuwe opgegradeerde klaskamers en speelplek.
Hand aan hand stap ons saam die toekoms in!